· web viewgroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

21
GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Kwartaal 1 DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en - konvensies Opmerkings % Volto oi Totaa l % Week 1 en 2 Datum: _______ _ Bekendstelling: Self of ander Luister na ’n kortverhaal Taak 1 Vertel ’n storie oor Storievertelling • Onderrig konvensies van storievertelling: praatvaardighede, toon, uitspraak, tempo, intonasie, oogkontak, postuur, gebare • Vertel 'n storie uit eie ervaring Literêre teks: kortverhale • Belangrikste kenmerke van ’n literêre teks soos karakter, karakteruitbeelding, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema. (CAPS p. 57) Skryf ’n verhalende paragraaf: Konvensies van ’n paragraaf: Skryf ’n storie wat gebaseer is op ’n persoonlike ervaring. Die hersiening van taalstrukture en -konvensies wat in vroeër grade onderrig is Woordvlakwerk: soortname, eiename, abstrakte selfstandige naamwoorde Sinsvlakwerk: enkelvoudige sinne, stelsinne, teenwoordige tyd, verlede tyd Spelling en leestekens: punt, komma, dubbelpunt, kommapunt, hoofletters en kleinletters Woordeskat binne konteks Remediërende taalonderrig, na aanleiding van taalfoute tydens skryfaktiwiteite 5% 5% Afrikaans EAT NKV Graad 08 -2014Bladsy 1

Upload: nguyenminh

Post on 05-Apr-2019

221 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1:   · Web viewGroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Kwartaal 1

DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -konvensies Opmerkings %Volto

oi

Totaal%

Week 1 en 2

Datum:

________

Bekendstelling: Self of ander

Luister na ’n kortverhaal

Taak 1Vertel ’n storie oor• Storievertelling• Onderrig konvensies vanstorievertelling: praatvaardighede,toon, uitspraak, tempo, intonasie,oogkontak, postuur, gebare• Vertel 'n storie uit eie ervaring

Literêre teks: kortverhale• Belangrikste kenmerke van’n literêre teks soos karakter,karakteruitbeelding, intrige, konflik,agtergrond, ruimte, verteller en tema.(CAPS p. 57)

Skryf ’n verhalende paragraaf:Konvensies van ’n paragraaf:

Skryf ’n storie wat gebaseer is op ’npersoonlike ervaring.

Die hersiening van taalstrukture en-konvensies wat in vroeër gradeonderrig isWoordvlakwerk: soortname, eiename,abstrakte selfstandige naamwoordeSinsvlakwerk: enkelvoudige sinne,stelsinne, teenwoordige tyd, verlede tydSpelling en leestekens:punt, komma, dubbelpunt, kommapunt, hoofletters en kleinlettersWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

5% 5%

Afrikaans EAT NKV Graad 08 -2014 Bladsy 1

Page 2:   · Web viewGroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

Week 3 en 4

Datum;

________

Luister- en Praatstrategieë

Taak 1Luister na en bespreek die gedig

Voorbereide hardoplees:• Toon, stemprojeksie, uitspraak,frasering, oogkontak.• Gee aandag aan leestekens.• Gebruik gepaste liggaamstaal.

Literêre teks: gedigteLeesmetodes:

Poësie:

(CAPS bl. 58)

Kreatiewe skryf:Eie gedig

Skryf ’n gedig.

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk: samestellings;infinitiewe werkwoorde,voornaamwoorde, besitlikevoornaamwoordeBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:rym, geleende woorde, idiomatieseuitdrukkings, spreekwoorde, alliterasie,vergelykings, metafore, tussenwerpsels,sinonieme, antoniemeLees- en skryftekens: punt, kommaWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

5% 10%

Afrikaans EAT NKV Graad 08 -2014 Bladsy 2

Page 3:   · Web viewGroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

Week 5 en 6

Datum:

________

Luister- en PraatstrategieëGesprek oor drama:• Neem deel aan informele gesprekkeoor eenvoudige onderwerpe.• Gebruik korrekte register.• Handhaaf die gesprek.• Identifiseer kern en ondersteunendegedagtes.• Maak aantekeninge.• Beantwoord vrae.Gebruik onvolledige dialoë vir leerders. Taak 1Dialoog:• Neem deel aan ’n dialoog.• Gebruik gepaste taal.• Reageer gepas.• Pas gesprekskonvensies bv. beurtneming, toe.• Gebruik gepaste liggaamstaal.

