12 standard kalenderblad naweek van digkuns …...deur die loop van die oggend optree. koos kombuis...
TRANSCRIPT
12 Standard KALENDERBLAD CALENDAR PAGE 13 Julie 2017
Bookings essential on 023 348 7200Terms and conditions apply
Enjoy our fish and chips
from 18h00
Price: R60.00
Enjoy our Mega T-bone 500g Steak with hand cut
fries, served with seasonal veg from 18h00
Price: R150.00
AT KU I PER ’ S R ESTAURANT
SATURDAY
GRILLNIGHT
WEDNESDAY
FISH&CHIPS
SPECIAL
Naweek van digkuns wink vir woordvrateAlle paaie lei binnekort weer na die Langeberg wanneer die jaarlikse Gedigte in McGregor-naweek van 25 tot 27 Augustus hiér gehou word.
Die fees vier vanjaar sy vyfde bestaansjaar en die geleentheid is oudergewoonte propvol gepak met meer as 90 deelnemers met ’n mengelmoes van ou bekendes sowel as verskeie vars jong stemme.
Vanjaar val die kollig veral op die gedigtekompetisie. Alle aspirant digters kan aan dié kompetisie deelneem mits hul gedigte vanjaar se tema, Poësie as Hartskos, weerspieël. Engelse gedigte kan ingeskryf word onder die tema Poetry against Poverty.
Hierdie kompetisie, wat oop is vir alle ongepubliseerde digters, het twee kategorieë: die popkategorie vir volwassenes en die skolekategorie vir leerders van graad 7 tot 12.
Die wenner in die volwassene-kategorie sal met R5 000 wegstap, terwyl die skolekategorie se wenner ’n splinternuwe iPad sal losslaan.
Volgens Billy Kennedy, eienaar vanTemenos (waar baie van die voorlesings sal plaasvind) en voorsitter van die Gedigte in McGregor-komitee, speel gedigte ’n belangrike rol in ons lewe. “Ek glo dit is so noodsaaklik soos vars lug. Iemand het eens geskryf dat baie van die geweld en sielkundige probleme in ons samelewing waarskynlik te danke is aan die gebrek aan poësie. Om bevooroordeel te wees is altyd eensydig.
“Poësie maak gedagtes oop. Poësie isuitdagend; dit kan ons hervorm en herskep.
“Dit gee ons dieper insig en bewustheid van mekaar en hoe ons almal in gees verbind is. Dit doen vir die gees wat joga vir die liggaam doen.”
Digters wat van hul werke gaan deel, sluit in Koos Kombuis, Ashley Dowds, Pieter Fourie, Johan Myburg, Nic de Jager, Kobus Moolman, Lungiswa Nyatyowa, Lerato Sibanda, Philip de Vos, Diana Ferrus, Daniel Hugo, Lara Kirsten, Fanie Olivier, Koos van der Merwe, Mavis Vermaak, Wendy Woodward, Hermien de Vos en vele meer.
As deel van die Gedigte in McGregor-naweek, gaan die McGrogor Community Arts (MAC)-projek ook ’n spesiale skoledagprogram op 25 Augustus aanbied.
Meer as 800 leerders van verskeie skole in die omgewing sal hierdie besondere geleentheid bywoon.
Die Kaapse kunstenaar Ha Man! salsaam met Joke Debaere ’n konsert van musiek, drama en gedigte aanbied.
Die Afrikaanse groep Ruk! gaan ookdeur die loop van die oggend optree.
Koos Kombuis is een van die vele digters wat sy digkuns gaan deel tydens die Gedigte in McGregornaweek. Foto: Verskaf
Lara Kirsten beeld haar gedig op haar lyf uit. Foto: Dani’s Photos
Hede, verlede verweef in werkeAngelo Julies
Gautengers gaan binnekort die geleentheid kry om hul te verlustig in die kunswerke van die Rawsonvillese puntellisme-kunstenaar, Corné Theron, wanneer ’n solo-uitstalling van haar werk van 22 Julie tot 8 Augustus in Johannesburg te sien gaan wees.
Haar jongste versameling, Collecting Consciousness, is ’n keur van olieskilderye en ander nuwe werke, insluitend digitale plakskilderye van foto’s van haar vriende.
