6de sondag in lydenstyd ( palmsondag )

18
Black Box flickr.com c

Upload: judith-vega

Post on 30-Dec-2015

75 views

Category:

Documents


2 download

DESCRIPTION

6de Sondag in Lydenstyd ( Palmsondag ). God nooi ons uit en ons kom tot rus. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

Black Box flickr.comc

Page 2: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

Black Box flickr.comc

6de Sondag in Lydenstyd

(Palmsondag)

Page 3: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

Black Box flickr.comc

God nooi ons uit en ons kom tot rus

Page 4: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

Voorganger:Loof Hom wat in die naam van die Here kom!

Gemeente: Hosanna vir die Seun van Dawid!

Voorganger:Mag die Here met julle wees.

Gemeente: En ook met jou.

Voorganger:Here, God van ons verlossing, verleen in genade aan ons u bystandterwyl ons naderkom om u groot dade te oordink,

die groot dade waarmee U vir ons die ewige lewe bewerk het;deur u Seun, Jesus Christus, ons Here.

Gemeente: Amen.

Page 5: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

Herinnering aan Jesus se intog in Jerusalem

Voorganger:Kom ons dank die Here ons God.

Gemeente: Dit is gepas dat ons dank en lof aan die Here bring.Ons loof en dank U, o God, vir die groot liefdesdade waarmee u ons verlos hetdeur u Seun Jesus Christus, ons Here.

Op hierdie dag het Hy die heilige stad Jerusalemtriomfantelik binnegegaan en is Hy deurdie skares as Seun van Dawid en Koning van die konings verwelkom.

Help ons dat ons Hom altyd sal eeras ons Here en KoningEn Hom sal volg met volkome vertroue.

Page 6: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

Ons vra dit in sy Naam,Hy wat saam met UEn die Heilige Gees leef en

regeer.

Een God, nou en vir ewig.Amen.

Voorganger:Loof Hom wat in die Naam van die Here kom!

Gemeente: Hosanna vir die Seun van Dawid.

Page 7: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

Black Box flickr.comc

God praat met ons en ons luister

Page 8: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

Familie-oomblik

Page 9: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

Psalm 31

10 Wees my genadig, Here, want ek is in die nood; van verdriet het my oë swak geword, ja, alles in my.

11 My lewe vergaan van kommer en my jare van swaarkry; deur my ellende word my krag geknak en teer my liggaam uit.

12 Ek is die spot van al my teëstanders, veral van my bure, 'n verskrikking vir al my bekendes. Dié wat my op straat sien, vlug

vir my. 13 Ek is vergeet soos iemand wat lankal dood is, ek het geword

soos 'n ding wat lê en vergaan. 14 Ek hoor dreigemente van baie; dit dreig van alle kante af.

Baie span teen my saam en smee planne om my lewe te neem. 15 Maar ek vertrou op U, Here, ek sê: U is my God.

16 My tye is in u hand. Red my uit die hande van my vyande en vervolgers!

17 Verskyn tog tot my redding, red my deur u onfeilbare liefde.

Page 10: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

Ons nood bepaal nie God

se trou nie.

Page 11: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

"Wanneer ons luister na wat Paulus te sê het oor geloof, ... moet ons besef dat ons besig is om te luister na 'n gelowige wat net soos ons weet van die hoogtes en die dieptes, die blydskap en die droefheid, die vrede en die onrus van 'n lewe in geloof".

Page 12: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

"Ek het die goeie stryd gestry."

1983-vertaling: "Ek het die goeie wedloop afgelê."

- 2 Tim 4:7

Page 13: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

Romeine 8:37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir

ons liefhet. 38 Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of

teenswoordige of toekomstige dinge of kragte 39 of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die

liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here is nie.

Page 14: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

Durand

"Nie alleen het Hy sy kant gebring deur die fondament van ons geloof in Jesus Christus vas en seker te maak nie, maar Hy het ook vir ons ons kant gebring deur in ons 'n geloof te bewerk wat nie ophou nie, selfs wanneer dit vir ons voel die geloof nie meer daar is nie" (JJF Durand).

Page 15: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

Black Box flickr.comc

Page 16: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

Black Box flickr.comc

God stuur ons om te leef

Page 17: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )

Volgende erediens:

18 – 21 April: Groot Lydensweek

22 April: Goeie Vrydag (Jes 52: 13-53:12).

Page 18: 6de  Sondag  in  Lydenstyd ( Palmsondag )