afrikaans made easy · 2020. 8. 26. · die best books eksamenhulp-reeks vir graad 8-12 afrikaans...

5
COMPILED BY JUFFROU MARELIZE SWANEPOEL 11 FAL AFRIKAANS MADE EASY FOR ENGLISH LEARNERS EKSAMENHULP BEST BOOKS CAPS ALIGNED Language learning Phonetics Punctuation Morphology Parts of speech Syntax Semantics Easy reading texts Comprehension tests Bilingual list of words Exemplary exam papers

Upload: others

Post on 27-Sep-2020

10 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: AFRIKAANS MADE EASY · 2020. 8. 26. · Die Best Books Eksamenhulp-reeks vir Graad 8-12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal bestaan uit vyf gebruikersvriendelike oefenboeke wat leerders

ISBN: 978-1-77607-202-6

9 781776 072026

BB EH GR 11 EAT

www.bestbooks.co.za

Juffro

u M

arelize Sw

anep

oel

Best B

ook

s Eksa

men

hulp

: Gra

de 1

1 A

frikaans First A

dditio

nal La

nguage P

ractice B

ook

COMPILED BY JUFFROU MARELIZE SWANEPOEL

11FAL

AFRIKAANS MADE EASY

FOR ENGLISH

LEARNERS

EKSAMENHULPBEST BOOKS

CAPS ALIGNED

Language learningPhonetics

PunctuationMorphology

Parts of speechSyntax

Semantics Easy reading texts

Comprehension testsBilingual list of words

Exemplary exam papers

Best Books Eksamenhulp for Grade 11 Afrikaans First Additional Language is a learner-friendly practice book that includes eight chapters with bilingual summaries for the English learner, as well as a wide variety of language exercises to complete in preparation for exams. Each chapter in this book includes a comprehension test based on extracts from the latest easy-to-read Afrikaans youth novels and a revision test. The valuable hints and practical tips with accessible examples will enable learners to tackle Paper 1 with ease. The exercises and hints will help boost learners’ skill and confidence and lead to exam success!

This practice bookühas been compiled according to the Curriculum and Assessment Policy Statement and

the latest edition of the Afrikaanse woordelys en spelreëls.ücomprises eight chapters that cover all the language structures and conventions. ücomprises bilingual language summaries for the English learner.üincludes language exercises based on extracts from the latest Afrikaans youth novels

and a variety of text types.üprovides hints with examples for test and exam preparation.ücontains two exemplary Papers 1.üincludes a bilingual list of words often misspelt, as well as a list of synonyms and

antonyms to use in Creative Writing.üprovides ample space for learners’ answers for easy revision and reference.ücan be used in the classroom or at home.

The answers to all questions are available for download at www.bestbooks.co.za.

Other titles in the series:

Grade 10 FAL Grade 12 FAL

AFRIKAANS MADE EASY

FOR ENGLISH

LEARNERS

COMPILED BY JUFFROU MARELIZE SWANEPOEL

10FALEKSAMENHULPBEST BOOKS

Language learningPhonetics

PunctuationMorphology

Parts of speechSyntax

Semantics Easy reading texts

Comprehension testsExemplary exam papers

CAPS ALIGNED

COMPILED BY ALETHA DE KLERK

Language exercisesEasy reading texts

Hints for exam preparationBilingual list of words

Exemplary exam Paper 1

12FAL

CAPS ALIGNED

AFRIKAANS MADE EASY

FOR ENGLISH

LEARNERS

EKSAMENHULPBEST BOOKS

9781776072019 9781776072033

Also suitable for IEB

Gr 8-12 Eksamenhulp_EAT_nuwe omslag V2.indd 10,12Gr 8-12 Eksamenhulp_EAT_nuwe omslag V2.indd 10,12 2020/02/13 12:142020/02/13 12:14

Page 2: AFRIKAANS MADE EASY · 2020. 8. 26. · Die Best Books Eksamenhulp-reeks vir Graad 8-12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal bestaan uit vyf gebruikersvriendelike oefenboeke wat leerders

32

1. Vul (� ll in) die korrekte KLANK ei, ui of y in.a) Ons pluk moerb e (mulberries) van die boom.b) Die r er (heron) eet goggas in die vl (swamp).c) Iemand wat op perde r (ride), is ’n perder ter (equestrian).d) Die pad bergop is st l (steep).e) My onderw ser (teacher) verjaar in M .f ) Hierdie pen is m ne, maar daardie potlood is s ne.

Los- en vasskryf van woorde

WORDS WRITTEN AS ONE WORD

�� Compound words made up of two or more nouns, such as strooikussing,krieketwedstryd, speletjiekontrole. Note: Most compound nouns in English arewritten as two words.

