18:00 aanddiens · 28-09-2014  · 28 september kg 20 (idalé welman) & wyk 25 (drienie...

6
28 September 2014 Jaargang 3 #32 09:30 Oggenddiens Prof Francois Viljoen Tema: Liefde behels volkome wedersydse lojaliteit Rev Fanie Coetzee Theme: Blessed are the poor in spirit Scripture reading: Matthew 5:1-11 & 2 Corinthians 12:1-11 Focus verse: Matthew 5:3 11:30 International Service 18:00 Aanddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Bekeer jou tot Hom want ‘hulle’, ‘julle’ en ‘ons’ (almal) gaan dood Prys die Here van sy Kerk Lied 164 Ons is almal hier tesaam Lied 488:1,2,4,5 Helder Skyn u lig vir die nasies Lied 486:1,2,4 Bring aan die volke die boodskap Lofpr�ing Sing: Lied 151:1,2 Sing: Ps 42-2:1,3 Skriflesing: Lukas 12:54-13:9 Teks: Lukas 13:3,5 Sing: Sb 1-3:1,2,3 Amen: Sb 13-3 In vanaand se preek probeer ek ʼn bepaalde perspektief gee oor lyding en dood na aanleiding van die tragiese dood van 84 Suid-Afrikaners in Nigerië. – Ds Fanie Sing: Lied 512:1, 2 Sing: Ps 18-1:1,14 Sing: Ps 9-1:7 (Kleuters gaan vir begeleiding) Wetvoorlesing: Matteus 5:13-20 en 43-48 Sing: Ps 86-1:3, 6 Skriflesing en teks: Matteus 22:34-40 Sing: Lied 530:1-2 “Amen”-lied: Lied 530:3

Upload: others

Post on 20-Jan-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 18:00 Aanddiens · 28-09-2014  · 28 September KG 20 (Idalé Welman) & Wyk 25 (Drienie Reinecke) 5 Oktober Wyk 26 (Maritha de Jager) & Wyk 27 (Marina Grobler) 19 Oktober Wyk 28 (Retha

28 September 2014Jaargang 3 #32

09:30 OggenddiensProf Francois Viljoen

Tema: Liefde behels volkome wedersydse lojaliteit

Rev Fanie CoetzeeTheme: Blessed are the poor in spirit

Scripture reading: Matthew 5:1-11 & 2 Corinthians 12:1-11Focus verse: Matthew 5:3

11:30 International Service

18:00 AanddiensDs Fanie Coetzee

Tema: Bekeer jou tot Hom want ‘hulle’, ‘julle’ en ‘ons’ (almal) gaan dood

Prys die Here van sy KerkLied 164 Ons is almal hier tesaam

Lied 488:1,2,4,5 Helder Skyn u lig vir die nasiesLied 486:1,2,4 Bring aan die volke die boodskap

Lofpr�ing Sing: Lied 151:1,2Sing: Ps 42-2:1,3Skriflesing: Lukas 12:54-13:9Teks: Lukas 13:3,5Sing: Sb 1-3:1,2,3Amen: Sb 13-3

In vanaand se preek probeer ek ʼn bepaalde perspektief gee oor lyding en dood na aanleiding van die tragiese dood van 84 Suid-Afrikaners in Nigerië. – Ds Fanie

Sing: Lied 512:1, 2Sing: Ps 18-1:1,14

Sing: Ps 9-1:7 (Kleuters gaan vir begeleiding)Wetvoorlesing: Matteus 5:13-20 en 43-48

Sing: Ps 86-1:3, 6Skriflesing en teks: Matteus 22:34-40

Sing: Lied 530:1-2“Amen”-lied: Lied 530:3

Page 2: 18:00 Aanddiens · 28-09-2014  · 28 September KG 20 (Idalé Welman) & Wyk 25 (Drienie Reinecke) 5 Oktober Wyk 26 (Maritha de Jager) & Wyk 27 (Marina Grobler) 19 Oktober Wyk 28 (Retha

2

Meelewing

Verjaarsdae

80

Ouderlinge en Diaken aan diens

Ouderlinge: Rudi de Lange & Jan du Plessis

Diaken: Jaco Coetzee

Die koor oefen vanmiddag 16:00 by GK Oos se kerkgebou vir die laaste keer voor die vakansie.