“Ek het vir van my vriende in diekunsbedryf gevra om vir my ou vintage foto’s van hulle en hul voorouers te gee,” sê sy. “Ek wou deur hierdie projek die hede en verlede bymekaar bring en ’n
gesprek tussen twee generasies en die prosesse van geheuevorming uitbeeld.
“Die geheue van die mens is nie soos ’n video-opname nie, maar meer soos sketse of prente wat soos ’n legkaart aanmekaar gepak word, soos in my werke gewys,” sê Theron.
Sy meen hierdie projek is andersas haar vorige werke, hoewel die prosesse dieselfde is. “Dit is anders as my vorige werke omdat dit meer ’n gesprekvoering uitbeeld.”
Hierdie indrukwekkende kunswerke neem jou terug in die verlede, maar gee jou terselfdertyd u ’n blik op die toekoms.
Die projek het Theron ongeveer vier maande geneem om te voltooi. “Dit neem ’n redelik tydjie om aan die projek te werk, veral omdat ek tegelykertyd aan al die skilderye werk.”
Corné Theron, ’n puntellismekunstenaar van Rawsonville, wil die hede en die verlede bymekaar bring deur haar werk.
Inskrywings vir die gedigtekompetisie moet voor 30 Julie na [email protected] gestuur word. Vir meer inligting en kompetisiereëls, gaan na www.poetryinmcgregor.co.za. Kaartjies vir die naweek sal vanaf middelJulie by Computicket beskikbaar wees.
13 Julie 2017 KALENDERBLAD CALENDAR PAGE Standard 13
Art with ‘heart’ can affect societyArt lovers can still visit the La Galleria in McGregor to see Floris van Zyl’s exhibit, Untwine, which opened on 8 July. Many people from the village as well as holiday goers attended the opening.
The exhibition focuses on how “we are all entwined by our desires. It’s part of being human, of being a physical being.”
In this body of work Van Zyl, from Worcester, focuses on “untwining”, on taking known shapes apart by painting outside of the lines we draw for ourselves and those drawn by society. To let go and detach from outcomes, to allow paint to happen rather than trying to control it.
“I feel that when thoughts, feelings, and actions are untied and translated into art, it has the power to affect the spiritual climate of society and in this way, make a positive impact. My work ranges through stages of abstraction, letting the paint and material guide the process along with my heart and eye. I don’t think about the marks I’m making, I let the marks happen. The mind becomes a tool in the bigger process and has to stand back for heart and eye to flow. I let the eye look at it and the hand just does what the eye and heart wants, and I simply respond to it because I feel I want to do it,” explains Van Zyl.
Van Zyl is a South African Expressionist painter who studied graphic design in the early 90’s, built his own design agency over 17 years and returned to painting fulltime in 2010. In just over five years he created more than 400 artworks, including around 200 oil paintings. They have sold locally and internationally and include landscapes, still life images, portraits and self-portraits. His work is characterised by bold, symbolic colours, and dramatic, impulsive and expressive
brushwork. One of the themes in Van Zyl’s work
is to take things apart: to take realism and make it abstract by using a palette knife, to extend the paint beyond the boundaries of the form we know. An example of this is Van Zyl`s painting titled “Underdog”.
He explains: “A hyena is usually perceived as an underdog. I want to show the strength and beauty in what society might perceive as less or dark. I am interested in how we filter our experiences. How do we find a unique expression and not just automatically respond to what we think we know.”
La Galleria, McGregor, opened in March 2017 as Dani’s Photos Studio and Gallery, but with the idea to share the space with other artists for exhibitions.
The gallery was built in 2016 on the corner of Bree and Mill Street in McGregor. The feel is very natural. The art is displayed without invading the
lime plastered walls and the old Oregon pine windows and doors bring natural light into the space. The peaceful space outside under the coral tree is the perfect spot to sit and discuss art and life.
The Untwine exhibit will be open until 23 July.
