africas bow hunter - december 2014

8
africa’s DECEMBER 2014 VOL 15 - ISSUE 12 SOUTH AFRICA R34.00 [incl VAT] USA $ 6.50 OTHER COUNTRIES R29.82 [Tax excl] Bowtests: Obsession's Evolution Bowtech's Prodigy Tom Miranda: Arrows across the pond Archery: A gift from the Father Buffalo hunt Crossbow hunt A justification for hunting The principles and ethics of trapping Broadhead test: Rage Hypodermic 100 grains bowhunter Moonstruck - lunar effects on hunting

Upload: presspad

Post on 06-Apr-2016

239 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

This is a free sample of Africas Bow Hunter issue "December 2014" Download full version from: Apple App Store: https://itunes.apple.com/us/app/id808732465?mt=8&at=1l3v4mh Google Play Store: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.presspadapp.africasbowhunter Magazine Description: AFRICA's BOWHUNTER is the magazine for the bowhunter, archery enthusiast and game farmer. We mainly publish news and articles of interest to the bowhunter in Southern Africa and any bowhunter in the world who hunts or plans to hunt in Southern Africa. You can build your own iPad and Android app at http://presspadapp.com

TRANSCRIPT

Page 1: Africas Bow Hunter - December 2014

afric

a’s

DECEMBER 2014VOL 15 - ISSUE 12SOUTH AFRICAR34.00 [incl VAT]USA $ 6.50OTHER COUNTRIES R29.82 [Tax excl]

Bowtests: Obsession's EvolutionBowtech's Prodigy

Tom Miranda:Arrows across the pond

Archery: A gift from the Father Buffalo hunt

Crossbow hunt A justification

for huntingThe principles and ethics of trapping

Broadhead test: Rage Hypodermic 100 grains

bowhunter

Moonstruck- lunar effects on hunting

Page 2: Africas Bow Hunter - December 2014

WORLD RECORDS, COMMONWEALTH GAMES RECORDS, NATIONAL RECORDSWORLD MEDALS, COMMONWEALTH GAMES MEDALS, NATIONAL MEDALS!

CONGRATULATIONS ON A VERY SUCCESFUL YEAR!

TEAM HOYT, TEAM EASTON, TEAM MAGNUM ARCHERY

w w w . m a g n u m a r c h e r y . c o . z a

GERDA ROUX3 x WORLD MEDALIST / NATIONAL RECORD

HOLDER / NATIONAL CHAMPION / *IFAA AND WA records Compound Women

DANELLE WENTZEL3 x WORLD MEDALIST / 4 x WORLD RECORD HOLDER

/ 2 x WORLD CHAMPION / *IFAA AND WA records Compound Women

JANE DOHLHOFF2 x IFAA WORLD CHAMPION / IFAA WORLD

RECORD HOLDER / 2014 NATIONAL CHAMPION *IFAA Compound Women

PATRICK ROUX2 x WORLD MEDALIST / 8 x NATIONAL RECORDS

5 x NATIONAL CHAMPION / *IFAA AND WA records Compound Men.

