a f d e l i n g a vraag 1 - midstreamcollege.co.za...filum annelida marine, varswater, bilateraal...

20
GR 11/LWT/LSC Junie-eksamen 2014 1 | Bladsy OPDRAG: Skryf slegs in blou pen. Skryf jou naam op die vraestel en antwoordblad. Lees die vrae versigtig voordat jy antwoord. Maak gebruik van middelnommering en nommer soos op die vraestel. Indien jy wetenskaplike sketse moet weergee, maak seker dat jy by die voorgeskrewe reëls hou. Plaas jou vraestel in jou antwoordstel en gee beide in aan die einde van die sessie. Geen tippex word toegelaat nie. A F D E L I N G A Vraag 1 Meervoudige keuse: Kies die mees korrekte antwoord vir elke vraag. Skryf die nommer van jou keuse in die tabel op jou antwoordblad. 1.1 Die diagram toon ‘n fotomikrograaf van ‘n bakteriofaag. Bakteriofage is… A bakterieë wat in biotegnologie gebruik word. B simbiotiese virusse in die spysverteringskanaal van beeste. C virusse wat binne bakterieë voortplant. D bakterieë wat in die knoppe van sommige plantwortels leef. Eksaminator/ Examiner Me C Almeida Datum/ Date 10-06-2014 Moderator Dr D Uys Tyd/ Time 2 ure Taalversorger/ Language editor Me H Meyer Totaal/ Total 130 Naam & Van:

Upload: others

Post on 07-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 1 | B l a d s y

OPDRAG: Skryf slegs in blou pen. Skryf jou naam op die vraestel en antwoordblad. Lees die vrae versigtig voordat jy antwoord. Maak gebruik van middelnommering en nommer soos op die vraestel. Indien jy wetenskaplike sketse moet weergee, maak seker dat jy by die voorgeskrewe reëls hou. Plaas jou vraestel in jou antwoordstel en gee beide in aan die einde van die sessie. Geen tippex word toegelaat nie.

A F D E L I N G A

Vraag 1

Meervoudige keuse: Kies die mees korrekte antwoord vir elke vraag. Skryf die nommer van jou keuse in die tabel op jou antwoordblad.

1.1 Die diagram toon ‘n fotomikrograaf van ‘n bakteriofaag. Bakteriofage is…

A bakterieë wat in biotegnologie gebruik word. B simbiotiese virusse in die spysverteringskanaal van beeste. C virusse wat binne bakterieë voortplant. D bakterieë wat in die knoppe van sommige plantwortels leef.

Eksaminator/ Examiner Me C Almeida Datum/ Date 10-06-2014 Moderator Dr D Uys Tyd/ Time 2 ure Taalversorger/ Language editor Me H Meyer Totaal/ Total 130

Naam & Van:

Page 2: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 2 | B l a d s y

1.2 Die grafiek hieronder toon die voorkoms van kinkhoes onder die bevolking. ‘n Entstof vir kinkhoes was in 1963 begin gebruik, maar die newe effekte het daartoe gelei dat minder mense die inentings oor die laaste 15 – 20 jaar begin neem het. Watter gevolgtrekking kan vanuit die grafiek gemaak word?

A Die voorkoms van kinkhoes voor 1963 was groter as 20 gevalle per 100 000. B Die voordele van die entstof is meer as die nadele van die newe effekte. C Die voorkoms van kinkhoes sal oor die volgende 10 jaar toeneem. D Die entstof het nie kinkhoes onder die bevolking uitgewis nie.

1.3. Die onderstaande tabel:

Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of totaal afwesig

Filum Arthropoda Marine, varswater of terrestrieël, bilateraal simmetries, liggaam gesegmenteerd Maar die segmente soms versmelt, gelitte aanhangsels, gelitte eksoskelet

Filum Mollusca Marine, varswater of terrestrieël, bilateraal simmetries of assimmetries, ‘n kalkagtige dop wat intern of ekstern kan wees, geen segmentasie nie

Filum Echinodermata Almal marien, volwassenes radiaal simmetries, radiale aanhangsels word stekels genoem, interne kalkagtige skelette

Maak gebruik van die inligting in die tabel om die

volgende dieresketse te identifiseer soos wat hulle in

‘n rotspoel sou voorkom.

