akademiese vakansieprogram - ranties huiswerk.pdfverhalende opstel- dis ʼn interessante vertelling...
TRANSCRIPT
19 Maart 2020 Geagte Ouers/Voogde AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM Soos u heel moontlik reeds in nuusbrief 3 van 2020 verneem het, asook na aanleiding van om-sendskrywe 3 van 2020 wat vanaf die Departement van Onderwys ontvang is, is skole verplig om kurrikulumondersteuning gedurende die verlengde vakansietydperk aan leerders te bied. Ek haal graag punt 5 van die omsendskrywe vir u aan: 5. Curriculum support In order to ensure continuity of learning, school management teams are required to: 5.1 provide parents and learners with guidelines of curriculum topics, content and activities
to be undertaken at home during this period. This will include the promotion of reading in support of national campaigns;
5.2 provide learner material for reading and self-study, DBE workbooks, textbooks and readers for use at home. This should include worksheets, tasks, projects and exer-cises.
U ontvang vandag, saam met hierdie skrywe, die weldeurdagte graad 1 tot 7-akademiese vakan-sieprogram wat met sorg deur die personeel saamgestel is. Hierdeur wil ons kontinuïteit met betrekking tot leer en onderrig verseker en ons leerders in die heel beste posisie plaas om die graad, waarin hulle nou is, na die heel beste van hul vermoë te bemeester. U, as ouer/voog, word eerstens vriendelik versoek om toe te sien dat u kind(ers) wel sal rus na ʼn baie bedrywige kwartaal. Daarna is die versoek dat u sal toesien dat daar daagliks tyd ingeruim word om die vakansieprogram volledig deur te werk en gereed sal wees om die tweede kwartaal met die nodige kennis en ingeoefende vaardighede aan te pak. Bo en behalwe die formele va-kansieprogram wil ons ook weereens die belangrikheid van LEES onder u aandag bring – beperk u kind se daaglikse skermtyd en laat hulle LEES. Na die vakansie sal die belangrike kurrikulumkonsepte weer in die klas behandel en vasgelê word, maar die beginsel van selfstudie geld en die moontlikheid van informele klastoetse is nie uitgesluit nie.
Eksamendatums vir die tweede kwartaal bly onveranderd, behalwe vir die kreatiewe skryfwerk vraestelle wat verskuif is na 17 April (Afrikaans) en 20 April (Engels). Die afbakenings vir beide laasgenoemde vraestelle is op die webwerf beskikbaar, is reeds in klasse uitgedeel of vorm deel van die vakansieprogram. Leerders sal steeds op 20 April die eksamenafbakening ontvang, sodat hulle genoegsame tyd sal hê om voor te berei vir die middeljaareksamen. Wees asseblief verseker van ons volgehoue toewyding om die akademiese program van 2020 met verantwoordelikheid en tot voordeel van elke leerders, wat in ons sorg geplaas is, te bestuur. Kurrikulumgroete Ilse Kichenbrand Marlene Gerber Adjunkhoof Akademie Skoolhoof
AFRIKAANS
Graad 4 - Afrikaans Afhandelingsprogram
Voltooi die volgende blaaie in jou DBE-boek. Onderstaande datums is net
voorgestelde datums, solank alle blaaie net voltooi is voor of op 14 April.
Hersiening sal in die eerste week van skool plaasvind ter voorbereiding vir die
kreatiewe skryfwerk vraestel.
Bladsy Voorgestelde datums
1-11 17 Maart
12-13 18 Maart
16-17 19 Maart
18-21 1 April
22-23 2 April
25-27 3 April
28-31 6 April
36-39 7 April
40-43 8 April
44-47 9 April
Eksamenafbakening Afrikaans Gr.4
Afrikaans Vraestel 3
Vraag 1 Opstel
Jy moet ʼn verhalende of beskrywende opstel van 100 – 120 woorde skryf wat uit
ten minste drie paragrawe bestaan. Jy gaan vier onderwerpe kry en jy moet een
van die vier onderwerpe kies en daaroor skryf. Daar gaan van jou verwag word om
eers ʼn breinkaart te doen, dan jou eerste weergawe en laastens jou finale we-
ergawe.
Verhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-
woonlik uit die verlede.
Beskrywende opstel- Die skrywer beskryf iets of iemand soos hy of sy dit ervaar.
