kardiologie

Post on 15-Jan-2016

91 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

Kardiologie. Isgemiese hartsiekte. Onvoldoende suurstofvoorsiening aan die hartspier, tydens rus of inspanning. Angina pectoris. Borskaspyn wanneer hartspier isgemies raak. Miokardiale infarksie. Die dood van miokardiale selle wanneer miokardiale isgemie nekrose veroorsaak. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Kardiologie

Isgemiese hartsiekte

Onvoldoende suurstofvoorsiening aan die hartspier, tydens rus of inspanning

Angina pectoris

Borskaspyn wanneer hartspier isgemies raak

Miokardiale infarksie Die dood van miokardiale selle wanneer

miokardiale isgemie nekrose veroorsaak

Koronêre trombose Afsluiting van koronêre arterie a.g.v

trombose vorming Een van oorsake

van ’n MI

Aritmieë Isgemiese hart = abnormale ritmes Sommiges onskadelik (ventrikulêre ektopiese

slae) Ander vererger isgemie deur koronêre bloedvloei

te verminder en suurstofaanvraag te verhoog (ventrikulêre tagikardie)

Kan skielike dood veroorsaak deurdat pompaksie van hart staak (ventrikulêre fibrillasie)

Risioko faktore Familie geskiedenis ↑ cholesterol Hoë bloeddruk Rook Ander faktore: Onaktiwiteit

PersoonlikheidStresKonsentrasie stollingsfaktoreObesiteit

Patofisiologie Skade aan koronêre arterie met

neerlegging van lipiede, fibreuse weefsel en kalsifikasie

Letsel = ateroom

Skielike afsluiting kry a.g.v trombus

Kliniese beeld

In weke voor MI – pasiënte voel nie lekker

Kla van moegheid, geirriteerd, swak spysvertering, kortasem en borskaspyn

Voorsorgmaatreëls Geen statiese oefeninge Geen oefeninge met bilaterale arms bo

kop, wel unilateraal Nie in vooroorgeboë posisies oefen KONTROLEER HARTTEMPO Net na MI harttempo met nie meer as 8-14/min styg, later 20/min

Voorsorgmaatreëls Pasop vir oorvermoeienis – bleekheid, sweet op

bo-lip Dispnee of angina – staak oefening Pasiënte op beta-blokkers – harttempo styg nie

(Borg-skaal) Kyk vir ander tekens van moegheid, glo hulle as

hul sê hul is moeg As pasiënt nie kan praat of moeilik praat – staak

oefening

Hartversaking

Definisie

Hart nie in staat om sirkulasie te handhaaf

↓ kardilae uitwerp ↑ ventrikulêre vullingsdruk

Verminderde kardiale uitwerp

Kardiale uitwerp = hartspoed x slagvolume Normaal = ongeveer 5 l / minuut Kardiale indeks = kardiale uitwerp liggaamsoppervlak = 3l / min. / m2

Slagvolume = hoeveelheid bloed uitgepomp in een hartslag

Hartspoed

Met bradikardie in siek hart = ↓ kardiale uitwerp

Tagikardie = ↓ ventrikulêre vullingsdruk

Slagvolume

Voorlading

Nalading weerstand by aorta

weerstand by perivaskulêre netwerk

viskositeit van bloed

Kontraktiliteit van hartspiervesels

Verhoogde ventrikulêre vullingsdruk

Slagvolume

Sirkulende bloedvolume

Meegewendheid van hart

Mediese behandeling

↓ ventrikulêre vullingsdruk deur ↑ kardiale uitwerp = sterker sametrekking van hart

↓ ventrikulêre vullingsdruk deur ↓ voorlading = gee diuretikum

Kardiale toetsing

Kardiale toetsing

Borskas x-straal

EKG

Oefenings EKG

Kardiale toetsing

Elektrofisiese studies – elektrodes binne in hartkamers

Radioisotoop studies – gamma kamera

Echokardiografie - ultraklank

Kardiale toetsing

Kardiale kateterisasie

MR

Elektrokardiogram Opname van elektriese aktiwiteit van die hart

vanaf liggaamsoppervlak P golf = atriale depolarisasie QRS kompleks = ventrikulêre depolarisasie T golf = ventrikulêre repolarisasie ST segment elevasie = MI ST segment depressie / T golf inversie =

angina

Kardiale geleidingsisteem

Kardiale aritmieë

Abnormale kardiale ritme Kan skielike dood, sinkopie, duiseligheid,

hartkloppings of geen simptome veroorsaak 24-uur monitering Twee hoof tipes: bradikardie

tagikardie

Sinus ritmes

Sinus aritmie = inspirasie en ekspirasie

Sinus bradikardie = slaap en atlete

Sinus tagikardie = oefening en opgewondenheid

Patalogiese bradikardie

Sinus node disfunksie = ouer persone

Atrioventrikulêre blok = vertraagde geleiding

Patalogiese tagikardie Atriale ektopiese slae

Atriale “flutter” = siekte van hart (saagtand golf) Rx = kardioversie

Patalogiese tagikardie Atriale fibrillasie = “atrial activity is chaotic and

mechanically ineffective” Geen duidelike P golf, ventrikulêre respons vinnig en

onreëlmatig

Ventrikulêre aritmieë Ventrikulêre ektopiese slae (ekstrasistole)

Ventrikulêre aritmieë Ventrikulêre tagikardie en ventrikulêre fibrillasie

= hartsiekte

Ventrikulêre tagikardie = 3 of meer opeenvolgende ventrikulêre slae van 120/min of meer

Rx: kardioversie, medikasie, defibrillator inplanting

Ventrikulêre aritmieë Ventrikulêre fibrillasie = vinnig, onreëlmatig,

geen kardiale uitset

Rx: kardioversie

Verwysings

Pryor, J.A. and Prasad, S.A. 2009. Physiotherapy for respiratory and cardiac problems. Adult and paediatrics. Edinburgh: Churchill Livingstone

Beeldmateriaal met vergunning van Google soekenjin

top related