wiskunde graad 5 hersiening - laerskool rynfield · 2020. 6. 11. · • tema 15: eienskappe van...
Post on 27-Jan-2021
7 Views
Preview:
TRANSCRIPT
-
1
WISKUNDE GRAAD 5
HERSIENING
Liewe Graad 5 leerder, jy sal nie glo nie, maar ons is KLAAR met KWARTAAL 2 se werk! Hierdie week
gaan jy elke dag deur jou werk gaan en leer, weer na al jou oefeninge kyk wat ons gedoen het tydens
inperking, want Vrydag skryf jy jou eerste WISKUNDE LOCKDOWN TOETS! Maak seker jy het die
Memorandums sodat jy jou werk kan merk en nasorg kan doen wat op die skool se webtuiste was
voor jy begin leer vir jou toets. Hierdie toets gaan nie punte tel nie. Dit is om jou kennis van kwartaal
2 se werk te evalueer.
MAANDAG 2020/06/15
Gaan kyk vandag na die volgende Temas wat ons gedoen het:
• Tema 10: TEL, RANGSKIK, VERGELYK EN STEL HEELGETALLE VOOR bl. 56 tot 57
• Tema 11: OPTEL EN AFTREK VAN HEELGETALLE bl. 58 tot 62
DINSDAG 2020/06/16
Gaan kyk vandag na die volgende temas wat ons gedoen het:
• Tema 12: GEWONE BREUKE bl. 64 tot 69
• Tema 13: LENGTE bl. 70 tot 74
WOENSDAG 2020/06/17
Gaan kyk vandag na die volgende temas wat ons gedoen het:
• Tema 14: VERMENIGVULDIGING (LANG MAAL) bl. 76 tot 81
• Tema 18: DELING (LANG DEEL ) bl. 96 tot 101
Gaan skryf die somme op ‘n stuk papier en doen dit weer!
DONDERDAG 2020/06/18
Gaan kyk vandag na die volgende temas wat ons gedoen het:
• Tema 15: EIENSKAPPE VAN 3D-VOORWERPE bl. 82 tot 86
• Tema 16: MEETKUNDIGE PATRONE bl. 88 tot 91
• Tema 17: SIMMETRIE bl. 92 tot 93
VRYDAG 2020/06/19
Laat Mamma of Pappa vir jou nou die toets gee om te doen, jy gaan dit op JOU EIE voltooi om jou
kennis te toets van Kwartaal 2 se werk. Sterkte!
-
2
LAERSKOOL RYNFIELD
WISKUNDE – GRAAD 5
Eksaminator : Me. C . van der Merwe Tyd: 2 ure
Datum : ‘’Lockdown’’ Totaal : 60 punte
Naam: Graad 5:
Instruksies: Lees alle vrae. Beantwoord alle vrae. Skryf netjies en leesbaar in bloupen. Geen
sakrekenaars! Tekeninge met potlood en liniaal (waar moontlik)
Vraag 1 :
Beantwoord blitsvinnig!!
a) 5 x 20 =
b) Verdubbel 71 =
c) 970 ÷ 10 =
d) Skryf die getalle in dalende volgorde: 56 893 ; 56 983 ; 65 389
; ;
e) 3 x 7 = 18 + _____
f) 3589 = ________ + ________ + 80 + 9
g) Omkring die faktore van 24: 3 ; 4 ; 5 ; 6 ; 7 ; 8
h) Vermeerder 1½ met ½ = ________
i) Skryf die veelvoude van 9 tussen 40 en 50 neer:
-
3
Vraag 2:
Beantwoord die vrae.
a)Skryf die volgende getal in die patroon neer: 21 658 ; 21 678 ; 21 698 ; ________________
b) Vul > of < in om die stellings waar te maak.
