laerskool jan meyer · groep – improvisasie wat is improvisasie? begin, middel en einde...
Post on 30-Jan-2020
5 Views
Preview:
TRANSCRIPT
Laerskool Randhart Graad 7 : Eksamenafbakening November 2019
Afrikaans 2: 11 November
Leer die volgende soos aangedui asook ALLE taaloefeninge
wat reeds gedoen is ONDERWERP Handboek Taalgids Taaltrots
Selfstandige naamwoorde Module 1: Aktiwiteit 2;
bl. 7 bl. 350-352
Meervoude Module 1: Aktiwiteit 2;
bl. 7 bl. 350-351 bl. 2, 3
Verkleining Module 1: Aktiwiteit 2;
bl. 7 bl. 351 bl. 3, 4
Byvoeglike naamwoorde Module 1: Aktiwiteit 2;
bl. 7 bl. 352-353
Trappe van vergelyking Module 1: Aktiwiteit 2;
bl. 7, 8 bl. 353 bl. 6
Tydsvorme Module 4: Aktiwiteit 3;
bl. 64
Direkte en indirekte rede Module 5: Aktiwiteit 4;
bl. 275 bl. 34, 35
Afkortings Module 1: Aktiwiteit 4;
bl. 18
Klankverskynsels Module 1: Aktiwiteit 4;
bl. 17
Afleidings Module 2: Aktiwiteit 2;
bl. 26 bl. 346 bl. 12
Samestellings Module 2: Aktiwiteit 2;
bl. 26 bl. 346-347 bl. 11
Voegwoorde Module 4: Aktiwiteit 3;
bl. 63 bl. 355
Sinonieme Module 6: Aktiwiteit 5;
bl. 103 bl. 344 bl. 17
Antonieme Module 6: Aktiwiteit 5;
bl. 103 bl. 344 bl. 18
Homonieme Module 6: Aktiwiteit 5;
bl. 103
Homofone Module 6: Aktiwiteit 5;
bl. 103
Bywoorde Module 6: Aktiwiteit 5;
bl. 102-103 bl. 354-355
Lydende en bedrywende
vorm
Module 13: Aktiwiteit 3;
bl. 233-234 bl. 31-33 bl. 28
Leer al jou prosa- en poësie-aantekeninge.
ONDERWERP Anna
Atoom-
leesboek
Literatuur-
studie-
aantekeninge
Piekfyn
Afrikaans-
handboek
Poësie-
aantekeninge
Onvoorbereide gedig bl. 1-6
Poësie-terminologie bl. 1-6
Letterkunde bl. 1-6
Afrikaans is 'n leervak - oefen dus om jou antwoorde reg te spel, want spelling tel. As
jy sukkel terwyl jy leer, kom vra gerus. Jou harde werk en toewyding gaan die verskil
maak.
Engels 2: 12 November
You will need to prepare well for the exam. If there is something you do not
understand, ask for help.
The paper consists of four sections of 20 marks each.
1. Comprehension: different text types e.g. short story, news article, advert,
cartoon etc.
2. Language
Topic Where will I find it?
