afkondiging 13 oktober 2013
DESCRIPTION
Afkondiging 13 Oktober 2013TRANSCRIPT
13131313 Oktober Oktober Oktober Oktober 2013201320132013
JAARFOKUS | Geloofsvorming
VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE BELANGRIK OM TE WEETBELANGRIK OM TE WEETBELANGRIK OM TE WEETBELANGRIK OM TE WEET
08:30 Erediens
1
Gemeentevroue nooi almal hartlik uit na 'n Lentekuieraand met Dr Jan Swanepoel (bekende sanger) op Woensdag,
23 Oktober om 18:30 vir 19:00 in die kerksaal. Kaartjies te koop @ R50 per persoon (verversings ingesluit) tussen die eredienste in Koinonia en by die kerkkantoor
gedurende die week.
Immanuel van Tonder
Vier God!
10:10 Erediens (Informeel)
Peet Crous
2
Familiedag Sondag 27 Oktober 2013 Shaik gee vir Selebe raad (Jes)
Families met laerskoolkinders eet om
08:00 saam by Stephnies Restaurant,
Lynnwood Bridge en gaan daarna saam
na die kategese.
10:10 Kleuterklerk
18:30 Aanddiens
Fay van Eeden
'n Nogtans-geloof
Ons woon dan almal die 10:10 diens by in die kerk. Om saam te eet stuur sms met Van en getalle aan
083 540 6015. 20 Oktober 201320 Oktober 201320 Oktober 201320 Oktober 2013
08:30 Erediens
3
Al die Senior lidmate word hartlik uitgenooi na die jaarlikse Braaivleis op Dinsdag 29 Oktober 2013 om 11:30 in Koinonia. RSVP asb voor of op 21 Oktober by die
kerkkantoor 012 348 1245 of kontak Nelia 012 361 2877. 'n Vrywillige donasie van R30 is welkom.
Eric Scholtz
10:10 Erediens (Informeel)
Eric Scholtz
10:10 Kleuterklerk
VOORBIDDING: 18:30 Aanddiens
Fay van Eeden
∗ Dolf Janse van Vuuren, Lynburn Village 12, Lynburnweg 71, Lynnwood Manor, 012 348 6686 – Pretoria-Oos Hospitaal.
Kategesetemas vir 20 Oktober 2013:
Maak 'n knoop! 17 November 2013 – gemeente se
jaarlikse potjiekos-ete! Indien u bereid is om 'n potjie te maak kontak asb vir
Robert 082 334 4314. Vir hulp met poeding vir die geleentheid
kontak asb vir Maretha Brits 073 267 7019.
Gr 7: Waarmee hou jy jouself besig?
(Veral as niemand jou sien.)
Gr 8: Hoe sorg jy vir jou vriende (Love languages)
Gr 9 & 10: Fight Club
Belydenisklas: Belydenisaflegging – die wat, wie en hoe?
24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER
HIERDIE WEEK SE KALENDERAKTIWITEITEHIERDIE WEEK SE KALENDERAKTIWITEITEHIERDIE WEEK SE KALENDERAKTIWITEITEHIERDIE WEEK SE KALENDERAKTIWITEITE
MAANDAG
Gebedsgroep 09:30 (Kapel). Kontak Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572 met gebedsversoeke. Bybelstudie 19:30 (A21) – Johan Jooste. Tema: Ons bespreek die Romeinebrief. Almal is baie welkom!
DINSDAG
Bybelstudie 08:15 (Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen, 012 361 1896) – Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572. Bybelstudie 08:30 (Kapel) – Eric Scholtz 012 361 4219/082 856 5959. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626. Jongwerkendes-Bybelstudie 19:00 – Meer inligting by Ingrid Fischer 082 862 2405. Bybelstudie 19:00 (Kapel) – Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572.
WOENSDAG Young-couples-omgeegroep 19:00. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854.
DONDERDAG Bybelstudie 09:00 (Lynnwood Oord) – Johan Jooste. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626.
VRYDAG 24/7 T-Tyd in 2013. Christelike Meditasie 07:00 (Kapel). Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:15 (A21) – Eric Scholtz 012 361 4219/082 856 5959.
ALGEMEEN
Ya-Bana (Mabopane) hou hulle volgende Jumble Sale op 8 November 2013. Onthou asb alle tweedehandse ware en klere.
Bring dit asb na die kerk of kontak Hilda 082 900 8291. Byvoorbaat baie dankie vir u ondersteuning.
Tukkie Eerstejaarskamp vanaf 13 - 17 Januarie | Inskrywingsvorms by die kerkkantoor – meer inligting op die kennisgewingbord.
Wespoort Voedingskema projek - Langtafel Piekniek | Datum: Vrydag 18 Oktober. Plek: NG Lynnwood – Koinonia. Tyd: 08:30. Drag: Trek iets wit aan! Koste: R125 per persoon. Bring eie eetgerei en drinkgoed saam, kos asook koffie en tee is ingesluit by die prys!!! Vir kaartjies skakel Irma Swanepoel by 083 450 7392.
Kranslegging | Die Centurion-Erfenisvereniging in samewerking met die SAVF en die Voortrekkerbeweging nooi u na 'n kranslegging by die Irene Kampkerkhof, Sondagoggend 13 Oktober 2013 met sonsopkoms om 05:30. Vir meer inligting kontak dr Rentia Landman [email protected] of skakel 012 664 2590/083 306 5492.
Bybels in ander tale @ R40 | by die kerkkantoor beskikbaar.
CD opnames van eredienste @ R10 | Plaas bestellings by die kerkkantoor 012 348 1245 of by die info-toonbank op 'n Sondagoggend.
Motorwagdonasies | houers in die portaal beskikbaar – dankie vir u ondersteuning.
Besoek gerus Sondae die Info-toonbank na die 08:30 erediens vir enige navrae.
KONTAK-INLIGTING
• Kerkkantoor | 012 348 1245 of [email protected].
• Kosters | Pieter Schoeman (dagkoster) 082 771 8988 | Frikan Erwee (na-ure koster) 083 603 4961.
• Kombuis (breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens) | Maretha Brits 073 267 7019.
• Bankbesonderhede | NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court (632005), Rek nr 540 580 014.