Literêre teks drama (een-bedryf/eenakter)• Belangrikste kenmerke van ’n literêreteks soos karakter, karakterisering,intrige, konflik, agtergrond, ruimte,verteller en tema.PoësieBelangrikste kenmerke van ’n gedig:• interne struktuur van ’n gedig soosbeeldspraak/stylfigure, rym, ritme;• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls,strofes, tipografie;• figuurlike betekenis;• atmosfeer;• tema en boodskap.Lees en kyk vir begrip

Taak 2Skryf ’n dialoog, opvoering van drama

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk: soortname, infinitiewewerkwoorde, voornaamwoorde, besitlike voornaamwoordeSinsvlakwerk: enkelvoudige sinnestelsinne, teenwoordige tyd, verlede tyd, ontkenningBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: sinonieme,antonieme, idiomatiese uitdrukkings,spreekwoordeLees- en skryftekens: dubbelpunt, oopen geslote aanhalings, uitroeptekens,vraagtekensWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

5% 15%

Week 7 en 8

Datum;

_______

Luister- en PraatstrategieëLuister na ’n kortverhaal/volksverhale.Luister met begrip:

Groep-/paneelbespreking:Luister na poësie en bepaal die betekenis.Bespreek die storie/volksverhalewaaraan hulle in die vorige aktiwiteitblootgestel was.• Identifiseer karakters.• Bespreek die tema.• Bespreek perspektief.• Bring inhoud in verband met eieervaring

Literêre teks: kortverhale/volksverhale• Belangrikste kenmerke van ’n literêreteks soos karakter, karakterisering,intrige, konflik, agtergrond, ruimte,verteller en tema.

Poësie

Lees en kyk vir begrip:• Vluglees.• Aandagtige lees.• Soeklees.• Afleiding van betekenis vanonbekende woorde deurwoordaanpakvaardighede.

Taak 2Skryf ’n brief/resensie deur die skryfproses te volg.

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk: enkelvoud enmeervoud, byvoeglike naamwoorde,trappe van vergelyking, klankgrepe enlettergrepeSinsvlakwerk: teenwoordige tyd,verlede tydBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: homofone,homonieme, polisemie, raaisels,idiomatiese uitdrukkings, spreekwoordeWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

5% 20%

Afrikaans EAT NKV Graad 08 -2014 Bladsy 3

Page 4:   · Web viewGroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

Week 9 en 10

Datum:

________

Luister- en PraatstrategieëLuister met begrip:

Taak 1Groep-/paneelbespreking:• Bespreek spesifieke idees in ’n kortverhaal.• Neem ’n standpunt oor idees in en verwys na die teks ter ondersteuningvan die standpunt.• Bring inhoud in verband met eie ervaring

Literêre teks: kortverhale• Belangrikste kenmerke van ’n literêre teks soos karakter, karakterisering,intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema.

Poësie

Lees en kyk vir begrip

Taak 2Skryf ’n beskrywende /verhalende opstel.

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk: voorvoegsels,agtervoegsels, basisvorme, infinitiewewerkwoordeSinsvlakwerk: hoofsinne, bysinneBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: sinonieme,antoniemeLeestekens en spelling:woordeboekgebruik, spelpatrone,spelreëlsWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

Taak 3: ToetsLeesgebrip en taalgebruik

5% 25%

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION

Afrikaans EAT NKV Graad 08 -2014 Bladsy 4

Page 5:   · Web viewGroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – ONDERRIGPLANNE - Graad 7

Kwartaal 2

DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -konvensies Opmerkings %Volto

oi

Totaal%

Week 1 en 2

Datum;

________

Luister- en PraatstrategieëLuister met begrip:• Verduidelik die luisterproses.• Maak aantekeninge.• Beantwoord vrae.Vertel ’n storie:• Karakterbeelding.• Taalgebruik.• Liggaamstaal.• Interpretasie van stemming, stemtoon,atmosfeer, tydlyn, ironie en slot.