SHAUN ANDERSON*NATIONAL RECORD HOLDER /

*NATIONAL CHAMPION / *IFAA AND WA records Compound Men Open

KOOS DE WETWORLD MEDALIST / COMMONWEALTH GAMES RECORD

& MEDALIST / NATIONAL RECORD HOLDERNATIONAL CHAMPION / *IFAA AND WA records

Compound Men

KOBUS BRINK4 x WORLD JUNIOR CHAMPION / 2 x WORLD JUNIOR RECORDS / 17 x JNR NATIONAL RECORDS / NATIONAL

JUNIOR CHAMPION / *IFAA AND WA records Compound Men

DP BIERMAN2 x WORLD MEDALIST / NATIONAL CHAMPION / NATIONAL RECORD HOLDER / *IFAA AND WA records

Compound Men

JEANINE VAN KRADENBURG1 x WORLD MEDALIST / NATIONAL RECORD

HOLDER / *WORLD RECORD HOLDERNATIONAL CHAMPION / *To be confirmed

*IFAA AND WA records Compound Women

SEPPIE CILLIERS2 x WORLD MEDALIST / WORLD RECORD

HOLDER / COMMONWELTH GAMES RECORD HOLDER / 2 x COMMONWEALTH GAMES /

MEDALIST / 10 x NATIONAL RECORD HOLDER*IFAA AND WA records Compound Men

Page 3: Africas Bow Hunter - December 2014

3DECEMBER 2014 AFRICA’S BOWHUNTER

FE

EL

T

HE

F

UT

UR

E

#M

AT

HE

WS

NO

CA

M

We d

are

d t

o q

uestio

n o

ur

ow

n r

ule

s, and

in t

he p

rocess, d

isco

vere

da w

ho

le n

ew

sys

tem

fo

r sup

erio

r accura

cy

and

unriva

led

feel.

C

M

Y

CM

MY

CY

CMY

K

HTR-fp_210x265.pdf 1 10/22/14 2:51 PM

Page 4: Africas Bow Hunter - December 2014

4 AFRICA’S BOWHUNTER DECEMBER 2014

CONTENTS

5 Kommentaar: nie tyd óf tegnologiese vooruitgang het remme nie

7 From our readers

8 Moonstruck – do moon phases have an influence on hunting?

12 Testing Obsession's Evolution

16 Arrows across the pond – traveling in search of bowhunting adventure can lead to some exotic places.

22 The Dagga-boy

24 Archery: a Gift from our Father!

27 The way I see it: Dr Death arrows

31 ABO news

33 A ten point South African safari

38 For the kids: colour me in

39 Test your knowledge: kudu

41 Test your knowledge: Bowhunting quiz

43 My eerstejag

44 The principles and ethics of trapping

47 Readers' trophies

48 Broadhead test: Rage Hypodermic 100 grain

52 Testing Bowtech's Prodigy

55 The ethics question: Part 3 – a justification for hunting

59 Subscribe

62 Bowhunting opportunities

63 Bows for sale

64 Letter from the rookie

Cover image: Jan Herholdt, winner of Bowtech's Lone Survivor competition. Photo: Sean Nel.

HPC Archery shop• Archery school• Excellent service and product knowledge

• Personalised tuition & custom fitment• A wide variety of bows & camo clothing

Golf driving range• A Candeia Portuguese Restaurant 19th hole• Golf driving range & putting green• 9 hole Mashie course with 18 tees

Outdoor activities• 28-butt field range• 22-target 3D range• Quad biking and quad tracks• Paintball• Go carting• Bass fishing• Mountain bike tracks• Team building

• Children’s birthday parties

Contact us:Wilna Meiring:

082 078 9380 / 082 575 7022Arrow Rest: 012 205 1485

E-mail: [email protected]

Arrow Rest: R512, HartebeespoortdamGPS Co-ordinate: S 25’ 46’ 612 E 27’ 49’714

• Don’t just replace your bakkie shocks; replace it with front and rear Camil Suspension Systems.• Experience the stability, ride quality & load-ing ability of the system that was designed, tested

& manufactured in South Africa for Africa.

• We specialise in:Toyota, Nissan,

Ford, Mazda, Isuzu, Mitsubishi Colt, Mahindra, Tata,

GWM Steed.

For more information visit: www.camilsuspensions.co.za or phone (012) 335-5431

Bakkie Suspension Upgrades

Page 5: Africas Bow Hunter - December 2014

5DECEMBER 2014 AFRICA’S BOWHUNTER

KOM

MEN

TAA

R

Wanneer ’n mens ’n tydskrif uitgee, moet jy vooruit werk. Hierdie uit-gawe is ons Kersuitgawe, maar ek skryf die artikel lank voor dit

Desember is. Om die waarheid te sê, dit is vroeg November en Pretoria se strate is nog pers van al die jakarandabloeisels. Waar ons bly voel dit ook asof iemand die lente gesteel het. Die koue dae het sommer dadelik sweetwarmdae geword.

