munus triplex die oprig en herstel van die drievoudige amp

Post on 20-Jan-2016

61 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp van Jesus Christus in die lewe van die gelowige. Wat is die kuur vir ons gevalle toestand? VIR ONS ONKUNDE… Die profetiese amp: Die profetiese lig verdryf die duisternis van vals lering. VIR ONS SKULD… - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

MUNUS TRIPLEXDie oprig en herstel van die drievoudige

ampvan Jesus Christus in die lewe van die

gelowige.

Wat is die kuurvir ons gevalle toestand?

VIR ONS ONKUNDE… Die profetiese amp: Die profetiese lig verdryf die duisternis van vals lering.

VIR ONS SKULD…Die priesterlike amp: Die verdienstevan die priester neem ons skuld wegen bewerk versoening vir ons.

VIR ONS VERDORWENHEID…Die koninklike amp: Die mag van die koning bevry ons van die verslawing van sonde en bewerk heiligmaking.

Hierdie Gees getuig saam met my gees dat ons kinders van God is.

Romeine 8:16

Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle ‘n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid”.

Johannes 14:16

Wanneer ek in my gebede aan julle dink, bid ek dat die God deur sy Gees aan julle wysheid gee en Hom so aan julle openbaar dat julle Hom werklik kan ken.

Efesiërs 1:17

“Ek weet alles wat julle doen…”. Openbaringe 2:2

Die Joodse Raad was verbaas toe hulle Petrus en Johannes se vrymoedigheid sien, want die Raad het geweet dit is maar ongeleerde en eenvoudige mense.

Handelinge 4:13 Wanneer Hy kom, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die waarheid lei. Johannes 16:12

...en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal

julle vry maak.

Johannes 8:32

WANNEER SY WAARHEID ONS VRY MAAK!

..want die groot draak, die slangvan ouds, wat die duiwel en die Satan genoem word en die hele wêreld verlei...planaw:. to make a lie appear true,to cover the eyes with a lie

Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig.

2 Korintiërs 10:4

οχυρωμα:. to fortify, stronghold

Praat sonder om te dink kan soos dolksteke wees; wyse mense bring genesing met wat hulle sê.ê.

Spreuke 12:18Spreuke 12:18

Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaamte maak.

2 Korintiërs 10:5

Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordelom julle heupe.

Efesiërs 6:14

Good night,you princes of

Maine,kings of New

England.

Psalm 8:5-6Wat is die mens dat

U aan Hom dink?U het hom hom met

aansien en eer gekroon.

Moenie die werking van die Heilige

Gees teenstaan nie.

1 Tessalonisense

5:19, NAV

OAV: “Blus die Gees nie uit

nie”.

Hoe hoor elkeen van ons dan sy eie moedertaal? Handelinge 2:8διαλεκτος:. a mode of discourse, dialect, language, tongue.

Uit dieselfde mond kom lof en vloek.

My broers, so moet dit nie wees nie.Jakobus 3:10

‘N PROFEET WAT DIT AMPER GEMIS HET!

OM ANDER/ MEKAAR OP TE BOU.

OM SY WAARHEID IN ANDER/ MEKAAR SE LEWENS IN TE

SPREEK

OM ANDER/ MEKAAR AAN TE SPOOR EN REG TE HELP

Jou liefde het vir my groot vreugde en bemoediging gebring, omdat jy die harte van die gelowiges verkwik het.

Filemon 1:7

OM ANDER/ MEKAAR OP TE BEUR.

αναπαυω:. to exempt; refresh; take ease > the focus of meaning seems to be upon the restorative character of rest rather than mere cessation of activity

top related