Die dier wat aangetoon word, is in die fulum…

A Annelida

B Arthropoda

C Mollusca

D Echinodermata

Page 3: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 3 | B l a d s y

1.4 Die sketse hier langsaan toon dele van die pektorale

gordel (skouergordel) en ledemaat van twee vliëende vertebrate bekend as vlermuis en ‘n prehistoriese pterosaurus. Watter been van die pterosaurus korrespondeer met die humerus van ‘n vlermuis?

A A B B C C D D

1.5 Fungi kan nie hul eie voedsel vervaardig nie. Hierdie tipe voeding kan as … beskryf word.

A kommensalisme B parasitisme C simbioties

D saprofities 1.6 ‘n Tuinier hipotetiseer dat ‘n chemiese stof in kraanwater die aantal orgideë-blomme verminder het. Watter van die volgende is ‘n getroue voorspelling vanuit die tuinier se hipotese?

A Orgideë wat nie natgelei word nie sal meer blomme dra. B Orgideë wat natgelei word sal meer blomme dra as dié wat nie natgelei word nie. C Orgideë wat met kraanwater natgelei word sal meer blomme dra as ander wat met reënwater natgelei word. D Orgideë natgelei met gedistilleerde (suiwer) water sal meer blomme dra as dié wat met kraanwater natgelei word.

1.7 Nommers in die chloroplas korrespondeer met die fotosintetiese prosesse, ligfase (..?..) en

lig onafhanklike fase (..?..).

A 1 en 3 B 2 en 3 C 3 en 2 D 3 en 4 1.8 Die meegaande grafiek toon die fotosintetiese tempo van

‘n plant met groen blare en ‘n plant met gevlekte (wit en groen) blare by verskillende ligintensiteite. ‘n Moontlike verklaring waarom die plant met groen blare ‘n hoër fotosintese-tempo as die gevlekte blaar plant toon, is…

A CO2 word opgeneem. B die proses word deur ensieme beheer. C chlorofil is noodsaaklik vir fotosintese. D O2 word gedurende fotosintese vrygestel.

Page 4: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 4 | B l a d s y

1.9 In 1928 het die Skotse wetenskaplike, Alexander Fleming, verskeie petribakkies met bakteriumstringe

bestudeer wat daarin opgestel is. Na ‘n rukkie het hy agtergekom dat ‘n fungi, wat per ongeluk daarin beland het, begin groei het. Die area rondom die fungi het geen bakterieë bevat nie. Hierdie waarneming het gelei tot die ontdekking van penisilien.

Watter van die diagramme A tot D verteenwoordig Fleming’s se geskiedkundige bakkie?

1.10 Die grafiek op regterhand toon die resultate van ‘n nuwe anti-fungiale middel by verskillende konsentrasies se effek op gisselle. Watter persentasie gisselle het 5 eenhede van

die anti-fungiale middel oorleef? A 5 B 40 C 50 D 60 LO 1, Bloom’s level 3

[10]

Page 5: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 5 | B l a d s y

Vraag 2

Beantwoord die volgende vraag op jou antwoordblad deur die korrekte term in die gegewe spasie in te skryf. 2.1 Die indikator wat gebuik word om vir stysel te toets. (1) 2.2 Die organelle waarin fotolise plaasvind. (1) 2.3 Die verskeidenheid van spesies. (1) 2.4 Organismes wat gewoonlik gelyk simmetries in alle rigtings is. (1) 2.5 Reaksies wat tot die bou van nuwe molekules lei. (1) 2.6 ‘n Biologiese energiedraer. (1) 2.7 ‘n Metode van voortplanting wat nie van gamete gebruik maak nie. (1) 2.8 ‘n Vorm van wanvoeding wat in die afwesigheid van vitamiene C voorkom. (1) 2.9 Die proses waarby CO2 die chloroplaste in die blaar bereik. (1) 2.10 ‘n Planttipe wat keëls dra. (1)

[10]

Vraag 3

Lees die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Monique, ‘n graad 11 Lewenswetenskapleerder het ‘n eksperiment uitgevoer om die effek van verskillende temperature op die hartkloptempo van watervlooie (Daphnias) te toets. Sy het vir etiese redes op Daphnia besluit. In hierdie nuwe ondersoek het Monique ‘n klein glashouer gebruik waarin sy die Daphnia en water by verskillende temperature kon hou. Die hele apparaat kon onder ‘n mikroskoop geplaas word sodat die Daphnia se hart sigbaar is. Die apparaat was by verskillende temperature vir 30 sekondes geplaas. Sy het daarna die eksperiment vyf maal by elke van die temperature herhaal. Sy het van ‘n stadige-aksie videokamera gebruik gemaak om die hartklop in 30 sekonde intervalle akkuraat te kan bepaal. Haar data word in die tabel hieronder opgesom.

