agri limpopo algemene raad - rpo.co.za · mpumalanga r 90,000.00 mpumalanga (11 %) wes-kaap ** r...
TRANSCRIPT
1
Koos van der RystVOORSITTER
NASIONALE ROOIVLEIS PRODUSENTE-ORGANISASIE
DIE ROOIVLEISBEDRYF IN SUID-AFRIKA MET SPESIFIEKE VERWYSING
NA DIE LIMPOPO PROVINSIE EN DIE RPO
AGRI LIMPOPO ALGEMENE RAAD
2
INHOUD• Gemeenskaplike Visie• Gemene Deler• Strategiese Posisionering• Rooivleisbedryf se Balansstaat• Faktore wat Balansstaat beïnvloed• Bedryfsprioriteite (Padkaart)• Bestuur van die Rooivleisbedryf – RMIF• RMIIF statutêre heffing• Transformasie• Nuwe statutêre heffingsperiode / funksies• Sterk RPO is krities noodsaaklik• Limpopo RPO• Finansiering en administrasie van Limpopo RPO• Hoe kan nasionale RPO help ?• Huis toe gaan boodskap
3
GEMEENSKAPLIKE VISIE
• Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf is ‘n kompeterende wêreldspeler in die verskaffing van hoë kwaliteit rooivleisprodukte sowel as huide en velle vir die plaaslike en internasionale mark.
• Die bedryf het ‘n vryemark-waardekettingbenadering en kommersiële en opkomende boerehet gelyke toegang tot die waardeketting.
4
GEMENE DELER
• Die verbruiker is KONING“The Consumer is QUEEN”
• SA voldoen aan die plaaslike sowel as die internasionale verbruiker se behoeftes
5
• Groei bokant inflasie vir laaste 10 jaar
• Een van die top 15 bydraers tot die BNP
• ‘n Komplekse, ingewikkelde waardeketting
• Die vraag na bees- en skaapvleis groei sterk
STRATEGIESE POSISIONERING
6
BALANSSTAAT VIR 2016 VIR BEES- EN SKAAPVLEISBEESVLEIS
Plaaslike produksie 792 095 ton
Invoere 17 589 ton
Uitvoere 40 000 ton
Uitvoere as persentasie van produksie 5 %
Suid-Afrika is nou 'n netto uitvoerder met 2.8% netto
2016 was die eerste jaar wat Suid-Afrika 'n netto uitvoerder van beesvleis geword het
Bruto omset van die beeste bedryf op produsentevlak is R44 biljoen per jaar
SKAAPVLEIS
Plaaslike produksie 106 316 ton
Invoere 11 000 ton
Uitvoere 1 300 ton
Uitvoer as persentasie van produksie 1.2 %
Suid-Afrika is 'n netto invoerder met 9.1% netto
Suid-Afrika bly 'n netto invoerder van skaapvleis
Bruto omset van die skaapvleisbedryf op produsentevlak is R7.8 miljard
Limpopo se bydrae tot die balansstaat is vir beesproduksie 8%, skaapproduksie 1% en bokproduksie 20%
7
• Ontwikkelende sektor
• Omsetsyfers kan met 30% verhoog word weensdie bydrae van die informele sektor
FAKTORE WAT BALANSSTAAT BEïNVLOED
•Huishoudings besitskaap 215 034
• Huishoudings besitbok 429 065
8
• Produksie-ontwikkeling / kompeteerbaarheid• Vleisveiligheid en verbruikersgemoedsrus• Dieregesondheid, -welsyn en bio-sekuriteit• Bemagtigende produksie- en handelsomgewing• Navorsing en ontwikkeling• Uitvoer bevordering / invoer bestuur• PPP’s (publieke/privaat vennootskappe)• Verbruikersopvoeding
BEDRYFS PRIORITEITE (PADKAART)
9
INGREPE / BESTUUR VAN DIE BEDRYF
9
Lede
10
RMIF STATUTêRE HEFFING
Expenditure split per functions
Consumer Assurance R3,527,134
