1. konings 1

10

Upload: ags-lofoord-upington

Post on 22-Jan-2018

79 views

Category:

Spiritual


4 download

TRANSCRIPT

Page 1: 1. Konings 1
Page 2: 1. Konings 1

2Ki 24:18 Een en twintig jaar was Sedekía oud toe hy koning geword het, en hy het elf jaar in Jerusalem geregeer; en die naam

van sy moeder was Hamútal, ‘n dogter van Jeremía, uit Libna.

2Ki 24:19 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE net soos Jójakim gedoen het.

2Ki 24:20 Want weens die toorn van die HERE het dit oor Jerusalem en Juda gekom, totdat Hy hulle van sy aangesig weggewerp het. En Sedekía het teen die koning van Babel

gerebelleer.

Page 3: 1. Konings 1

2Ki 9:1 Toe roep die profeet Elísa een van die profete-seuns en sê vir hom: Gord jou heupe en neem hierdie kruik met olie in jou hand en gaan na Ramot in Gílead.

2Ki 9:2 As jy daar kom, kyk dan waar Jehu, die seun van Jósafat, die seun van Nimsi, is; en gaan in en laat hom opstaan onder sy broers uit en bring hom in ‘n binnekamer;

2Ki 9:3 neem dan die kruik met olie en giet dit op sy hoof uit en sê: So spreek die HERE: Ek salf jou tot koning oor Israel. Maak dan die deur oop en vlug en vertoef nie.

2Ki 9:4 En die jongman, die dienaar van die profeet, het gegaan na Ramot in Gílead.

2Ki 9:5 Toe hy aankom, het die owerstes van die leër juis daar gesit; en hy sê: Ek het ‘n woord vir u, owerste. En Jehu vra: Vir wie van ons almal? En hy antwoord: Vir u, owerste!

2Ki 9:6 En hy het opgestaan en in die huis ingegaan. Toe giet hy die olie op sy hoof uit en sê vir hom: So spreek die HERE, die God van Israel: Ek salf jou as koning oor die volk van die HERE, oor Israel.

Page 4: 1. Konings 1

2Ki 9:7 En jy sal die huis van Agab, jou heer, verwoes, sodat Ek die bloed van my knegte, die profete, en die bloed van al die knegte van die HERE op Isébel kan wreek; 2Ki 9:8 en die hele huis van Agab sal omkom, en Ek sal van Agab uitroei al wat manlik is in Israel, sonder uitsondering.

2Ki 9:9 Want Ek sal die huis van Agab maak soos die huis van Jeróbeam, die seun van Nebat, en soos die huis van Baésa, die seun van Ahía.

2Ki 9:10 En die honde sal Isébel eet op die dorpsgrond van Jísreël, en daar sal niemand wees wat haar begrawe nie. Daarna het hy die deur oopgemaak en gevlug.

Page 5: 1. Konings 1
Page 6: 1. Konings 1
Page 7: 1. Konings 1

2Ch 36:13 En hy het ook gerebelleer teen koning Nebukadnésar wat hom by God laat sweer het; maar hy was hardnekkig en het sy hart verhard, sodat hy hom nie tot die HERE, die God van Israel, bekeer het nie.

2Ch 36:14 Ook al die owerstes van die priesters en die volk het baie ontrou gehandel, volgens al die gruwels van die heidene, en die huis van die HERE wat Hy in Jerusalem geheilig het, verontreinig.

2Ch 36:15 En die HERE, die God van hulle vaders, het vroeg en laat na hulle gestuur deur die diens van sy boodskappers; want Hy het medelyde met sy volk en met sy woning gehad.

2Ch 36:16 Maar hulle het die boodskappers van God uitgelag en sy woorde verag en met sy profete gespot, totdat die grimmigheid van die HERE teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing meer was nie.

Page 8: 1. Konings 1

1Ki 16:30 Ahab son of Omri did more evil in the eyes of the LORD than any of those before him.

1Ki 16:31 He not only considered it trivial to commit the sins of Jeroboam son of Nebat, but he also married Jezebel daughter of the king of the Sidonians, and began to serve Baal and worship him.

1Ki 16:32 He set up an altar for Baal in the temple of Baal that he built in Samaria.

1Ki 16:33 Ahab also made an Asherah pole and did more to provoke the LORD, the God of Israel, to anger than did all the kings of Israel before him.

Page 9: 1. Konings 1

2Ki 10:29 However, he did not turn away from the sins of Jeroboam son of Nebat, which he had caused Israel to commit—the worship of the golden calves at Bethel and

Dan. 2Ki 10:30 The LORD said to Jehu, "Because you have done well in accomplishing what

is right in my eyes and have done to the house of Ahab all I had in mind to do, your descendants will sit on the throne of Israel to the fourth generation."

2Ki 10:31 Yet Jehu was not careful to keep the law of the LORD, the God of Israel, with all his heart. He did not turn away from the

sins of Jeroboam, which he had caused Israel to commit.

Page 10: 1. Konings 1

2Ki 10:29 However, he did not turn away from the sins of Jeroboam son of Nebat, which he had caused Israel to commit—the worship of the golden calves at Bethel and

Dan. 2Ki 10:30 The LORD said to Jehu, "Because you have done well in accomplishing what

is right in my eyes and have done to the house of Ahab all I had in mind to do, your descendants will sit on the throne of Israel to the fourth generation."

2Ki 10:31 Yet Jehu was not careful to keep the law of the LORD, the God of Israel, with all his heart. He did not turn away from the

sins of Jeroboam, which he had caused Israel to commit.