16 april 2014

15
16 April 2014 Raak stil saam met NG Bergsig

Upload: karly-mcintyre

Post on 30-Dec-2015

29 views

Category:

Documents


4 download

DESCRIPTION

16 April 2014. Raak stil saam met NG Bergsig. Lectio. Luister na God se Woord Die kruiswoorde van Jesus. Matteus27:46 Teen drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “Eli, Eli, lemá sabagtani?” Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat?. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

PowerPoint Presentation

16 April 2014Raak stil saam met NG Bergsig

LectioLuister na God se WoordDie kruiswoorde van JesusMatteus27:46 Teen drie-uur het Jesus hard uitgeroep: Eli, Eli, lem sabagtani? Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat? Johannes 19:26 Toe Jesus sy moeder sien en die dissipel vir wie Hy baie lief was, wat by haar staan, s Hy vir haar: Daar is u seun.

Johannes 19:27 Daarna s Hy vir die dissipel: Daar is jou moeder. Van daardie oomblik af het die dissipel haar in sy huis geneem. Johannes 19:30 Nadat Jesus die suur wyn gekry het, het Hy ges: Dit is volbring! Lukas 23 vers 46 Jesus het hard uitgeroep: Vader, in u hande gee Ek my gees oor. Na hierdie woorde het Hy die laaste asem uitgeblaas. Lukas 23:43 Jesus antwoord hom: Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees. Johannes 19:28 Hierna het Jesus, met die wete dat alles klaar volbring is en sodat die Skrif vervul kan word, ges: Ek is dors. MeditatioLaat God se Woord insinkNeem tyd en dink na oor elkeen van die kruiswoorde van Jesus.Watter aanspraak maak elkeen van hierdie kruiswoorde op ons as volgelinge van Jesus?Watter aanspraak maak dit op jou persoonlik?OratioS vir God wat jy hoorVertel vir die Here wat Paasfees vir jou beteken.Wat gaan jy Donderdagaand doen om Paasfees in te lui?Wat gaan jy op Goeie Vrydag doen?Wat gaan jy Paassondag doen?Intersessie

Paasfees in Rustenburg en omgewing. Mag die Kruis en Opstanding die harte van mense verander en versag sodat die nood van ons broers en susters verlig kan word.

Stakings en onderhandelinge op die myne.

Vir die mense wat deur die stakings geraak word.

Beskerming vir ons land se mense.

Die verkiesing wat op hande is.Bid spesifiek virGebedsversoeke

Bid vir die persone op ons gemeente se gebedslys, wat volg.

Indien jy hulle ken maak asb. met hulle kontak.

Bid ook vir ander mense waarvan jy weetGebedslysTannie Gusta Joubert Christa Lourens se kleindogter, IlanChris HornAnsie Pretorius Tannie Miemie StrydomHannetjie RaubenheimerDs. Jan van Breda Jerry de Villiers Esme KockHannes KillianJan ScheepersJanes BeukesLien Brittz

Sakkie Schoombee Miemie StrydomJan VenterBen WeitzNeels MinnaarPhilip PrinslooRoelf DekkerDesmond BrownJanes Beukes Skalk Louw Susan Vermaak Simon Vets Suzie du Preez Matthy NelBelinda BlomPTA Oos Hospitaal:Edu SteynJohannesburg:Christo Viljoen Kempton Park:T Annie v ElstPeglarea:Thys Henzen

Vir oop hand een harte van ons lidmate.Vir Dit wat Paasfees weer onder ons aandag bring.S dankie virEer God vir Wie Hy is!DoxaEfesirs 1:1 Van Paulus, 'n apostel van Christus Jesus deur die wil van God. Aan almal in Efese wat aan God behoort en in Christus Jesus glo. Efesirs 1:2 Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus! Efesirs 1:3 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy het ons in Christus gesen met al die seninge van die Gees wat daar in die hemel is. Efesirs 1:4 So het Hy, nog voordat die wreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees. Efesirs 1:5 In sy liefde het Hy ons, volgens sy genadige beskikking, toe ook al daarvoor bestem om deur Jesus Christus sy kinders te wees. Efesirs 1:6 Daarom moet ons God prys vir sy wonderlike genade wat Hy in die Geliefde vrylik aan ons geskenk het. Efesirs 1:7 Deur die bloed van sy Seun is ons verlos en is ons oortredinge vergewe kragtens die ryke genade van God Efesirs 1:8 wat Hy in al sy wysheid en insig so oorvloedig aan ons geskenk het. Efesirs 1:9 Hy het kragtens sy besluit en voorneme die geheimenis van sy wil aan ons bekend gemaak Efesirs 1:10 en dit deur Christus tot uitvoering gebring op die tyd wat Hy daarvoor bepaal het. Sy bedoeling was om alles wat in die hemel en alles wat op die aarde is, onder een hoof te verenig, naamlik onder Christus. Efesirs 1:11 Deur Christus het ons deel geword van die volk van God soos Hy dit vooruit al bestem het. So het Hy Hom dit voorgeneem, Hy wat alles laat gebeur volgens sy raadsbesluit. Efesirs 1:12 Daarom moet ons, die eerstes wat ons hoop op Christus gestel het, die grootheid van God prys. Efesirs 1:13 Deur Christus het ook julle deel geword van die volk van God toe julle die waarheid wat aan julle verkondig is, die evangelie van julle verlossing, gehoor en tot geloof gekom het. In Christus het die Heilige Gees wat deur God belowe is, julle as die eiendom van God besel. Efesirs 1:14 Die Heilige Gees is die waarborg dat ons ook verder sal ontvang wat God belowe het, wanneer Hy almal wat aan Hom behoort, volkome sal verlos. Daarom moet ons sy grootheid prys. Efesirs 1:15 Daarom, vandat ek gehoor het van julle geloof in die Here Jesus en van julle liefde vir al die gelowiges, Efesirs 1:16 hou ek ook nie op om God vir julle te dank nie. Wanneer ek in my gebede aan julle dink, Efesirs 1:17 bid ek dat die God van ons Here Jesus Christus, die Vader aan wie die heerlikheid behoort, deur sy Gees aan julle wysheid gee en Hom so aan julle openbaar dat julle Hom werklik kan ken. Efesirs 1:18 Ek bid dat Hy julle geesteso so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, Efesirs 1:19 en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag Efesirs 1:20 wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het: Efesirs 1:21 hoog bo elke mag en gesag, elke krag en heerskappy, en wat daar ook al sprake van mag wees, nie net in hierdie bedeling nie, maar ook in die bedeling wat kom. Efesirs 1:22 Ja, aan Hom het God alles onderwerp, Hom bo alles verhef en Hom aangestel as hoof van die kerk. Efesirs 1:23 Die kerk is sy liggaam, die volheid van Hom wat alles in almal vervul. Amen!

Openbaring 22:20 Hy wat dit alles getuig, s: Ja, Ek kom gou! Amen! Kom, Here Jesus! Openbaring 22:21 Die genade van die Here Jesus sal by almal wees. The Spring: AllegroLondon Symphony OrchestraThe Four Seasons, track 1Classical191566.8