art nouveau

46

Upload: afrikaans-hoer-meisieskool

Post on 14-May-2015

965 views

Category:

Documents


10 download

TRANSCRIPT

Page 1: Art nouveau
Page 2: Art nouveau

ART NOUVEAU1900-1918

Page 3: Art nouveau

AGTERGROND Kom voor in: argitektuur, binneshuisversiering, gebruiksartiekels en grafiese kuns.

Page 4: Art nouveau

AGTERGROND Doel- wou wegbreek van die Victoriaanse

van die vorige eeu. Gebruik steeds die historisisme Probeer om dit op ‘n nuwe manier weer te

gee. Nuwe wyse is gesofistikeerd en dekoratief. Maak gebruik van organiese vorms

Page 5: Art nouveau

AGTERGROND Industriële revolusie moedig die ontwerp

van nuwe artiekels aan. Massa produksie Artiekels toe meer bekostigbaar Ontwerpers van Art Nouveau wil dit ook

bied aan verbruikers, maar vervaardig steeds met hulle hande.

Page 6: Art nouveau

AGTERGROND Art Nouveau dus gekant teen die

Nywerheidsrevolusie. Sterk beïnvloed deur William Morris Val terug op Middeleeuse

handwerkersgildes. Bewaar op so manier tradisionele

vaardighede.

Page 7: Art nouveau

KENMERKE VAN ART NOUVEAU Gebaseer op organiese en nie geometriese

vorms. Bv- plat patrone en verwronge plantvorme

soos blare en ranke wat gereeld in die ontwerpe gebruik was.

Sweepslagkurwe Menslike figure vereenvoudig tot slanke,

grasieuse vorme.

Page 8: Art nouveau

VROULIKE FIGUUR

Page 9: Art nouveau

KENMERKE VAN ART NOUVEAU

Baie draperings in die ontwerp. Werke is asimmetries Kontrasterende idees bv. Hulle was gekant

teen die Nywerheidsrevolusie, maar het dikwels van materiale gebruik gemaak wat deur die masjiene vervaardig was.

Materiale soos gietyster

Page 10: Art nouveau

MEUBELS

Page 11: Art nouveau

JUWELE

Page 12: Art nouveau

ONTWERPE

Page 13: Art nouveau

ONTWERPE

Page 14: Art nouveau

ONTWERPE

Page 15: Art nouveau

ART NOUVEAU ALGEMENE

EIENSKAPPE/KENMERKE

Page 16: Art nouveau

ONDERWERPE

Natuur is hoofbron Voëls Poue Diere Plante Gestileerde rose Sonneblomme Lelies Vroulike vorm Gedrapeerde, vloeiende materiale, sintuiglik Vloeiende, krullende hare

Page 17: Art nouveau

HANTERING VAN LYN Die “sweepslag” of “slangagtige” lyn Watse tipe lyn is dit?

Page 18: Art nouveau
Page 19: Art nouveau

Wat beteken “stileer” nou weer?

Page 20: Art nouveau

Vereenvoudiging van vorm of fatsoen. Die vermindering van detail. Steeds herkenbaar. Waneer dit nie meer herkenbaar is nie= abstrak.

Page 21: Art nouveau

FATSOEN EN VORM VAN ART NOUVEAU

ONTWERPE

Page 22: Art nouveau

Die vloeiende kurwes en vorms wat in die ontwerpe van meubels en ander voorwerpe gebruik word, weerspieël die ritme van die “sweepslag” lyn, bv. in die smeeyster trap deur Victor Horta

Page 23: Art nouveau
Page 24: Art nouveau

Onthou MUCHA!!!

Page 25: Art nouveau
Page 26: Art nouveau

Argitektuur

Page 27: Art nouveau

ARGITEKTUUR

Page 28: Art nouveau
Page 29: Art nouveau

INTERESSANTE FEITE Riga’s Art Nouveau houses 1899. Jugendstil, kom van die Duitse avant-garde

groep Jugend (“Youth”). Klem op kreatiewe vryheid.

Page 30: Art nouveau

KENMERKE VAN ART NOUVEAU

Dit was ‘n duur styl, want daar was baie klem gelê op presiese vakwerk en materiaal van ‘n höe gehalte.

Bekende ontwerper- Louis Tiffany Word beskou as handwerk eerder as

Beeldende Kuns.

Page 31: Art nouveau
Page 32: Art nouveau

Keramiekware

Page 33: Art nouveau
Page 34: Art nouveau

INDIVIDUELE ONTWERPERS

AGTERGROND

Waar William Morris, Philip Webb en Arthur Macmurdo belangrike argitekte van die “Arts and Crafts” beweging was, tree ‘n nuwe groep argitekte nou na vore as belangrike Art Nouveau ontwerpers.

Yster “ontpop” as ‘n nuwe ontwerpmedium. Hoe gebeur dit?

Page 35: Art nouveau
Page 36: Art nouveau
Page 37: Art nouveau
Page 38: Art nouveau

Dit was onder andere te danke aan die ontwerp en oprigting van die Eiffel Toring in 1889 vir die “Paris Exhibition”.

Eiffel, ‘n belangrike ingenieur van die tydperk het met die ontwerp van die Eiffel toring nie net yster as ‘n strukturele materiaal gebruik nie, maar dit is ook as dekoratiewe element gebruik. Hierdie neiging om yster só te gebruik word ook later in die onwerpe van die Art Nouveau argitekte aangetref

Page 39: Art nouveau

Victor Horta

Page 40: Art nouveau

VICTOR HORTA

‘n Belangrike Belgiese Art Nouveau argitek wat ook een van die leiers van die beweging was.

Horta maak gebruik van yster en glas (materiale van die Industriele era) maar gebruik dit op ‘n nuwe innoverende manier.

Een van sy belangrikste ontwerpe was die Tassel Huis wat in 1892 in Brussels opgerig is.

Page 41: Art nouveau

Wat was innoverend in die ontwerp van Tassel Huis?

Horta gebruik yster-pilare as gewigdraende strukture, maar bedek hulle nie met bakstene nie. In plaas daarvan word dit ook as dekoratiewe elemente gebruik. Die boonste gedeeltes van die ysterpilare eindig nie reguit nie, maar word ontvorm in kurwende plantstingels. Hierdie kurwende lynpatrone word ook op die mure en plafonne geverf en selfs as motiewe op die mosaïek-vloere gebruik. Die interieur van die gebou dra dus meer klem as die eksterieur.

Page 42: Art nouveau

ANDER BELANGRIKE ONTWERPE VAN HORTA Hotel Solvay in Brussels Die kurwende lyn In vergelyking met die “Arts and Crafts”

argitektuur is hierdie ontwerpe van Horta, vol lig (sagte pastelkleure word gebruik), energie en beweging.

Museé Horta

Page 43: Art nouveau
Page 44: Art nouveau

‘Vergelyk ‘n “Arts and Crafts” en ‘n Art Nouveau interieur

“Arts and Crafts” Red House ontwerp deur Philip Webb

Art Nouveau Tassel House van Victor Horta

Page 45: Art nouveau
Page 46: Art nouveau