�� Compound words ending in -kant, such as onderkant, bokant.�� Compound words ending in -toe, such as daarnatoe, hiernatoe, EXCEPT

huis toe, plaas toe.�� Compound language names, such as Standaardafrikaans, Sokkerafrikaans.�� Compound words made up of terug- and a verb, such as terugbaklei,

terugslaan, teruggaan.�� Combinations with -tien, such as veertien, sestien, vyftien.�� Some adverbial conjunctions with -eens, such as meteens.�� Nouns and verbs that form compounds, such as ysskaats, fi etsry, asemskep.

WORDS WRITTEN AS TWO WORDS

�� Nouns with toe as the second word, such as huis toe, skool toe.�� Combinations with numerals, such as een ton, drie miljoen.�� Adjectives describing nouns, such as groen appel, rooi muur, wit huis.�� Indefi nite ordinal numerical adjectives with veel, such as ewe veel, te veel,

EXCEPT soveel, netsoveel.

1. Herskryf (rewrite) die volgende paragraaf deur die SAMESTELLINGS (compound nouns) as een woordte skryf.

Drama geeks Yvette en Tyler is verpletter toe die skool hoof aankondig dat die skool se hele kultuur begroting gebruik word vir die opgradering van die krieket klub huis. Desperaat om hulle opvoering van Romeo and Juliet te red, oor tuig hulle die skool se sport held en harte breker, Marko Marais, om die rol te vertolk. Hulle plan werk en kaartjies verkoop soos soet koek.

[Verwerk uit Jou Romeo.]

Gr 11 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 32Gr 11 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 32 2020/02/12 16:432020/02/12 16:43

Best Books Eksamenhulp Graad 11 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072026 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

Page 3: AFRIKAANS MADE EASY · 2020. 8. 26. · Die Best Books Eksamenhulp-reeks vir Graad 8-12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal bestaan uit vyf gebruikersvriendelike oefenboeke wat leerders

134

d) Pa vra wanneer sy tyd gehad het om uit te gaan.

e) Die kinders sê dat hulle môre by die skool sal wees.

Lydende en bedrywende vorm (passive and active voice)

Many things change when a sentence is converted from the active into the passive voice: the word order, pronouns (voornaamwoorde) and verbs (werkwoorde).

O v1 (T + M) by way of S P v2

ACTIVE VOICE(bedrywende vorm)

PASSIVE VOICE(lydende vorm)

v1 v2

v1

New passive voice verb

v2

Verb is always in past tense

PRESENT TENSE(teenwoordige

tyd)main verb _ word . . . deur ge- + main verb

PAST TENSE(verlede tyd)

het main verb is . . . deur ge- + main verb

FUTURE TENSE(toekomende tyd)

sal main verb sal . . . deurge- + main verb +

word

PRES

ENT

TEN

SE IN

TH

E PA

SSIV

E V

OIC

E

Rewriting the following sentence in the passive voice:Hy skop die bal oor die gras.

1 Divide the sentence into STOMP. S v1 O PHy / skop / die bal / oor die gras.

2 Underline the verbs (werkwoorde).

Hy skop die bal oor die gras.

3 Indicate the tense (tyd) and write the correct passive voice verb.

Present tense: word . . . deur + ge-Hy skop die bal oor die gras.

4 Swop the subject (onderwerp) and object (voorwerp).

Present tense: word . . . deur + ge-Hy skop die bal oor die gras.

5 Rewrite the sentence using the passive voice formula.

S v1 (T + M) by S P v2

O v1 S P v2

Die bal (word deur) hom oor die gras geskop.

T + M

Gr 11 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 134Gr 11 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 134 2020/02/12 16:442020/02/12 16:44

Best Books Eksamenhulp Graad 11 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072026 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

Page 4: AFRIKAANS MADE EASY · 2020. 8. 26. · Die Best Books Eksamenhulp-reeks vir Graad 8-12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal bestaan uit vyf gebruikersvriendelike oefenboeke wat leerders

142

Letterlike en fi guurlike betekenis (literal and fi gurative meaning)

The literal meaning (letterlike betekenis) of words describe something that actually happened or that istrue, thus showing the denotative or literal meaning.

We use the fi gurative meaning (fi guurlike betekenis) of words to describe something by using fi gurative language. These include similes/comparisons (vergelykings), metaphors (metafore), personifi cation (personifi kasie), idiomatic expressions (idiomatiese uitdrukkings) and proverbs (spreekwoorde).

LITERAL MEANING (letterlike betekenis) FIGURATIVE MEANING (fi guurlike betekenis)

Vere is lig. COMPARISON (vergelyking)Die kuiken is so lig soos ’n veer.t The chick is as light as a feather = the chick is not heavy.

Ons bou ’n muur van klip.