Literêre teks soos jeugroman/drama• Belangrikste kenmerke van literêreteks soos karakter, karakterisering,intrige, konflik, agtergrond, ruimte,verteller en tema.Lees en kyk vir begrip (gebruikgeskrewe en/of visuele teks soos strokiesprente):• Vluglees.• Soeklees.• Aandagtige lees.• Maak afleidings (karakters, ruimte,milieu, boodskap).• Afleiding van betekenis vanonbekende woorde deurwoordaanpakvaardighede.• Gevoelstaal

Skryf ’n verhalende opstel:Konvensies van ’n paragraaf:

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk: samestellings,onderwerp en gesegde, letterlikeen figuurlike gebruik van byvoeglikenaamwoorde, infinitiewe werkwoordeByvoeglike naamwoorde: trappe vanvergelykingSinsvlakwerk: enkelvoudige sinne;stelsinne; teenwoordige tyd, verlede tyd,Betekenisleer enwoordeskatuitbreiding: sinonieme,antonieme, letterlike en figuurlikebetekenis, gevoelstaalLees- en skryftekens:punt, komma, uitroepteken, vraagtekenWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

5%

30%

Afrikaans EAT NKV Graad 08 -2014 Bladsy 5

Page 6:   · Web viewGroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

Week 3 en 4

Datum:

________

Luister- en PraatstrategieëLuister met begrip (geskrewe teks/TVnuusaanbieding):

Verskillende vorme van mondelingekommunikasie: Debatteer (oor advertering):

Lees en kyk vir begrip (gebruikgeskrewe en/of visuele teks soos advertensie):

Literêre teks soos ’n roman:• Belangrikste kenmerke van ’n literêreteks soos karakter, karakterisering,intrige, konflik, agtergrond, ruimte,verteller en tema.

Skryf transaksionele tekste:Advertensie/plakkate

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk: eiename, geslag,meervoud, enkelvoudAanwysende voornaamwoorde,betreklike voornaamwoordeSinsvlakwerk: direkte en indirekte rede,enkelvoudige sinne, stelsinneBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: sinonieme,antonieme, letterlike en figuurlikebetekenisLeestekens en spelling: dubbelpunt,kommapuntWoordeboekgebruikWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

5%35%

Week 5 en 6

Datum:

________

Luister- en PraatstrategieëGroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

Voorbereide/onvoorbereide praat:

Lees ’n instruksionele teks soos instruksionele prosedures:

PoësieBelangrikste kenmerke van ’n gedig:• interne struktuur van ’n gedig soosbeeldspraak/stylfigure, rym, ritme;• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls,strofes, tipografie;• figuurlike betekenis;• atmosfeer;• tema en boodskap.

Korter transaksionele teks -instruksies:• Vereistes vir formaat, styl.• Teikengehoor, doel en konteks.• Samehang van paragrawe.• Woordkeuse en sinstruktuur.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.Skryf ’n instruksie.

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk: voorsetsels, telwoordeSinsvlakwerk:lydende en bedrywende vormBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: idiomatieseuitdrukkings en spreekwoordeLees- en skryftekens: koppelteken,afkappingstekenWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

5% 40%

Afrikaans EAT NKV Graad 08 -2014 Bladsy 6

Page 7:   · Web viewGroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

Week 7 en 8

Datum:

_______

Luister- en PraatstrategieëRolspel-drama:• Neem ’n rol aan.• Gebruik gepaste taal.• Gebruik gesprekskonvensies.• Gebruik gepaste liggaamstaal.Ondersoek van rolspel:• Stel vraelys op.• Gebruik gesprekskonvensies.• Gebruik gepaste taal.• Lewer verslag oor bevindings.

Lees literêre teks soos drama/roman:• Belangrikste kenmerke van literêreteks soos karakter, karakterisering,intrige, konflik, agtergrond, ruimte,verteller en tema.Die leesproses:• Pre-lees (Lei die teks in).• Tydens lees (kenmerke van die teks).• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk,kontrasteer, evalueer).

