kragpunt deur lm eager

Post on 23-Feb-2016

172 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

Kragpunt deur LM Eager. Manaka in Zambië Langs die Zambezi In Barotseland, Senanga Naaste dorp Ngweze Inwoners Lozi’s Hoofstad van Zambië Lusaka. Ouers op Sable Ranch deur rebelle vermoor In Zimbabwe Kliniek en kerk. Sendelinge kom van Namibië. Ruimte. Swak paaie. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Kragpunt deur LM Eager

Manaka in Zambië

Langs die Zambezi

In Barotsela

nd, Senanga

Naaste dorp

Ngweze

InwonersLozi’s

Hoofstad van

ZambiëLusaka

Ouers op Sable Ranch deur

rebelle vermoor

In Zimbab

we

Kliniek en kerk

Sendelinge kom

van Namibië

Ruimte

Zambezi

Twelve ‘o Clock

Kanaal

Swak paaie

Baas se blyplek

Zambezi Grace

Bedreigings in milieu

Malaria

Wilde diere

Vervoer Ngweze

Mukolo’s

Lozi’s

KhutaKoninklik

e optog

Hoofindoena

Daaimon

Jos

Ouma Essie en

Mosko die stampolisi

e-man

KaraktersRiekert

Diamant-smokkela

ar

KebbeyNgambela

Sitali, Kleinbaa

s

GraceTibelel

o

Sending

Manaka Evangelic

al Mission

Griesel en Nanna du

Pisani

Dennis ChipmanSkoenlappervangerVan Kanada Vestig Manaka Droom om rivier meer

begaanbaar te maak Legendariese buffeljagter Kap horings vas op grens v Manaka

Manaka beteken Plek van Horings

BAAS SE OUPAGROOTJIE

Vestig ‘n skool en kerk onder die worsboomVestig hom in Suid-Afrika nadat hy siek geraak hetTrou met Johanna SmitWerk as plaagbeheerder, maar ‘n gewonde bosvark dood homHy laat afstammelinge en Ierse Terriërs in Zambië agter.

Baas kan nie genoeg kry van vertellings oor sy voorsaat nie.

In sy gedagtes groei die beeld van sy oupagrootjie tot groter as lewensgroot.

Vakansies roei hy dae lank met sy selfgemaakte blikskuit op die dam.

Wanneer hulle gaan jag, voel hy dat hy in die spoor van sy oupagrootjie trap.

Baas is ‘n uithaler skut en jagter.Hulle verhuis na Sable Ranch in Zimbabwe.Sy ouers word deur rebelle op hulle plaas vermoor en

die opstal afgebrand.Baas moet sy eie beeste jag om aan die lewe te bly.

Baas se jeug

top related