“die lewe borrel soos „n fontein vir hulle wat deur die...

8
Omsendbrief 05/17 2017 02 13 “Die lewe borrel soos „n fontein vir hulle wat deur die rotsbank van apatie kon boor.Alexis Carrel Geagte ouers 1. SPORT 1.1 Atletiek 1.1.1 Interatletiek byeenkoms Baie dankie aan al die afrigters, onderwysers en atlete vir jul pragtige deelname en gedrag. Ons is trots op ons atlete. Dankie ook aan al ons ouers vir u ondersteuning. Sterkte aan die atlete wat Woensdag, 15 Februarie aan die Roode- poort Kampioenskappe deelneem. (E de Klerk) 1.2 Rugby- en Netbal 7’s dag Baie dankie aan elke speler, ouer en afrigter. Die dag was ’n reuse sukses. (J Breet en T Breet) 2. KULTUUR 2.1 Die datums vir die Aikôna-fees is soos volg: Dinsdag, 21 Februarie om 14:30: Graad 4 en 5 Woensdag, 22 Februarie om 14:30: Graad 6 Donderdag, 23 Februarie om 14:30: Graad7 2.2 Kletskouskarnaval Graad 2 en 3 leerders wat gekies is om op 20 Februarie om 14:00 deel te neem het reeds briewe ontvang. Toespraak moet 2 tot 4 minute lank wees. (K Lourens) 2/... Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected] Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Dit is met leedwese dat ons verneem het van die afsterwe van Lizanne Maree (onderwyseres) se vader. Ons innige meegevoel en gebede gaan uit na die gesin en familie!

Upload: others

Post on 07-Feb-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Dit

    Omsendbrief 05/17

    2017 02 13

    “Die lewe borrel soos „n fontein vir hulle wat deur die

    rotsbank van apatie kon boor.” Alexis Carrel

    Geagte ouers

    1. SPORT

    1.1 Atletiek

    1.1.1 Interatletiek byeenkoms

    Baie dankie aan al die afrigters, onderwysers en atlete vir

    jul pragtige deelname en gedrag. Ons is trots op ons atlete.

    Dankie ook aan al ons ouers vir u ondersteuning. Sterkte

    aan die atlete wat Woensdag, 15 Februarie aan die Roode-

    poort Kampioenskappe deelneem.

    (E de Klerk)

    1.2 Rugby- en Netbal 7’s dag

    Baie dankie aan elke speler, ouer en afrigter. Die dag was ’n reuse sukses.

    (J Breet en T Breet)

    2. KULTUUR

    2.1 Die datums vir die Aikôna-fees is soos volg:

    Dinsdag, 21 Februarie om 14:30: Graad 4 en 5

    Woensdag, 22 Februarie om 14:30: Graad 6

    Donderdag, 23 Februarie om 14:30: Graad7

    2.2 Kletskouskarnaval

    Graad 2 en 3 leerders wat gekies is om op 20 Februarie om 14:00 deel te neem het

    reeds briewe ontvang.

    Toespraak moet 2 tot 4 minute lank wees.

    (K Lourens)

    2/...

    Privaatsak X01, Helderkruin 1733

    Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected]

    Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

    Dit is met leedwese dat ons verneem het van die afsterwe van Lizanne Maree

    (onderwyseres) se vader. Ons innige meegevoel en gebede gaan uit na die gesin en

    familie!

    mailto:[email protected]

  • 2

    3. AFVALPAPIER/HERWINNING

    Dit sal waardeer word indien u alle afvalpapier soos ou tydskrifte, koerante

    ensovoorts saam met u kind skool toe sal stuur. Ons vra ook enige leë 2 of 5 plastiekbottels. Die skool ondersteun ‘n herwinningsprojek waarby ons finansieël baat. (R van der Watt)

    4. GRAAD RR/R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK

    Mee Leandri Kok (Graad RR), Lizette Kruger en Ursula Niehaus (Graad R’e) sal hierdie week aan

    diens wees vanaf 06:45. U neem dus u kleuter na die bogenoemde klasse/personeel. Die ander

    personeel is eers van 07:15 af by hul klasse.