30 x 40 120 x 10
719 m 70 km
c) Wat is die plekwaarde van die onderstreepte syfer in die getal 334 296? ________________
d) Voltooi die tabel:
Getal Rond af tot die naaste
10 100 1000
1673 ≈ ≈ ≈
87 942 ≈ ≈ ≈
e) Herlei die volgende lengtes:
a) 5 km = _______________m b) 60 mm = __________________cm
c) 0,5 km = ______________mm d) 23
4 m= _______km_________m
18 763 18 673
3H + 2T 3H + 0T + 2E
-
4
f) Voltooi die vloeidiagram. (2)
20
÷ 5
+ 2
6
30
11
g) Teken die volgende diagramme in die patrone:
Vraag 3:
Doen die volgende berekeninge deeglik. *(Wys jou berekeninge)
3.1. Bepaal die antwoord deur die “kolom”-metode te gebruik
6 325 + 1 523
__________________________________
__________________________________
__________________________________
3.2. Bereken die verskil tussen 34 987 en 13 214
-
5
3.3. Bereken 579 x 13
3.4. Bereken 986 ÷ 18
Tel in kwarte van 3 tot 5 =
________________________________________________________________________
Tel in halwes vanaf 6 tot 8 =
_________________________________________________________________________
Vraag 4:
a) Kyk na die diagramme en skryf watter breuk is ingekleur.
__________ ___________ ___________
-
6
b) Skryf die volgende breuk in die patroon neer.
; ; ;
c) Omkring die teller in die breuk
Vraag 5:
Benoem die volgende 3D-vorms
a)__________________________ b)_________________________
c)__________________________ d)__________________________
e) ______________________________
f) ________________________
-
7
g) Simmetrie
Hoeveel lyne van simmetrie het die volgende vorm: ____________
i) Meetkundige patroon: 17 ; 27 ; 37 ; ___; ____; _____ Omkring die regte antwoord:
i) Reël = x 10 ii) Reël = ÷ 10 iii) Reël = + 10 iv) Reël = - 10
j) Blokkies word soos hieronder volgens ‘n patroon gestapel.
Hoeveel blokkies sal in die sesde stapel wees indien hierdie patroon voortgesit word?
Omkring die regte antwoord.
i) 24 ii) 36 iii) 18 iv) 64 v) 81
Vraag 6:
a) Kyk na die volgende vorms en skryf WAAR indien simmetries of VALS indien nie-simmetries.
i) ii)
________________________ _______________________
b) Hoeveel simmetriese lyne het ‘n vierkant? __________________________
c) Hoeveel simmetriese lyne het ‘n pyl? _______ _____________
-
8
Vraag 7:
Los die volgende probleem op.
Me. Claasen het 2789 dosyn brood in haar winkel. (Onthou ‘n dosyn is 12)
a) Sal jy verdubbeling of halvering gebruik om die totale aantal brood te bereken?
________________________
b) Bereken die totale aantal brood.
*(Wys jou berekeninge)
c) Hoeveel wins sal Me. Claasen maak as sy al die voorraad verkoop en R20 wins op elke dosyn
brood maak?
TOTAAL 60
-
9
WISKUNDE GRAAD 5
MEMO-MEETKUNDIGE PATRONE EN SIMMETRIE
MAANDAG 2020/06/08 TEMA 16 MEETKUNDIGE PATRONE
Oefening 16.1 bl 89 nr 1-3
1) Toon ‘n patroon van aparte driehoeke wat aan mekaar vas is. Diagram 4 het vier driehoeke
aan mekaar vas; diagram 5 het vyf driehoeke aan mekaar vas en diagram 6 het 6 driehoeke
aan mekaar vas.
2) Die beskrywing toon aan hoe ‘n mens van die een diagram in die patroon na die volgende
beweeg. Byvoorbeeld: dit is ‘n patroon van driehoeke wat aan mekaar vas is, om na die
volgende diagram te beweeg gebruik jy drie vuurhoutjies om nog ‘n driehoek te vorm.
