die opstel van eksamenvraestelle vir skeppende kunste opleiding van leieronderwysers
Post on 23-Feb-2016
262 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE
VIR SKEPPENDE KUNSTE
Opleiding van Leieronderwysers 21 Februarie 2014
SUMMATIEWE ASSESSERING
Assessering van leerDie hoofdoel is om die
aanleer van vaardighede, inhoud en konsepte op ’n gegewe tydstip te bepaal en daaroor verslag te doen
STAP 1: BEGIN MET DIE INHOUD, KONSEPTE & VAARDIGHEDE IN DIE ONDERWERPE
STAP 2: SKEP ’N RAAMWERK VIR DIE VRAESTEL
Oorweeg die volgende:
• aantal afdelings wat behandel moet word
• aantal vrae per afdeling
• kognitiewe vlakke wat in elke vraag behandel moet word
• die moeilikheidsgraad in elke afdeling
• aantal punte toegeken per afdeling
STAP 2: SKEP ’N RAAMWERK VIR DIE VRAESTEL
VOORBEELD: Verdeel die vraestel in twee of meer afdelings, bv.
• Afdeling A: veelkeusevrae, pas A by B, kort vrae, vul die ontbrekende woord in, ens. – vrae oor basiese kennis
• Afdeling B: kontekstuele en/of kort opstel – leerders moet hul begrip van beginsels demonstreer
• Afdeling C: vrae oor probleemoplossing en/of praktiesetoepassing – leerders moet hulle vaardigheid in praktiese tegnieke en hulle vermoë om te redeneer demonstreer
RAAMWERK VIR DIE VRAESTEL
AFDELINGS VRAAG-NOMMER
KUNS-VORM &ONDER-WERP
KOGNITIEWE VLAK
PUNTE TOTALE
STAP 3: DINKSKRUM VERSKILLENDE SOORTE VRAE
WAAROM?Om voorsiening te maak vir verskillende leerstyle,
veelvuldige intelligensies, verskillende kognitiewe vlakke en verskillende moeilikheidsgrade.
Om leerders in staat te stel om verskillende bevoegdhede en vaardighede te demonstreer.
’n Gebrek aan variasie kan sommige leerders bevoordeel en ander leerders benadeel.
STAP 3: DINKSKRUM VERSKILLENDE SOORTE VRAE
Verseker ’n verskeidenheid tipe vrae wat geskik is vir die inhoud en vaardighede wat geassesseer word:
• Vrae vir feitlike herroeping• Kontekstuele vrae – visueel, ouditief en geskrewe tekste• Vrae oor luisteraktiwiteite (musiek)• Vrae oor praktiese toepassing• Vrae oor kritiese evaluering• Visuele vrae• Geslote vrae• Oop vrae• Vrae oor probleemoplossing• Kreatiewe, verkennende vrae• Uitdagende vrae• Scenarios in die werklike lewe
STAP 3: DINKSKRUM OOR VERSKILLENDE SOORTE VRAE
Datarespons / Feitlike herroeping – verwag eenvoudige, reguit antwoorde gebaseer op ooglopende feite en bewustheid.
Saamlopende vrae – verwag antwoorde binne ’n reeks aanvaarbare akkuraatheid – kan op verskillende kognitiewe vlakke wees.
Oop / Uiteenlopende vrae – laat verkenning van verskillende roetes toe en kom met verskillende variasies en alternatiewe antwoorde vorendag.
Probleemoplossing / Kreatief / Scenarios in die werklike lewe / Uitlokkende vrae / Waardes en etiek – daag leerders uit om te dink en aangeleerde begrippe toe te pas.
Evaluerend – vereis gesofistikeerde vlakke van oordeel.
Indringende (‘probing’) vrae – ondersoek logika of struktuur en benodig duidelikheid, bevraagteken veronderstellings, redes en bewyse, implikasies, gevolge, menings of perspektiewe.