Industry Liaison R2,580,701
Consumer Education R9,047,619
Production Development R5,118,661
Dev of Dev Sector R8,218,931
Research R5,158,561
Compliance R3,946,221
TOTAL EXPENDITURE R37,597,828
11
Transformation Activities TOTAL
Enterprise Development (73.7%) R 5 723 042
NERPO Syndicate Funding Proposal R 4 420 556
RPO Emerging Producers’ Skills Development R 985 940
RMAA Training of Black-owned abattoirs R 316 546
Employment Equity (8.4%) R 652 850
SAMIC Levy Inspection Function R 652 850
Skills development (17.8%) R 1 388 321
NFMT Meat Cutting Technician Training R 281 520
RMAA Technology transfer in HAS, HACCP andauditing R 207 911
SAFA The Red Meat Caterers Academy R 898 890
Total Budgeted R 7 764 213
TRANSFORMASIE
12
NUWE STATUTêRE HEFFINGSPERIODE / FUNKSIES
November 2018 – November 2022
• NUWE FUNKSIES– Dieregesondheid, -welsyn en bio-sekuriteit, bv brusellose,
bek-en-klouseer– Vleisveiligheid en regulatoriese omgewing, bv higiëne
inspeksie– Uitvoer bevordering, bv protokolle
• BEDRYF MOET SY EIE TOEKOMS IN SY EIE HANDE NEEM
• Ons moet nie die staat se funksies finansier nie, onsmoet met hulle hande vat en toesien dat die werkgedoen word
13
‘n STERK RPO IS KRITIES NOODSAAKLIK
Om die hele proses te help bestuur
RPO
9 PROVINSIALE RPO’s
NWKV
SA STAMBOEK
LRF (Federasie
van lewende-hawe
registrasie)
MPO / AgriInspec
AGRI SA
TLU SA
14
LIMPOPO RPO ?• Landbou is ‘n provinsiale aangeleentheid• Die RPO is so sterk soos sy swakste provinsiale skakel• Limpopo se bydrae tot Nasionaal• Limpopo se bydrae is 1.6% tot nasionale begroting en het
volle stemreg in Uitvoerende RaadPROVINSIE
Onderhandelde bydraes soos vir 2016/2017 (sekere provinsies 'n 7 %
aanpassing) **Provinsie (% bydrae volgens formuleSLEGS onder normale omstandighede)
Noordwes R 284,592.00 Noordwes (14%)
Vrystaat ** R 374,726.00 Vrystaat (17%)
Noord-Kaap ** R 400,715.00 Noord-Kaap (14 %)
Mpumalanga R 90,000.00 Mpumalanga (11 %)
Wes-Kaap ** R 228,980.00 Wes-Kaap (8 %)
Oos-Kaap ** R 306,833.00 Oos-kaap (15 %)
Limpopo R 34,347.00 Limpopo (6 %)
KZN ** R 304,747.00 KZN (12 %)
Gauteng R 21,600.00 Gauteng (3 %)
R 2,046,540.00
15
HOE KAN AGRI LIMPOPO HELP ?
• Gereelde bestuursvergadering• Veediefstal Voorkomingskomitee• Limpopo Dieregesondheidsforum• Ledelys – Rooivleis adreslys/maandelikse elektroniese
nuusbrief• Inligtingsdae• Opleidingsessie vir opkomende boere• Limpopo is die eerste linie van beskerming itv
grensbeheer, bek-en-klouseer aangrensend tot Zimbabwe
• Dankie vir dit wat Limpopo RPO reeds doen – spesifiekvir Wilma Prinsloo
• Raak betrokke en vul die vakatures op die Bestuur
16
LIMPOPO RPO HOOFBESTUUR 2017
LIMRPO DAGBESTUUR
Wilma PrinslooVerjaar – 14 Aug.
Bedryfsbestuurder Bus 11416 Bendorpark 0713
015 – 293 9804082 555 4553
Dr. Henk VisserVerjaar – 10 Aug.
Voorsitter & Potgietersrus DLU
Bus 526 Potgietersrus 0600
015 – 491 6580082 902 8918
Marinus van Dyk Verjaar – 20 Jan.
