1953 weergawe michelle, atleet by bestek! super rugby · cv’s to be sent to: [email protected]...

1
P07 06 JULY 2018, PLATINUM BUSHVELDER Tel: 081 309 3876 / 072 026 0414, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected] KOS VIR DIE SIEL 1953 Weergawe SIEL S I E L 27 Laat húlle jubel en bly wees wat ’n behae het in my geregtigheid; en laat hulle altyddeur sê: Groot is die Here wat ’n welbehae het in die vrede van sy kneg! PSALMS 35: 27 Lewende Woord Swartklip New Way Christian Church Ou Apastoliese Kerk Swartklip Gereformeerde Kerk Thabazimbi Churches / Kerke Dienstye: Engelse diens: 8H00 / Afrikaanse diens: 9H30. Aand diens : 18H00 Hoek van Seringa en Soetdoring Straat Swartklip. Kontak: Pastoor Leon Labuschagne by 084 512 9046 Services: Sunday Morning: 09am. Judith & V d Bijl Street (Old Standard Bank Building) | Billy Pring 082 4555 165 | NWCC Thabazimbi | newwaychristianchurch.yolasite. com NG Kerk Northam Dienstye: Sondag Oggend: 9:30vm Aand: 6nm. Venter straat 6, Northam Kontak: 014 784 0915 Hervormde Kerk Northam Dienstye: Sondae oggende: 8H30 Op die Brits pad. Kontak: Ds Pedri van Rooyen 083 662 2804 Dienstye: Sondag Oggend: 8:30vm / Maandae - Vrydae Aande: 6:30nm. Kersboom 3, Swartklip. Kontak: Broer Louw Sevenster cell: 064 909 4751 Dienstye: Sondag Oggend: 10vm H/v Frikkie Meyerstraat en Knoppiesdoringlaan. Epos: [email protected] | Gereformeerde- Kerk-Thabazimbi | http://www.gktbz.co.za We broadcast in Bojanala Listen to us live @ www.bojanalafm.co.za Contact us for advertising! 169 Fatima Bhayat Street, Rustenburg 014 592 0278 / bojanalafm1gmail.com 0 0 ERDWURM TEE TE KOOP GLASWERK CLASSIFIEDS JOBFINDER STEEL WORK Organiese bemesting, ryk aan voedingstowwe vir alle tipes plante. R10.00 vir 2 liter, grootmaat ook beskikbaar. Elna: 082 872 9471 Lawrence doen glaswerk vir jou huis. Bel hom op 066 454 5008. Elemental Construction, Specialists in Steel- Construction, Fabrication and Maintenance. CNC Plasma Cutting done @ R 10 per minute, exc. material. Contact: Kevin - 078 306 6088 or [email protected]. NO VACANCIES AVAILABLE HUIS TE HUUR Northam: 2 x 2 slaapkamer huise, ook vir kontrakteurs indien hul belangstel. R3650.00 plus R150 vir water en eie koopkrag. Dadelik beskikbaar. Kontak Petro by 072 120 8203 VACANCY CLOSING DATE: 09 JULY 2018 REF. NO. 20180703 POSITION Instrumentation Technician DETAILS Required: 1 Based at: Mine REQUIREMENTS • Min. 3 years’ experience in a similar position • Experience in the mining industry • In depth knowledge of PLCs, SCADA calibrations of equipment • Relevant trade in Instrument and /or electronics • Own transport and should be able to work standbys and put in extra hours when required RESPONSIBILITIES • Inspects, tests, adjusts, and repairs electric, electronic, mechanical, and pneumatic instruments and systems used to indicate, record, and control generating operations in conventional or nuclear power electric generating plant: Inspects meters, indicators, gauges, temperature indicators, controllers, radiation counters or detectors, and other recording, indicating or controlling instruments to locate defective components in system. Maintain and monitor plant SCADA and PLCs • Removes defective instruments from system, decontaminates, disassembles, and cleans instruments, and replaces defective parts • Calibrates readings on instruments according to standards and adjusts phasing and aligns stages to ensure accuracy of recording and indicating function. Records calibrations made, parts and components used, and inventory of parts on hand • Prepares schematic drawings, sketches, made in instruments, circuits, and systems Waterberg Chrome Operators Thabazimbi CV’s to be sent to: [email protected] Enquiries/Tel: 011 035 3951 SUPER RUGBY Blues vs Reds In Auckland behaal