belangrike datums inskrywingsgeld en sluitingsdatums · neem kennis: skole is ook welkom om aansoek...

23

Upload: others

Post on 25-Mar-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van
Page 2: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

BELANGRIKE DATUMS

INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS2.1 Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm A 2.2 Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm B2.3 Bankbesonderhede

KANSELLASIEBELEID

VERLOOP VAN DIE KOMPETISIE

TEMAS

PLEKKE EN DATUMS VIR EERSTE UITDUNRONDES

PLEKKE EN DATUMS VIR SEMIFINALE RONDES

AFRIKAANS HUISTAAL8.1 Inskrywingsgetalle8.2 Tyd en punteverhoudings van toesprake8.3 Strafpunte8.4 Onvoorbereide toesprake8.5 Pryse

AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL9.1 Kriteria9.2 Inskrywingsgetalle9.3 Tyd en punteverhoudings van toesprake9.4 Strafpunte9.5 Onvoorbereide toesprake

PRYSE

REËLS

KONTAKBESONDERHEDE

1.

2.

3.

4.

5.

6.

7.

8.

9.

10.

11.

12.

Page 3: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

ATKV-Redenaars gee leerders die platform om hul sê met selfvertroue in Afrikaans te sê. ’n Vaardigheid wat hulle in die toekoms aan die voorpunt in hul veld sal plaas.

1. BELANGRIKE DATUMSEerste uitdunrondes: 15 Maart tot 30 April 2021. Semifinale rondes: 16 April tot 14 Junie 2021.

Die finaal vind by ATKV-Buffelspoort plaas. - Graad 1 tot 7: 12 Augustus 2021 - Graad 8 tot 12: 13 Augustus 2021

Inskrywingsgeld: R200 per leerder.

2.1 Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm A (Suid-Afrika en Namibië)

• Inskrywingsgeld beloop R300. As u voor of op 26 Februarie 2021 inskryf en betaal, betaal u die verminderde bedrag van R200.• Verskaf net die getal leerders wat gaan deelneem. • GEEN inskrywings word ná 5 Maart 2021 aanvaar nie.• Faks of e-pos asseblief die inskrywingsvorm A (slegs getalle) en ’n afskrif van die bewys van betaling aan Melanie Marais by 086 263 2356 of [email protected]. Die korrekte verwysing moet gebruik word, naamlik: Redenaars en die skool se naam

2.2 Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm B: Drie weke vóór die uitdunronde begin

• Faks of e-pos asseblief die inskrywingsvorm B (die name van die deelnemers en hul onderwerpe) drie weke voor die uitdunronde begin aan die betrokke streeks- organiseerder en aan Melanie Marais by 086 263 2356 of [email protected]. • Skole wat inskryf, moet by die ATKV opvolg of die inligting wel ontvang is.

2.3 Bankbesonderhede

2. INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS

Bank: Absa, RandburgRekeningnaam: ATKVRekeningnommer: 0170166728Tipe rekening: Tjekrekening Takkode: 632005 Verwysing: Redenaars en die skool se naam Byvoorbeeld: Redenaars HS Waterkloof

Page 4: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

Die ATKV moet skriftelike kennisgewing van onttrekking/kansellasie minstens drie (3) weke vóór die aanvang van die eerste uitdunronde in jou streek ontvang. Indien die ATKV die geleentheid kanselleer, sal die inskrywingsgeld terugbetaal word.

4. Verloop van die kompetisie

3. KANSELLASIEBELEID

Die kompetisie verloop soos volg: eerste uitdunronde, semifinle ronde en nasionale finaal. Die ATKV bepaal die getal deelnemers wat aan die semifinale ronde deelneem. Die skole sal in kennis gestel word en die name van die deelnemers vir die semifinale ronde sal tien dae ná afhandeling van die uitdunronde op die ATKV-webwerf, www.atkv.org.za, verskyn. Die getal deelnemers wat deurdring na die finaal word deur die ATKV bepaal en na gelang van die aantal inskrywings per streek.