    (L Kapp)

    5. KLAS- EN INDIVIDUELE FOTO’S

    Op Vrydag, 24 Februarie 2017 word daar klas- en individuele foto’s geneem.

    Indien u ‘n fotopakket wil hê, moet u betaling op die dag wat die foto’s geneem

    word persoonlik aan mnr Minnaar betaal word. Die regte bedrag moet asseblief in

    ’n koevert gesit word. Dié kostes is: R90 vir ‘n pakket wat ‘n 1 x 15 x 20 cm

    (A5 vergroting), 1 x 10 x 15 cm (Jumbo), 2 x 4 x 6 cm en ’n boekmerk insluit.

    Klasfoto – R50 vir ‘n (A5)

    (Bestuur)

    6. BELANGRIKE DATUMS

    Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie

    aktiwiteite betrokke is!

    13 Februarie 2017 - Tau Rugby oefening Graad R/1

    - Rugby oefening begin (vanaf o.8)

    - Rugby Red Squad oefening

    14 Februarie 2017 - Amptelike toets: Wiskunde (Graad 7)

    - Amptelike toets: Engels (Graad 4 tot 6)

    - Valentynsdag (Leerders trek gewone klere aan)

    - Geen rugby as gevolg van skeidsregterskursus

    - Netbaloefening begin (alle ouderdomme)

    15 Februarie 2017 - Atletiek: Roodepoort Kampioenskappe

    16 Februarie 2017 - Netbal Senior Interne Proewe (o.11 en o.12)

    - Mini-netbal oefen steeds

    17 Februarie 2017 - Valentynsokkie (Graad 4 tot 7)

    18 en 19 Februarie 2017 - Kinderkoorkamp te Achterberg

    Helderkruingroete

    C SCHUTTE EN REDAKSIE

    HOOF

    -----------------------------------------------------------------------------

  • Toetsrooster: GRAAD 4 TOT 6 EN GRAAD 7

    KWARTAAL 1

    Toetsdatum Amptelike toets

    Graad 4 tot 6

    Graad 7

    31/01/2017 Afrikaans

    07/02/2017 Afrikaans Engels

    14/02/2017 Engels Wiskunde

    21/02/2017 Wiskunde EBW

    28/02/2017 NW & TEG NW

    07/03/2017 SW SW

    14/03/2017 PSW LO

    16/03/2017 TEG

    -------------------------------------------------------------------------------------

    Voortrekkers

    Hi maat

    Weet jy hoe lekker is dit by Helderkruin Voortrekkers? Ons is ‘n klomp maats in ‘n span wat saam kamp, konsert hou, vuur maak, stokbrood maak, spoorsny, op uitstappies gaan en klim en klouter. Ons leer allerhande dinge van ons land en om vir ons self te sorg. Ons geniet dit baie. Ons vra ook vir Jesus om altyd saam met ons te gaan. Ons wil jou ook graag nooi om te kom kuier en self te besluit of jy daarvan hou, dan kan jy aansluit by die Voortrekkers vir ‘n minimale bedrag per jaar. Ons kom elke Woensdagmiddag om 17:00 – 18:00 bymekaar op Botespark. Jy moet asseblief gou kom want een van die dae gaan ons kamp. Ons sien daarna uit dat jy saam met ons in die beste span gaan wees! Sien jou daar!

    VOORTREKKERS IS LEKKER!

    Wat kan ons jou leer – spesialisasies: Spele / Knope / Veldkook / Fietsry / Spoorkennis / Diere-kennis / Noodhulp / Gasheer en –vrou/ Sang / Omgewingskennis / Kind van Jesus / Plantkennis / Plaaslewe / See-kennis/Ekosorg / Kampkook / Weerkennis/ Ruiterkuns / Spoorsny / Varswaterhengel / Kommunikasie/Beeldende kunste / Handwerk / Paraatheid / Touwerk / Waardes / Verfwerk / Selfverdediging/Seilkuns / Roeikunde / Waterveiligheid / Nutsman / Bybelkennis / Handvaardighede\

    Lewensvaardighede deur PRET!