Koor vir Kerssangaand

Wil jy graag ’n Almanak 2015 bestel? Hierdie boek het al die inligting oor die

GKSA in, asook dagstukkies en baie meer. Dit kos R65. Skryf jou naam op die lyste in

die portaal om jou bestelling te plaas.

Dinsdag, 30 SeptemberIngrid de Jong 082-821-0766Carla Roets 072-157-4133

Woensdag, 1 OktoberEsmé van der Merwe 082-321-9119

Donderdag, 2 OktoberIna Everson 082-786-0814Ina Kruger 082-335-8738Rizaan Olivier 083-651-9567

Vrydag, 3 OktoberJohan de Klerk 082-884-7061Tienie vd Merwe 018-293-1903

Saterdag, 4 OktoberHester Kruger 082-556-2361Alma Robinson 083-235-7546

2186

21

Rina de Beer (083-277-6996) is tans in Pretoria in die hospitaal nadat sy ʼn stam-seloorplanting ondergaan het. Ons bid vir herstel in die kritiese tyd waar die liggaam nou self nuwe selle moet vervaardig. Sy sal seker nog vir twee weke in Pretoria wees.Mossie Venter (072-758-2641) was in die hospitaal met longprobleme. Ons bid vir beterskap en herstel.Sterkte aan Juhan Olivier (0182974260) wat Maandag vir ʼn heupvervangingsope-rasie gaan.Geluk aan Marna van der Schyff (071-060-2161) wat ge kies is om Noordwes in die SA ritmiese gimnastiek-kampioenskap-pe in die Kaap te gaan verteenwoordig. Ons is trots op jou.

Dankie vir die mooi reaksie tot dusver. Die volgende hulp is nog nodig:* Die DIENSBEURTLYSTE is vanoggend be-skikbaar. Hoe meer mense deelneem hoe makliker en geselliger is dit. Jy hoef geen vorige ervaring te hê nie, en kan jou naam by enige van die dienste neerskryf* Judie benodig nog hulp met die maak van LASAGNES (dit kan vooraf gemaak en gevries word) asook met die maak van SLAAIE tydens Aardklop. * Saterdag voor Aardklop (4 Oktober) hou ons ʼn BAK- EN BROUDAG. Ons gaan die oggend (Vanaf 8-12uur) gebruik om Wilds-pasteie te maak en ander voorbereidings te tref. Hoe meer mense help hoe gouer is ons klaar.* AFGEKOOKTE wildsvleis kan asb Saterdag-oggend 8 uur (NB! NB! NB! ONTVRIES) by die kerksaal afgelewer word. Indien dit nie kan nie moet u asb vooraf met Judie skakel vir ʼn reëling.

KUIERKOMBUIS

Page 3: 18:00 Aanddiens · 28-09-2014  · 28 September KG 20 (Idalé Welman) & Wyk 25 (Drienie Reinecke) 5 Oktober Wyk 26 (Maritha de Jager) & Wyk 27 (Marina Grobler) 19 Oktober Wyk 28 (Retha

3

Diensgroep:Musiekbegeleiding

Gebruik jou musikale talente binne die gemeenskap van Christus! Sondag-aande word daar gebruik gemaak van ’n voorsanger, ’n blaasinstrument en pianis wat die sang tydens die ere-

dienste begelei. Daar word Donderdae om 17:00 geoefen en dan weer Son-

dae om 17:00, voor die erediens. Hoe word ek deel??

Bel vir Hanlie Steyn by 018 294 3934. Kom lewer jou musikale inset en loof

die Here met stem en instrument!