5. TEMAS

HuistaalGRAAD 1 - 3KaalvoetWonderFees

Huistaal en Addisionele TaalGRAAD 4 - 5

LettersVoetspore

VoelKaalvoetWonderFees

Page 5: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

Huistaal en Addisionele TaalGRAAD 6 - 7ToekomsLiefhê

AfrondingLetters

VoetsporeVoel

Huistaal en Addisionele TaalGRAAD 8 - 9

LeesInstinktiefSeine

ToekomsLiefhê

Afronding

Huistaal en Addisionele TaalGRAAD 10 - 12

MurgAlternatiefErodeerLees

InstinktiefSeine

Page 6: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

Uit die tema moet ’n onderwerp geformuleer word wat ’n standpunt bevat, en die standpunt moet aan die hand van argumente en bronne beredeneer word. Dit is met ander woorde ’n beredeneerde toespraak en nie ’n praatjie nie.

Deelnemers sal gepenaliseer word indien toesprake van vorige jare en/of gedupliseerde toesprake gelewer word.

BAIE BELANGRIK: Ons doen weer ’n beroep op jou om deelnemers en ouers te ontmoedig om toesprake te koop. Moedig hulle eerder aan om die “ATKV-handleiding vir die skryf van toesprake” te bestel en aan te koop. Die bestelvorm is beskikbaar op die ATKV-webwerf, www.atkv.org.za.

Dit het onder die ATKV se aandag gekom dat al hoe meer mense en organisasies op die ATKV se rug ry en sonder die ATKV se toestemming en medewete “vir die ATKV” toesprake skryf en kursusse, selfs afrondingskursusse, aanbied. Hierdie mense doen dit net vir hulle eie finansiële gewin en die ATKV is nie betrokke by enige van hierdie mense of organisasies nie.

NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van dié bemarkingsgeleentheid gebruik te maak kontak gerus vir Melanie Marais by [email protected].

Page 7: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

6. PLEKKE EN DATUMS VIR DIE EERSTE UITDUNRONDES

GAUTENGStreek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer E-posadres

Gauteng-Wes Johannesburg

Hoërskool Linden

Hoërskole: 17 en 18 Maart

Laerskole: 19 en 20 Maart

Da Nielle Jordaan 082 559 0353 [email protected]

Gauteng-Oos en Suidelike

GautengLaerskole:

Huistaal en Addisionele Taal

Inligting sal bevestig word

6 en 7 Mei Sanet Meiring 084 580 6715 [email protected]

Gauteng-Oos en Suidelike

GautengHoërskole: Huistaal en

Addisionele Taal BedfordviewLeeuwenhof

Akademie

13 en 14 April Charmaine Bosman 061 387 8445 [email protected]

Gauteng-NoordPretoria

Hoërskool Menlopark

16 en 17 April Ermyntrude Foord 083 640 2077ermyntrude.foord@menlopark.

co.za

VRYSTAATStreek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer E-posadres

Vrystaat 1Welkom

Goudveld-Hoërskool

17 April Elba Stolk 082 920 3143 [email protected]

Vrystaat 2BethlehemHoërskool Witteberg

22 en 23 April Annelie Bredenkamp 072 384 3790abredenkamp@witteberghs.

co.za

Page 8: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

KWAZULU-NATALStreek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer E-posadres

BinnelandVryheid

Hoërskool Pionier30 April Anna-marie Fourie 079 695 4092 [email protected]

KusDurban

Port Natal Skool23 April Hester Strydom 073 166 5757 [email protected]

KAAPStreek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer E-posadres

Noord-KaapUpingtonVoorberei-dingskool

Fanie Malan

16 April Marietta Swanepoel 082 071 7259 [email protected]

Oos-KaapPort ElizabethHoërskool Grey

1 Mei Lianda Victor 082 677 4898 [email protected]

Suid-KaapOudtshoorn

Hoërskool Oudtshoorn

17 April René Young 072 477 1346 [email protected]

Wes-KaapHoërskole: Huistaal en

Addisionele TaalHoërskool

Bellville

20, 21 en 22 April Celia Brink 076 762 8020 [email protected]

Wes-Kaap Laerskole:

Huistaal en Addisionele Taal

Laerskool Brackenfell

30 April en 1 Mei

Sias Jansen van Vuuren

079 617 8583 [email protected]

Page 9: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

NOORDWES Streek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer E-posadres

Noordwes 1Wolmaransstad

Hoërskool Wolmaransstad

Laerskole: 7 Mei

Hoërskole: 8 Mei

Carina Wassermann 084 500 4444 [email protected]

Noordwes 2RustenburgHoërskool

Rustenburg

Laerskole: 29 April

Hoërskole: 30 April

Leseya Matthee 072 139 2368 [email protected]

MPUMALANGAStreek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer E-posadres

eMalahleni (Witbank)

