29 july 2016 platinum weekly, 50 marais street, tel: 014 592 … · loads of entertainment is at...

1
p 13 29 July 2016 PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] SOULFOOD New King James Version (NKJV) 1 Peter 3: 13-17 13 And who is he who will harm you if you become followers of what is good? 14 But even if you should suffer for righteousness’ sake, you are blessed. “And do not be afraid of their threats, nor be troubled.” 15 But sanctify the Lord God[d] in your hearts, and always be ready to give a defense to everyone who asks you a reason for the hope that is in you, with meekness and fear; 16 having a good conscience, that when they defame you as evildoers, those who revile your good conduct in Christ may be ashamed. 17 For it is better, if it is the will of God, to suffer for doing good than for doing evil. SUDOKU Rustenburg – Op Vrydagaand, 2 September 2016, tree plaaslike kunstenaar Riaan Rust op in die saal van die Afrikaanse Protestantse Kerk Rustenburg – op die hoek van Leyd- en Boven strate, Rustenburg. Sy optrede gaan gepaard met ‘n heerlike aansit-boere-ete en die prys van die kaartjie sluit wyn of sap in. Kom geniet ‘n aangename “Country” aand wat om 18:30 begin. Vir verdere besonderhede en kaartjies kan die kerkkantoor bedags tussen 08:00 en 12:00 geskakel word by 014-533 2980. Hierdie Country-aand is die “voorgereg” vir die basaar van 3 September waar tradisionele basaaritems aangebied word sowel as optredes deur plaaslike trompoppies. Die basaar begin om 08:00 en die optredes om 10:00. Teken dus 3 September in u dagboek aan. Rustenburg Die Agapé Kinder Jeugfees, gehou van Maandag die 11de tot Vrydag die 15de Julie 2016, was ‘n dawerende sukses. Selfs al het die kinderfees in die hartjie van die winter plaasgevind, het hordes kleingoed by Laerskool Vastrap opgedaag. Volgens Leonie de Koker, senior leraar en vrou van Dawie de Koker, het die gewildheid van die Kinderfees oor die afgelope jare só toegeneem, dat die perseel nie veel meer as die 1200 registrasies van vanjaar kon akkommodeer nie. Toegang tot die fantastiese geleentheid was gratis. Die Agapé Kinderfees, wat al vir die afgelope 19 jaar hierdie gemeenskapsaksie aanbied, sorg dat die verveelde kleingoed tydens vakansiedae besig en versorg is terwyl mammas en pappas by die werk is. Menige enkelouers het dikwels geen heenkome vir hul kroos nie. “Die Agapé Kinderfees bied die geleentheid aan om die kinders se morele waardes te versterk en ‘n mooi karakter te ontwikkel. Meer belangrik, om aan die hand van die Bybel, gesonde geestelike beginsels op te bou,” aldus Leonie. Agapé is dankbaar vir die gemeenskap se gulhartige ondersteuning van die Kinderfees, Jeugfees vir tieners, en verskeie ander gemeenskapsaksies wat jaarliks deur die gemeente aangebied word. Vir meer inligting kan ouers die webwerf www.kinderfees.co.za besoek. KERKBASAAR Agapé Kinderfees dawerende sukses Rustenburg – Die langverwagte Bosveld Broodfees gaan volgende naweek, op 29-30 Julie 2016, plaasvind by die Hervormde Kerk Rustenburg se gronde op die R24 – en almal is welkom! Elizma Theron kom vermaak kykers die Vrydagaand, 29 Julie, in die ouditorium om 19:00. Kaartjies is beskikbaar by Mari by 084- 2087445 of Suria 073-807 1090, Oom Manie se Biltong en Boerewors Den, of selfs Wiesa en by die Nutty About Biltong winkel by die Geelhoutpark kwekery, vir R70 per persoon. Tydens die Bosveld Broodfees, die Saterdag, kan jy inskryf vir ‘n potjiekoskompetisie. Al wat jy hoef te doen, is om daai ou familieresep potjiekos te maak. Bring jou spesiale bestanddele en maak seker agt mense kan smeul aan jou pot. Al die potjiekos deelnemers skenk dan hul heerlike potjiekos vir die Kerk – wie dit sal verkoop ter fondsinsamelingsprojek. Vaatjie en Blapsie van die ‘Mollie en Wors’ reeks sal die beoordeling kom doen. Die prys is ‘n Nommer 4 Pot! Die Hervormde Kerk se kenmerkende ‘Kameeldoring Teetuin’ sal vanjaar die geurigste koffie en/of tee bedien, saam met ‘n smullekker soet en southappie. ‘n Oudhede stalletjie sal ook te besigtig wees – ‘n móét vir elke ouma en oupa... en selfs vir die jonges vandag wat weet hoe om oudhede te rangskik tussen al hul moderne goedere – vir die perfekte balans. Die kleingoed kom vermaak die skare die dag met hul optredes, waarvan die pom-poms, akrobatiese danse en hip hop ook deel vorm. Sien julle daar! * En onthou – daar sal ‘n magdom vars gebakte brode wees... Mmmmmm! Bielie van ‘n Bosveld Broodfees Christmas in July, Methodist Church Rustenburg – “We want to host an incred- ible market in Rustenburg resembling the likes of markets in the Western Cape – where éveryone is catered for,” Barbara Beets from the Methodist Church Rustenburg told the Platinum Weekly. “And that’s why we will be hosting our ‘Christmas in July Creative Craft’ market this year.” “Only handmade items will be accepted,” Bar- bara confirmed. “At this stage we have 30+ handcraft stalls exhibiting their wares.” The market will take place on Saturday 30 July 2016 from 9am till 3pm at the Rustenburg Methodist Church on the c/o Schuurman and Brink Street. Loads of entertainment is at the order of the day – including Jeanine van Niekerk, a pre- senter at Radio Pulpit, who will be the Guest of Honour for the day, blessing us with her re- markable personality. The St. John’s Kagiso Brass Band will be entertaining young and old with their wonderful musical abilities. Thomas the Tjoo Tjoo Train will amuse the kids with mini-train rides; and there will also be a secured area for this kids overflowing with games, competitions and much more! The tea-garden extraordinaire and food stalls, including sheep on the spit, hamburgers, and much more will be available. “We also have a silent auction where paintings from local artists can be bid on as well as a certificated cycad,” Barbara added. There will also be a 32” TV up for grabs in the “Stake Your Claim” competition… so don’t miss out! Secure parking around the church premises is also available. Pencil this in your diary and bring the entire family on this festive occasion! For more information, please contact Bar- bara Beets on 083-407 5299 or pop a mail to [email protected]