Vise-Voorsitter Bus 3115 Nylstroom 0510 082 374 2913 [email protected]
Japie Ellis Verjaar -
Dagbestuurslid & Ellisras DLU
Bus 258 Ellisras 0555 014 - 763 3061084 988 7418
Bertus van Heerden Dagbestuurslid Brooklyn Road 311Brooklyn 0181
083 300 3667 [email protected]
17
PRODUSENTE HOOFBESTUURSLEDE PER DISTRIKSien Dagbestuur Ellisras DLU
Attie Mahne Koedoesrand DLU 0829081886 [email protected]
Danie Botha Pietersburg DLU Bus 75, Dendron, 0715 0766445324 [email protected]
Sien Dagbestuur Potgietersrus DLU
Robert Gallon Soutpansberg DLU Bus 175 Alldays 0909 015 – 575 1189084 675 1324
[email protected]@lantic.net
Vakant Thabazimbi DLU
Kriel Jaco Vaalwater DLU Bus 187 Nylstroom 0510 082 873 1721 [email protected]
Schalk van der Merwe Waterberg DLU Bus 658 Nylstroom 0510 083 652 8828 [email protected]
Petrus van der Walt Agri Bosveld
Wag vir naam vanaf Agri Limpopo Agri Koraal
Wag vir naam vanaf Agri Limpopo Agri Lephalale
Wag vir naam vanaf Agri Limpopo Agri Letaba
Wag vir naam vanaf Agri Limpopo Agri Njelele
Wag vir naam vanaf Agri Limpopo Agri Ohrigstad
Wag vir naam vanaf Agri Limpopo Agri Palala
Wag vir naam vanaf Agri Limpopo Agri Springbokvlakte
Wag vir naam vanaf Agri Limpopo Agri Tuinplaas
Wag vir naam vanaf Agri Limpopo Agri Watervalsrivier
Wag vir naam vanaf Agri Limpopo Agri Weipe
18
KORPORATIEWE HOOFBESTUURSLEDE
Japie Erasmus Alma Boerevereniging Bus 52 Alma 0512 082 535 9268 [email protected]@bdlaw.co.za
Gallon Robert - Sien Soutpansberg DLU
Alldays BV Bus 175 Alldays 0909 015 – 575 1189084 675 1324
[email protected]@lantic.net
Bennie van Vuuren Leydsdorp / Rubbervale Boerevereniging
Schalk van der Walt Linton Boerevereniging Bus 712 Messina 0900 083 367 6891 [email protected]/[email protected]
Johann Vosser Verjaar
Vleissentraal Bosveld Bus 155, Potgietersrus, 0600
015 – 491 4472083 627 1491
Botha Drickus TLU SA Noord Streekbestuurder
082 774 9287 [email protected]
van Jaarsveld Willem Agri Limpopo CEO 082 451 7913 [email protected]
19
FINANSIERING VAN LIMPOPO RPO
• Slegs Vleissentraal (Bosveld) trek die 0.15% vrywillige bydrae by produsente af – slegs op handtekening
• Limpopo het 73 lede – indien lid nie by Vleissentraal (Bosveld) bemark nie – kry Limpopo RPO geen inkomste nie
• 73 Lede is nie die ware syfer nie• Inkomste van Limpopo RPO uit vrywillige bydraes vir 2016 het
R33 249.47 beloop – die nasionale aanslag is meer as dit• Vleissentraal (Bosveld) dra by tot die oorhoofse administratiewe
uitgawes van Limpopo RPO• Limpopo Veediefstalforum – Voorsitter : Douw Pelser• Limpopo Dieregesondheidsforum – Voorsitter : Willem van Jaarsveld
20
• Administrasie – Wilma Prinsloo• 2017 Limpopo RPO Kongres : 3 Augustus 2017,
Weesgerus, Nylstroom• Betrokkenheid van Limpopo RPO by Kaboemfees
(Nylstroom – TLU SA-Noord se Plaaswerf) : 25 en 26 Augustus 2017
ADMINISTRASIE EN BETROKKENHEID
21
HOE KAN NASIONALE RPO HELP ?Rooivleis Tydskrif
Elektroniese nuusbrief
Veediefstalhandleiding
Riglyne virVeeboerdery
Sprekers virInligtingsdae
22
HUIS TOE GAAN BOODSKAP• Vooruitsigte in die rooivleisbedryf is uiters
rooskleurig – vraag na ons produk styg plaaslik en internasionaal
• Bees produsente prys is 25% hoër as ‘n jaar gelede• Skaap produsente prys is 20% hoër as ‘n jaar
gelede• Speenkalfpryse is 60% hoër as ‘n jaar gelede• Rooivleisuitvoere begin op ‘n redelike skaal realiseer
“ONS MOET ONS TOEKOMS IN ONS EIE HANDE NEEM. EENHEID EN SAMEWERKING BINNE DIE
RPO-SPAN IS GEVESTIG EN ONS MOET DIT BEWAAR EN UITBOU”
23
Nasionale RPOPosbus 132, Perseqour Park, 0020
Tel +27 12 349 1102 / 1103E-pos : [email protected]
Besoek ons bywww.rpo.co.za
Facebook@redmeatproducer