VORME VAN VRAE
Waar-Onwaar, Bypassende Pare en Veelkeusevrae Opstel-tipe vraeVrae oor praktiese toepassingBrongebaseerde vrae – interpretasie van visuele tekste, uittreksels,
notasie, ens.GevallestudiesVrae oor luisteraktiwiteite (musiek)Vrae oor kritiese evalueringKreatiewe, verkennende vraeScenarios in die werklike leweToets van hipoteseOpe vrae
KORT-ANTWOORD-VRAE
toets kernkennis, bepaal die nodige omvang van begrip
kan baie vorme aanneem
gekonstrueerde-repons- of ope vrae
kan baie kort wees, “vul die spasie in” of langer, ’n paar sinne of hoogstens ’n paar paragrawe
LANGER VRAE – OPSTELVRAE
gee studente die geleentheid om oop vrae volledig te beantwoord
toets hoë-orde vaardighede, vaardighede in skryf en strukturering, gevorderde lees en ’n dieper vlak van begrip.
leerders se vermoë om ’n reeks idees en inligting te organiseer en integreer en ’n argument te bou of ’n saak te stel
ALGEMENE OPSTEL-TIPE VRAE
Gee ’n aanhaling – Bespreek Maak ’n bewering – Bespreek Vergelyk en stel teenoor (kontrasteer)Omskryf... Beskryf ... Verduidelik (met voorbeeld) ... Evalueer ... Ontleed die voordele ... Ontwerp ’n ... Evalueer krities ...
LANGER VRAE – GEVALLESTUDIE OF SCENARIO-GEBASEERDE VRAE
konteks of situasie word in detail beskryf
lewensegte (outentieke/oorspronklike) vrae
leerders pas hulle kennis op ’n spesifieke situasie, visuele, dramatiese, dans- of musiekteks of sekere omstandighede toe
STAP 4: OORWEEG KOGNITIEWE VLAKKE
• Maak in die vraestel vir alle leerders se vermoëns voorsiening.
• Wees bewus – dat taksonomie nie die moeilikheidsgrade van die vrae weerspieël nie – dit weerspieël bloot denkprosesse.
• Byvoorbeeld: Alhoewel “kennis” op die tradisionele Bloom se taksonomie gegrond is, vind baie leerders die herroeping van kennis moeiliker as evaluering, wat op ’n hoër vlak is.
Oorspronklike terme Nuwe terme
Evaluering
Sintese
Analise
Toepassing
Begrip
Kennis
• Skepping
• Evaluering
• Ontleding
• Toepassing
• Begrip
• Geheue(Gebaseer op Pohl, 2000, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 8)
BLOOM SE HERSIENE TAKSONOMIE
SkeppingOntwikkeling van nuwe idees, produkte of maniere om dinge te beskou
Ontwerp, bou, beplanning, vervaardiging, uitvinding. Evaluering
Regverdiging van ’n besluit of optredeNagaan, veronderstelling, kritisering, eksperimentering, beoordeling
OntledingOpbreek van inligting in dele om begrippe en verwantskappe te verken
Vergelyking, organisering, afbreek, ondervraging Toepassing
Gebruik van inligting in ’n ander bekende situasieImplementering, uitvoering, gebruik, verrigting
BegripVerduideliking van idees of konsepte
Interpretering, opsomming, omskrywing, klassifisering, verduideliking Geheue
Herroeping van inligtingHerkenning, lys, verduideliking, herwinning, benaming, bevinding
BLOOM SE TAKSONOMIE VERDEEL IN DRIE KOGNITIEWE VLAKKE
Kogni-tiewe vlak
Beskrywing Kategorie Beskrywing
3 Kreatiwiteit, ontleding, evaluering en probleem-oplossing
C Uitdagend: Toepassing van kennis om ’n “oorspronklike” antwoord in ’n “onbekende” situasie te formuleer
2 Begrip en toepassing
B Reprodusering van antwoorde vir “soortgelyke” maar nie “dieselfde” vrae wat voorheen gevra is nie
1 Konseptuele kennis
A Reprodusering van dieselfde aangeleerde kennis. Papegaai-leer.
GEHEUE
Die leerder kan aangeleerde inligting herroep, weergee en onthou.
Herken Lys Beskryf Identifiseer Herroep Benoem Bepaal Vind
Kan jy inligting herroep?
GEHEUE VERVOLG LysMemoriseerBring in verbandWysVindOnderskeiGee voorbeeldReproduseerHaal aanHerhaalEtiketteerHerroepWeetGroepeer LeesSkryfGee breë trekke
• Luister• Kies• Opsê /resiteer• Hersien• Haal aan• Teken op• Pas• Selekteer• Onderstreep• Siteer• Sorteer
Herroeping of herkenning
van spesifieke inligting
Produkte sluit in:• Vasvra• Definisie• Feit• Werkblad• Toets
• Etiket• Lys• Werkboek• Reproduksie• Woordeskat
VRAE VIR GEHEUE
Wat het gebeur na ...?Hoeveel ...?Wat is ...?Wie was dit wat ...?Kan jy sê wie ...?Vind die definisie van ...?Beskryf wat gebeur het na ...?Wie het gepraat met ...?Wat is waar of onwaar ...?