Skryf ’n dramaresensieKonvensies van ’n paragraaf:• Onderwerpsin van die paragraaf.• Kern en ondersteunende gedagtes.• Logiese opeenvolging van paragrawe.• Gebruik van voegwoorde virsamehang.• Gebruik ’n verskeidenheid sinsoorte,-lengtes en –strukture.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk:koppelwerkwoorde, hulpwerkwoordeSinsvlakwerk:lydende en bedrywende vorm, direkteen indirekte redeBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: sinonieme,antonieme, letterlike en figuurlikebetekenisLees- en skryftekens: koppelteken,dubbelpunt, aanhalingstekens,vraagteken, komma, puntWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

5% 45%

Week 9 en 10

Datum:________

Taak 1:Luister met

begrip/debat/gesprek/(on)voorbereide

mondeling/groepbe-spreking oor die gee

van instruksies

Taak 2: Toets 2Letterkunde:

Kontekstuele vrae

Taak 3:Vraestel 3:

Skryf een opstel en een transaksionele

teks

Taak 3Vraestel 2:

Begripstoets, taalgebruik en letterkunde

5%

50%

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION

Afrikaans EAT NKV Graad 08 -2014 Bladsy 7

Page 8:   · Web viewGroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL - ONDERRIGPLANNE Graad 7 Kwartaal 3

DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -konvensies Opmerkings %Volto

oi

Totaal%

Week 1 en 2

Datum:

________

Luister- en PraatstrategieëLuister met begrip oor hoe om ’n vorm/vraelys te voltooi:

Verskillende vorme van mondelingekommunikasie oor die gebruik van ’nvraelys of vorm.

Taak 1Forum-/paneelbesprekings

.

Lees ’n teks oor die belangrikheid van ’n vraelys en hoe om dit te voltooi:

Lees en kyk vir begrip:• Vluglees.• Soeklees• Aandagtige lees.• Maak ’n opsomming van diebelangrike feite.• Visualisering.• Maak afleidings.• Betekenisleer enwoordeskatuitbreiding

Transaksionele tekste soos dievoltooiing van vraelyste of vorms:• Volg instruksies.• Voorsien korrekte inligting op dievraag.• Gebruik gepaste taal.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finale

konsep

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk: soortname,versamelname; bywoorde van wyse entyd, byvoeglike naamwoordeSinsvlakwerk: byvoeglike enbywoordelike sinne, saamgestelde sinneBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: sinonieme,antonieme, homoniemeLees- en skryftekens: vraagteken,ellips, gebruik van hoofletters,koppeltekenAfkortings, verkortings en akroniemeWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

5%

55%

Afrikaans EAT NKV Graad 08 -2014 Bladsy 8

Page 9:   · Web viewGroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

Week 3 en 4

Datum:

_______

Luister- en PraatstrategieëLuister na drama (Dialoog/Onderhoud)

Verskillende vorme van mondelingekommunikasie:Dramatisering

Literêre teks soos jeug drama/radiodrama:• Belangrikste kenmerke van literêreteks soos karakter, karakterisering,intrige, konflik, agtergrond, ruimte,verteller en tema.PoësieBelangrikste kenmerke van ’n gedig:• interne struktuur van ’n gedig soosbeeldspraak/stylfigure, rym, ritme;• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls,strofes, tipografie;• figuurlike betekenis;• atmosfeer;• tema en boodskap.

Langer tekste bv.dialoog/geskrewe onderhoud:• Vereistes vir formaat en styl.• Teikengehoor, doel en konteks.• Gebruik gepaste woordkeuse.• Gepaste taalgebruik.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk: soortname, enkelvouden meervoudByvoeglike naamwoorde: trappe vanvergelyking, verboë vormeSinsvlakwerk: saamgestelde sinne metbysinne, direkte en indirekte redeBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: basisvormevan woordeLees- en skryftekens: dubbelpunt;aanhalingstekens; komma; punt;afkappingstekens; vraagteken, hakiesWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

5%60%

Week 5 en 6

Datum:

________

Luister- en PraatstrategieëVerskillende vorme van mondeling kommunikasie:

Taak 1Rolspeel van prosedure tydens vergadering:Luister met begrip (geskrewe teks/TVnuusaanbieding):

Lees ’n teks oor hoe om ’nkennisgewing/agenda en notule te skryf:

Lees en kyk vir begrip geskrewe/ visuele teks/grafieke.