Hoër Tegniese Skool Witbank

20, 21 en 22 April Bennie Botha 082 879 6651 [email protected]

ErmeloHoërskool Ermelo

Hoërskole: 13 April

Laerskole: 14 en 15 April

Mariaan Rust 079 914 2044 [email protected]

LIMPOPO Streek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer E-posadres

NoordPolokwanePietersburg

Laerskool

28 en 29 April Annelie Vertongen 082 621 1868 [email protected]

SuidMookgophong(Naboomspruit)Hoërskool Hans

Strijdom

22 en 23 April Johanette Pretorius 076 730 9486 [email protected]

Page 10: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

GAUTENG Streek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer E-posadres

Gauteng-WesJohannesburg

Hoërskool Linden21 en 22 Mei Da Nielle Jordaan 082 559 0353 [email protected]

Gauteng-Oos Inligting sal

bevestig word.28 Mei Sanet Meiring

084 580 6715 [email protected]

Gauteng-NoordPretoria

Hoërskool Menlopark

7 Mei Ermyntrude Foord 083 640 2077 [email protected]

7. PLEKKE EN DATUMS VIR DIE SEMIFINALE RONDES

VRYSTAATStreek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer E-posadres

Vrystaat KroonstadHoërskool Kroonstad (Blouskool)

22 Mei Chané de Ru 076 523 2243 [email protected]

KWAZULU-NATALStreek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer E-posadres

DurbanPort Natal Skool 14 Mei Hester Strydom 073 166 5757 [email protected]

Page 11: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

KAAPStreek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer E-posadres

Noord-KaapUpingtonVoorberei-dingskool

Fanie Malan

21 Mei Marietta Swanepoel 082 071 7259 [email protected]

Suidoos-KaapPort ElizabethHoërskool Grey

15 Mei Lianda Victor 082 677 4898 [email protected]

Wes-KaapBellville

Hoërskool Bellville

21 Mei Celia Brink 076 762 8020 [email protected]

LIMPOPOStreek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer E-posadres

PolokwanePietersburg

Laerskool11 Mei Annelie Vertongen 082 621 1868 annelie@pietersburglaerskool.

co.za

NOORDWESStreek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer E-posadres

WolmaransstadHoërskool

Wolmaransstad4 Junie Carina Wassermann 084 500 4444 [email protected]

MPUMALANGAStreek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer E-posadres

Middelburg HTS Middelburg 4 Junie Friena Scholtz 082 780 8439 [email protected]

NAMIBIËStreek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer E-posadres

Windhoek Gymnasium

Private School29 Mei Marna Noelle +264 81 758 7985 [email protected]

Page 12: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

8. AFRIKAANS HUISTAAL

8.1 Inskrywingsgetalle

Die getalle is van toepassing op elke afsonderlike kategorie.

GRAAD 1 TOT 3 AFRIKAANS HUISTAALGetal leerders in skool Slegs voorbereid

0 – 800 4

801 en meer 6

GRAAD 4 EN 5 AFRIKAANS HUISTAALGetal leerders in skool Slegs voorbereid met een vraag ná

lewering van toespraak

0 – 800 4

801 en meer 6

GRAAD 6 EN 7 AFRIKAANS HUISTAALGetal leerders in skool Voorbereid en onvoorbereid

0 – 800 4

801 en meer 6

GRAAD 8 EN 9 AFRIKAANS HUISTAALSkole moet vir albei afdelings inskryf

Getal leerders in skool Slegs onvoorbereid Slegs voorbereid

0 – 800 4 4

801 en meer 6 6

GRAAD 10 TOT 12 AFRIKAANS HUISTAALSkole moet vir albei afdelings inskryf

Getal leerders in skool Slegs onvoorbereid Slegs voorbereid

0 – 800 4 4

801 en meer 6 6

NEEM KENNIS: Skole moet vir albei afdelings inskryf, d.w.s. skole mag nie net vir die voorbereide kategorie inskryf nie. Let wel, hierdie reël is slegs op Huistaal vir hoërskole van toepassing.

Gekombineerde laer- en hoërskole moet die werklike getal leerders in die laerskoolaf-deling, sowel as in die hoërskoolafdeling, vir die formule gebruik.

Page 13: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

8.2 Tyd en punteverhoudings van toesprake

Die getalle is van toepassing op elke afsonderlike kategorie.