Byvoeglike naamwoorde, idiome en spreekwoorde kan ʼn bydrae lewer om
uitstekende werk te verseker.
Vraag 2 Transaksionele teks
Jy moet die volgende transaksionele tekste kan skryf:
1) Instruksies
2) ʼn Gedig
Voorbeeld: Instruksies
Instruksies word onder mekaar geskryf.
‘n Mens gebruik nommers of kolletjies.
Tussen die stappe word lyntjies oopgelos.
Daar is ‘n spesifieke volgorde. Begin altyd by die begin en eindig met die
produk.
Instruksies is baie duidelik en eenvoudig. Kort en kragtig.
Moenie onnodige beskrywende woorde gebruik nie.
Die titel dui aan watter instruksies of redes gegee gaan word.
Elke instruksie begin met ‘n werkwoord.
Die lengte van die instruksies is 60 tot 80 woorde.
Voorbeeld:
Hoe om ‘n eenvoudige stereoskoop te maak (opskrif)
xxxxxx (reël oop)
Hier volg die stappe om ʼn eenvoudige stereoskoop te maak. (Inleidende sin)
xxxxxx (reël oop)
Benodigdhede:
Twee velle wit papier
‘n Pen
Kleurpotlode
‘n Skêr
Houtlym
Metode:
1. Teken elkeen van die prentjies na op ‘n aparte vel papier.
xxxxxx (reël oop)
2. Kleur hulle in soos aangedui.
xxxxxx (reël oop)
3. Knip albei prentjies uit in ‘n sirkelvorm en maak seker dat albei prentjies
presies ewe groot is.
xxxxxx (reël oop)
4. Sit een van die prentjies met sy voorkant na onder op ‘n oppervlak neer en
smeer gom aan die agterkant.
xxxxxx (reël oop)
5. Sit die potlood op die gom neer.
xxxxxx (reël oop)
6. Plak die ander prentjie teen die agterkant van die potlood vas.
xxxxxx (reël oop)
7. Laat dit heeltemal droog word.
xxxxxx (reël oop)
8. Droog uit, hou die potlood vas, soos aangedui.
xxxxxx (reël oop)
9. Vryf die potlood vinnig tussen jou handpalms om die prentjie te laat draai.
Voorbeeld: ʼn Gedig
NB: ʼn Gedig moet ʼn titel hê.
Tweedens: dit moet bestaan uit 2 strofes met 4 versreëls.
Derdens: onthou om jou naam onder jou gedig te skryf.
My troeteldier (Titel)
xxxxxx (reël oop)
Vir elke mens se smaak is daar ʼn hond;
jy kan kies: kort, lank, harig, maer of rond. 4 Versreëls
Jy hou dalk van ʼn poedel met krulhare,
Of ʼn brak met ʼn pels so fyn soos gare.
xxxxxx (reël oop)
2 Strofes
Rottweilers is kwaai en kan jou huis oppas;
Labradors is weer ʼn vriendelike ras. 4 Versreëls
Foksterriërs hou daarvan om als te kou;
Ek verkies my worshond, wat van jou?
Anoniem. (Digter)
Xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx
xxxxx
Soorte rym
Paarrym:
ʼn padda op ʼn buiteplaas a
Het hom mooi eenmaal opgeblaas a
Hy sê hy wil, wat dit ook kos b
So groot wees soos die grooste os. b
Omarmde rym:
Die wind is wild, die wind is kwaai a
Hy gons die bome deur en breek b
Die take van die stam steek b
Die haelbui aan met sy lawaai. a
Kruisrym:
Hul sê my as die son verskyn a
Bring hy die blye dag b
Die swarte duisternis verdwyn a
en alles juig en lag. b
Gebroke rym:
Verflenterende kaalvoet klonkie a
Wat groente verkoop in die reën b
Die Here sal hom seën b
Met jou lelike skurwe tone c
En jou lendelam hoepelbeen. d
Slagrym:
In die land van Marmelade a
Toegespan met jakkalsdrade a
Leef hul net van sjokolade a
Help-my-druppels en genade. a
Vrye of blanke vers:
Daar kom geen eindrym voor nie.
ENGLISH
English grade 4 catch up program
DBE book (Pink Book): Finish p. 69 until p. 85.