(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 12)
BEGRIPDie leerder begryp die betekenis van inligting deur aangeleerde
inligting te interpreteer en vertolk. Interpreteer Gee voorbeeld Som op Aflei Omskryf Klassifiseer Vergelyk Verduidelik
Kan jy idees of konsepte verduidelik?
BEGRIP VERVOLGHerhaal IdentifiseerBespreekVertel weerNavorsingAnnoteerVertolkGee voorbeelde vanOmskryfReorganiseerVereenselwig
• Beskryf• Rapporteer• Herken• Hersien• Neem waar• Gee breë trekke• Bring in berekening• Interpreteer• Gee hoofidee• Beraam• Definieer/omskryf
Begrip van gegewe inligting
Produkte sluit in:• Voordrag• Opsomming• Versameling• Verduideliking• Wys en vertel
• Voorbeeld• Vasvra• Lys• Etiket• Breë trekke
VRAE VIR BEGRIPKan jy verduidelik waarom ...?Kan jy in jou eie woorde skryf? Hoe sou jy verduidelik ...?Kan jy ’n bondige uitleg skryf van ...?Wat dink jy kon volgende gebeur het ...?Wie dink jy ...?Wat was die hoofidee ...?Kan jy verduidelik ...?Kan jy illustreer ...?Tree almal op soos wat .... optree?
(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 12)
TOEPASSING Die leerder maak gebruik van inligting in ’n konteks wat
verskillend is van die konteks wat geleer is.
ImplementeringUitvoeringGebruikVerrigting
Kan jy die inligting in ’n ander bekende situasie gebruik?
TOEPASSING VERVOLGVertolkManipuleerVertoonIllustreerBerekenInterpreteerMaakOefenPas toeBedryfVoer onderhoud
• Verf• Verander• Bepaal• Plaas in volgorde• Wys• Los op• Versamel• Demonstreer• Dramatiseer• Bou• Gebruik• Wysig• Teken
Die gebruik van strategieë, konsepte,
beginsels en teorieë in nuwe situasies
Produkte sluit in:• Foto • Illustrasie• Nabootsing• Beeld• Demonstrasie
• Voorlegging• Onderhoud• Opvoering• Dagboek• Joernaal
VRAE VIR TOEPASSING
Weet jy van ’n ander geval waar ...?
Kan jy eienskappe soos .... groepeer?
Watter faktore sal jy verander as ...?
Watter vrae sal jy vra vir ...?
Kan jy uit die gegewe inligting ’n paar instruksies saamstel oor ...?
(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 13)
ONTLEDINGDie leerder breek aangeleerde inligting op in dele om die inligting ten
beste te verstaan.
Vergelyk Organiseer Dekonstrueer Toeskryf aan Uiteensit Vind Struktureer Integreer
Kan jy inligting opbreek in dele om begrippe en verwantskappe te verken?
ONTLEDING VERVOLGOnderskeiBevraagtekenWaardeerEksperimenteerInspekteerOndersoekDelfSkeiDoen navraagReëlOndersoekSifVors naBerekenKritiseer
• Vergelyk• Kontrasteer• Beskou• Bespeur• Groepeer• Orde• Volgorde• Toets• Debatteer• Ontleed• Diagram• Bring in verband• Ontleed• Kategoriseer• Diskrimineer
Om inligting in onderdele op te
breek
Produkte sluit in:• Grafiek• Sigblad• Kontrolelys• Kaart• Breë trekke
• Opname• Databasis• Mobiel• Abstrak• Rapporteer
VRAE VIR ONTLEDING
Watter gebeure kon nie plaasgevind het nie?Indien .... gebeur het, wat kon die uiteinde gewees het?Hoe is .... soortgelyk aan ...?Wat beskou jy as ander moontlik uitkomste?Waarom het .... veranderings gebeur?Kan jy verduidelik wat moes gebeur het toe ....?Wat is sommige van die probleme van ...?Kan jy onderskei tussen ...?Wat was sekere motiewe agter ...?Wat was die keerpunt?Wat was die probleem met ...?