    Hallo ouer/mamma/pappa/oom en tannie! Het jy geweet die Voortrekkers is nie net vir kinders nie, maar ook vir volwassenes? Die volwassenes noem ons offisiere en hulle leer die kinders van alles bostaande. Dus indien u elke Woensdagaand vir ‘n uur beskikbaar is en voel dat u geroepe is en ‘n bydrae wil lewer tot die vorming van ons Afrikaner jeug, hulle wil bemagtig om as positiewe burgers en konsekwente Christene suksesvol te wees, hulle te help om hulle volle potensiaal te bereik – KOM SLUIT AAN AS VOLWASSE LID!! Vir meer inligting kontak ons asseblief: Anna Herbst: 082 578 5632 Hein Coetzee: 082 903 0958

  • GEKLASSIFISEERDE BERIGTE

    MathAndante, ‘n skool waar nie net gefokus word op die verbetering van wiskunde punte nie, maar ook die verbetering van Selfvertroue van elke kind. Waar elke kind net so belangrik is vir die onderwyser as vir sy ouers, want ‘n kind met selfvertroue is ‘n gelukkige kind in die wiskunde klas. Waar tyd in elke kind investeer word want die kinders van vandag is die leiers van more. Vir meer inligting, kontak Andre by 082 376 5152 / [email protected].

    Dagmoeder

    Benodige u ‘n betroubare Dagsorg vir u kleinding!!

    Ek het plek vir Babas en Kleuters

    Skakel Wilna Cell: 082 560 7888

    Naskool Helderkruin STUDIESENTRUM: 1.5 Km vanaf Laerskool Helderkruin. Ons vervoer u kind vanaf skool na askool. Lekker middag ete, happie tyd, vrugte en koue verversings. Help met alle huiswerk en take ens. Vervoer na en van sport ingelsuit + kospakkies. Lekker ruim speelplek vir na huiswerk. Oop vakansies. Wi-Fi binnekort vir take. Vakansie skool. Oulike crew. Koste R1000 per maand. Registrasie R200 eenmalig. Skakel Drieka 082 324 8730.

    Tuinwoonstel te huur – Wilropark

    Tuinwoonstel te huur, geskik vir enkel persoon. 1 Slaapkamer, 1 Badkamer , oopplan Sit-eetkamer, met alarm. Eie ingang met afdak parkering. Huur R4 300 per maand Water en Elektrisiteit ingesluit. Deposito R4 300. Kontak Elrina 084 870 8015 of Dirk 082 094 0396

    Wil jou kind (of jy self) graag ’n instrument bespeel of bemeester? Kitaar, klavier of sang? Vir bekostigbare, kwaliteit musieklesse, kontak asseblief vir Karlien op 083 758 3777 of epos op [email protected]. Alle ouderdomme en vlakke welkom. Perseel is in Helderkruin geleë.

    Young Engineers Build your tomorrow, today!

    “Die PRETVOLLE manier om Wetenskaplike-, Tegnologiese-, Ingeneurs- en Wiskundige Konsepte te leer” Ons maak gebruik van gespesialiseerde Lego® produkte om u kind te leer. Ons bied die volgende twee programme aan: Lego® Challenge vir Gr 1 – 4 (1 jaar kursus) GaliLego Technic vir Gr 5 – 7 (1 jaar kursus) Klasse word nou elke Maandag en Donderdag middag by Laerskool Helderkruin aangebied. Vir meer inligting kontak ons by: [email protected] of 079 176 9796

    mailto:[email protected]:083%20758%203777mailto:[email protected]:[email protected]

  • Studio 29 - Kunsklasse

    Leerders: Maandae 15.00 tot 16.30 Gr RR tot Gr3 Woensdae 15.00 tot 16.30 Gr 4 tot 7

    Hoërskoolleerders: Donderdae 18.00 tot 21.00

    Volwassenes: Woensdae 9.00 tot 12.00 Donderdae 18.00 tot 21.00

    Saterdae: Teken en skilder, mosaiek werkswinkels op

    aanvraag.