Floris van Zyl (middle) chatting to Sandra and David Magner who live in McGregor. Photo: Dani’s Photos
Many people from McGregor and holiday goers attented the exhibition opening on 8 July. Photo: Dani’s Photo’s
Dagboek/Diary
20 JULIE) Die HOËRSKOOL MONUMENT van Krugersdorp se skoolkoor toer tans deur die WesKaap. Die koor tree om 16:00 by die NGgemeente in MONTAGU op. Dié koor het al talle nasionale toekennings ontvang. Vir meer inligting kontak Duncan Fourie, 072 210 2305.
4 TO 6 AUGUST) Robertson Wine Valley’s 11th annual SLOW FOOD & WINE FESTIVAL. Sample honest, oldfashioned and rural hospitality, while enjoying time honoured activities; interact with winemakers and wine farmers in an informal ambience, getting to know them and their respective families. For event activities, visit the website for programme details at robertsonslow.com.
2 TO 12 AUGUST) MONTAGU YOUTH ARTS FESTIVAL. The festival draws talent mainly from primary, high school and tertiary education institutions in Cape Town and surrounding areas, including Port Elizabeth, Mossel Bay, Worcester and George. Categories include music, art, photography, dance, literature, poetry, drama and puppetry. For entry forms and guidelines, email: [email protected]. Daily tickets will be available at the door: R20 for adults, R10 for scholars or R50 for a fourday pass.
5 AUGUSTUS) Huis Brevis bied vanaf 18:30 ’n COUNTRY MUSIC DANS in die DANIE LUCKHOFSAAL, Tulbaghstraat. Kaartjies kos R60 en is beskikbaar by Huis Brevis. Pryse vir die besgeklede cobwoy en cowgirl. Bring eie eet en drinkgoed. Hamburgers en worsrolle sal te koop wees. Navrae: 023 347 2745/238.
9 AUGUSTUS) PRIMÊRE SKOOL WORCESTERNOORD bied, in samewerking met NUY ON THE HILL, ’n OGGENDTEE aan vir Edwin Theron. Edwin is ’n deelnemer aan die kykNETreeks Kokkedoortjie en
’n leerder aan die Primêre Skool Worcester. Die Kokkedoortjiebeoordelaars, MariLouis Guy en Nic van Wyk, Aleit Swanepoel van Tyd met Aleit en Errieda du Toit, koskenner en skrywer van die Kokkedoor, Koekedoor en Kokkedoortjieresepteboeke, sal onder die gaste wees. ) Die Houmoed Gemeenskaporganisasie gaan ’n ETE VIR BEJAARDES in Worcester Stadsaal hou. Die ete begin om 11:00 tot 15:00. Die polisie en die maatskaplike dienste gaan by die geleentheid toesprake lewer. Smartie Town se kinders gaan ook optree. Persone wat die ete wil bywoon moet voor 15 Julie RSVP. Navrae: Angeline Kamfer, 079 827 4670 of 073 534 0713.
10 AUGUST) The ZWELETHEMBA MEALS ON WHEELS COMMUNITY SERVICE will hold its general meeting at 18:30 at the Zwelethemba SDA Church Heathleivale. The aim of the meeting is to discuss a hungerfree South Africa. All are welcome to attend.
12 AUGUST) Die oudValleier en bekende nuusleser, omroeper en skrywer, JENNALEIGH BILONG, is eersdaags weer terug op eie bodem wanneer sy
ten bate van die Worcester House of Hope kom kuier. Die tema van haar praatjie is Sleutel tot die volgende vlak. Dit vind om 18:00 by die Worcester Christengemeente by Baringstraat 68 plaas. Kaartjies kos R100 stuk en ligte verversings sal ook bedien word. Vir navrae, kontak 023 342 3167 of stuur ’n epos na [email protected].
25 TO 27 AUGUST) Annual POETRY WEEKEND in MCGREGOR. This year’s theme is Rooted in Heart. A great range of poets will once again perform at various venues at this year’s event including: Koos Kombuis, AshleyDowds, Hugh Hodge, John Maytham, Nic de Jager, Kobus Moolman, Lungiswa Nyatyowa, Lerato Sibanda, Philip de Vos, Diana Ferrus, Daniel Hugo, Lara Kirsten, Fanie Olivier, Koos van der Merwe, Mavis Vermaak, Wendy Woodward and many more. A complete list of all the performing poets can be found at www.mcgregorpoetryfestival.co.za.
