12 mrt - doelloos tot satisfied

Post on 22-Jan-2018

76 Views

Category:

Spiritual

7 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Die definisie van Satisfied is:

“Gratify, appease, pacify, please. Satisfy, content refer to meeting one's desires or wishes. To satisfy is to meet to the full one's wants, expectations, etc.”

“Living outside God’s boundaries and provision leads to fatal dissatisfaction.”

Wat maak saak op die ou end?

Prediker 1: 2 – 11 (Geloof en Aksie)2) Alles is sinloos, sê die Prediker. Absoluut alles. Die lewe het geensin nie. Alles loop uit op niks. 3) Elke dag werk jy hard, maar wat kry jyvan al jou gesukkel? 4) Geslagtekom en gaan, maar watter sin het dit? Die lewe gaan maar op sy oumanier voort.

5) Elke dag kom die son op. Teen sononder gaan dit moeg onder, maar die volgende oggend staandit weer op. 6En die wind waaieindeloos heen en weer. Dit waainou dié kant toe en dan weerdaardie kant toe.

7) Al die riviere loop see se kant toe, maar die see word nooit vol nie. Die riviere se loop see toe bly altyddieselfde. Hulle vat altyd dieselfdepad.8) Woorde kan ’n mens moeg maakmet ’n moegheid wat niemand kanbeskryf nie. Jou oog kyk en kyksonder om ooit klaar te sien. En jouoor hoor en hoor, maar dit kry nooit klaar gehoor nie.

9) Wat reeds gebeur het, sal maar weer gebeur. En wat mense tot noutoe gedoen het, sal hulle maar môreen oormôre weer doen. 10) Sal iemand ooit kan sê: “Kyk, dit is nouwerklik iets nuuts”? Hoegenaamdnie! Dit het al in die gryse verledeen lank voor ons tyd bestaan.

11) Niemand dink meer aan die mense wat lank gelede geleef het nie. Of aan hulle wat nog moet komnie. Elke geslag dink net aanhulleself. Hulle het die voorgeslaglankal vergeet.

1. Fisiese Gesondheid

4) Geslagte kom en gaan, maar watter sin het dit? Die lewe gaanmaar op sy ou manier voort.

“Keep your life in perspective. You’ll disappear from the scene within a few decades, but the world will remain.”

2. Geleerdheid

Prediker 1: 16-1716) Ek het by myself gedink dat ekoor die jare sommer baie wysheiden lewenskennis versamel het. Baiemeer as enigeen wat voor my in Jerusalem regeer het. Al die kennisen wysheid het deel van my lewegeword.

17) Toe het ek besluit om die verskiltussen wysheid en kennis aan die een kant en domheid en dwaasheidaan die ander kant te leer ken. En ekmoet erken dat daar eintlik geenverskil is nie. Alles is maar ’n sinlosegejaag na wind.

“Education and knowledge are a means to an end, not an end themselves.”

3. Plesier

Prediker 2: 2-3 (Geloof en aksie)2) Ek het ontdek dat om te lag nieveel sin het nie en dat vreugde nieveel beteken nie. 3) Omdat ek nainsig in die lewe gesmag het, het ekmy toe aan wyn en genot oorgegee. Ek wou vasstel wat goed is vir ’n mens en wat nie.

4. Werk of Prestasie

Prediker 2: 4 - 64) Ek het toe groot projekteaangepak: ek het huise gebou, wingerde aangeplant, 5) parkeen tuine uitgelê, verskillendevrugtebome geplant en 6) watervore uitgekap om ’n grootbos met groen bome nat te lei.

5. Rykdom

Prediker 2: 7-87) Verder het ek ’n groot klompwerkers, mans en vroue, in diensgeneem en hulle kinders my eiendom gemaak. Ek het ook groottroppe vee vir my gekoop, meer as wat enige koning voor my gehadhet.

8) Hope silwer en goud het ekbymekaargemaak. Ek het tallesangers en sangeresse aangestel, enbaie mooi meisies gekry om my gelukkig te hou.

“What is the point? I can earn a billion more dollars, or five or ten billion more. What’s the point? How many billions are enough?”

1 Tim 6: 1717) Waarsku die mense wat in hierdie wêreld baie geld het om niete veel van hulleself te begin dink nie. Hulle moet nie hulle hele leweop geld en rykdom bou nie, want dithou nie baie lank nie. ’n Mens kanook nie seker wees dat jy altyd geld sal hê nie.

Hulle moet eerder hulle lewe boudeur op God te vertrou. Hy sal sorgdat ons alles kry wat ons nodig het om van te leef. Praat mooi met die ryk mense.

6. Die groot “S” woord.

Prediker 2:8“…en baie mooi meisies gekry om my gelukkig te hou.”

1 Konings 11:33) Salomo het met 700 prinsessevan ander lande getrou en dan het hy ook nog 300 byvroue gehad. Hulle het sy hart van die Here af laatwegdraai.

7. Beroemdheid

Prediker 2:99) Naderhand was ek groter enbelangriker as enigiemand wat ooit in Jerusalem gewoon het. My soektog na wysheid en insighet ek egter nooit verloor nie.

Prediker 2: 10-1110) Wat ek in dié tyd wou gehadhet, het ek gekry. Ek het myself niksontsê nie. En ek was gelukkig oorwat ek alles bereik het. Dit was die beloning vir al my moeite. 11) Toe het ek alles wat ek gedoen het, krities begin ondersoek. Oor my werk en inspanning het ek baienagedink.

En ek het besef dat alles sinloos is. Dit is bloot net ’n mors van tyd. In hierdie wêreld is daar absoluut géénsin nie.

“There is no point in simplifying your life if you are steering toward an end point that doesn’t matter to begin with.

1. Gaan dit my vervul

2. Val dit inlyn met God se doelvir my lewe in die seisoen?

3. Help dit my na ‘n lewe wat betekenis het het?

top related