vleissentraal sa stamboek elite 2017 stoetkudde van die ... · spog met die 2016 nasionale...

Post on 09-Aug-2020

1 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Vleissentraal SA Stamboek Elite 2017 Stoetkudde van die Jaar: Kleinvee

40

Ben du Plessis.

Merino LandskaapTeler: Ben du Plessis, Roebella Merino-LandskaapstoetKontakbesonderhede: Epos benduplessis1@gmail.com / Sel 082 404 7428

Die prestasies van die Roebella Merino-Landskaapstoet van Ben du Plessis naby Koppies, het reeds verskeie wanpersepsies oor dié ras verander. Prestasietoetsing word streng toegepas en die belangrikste teeldoelwitte is goeie vleisproduksie en top produktiwiteit by die ooie. Die stoet spog met die 2016 nasionale kampioenram en -ooi asook die duurste ram op die 2016 nasionale veiling. Die stoet se interlamsyfers was die beste in die ras vir 2015 en 2016.

Clynton Collett.

MeatmasterBreeder: Clynton and Dora Collett, Mario and Angelique du Preez, Collett FarmingContact details: Email crc@collettgroup.com / Tel 061 436 5202

The farm, La Rochelle, is situated south of the Gariep Dam. Here the Collett family achieves outstanding results with their Meatmaster stud, which comprises of 500 breeding ewes. They focus diligently on selecting in balance for direct growth, maternal growth, and number of lambs weaned on an easy-care sheep, to help stud and commercial breeders achieve maximum profitability.

Danie Visser.

MeatmasterTeler: Danie Visser, Die Bult Meatmaster-stoetKontakbesonderhede: Epos dhvisser@telkomsa.net / Sel 083 390 0860

Danie Visser, eienaar van Die Bult Meatmaster-stoet in die Kenhardt-omgewing, het aanvanklik ’n goeie Damarastoet gehad, maar in 2001 besluit om oor te skakel na die Meatmaster. Danie se teeldoelwit is om “geld uit die veld” te haal. Hy glo daaraan om saam met die natuur te boer en veral in die harde Noord-Kaap, moet die skape vanaf die veld kan groei. Sy beleid op die plaas is dat die diere geen ekstra voeding moet kry nie en self op die veld moet oorleef.

Egbert, Louis en Jaco van Rensburg.

BoerbokTeler: Louis van Rensburg, Louis van Rensburg BoerbokstoetKontakbesonderhede: Epos jaco.wonderpan@gmail.com / Sel 082 773 5877

Die Louis van Rensburg Boerbokstoet is deel van ‘n groter familieboerdery wat ook ‘n Dorper, Witdorper, Van Rooy en Persie-stoetery insluit. Die stoete word deur Louis en sy twee seuns, Jaco en Egbert, bedryf. Dié Boerbokstoet is in 1983 geregistreer en word tans deur Jaco op die plaas Wonderpan buite Prieska hanteer. Die stoet spog met verskeie merietetoekennings van die Noord-Kaap Veldramprojek, asook ‘n SA Stamboektoekenning in 2002. Hulle streef daarna om die nie-sigbare eienskappe soos vrugbaarheid, aanpasbaarheid en groeisnelheid te bevorder.

Manie en Karin Wessels.

DormerEienaar: Karin en Manie Wessels, Mamre DormersKontakbesonderhede: Epos kwessels@vodamail.co.za / Sel 082 284 7470

Dr Karin Wessels en haar man, Manie, van die plaas Mamre in die Frankfort-distrik, bedryf hulle Dormerstoet van 700 ooie ultra-intensief volgens ’n projekplan. Die mikpunt is optimale produktiwiteit ten opsigte van vrugbaarheid, voeromset en gesondheidsbestuur. Die produksiestelsel is ontwerp om die benutting van die totale waardeketting te optimaliseer. Hulle maak swaar van embrio-oorplasings en laparoskopie gebruik.