Temperatuur van die water (ºC)

Hartklop (per 30 sekondes)

10º 90.5

20º 97

30º 116.5

Die inligting en die diagram hieronder verwys na die Daphnia. Lees die inligting en bestudeer die diagram waarna jy die vrae wat volg kan beantwoord.

Daphnia is klein varswater krustacea wat nie die vermoë besit om ‘n konstante liggaamstemperatuur te kan

handhaaf nie. Dit beteken dat, as die omgewing se temperatuur verander, hul liggaamstemperatuur ook gaan

verander. Die temperatuurskommelinge beïnvloed die diertjie se metaboliese tempo wat styg as die

temperatuur styg en andersom. Hulle beskik nie oor ‘n goed ontwikkelde senuweestelsel nie en daar is ook

geen bloedvate teenwoordig nie.

Daphnia is relatief deurskynend wat dus die hart onder selfs swak mikroskope sigbaar maak. Daphnia is

volop in die natuur en word in troeteldierwinkels as viskos geteel. Hulle plant in gunstige toestande

ongeslagtelik voort en hul swak senuweestelsels laat hulle wel toe om op veranderinge in die chemiese

samestelling, en temperatuurveranderinge in hul omgewing te reageer.

Page 6: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 6 | B l a d s y

Daphnia:

3.1 Hoe het Monique met haar eksperiment die

betroubaarheid van haar data verseker? (1)

3.2 Watter aspek van haar ondersoek was bevorder toe sy

besluit het om die stadige-aksie videokamera te gebruik? (1)

3.3 Bereken die hartkloptempo in slae per minuut by elke

temperatuur. (3) 3.4 Maak gebruik van die hartklop per minuut wat by die

vorige vraag bereken was en trek ‘n grafiek op die grafiekpapier verskaf om jou resultate aan te toon. (8)

3.5 Identifiseer drie vaste veranderlikes wat vir hierdie eksperiment oorweeg moes word om dit betroubaar te

maak. (3) 3.6 Watter gevolgtrekking kan jy vanuit die resultate maak? (2) 3.7 Watter etiese redes het Monique oorweeg om van Daphnia vir dié ekspreriment gebruik te maak? (4)

[22]

Vraag 4

4.1. Manlike spinnekoppe kastreer hulself om meer

stamina te verkry.

Die manlike spinnekop Nephilengys malabarenis knip sy eie manlike orgaan (pulpe) binne in die wyfie af tydens gemeenskap. Die manlike spesie is tot 10 keer kleiner as die wyfie en die wyfie vreet gewoonlik die mannetjie gedurende of na gemeenskap op. Hy raak beter om ander mannetjies weg te hou van die wyfie af aangesien hy nou nie meer moeg raak nie, sy liggaam is veel ligter en hy veg nou beter. Hy kan nou voortdurend sperms in die wyfie stort. Mannetjies sonder pulpe is baie meer aggressief.

4.1.1 Tot watter genus behoort die spinnekop? (1)

4.1.2 Tot watter filum behoort spinnekoppe? (1)

4.1.3 Indien mannetjies probeer om met soveel moontlik wyfies te paar, waarom sal dit beter vir

hom wees om sy pulpe met sy eerste paring te verloor? (3)

Page 7: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 7 | B l a d s y

Lees die volgende gedeelte oor malaria en bestudeer die temperatuurkaart van die pasiënt wat aan malaria ly:

Malaria is endemies (altyd teenwoordig) in Afrika en Asië. 200 tot 300 milljoen mense raak elke jaar met malaria besmet, meestal in die warm tropiese en sub-tropiese areas. Daar sterf ook elke jaar ongeveer een miljoen mense daaraan. Die malariaparasiet is ‘n eensellige spoorvormende organisme, Plasmodium. Plasmodium in mense produseer spore wat ons merozoite noem wat die eritrosiete (rooibloedselle) besmet en hulle dan laat bars. Dit lei tot die kenmerkende koors wat malariapasiënte ervaar. Die vroulike muskiet, Anopheles, versprei malaria veroorsaak deur Plasmodium vivax. Plasmodium word na die mens oorgedra wanneer die muskiet bloed opsuig.