(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 13)
EVALUERINGDie leerder neem besluite op grond van diep besinning, kritiese
nadenke en beoordeling. Nagaan Veronderstel Kritiseer Eksperimenteer Beoordeel Toets Opspoor Monitor
Kan jy ’n besluit of optrede regverdig?
EVALUERING VERVOLGBeoordeelBepaalBekragtigVoorspelAssesseerKen punte toeHersien Lei afBepaalPrioritiseerSê waaromVergelykEvalueerVerdedigSelekteerMeet
• Kies• Maak gevolgtrekking• Aflei uit• Debatteer• Regverdig• Beveel aan• Diskrimineer• Waardeer• Delf• Argumenteer• Besluit• Kritiseer• Gradeer• Verwerp
Beoordeling van die waarde van idees,
materiaal en metodes deur standaarde en
kriteria te ontwikkel en toe te pas.
Produkte sluit in:• Debat• Paneel• Verslag• Evaluering
• Ondersoek• Uitspraak• Gevolgtrekking• Oorredende toespraak
VRAE VIR EVALUERING Is daar ’n beter oplossing vir ...? Beoordeel die waarde van ... Wat dink jy van ....? Kan jy jou standpunt oor ... verdedig? Dink jy .... is ’n goeie of slegte ding? Hoe sou jy ... hanteer het? Watter veranderinge aan ... sou jy aanbeveel? Glo jy ...? Hoe sou jy voel as. ..? Hoe doeltreffend is. ..? Wat is die gevolge ...? Watter invloed sal ... op ons lewens hê? Wat die voor- en nadele van ...? Waarom is ... waardevol? Wat is die alternatiewe? Wie sal bevoordeel en wie sal benadeel word?
(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 14)
SKEPPINGDie leerder skep nuwe idees en inligting deur voorheen geleerde inligting te
gebruik.
Ontwerp Bou Beplanning Produseer Vind uit Bedink Maak
Kan jy met nuwe produkte, idees of standpunte vorendag kom?
SKEPPING VERVOLGKomponeerMaak bymekaarOrganiseerUitvindStel saamVoorspelBedinkStel voorBouBeplanBerei voorOntwikkelBring voortVerbeelGenereer
• Formuleer• Verbeter• Tree op• Voorspel• Produseer• Vermeng• Stel op• Versin• Stel saam
Om idees of elemente saam te voeg om ’n
oorspronklike idee te ontwikkel of kreatiewe
denke toe te pas.
Produkte sluit in:• Film• Storie• Projek• Beplan• Nuwe speletjie
• Lied• Koerant• Mediaproduk• Advertensie• Skildery
VRAE VIR SKEPPING
Kan jy ’n .... ontwerp om .... ?Kan jy ’n moontlik oplossing sien vir ...?As jy toegang tot alle hulpbronne gehad het, hoe sou
jy ... hanteer?Waarom bedink jy nie jou eie manier om ...?Wat sou gebeur as ...?Op hoeveel maniere kan jy ...?Kan jy nuwe en ongewone gebruike vir ... skep?Kan jy ’n voorstel saamstel wat ....?
(Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 14)
VERSKEIE AKSIEWOORDE EN TIPIESE ANTWOORDE WAT GEGEE KAN WORD
Ontleed Verdeel in afdelings of elemente en bespreek volledig.
Vergelyk Identifiseer die ooreenkomste of verskille tussen feite of ondersoek die verskille tussen idees, feite, menings, ens.
Kritiseer Lig die goeie en slegte kenmerke uit en gee jou eie mening nadat alle feite in ag geneem is.
Definieer/ omskryf
Geen ’n kort en bondige definisie van ’n kwessie of onderwerp.
Beskryf Noem die kenmerke van ’n voorwerp of onderwerp. Jy moet dit op ’n logiese, goed-gestruktureerde wyse doen.
Bespreek Bespreek ’n onderwerp deur die verskeie aspekte te ondersoek. Gebruik ’n kritiese benadering.
Onderskei Let op die verskille tussen twee voorwerpe of onderwerpe.
Evalueer Gee jou eie mening oor ’n onderwerp deur die kriteria as ’n grondslag te gebruik.
Ondersoek Ondersoek en bespreek krities ’n onderwerp ten opsigte van besliste kriteria of riglyne.