’n Mens kan baie dinge doen, maar jy kan nie tyd laat stilstaan nie. Ons kan maar net die tyd wat tot ons beskikking is na die beste van ons vermoë gebruik. Ek hoop van harte dat 2014 ’n goeie jaar vir Africa’s Bowhunter se lesers was. Die feestyd is op ons drumpel en voor ons ons oë kan uitvee, vier ons Kersfees en Nuwejaar en is ons pens en pootjies binne-in 2015 – met al sy eie vreugdes en hartseer.

Baie dinge het in die 15 jaar gebeur sedert Africa’s Bowhunter in 2000 die eerste keer op die rakke verskyn het. Tegnologie het baie vooruitgegaan. Deesdae lees al hoe meer mense die jongste nuus op die Internet en bykans almal klets op Facebook of Twitter. Elektroniese koerante en tydskrifte floreer in die elektroniese boekwinkels en selfone en elektroniese tablette word al hoe belangriker. My middelste dogter is volgende jaar in graad 8 en hulle gaan die eerste groep wees wat nie gedrukte handboeke gaan gebruik nie, maar elektroniese tablette met al die inligting daarop gestoor. ’n Era is verby – net soos inryteaters, vinielplate en handgeskrewe briewe per pos. Die elektroniese media neem oor en die wêreld verander vinnig. Tyd het nie remme nie – vooruitgang ook nie. Africa’s Bowhunter het ook nie stilgesit nie. Die tydskrif is reeds op iStore en ander ele-ktroniese boekwinkels beskikbaar en ons het onlangs die Clan of the Bowmen aangekon-dig – ’n elektroniese portaal na Africa’s Bowhunter se huidige en ou uitgawes, asook na ander inligting oor boogjag.

Daar is egter nog baie voordele aan die gedrukte media. ’n Tydskrif of gedrukte boek kan nie pap word nie. Jy hoef nie die tydskrif of boek se batterye te laai nie. Hoe lank jy ook al in die bos is, jy kan bly lees. ’n Tydskrif of boek is stofbestand. Dit is redelik veilig in jou jagsak. As die jagsak van die bakkie afval, is die tydskrif of boek na die tyd nog heel. As dit nat word, is daar min skade. Jy maak dit droog en lees verder. ’n Virus kan nie die tydskrif uitwis nie, net vismotte – maar gewoonlik eers lank nadat jy dit klomp keer kon lees en dit maande lank êrens in ’n kamer se hoek of in ’n kas weggebêre was. Indien die tydskrif uit jou hand val, kraak die glas nie, dit bly in een stuk. En as jy regtig nie van die mens op die voorblad hou nie, kan jy jou braaivleisvuur daarmee aan die gang kry of dit saamdra na die kleinhuisie. Wanneer die witgoud opraak, gaan jou selfoon of tablet van min hulp wees, maar ’n tydskrif of boek kan jou uit ’n ongemaklike situasie red. Jy kan nie ’n elektroniese tablet in ’n skuiling laat rondlê nie, ook nie in die toilet nie. Nou ja, jy kan seker as jy regtig wil, maar dan moet jy sorg dat die battery gereeld gelaai word en die kans is ook goed dat dit baie gou voete gaan kry. Indien iemand ’n tydskrif gaps, is die skade egter gering.

Lees gerus meer in dié uitgawe oor die invloed van die maan op wild se bewegings en hoe dit ’n jagtog kan beïnvloed. Harry Marx het twee boë getoets en Cleve Cheney het weer ’n jagpunt van nader bekyk. Adrian de Villiers skryf oor nuwe skagte wat hy laat maak het en Tom Miranda vertel meer van al die diere wat hy met ’n boog platgetrek het. Fritz Rabé vertel van ’n buffeljag wat hy meegemaak het en Cleve skryf verder oor jag en etiek.