Langer transaksionele tekste, bv. Taak 2kennisgewing/agenda en notule:

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk: Voornaamwoorde:persoonlik, aanwysend, besitlikSinsvlakwerk:Gebruik van teenwoordige tyd, verledetyd, direkte en indirekte rede, lydendeen bedrywende vormBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: afleidingsLees- en skryftekens:afkappingstekens; aandagstreep;gebruik van hoofletters; komma; punt;dubbelpuntWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

5% 65%

Afrikaans EAT NKV Graad 08 -2014 Bladsy 9

Page 10:   · Web viewGroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

Week 7 en 8

Datum:

________

Luister- en PraatstrategieëLuister na en bespreek nuus gebaseer op koerantberigte en tydskrifartikels.

Voorbereide/Onvoorbereide hardoplees van ’n koerantberig

Lees en kyk vir inligting (gebruik teksSoos koerantberigte/tydskrifartikels/ geskrewe mondelinge aanbieding:

Skryf ’n begripstoets.

Lang/kort transaksionele tekste –koerantberig:

Skryf ’n koerantberig.

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk: abstrakte soortname,soortnameVoorsetselsByvoeglike naamwoorde: trappe vanvergelyking, verboë vormeSinsvlakwerk:Chronologiese volgorde; volgorde vanbelangrikheid; beskrywende paragraaf,oorredende en gevoelstaal; partydigheiden vooroordeel, stereotipering; retoriesestylmiddelsBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: sinonieme,antonieme, letterlike, figuurlikebetekenisLees- en skryftekens:aanhalingstekens; uitroepteken; komma;punt; vraagteken; ellipsWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

5% 70%

Afrikaans EAT NKV Graad 08 -2014 Bladsy 10

Page 11:   · Web viewGroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

Week 9 en 10

Datum:

________

Luister- en PraatstrategieëLuister met begrip gebaseer op diegee van aanwysings:

Taak 1Verskillende vorme van mondelingkommunikasie, bv. gee aanwysings/instruksies.

Literêre teks soos jeugroman/ kortverhale/drama/radiodrama• Belangrikste kenmerke van literêre teks soos karakter, karakterisering, intrige, konflik, agtergrond, ruimte,verteller en tema.

Poësie:

Lees en kyk vir begrip bv. geskrewe/ visuele teks:

Taak 2Skryf ’n verhalende/beskrywendeopstel:• Vereistes t.o.v. formaat, styl enstandpunt.• Teikengehoor, doel en konteks.• Woordkeuse en taalstrukture.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk: samestellingsVoornaamwoorde: persoonlik, besitlik,betreklik, aanwysendLidwoorde: bepaald en onbepaaldByvoeglike naamwoordeSinsvlakwerk: evalueringsparagraaf,enkelvoudige sinne, stelsinne,teenwoordige tyd, verlede tydBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: sinonieme,antonieme, letterlike en figuurlikebetekenisLees- en skryftekens:punt; komma; dubbelpunt, kommapunt,hakies; klemtekenWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

Taak 3: ToetsLeesbegrip en taalgebruik OFLetterkunde toets

5%

75%

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION

Afrikaans EAT NKV Graad 08 -2014 Bladsy 11

Page 12:   · Web viewGroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL - ONDERRIGPLANNE Graad 7 Kwartaal 4

DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -konvensies Opmerkings %Volto

oi

Totaal%

Week 1 en 2

Datum:

________

Luister- en PraatstrategieëOnvoorbereide mondelingeaanbieding:

Hardoplees

Literêre teks soos jeugroman/kortverhale/drama:

Lees en kyk vir begrip (gebruikgeskrewe en visuele teks)

Lang/kort transaksionele teks bv. geevan aanwysings:• Vereistes t.o.v. formaat en styl.• Teikengehoor, doel en konteks.• Woordkeuse en taalstrukture.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk: samestellings,AfleidingsByvoeglike naamwoorde: (intensiewevorme, verboë vorme)VoorsetselsSinsvlakwerk: enkelvoudige sinne;saamgestelde sinne, bywoordelike enbyvoeglike bysinneBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: sinonieme;antonieme; letterlike; kontekstueleen figuurlike betekenis, byvoeglikenaamwoorde, bywoordeLees- en skryftekens: kommapunt;aanhalingstekens; punt;afkappingstekensWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

5%

80%

Afrikaans EAT NKV Graad 08 -2014 Bladsy 12

Page 13:   · Web viewGroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

Week 3 en 4

Datum:

________

Luister- en Praatstrategieë:Luister met begrip (geskrewe teks/TVnuusaanbieding):

Verskillende vorms van mondelingekommunikasie:Debat/groepbespreking: Bespreek gebruik vane-posboodskappe/plakkate/dagboekinskrywings/strooibiljette

Lees ’n teks met ’ndagboekinskrywing/e-posboodskap/strooibiljet:

Poësie/volksverhale:

Lang/korter transaksionele tekste bv.: e-pos, plakkate/dagboekinskrywings/strooibiljette

Skryf een van die bogenoemdetekste

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig is:Woordvlakwerk: voornaamwoorde:vraend, besitlik, onbepaaldVersamelnameInfinitiewe werkwoordeDeelwoordeByvoeglike naamwoorde: intensiewevorme, trappe van vergelykingVoorvoegsels, agtervoegsels enbasisvormeSinsvlakwerk:Direkte en indirekte rede, vrae enbegeleidende vrae, ontkenning,afgekorte stellings, retoriese vraeBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: antonieme;letterlike; figuurlike en kontekstuelebetekenisLees- en skryftekens:aanhalingstekens; klemteken;vraagtekens; komma; uitroeptekens;lettertipeWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite

5%85%

Afrikaans EAT NKV Graad 08 -2014 Bladsy 13

Page 14:   · Web viewGroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

Week 5 en 6

Datum;

_______

Luister- en PraatstrategieëLuister met begrip:

Voorbereide mondelinge aanbieding:

Lees literêre teks soos jeugroman/kortverhale/drama/volksverhale:• Belangrikste kenmerke van literêreteks soos karakter, karakterisering,intrige, konflik, agtergrond, ruimte,verteller en tema.Poësie: Voorgeskrewe gedigte:Ontleding van ’n gedig:• Reëls, woorde, strofes, skakel, refrein,tipografie, leestekens.• Betekenis: implisiet en eksplisiet

Hersiening en voorbereiding vireksamen.Opstelle:Voorbereidingsfase:• Vereistes t.o.v. formaat, styl en standpunt.• Teikengehoor, doel en konteks.• Woordkeuse.Fokus op die skryfproses:• Beplanning.• Konsep.• Hersiening.• Redigering.• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk:koppelwerkwoorde, hulpwerkwoordeByvoeglike naamwoorde: trappe vanvergelyking, verboë vormeSinsvlakwerk: partydigheid;stereotipering; vooroordeel; gevoelstaalen manipulerende stellings, retoriesevraeBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: sinonieme,antonieme, kontekstuele leidradeLees- en skryftekens:punt; komma; uitroepteken; vraagteken

5% 90%

Week 7 en 8

Datum:

_______

Hersiening en voorbereiding vireksamen:Praat:• Voorbereide toespraak/debat/onderhoud/gesprek.• Voorbereide lees.• Onvoorbereide lees.Luister:• Luister met begrip.

Hersiening en voorbereiding vireksamen:Lees:• Voorbereide lees.• Leesbegrip.• Opsomming.• Letterkunde:roman/kortverhale/volksverhale;-drama/filmstudie; en-gedigte

Hersiening en voorbereiding vireksamen.Skryf:• Transaksionele tekste.

Die hersiening van taalstruktureen -konvensies wat in vorige wekeonderrig isWoordvlakwerk: versamelname,betreklike voornaamwoorde, basisvormeSinsvlakwerk: enkelvoudige ensaamgestelde sinne, stelsinne,deelwoorde, vraagsinne, vraagvormeontkenningBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: sinonieme,antonieme, letterlike en figuurlikebetekenisLees- en skryftekensHersienWoordeskat binne konteks

5% 95%

Week 9 en 10

Datum:_______

Taak 1: Luister en praatHaroplees/debat/groepbespreking/(on)voorbereide mondelinge aanbieding

Taak 2:Vraestel 1: Luister en praatVraestel 2: Begripstoets, Taal en LetterkundeVraestel 3: Skryf- een opstel en een transaksionle teks

5%

100%

Afrikaans EAT NKV Graad 08 -2014 Bladsy 14

Page 15:   · Web viewGroep-/klasbespreking oor die manier waarop instruksies of prosedures gevolg word:

Afrikaans EAT NKV Graad 08 -2014 Bladsy 15