LAERSKOLE: AFRIKAANS HUISTAALGRAAD 1 tot 3 Slegs voorbereid

2 - 4 minute Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker twee (2) minute gepraat het. Ná drie (3) mi-nute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná vier (4) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

GRAAD 4 en 5 Slegs voorbereid

3 - 5 minute Die hoofbeoordelaar sal tydens elke ronde ’n vraag aan elke deel-nemer stel direk ná lewering van die voorbereide toespraak. Die vraag tel 5 punte. Die vraag hou verband met die inhoud van die toespraak.

Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker drie (3) minute gepraat het. Ná vier (4) minute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná vyf (5) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

GRAAD 6 tot 7 ALLE deelnemers moet voorbereide en onvoorbereide toesprake in elke ronde lewer.

Voorbereid 4 - 6 minute

Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker vier (4) minute gepraat het. Ná vyf minute (5) sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná ses (6) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

Onvoorbereid Eerste ronde Semifinale ronde Finale ronde

1 uur voorbereidingstyd

1 uur voorbereidingstyd

90 minute voorbereidingstyd

1 - 4 minute 2 - 4 minute 2 - 4 minute

40% 60% 30% 70% 20% 80%

Onvoorbereid1 – 4 minute

Vir die eerste ronde (1 - 4 minute): Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker een

(1) minuut gepraat het. Ná twee en ’n half (2½) minute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná vier (4) minute sal ’n rooi kaart/

vlag aandui dat die tyd verstreke is.

Die puntewaarde vir die onvoorbereide toespraak is altyd die HOOGSTE persentasie soos aangedui.

Page 14: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

HOËRSKOLE: AFRIKAANS HUISTAALGRAAD 8 en 9

enGRAAD 10 tot 12

Dieselfde leerder mag nie vir albei kategorieë (voorbereid en on-voorbereid) van die kompetisie inskryf nie. Dit beteken dat leerders MOET kies vir watter kategorie van die kompetisie hulle wil inskryf. Skole mag ook nie net vir die voorbereide kategorie inskryf nie. Die onvoorbereide inskrywingsgetal moet meer of gelyk aan die voorbereide inskrywingsgetal wees. Let wel, hierdie reël is slegs op Huistaalinskrywings van toepassing.

Voorbereid 5 - 7 minute

Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker vyf (5) minute gepraat het. Ná ses (6) minute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná sewe (7) minute sal ’n

rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

OnvoorbereidGRAAD 8 en 9

Eerste ronde Semifinale ronde Finale ronde

90 minute voorbereidingstyd

90 minute voorbereidingstyd

120 minute voorbereidingstyd

4 - 6 minute 5 - 7 minute 5 - 7 minute

Onvoorbereid 4 - 6 minute

Vir die eerste ronde (4 - 6 minute): Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker vier (4)

minute gepraat het. Ná vyf (5) minute sal ’n geel kaart/vlag op-gesteek word en ná ses (6) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat

die tyd verstreke is.

OnvoorbereidGRAAD 10 tot 12

90 minute voorbereidingstyd

120 minute voorbereidingstyd

180 minute voorbereidingstyd

5 - 7 minute 5 - 7 minute 5 - 7 minute

Onvoorbereid 5 - 7 minute

Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker vyf (5) minute gepraat het. Ná ses (6) minute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná sewe (7) minute sal ’n

rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

Page 15: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

8.3 Strafpunte

Vir elke tien (10) sekondes of gedeelte van tien (10) sekondes wat die deelnemer langer of korter as die voorgeskrewe tyd praat, sal een (1) strafpunt deur die hoofbeoordelaar van die deelnemer se totale punt afgetrek word.

8.4 Onvoorbereide toesprake

Let asseblief op na die volgende:

• Geen tema word vooraf gegee nie.• ’n Duidelike en beredeneerbare onderwerp oor ’n aktuele saak sal aan elke deelnemer gegee word.• Bronne oor die onderwerp sal aan elke deelnemer beskikbaar gestel word. • Die deelnemer kan die bronne wat verskaf word tydens die voorbereidingstyd gebruik. • Enige ander inligting wat die spreker uit eie kennis oor die onderwerp het, moet ook gebruik word.• Die belangrikheid van integriteit by die gebruik van eie bronne moet beklemtoon word.