Headstart textbook:
(All of these activities should be done on a folio page, so that we can paste it
in our Language book next term). 1. Verbs:
P. 50
Act. 3 (no.1.a-d)
2. Plural rules:
P. 52
Act. 7 no. 1 (a-f)
3. Adjectives:
P. 52
Act. 7 no. 2(a-b)
4. Comprehension:
Story: p.48-49
Act 2c (no.1-4)
Revision for Creative Writing exam paper 3 (DBE / Pink book)
Story: p. 46-47
Ste-by-step instructions: p. 52-53
News report: p. 22-23
LAERSKOOL RANDHART
ENGLISH
GRADE 4
DEMARCATION FOR EXAM PAPER 3 Date: 20 April 2020
Time: 120 minutes
Total: 30 marks
SECTION C: Story (20 MARKS)
Write a story about one of the given topics.
Your story should be between 60 - 80 words.
The story should have at least three paragraphs.
Follow the writing process: Mind map (in pencil), First draft (in pencil) and Final
draft (in pen)
Always draw a line through your first draft.
A story consists of the following elements:
- Setting (Where the story takes place)
- Characters (2-3)
- Plot (Beginning, middle and end)
- Title
SECTION D: TRANSACTIONAL TEXT (10 MARKS)
You must be able to write the following shorter texts:
Step-by-step instructions (40 - 60 words).
News report (40-60)
Step-by-step-instructions
Instructions are used to help someone understand how to do something, for ex-
ample instructions on how to bake a cake, make a puppet or even how to play a
game.
Every instruction given to someone, usually starts with a verb.
Instructions must have a title, introductory sentence and a conclusion.
Example:
Hide and seek
This is a game where players hide while the leader go look for them.
Tools:
• Players
• Space to hide and seek
Instructions:
1. Count to 10.
2. Hide while the leader counts.
3. Seek the players who are hiding.
4. Find all the players.
5. Choose a new leader.
This is how you play the game Hide and seek.
Words: 51
Vanilla pound cake
Instructions on how to make a delicious vanilla pound cake.
Ingredients
1 tbls butter
2 cups sugar
4 cups of cake flour
4 eggs
5 ml vanilla essence
Method
1. Preheat the oven to 180 °C.
2. Mix the butter and sugar.
3. Add the eggs and vanilla essence.
4. Stir in the cake flour.
5. Pour the batter into the pan.
6. Bake the cake for 35 minutes.
7. Take the cake out of the oven to cool down.
Serve with your choice of icing and enjoy!
Words: 69
News report
A news report is an informative creative writing where information about a spe-
cific event is reported on. The structure of a news report is as follow:
Heading
Date
By line
Body
Example
Shark spotted at Sunrise Beach
Friday, 8 February 2018
By Lula
Yesterday the gr4s had an exciting outing at Sunrise Beach. Everyone was swim-
ming happily when suddenly a loud siren wailed.
The frightened children and teachers rushed to get out of the water. The life-
saver told the teachers that they have spotted a black, two-meter shark.
After 30 minutes, the signal was given that it was alright to swim again.
Words: 59
LAERSKOOL RANDHART ENGLISH
GRADE 4
TASK 6
EXAMINER: Me. B. H. Bornman DATE: 20 April
2020
MODERATOR 1: Me. M. L. van As TIME: 2-3minutes
MODERATOR 2: Me. I. K. Kichenbrand TOTAL: 20 marks
INSTRUCTIONS:
Prepare and deliver a speech about any of the following topics. You are allowed to
use cue cards. Remember to hand in a copy of your speech (typed on one page).
Your speech should be 2-3 minutes long.
Topics:
I want to be an astronaut.
If I was the president.
How I will save the world.
You will be assessed on the following criteria:
Assessment rubric for delivering a presentation Criteria Level 4 Level 3 Level 2 Level 1
Content Very interesting
and original.
Interesting and
original.
Fairly interesting
and original.
Not interesting
at all and no origi-
nality.
Language usage Evidence of good
language usage.
Sufficient
language usage.
Insufficient
language usage.
Inadequate
language usage.
Performance Lively, original
and inspiring.
Good use of cue
cards.
Clearly a
competent
speaker.
Uses cue cards
occasionally.
Capable speaker
with lapses in
audibility.
Fumbles with cue
cards.
Inappropriate
register. Reads
from cue cards all
the time.
Voice
projection
Excellent voice
projection.
Good voice
projection.
Adequate voice
projection.
Poor voice
projection.
Audience
awareness
Remarkable
confidence and
audience
awareness.