    Pretverf aande 16 Aug, 6 en 20 Sept. Geen kunservaring of

    talent nodig nie.

    Skilder self en het baie ervaring in aanbieding en onderrig

    van kuns.

    Beginners welkom. Baie ontspanne atmosfeer, geen vorige

    ervaring nodig nie, net ‘n liefde vir kuns

    Leerders: Bevorder kreatiwiteit, konsentrasie, fyn

    motories, waarneming, probleemoplossings en sommer

    baie pret. Alle mediums.

    Volwassenes: Teken en skilder

    Kontak: Sannie Slabbert 082 938 7490 of

    011 768 2956

    Studio: Titaanlaan 29 Wilropark

    Blink Dance Studios Modern

    Tap

    Hip Hop

    AIDT exams

    Festivals

    Shows

    Grand Prix

    National and International Hip Hop

    competitions

    AIDT accredited

    Ages 5 and up For more info contact: Dinette de Fouw

    079 498 8940 [email protected]

    KOOKKLASSE Aandag alle Kokkedoortjies en Master chefs. Aniki’s kitchen bied van Februarie op Vrydae middae van 15h00 -16h30 kookklasse aan . Elke kok sal individueel kostegnieke leer en alle disse word huistoe geneem. Registrasie is R200;sluit aantekeninge, voorskoot en eerste meet en skonklas in. Kontak Annatjie Smit 0825597451 / [email protected] / [email protected]

    Strandhuis op Marina Beach Pragtige 3 slaapkamer vakansiehuis op Marina Beach langs Sanlameer in KZN. Geleë teen die lagoon by Kent Baai en 2km vanaf die blouvlag hoofstrand. Billike verblyftariewe. Kontak Kobus op 083 302 4566

    DRAMAKLASSE BY HELDERKRUIN!!!! www.dramatixdrama.co.za

    Gr 1 tot 3 Woensdae 15h30-16h00 Gr 4 tot 7 Woensdae 16h00-16h45 Fooie Gr 1 tot 3: R385 p kwartaal R100 registrasie (juniors) Gr 4 tot 7:R420 p kwartaal Eerste Klas 25 Jan, mediasentrum Bespreek plek by Mariki 082 92 99 286 of [email protected]

    M + E Models Modelskool vir voor- en Laerskool-dogters. Nuwe seisoenkursusse begin week van 23 Januarie 2017 in skoolsaal. Kontak Estelle by 084 310 9908 vir meer besonderhede. Dogters 3 tot 13 jaar baie welkom!

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]://www.dramatixdrama.co.za/mailto:[email protected]

  • W A L L Y M O R E T O N

    T E N N I S

    P r o f e s s i o n e l e

    T E N N I S A F R I G T I N G

    Af r ig te rs t en vo l l e gek wa l i f i s ee r d en TSA goedgek eur

    Groep lesse

    by

    L a e r s k o o l H e l d e r k r u i n t e n n i s b a n e

    O p n

    W o e n s d a g

    O f

    V r y d a g m i d d a g n a s k o o l

    M i c h a e l M o r e t o n : 0 8 3 5 8 3 9 4 8 0

    T r e v o r M o r e t o n : 0 8 3 5 8 3 9 5 9 2

    M a r y a n n M o r e t o n : 0 8 3 7 6 3 5 9 8 6

    m o r e t o n t e n n i s @ t e l k o m s a . n e t

    L e s s e s l e g s m e t T S A e n U S P T R

    o p g e l e i d e e n g e k w a l i f i s e e r d e

    P r o f e s s i o n e l e T e n n i s a f r i g t e r s :

    T r e v o r M o r e t o n , M i c h a e l M o r e t o n e n M a r y a n n M o r e t o n