die tuisspan 'n welverdiende oorwinning oor die Reds ou grote. Dit was hulle beste vertoning van die seisoen maar het 'n tawwe game volgende teen die Canes in Wellington. Die Reds speel tuis teen die Rebels. Rebels vs Waratahs Die Waratahs klop die Rebels in Melbourne 31-26 en is nou die voorloper op die Aussie konferensie. Die Tahs speel volgende teen die Sunwolwes in Sydney en die Rebels draf tuis teen die Reds uit. Highlanders vs Chiefs In Suva, Fidji behaal die Chiefs 'n spogsege oor die Highlanders en wen hierdie puik rugga game 45-22. Die Chiefs het op 'n verbysterende vaart afgeskop en was met rustyd reeds 42-0 voor. Met hierdie oorwinning het die Chiefs ook nou hulle neuse voor die Highlanders ingedruk en is nou derde op die NZ Konferensie. Die Chiefs speel volgende teen die Brumbies in Hamilton wat beloof om 'n riller te wees. Die Highlanders kan weer 'n rowwe dag op kantoor verwag want hulle moet teen die Crusaders in Christchurch loop uitdraf ou grote. Brumbies vs Highlanders In Canberra beloon die Brumbies hulle getroue supporters met 'n oorwinning oor die hoogaangeskrewe Canes en wen 24-12. Die Canes speel tans nie goeie ruggas nie maar beklee nog steeds die algehele vierde plek en tweede op die NZ Konferensie. Die Brumbies het danksy hierdie goeie oorwinning 'n skraal kans om nog die uitspeel rondes te haal. Die Brumbies speel volgende teen die omgekrapte Chiefs in Hamilton en die Highlanders durf die Crusaders aan in Christchurch. Sunwolves vs Bulle En daar doen die Japannese Wolwe dit weer ou grote. Hierdie keer is dit die Bulle wat aan die ontvangkant was. Die Wolwe wen welverdiend 42-37 en behaal hulle derde oorwinning van die reeks. Vir die Bulle is die seisoen vir eers verby en coach John gaan die sambokke uithaal. Die Bulle beklee tans die laaste plek op die SA Konferensie. Die Bulle se voorlaaste game van die seisoen is teen die Jaguares op Loftus en wen hulle hier, kan dit baie beteken vir die Leeus en die Haaie omrede die Argentyne tans die tweede plek op die SA konferensie beklee. Die Wolwe reis Sydney toe om teen die Waratahs te gaan uitdraf. Haaie vs Leeus In die Haaitenk word die Leeus vir die eerste keer in vyf jaar deur 'n SA span geklop en die Haaie doen dit in 'n rillerstryd en wen 31-24 om sodoende nog 'n kans gegun geword vir die uitspeelrondes. Die Haaie se dodelike verdediging het die game deurgetrek en hulle het groot karakter uitgestal. Hierdie stryd sal onthou word tussen twee vuurvreters, yster hakers met rakker Akker wat die hierdie ronde teen Marx gewen het. Akker is ook welverdiend as speler van die wedstryd aangewys. Die Haaie speel volgende teen die Stormers op Nuweland en hier sal hulle moet wen om nog in die Superreeks te kan saamgesels. Die Leeus het 'n loslootjie. Jaguares vs Stormers Die Jaguares behou hulle momentum en wen hulle sewende agtereenvolgende game en troef die Kapenaars met 25-14. Met hierdie oorwinning behou hulle die tweede plek op die SA Konferensie en kan vir die eerste keer in die uitspeelrondes speel. Die gekweste Bulle wag vir die Argentyne op Loftus en dit kan die lot van ander spanne bevoordeel of na sneesdoekies en ietsie sterker laat gryp. Die Stormers gaan ook nou maar net vir pride speel en draf op Nuweland teen die Haaie uit. Nag ou grote... Michelle, atleet by bestek! Thabazimbi Michelle Stassen van Thabazimbi het beïndruk met haar tyd van 8 ure en 10 minute in die onlangse Comrades Marathon te Durban. Van al die vrouens wat die Comrades voltooi het, was Michelle 61ste. Michelle hardloop vir KPMG. In ‘n onderhoud met die Platinum Bushvelder vertel Michelle dat sy gemotiveerd is en haar tyd sal verbeter volgende jaar. Haar pa Mike Nortje en suster Sonja vergesel altyd vir Michelle ter ondersteuning. Van links: Mike Nortje en Michelle Stassen.