3)
Oefening 16.2 bl 90 nr 1-4
1) Jy moet die volgende twee diagramme in die patroon teken: die vierde patroon gebruik 17
vierkante en die vyfde patroon gebruik 21 vierkante. Vir elkeen word ‘n ekstra vierkant by
die vier eindpunte van die patroon bygevoeg.
2) Om die volgende diagram in die patroon te maak word ‘n vierkant by elkeen van die vier
eindpunte van die voorafgaande diagram gevoeg.
3)
4) Julle moet die reël identifiseer wat die volgende herleiding sal vorm:
1→5: 2→9: 3→13 ens. Aantal vierkante = diagramnommer x 4 + 1
DINSDAG 2020/06/09 TEMA 16 ONDERSOEK MEETKUNDIGE PATRONE
Oefening 16.3 bl 91 nr 1-12
1) +5 elke keer: 1 ; 6 ; 11 ; 16 ; 21, 26 31.
2) +10 elke keer: 17 ; 27 , 37 , 47 , 57 ; 67.
3) +102 elke keer: 117 ; 219 , 321 ; 423 ; 525 , 627.
4) -50 elke keer: 1005 ; 955 ; 905 ; 855 ; 805 ; 755.
5) ÷10 elke keer: 270 000 ; 27 000 ; 2700 ; 270 ; 27.
6) +6 dan +7 dan +8 : 23 ; 29 ; 36 ; 44 ; 53 ; 63 ; 74.
7) -7 elke keer: 89 ; 82 ; 75 ; 68 ; 61 ; 54 ; 47.
8) -12 elke keer: 63 ; 51 ; 39 ; 27 ; 15 ; 3.
9) Verdubbel die getal elke keer: 3 ; 6 ; 12 ; 24 ; 48 ; 96 ; 192.
10) Halveer die getal elke keer : 16 ; 8 ; 4 ; 2 ; 1 ; ½.
Diagramnommer 1 2 3 4 7 11
Aantal vuurhoutjies 3 6 9 12 21 33
Diagramnommer 1 2 3 4 5 7 9 10
Aantal vierkante 5 9 13 17 21 29 37 41
-
10
11) X5 elke keer: 2 ; 10 ; 50 ; 250 ; 1250 ; 6250 ; 31 250.
12) X4 elke keer: 4 ; 16 ; 64 ; 256 ; 1024 ; 4096 ; 16 384.
-
11
DONDERDAG 2020/06/11 TEMA 17 SIMMETRIE
Oefening 17.1 bl 92 nr 1-2
1a) 4 simmetrielyne 1b) 2 1c) 6 1d) 2
1e) 5 simmetrielyne 1f) 3 1g) geen
Oefening 17.2 bl 94
1a) 5 1b) 6 1c) 2 1d) 3 1e) geen
Oefening 17.3 bl 94
1) A ; B ; E ; G ; H
2) D
3) C
4) F
VRYDAG 2020/06/12 HERSIENING BL 95
1a) 1b) Voeg een viekant by elke arm in die E-vorm by, voeg elke keer 3 vierkante by.
1c)
1d) diagramnommer → (x 3) + 8 → getal vierkante
1e) (5 x 3) + 8 = 23 (9 x 3) + 8 = 35 (10 x 3) + 8 = 38 (21 x 3) + 8 = 71
2a) Reël + 7 1 ; 8 ; 15 ; 22 ; 29 ; 36 ; 42
2b) Reël – 6 89 ; 83 ; 77 ; 71 ; 65 ; 59 ; 53
2c) Reël ÷ 10 4500 000 ; 450 000 ; 45 000 ; 4500 ; 450 ; 45
2d) Reël ÷ 2 448 ; 224 ; 112 ; 56 ; 28 ; 14
3a) lyn 3b) twee 3c) orde 3d) seshoek\heksagoon 3e) vier
3f) oneindige
________________________________________________________________________________
□□□□□□
□
□□□□□□
□
□□□□□□
Diagramnommer 1 2 3 4 5 9 10 21
Aantal vierkante 11 14 17 20 23 35 38 71
-
12
top related