VERSKEIE AKSIEWOORDE EN TIPIESE ANTWOORDE WAT GEGEE MOET WORD (vervolg)
Verduidelik Verduidelik en klaar op om te verseker dat die leser jou goed verstaan. Gebruik illustrasies, beskrywings of eenvoudige maar logiese verduidelikings.
Gee Gee slegs die feite sonder enige besprekings.
Gee die breë trekke
Lê die inligting op ’n bondige, logiese en stelselmatige manier voor.
Identifiseer Noem die belangrikste eienskappe van ’n onderwerp.
Illustreer Gee voorbeelde of skets ’n diagram om ’n spesifieke kwessie of onderwerp op te klaar.
Dui aan hoe Bied ’n uitgangspunt logies aan deur middel van deeglike redenering.
Interpreteer Verduidelik of gee die betekenis van ’n aspek ten opsigte van algemene konsep. Maak jou verduideliking prakties.
Lys Gee ’n lys name, feite, items, ens. in ’n spesifieke volgorde of kategorie.
Benoem Gee name, kenmerke, items of feite.
Lewer kommentaar
Gee ’n persoonlike mening oor die saak.
Som op Gee die sleutelaspekte van ’n onderwerp.
STAP 5: OORWEEG GEPASTE GEWIGSTOEKENNINGVAN MAKLIK TOT MOEILIK
KOGNITIEWE VLAKKE
AKTIWITEIT % VAN TAAK
LAAG Herhalende vaardighede in elke kunsvorm. 30%
MEDIUM Toepassing van vaardighede.Ontleding van kunswerke. Geskrewe opdragte wat begrip nodig het.
40%
HOOG Kreatiewe werk.Sintese van vaardighede en kennis in kunswerke; evaluering van kunswerke.
30%
Stap 5: Struktureer vrae (scaffold questions)
• Voorsiening moet in die vraestel gemaak vir leerders regoor die spektrum van vermoë.
• Stel ’n reeks sub-vrae op wat met basiese vrae begin en na meer uitdagende vrae vorder, met gepaste puntetoekenning, bv.
Vraag 1.1 Begin met maklike aptytwekker – 30% van punte
Vraag 1.2 Hoofgedeelte, matig – 40% van punte
Vraag 1.3 Eindig met uitdaging/toppunt – 30% van punte
GESTEIERDE VRAE
Toeganklik vir alle leerders
wat verdien om te slaag
Toeganklik vir bogemiddelde
leerders
Toeganklik vir die meesbevoegde kinders
MAKLIK MEDIUM MOEILIKHEIDSGRAAD
UITDAGEND
V1.1V1.2V1.3V1.4
V2.1 V2.2V2.3
ens.
Puntetotaal
Teiken 30% = 30 punte 40% = 40 punte 30% = 30 punte
STAP 6: TEGNIESE VEREISTES
’n Slordige vraestel benadeel die leerdersMoenie sny en plak nie – tik oor indien nodigIllustrasies, grafieke, foto’s, sketse, ens. is duidelik genoeg
om goeie reproduksie in die vraestel te versekerVrae gestel in ’n taal wat gebruikersvriendelik is Opsionele vrae moet duidelik aangedui wordVrae moet sonder vooroordeel wees (geslag, ras, politiek,
sosiaal en kultureel)Korrekte spelling en grammatika
TEGNIESE VEREISTES (vervolg)
• Dekblad met die tyd, vak, graad, maksimum punte
• Duidelike instruksies aan leerders
• Korrekte nommering van vrae
• Nommering in nasienmemorandum pas by nommering in vraestel
• Uitleg is leerder-vriendelik
• Hoë-gehalte illustrasies/diagramme/foto’s/ grafieke
• Punte duidelik aangedui en berekening van punte is korrek
• Toekenning van punte op vraestel en memorandum is dieselfde
• Algemene voorkoms en netheid van hele vraestel (getik) en memorandum (getik)
• Voltooide taksonomie en moeilikheidsgraad ingesluit
TEGNIESE VEREISTES DEKBLAD
VAK
KUNSVORM
GRAAD
MAAND & JAAR
PUNTETOTAAL
TYDSTOEKENNING
AANTAL BLADSYE
NAAM VAN SKOOL/SENTRUM
DEKBLAD: INSTRUKSIES
Lys enige instruksies aan die leerders wat volgens jou belangrik is.