Die grafiek hieronder toon die temperatuurkaart van ‘n persoon wat aan malaria ly. Die eerste koorsaanval kom gewoonlik 10 dae na infeksie voor. So ‘n infeksie word gekenmerk deur drie fases van koue-, hitte- en sweetaanvalle. Neem aan dat dag een op die grafiek, 22 Maart 2013 was. 4.2.1 Bepaal vanuit die grafiek: a) die normale liggaams-

temperatuur van ‘n gesonde persoon. (1)

b) Die aantal koorsaanvalle wat

opgeteken is (1) 4.2.2 Bereken die volgende: a) Die datum waarop die

persoon met malaria besmet was. (1)

b) Die dag waarop jy die

volgende aanval sal verwag. (1)

4.2.3 Bepaal vanuit die pasiënt se grafiek: a) die laagste temperatuur (0C) op dag 2 (1) b) die hoogste temperatuur (0C) op dag 2 (1) 4.2.4 Verwys na dag 5 om die volgende te beantwoord: a) Stel een rede vir die skerp toename in temperatuur gedurende die hittefase voor. (1) b) Noem een simptoom wat die pasiënt gedurende die kouefase mag ervaar. (1) 4.2.5 Noem DRIE wyses waarop jy jouself teen malaria kan beskerm. (3)

[16]

Page 8: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 8 | B l a d s y

Flemming se beroemde plaatjie:

Vraag 5

Maak gebruik van die eenvoudige diagram van selrespirasie hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

5.1 Identifiseer die stowwe onderskeidelik deur A, B, C, D en E aangedui. (5)

5.2 In watter organelle sal ROETE I, voorkom? (1)

5.3 Watter tipe selrespirasie word deur ROETE II, verteenwoordig? (1)

5.4 Noem twee stowwe wat in plante sal vorm as ROETE II gevolg sou word. (2)

5.5 Jy is deel van ‘n span wat die maan vir tekens van lewe gaan ondersoek. Indien daar

organismes op die maan was, oor watter tipe metabolisme sou hulle beskik? Verskaf ‘n rede. (2)

[11]

Vraag 6

Penisilien is deur Alexander Fleming in 1928 ontdek. Rondom die fungi het geen bakterieë gegroei nie, vermoedelik as gevolg van iets wat deur die fungi afgeskei is (bestudeer die diagram hieronder). Toetse het getoon dat dit nie skadelik vir mense is nie.

6.1 Verskaf die algemene naam vir medisyne soos

byvoorbeeld penisillien wat bakteriese infeksies dood. (1)

6.2 Noem TWEE siektes wat met penisillien

behandel kan word. (2) 6.3 Sommige bakterieë raak weerstandbiedend

teen penisillien. Bespreek hierdie stelling (2) 6.4 In sommige areas van Suid-Afrika kan Tuberkulose medikasie nie pasiënte genees nie. Waarom dink

jy gebeur dit? (2) 6.5 Watter aanbevelings sal jy aan ‘n tuberkulose pasiënt gee oor wanneer en hoe hulle hul medikasie

moet neem? (3)

Glukose

3-koolstof verbinding(A)

ROETE I ROETE II

Eindproduk Eindproduk energie

(B) (C)

Gestoor in molekule (E)

(D)

Spieruitputting

Page 9: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 9 | B l a d s y

‘n Fungus Phtophthora infestans, veroorsaak ‘n ernstige ligroes toestand in aartappels. Dit laat die blare sterf en veroorsaak ook dat die bolle vrot. Dit was ‘n geweldige geskiedkundige krisis in Ierland tussen 1843 en 1847. Die toestande was net reg vir die fungus in Ierland. Dit het ‘n grootskaalse voedseltekort veroorsaak en bykans ‘n kwart miljoen mense het in dié tyd na New York emmigreer. Bestudeer die diagram van ‘n snit deur ‘n blaar met die fungi-hife aangetoon (Phtophthora infestans) soos wat dit daarin groei. 6.6 Verskaf byskrifte vir A en B. (2) 6.7 Verduidelik waarom hierdie fungus ‘n parasiet is. (2) 6.8 In watter plantweefsel gaan jy die rizoïede ingebed, aantref? (1) 6.9 Verskaf ‘n rede vir jou antwoord in vraag 6.8. (2) 6.10 Watter weersomstandighede sal geskik wees vir die groei van hierdie fungus? (2)