Articles Module 14 Unit 2
Nouns Module 1 Unit 4
Simple present tense Module 1 Unit 5
Gender Module 17 Unit 1/ extra page
Diminutive Extra page
Finite verbs, Compound and complex
sentences
Module 2 Unit 4, Module 17 Unit 6
Pronouns Module 2 Unit 4, Module 14 Unit 5
Module 15 Unit 6
Punctuation Module 2 Unit 6, Module 3 Unit 5
Module 7 Unit 5, Module 14 Unit 5
Simple sentences Module 3 Unit 4
Active and passive voice Module 7 Unit 4, Module 12 Unit 5
Homophones, homonyms, polysemes Module 4 Unit 5
Root words, pre- and suffixes Module 5 Unit 4
Sentence structure Module 5 Unit 5
Emotive language Module 6 Unit 2
Simple past tense Module 6 Unit 3
Present progressive tense Module 9 Unit2
Direct and indirect speech(reported) Module 9 Unit 4, Module 11 Unit 1
Abbreviations(meanings of words) Module 10 Unit 5
Questions, question tags Module 11 Unit 3
Adjectives Module 4 Unit 4, Module 7 Unit 2,
Module 15 Unit 5
Prepositions, Adverbs Module 8 Unit 3, Module 15 Unit 3
3. Generic question: Literary devices(notes)
Poetry terminology(extra notes)
4. Short story
5. Poetry
Sosiale Wetenskappe: 13 November
Geskiedenis
Onderwerp 6, Eenheid 2: Redes vir die VOC se nedersetting aan die Kaap. (1.2)
Onderwerp 6, Eenheid 2: Hoe was dit om ‘n slaaf aan die Kaap te wees? (2.1.4)
Onderwerp 6, Eenheid 2: Die nalatenskap van slawerny. (2.1.6)
Onderwerp 6, Eenheid 2: Die beweging van die trekboere. (4.1)
Onderwerp 6, Eenheid 2: Leefstyl en stories van die trekboere. (4.2)
Onderwerp 8, Eenheid 1: Waarom het die Britte in die Kaap aangekom? (2)
Onderwerp 8, Eenheid 2: Britse amptenare en soldate in die Kaap. (2)
Onderwerp 8, Eenheid 2: Hoekom is slawerny afgeskaf? (4)
Onderwerp 8, Eenheid 2: Redes vir die Groot Trek. (5.1)
Onderwerp 8, Eenheid 2: Gevolge van die Groot Trek. (5.2)
Onderwerp 8, Eenheid 3: Handelsverhoudings op die noordelike grens. (1)
Geografie
Onderwerp 5, Eenheid 1: Wat is bevolkingsgroeikoers? (1.3)
Onderwerp 5, Eenheid 1: Wat is babasterftekoers? (2)
Onderwerp 5, Eenheid 1: Wat is lewensverwagting? (3)
Onderwerp 5, Eenheid 2: Malaria. (1.5)
Onderwerp 5, Eenheid 2: Diarree. (1.6)
Onderwerp 5, Eenheid 3: Verhoogde voedselproduksie. (2.1)
Onderwerp 5, Eenheid 3: Beheer van siektes en infeksies. (2.2.1)
Onderwerp 7, Eenheid 1: Natuurlike hulpbronne op aarde. (1)
Onderwerp 7, Eenheid 1: Misbruik van sekere natuurlike hulpbronne. (2.2)
Onderwerp 7, Eenheid 2: Redes vir bewaring. (1.2)
Onderwerp 7, Eenheid 2: Ekotoerisme. (4)
Onderwerp 7, Eenheid 3: Hoe om riviere gesond te hou. (3.1.1)
Onderwerp 7, Eenheid 3: Waarom moet vleilande bewaar word? (4.2)
Onderwerp 7, Eenheid 3: Verantwoordelike huishoudelike gebruik van
waterhulpbronne. (5.3)
Wiskunde 1: 14 November
Priemgetalle bl. 9 en 21
Vierkantswortels bl. 32
Identiteitselemente bl. 13
Volgorde van bewerking bl. 15
Eksponente bl. 31 - 42
Omskakelingsbv. m na km bl. 130
Grafieke bl. 196
Waarskynlikheid bl. 310 – 316
Datahantering bl. 291
Volume bl. 142
Faktore bl. 9 en 34
Afronding bl. 11
Priemfaktore bl. 21 – 22
KGV bl. 85
Enkelvoudigerente bl. 27
Verhoudings bl. 24
Breuke bl. 88 – 90
Vereenvoudig breuke bl. 83 – 84
Omskakeling van breuke bl. 87
Vergelyk breuke bl. 85 – 86
Persentasies bl. 113
Bewerkings bl. 105 – 107
Heelgetalle bl. 236 – 247
Algebraïese taal en uitdrukkings bl. 265 – 271
Getalpatrone bl. 249 – 254
Konstantes en veranderlikes bl. 265
Getalsinne bl. 273
Oplos van vergelykings bl. 276 – 280
Omtrek bl. 125 – 129
Oppervlakte bl. 130 – 131
Buite-oppervlakte bl. 148
Volume bl. 140
Transformasie bl. 211 – 220
Datahantering
Stingel en blaar diagram bl. 288
Modus bl. 292 – 293
Mediaan bl. 292
Gemiddeld bl. 291
Eienskappe van vierkant en reghoek bl. 63
Driehoeke bl. 60
Loodregte- en ewewydigelyne bl. 54
3D-voorwerpe bl. 226 – 229
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe: 15 November
Leerders leer alle werk uit leerderhandboek.