Skryf die woord INSTRUKSIES in hoofletters en vet druk. Die res moet in gewone druk wees.
Instruksies moet bondig en presies wees.
Die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamenvraestel kan as riglyn gebruik word.
TEGNIESE VEREISTES BRONNE EN OPSKRIFTE VAN UITTREKSELS, KUNSWERKE OF
ONTWERPE
Erken bronne wanneer aanhalings gebruik word
Gebruik tabulering of omraam die aanhaling
Wees konsekwent met jou opskrifte van uittreksels, kunswerke, foto’s of ontwerpe
KORREKTE NOMMERING & PUNTETOEKENNING
Vraag 1
1.11.2 ens.
Aanduiding van verwagte puntOnderafdelings: ( )Puntetotaal vir ’n vraag: /___/
GEBRUIKERSVRIENDELIKLinker-/regterkantse bladsye – hou omblaai tot die minimum
Eenvoudige formaat
Voorgestelde tydstoekennings?
Antwoordboek vergelyk met vraestel?Volgorde van
vrae
Konsekwente formaat vir elke vraag en oor alle vraestelle
TAAL EN VOOROORDEEL
Hou taal eenvoudigVermy vooroordeel oor geslag, ras, kultuur, stedelik/landelik/streek/ provinsie
Gebruik vak-spesifieke en algemeen-gebruikte woorde
Wees spesifiek – moenie verwag dat kandidate tussen die lyne moet lees nie
Ooreenkoms tussen woorde en terme wat in vrae, diagramme, tabelle, grafieke gebruik word
Sensitiwiteit vir samelewing en vermy inhoud wat aanstootlik kan wees
Gaan vertaling deeglik naGepaste
taalregister vir d
ie Graad
VOORBEELDVusi Ngcobo verdien ’n salaris van R10 000 per maand. Watter aftrekkings sal van sy salaris gemaak word?
Verwagte antwoord:Belasting, WVF, mediese fonds, pensioenAntwoord deur kandidaat
voorsien: Vusi beklee ’n senior pos in die onderneming
VOORBEELDSuid-Afrikaanse slange is baie giftig. Illustreer hierdie punt deur twee voorbeelde te verskaf. Verwagte antwoord:
Groenmamba, Kobra
Antwoord deur kandidaat voorsien:
MEMORANDUM
Stel die vrae en die nasienmemorandum terselfdertyd op
Oorweeg die gepaste assesseringsinstrument
Moet jy ’n tradisionele nasienriglyn of rubrieke of albei gebruik?
Is die memorandum akkuraat?
Maak dit voorsiening vir alternatiewe antwoorde?
Rubrieke werk goed vir ope of uiteenlopende vrae.
MEMORANDUM
• ’n Memorandum moet onbevooroordeeld wees en voorsiening maak vir diverse, goed-beredeneerde, gemotiveerde antwoorde.
• Beantwoord jou eie vraestel in die memorandum om seker te maak dat die vrae duidelik gestel is.
• Die eksamen is ook ’n belangrik onderrigmedium.
• Meer gedetailleerde aantekeninge tydens nasiening om as terugvoer te gebruik.
• Leerders wil dikwels ’n kunswerk bespreek wat in ’n eksamen gebruik word – dit lei tot spontane leer.
Dit gaan nie slegs oor punte nie!
STAP 8: TYDSTOEKENNING
Moet deur die eksaminator getoets word
Instruksies moet spesifiek wees
STAP 9: MODERERING, BESINNINGEN GEHALTEBEHEER
INTERNE MODERERING VAN EKSAMENS
• Is die vraestel billik en behoorlik gestruktureer?
• Behandel dit die onderwerpe?
• Is daar ope vrae in die vraestelle wat vir ’n verskeidenheid antwoorde voorsiening maak?
• Skep die vraestelle ’n kultuur van sukses & ’n gevoel dat almal kan presteer?
MODERERING
Nuttige kontrolelys vir moderering
CA SP LT TRAINING FEB 2014\EXAMS_MODERATION CHECKLIST.docx
GELOOFWAARDIGHEID
Die vraestel moet noukeurige ondersoek en kritiek weerstaan
Moet nie op die laagste waarneem-bare vlak wees nie
Aktueel en van toepassing op vandag se leerders
’n Positiewe invloed op onderrig & leer
DIE EINDE
VRAE / BESPREKING
DANKIE!
top related