METAPHOR (metafoor)Sy het ’n hart van klip. t Her heart is as cold as stone = the girl is unloving.

Die meisie huil, want sy is hartseer.

PERSONIFICATION(personifi kasie)Die wind huil om die huis se hoeke. t The wind is howling around the corners of the house = the wind is given a human attribute to describe the sound.

Sy sit haar voet in die skoen.

IDIOMATIC EXPRESSION(idiomatiese uitdrukking)Hy het met die verkeerde voet uit die bed geklim. t He got up on the wrong side of the bed = the man is feeling upset.

Die komkommer voel koel.

INTENSIVE FORM OR COMPARISON (intensiewe vorm of vergelyking)• komkommerkoel• so koel soos ’n komkommert as cool as a cucumber

1. Verduidelik waarom ons vir die volgende grappie kan lag deur die LETTERLIKE en FIGUURLIKEBETEKENIS van die uitdrukking (expression) “sy blaf is erger as sy byt” te gee.

Wat het die mense gesê van die hond wat aan knoffel verslaaf was?

“Sy blaf is erger as sy byt.”

[Uit Huisgenoot]

Gr 11 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 142Gr 11 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 142 2020/02/12 16:442020/02/12 16:44

Best Books Eksamenhulp Graad 11 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072026 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

Page 5: AFRIKAANS MADE EASY · 2020. 8. 26. · Die Best Books Eksamenhulp-reeks vir Graad 8-12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal bestaan uit vyf gebruikersvriendelike oefenboeke wat leerders

Die Best Books Eksamenhulp-reeks vir Graad 8-12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal bestaan uit vyf gebruikersvriendelike oefenboeke wat leerders sal help om hul taal- en leesvaardighede op 'n interak­tiewe manier te oefen en te verbeter. Die boeke, wat saamgestel is volgens die vereistes van die KABV vir elke graad, is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis. Hierdie reeks oefenboeke is saamgestel volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.

Die taal- en leesoefenboeke

• dek die belangrikste taalstrukture en -konvensies, waaronder klankleer, woordvorming, woordsoorteen sins- en betekenisleer.

• is saamgestel volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.

• is geskryf in taal wat leerders sal verstaan, met Engelse vertalings van begrippe en verduidelikings entoeganklike opsommings met voorbeelde.

• bestaan uit agt hoofstukke met taaloefeninge en twee begripstoetse per hoofstuk.

• bied 'n verskeidenheid tekstipes soos wat die leerder dit in eksamens kan verwag.

• bevat tweetalige woordelyste.

• sluit oefenvraestelle vir toets- en eksamenvoorbereiding in.

• bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.

BEST BOOKS

nlaol•en lecsoefcnbol'k

O,,tw,kk•I ....,l<Jen,,t;.,.,...,, ""' ....,,., d,e KABV

Graad 8

9781776071876

BEST BOOKS

'nTool enleesoefenbock

O,,iw,l<l<el ...,t9en> ,::l;e ,...-., '1= ""n doe KABV

Graad 9

9781776071883

: : I I EKSAMENHULP

AFRIKAANS MADE EASY

FOR ENGLISH

LEARNERS

Punctuation

_,,, Partsofspeech

'"'"' Semantics

EasyreadingteJCts Comprehension tests

Exemplary exam papers

Graad 10

9781776072019

: : I I EKSAMENHULP

AFRIKAANS MADE EASY

FOR ENGLISH

LEARNERS

Punctuation Morphology

Partsofspeech

'"'"' Semantics

EasyreadingteJCts Comprellensiontests Bilinguallistolwords

Exemplary exam papers

Graad 11

9781776072026

Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal bevat 'n wye verskeidenheid taaloefeninge om leerders met eksamenvoorbereiding te help. Daar is waardevolle wenke en praktiese idees met voorbeelde vir die skryf van verskillende tipes skryfstukke. Die taaloefeninge en wenke sal die worstelende en die vooruitstrewende leerder help om beter te vaar in die eksamen.

Die eksamenoefenboek

• bevat taaloefeninge gebaseer op 'n verskeidenheid tekstipes.

• is saamgestel volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.

• bevat wenke met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens.• sluit 'n konsepvraestel elk vir Vraestelle 1 en 3 in.

• bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.

: : 11 EKSAMENHULP

AFRIKAANS MADE EASY

FOR ENGLISH

LEARNERS

Language exercises

EasyreadingteJCts

Hints for exam preparation

Bilingual list of words

ExemplaryexamPaper1

Graad 12

9781776072033

Kontak Best Books:

Skole - Shamala Stoffels: [email protected] I (021) 406 3033

Henk Viljoen: [email protected] I (012) 431 7 460 of Elana Bredell: [email protected] I (021) 406 3033