Good confidence
and audience
awareness.
Adequate
confidence and
audience
awareness.
Very little
confidence and
audience
awareness.
______
20
WISKUNDE
Graad 4 - Wiskunde
Afhandelingsprogram
Voltooi die volgende bladsye in jou DBE-boek. Onderstaande datums is net
voorgestelde datums, solank alle bladsye net voor of op 14 April voltooi is. ON-
THOU: Oefen elke dag jou tafels.
Bladsy Voorgestelde datums
2-9 31 Maart
10-13 1 April
14-19 2 April
20-27 3 April
28-37 6 April
38-43 7 April
44-49 8 April
50-57 9 April
SW
Graad 4 – SW
Kyk na die volgende eenhede. Jy moet slegs deur die werk lees en dit goed
voorberei. Na die vakansie sal die aktiwiteite in die boeke gedoen word.
Onderwerp 3 – Kaartvaardighede
Eenheid 1: Syaansigte en planaansigte (Bl. 45)
Bestudeer die verskillende aansigte (syaansigte en planaansigte)
Planaansig – Aansig van bo af
Syaansig – Aansig van die kant af
Eenheid 2: Tekens, sleutels en kaarte (Bl. 47)
Woordbank (Bl. 47)
Bestudeer die kaart op bl. 47
Lees die paragraaf onder klaskameraktiwiteit 3.2
Bestudeer die kaart op bl. 48 asook die kaartsleutel
LV
LV graad 4 werk
Som die volgende sleutelwoorde op tydens die vakansie. Dit is belangrik om dit ge-
doen te kry anders gaan die opvang werk na vakansie teveel wees. Som alles netjies
op soos ons altyd in ons boeke opsom. Som op ’n stuk papier met pen en in lopen-
deskrif. Moet asb. nie voor en agter werk nie, net een kant van die bladsy. Ons sal
dit in ons boeke plak as skool weer begin.
Kwartaal 2 Eenheid 1 sleutelwoorde bl. 51/115
Eenheid 6 sleutelwoorde bl. 59/132
Eenheid 7 sleutelwoorde bl. 60/135
Eenheid 9 sleutelwoorde bl. 63/143
*Kleur kwartaal 2 se blaaie in
Wiskunde graad 5
Alle ekstra werk word in huiswerkboeke en departementele boeke gedoen. Datum: Boek: Dept bladsye: Opsomming:
2020-03-31 Huiswerkboek • Skryf datum en opskrif.
• Leerders neem fotos/kry prente van enige
meetinstrumente.
• Plak in huiswerkboek en gee die naam van
die meetinstrumente.
• Skryf ook by elke prent wat die meeteen-
heid is bv. m , mm en cm
• 5 Prente
2020-04-01 Dept Bl.117 - 127 Leerders voltooi die volgende bladsye in Dept
boek.
2020-04-02 Huiswerkboek • Maak ‘n plakkaat van jou gunstelling 3D-
Vorms
Maak gebruik van die volgende opskrifte:
- Naam van vorm
- Eienskappe
- Prentjies van waar die vorms voorkom in
vandag se lewe.
- Die vorm se net.(Bring saam eerste dag
van skool.)
2020-04-03 Dept Bl.142-151 Leerders voltooi die volgende bladsye in Dept
boek.
2020-04-06 Video • Neem ‘n video van waar jy die verskil tus-
sen volume en kapasiteit gaan verduidelik.
• Maak ook iets waar jy gebruik maak van
die volgende.
• Liters,mililieters ens.
• Idees: maak koffie en verduidelik hoeveel
van elk jy moet gebruik/jellie ens.
2020-04-07 Huiswerkboek • Datum en opskrif
• Sny ‘n foto van jou op in die helfte.
• Plak slegs die een helfte in en teken die
simmetrie van jou foto.
2020-04-08 Dept Bl. 158 - 161 Leerders voltooi die volgende bladsye in Dept
boek.
2020-04-09 Huiswerkboek • Datum en opskrif
• Plak 3 verskillende patrone in jou boek
deur van vorms of prentjies gebruik te
maak.
2020-04-10 Dept Bl. 152 - 157
2020-04-13 Dept en
huiswerkboek
Maak seker alle werk is op datum.
Afrikaans te doen lysie tydens die wagtyd Doen die volgende werk by die huis asb. Doen alle werk agter in hardebandboek.