Upload: others

Post on 19-Mar-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 29 July 2016 PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 … · Loads of entertainment is at the order of the day – including Jeanine van Niekerk, a pre-senter at Radio Pulpit,

p 1329 July 2016 PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

SOULFOODNew King James Version

(NKJV)

1 Peter 3: 13-1713 And who is he who will harm you if you become followers of what is good? 14 But even if you should suffer for righteousness’ sake, you are blessed. “And do not be afraid of their threats, nor be troubled.” 15 But sanctify the Lord God[d] in your hearts, and always be ready to give a defense to everyone who asks you a reason for the hope that is in you, with meekness and fear; 16 having a good conscience, that when they defame you as evildoers, those who revile your good conduct in Christ may be ashamed. 17 For it is better, if it is the will of God, to suffer for doing good than for doing evil.

SU

DO

KURustenburg – Op Vrydagaand, 2 September 2016, tree

plaaslike kunstenaar Riaan Rust op in die saal van die Afrikaanse Protestantse Kerk Rustenburg – op die hoek van Leyd- en Boven strate, Rustenburg. Sy optrede gaan gepaard met ‘n heerlike aansit-boere-ete en die prys van die kaartjie sluit wyn of sap in.Kom geniet ‘n aangename “Country” aand wat om 18:30 begin.Vir verdere besonderhede en kaartjies kan die kerkkantoor bedags tussen 08:00 en 12:00 geskakel word by 014-533 2980. Hierdie Country-aand is die “voorgereg” vir die basaar van 3 September waar tradisionele basaaritems aangebied word sowel as optredes deur plaaslike trompoppies. Die basaar begin om 08:00 en die optredes om 10:00.Teken dus 3 September in u dagboek aan.