    WILCARINA & ANNEBELLE’S SCHOOL OF DANCING Ons bied aan; Ballet, Spaanse Danse, Tap, Modern en Hip Hop!!! HIP HOP is ‘n uitdagende, moderne, genotvolle dans vorm wat geniet word deur almal. Kom seuns, wil julle fiks raak vir rugby? Niks beter as Hip Hop nie!!! Leerlinge word ingeskryf vir eksamens, asook deelname aan kunswedstryde. Kom doen ‘n toetsklas teen geen koste, om te besluit watter dansvorm julle geniet!!! Navrae; Wilcarina 072 238 3234

    Tina Cowley Reading Centre - Leessentrum

    Ons kan spog met ‘n 8% tot so hoog as 40%

    verbetering in ons studente se gemiddeld, deur

    die inskerping van die gereedskap van die lewe …

    LEES.

    Verseker u kind se optimale ontwikkeling en

    skryf vandag in by ons Leessentrum in

    HELDERKRUIN.

    Ons doen ‘n wetenskaplike toets van die leerder

    se lees, daarom weet ons presies hoe om die

    probleem aan te spreek.

    Wilma 072 913 0785

    mailto:[email protected]

  • The Study Hub Hier word nie huiswerk gedoen nie, maar gefokus op beantwoording van begripstoetse, voorbereiding vir toetse en eksamens deur vraestelle uit te werk, opsommings van leervakke, struktuur in tale en lees. Ons bied ook ‘n fokuskonsentrasie toets en Studiemetodes aan. Skakel gerus vir Carina by 079 44 66 351.

    EKSTRA WISKUNDE KARLIEN 082 566 5917

    [email protected] You don’t just rise to the top. There are times

    of preparation and many mountains to conquer for the ultimate TRIUMPH to the

    top.”

    Willies Mini Skips And Gardens Mini Skip Rentals – Rubble Removal, Clean-up’s and More Please contact Willie for a Free Quote Willie Cell: 0722446702

    WEES MA MET GELD!

    Leer hoe om binne 5 jaar af te tree met dubbel jou huidige inkomste! …SELFS al weet jy niks van besigheid af nie EN al het jy geen besteebare inkomste nie!

    Kry jou GRATIS kursus hier:

    www.wealthymothers.co.za Antoinette Venter: 082 659 2240

    Helderkruin Apteek & Kliniek

    Spaar 10% op enige voorwinkel aankope wanneer

    die Kruiner Klets advertensie getoon word.

    Helderkruin Apteek is ingekontrakteer met meeste

    mediese fondse en bied ook afleweringdienste.

    Ons is lief vir ons gemeentskap en wil ‘n verskil maak.

    Kom maak gerus ‘n draai.

    GEE JOU KIND ‘N VOORSPRONG!!

    BioLink is die enigste maatskappy in SA wat ‘n unieke kombinasie van HEG en EEG “Edu-feedback”- opleiding doen om konsentrasie en leerprobleme geassosieer met ADHD en verwante probleme aan te spreek. Ons bied ook Studiemetodes (Gr 4 – 7), Oorbruggingskursus (Gr 3 na 4) vir Mammas aan!

    Indien u belangstel, kontak my gerus: Carina Rheeder – 079 44 66 351

    A& B KUNSSENTRUM Kunsklasse met ‘n ander kleur! Net belangstelling en bereidwilligheid is hier nodig! ‘n Sessie per week sal u kind se talent, kennis en sluimerende vaardigheid stimuleer en nie frustreer! Vir meer inligting haal ‘n inskrywings-vorm af by me A Botes in die kunsklas van Laerskool Helderkruin. Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom!

    sien

    SASSY SALON in

    Roodepoort record 23 Februarie 2017

    Maak jou afspraak by 084 506 2921

    NAELS / HARE / WIMPERS / 'FACIALS' / PERMANENTE GRIMERING / WAKS / MANI/PEDI / MASSERINGS / SONBED

    mailto:[email protected]://www.wealthymothers.co.za/