BedankingDankie vir al die gebede, boodskappe, be-soeke, kos wat aangedra is en omgee van die gemeente. Dankie ook vir die pragtige blomme wat ek verlede Sondag ontvang het, afgelewer deur ‘n gemeentelid wat ek so beter kon leer ken deur ‘n heerlike kuiertjie. Baie dankie aan ds Fanie vir sy besoeke en die lees uit Jesaja 43 waar die Here sê: “Moenie bang wees nie… As jy deur water moet gaan, is Ek by jou..” – veral na-dat die neurosjirurg verduidelik het dat die operasie groot en kompleks gaan wees en gevare inhou en hy dit vergelyk het met “’n swemtog van hier na Australië met ‘n see vol haaie!”. Dit bring kalmte en perspektief en tydens die verblyf in die hospitaal is ek bewus dat my lewe in die hande van die Here is en dat ek rustig kan wees. Dis nou vier weke later en dit gaan goed met my, dankie. Ek herstel goed onder die wakende oog van Poen wat toesien dat ek geen “on-wettighede” aanvang nie, en glo dat ek oor enkele weke weer saam met die gemeente sal kan aanbid.Suzette Coetzee

Ramphulp: Harrismith BrandeHarrismith en omgewing is op 18 en 19 September deur erge brande geteister wat deur stormwinde van tot 185km/u aange-blaas is. Die area wat gebrand het beslaan ’n oppervlakte van tussen 3,500 en 4,000km². Bykans onberekenbare skade is aan die gemeenskap se eiendom berokken. Plase met opstalle is tot op die grond afgebrand. Bevestigde lewensverlies staan reeds op 6 mense.Heelwat skade is aangerig aan weiding, plaashuise, arbeidershuise en statte. Baie boere het al hul vee verloor (skape – meer as 3000, beeste – meer as 1500). Baie kal-wers en lammers moet nou handgrootge-maak word.Bid asseblief vir Harrismith omgewing se mense en dra hulle aan die troue sorg van ons hemelse Vader op.GK Harrismith se diakonie het ʼn nood-hulp-fonds gestig indien u wil bydraes maak:Bank: FNB Tipe rekening: TjekRekeningnaam: GK Harrismith DiakonieRekeningnommer: 62348706021Takkode: 250533Verwysing: Noodfonds Brande

Liefdegawesby die deure28 September

Oggend: EmeritaatsfondsAand: Meelewingsfonds5 OktoberOggend: Ikageng BedieningshulpAand: Meelewingsfonds12 OktoberOggend: PembaAand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

Page 4: 18:00 Aanddiens · 28-09-2014  · 28 September KG 20 (Idalé Welman) & Wyk 25 (Drienie Reinecke) 5 Oktober Wyk 26 (Maritha de Jager) & Wyk 27 (Marina Grobler) 19 Oktober Wyk 28 (Retha

4

Teeskinkbeurte28 September

KG 20 (Idalé Welman) & Wyk 25 (Drienie Reinecke)

5 OktoberWyk 26 (Maritha de Jager) &

Wyk 27 (Marina Grobler)

19 OktoberWyk 28 (Retha van Wyk) &Wyk 30 (Jacoba van Rooy)

Baie dankie!

Die Internasionale diens bedien sap in die Somermaande. Dit is dus nie nodig om nou meer die teekoppies na afloop van die Oggend-diens vir hulle te los nie.

Vanaand is daar weer ‘n geleentheid vir gesamentlike jeugbediening by GK-Oos. Die laerskool en hoërskool kom om 17:45 bymekaar, terwyl die aanddiens om 18:00 begin. Prof Chris van der Walt gaan die ere-diens lei.Die laerskoolkinders se tema vir hierdie jaar is: Die Kerk Werk Wêreld Wyd. Hierdie keer gaan ons hoor dat ons kan getuig en juig al is ons gedaan. Die stad wat ons hierdie keer gaan besoek is Masedonië.Hoërskool jongmense, ons gaan verder leer oor wat dit beteken om ‘n dissipel van Je-sus te wees. Die vorige keer het ons gekyk na die kerk oor die hele wêreld. Hierdie keer gaan ons saam dink oor hoekom ons die Bybel moet lees en watter rol die Bybel in ons lewe moet speel. Kom praat bietjie saam hieroor...Soos laas gaan daar ook hierdie keer iets lekker vir al die jongmense wees en almal is welkom om na die erediens saam ‘n koppie koffie of tee in die Skuur te geniet.