Ons sal dit in klas uitsny en in elke boek plak. Werk dus netjies in blou pen en skryf
in lopendeskrif.
Werk Bladsy Datum Handtekening
Instruksie teks kenmerke opsom
Lees teks 1: Instruksies om jou
eie kasteel van karton te bou
Bl. 52
Bl. 53 – 55
nr. 1-8
31 Maart
31 Maart
Lees teks 2: Die ontwikkeling
van kastele
Bl. 55 – 56
nr. 1-9
1 April
Kenmerke van verslag opsom Bl. 63 2 April
Lees teks 1: Nuusverslag
Tsoenami saai verwoesting
Bl. 66 nr.
1-9
3 April
Opsom vir eksamen
ONTHOU hulpblokkies soos in Afrikaans 1 en Taalleer geskryf/geplak.
Leer literatuurstudie soos uitge-
deel/opgelaai
13 April
Leer poësie 14 April
Departementele werk
Bl. 23, 28 – 31, 37 – 39, bl. 40 – 41,
English Grade 5
All activities must be done on a folio paper. Activities will be cut out and pasted in
the formal books.
Activity 1
Read the story on page 48.
Do the activity “After you read” number 1a-e.
Please write full sentences and indicate answers using a colour pen.
Activity 2
Read the book review on page 50.
Do activity 2 and activity 3.
Please copy the table of contents and indicate answers using a colour pen.
Activity 3
Language focus on page 51. (It is only revision of what was done in term 1.)
Copy the two rule boxes on page 51. Remember purple frames around the rule
boxes.
Do activity 1-4.
DBE-books
Term 1-2 English DBE-book
Page 2-11 must be completed.
Nw/teg
Onderwerp 6: Metale en nie-metale
Eenheid Opskrif Inhoud
1 Eienskappe van metale Bl. 62-63 Ei-
enskappe 1-6
Aktiwiteit 2: Doen vir oefening.
Belangrike sleutel-
woorde.
Plateer, allooi, gelei,
roes, smeebaar, erts.
Spesiale eienskappe Goud, silwer en alumin-
ium.
Gevallestudie: Allooie Bl. 64
Staal, vlekvrye staal,
geelkoper en brons. (ken
goed en waarvan dit ge-
maak word)
Bedekkingsmetale Ken ons munte en waar-
van dit gemaak word.
Ondersoek: Aktiwiteit 3 Doen vir verryking
Sosiale Wetenskappe Graad 5
Onderwerp 3
Eenheid 1: Suid-Afrika uit die lug bl. 46-49
Onderwerp 4
Eenheid 1: Die eerste boere in suidelike Afrika bl. 66-71
Gr. 5: LV – Kwartaal 2
PSW
• Skending van kinders se regte – Eenheid 1 bl. 40
• Reaksie op skending van kinders se regte – Eenheid 4 bl. 152
SK
• Werk aan kuns-Rubriek is gestuur per epos.
• Kunsfees
English Holiday programme
Please use your yellow DBE book. Make sure you do a little bit every day.
31 March – 4 April 2020
Comprehension test – The brave little fish p.70, 71, 72, 73.
Creative writing – Write a story about someone getting the Corona virus p. 74, 75.
Language – Demonstrative nouns (this, these, that, those) p. 76, 77.
Language – Tenses p. 85. (Use the sentences from the tense game p. 85)
Comprehension test – Sharing our world with animals p. 86, 87, 88, 89.
Creative writing – Caring for sea animals p. 106, 107.
Language – Adverbs p.89 and draw a picture.
6 April- 10 April 2020
Language – Whose is it? P. 92, 93 (Not the poster)
Regular and irregular verbs p. 110.
Comprehension test – A radio interview p. 94, 95, 96.
Creative writing – About me p. 98, 99.
Language - negative sentences p. 97.
Can you remember? p. 100, 101
Phrasal verb p. 111
Future tense p. 127.
Natuurwetenskappe en Tegnologie: Graad 6
Week 1: 31 Maart – 4 April 4 Periodes elke klas.
Periode 1: Die rangskikking van
partikels in vastestowwe
vloeistowwe en gasse.
Periode 2: Partikels is verskillend
gerangskik in elke fase
van materie.
Periode 3: Aktiwiteit 4: Teken en
skryf oor hoe partikels
gerangskik is in elke fase.