Mag die feestyd vir almal ’n tyd van groot vreugde wees.

Groete en seënwense

Rean SteenkampUitgewer

AFRICA’S BOWHUNTERAfrica’s Bowhunter [ABH] is an independent monthly publication for the archer, bow hunter, game farm owner and nature lover. Copyright on all articles and material published in ABH resides with the publisher. No part of ABH may be copied or reproduced without permission of the publisher. Opinions expressed in articles or advertisements do not necessarily reflect those of the editor, editorial committee or publishers. Submission of articles for publication is welcome, but although care is taken, the publisher can accept no responsibility for loss or damage to any material submitted.

Africa’s Bowhunter Magazine cc[CK/] 96/32848/23PO Box 31688Waverley, 0135South AfricaTel: 012 330 3464 Fax: +27 86 615 7044E-mail: [email protected]: www.africasbowhunter.co.zaOffice address: 880A Crots Street, Rietfontein, Pretoria .

PUBLISHERRean SteenkampE-mail: [email protected]

EDITORRean SteenkampE-mail: [email protected]

HUNTING/ENVIRONMENTAL EDITORCleve CheneyCell: 082 922 5547E-mail: [email protected]

COPY EDITORMariette KrielEmmerentia Steyn

DESIGN AND LAYOUTAndré van SchaikE-mail: [email protected]

REPRODUCTION & PRINTINGImpress Printers for Sheetfed, Web, Digital and Packaging printingTelephone: 031 263 2755

DISTRIBUTIONRNA DistributionHazel LuüsTel: 011 248 3639

SUBSCRIPTIONSSantie LiebenbergE-mail: [email protected]

ADVERTISEMENTSYolande SteenkampE-mail: [email protected] van RooyenE-mail: [email protected]

Nie tyd óf tegnologiese vooruitgang het remme nie

Page 6: Africas Bow Hunter - December 2014

6 AFRICA’S BOWHUNTER DECEMBER 2014

Page 7: Africas Bow Hunter - December 2014

7DECEMBER 2014 AFRICA’S BOWHUNTER 7

Baanbouers help asb...Ek begin hierdie brief met die volgende stellings:• “Daar is niemand in SANIFAA-kringe wat regtig bewys het

hulle verstaan tradisionele/langboogskuts se behoeftes wan-neer daar ’n baan vir ’n kompetisie opgestel word nie”

• “Versoeke en aanbevelings van bogenoemde skuts word geïgnoreer wanneer dit by baanbou kom, of liewer, wanneer so ’n baan deur een of meer van SANIFAA se beamptes geïnspekteer en goedgekeur word.”

As ek terugkyk na die bane by Elgro Lodge, wat vir die Wêreldkampioenskappe in 2013 gebou is, haal ek my hoed af vir Kobus en sy manne vir puik beplanning, ook met die oog op die tradisionele pylvriendelike bane, waar ons nie pyle stuk-kend geskiet het nie. Ek is nou nie die wêreld se beste veteraan-langboogskut nie, maar ek het op die eerste en die tweede dag van hierdie wêreldkampioenskap voorgeloop en op die ou end vierde gekom.

Ons skiet twee dae SANIFAA by Ngomo Lodge, bo-op die berg in ’n see van lawagesteentes. Waar jy kyk, is daar klip. Onder, langs en agter die teikens is dit net klip! Jy is heeltyd onder ontsettende druk en dis dan dat jy die teiken mis. Dis in elk geval nie moeilik om met ’n langboog en houtpyl op 40 tot 60 tree mis te skiet nie. Soms is dit ’n gegewe, veral wanneer die skuts voor jou se pyle teen die rotse kletter, klap en ver-splinter. Na dag een is vier pyle gebreek en een soek. Dag twee is nog drie pyle gebreek. Dus agt pyle teen R108/pyl = R864,00 + R300 inskryingsfooi. Dit maak ’n aardige sommetjie, veral as ek nog die brandstof en tolgeld oor ’n afstand van 360 km byreken.