Gesamentlike jeugbediening

Tydens Aardklop gaan ons die geleent-heid aangryp om die liefde van ons Here Jesus Christus te DOEN. Hier gaan gegee word: liefde, iets te drinke, iets te ete, jouself! Ons HarT is om die mense wat tydens Aardklopfees hou op ver-skillende maniere te bedien met die liefde van ons Here. Wat jy kan doen:

Navrae: [email protected]: Hartklop @ Aardklop 2014

••

Skryf in om saam te gee (R 200 p/p)Skenk koffie, koekies, beskuit, suiker of ‘n donasie.Borg ‘n kind om deel te wees

GEE is beter as kryRegistreer asseblief !

Potchefstroom Teologiese Publikasies (PTP) is ’n uitgewersmaatskappy wat hul beywer vir die bevordering van die Gereformeerde Teologiese wetenskap deur die publikasie van:

vakkundige literatuur (akademiese boeke wat deur vakkundiges en teolo-giese studente geraadpleeg sal word)populêr wetenskaplike literatuur (boeke wat wetenskaplik begrond is, maar wat in ’n populêre styl aangebied word vir die populêre mark)Christelike stigtelike literatuur (geskenk- of Bybelstudieboeke)

Prof Francois Viljoen gaan vandag tydens die dienste bietjie vertel oor van die boeke, maar gaan kyk gerus ook op www.ptpboeke.co.za vir meer inligting.

Meer oor PTP...

Baie dankie aan al die kinders wat hulle “Borg ’n Bybel”-spaarbussies ingegee het. Ons het 12 spaarbus-

sies teruggekry, en daarin was R1238.95. Dis amper 25 Bybels!

Page 5: 18:00 Aanddiens · 28-09-2014  · 28 September KG 20 (Idalé Welman) & Wyk 25 (Drienie Reinecke) 5 Oktober Wyk 26 (Maritha de Jager) & Wyk 27 (Marina Grobler) 19 Oktober Wyk 28 (Retha

5

Borg-’n-BybelBaie dankie aan almal wat reeds skenkings vir die Borg-’n-Bybel-projek gemaak het. Ons is nou al by die halfpadmerk na ons doelwit van 600 toe.Die Borg-’n-Bybel-projek word in die plek van ‘n eenmalige Bybelverspreidingkollek-te gehou. Ons vra elke belydende lidmaat om ‘n skenking van R50 hiervoor te maak. Ons mik om 600 Bybels (dus R30 000) aan die Bybelgenootskap te skenk.Daar is spesiale “Borg-’n-Bybel”-koevertjies beskikbaar by die deure en kerkkantoor. Plaas asseblief u bydraes in die bruin blikke naby die deure. U is ook welkom om ‘n elektroniese inbetaling te maak. Betaal asb in die gewone rekening (sien agterop Lan-tern) in, maar maak die verwysing “Borg ‘n Bybel”.Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Woordkafee bied tydens Aardklop twee werkswinkels met die hulp van ’n Johannesburgse kunstenaar aan. Dit

vind op Dinsdag 7 Oktober 2014 plaas.Lisa Crumpton beeld graag Bybelse

begrippe in haar skilderye uit. Sy bied sedert 2008 werkswinkels landswyd aan

om die ingeskape kreatiwiteit in elke mens te stimuleer. Deelnemers word in die proses met die Woord van God

bedien en sy inspireer hulle individueel met kreatiewe oefeninge. By die kerk-deure en kerkkantoor is daar pamflette met volledige inligting beskikbaar. Die twee werkswinkels is onafhanklik, maar sal mekaar aanvul. Registreer asb. so gou moontlik aangesien hoogstens 10 persone per sessie hanteer kan word en die materiaal deur die kunstenaar

aangekoop moet word.