6 SEPTEMBER) Kaleidoscope (former Institute for the Blind) presents OUT OF OFFICE with Bottomless Coffee band and fudge and Pinotage pairing by Nuy Winery and food demo by Thali Hugo (Kokkedoortjie). From 10:00 at the DANIE
LÜCKHOFF HALL, Tulbagh Street. Tickets: R240 (includes threecourse meal and goodie bag). Enquiries: Rachael Malan, 023 347 2745 or [email protected].
14 TOT 17 SEPTEMBER) Die VELDBLOMMESKOU vier vanjaar sy 100ste bestaanjaar met spesiale eeufeesviering by die DARLINGGHOLFKLUB. Die uitstalling sal fokus op die Darling Veldblommevereniging se ontwikkeling die afgelope 100 jaar, asook die Herbariumprojek. Die Darling Veldblommeskou bied ’n verskeidenheid van aktiwiteite aan wat jonk en oud sal vermaak. Kaartjies by www.quicket.co.za. Vir meer inligting, besoek www.darlingwildflowers.co.za.
30 SEPTEMBER) The Montagu Music Society present the University of the Western Cape JAZZ COMBO at the MONTAGU MUSEUM. The Jazz Combo consists of saxophones, trumpet, keyboard and a vocalist. They will perform jazz works ranging from African to American. For more information, contact Andrea Cook, 072 822 3937.
12 TOT 14 OKTOBER) Kom ervaar die plaaslewe in die stad tydens die jaarlikse AGRIEXPO LIVESTOCK by SANDRINGHAM, Stellenbosch, vanaf Donderdag 12tot Saterdag 14 Oktober 2017. Dié expo bied ’n wêreldklas tentoonstelling van die SuidAfrikaanse veebedryf, sowel as ’n uitstalling van die primêre vleis en suiwel sektore en hulle waardekettings. Die Saterdag is spesifiek gemik op die verbruiker om landbou op sy beste te ervaar met kaas, wyn, boerbokvleis, skaapstertjies, afval en meer. Hierdie unieke familiegeleentheid beloof om gesinne te vermaak met plattelandse gasvryheid. Die hoogtepunt van die geleentheid is die kroning van die Suiwel Koningin en die Rooivleis Koning of Koningin wat Saterdag plaasvind. Hekke is daagliks van 09:00 tot 18:00 oop. Kaartjies is beskikbaar by Computicket. Vir meer inligting, besoek www.livestock.org.za of kontak AgriExpo by 021 975 4440 of [email protected].
EVERY THURSDAY) If you want to drink that is your business. If you want to stop that is our business. Alcoholics Anonymous: each Thursday, 17:30 to 18:30, prayer room of the United Church, 73 Church Street. Cell: 060 796 7485.
Send events: [email protected]/Spertyd: Tuesdays/Dinsdae 12:00.
French flair at Bastille FestivalBerets in hand. Check. Red, white and blue outfit planned to perfection. Check. French flair. Check. Now you’re ready to celebrate this year’s Franschhoek Bastille Festival on 15 and 16 July, in style.
The Food & Wine Marquee which festival-goers can visit is set against the backdrop of the historic Huguenot Monument and is the place to be.
As winter sets in, the marquee is guaranteed to keep out the cold, yet still offering exquisite views of the mountain. Ample parking on the grounds allow for comfortable walking distance to and from the village. Sample the superb Franschhoek wines on offer or treat your taste buds to the selection of delicious gourmet fare available to purchase from some of Franschhoek’s well-known eateries.
Add the quirky caricature artist who captures your Bastille experience, the popular barrel rolling competition and a dedicated children’s area, and you have all the ingredients for a fun-filled festival.
Tickets to the Food & Wine Marquee cost R280 person and include entry, a complimentary tasting glass and a booklet of five wine tasting coupons. Additional coupons can be purchased on the day. Tickets are limited, so to avoid disappointment on missing out on all the action, pre-book through www.webtickets.
Festival goers can get ready for the Franschhoek Bastille Festival that is taking place this weekend on 15 and 16 July. Photo: Nikki Louw