Page 16: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

9.1 Kriteria

Die kriteria wat geld vir deelname aan die afdeling Afrikaans Addisionele Taal van die ATKV-Redenaarskompetisie is dat die spreker, en ouers of voogde, se huistaal nie Afrikaans mag wees nie. Die onderrigtaal vorm dus nie deel van die kriteria nie.Die inskrywingsvorm moet deur die hoof onderteken word as bevestiging dat die deelnemer aan die kriteria voldoen. Indien dit aan die lig kom dat die leerder nie aan die kriteria voldoen nie, sal dit tot diskwalifikasie van die leerder lei.

8. AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL

• Graad 4 en 5 Afrikaans Addisionele Taal praat slegs voorbereid in elke ronde.• Graad 6 en 7 Afrikaans Addisionele Taal praat slegs voorbereid in elke ronde. • Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal mag kies tussen: Slegs voorbereid of slegs onvoorbereid.• Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal mag kies tussen: Slegs voorbereid of slegs onvoorbereid.

GRAAD 4 EN 5 AFRIKAANS ADDISIONELE TAALGetal leerders in skool Slegs voorbereid

0 - 800 4

801 en meer 6

GRAAD 6 EN 7 AFRIKAANS ADDISIONELE TAALGetal leerders in skool Slegs voorbereid met een vraag ná

lewering van toespraak

0 - 800 4

801 en meer 6

GRAAD 8 EN 9 AFRIKAANS ADDISIONELE TAALGetal leerders in skool Slegs onvoorbereid Slegs voorbereid

0 – 800 4 4

801 en meer 6 6

Die getalle is van toepassing op elke afsonderlike kategorie.

9.2 Inskrywingsgetalle

9. AFRIKAANS ADDISIONELE HUISTAAL

Page 17: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

Gekombineerde laer- en hoërskole moet die werklike getal leerders in die laerskoolafdeling, sowel as in die hoërskoolafdeling, vir die formule gebruik. Die kompetisie verloop soos volg: eerste uitdunronde, semifinale ronde en nasionale finaal. Die ATKV bepaal die getal deelnemers wat aan die semifinale ronde deelneem. Die skole sal in kennis gestel word en die name van die deelnemers vir die semifinale ronde sal tien dae ná afhandeling van die uitdunronde op die ATKV-webwerf, www.atkv.org.za, verskyn. Die getal deelnemers wat deurdring na die finaal word deur die ATKV bepaal en na gelang van die aantal inskrywings per streek.

9.3 Tyd en punteverhoudings van toesprake

GRAAD 10 TOT 12 AFRIKAANS ADDISIONELE TAALGetal leerders in skool Slegs onvoorbereid Slegs voorbereid

0 – 800 4 4

801 en meer 6 6

LAERSKOLE: AFRIKAANS ADDISIONELE TAALGRAAD 4 en 5 SLEGS VOORBEREID (geen vraag)

Voorbereid 2 - 4 minute

Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker twee (2) minute gepraat het. Ná drie (3) minute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná vier (4) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

GRAAD 6 en 7 ALLE deelnemers lewer slegs voorbereide toesprake. Tydens elke ronde sal die hoofbeoordelaar ook aan elke deelnemer ’n vraag stel, direk ná lewering van die voorbereide toespraak. Die vraag tel vyf (5) punte en hou verband met die inhoud van die toespraak.

Voorbereid 4 - 5 minute

Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker vier (4) minute gepraat het. Ná vier en ’n halwe minute (4½) sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná vyf (5) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

Page 18: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

HOËRSKOLE: AFRIKAANS ADDISIONELE TAALGRAAD 8 en 9

enGRAAD 10 tot 12

Leerders mag kies tussen twee opsies: die lewering van slegs ’n voorbereide toespraak OF die lewering van slegs ’n onvoorbereide toespraak.

Voorbereid 3 - 6 minute

Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker drie (3) minute gepraat het. Ná vier en ’n halwe (4½) minute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná ses (6) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

OnvoorbereidGraad 8 en 9 en Graad 10 tot 12

Eerste ronde Semifinale ronde Finale ronde

1 uur voorbereidingstyd

1 uur voorbereidingstyd

90 minute voorbereidingstyd

3 – 6 minute 3 – 6 minute 3 – 6 minute

Onvoorbereid 3 - 6 minute

Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker vier (3) minute gepraat het. Ná vyf (5) minute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná ses (6) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd ver-streke is.

9.4 Strafpunte

Vir elke tien (10) sekondes of gedeelte van tien (10) sekondes wat die deelnemer langer of korter as die voorgeskrewe tyd praat, sal een (1) strafpunt deur die hoofbeoordelaar van die deelnemer se totale punt afgetrek word.

