profesie: die stroom en die rivieroewer - am - werner... · het en die lede nie almal dieselfde...
Post on 24-Sep-2020
7 Views
Preview:
TRANSCRIPT
Profesie:
Die Stroom en die
RivieroewerWerner Joubert
Paulus en Silas word gestuur
• (Han 13:1) In die gemeente in Antiogië was daar profete en
leraars: Barnabas, Simeon met die noemnaam Niger,
Lucius van Sirene, Manaen, wat saam met koning Herodes
Antipas grootgeword het, en Saulus.
• (Han 13:2) ’n Keer toe hulle bymekaar was om die Here te
dien en om te vas, het die Heilige Gees gesê: “Sonder
Barnabas en Saulus vir My af om die werk te doen
waarvoor Ek hulle geroep het.”
Paulus en Silas word gestuur
• (Han 13:3) Ná nog vas en gebed is hulle die hande
opgelê en het die gemeente hulle weggestuur.
• (Han 13:4) Deur die Heilige Gees uitgestuur, het
Barnabas en Saulus na Seleukië toe afgegaan en
daarvandaan na die eiland Siprus toe oorgevaar.
• (Han 13:5) In Salamis aangekom, het hulle die woord van
God in die Joodse sinagoges verkondig
Profesie: Riglyne uit die Woord
1) Is die profesie van God af? Wat is die “bottomline”
inhoud?
2) Wie gee die boodskap: Kan ek dit vertrou?
3) Wat kan ek doen om gehoorsaam te wees?
Die “Stroom” van Profesie
(Mat 28:19) Gaan dan heen, maak dissipels van al
die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader
en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om
alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
Die “Stroom” van Profesie
(Luk 4:18) Die Gees van die Here is op My, omdat Hy
My gesalf het om die evangelie aan die armes te
bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van
hart is, te genees;
(Luk 4:19) om aan gevangenes vrylating te verkondig
en aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke
is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar
van die Here aan te kondig.
Die “Stroom” van Profesie
(1 Kor 14:3) Maar as jy profeteer, bou jou woorde
mense op en bemoedig en vertroos hulle
1) Is die profesie van God af? Wat is die “bottomline”
inhoud?
Is die inhoud “in diens” van die Stroom van die
Evangelie?
Profesie: Riglyne uit die Woord
1) Is die profesie van God af? Wat is die “bottomline”
inhoud?
2) Wie gee die boodskap: Kan ek dit vertrou?
2) Wie gee die boodskap: Kan ek dit vertrou?
(Han 13:2) ’n Keer toe hulle bymekaar was om die
Here te dien en om te vas, het die Heilige Gees gesê:
“Sonder Barnabas en Saulus vir My af om die werk te
doen waarvoor Ek hulle geroep het.”
(Han 13:3) Ná nog vas en gebed is hulle die hande
opgelê en het die gemeente hulle weggestuur.
2) Wie gee die boodskap: Kan ek dit vertrou?
(Rom 12:4) Want soos ons in een liggaam baie lede
het en die lede nie almal dieselfde werking het nie,
(Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in
Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar.
(Rom 12:6) En ons besit genadegawes wat verskil
volgens die genade wat aan ons gegee is:
(Rom 12:7) is dit profesie, na die maat van die geloof;
of bediening, in die werk van bediening; of wie leer, in
die lering;
2) Wie gee die boodskap: Kan ek dit vertrou?
(1Ti 4:14) Verwaarloos nie die genadegawe wat in jou
is nie, wat jou gegee is deur die profesie met die
handoplegging van die ouderlinge.
2) Wie gee die boodskap: Kan ek dit vertrou?
Medegelowiges dien as jou “rivieroewer”. God praat
vanaf die “liggaam” met “ledemate”. En mede
gelowiges bevestig die akkuraatheid van ‘n profesie
(leiding/toepassing).
Profesie: Riglyne uit die Woord
1) Is die profesie van God af? Wat is die “bottomline”
inhoud?
2) Wie gee die boodskap: Kan ek dit vertrou?
3) Wat kan ek doen om gehoorsaam te wees?
Wat kan ek doen om gehoorsaam te wees?
• (Han 13:4) Deur die Heilige Gees uitgestuur, het
Barnabas en Saulus na Seleukië toe afgegaan en
daarvandaan na die eiland Siprus toe oorgevaar.
• (Han 13:5) In Salamis aangekom, het hulle die
woord van God in die Joodse sinagoges verkondig
Hoe gaan ek te werk?
(2Ti 1:6) Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om
die genadegawe van God aan te wakker wat in jou is
deur die oplegging van my hande.
(2Ti 1:7) Want God het ons nie ‘n gees van
vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en
selfbeheersing.
Hoe gaan ek te werk?
(Joh 6:8) Een van sy dissipels, Andréas, Simon
Petrus se broer, sê vir Hom:
(Joh 6:9) Hier is ‘n seuntjie wat vyf garsbrode en twee
vissies het, maar wat is dit vir so baie mense?
3) Wat kan ek doen om gehoorsaam te wees?
• Blaas op die vuur in jou hart. Hy brand nie net
vanself nie.
• Bring wat jy het. Dit is genoeg vir Jesus om mee te
werk.
empty
top related