[19]

Afdeling B (antwoordboekie)

Vraag 7

7.1 Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg. 7.1.1 Verskaf ‘n geskikte opskrif vir hierdie diagram. (2) 7.1.2 Wat is die verskil tussen die terme absorpsie en assimilasie? (4) 7.1.3 Gee die letter en die naam van die struktuur waarin geen vertering palasvind nie. (2) 7.1.4 Verskaf slegs die letter van die twee hulporgane wat in die diagram aangetoon word. (2)

Page 10: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 10 | B l a d s y

7.2 Bestudeer die grafiek van tipe twee diabetes in die VSA. 7.2.1 Wanneer het die voorkoms van tipe II diabetes begin om toe te neem? (1) 7.2.2 Wat was die voorkoms van diabetes in die jaar 2000? (1) 7.2.3 Indien die voorkoms van diabetes in 2008, 8 vir elke 1000 mense was, bereken die persentasietoename van diabetes tussen 2000 en 2008. (3) 7.2.4 Verskaf ‘n toepaslike verduideliking vir die toename in diabetes. (4) 7.2.5 Noem die hormoon wat daarvoor verantwoordelik is om bloedglukosevlakke te laat daal. (1) [20]

Vraag 8

8.1 Bestudeer die diagram van ‘n eksperiment hieronder. 8.1.1 Verskaf ‘n doel vir die eksperiment. (2) 8.1.2 Wat is die funksie van die CaOH in opstelling A? (2) 8.1.3 Verduidelik waarom plastieksakkies in beide opstellings gebruik moet word. (3) 8.1.4 Wat is die afhanklike veranderlike en hoe word dit gemeet? (2)

Page 11: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 11 | B l a d s y

8.2 ‘n Eksperiment was uitgevoer om die tempo van fotosintese in blare by verskillende temperature en koolstofdioksiedkonsentrasies te meet. Die resultate is in die onderstaande grafiek gerekordeer. Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

8.2.1 Noem een veranderlike wat gedurende die eksperiment konstant gehou moet word. (1) 8.2.2 Bespreek beide lyngrafieke se resultate. (6) 8.2.3 ‘n Boer het planttonnels wat baie warm word. Wat kan hy doen om te verseker dat sy plante

vinnig groei? (2)

8.2.4 Trek ‘n grafiek waarin jy fotosintese- en selrespirasietempo oor ‘n tydperk van 24 uur aantoon, om die verhouding tussen hierdie twee prosesse te illustreer. (4)

[22]

TOTAAL = 130 punte

Dpm (dele per miljoen)

Page 12: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 12 | B l a d s y

A N T W O O R D B L A D

Vraag - 1

Meervoudige keuse

1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 1.6 1.7 1.8 1.9 1.10

[10]

Vraag 2

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

[10]

Vraag 3

3.1 ________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________

_______________________________________________________________________ (1)

Eksaminator/ Examiner Me C Almeida Datum/ Date 10-06-2012 Moderator Dr D Uys Tyd/ Time 2 ure Taalversorger/ Language editor Me H Meyer Totaal/ Total 130 Punte

Naam & Van:

Page 13: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 13 | B l a d s y

3.2 __________________________________________________________________________

_______________________________________________________________________ (1)

3.3

Hartklop

(per 30 sekonde)

Hartklop per minuut

X2

Hartklop per minuut

90.5

97

116.5

(3)

3.4

(8)

3.5 __________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________ (3)

3.6 __________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________ (2)

3.7 ___________________________________________________________________________

Page 14: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 14 | B l a d s y

___________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________ (4)

[22]

Vraag - 4

4.1.1 ______________________________________________________________________________(1)

4.1.2 ______________________________________________________________________________(1)

4.1.3 ________________________________________________________________________________

________________________________________________________________________________

_______________________________________________________________________________(3)

4.2.1 a) __________________________________________________________________________(1)

b) __________________________________________________________________________(1)

4.2.2 a) __________________________________________________________________________(1)

b) __________________________________________________________________________(1)

4.2.3 a) __________________________________________________________________________(1)

b) __________________________________________________________________________(1)