41Issue 46 ▪ May 2017

43Issue 46 ▪ May 201743

Vleissentraal SA Stamboek Elite 2017 Stoetkudde van die Jaar: Perde

43Issue 46 ▪ May 2017

Perdjies uit die Eduan Miniatuurperdstoet.

MiniatuurperdEienaar: Gawie en Willem Naudé, Eduan Miniatuurperdstoet Kontakbesonderhede: Epos gawien@telkomsa.net / willem.naude@vodamail.co.za / Gawie 082 897 9555 / Willem 082 775 7067

Die Eduan Miniatuurperdstoet in die Barkly-Oos distrik, se teelbeleid is om fyner perdjies met ‘n uitstekende balans te teel, goed aangepas in die natuur, met goeie konformasie, beweging, bene en temperament. Daar word van korrektiewe paring gebruik gemaak, en hingste en merries word uitgesoek om spesifieke eienskappe te teel.

Chantelle en Nic Jooste.

BoerperdEienaar: Nic en Chantelle Jooste, Janic SA BoerperdstoetKontakbesonderhede: Epos janic.jooste@gmail.com / Sel 082 922 4917

Nic en Chantelle Jooste bedryf die Janic Boerperdstoet in Perdekop se wêreld in Mpumalanga. Nic sê die stoet het sy ontstaan in 1998 gehad, toe hy nog in standerd vyf was. Hulle konsentreer hoofsaaklik op die ou Cloete-lyne via die bekende Lang-Carelstoet van Jan van der Watt. Die stoet bestaan uit 40 teelmerries. Hulle selekteer vir ‘n gebalanseerde, elegante ryperd met lang treë en goeie rygemak, maar goeie temperament. Sonder ‘n goeie temperament help geen van die ander goeie eienskappe nie.

Wim van Bergen.

SaalperdEienaar: Wim van Bergen, Wimco-stalleKontakbesonderhede: Epos thesiej@nkld.co.za / Sel 082 809 7876

Wim van Bergen van die Wimco-stalle in die Douglas-distrik in die Noord-Kaap, het sy landbouloopbaan begin as besproeiingsboer. Sy perdeboerdery het egter as ’n stokperdjie begin toe sy kinders aan perdeskoue wou deelneem. Sy ideaal was om self geskikte ryperde vir die kinders te teel. Hy het ’n stoet gekoop met die hings, Ben Gurion, en oor die jare met ’n verskeidenheid uitstekende hingste en teelmerries goeie rekenskap van homself as teler gegee.

45Issue 46 ▪ May 2017

45

Vleissentraal SA Stud Book Elite 2017Stud Herd of the Year: Pigs

Tina de Jager.

45Issue 46 ▪ May 2017

Shaun Mockford, director and manager of genetics and livestock sales at F Mockford Farms.

Breeder: Leanside Pig Stud, F Mockford Farms Contact details: Cell 082 524 8701 / Email Shaun@mockfordfarms.co.za

The philosophy of F Mockford Farms, a family enterprise run by Peter and Shaun Mockford near Polokwane, is to produce breeding pigs with genetic merit. The genetic improvement programme is driven by a 520 sow nucleus herd, an artificial insemination station with 60 boars and a high-health nucleus herd of 250 sows.

Their philosophy is based on four principles: Simplicity, breed complementarity, heterosis and vigorous performance testing.

Vleissentraal SA Stamboek Elite 2017Stoetkudde van die Jaar: Wild

Valley VentureEienaar: Tina de JagerKontakbesonderhede: Sel 082 774 4777 / Epos tina@vvstud.info

Tina de Jager van die Valley Venture-wildboerdery by Vryburg het in 2006 besluit om haar boerderybedrywighede verder uit te brei om ook wildboerdery in te sluit. Tina se teeldoelwit is om net die beste teeldiere met uitmuntende horings en bouvorm beskikbaar te stel. Sy bedryf ook ’n uiters suksesvolle wildvangonderneming.

Sy skryf haar welslae hoofsaaklik toe aan die lesse en lewenswyshede wat sy by haar oorlede pa, Basjan Steyn, geleer het.