Kwartaal 1
Onderwerp 1: Die geskiedenis van geld
- Geld en elektroniese banksake
- Die rol van geld
Onderwerp 2: Behoeftes en begeertes
- Primêre en sekondêre behoeftes
Onderwerp 3: Goedere en dienste
- Die rol van huishoudings as verbruiker
Onderwerp 4: Besighede
- KMMO’s
- Soorte besighede
Kwartaal 2
Onderwerp 5: Rekeningkunde-begrippe
- Rekeningkunde-begrippe: Kapitaal, bates en laste
- Inkomste en uitgawes
Onderwerp 6: Inkomste en uitgawes
- Soorte inkomste
- Persoonlike uitgawes
- Persoonlike nettowaardestaat
Kwartaal 3
Onderwerp 8: Die entrepreneur
- Eienskappe van ‘n entrepreneur
- Entrepreneursfunksies
Onderwerp 9: Hoe om ‘n besigheid te begin
- Behoeftes en begeertes van verbruikers
- Gebruik van herwonne materiaal
- SWOT-ontleding
- Reklame
- Begroting
- Kosteberekening
- Berekening van die verkoopsprys
Onderwerp 11: Ongelykheid en armoede
- Oorsake van ekonomiese- en sosiale ongelykheid
- Sosio-ekonomiese uitdagings in landelike en stedelike gebiede
Kwartaal 4
Onderwerp 12: Die produksieproses
- Drie stadiums van die produksieproses
- Insette(produksiefaktore) en uitsette
- Hernubare en nie-hernubare hulpbronne
- Die betekenis van ekonomiese groei
Onderwerp 13 – Spaargeld
- Doel met spaar
- Banke
- Spaarskemas in die gemeenskap
Natuurwetenskappe: 18 November
Kennisafdeling 3: Eenheid 1: Bronne van
energie.
Bronne van energie
Eenheid2: Potensiële en kinetiese
energie.
Potensiёle energie en kinetiese energie
Eenheid 3: Hitte-oordrag. Potensiёle en kinetiese energie in
stelsels
Geleiding
Konveksie
Straling en weerkaatsers
Eenheid 4: Isolasie en Gebruik isoleermateriale
energiebesparing.
Ondersoek ‘n sonergieverwarmer
‘n Goeie ontwerp gebruik natuurlike
warmte
Isolering van die huis
Summatiewe assessering (uit skrif)
bl. 131
Eenheid 5: Energie-oordrag aan die
omgewing.
Energie-oordrag aan die omgewing
Eenheid 6: Die nasionale
elektrisiteitstoevoerstelsel.
Die nasionale
elektrisiteitstoevoerstelsel
Kennisafdeling 4: Planeet Aarde en die
ruimte.
Eenheid 1: Verhouding van die son tot
die aarde.
Verhouding van die son tot die aarde
Die aarde draai op sy eie as
Die seisoene
Lengte van die dag (ken alle sketse)
Sonenergie en lewe op aarde en
gebergde sonenergie. (Lees goed deur,
kortvrae.)
Eenheid 2: Verhouding van die maan tot
die aarde.