Periode 4: Hersiening van onderwerp
5.
Week 2: 6 – 10 April 5 Periodes elke klas.
Periode 1: Mengsels van vaste-
stowwe.
Periode 2: Mengsels van vaste-
stowwe en vloeistowwe.
Mengsels van vloei-
stowwe.
Periode 3+4: Skeiding van mengsels.
Skei mengsels van
vastestof en water.
Periode 5: Hersiening van onderwerp
6.
Sosiale Wetenskappe
Gr.6 - Akademiese program 31 Maart tot 10 April 2020
Let wel: Dit is noodsaaklik dat die werk wat gegee word deur gewerk en
gelees word. Kyk na die kernkonsepte onder elke opskrif en die definisies.
Die aktiwiteite wat gegee word kan as rofwerk gedoen word en saam gebring
word na die klaskamer om dit netjies in die skrifte oor te doen.
GEOGRAFIE – ONDERWERP 3 - HANDEL
Eenheid 1:
1. Uitruil van goedere (lees gedeelte)
2. Koop en verkoop van goedere (lees gedeelte)
3. Suid-Afrika se invoere en uitvoere (lees gedeelte en kyk na kaart)
4. Onthou om na die definisies ook te kyk.
Eenheid 2:
1. Grondstowwe (lees gedeelte)
2. Vervaardigde goedere (lees gedeelte)
3. Doen aktiwiteit 3.2
4. Doen aktiwiteit 3.3
5. Vaardighede en dienste (lees gedeelte)
6. Doen aktiwiteit 3.4
7. Onthou om te kyk na die definisies
GESKIEDENIS – ONDERWERP 4 – ONTDEKKINGSREISIGERS UIT EUROPA
VIND SUIDELIKE AFRIKA
Eenheid 1:
1. Die Europese Renaissance van die 15de en 16de eeue (lees gedeelte)
2. Gevallestudie: Leonardo da Vinci (lees gedeelte)
3. Doen aktiwiteit 4.2
4. Gevallestudie: Galileo Galilei (lees gedeelte)
5. Doen aktiwiteit 4.3
6. Nuwe idees en kennis (lees gedeelte)
7. Doen aktiwiteit 4.4
8. Uitvindings – Buskruit (lees gedeelte)
9. Uitvindings – Magnetiese kompas (lees gedeelte)
10. Onthou om te kyk na definisies
Lewensvaardigheid Graad 6
Akademiese Plan
Hoofstuk 8: Selfbestu-
ursvaardighede
Week 1: 31 Maart – 3
April
Lees volgende werk op
tablet:
Bestuur jou tyd: Bladsy
64
Doen Aktiwiteit 8.4 vir
jouself:
Vaardigheidsfokus:
Bladsy 66
Hoofstuk 9:
Afknouery
Week 2: 6 April – 10
April
Lees volgende werk op
tablet:
Verstaan afknouery en
verskillende tipes:
Bladsy 68
Hoe om afknouery te
hanteer: Bladsy 71
Doen Aktiwiteit 9.2 vir
jouself:
Teken Tabel oor en
omkring slegs Ja of Nee
Afrikaans
Graad 6
Kwartaal 2 – Akademiese werk
Afrikaaans 1 Skrif :
TEMA 6 : So maak jy
Bl. 65 Werk met taal nr. 1-7
Bl. 67 Oefen taal nr. 1a – m ( Deelwoorde selfstudie)
Bl. 68 Taalfokus 2 – Bywoorde nr. 1 – 5
Bl. 69 Taalfokus 3 – Aksenttekens nr. 1 – 4
Bl. 72 Deurlopende Assessering nr. 1 – 8
TEMA 7: Lewensverhale
Bl. 79 Oefen taal nr. 1 – 3
Bl. 80 -81 nr. 1 – 3
Bl. 81 nr. 1 - 2
Graad 6 Wiskunde – vakansiewerk
Werk word slegs uit die DBE (Departementele boeke) gedoen. Antwoorde van
al die bladsye wat reeds in die DBE boeke gedoen is, sal na die vakansie aan
leerders gegee word om te merk.
