afrikaansgraad12dotcom.files.wordpress.com · web viewin koos du plessis se gedig, spore op die...

6
Spore op die maan ‘n WebQuest vir Graad 12 EAT Ontwerp deur: Melanie M. Rass e-pos: [email protected]c.gov.za INLEIDIN G TAAK PROSES HULPBONNE ASSESSERING SAMEVATTING INLEIDING Waar gaan die mens nog besoedel? Die hedendaagse mens is uiters behep met vooruitgang en laat geen steen onaangeroer om nuwe wêrelde te verken nie. Ongelukig het die drang na vooruitgang een resue en onaangename nasleep: besoedeling. In die mens se sug na vooruitgang het hy hom selfs tot die ruimte gewend. Wie weet nou nie van die maanlandings, die Hubble-teleskoop en die eindelose ruimtereise nie

Upload: others

Post on 06-Feb-2020

15 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: afrikaansgraad12dotcom.files.wordpress.com · Web viewIn Koos du Plessis se gedig, Spore op die maan, weeklaag hy omdat daar geen nuwe oord vir diemens is om meer na te gaan nie,

Spore op die maan‘n WebQuest vir Graad 12 EAT

Ontwerp deur: Melanie M. Rasse-pos: [email protected]

INLEIDING

TAAK PROSES HULPBONNE ASSESSERING SAMEVATTING

INLEIDING

Waar gaan die mens nog besoedel?

Die hedendaagse mens is uiters behep met vooruitgang en laat geen steen onaangeroer om nuwe wêrelde te verken nie. Ongelukig het die drang na vooruitgang een resue en onaangename nasleep: besoedeling. In die mens se sug na vooruitgang het hy hom selfs tot die ruimte gewend. Wie weet nou nie van die maanlandings, die Hubble-teleskoop en die eindelose ruimtereise nie

In Koos du Plessis se gedig, Spore op die maan, weeklaag hy omdat daar geen nuwe oord vir diemens is om meer na te gaan nie, omdat alleoorde reeds besmet is deur die mens se teenwoordigheid.

Ingryping is nodig in die sin dat mense verantwoordelikheid vir hul optredemeot neem en dat hulled eur sodanige optrede die natuur moet bewaar sodat dit ook

Page 2: afrikaansgraad12dotcom.files.wordpress.com · Web viewIn Koos du Plessis se gedig, Spore op die maan, weeklaag hy omdat daar geen nuwe oord vir diemens is om meer na te gaan nie,

vir nageslag beskore sal wees.

TAAK

“KOM ONS WORD VERANTWOORDELIKE WêRELDBURGERS””

INTEGRASIE MET

AARDRYKSUNDELewenswetenskappe

Leerders behoort die betekenisse van nuwe of onbekende woorde in die gedig na te slaan in ‘n goeie woordeboek of tesourus.

Leerders moet gaan oplees oor die verskynsel van ruimterommelary en watter gevaar dit vir die mens en ruimte inhou.

Leerders moet die inhoud van die gedig kan ontsluit en alle stylfigure en vorme van beeldspraak kan identifiseer.

Leerders sal na afloop van die taak ‘n feite-opstel oor die besoedeling of natuurbewaring skryf,

Page 3: afrikaansgraad12dotcom.files.wordpress.com · Web viewIn Koos du Plessis se gedig, Spore op die maan, weeklaag hy omdat daar geen nuwe oord vir diemens is om meer na te gaan nie,

PROSES

1. Leerders verdeel as volg in groepe:

Strofe 1- Basheer, Sinovuyo, Ashwin, Nwabisa

Strofe 2 – Rashaad, Lauren J, Chisum

Strofe 3 – Lauren L, Christopher, Nazeerah

Strofe 4 – Kyle, Nicole D, Zhanè

Strofe 5 – Nicole, Onke, Daniel, Chuma

Strofe 6 – Karen, Tarryn, Shaun, Emile

2. Vind uit of daar nog enige ongerepte of onbesoedelde omgewings op aarde of die ruimte is.

3. Doen ook navorsing oor ruimterommelary4. Google Koos du Plessis se liedjie Spore op die maan en luister daarna5. Elke groep moet eers die betekenisse van onbekende woorde of

uitdrukkings in ‘n goeie woordeboeke of tesourusse naslaan6. Ontsluit die betekenis van elke strofe deur te let op woordkeuses,

Page 4: afrikaansgraad12dotcom.files.wordpress.com · Web viewIn Koos du Plessis se gedig, Spore op die maan, weeklaag hy omdat daar geen nuwe oord vir diemens is om meer na te gaan nie,

beeldspraak, stylfigure, strofe- en versbou.

7. Probeer elke strofe teen die agtergrond van die hedendaagse probleem van aardverwarming en klimaats- en ander drastiese veranderinge te verduidelik

8. Berei ‘n PP-aanbieding met jul bevindinge voor.10. Julle het ‘n week om navorsing te doen en ‘n uitgebreide verslag saam te

stel.11. Wend data asook visuele hulpmiddels aan om die verslag ook mondelings

aan te bied.12.Beantwoord werksvel met vrae skriftelik.

BRONNE Webverwysings

www. youtube.com

www.googleimageswww.huffingtonpost.com www.wikipeida.orghttp://www.greeniacs.comwww.nationalgeographic.com

Afrikaanse Verklarende WoordeboekeTweetalige woordeboekAfrikaanse Tesourus

ASSESSERING

PORTUURASSESSERING :

Leerders moet hul deelname aan die projek aan die hand van die kontrolelys assesseer

Page 5: afrikaansgraad12dotcom.files.wordpress.com · Web viewIn Koos du Plessis se gedig, Spore op die maan, weeklaag hy omdat daar geen nuwe oord vir diemens is om meer na te gaan nie,

OPVOEDERASSESSERING :

Vrae op werksvelword aan die hand van ‘n memorandum geassesseer.

SAMEVATTING

Watter les kan ons uit die gedig leer?

Watter verantwoordelikheid rus daar op elk van ons skouers?