BEROEPE ONTVANG

Ds JA Berg van Vaalwater na Pretoria-Al-kantrant.Ds R Jansen van Vuuren van Hendrina/Carolina-kombinasie na Tsumeb.Ds PJ van Blerk van Rustenburg-Wes na Nylstroom.

BEROEPE BEDANK

Ds R Jansen van Vuuren van Hendrina/Carolina-kombinasie na Tsumeb.Ds SP Venter van Pietersburg na Phal-aborwa.

Beroepe

Ons word behandel as verleiers, en tog is ons betroubaar; . . . as sterwendes en, soos julle sien, ons lewe; . . . as bedroefdes, en tog is ons altyd opgeruimd; as armes, maar ons maak baie ander ryk; as mense wat niks het nie, en tog besit ons alles. – 2 Kor. 6:8-10

As jy mense vra hoe gaan dit, hoor jy dadelik iets soos: “Dit gaan goed, dan-kie!” Wag net 30 sekondes of so, dan hoor jy die volle waarheid. As ek post-30 sekondes na baie luister, is hulle gekrenk, beswaard of sommer net pleinweg om-gekrap. Elkeen het goeie redes daarvoor. Op die een of ander manier is ons almal slagoffers. Om egter hier uit te kamp, trek ons net dieper in ’n dodelike spelpatroon in. Dan moet ons gedurig kompeteer vir die ‘slagoffer van die week’-trofee! By Paulus leer ek in 2 Korintiërs 6 dat die Here ons geroep het om verspreiders van hoop te wees. Hy vertel hier hoe hyself vervolg, beledig en vertrap is. Nogtans het hy sy hoop in Christus nooit verloor nie. Trouens, Paulus vertel dat, hoewel hyself brandarm was, hy ander gedurig ryk gemaak het in die Here. Kom ons leer by hom.

– Stephan Joubert

Page 6: 18:00 Aanddiens · 28-09-2014  · 28 September KG 20 (Idalé Welman) & Wyk 25 (Drienie Reinecke) 5 Oktober Wyk 26 (Maritha de Jager) & Wyk 27 (Marina Grobler) 19 Oktober Wyk 28 (Retha

6

www.facebook.com../gkpotchbult../gkpotchbultG5../VenterskroonBediening../GKBultProjekte../BultInternationalChurch

@gkpotchBult #potchG5 #gkbult

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

Kontakons

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Skribas: Ig Vorster: 082-788-5902 Jaap Verhoef: 018-294-6502Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Annatjie Verhoef: 072-391-2552Kosters (Molenstraat): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204Internasionale diens: Ray Everson: 018-290-6782Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kleuterbediening: Marida Coetzee: 084-678-3863Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843

Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Judie Coetzee: 082-619-4620Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Finansiële kommissie: Carools Reinecke: 082-568-5652Eiendomskommissie: Johan van Dijk: 076-383-9150Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: 084-520-1086Saalverhurings: Molenstraat: Kerkkantoor: 018-297-4843Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525Breekware: Molenstraat: Elma de Kock: 083-302-5282Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525

www.youtube.com /user/gkpotchbult

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................

• ADVERTENSIE •

êrens gehoor...

Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Bankbesonderhede

het jy dalk iets êrens gehoor wat jy met die gemeente wil deel? sit dit op facebook of kontak die kerkkantoor!

wat jy met die

Pragtige natuurskoon – Studentekamer, stoepkamer en badkamer vir nagraadse, werkende studente. Onderdak parkering. 1.4km van NWU af. Beskikbaar vanaf No-vember 2014. Kontak Christa Truter: 079-026-1049 / 072-864-8827. Christianity, boring?

So is television... If we don’t plug in

- Reinhard Bonnke

Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of

teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in

Christus Jesus ons Here. Romeine 8: 38-39