Saterdag 5 Julie en Sondag 6 Julie word nog ’n SANIFAA kwalifiserende skiet aangebied. Ek kort twee kwalifiserende tellings om nasionale kleure te verwerf en beskou dit as ’n gulde geleentheid om dit te probeer haal. Ek registreer vooraf vir albei dae en die Saterdagoggend vroeg pak ek die 152 km aan.

Wat ’n nagmerrie. Die 3D-gemsbok staan op 60 tree plank-dwars met ’n wal klippe wat amper tot onder sy pens reik. Die vlakvark staan op ongeveer 45 tree, met ’n behoorlike klipmuur net agter hom. Die wit springbokkie staan voor ’n klipwal. Die eende en apies het ordentlike klipstoppers agter hulle gehad. Dan het die hartebees op 60 tree teen die klippe gestaan en ons uitgedaag om ’n kans te waag.

Die meeste ander teikens was in die vleiland opgestel. Daar is ook net tot by die teikens skoon gesny. Agter die teikens is digbegroeide vleilandpalmiete, waarin jou pyl slegs verdwyn het. Dié dag skiet ek my swakste telling ooit! Dis onnodig om te sê hoeveel pyle ek en my langboogvriend stukkend of weg-geskiet het. Ek besluit om nie die volgende dag weer te kom nie, maar omdat ek reeds vir albei dae betaal het, het ek toe die Sondagoggend met “nuwe” moed en nuwe pyle weer die pad gevat. My langboogvriend, wat Saterdag saam met my geskiet het, het egter nie vir die tweede dag opgedaag nie.

Nadat ons ’n bietjie op die oefenbaan opgewarm het, is ons ingedeel en ons is die veld in. En raai wat? Die baan was

myns insiens presies dieselfde, asook die afstande! Ek is egter KOOKWATER en begin met ’n 10 en ’n 8, op ’n groep 2. Ek onthou die foute wat ek die vorige dag gemaak het, verbeter daarop en eindig met ’n kwalifiserende telling en nog vyf stuk-kende pyle.

Ek wil graag ’n beroep doen op al die baanopstellers om daarop te let dat tradisionele en langboogskuts nie korrels en visiere op hulle boë het nie en dat hulle dieselfde afstande as die skuts met kragboë skiet. Hoe moeilik kan dit wees? Probeer ’n bietjie, dan sal julle self kan oordeel. Hou dit in gedagte wan-neer julle weer ’n baan vir enige kompetisie opstel.

Met die instelling van die nuwe 22 teiken-kompetisie poog SANIFAA om dit veral vir die beginnerskut aanlokliker te maak; daarom behoort elke bestaande skut net so waardevol te wees. Die baanbouers is besig om ’n groot getal skuts (tradis-ionele en langboogskuts, asook ouer skuts) af te skrik deur bane in berge en dale te bou. Sulke bane is nie pylvriendelik nie en die hoë koste om pyle te vervang, maak dit nie meer die moeite werd nie.

Verder moet ’n mens gaan besin oor wat die baanbouer met sy baan wil bereik. Wil hy die skut se skietvernuf toets of wil hy die uithouvermoë en fiksheid van die skuts beproef? Wat wil die baanbouer aan die einde van die dag hoor? Wil hy hoor hoe moeg en uitgeput die skuts is of wil hy gelukgewens word met ’n weldeurdagte en uitdagende baan?

Ek en my vrou, Silvia, is albei boogskuts. Ons is al in ons sestigs. Ons geniet dit ontsettend baie, maar ’n baan wat ons fisiese vermoëns beproef, is nie lekker nie. Dit gaan ons ook wegjaag – en ek is nie lus vir rolbal nie! Ek ken talle tradis-ionele skuts wat om bogenoemde redes nie belangstel nie. Hulle wil ook nie op dertig tree skiet en voel hulle doen dit vir niks, omdat dit nie internasionaal erken word nie.