Bl. 42 – 59 Persentasies, tyd en 2D vorms
Bl. 64 – 65 Datahantering (frekwensietabelle)
Bl. 68 – 69 Datahantering (staafgrafieke en sirkelgrafieke)
Bl. 72 – 75 Getalpatrone
Bl. 76 – 85 Heelgetalle
Bl. 90 – 97 Vermenigvuldiging e 3D voorwerpe
Indien leerders toegang tot die internet het, kan hulle op Youtube “Mathantics”
soek. Daar is baie goeie videos oor sekere konsepte in Wiskunde. Dit is wel in En-
gels, maar sekere konsepte word baie goed verduidelik. Leerders kan veral die vid-
eos oor die volgende konsepte kyk:
“Percentages” (Persentasies)
“Decimal Fractions” (Desimale breuke)
2D shapes (2D vorms)
3D objects (3D voorwerpe)
Data (Datahantering – grafieke)
Perimeter (omtrek)
Multiplication (Vermenigvuldiging)
Division (Deling)
Graad7 Vakansieprogram
Graad 7
Huiswerk
Afrikaans
Anna Atoom: Literatuurstudie
Reeds gegee. Hoofstuk 11-15
30 Maart 2020 Hoofstuk 16
31 Maart 2020 Hoofstuk 17
1 April 2020 Hoofstuk 18
2 April 2020 Hoofstuk 19
3 April 2020 Hoofstuk 20
6 April 2020 Hoofstuk 21
7 April 2020 Hoofstuk 22
8 April 2020 Hoofstuk 23
9 April 2020 Hoofstuk 24
10 April 2020 Hoofstuk 25
13 April 2020 Hoofstuk 26 en 27
14 April 2020 Hoofstuk 28
15 April 2020 Hoofstuk 29
16 April 2020 Hoofstuk 30
Selfstudie
Gr. 7: EBW – Kwartaal 2
• Maak hersieningsaktiwiteite klaar: Onderwerp 1,2,3 en 11, bl. 80 en 225
• Onderwerp 5: Rekeningkunde – begrippe
Eenheid 1: Kapitaal, bates en laste bl. 86
Eenheid 2: Inkomste en uitgawes bl. 89
Eenheid 3: Wins en verlies bl. 91
Graad 7
Huiswerk
Skeppende Kunste
Skeppende Kunste Teorie
31 Maart 2020 Musiekgeletterdheid Eenheid 4
Sien hulpbronne op tablet.
2 April 2020 Musiekluister Eenheid 5
Sien hulpbronne op tablet.
6 April 2020 Voordrag en die skep van musiek Eenheid 6
Sien hulpbronne op tablet.
Wiskunde Gr 7
Week 1
Orden, vergelyk en vereenvoudig breuke
Oef. 6.1 Bl. 83
Oef. 6.2 Bl. 84
Oef. 6.3 Bl. 85
Oef. 6.4 Bl. 86
Week 2
Berekeninge
Oef. 6.5 Bl. 87
Oef. 6.6 Bl. 88
Oef. 6.7 Bl. 88
Oef. 6.8 Bl. 89
DBE boek: Bl. 74 - 81
Natuurwetenskap: Graad 7
Week 1: 31 Maart – 3 April 3 Periodes elke klas.
Periode1: Variasie: Variasies
Bestaan in spesies.
Voorplanting.
Oogeërfde fisiese eienskappe.
Periode2: Kontinu en diskontinu
variasie.
Wat maak ons almal
anders?
Genetiese variasie.
Die omgewing.
Periode 3: Summatiewe
assessering.
Week 2: 6 – 10 April 4 Periodes elke klas.
Periode 1: Materie en materiale.
Fisiese eienskappe van
Materiale.
Periode 2: Aktiwiteit 1:
Ondersoek en
Vergelyk die sterkte
van materiale.
Aktiwiteit 3:
Ondersoek
die kookpunt van
vloeistowwe.
Periode 3: Uitwerking op die
omgewing.
Periode 4: Summatiewe
assessering.
SosialeWetenskappe
Gr.7 - Akademiese program 31 Maart tot 13 April 2020
• Let wel: Dit is noodsaaklikdat die werk wat gegee word deurgewerkengelees word.
Kykna die kernkonsepteonderelkeopskrifen die definisies.
• Die aktiwiteite wat gegee word kan as rofwerkgedoen word ensaamgebring word
na die klaskamer om ditnetjies in die skrifteoortedoen.