Die relatiewe posisies van die aarde en
maan
Swaartekrag
Getye (Ken alle sketse om antwoorde te
staaf.)
Ekosisteme in tussengetysones
Eenheid 3: Historiese ontwikkeling van
astronomie.
Moderne ontwikkelings. (Lees baie goed
deur.)
Tegnologie: 19 November
Kwartaal 1
Eenheid 1: Wat is Tegnologie?
Definisies
Ontwerpproses
Ontwerpopdrag
Eenheid 2: Grafiese kommunikasie
Definisies
Vergrotings en verkleinings van sketse
Lyntipes
Eerste Hoekse Ortografiese Projeksie
Eenheid 4 en 5: Meganiese stelsels en beheer (Hefbome)
Definisies
Drie klasse hefbome
Meganiese voordeel
Pneumatika en hidroulika
Definisies
Daaglikse gebruike
Kwartaal 2
Eenheid 1 - 3: Strukture
Definisies
Klassifikasie van strukture
Soort strukture
Versterkingstegnieke
Kwartaal 3
Eenheid 1: Magnete
Definisies
Soorte magnete
Magneetpole en sketse van pole
Elektromagnete
Eenheid 2: Herwinning
Definisies
Eenheid 3: Elektriese stelsels en beheer (stroombane)
Definisies
Stroombaansimbole
Serie- en parrallellestroombane
Kwartaal 4
Eenheid 1: Vlugtelinge
Definisies
Ondersoek van vlugtelinge
Eenheid 2: Verwerking van voedsel
Definisies
Die voedselpiramide
Ingelegte en gedroogte voedsel
Eenheid 4: Veiligheid
Veiligheidstekens
Veiligheidsreëls
Skeppende Kunste: 20 November
Leer die volgende bronne op die tablet en uit die skrif
Onderwerp Inhoud
o Kwartaal 1 Stemontwikkeling:
Dramavaardighede
o Ontspanninng
o Asemhaling
o Resonansie
o Artikulasie
Fisiese ontwikkeling:
o Ontspan, maak jou los en gereed vir die beweging.
o Spieëlwerk
o Beelding
o Lei en volg
o Kwartaal 2
Dramavaardighede
Groep – improvisasie
Wat is improvisasie?
Begin, middel en einde
Ruimtelike ooreenkomste
o Kwartaal 1 & 4
Musiekgeletterdheid
Musiekalfabet
Soek die note op klavier of klawerbord
Wat is musiek?
Diskantsleutel, tydsduur & nootwaardes
Notering & solfastelsel
Partituur & dinamiek
Gepunteerde noot
Stemvorm en terminologie
o Kwartaal 3 Musiekluister Stemming
Die Suid-Afrikaanse volkslied
Perkussie-instrumente
Roep en antwoord
o Kwartaal 1 Dansuitvoering
Gedragskode & beginsel van postuur en liggaamslyn
Opwarmingsoefeninge & ruggraat
Gewrigsmobiliteit & gewigsverplasing
o Kwartaal 2 Dansimprovisasie
en komposisie
4 Danselemente
o Kwartaal 3 Dansteorie en
dansgeletterdheid
Dansterminologie
Identifiseer verskillende dansvorme
o Kwartaal 2 Visuele Kunste Kunselemente
Ontwerpbeginsels
o Kwartaal 3 Visuele Kunste Kenmerke van Impressionisme
Lewensoriëntering: 21 November
Kwartaal 1
Kernwoorde bl. 5, 20, 22
bl. 4 Stappe om jou selfbeeld te verbeter
bl. 22 Selfgelding – die drie tipes mense
bl. 33 Wees ‘n knap slimkop – 5 tegnieke om na jou brein om te sien
Kwartaal 2
Kernwoorde bl. 42, 51, 55
bl. 42 Konstitusionele hof – Laaste paragraaf
bl. 43 Toepassing van verantwoordelikhede – 2 paragrawe
bl. 51 Die voordele van lag – 3 voordele met beskrywings
bl. 54 Die sewe wenke om jouself teen gevaar te beskerm
Kwartaal 3
Kernwoorde bl. 76-78, 80, 84, 92-94
bl. 78 Simptome van dwelmmisbruik
bl. 80 Persoonlike faktore van dwelmmisbruik
bl. 92 Algemene siektes van omgewingsgesondheid
bl. 93 Tuberkulose
bl. 94 Voorkom omgewingsprobleme
bl. 106 Vind uit oor loopbane
bl. 107 Ken jou loopbaan
Kwartaal 4
Kernwoorde bl. 120, 122, 128, 130 – 131
bl. 120 Faktore wat persoonlike keuse beïnvloed
bl. 123 Kossoorte vir elke maaltyd
bl. 126 Veiligheid in die water
bl. 128 Oorsake van siektes
bl. 131 Epilepsie
bl. 133 Behandeling, versorging en ondersteuning vir ‘n siek persoon
Afrikaans 1: 22 November
Die vraestel bestaan uit ʼn opstel en ʼn transaksionele teks.