Recipients confirmed pregnant with imported and sexed full-blood Wagyu embryos available.

Investor partnership possibilities.

Honour – Excellence – Reward

For all information contact Georgina on 083 627 4567.

46464646

SA Stamboek fokus op die lewering van verskeie produkte en dienste aan die landboubedryf. Ons fokus is om ‘n daadwerklike bydrae te maak tot die verbetering van die produksiedoeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika en internasionaal.

Dr Pierre van RooyenHoofbestuurder: SA Stamboek

Bloemfonteinpierre@studbook.co.za

Tel: 051 410 0900

Dr Bernice MostertPretoria

bernice@studbook.co.za072 380 6401

Herman LabuschagneBestuurder: Datadienste

Bloemfonteinherman@studbook.co.za

082 495 9764

Dr Japie van der WesthuizenBestuurder:

Produksie-aantekeningPretoria

japie@studbook.co.za082 331 9923

SA Stamboek lewer die volgende dienste aan die bedryf:• Diereregistrasie en produksie-aantekening.• Genetiese analises (BLUP) en genomiese dienste.• Tegniese, wetenskaplike en vakkundige adviesdienste

aan telersgenootskappe en hul lede deur ons kundige tegniese adviseurs en analiste.

• Kontrolering van in- en uitvoere van genetiese materiaal.• Bestuur die prosesse verbonde aan ouerskapverifikasie.• Behulpsaam met die saamstel van skou- en

veilingskatalogusse. • Inspeksies en verifiëring van prestasie- en diere-

aantekeningdata.

• Programmeringsdienste.• Data-onttrekking en -verwerking.• SA Stamboek-publikasies.• Voortdurende navorsing waarop ons advies baseer.• Opleiding oor doeltreffende prestasiemeting en produksie-

aantekening, asook die analise van data om boerderypraktyke optimaal te verbeter en te bevorder.

• Bestuur en instandhouding van Logix diere-aantekening databasis waarop telers se data aangeteken word en waarop verskeie verslae gegenereer word om boerderybestuursbesluite te fasiliteer en te rig (www.logix.org.za).

Petro LloydBestuurder: Finansies

petro@studbook.co.za051 410 0900

Nico de JagerIT-bestuurderBloemfontein

nico@studbook.co.za051 410 0900

Dr Bobbie van der WesthuizenPretoria

bobbie@studbook.co.za082 802 6606

Dr Helena TheronPretoria

helena@studbook.co.za082 376 2483

4646

474747

Dolf CloeteNoordwes en Noord-Kaap

(Vryburg)dolf@studbook.co.za

082 660 3266

Gerdus de KlerkVrystaat (Bloemfontein)

en Oos-Kaapgerdus@studbook.co.za

072 691 3600

Andries RiekertGauteng, Limpopo,

KwaZulu-Natal, Mpumalanga,Noordoos Vrystaat en Noord-Natal

andries@studbook.co.za082 465 0671

Thalia BrameldMelk

Gauteng en Mpumalangathalia@studbook.co.za

071 493 1111

Siebert VermeulenVleisbeeste en kleinvee

Vrystaat-Wes, KwaZulu-Natal, Natal-Middellande en Suid-Natal

siebert@studbook.co.za082 548 4608

Rampie de WetMelk

VrystaatRampie@studbook.co.za

083 631 6040

Chanelle SteenekampWes- en Suid-Kaap

Chanelle@studbook.co.za072 836 4108

Suretha FrancisPretoria

suretha@studbook.co.za083 584 0814

Schalk GreylingPretoria

schalk@studbook.co.za082 807 1544

Elsa van den BergBloemfontein

Epos: elsa@studbook.co.zaTel: 051 410 0900

Skou- en veilingskatalogusseOuerskapsverifikasieGenomiese dienste

47

Ruann KrugerOos-Kaap

ruann@studbook.co.za082 766 0562

Issue 46 ▪ May 2017

Thank you

Dankie

to our sponsors

aan ons borge

SA Stud Book

SA Stamboek

49Issue 46 ▪ May 2017

50

top related