Upload: others

Post on 18-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 1953 Weergawe Michelle, atleet by bestek! SUPER RUGBY · CV’s to be sent to: nhlanhla@wco-sa.com Enquiries/Tel: 011 035 3951 SUPER RUGBY Blues vs Reds In Auckland behaal die tuisspan

P0706 JULY 2018, PLATINUM BUSHVELDER Tel: 081 309 3876 / 072 026 0414, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected]

KOS VIR DIE SIEL1953 Weergawe

SIELSIEL

27Laat húlle jubel en bly wees wat ’n behae het in my geregtigheid; en laat hulle altyddeur sê: Groot is die Here wat ’n

welbehae het in die vrede van sy kneg!

PSALMS 35: 27

Lewende Woord Swartklip

New Way Christian Church

Ou Apastoliese Kerk Swartklip

Gereformeerde Kerk Thabazimbi

Churches / Kerke

Dienstye: Engelse diens: 8H00 / Afrikaanse diens: 9H30. Aand diens : 18H00Hoek van Seringa en Soetdoring Straat Swartklip. Kontak: Pastoor Leon Labuschagne by 084 512 9046

Services: Sunday Morning: 09am. Judith & V d Bijl Street (Old Standard Bank Building) | Billy Pring 082 4555 165 | NWCC Thabazimbi | newwaychristianchurch.yolasite.com

NG Kerk Northam

Dienstye: Sondag Oggend: 9:30vmAand: 6nm. Venter straat 6, Northam Kontak: 014 784 0915

Hervormde Kerk Northam

Dienstye: Sondae oggende: 8H30Op die Brits pad. Kontak: Ds Pedri van Rooyen 083 662 2804

Dienstye: Sondag Oggend: 8:30vm / Maandae - Vrydae Aande: 6:30nm. Kersboom 3, Swartklip. Kontak: Broer Louw Sevenster cell: 064 909 4751

Dienstye: Sondag Oggend: 10vm H/v Frikkie Meyerstraat en Knoppiesdoringlaan. Epos: [email protected] | Gereformeerde-Kerk-Thabazimbi | http://www.gktbz.co.za

p

We broadcast in Bojanala

Listen to us live @ www.bojanalafm.co.zaContact us for advertising!169 Fatima Bhayat Street, Rustenburg014 592 0278 / bojanalafm1gmail.com

00

ERDWURM TEE TE KOOPGLASWERK

CLASSIFIEDSJOBFINDER STEEL WORK

Organiese bemesting, ryk aan voedingstowwe vir alle tipes plante. R10.00 vir 2 liter, grootmaat ook beskikbaar. Elna: 082 872 9471

Lawrence doen glaswerk vir jou huis. Bel hom op 066 454 5008.

Elemental Construction, Specialists in Steel- Construction, Fabrication and Maintenance. CNC Plasma Cutting done @ R 10 per minute, exc. material. Contact: Kevin - 078 306 6088 or [email protected]. NO VACANCIES AVAILABLE

HUIS TE HUURNortham: 2 x 2 slaapkamer huise, ook vir kontrakteurs indien hul belangstel.R3650.00 plus R150 vir water en eie koopkrag. Dadelik beskikbaar. Kontak Petro by 072 120 8203

VACANCY

CLOSING DATE: 09 JULY 2018

REF. NO. 20180703

POSITIONInstrumentation Technician

DETAILSRequired: 1Based at: Mine

REQUIREMENTS• Min. 3 years’

experience in a similar position

• Experience in the mining industry

• In depth knowledge of PLCs, SCADA calibrations of equipment

• Relevant trade

in Instrument and /or electronics

• Own transport and should be able to work standbys and put in extra hours when required

RESPONSIBILITIES• Inspects, tests, adjusts, and repairs electric,

electronic, mechanical, and pneumatic instruments and systems used to indicate, record, and control generating operations in conventional or nuclear power electric generating plant: Inspects meters, indicators,

• gauges, temperature indicators, controllers, radiation counters or detectors, and other recording, indicating or controlling instruments to locate defective components in system. Maintain and monitor plant SCADA and PLCs

• Removes defective instruments from system, decontaminates, disassembles, and cleans instruments, and replaces defective parts

• Calibrates readings on instruments according to standards and adjusts phasing and aligns stages to ensure accuracy of recording and indicating function. Records calibrations made, parts and components used, and inventory of parts on hand

• Prepares schematic drawings, sketches,

made in instruments, circuits, and systems

Waterberg Chrome Operators Thabazimbi CV’s to be sent to: [email protected]

Enquiries/Tel: 011 035 3951

SUPER RUGBYBlues vs RedsIn Auckland behaal die tuisspan 'n welverdiende oorwinning oor die Reds ou grote. Dit was hulle beste vertoning van die seisoen maar het 'n tawwe game volgende teen die Canes in Wellington. Die Reds speel tuis teen die Rebels.