ONDERWERP Piekfyn
Afrikaans-
handboek
Kreatiewe
skryfwerk skrif
Verhalende opstel
Module 1:
Aktiwiteit 3
Module 6:
Aktiwiteit 5
Beskrywende opstel
Module 5:
Aktiwiteit 2
Module 14:
Aktiwiteit 1
Beredeneerde opstel Module 15:
Aktiwiteit 1
Plakkaat
Module 7:
Aktiwiteit 3
Module 10:
Aktiwiteit 1
Dagboekinskrywings Module 8:
Aktiwiteit 5
Koerantberig Module 13:
Aktiwiteit 1
Engels 1: 25 November
1. Essay: Descriptive and narrative essay
2. Shorter transactional texts:
Dialogue
Friendly letter
Giving instructions
Newspaper article
Diary entry
Advertisement
Wiskunde 2: 26 November
1. Natuurlike getalle
2. Telgetalle
3. Heelgetalle
4. Identiteitselement van + en – (0)
5. Identiteitselement van x en ÷ (1)
6. X en ÷ met 0
7. Veelvoude
8. Faktore
9. Priemgetalle
10. Saamgestelde getalle
11. Kommutatiewe, assosiatiewe en distrubitiewe eienskappe van getalle
12. Magte, vierkantswortels en derdemagswortels
13. HVDVOA
14. Heelgetalle: herkenning, vergelyking, plus, minus, maal en deel
15. Desimale breuke: herleiding, getallelyne, repeterende desimale breuke, plus,
minus, maal en deel
16. Omtrek en oppervlakte: formules van vierkant, reghoek en driehoek, totale
buite-oppervlakte
17. Gewone breuke: herkenning, vergelyking, vereenvoudiging, herleiding, getallelyne,
plus, minus en maal
18. Meetkunde: lyne, poligone, 2D-vorms en 3D-voorwerpe, transformasie,
kongruensie en gelykvormigheid
19. Vloeidiagramme en tabelle
20. Probleemoplossing: skryf van getallesinne, oplossing van vergelykings
21. Volume: formules van kubus, reghoekige prisma en driehoekige prisma.
22. Getalsoorte: rye en kolomme, ewe en onewe getalle, vierkantgetalle,
saamgestelde en priemgetalle, verhouding en koers
23. Persentasies : herleidings
24. Datahantering: stam-en blaardiagramme, modus, mediaan, rekenkundige
gemiddeld, omvang, frekwensie, soorte grafieke
Wiskunde-skrifte en handboek!
***LEKKER LEER!***
Groot take word meestal nie deur krag volbring nie,
maar deur volharding. (Samuel Johnson)
__________________ ______________________ ____________________
K van Zyl I K Kichenbrand M Gerber
Departementshoof Adjunkhoof Hoof
top related