4.2.4 a) ___________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________(1)

b) __________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________(1)

4.2.5 _______________________________________________________________________________

_______________________________________________________________________________(3)

[16]

Vraag - 5

5.1 A = ____________________________ B = _____________________________

C = ____________________________ D = _____________________________

E = ____________________________ (5)

5.2 _____________________________________________________________________________ (1)

Page 15: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 15 | B l a d s y

5.3 _____________________________________________________________________________ (1)

5.4 _____________________________________________________________________________ (2)

5.5 _____________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________ (2)

[11]

Vraag - 6

6.1 ___________________________________________________________________________ (1)

6.2 ___________________________________________________________________________ (2)

6.3 ____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________ (2)

6.4 ____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________ (2)

6..5 ____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________ (3)

6.6 A = ______________________________ B = ______________________________________ (2)

6.7 ____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________ (2)

6.8 ____________________________________________________________________________ (1)

6.9 ____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________ (2)

6.10 ____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________ (2)

[19]

Beantwoord die res van die vrae in jou antwoordboek

Page 16: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 16 | B l a d s y

M E M O R A N D U M

Question 1

Multiple Choice

1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 1.6 1.7 1.8 1.9 1.10

C D C B D D C C A D [10]

Question 2

Terminology

1 iodine solution (iodine on its own is incorrect)

2 Chloroplast

3 Biodiversity

4 Radially symmetrical

5 Anabolism

6 ATP / NADPH / NADH

7 Asexual (give mark if specific method stated)

8 scurvy

9 diffusion

10 gymnosperms

[10]

Eksaminator/ Examiner C Almeida Datum/ Date 00-06-2014 Moderator Dr D Uys Tyd/ Time 2 hrs Taalversorger/ Language editor C. van den Berg Totaal/ Total 150 Marks

Page 17: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 17 | B l a d s y

Question 3

3.1 She videoed four Daphnia, each at five different temperatures for 30 seconds. (1) 3.2 Accuracy of the heart beat (1) 3.3 Calculate the heart rate in beats per minute for each temperature. (3)

Heart Beat (per 30 seconds)

Heart Beat per minute X2

Heart Beat per minute

90.5 90.5 X2 = 181

97 97 X2 = 194

116.5 116.5 X2 = 233

3.4 (8)

3.5 - Size of daphnia Hoeveelheid water

- Habitat from which daphnia is obtained - Temperature of the surrounding Omgewingstemp (nie water) (3)

3.6 The higher the Temperature, the greater the heart rate/ beat (2)

3.7 It is considered ethical to use invertebrates, such as Daphnia in scientific studies, for the following

reasons:

Daphnia has reduced awareness of pain because of the lack of a well developed nervous system

It is transparent and its heart is visible without the need for dissection

Daphnia is abundant in nature and there is no threat to it or its dependent species (food chains).

Some people also feel that it is bred for fish food and will thus die anyway.

Daphnia can reproduce asexually and may be clones

therefore there is no loss of genetic variation

Page 18: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 18 | B l a d s y

Animals are often used for research to enhance scientific knowledge. Monkeys are commonly used

for brain research, dogs are used in behavioural experiments, rabbits and mice are often dissected in laboratories, mice and fruit flies are used in genetic research. The issue is very controversial and the ethical guidelines vary from country to country and person to person. These animals should be used in a way that promotes a good ethical attitude towards them and not a simply instrumental one. Although they are simple organisms that may not 'suffer' in the same way as higher animals, they still deserve respect. Animals should be returned promptly to the holding tank after being examined. This supports ethical approaches that are appropriate to field work where pond animals are returned to their habitat after observations have been made.

(4)

[22]

Question 4

4.1.1 Nephilengys (1)

4.1.2 Arthropoda (1)

4.1.3 The palps keep injecting semen into the female and in the mean time the male can prevent other

males from inseminating that female. He is making sure that his genes get passed along. (3)

4.2.1 a) 36,80C (1) b) 3 (1) 4.2.2 Calculate the following: a) 12 March 2013 (1) b) 29 March 2013. (Dag7) (1) 4.2.3 a) 35,7oC (1) b) 37,40C (1) 4.2.4 Refer to day 5 to answer the following: a) A large number of red blood cells are infected and burst simultaneously leading to quick spikes of high fever. (1) b) shivering, feeling very tired, no energy. (1) 4.2.5 long clothing, mosquito net, mosquito repellant, ANY THREE valid. (3)

