heb 11:6 en sonder geloof is dit onmoontlik om god te behaag ; want hy wat tot god
Post on 02-Jan-2016
56 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God
gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van
die wat Hom soek.
GELOOF VAN GOD
Heb 11:6 It's impossible to please God apart from faith. And why? Because anyone who
wants to approach God must believe both that he exists and
that he cares enough to respond to those who seek him.
Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat
ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.
Heb 11:1 Now faith is the substance of things hoped for,
the evidence of things not seen. (kjv)
1Jo 5:4 Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof. 1Jo 5:5 Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is?
Tit 2:11 Want die reddende genade van God het aan alle
mense verskyn
Efs 2:8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit
is die gawe van God;
Gawe van God
Menslike geloof
Goddelike geloofGoddelike geloof is geloof in dinge wat ons nie sien nie
Rom 4:17 Ek het jou ‘n vader van baie nasies gemaak voor die aangesig van God in wie hy geglo het, wat die dode lewend maak
en die dinge wat nie bestaan nie, roep asof hulle bestaan.
GOD SÊ VIR ABRAHAM
KONTEKS IS ABRAHAM EN SARAH
Gén 1:3 En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.
Gén 1:14 En God het gesê: Laat daar ligte wees aan die uitspansel van die
hemel, om skeiding te maak tussen die dag en die nag; en laat hulle dien as
tekens sowel vir vaste tye, asook vir dae sowel as jare.
Gén 1:15 Laat hulle ook dien as ligte aan die uitspansel van die hemel om lig
te gee op die aarde. En dit was so.
HOE LYK GOD SE GELOOF?
Bonatuurlike geloof word geaktiveer deur die Woord van God
Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is
deur die woord van God.
Wanneer ons die woord hoor word dit deur die Heilige Gees
bekragtig sodat ons dit kan ontvang. Dit is die oomblik wat God se bonatuurlike
geloof in ons inkom
Efs 2:8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof.....
Wanneer God se Saad in ons gees gedeponeer word is
hierdie proses onomkeerbaarHierdie saad bring vrug voort
Gal 5:22 Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede,
lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid(geloof),
sagmoedigheid, selfbeheersing.
Die Griekse woord is Pistis = Geloof
Geloof is ‘n permanente deel van ons wedergebore gees.
Rom 12:3 Want deur die genade wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen wat onder
julle is, dat hy nie van homself meer moet dink as wat ‘n mens behoort te dink nie;
maar dat hy daaraan moet dink om besadig te wees na die maat van geloof soos God dit aan elkeen toebedeel het.
Gal 2:20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.
ONS HET ELKEEN DIESELFDE MAAT VAN GELOOF ONVANG EN HIERDIE GELOOF IS
DIE GELOOF VAN DIE SEUN
Gal 2:20 I am crucified with Christ: nevertheless I live; yet not I, but Christ liveth in me: and the life which I now live in the flesh I
live by the faith of the Son of God, who loved me, and gave
himself for me.
Ons het dieselfde hoeveelheid en kwaliteit van geloof as wat Jesus het en daarom kan ons dieselfde
dinge as Hy doen.
Joh 14:12 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo—die
werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke doen
as dit, omdat Ek na my Vader gaan.
top related