GEOGRAFIE – ONDERWERP 3 – VULKANE, AARDBEWINGS EN VLOEDE
• Eenheid 1:
1. Die aarde se kern, mantel enkors (lees gedeelte)
2. Hoe die aarde se korsbeweeg (lees gedeelte)
3. Die beweging van tektoniese plate (lees gedeelte)
4. Doenaktiwiteit 1 en 2
• Eenheid 2:
1. Waar is die wêreld se vulkane? (lees gedeelte)
2. Gevaarpunteen die ring van vuur (lees gedeelte)
3. Doenaktiwiteit 3
4. Hoekomkomvulkanevoor? (lees gedeelte)
• Eenheid 3:
1. Wat is ‘n aarbewing? (lees gedeelte)
2. Waarkomaardbewingsvoor? (lees gedeelte)
3. Gevolge van aarbewings (3.1, 3.2, 3.3 – lees gedeelte)
GESKIEDENIS – ONDERWERP 4 – DIE TRANS-ATLANTIESE SLAWEHANDEL
• Eenheid 1:
1. Wes-AfrikavoorEuropeseslawehandel (lees gedeelte)
2. Slawerny in Wes-Afrikavoor die Europeërs (lees gedeelte)
• Eenheid 2:
1. Plantasies in die suide van Amerika (lees gedeelte)
2. Redesvir die gebruik van slawe-arbeid (lees gedeelte)
3. Atlantiesedriekhoekigeslawehande (lees die driefasesenkykna die kaart)
4. Doenaktiwiteit 2
5. Slawemarkte (lees gedeelte)
Grade 7 English
To keep your mind and brain active keep reading. Do word searches and
crosswords.
• Novel: All Zed questions and answers must be completed.
• Poetry: Study poems on 72 & 75 (Dance of the rain and a sudden storm) in
Core Reader
• Practise how to make a summary. See next page.
• Study and practise how to write an essay, letter and dialogue for the
Creative writing exam. Consult the notes that were handed out at the
beginning of the year.
Summary Worksheet 3
Directions: Read each passage. Highlight or underline necessary information.
Make notes Write your summary.
1. The English were not the first Europeans to
land their ships on American soil as the Vikings
had discovered North America in the 11th
century. Columbus landed in the Bahamas in 1492
for Spain, and the French began expeditions to the
New World in 1524.
_e.g._English not first in America__
2. In April of 1585 Sir Walter Raleigh, under
the authority of Queen Elizabeth of England,
sent an expedition of seven ships carrying 600
men, half of them soldiers, to found an English
colony in North America. The colony was to
be used to establish an English presence in the
New World as well as a base from which
English privateers.
____________________________________________
____________________________________________
____________________________________________
3. In July of that year the bulk of the fleet
reached a small island off the coast of Virginia
that was called Roanoke. After building a small
fort on the north side of the island, the colonists
initiated relations with a Native American tribe
that lived on the island, the Aquascogoc.
____________________________________________
____________________________________________
____________________________________________
4.The English were involved in a battle with
the natives of the region who they believed
stole some of their possessions. Despite their
success in battle, the colonists had a miserable
time because they were mainly soldiers and
adventurers, not farmers. They were hungry
and missed the comforts of England, such as
soft feather beds and dainty foods.
____________________________________________
____________________________________________
____________________________________________
__________________________________________
__________________________________________
__________________________________________
5. In 1587 Sir Walter Raleigh dispatched a
further expedition of three ships and 150
colonists, led by John White, to Roanoke.
This time the expedition included women
and children, including White’s daughter,
Elenora, who delivered the first English
person born in America who they called
Virginia..
__________________________________________
__________________________________________
__________________________________________
__________________________________________
6. White returned to England to ask for
support from Sir Walter Raleigh with the
ongoing trouble between the settlers and
the native Americans. Unfortunately for
White and the colonists, England was
preparing for a naval war with Spain.All
shipping from English ports was ceased
and it took White three years to get a re-
lief expedition back to Roanoke.
__________________________________________
__________________________________________
__________________________________________
__________________________________________
7. On returning to the settlement in 1590
White searched long and anxiously but no
trace of the colony was found. No further
trace of the lost colony has ever been
found even though Sir Walter Raleigh
himself searched for the colonists in
1595, and he sent another search-party in
1602, but nothing came of either at-
tempt.To this day no one knows for cer-
tain what happened to the colonists.
Summary
Title:________________
1. The English were not the first people to land in America.
xxxxxxx
2.
xxxxxx
7.
Total length: 70 – 80 words.