Rebels vs WaratahsDie Waratahs klop die Rebels in Melbourne 31-26 en is nou die voorloper op die Aussie konferensie. Die Tahs speel volgende teen die Sunwolwes in Sydney en die Rebels draf tuis teen die Reds uit.

Highlanders vs ChiefsIn Suva, Fidji behaal die Chiefs 'n spogsege oor die Highlanders en wen hierdie puik rugga game 45-22. Die Chiefs het op 'n verbysterende vaart afgeskop en was met rustyd reeds 42-0 voor. Met hierdie oorwinning het die Chiefs ook nou hulle neuse voor die Highlanders ingedruk en is nou derde op die NZ Konferensie.Die Chiefs speel volgende teen die Brumbies in Hamilton wat beloof om 'n riller te wees. Die Highlanders kan weer 'n rowwe dag op kantoor verwag want hulle moet teen die Crusaders in Christchurch loop uitdraf ou grote.

Brumbies vs HighlandersIn Canberra beloon die Brumbies hulle getroue supporters met 'n oorwinning oor die hoogaangeskrewe Canes en wen 24-12. Die Canes speel tans nie goeie ruggas nie maar beklee nog steeds die algehele vierde plek en tweede op die NZ Konferensie. Die Brumbies het danksy hierdie goeie oorwinning 'n skraal kans om nog die uitspeel rondes te haal.Die Brumbies speel volgende teen die omgekrapte Chiefs in Hamilton en die Highlanders durf die Crusaders aan in Christchurch.

Sunwolves vs BulleEn daar doen die Japannese Wolwe dit weer ou grote. Hierdie keer is dit die Bulle wat aan die ontvangkant was. Die Wolwe wen welverdiend 42-37 en behaal hulle derde oorwinning van die reeks. Vir die Bulle is die seisoen vir eers verby en coach John gaan die sambokke uithaal. Die Bulle beklee tans die laaste plek op die SA Konferensie.Die Bulle se voorlaaste game van die seisoen is teen die Jaguares op Loftus en wen hulle hier, kan dit baie beteken vir die Leeus en die Haaie omrede die Argentyne tans die tweede plek op die SA konferensie beklee. Die Wolwe reis Sydney toe om teen die Waratahs te gaan uitdraf.

Haaie vs LeeusIn die Haaitenk word die Leeus vir die eerste keer in vyf jaar deur 'n SA span geklop en die Haaie doen dit in 'n rillerstryd en wen 31-24 om sodoende nog 'n kans gegun geword vir die uitspeelrondes. Die Haaie se dodelike verdediging het die game deurgetrek en hulle het groot karakter uitgestal. Hierdie stryd sal onthou word tussen twee vuurvreters, yster hakers met rakker Akker wat die hierdie ronde teen Marx gewen het. Akker is ook welverdiend as speler van die wedstryd aangewys.Die Haaie speel volgende teen die Stormers op Nuweland en hier sal hulle moet wen om nog in die Superreeks te kan saamgesels. Die Leeus het 'n loslootjie.

Jaguares vs StormersDie Jaguares behou hulle momentum en wen hulle sewende agtereenvolgende game en troef die Kapenaars met 25-14. Met hierdie oorwinning behou hulle die tweede plek op die SA Konferensie en kan vir die eerste keer in die uitspeelrondes speel. Die gekweste Bulle wag vir die Argentyne op Loftus en dit kan die lot van ander spanne bevoordeel of na sneesdoekies en ietsie sterker laat gryp. Die Stormers gaan ook nou maar net vir pride speel en draf op Nuweland teen die Haaie uit.

Nag ou grote...

Michelle, atleet by bestek! Thabazimbi – Michelle Stassen van Thabazimbi het beïndruk met haar tyd van 8 ure en 10 minute in die onlangse Comrades Marathon te Durban. Van al die vrouens wat die Comrades voltooi het, was Michelle 61ste. Michelle hardloop vir KPMG. In ‘n onderhoud met die Platinum Bushvelder vertel Michelle dat sy gemotiveerd is en haar tyd sal verbeter volgende jaar. Haar pa Mike Nortje en suster Sonja vergesel altyd vir Michelle ter ondersteuning.

Van links: Mike Nortje en Michelle Stassen.