Rustenburg – Die Agapé Kinder Jeugfees, gehou van Maandag die 11de tot Vrydag die 15de Julie 2016, was ‘n dawerende sukses. Selfs al het die kinderfees in die hartjie van die winter plaasgevind, het hordes kleingoed by Laerskool Vastrap opgedaag. Volgens Leonie de Koker, senior leraar en vrou van Dawie de Koker, het die gewildheid van die Kinderfees oor die afgelope jare só toegeneem, dat die perseel nie veel meer as die 1200 registrasies van vanjaar kon akkommodeer nie.Toegang tot die fantastiese geleentheid was gratis.Die Agapé Kinderfees, wat al vir die afgelope 19 jaar hierdie gemeenskapsaksie aanbied, sorg dat die

verveelde kleingoed tydens vakansiedae besig en versorg is terwyl mammas en pappas by die werk is. Menige enkelouers het dikwels geen heenkome vir hul kroos nie. “Die Agapé Kinderfees bied die geleentheid aan om die kinders se morele waardes te versterk en ‘n mooi karakter te ontwikkel. Meer belangrik, om aan die hand van die Bybel, gesonde geestelike beginsels op te bou,” aldus Leonie. Agapé is dankbaar vir die gemeenskap se gulhartige ondersteuning van die Kinderfees, Jeugfees vir tieners, en verskeie ander gemeenskapsaksies wat jaarliks deur die gemeente aangebied word. Vir meer inligting kan ouers die webwerf www.kinderfees.co.za besoek.

KERKBASAAR

Agapé Kinderfees dawerende sukses

Rustenburg – Die langverwagte Bosveld Broodfees gaan volgende naweek, op 29-30 Julie 2016, plaasvind by die Hervormde Kerk Rustenburg se gronde op die R24 – en almal is welkom! Elizma Theron kom vermaak kykers die Vrydagaand, 29 Julie, in die ouditorium om 19:00. Kaartjies is beskikbaar by Mari by 084-2087445 of Suria 073-807 1090, Oom Manie

se Biltong en Boerewors Den, of selfs Wiesa en by die Nutty About Biltong winkel by die Geelhoutpark kwekery, vir R70 per persoon. Tydens die Bosveld Broodfees, die Saterdag, kan jy inskryf vir ‘n potjiekoskompetisie. Al wat jy hoef te doen, is om daai ou familieresep potjiekos te maak. Bring jou spesiale bestanddele en maak seker agt mense kan smeul aan jou pot. Al die potjiekos deelnemers skenk dan hul heerlike

potjiekos vir die Kerk – wie dit sal verkoop ter fondsinsamelingsprojek. Vaatjie en Blapsie van die ‘Mollie en Wors’ reeks sal die beoordeling kom doen. Die prys is ‘n Nommer 4 Pot! Die Hervormde Kerk se kenmerkende ‘Kameeldoring Teetuin’ sal vanjaar die geurigste koffie en/of tee bedien, saam met ‘n smullekker soet en southappie. ‘n Oudhede stalletjie sal ook te besigtig wees

– ‘n móét vir elke ouma en oupa... en selfs vir die jonges vandag wat weet hoe om oudhede te rangskik tussen al hul moderne goedere – vir die perfekte balans. Die kleingoed kom vermaak die skare die dag met hul optredes, waarvan die pom-poms, akrobatiese danse en hip hop ook deel vorm.Sien julle daar! * En onthou – daar sal ‘n magdom vars gebakte brode wees... Mmmmmm!

Bielie van ‘n Bosveld Broodfees

Christmas in July, Methodist Church

Rustenburg – “We want to host an incred-ible market in Rustenburg resembling the likes of markets in the Western Cape – where éveryone is catered for,” Barbara Beets from the Methodist Church Rustenburg told the Platinum Weekly. “And that’s why we will be hosting our ‘Christmas in July Creative Craft’ market this year.” “Only handmade items will be accepted,” Bar-bara confirmed. “At this stage we have 30+ handcraft stalls exhibiting their wares.”The market will take place on Saturday 30 July 2016 from 9am till 3pm at the Rustenburg Methodist Church on the c/o Schuurman and Brink Street. Loads of entertainment is at the order of the day – including Jeanine van Niekerk, a pre-senter at Radio Pulpit, who will be the Guest of Honour for the day, blessing us with her re-markable personality. The St. John’s Kagiso Brass Band will be entertaining young and old

with their wonderful musical abilities.Thomas the Tjoo Tjoo Train will amuse the kids with mini-train rides; and there will also be a secured area for this kids overflowing with games, competitions and much more! The tea-garden extraordinaire and food stalls, including sheep on the spit, hamburgers, and much more will be available. “We also have a silent auction where paintings from local artists can be bid on as well as a certificated cycad,” Barbara added. There will also be a 32” TV up for grabs in the “Stake Your Claim” competition… so don’t miss out! Secure parking around the church premises is also available. Pencil this in your diary and bring the entire family on this festive occasion! For more information, please contact Bar-bara Beets on 083-407 5299 or pop a mail to [email protected]