Wat nou?Baanbouers, gaan besin eer julle begin, asseblief.

SANIFAA, sien om na julle skuts se behoeftes. By die wêreld-kampioenskappe geniet die tradisionele afdeling groot verteen-woordiging, indien nie die grootste van almal nie.

Waar is Suid-Afrika se tradisionele en langboog- manne- en vroueskuts wat 2013 SAN3DAC en wêreldkampioenskappe geskiet het? Hulle het nie opgehou skiet nie! Hulle sal weer SAN3DAC 2014 skiet, maar intussen kuier hulle in ander man se kraal. Hoekom sien ons hulle nie by die liga- en SANIFAA-kompetisies nie?

Die antwoord hierop is eenvoudig: Ons wil aan ons skiet-vernuf en nie aan ons fisieke vermoëns getoets word nie, en dit sonder om ons duur pyle as gevolg van swakbeplande bane te verloor. Dis al!

Groete – Dries Engelbrecht

The opinions expressed in this column are not necessarily those of Africa’s Bowhunter. Send your letters to [email protected] or PO Box 31688, Waverley, 0135, South Africa.From our readers

To advertise phone Yolande at:Tel: 012 330 3464

012 330 1082Fax: 086 615 7044

T ABH

Page 8: Africas Bow Hunter - December 2014

8 AFRICA’S BOWHUNTER DECEMBER 2014

LEA

D A

RTIC

LE

By Cleve Cheney

Does the moon affect hunting? It is an

interesting question, and much of what one hears is conjecture. However, could there be some truth in the belief that at certain times of the month – depending on what phase the moon is in – you will have a smaller or greater chance of hunting success?

Fishermen swear by it because they know that it is a proven scientific fact that the moon influences the tides, which in turn will have an impact on fishing suc-cess. This is especially true of marine fish. Serious fishermen will diligently monitor the moon phases in order to determine the best time to fish.

But what about mammals? Do the dark nights of new moon and the bright full moon nights exert enough of an influence on animal behaviour to the extent that it may affect your hunting success?

I cannot honestly say that I have paid much attention to the relationship between moon phases and hunting success, but the idea piqued my interest enough to do a bit of background research.

For years wildlife scientists have studied the reaction of wildlife to the position of moon and the sun and have come to some interesting conclusions. The number of hours that the sun shines each day – technically referred to as “photoperiod”, which is closely tied to the seasons, does undoubtedly influence the behaviour of wildlife. It is one of the main “triggers” that initiates breeding behaviour and brings about seasonal migrations, hiber-nation and aestivation. There can be no doubt about that.

Some hunters believe that the monthly lunar phases also affect animal behaviour sufficiently to influence hunting suc-cess. However, there are conflicting reports. While some stud-ies indicate that moon phase has little effect on the behaviour of some animal species, others indicate that it does. Researchers have found that the phases of the moon do seem to influence the behaviour of predators – not only nocturnal predators like lion, leopard and hyena but also diurnal hunters such as cheetah and wild dog. One researcher in Botswana suggested that cheetah and wild dog may hunt on full moon nights. Lion researchers observed that lions foraged more on moonless nights and had greater hunt-ing success (K.G. van Orsdol, 1984 & Funston, P.J. et al. 2001). In other words, nocturnal hunters (lion, leopard, hyena etc.) hunt less (or less successfully) on moonlit nights whereas day (diurnal)

predators will avail themselves of the extra light provided by the full moon to hunt at night. Small mammals such as rats, gerbils and mice have a lower risk of predation during new (dark) moon and a higher risk of being caught by a predator during full moon, when they will reduce their movements, shift activity periods, reduce food consumption, forage for shorter periods, spend more time in dense habitat compared to open habitat, and reduce sizes of their foraging areas compared to during new moon periods.

Figure 1: Cheetah will sometimes hunt on bright moonlit nights.

Figure 2: Lion hunt less during full moon, preferring the dark nights

of new moon.