[16]

Question 5

5.1 A- pyruvate; √ B- CO2; C- water; D= lactic acid; E- ATP (5)

5.2 Mitochondria √ (1)

5.3 Anaerobic respiration √ (1)

5.4 Ethanol√ and CO2 √ (2)

5.5 Anaerobic respiration√. Since the moon does not have an oxygen-rich atmosphere√, organisms living there would not use oxygen as their terminal electron acceptor in cellular respiration. Instead, we can hypothesize that they must have evolved the ability to use some other compound as an electron acceptor. It is also possible that they would survive only using fermentation. Or, a completely different type of metabolism may have evolved, but it would still somehow need to oxidize "food" into chemical energy. (2)

Page 19: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 19 | B l a d s y

Question 6

6.1 Antibiotic (1) 6.2 Bronchitis, syphilis, TB, etc. (2) 6.3 Bacteria are no longer killed by the antibiotics / can survive in the presence of antibiotics. They have changed/mutated. (2) 6.4 The patient feels better and stops taking the tablets. The bacteria population has not been completely killed off, some bacteria survive. When the antibiotic decreases the bacteria can reproduce once again and the size of the population increases. (2) 6.5 The course of tablets must be completed even if the patient is feeling better. This ensures that the bacteria are all killed. Live a lifestyle that is going to assist the patient and boost their immune system (diet). (3) 6.6 Top label = sporangiophore/erect hypha A(Risoïede) Bottom label = sporangium (Stomata) (2) 6.7 This fungus is a parasite because it is living off the potato plant/leaf It is harming the host (potato) as it is obtaining its food and water from it. (2) 6.8 Phloem (1) 6.9 The phloem is the tissue that transports dissolved nutrients and this is what the fungus requires to live. (2) 6.10 -damp from the rain -warmth (2)

[19]

Question 7

7.1.1 Diagram showing the digestive system√ of a human √ (2) 7.1.2 absorption: digested food particles √pass from the gut into the blood system√ (2) Assimilation: cells use the transported materials √to make new compounds.√ (2) 7.1.3 A√ = oesophagus√ D & H & F (2) 7.1.4 D and H (2) 7.2.1 Around 1991 (1) 7.2.2 6 per 1000 people (1) 7.2.3 8-6√ x 100 = 25%√ (3) 8√ 7.2.4 increased sugar consumption√ and reduced consumption of fresh fruits and vegetables √ have led to an increase in obesity√. The modern lifestyle is more sedentary√, also leading to obesity. Obesity is accompanied by increased rates of diabetes due to strain on the pancreas√. Mark four different valid points. (4) 7.2.5 insulin (1)

[20]

Question 8

8.1.1 To test whether carbon dioxide is needed for photosynthesis√√ (2) 8.1.2 absorb√ carbon dioxide√ (2) 8.1.3 Roots undergo cellular respiration√ and no photosynthesis, thus the carbon dioxide produced√ by the roots (mikroörganismes) must be prevented from reaching the leaves. √ (3) 8.1.4 rate of glucose production√ - starch test√ (2)

Page 20: A F D E L I N G A Vraag 1 - midstreamcollege.co.za...Filum Annelida Marine, varswater, bilateraal simmetries, liggaam intern en ekstern gesegmenteerd, aanhangsels nie gelit nie of

GR 11/LWT/LSC – Junie-eksamen 2014 20 | B l a d s y

8.2.1 light intensity, water avail, any one reasonable. (1) 8.2.2 at a lower carbon dioxide concentration photosynthetic rate rises slowly until it reaches a maximum at 24-270C. The highest rate is 12 µmol CO2/m2/sec. As temperatures rise beyond this, the rate of photosynthesis drops. At 390 the rate reaches 0. 3 marks. Values must be quoted At a higher carbon dioxide concentration the rate of photosynthesis rises to a higher level than at low concentrations. A temp optimum of 370C is reached and a max rate of photosynthesis of 39 µmol CO2/m2/sec is reached. At 45 0C the rate has not reached 0. (6) 8.2.3 Pump in additional carbon dioxide to increase photosynthetic rate. (2) 8.2.4

The graph must show that cellular resp remains constant, that Photosynthesis rises during the day, that the two graphs cross and that axes are correctly labelled. (4)

[22]