Let asseblief op na die volgende:

• Geen tema word vooraf gegee nie.• ’n Duidelike en beredeneerbare onderwerp oor ’n aktuele saak sal aan elke deelnemer gegee word.• Bronne oor die onderwerp sal aan elke deelnemer beskikbaar gestel word. Die deelnemer kan die bronne wat verskaf word tydens die voorbereidingstyd gebruik. • Enige ander inligting wat die spreker uit eie kennis oor die onderwerp het, kan ook gebruik word.• Die belangrikheid van integriteit by die gebruik van eie bronne moet beklemtoon word.

9.5 Onvoorbereide toesprake

Page 19: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

Die ATKV bied die volgende sertifikate en geldpryse aan wat tydens die onderskeie rondes toegeken word:

10. Pryse

• Semifinale ronde

• Finaal

Sertifikaat vir deelnameGeldpryse en gepaardgaande sertifikate

Sertifikaat vir deelname

AFRIKAANS HUISTAAL

Laerskool: Graad 1 tot 3

Page 20: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

Hoërskool: Graad 8 en 9Voorbereid

Wenner: R2 000Naaswenner: R1 500Derde prys: R1 250Beste taalgebruiker R650

Onvoorbereid

Wenner: R2 500Naaswenner: R1 500Derde prys: R1 250Beste taalgebruiker R650

Hoërskool: Graad 10 tot 12Voorbereid

Wenner: R2 000Naaswenner: R1 500Derde prys: R1 250Beste taalgebruiker R650

Onvoorbereid

Wenner: R2 000Naaswenner: R1 500Derde prys: R1 250Beste taalgebruiker R650

Laerskool: Graad 4 en 5

Wenner: R1 000Naaswenner: R750Derde prys: R500Beste taalgebruiker R650

Laerskool: Graad 6 en 7

Wenner: R2 000Naaswenner: R1 500Derde prys: R1 250Beste taalgebruiker R650

AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL

Page 21: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

Wenner: R2 500Naaswenner: R1 500Derde prys: R1 250Beste taalgebruiker R650

Wenner: R2 000Naaswenner: R1 500Derde prys: R1 250Beste taalgebruiker R650

11. REËLS

Toesprake moet in Afrikaans gelewer word.Die inskrywingsvorm moet volledig ingevul en onderteken word. Onvolledige inligting kan daartoe lei dat die inskrywing nie aanvaar word nie. Die ondertekening van die inskrywing bring ’n basiese ooreenkoms tot stand tussen die ATKV en die persoon/persone/instansie wat inskryf. Die ooreenkoms impliseer dat die persoon/persone/instansie wat inskryf streng volgens die reëls van die kompetisie sal optree en dat die ATKV die kompetisie streng volgens die reëls sal aanbied.Skole neem deel waar die naaste rondes in hul streek plaasvind. Indien daar onsekerheid is, kontak die ATKV.Slegs skole mag leerders inskryf. Alle kommunikasie moet deur die skoolorganiseerder gedoen word. Geen kommunikasie van ouers of buite-afrigters sal aanvaar word nie.Geen privaat inskrywings word aanvaar nie. Slegs tuisonderrigleerders wat ’n tuisonderrig-/registrasienommer van ’n instansie het, mag vir die kompetisie inskryf. Oortreding van die reëls van die kompetisie kan tot diskwalifikasie lei.Die skool of persoon/persone/instansie wat inskryf, vrywaar die ATKV teen enige eise wat mag ontstaan as gevolg van skade of verlies van enige aard wat so ’n persoon/persone/instansie mag ly gedurende die hele verloop van die kompetisie.Die ATKV behou hom die reg voor om die kompetisie te eniger tyd op te skort of te beëindig indien buitengewone omstandighede dit sou noodsaak.Die ATKV behou hom die reg voor om, indien ’n finalis nie die finaal van die kompetisie kan bywoon nie, die betrokke finalis te vervang met ’n reserwe.Indien ’n finalis weens ander verpligtinge en/of aktiwiteite nie die semifinale ronde of finaal kan bywoon nie, moet die finalis of skool die ATKV in kennis stel binne sewe (7) dae ná die bekendmaking van die uitslae. Hoe gouer die ATKV kennis neem van die onttrekking, hoe gouer kan die finalis met ’n reserwe vervang word. Dit is elke leerder wat deurgedring het na die finaal se plig om self die ATKV te kontak as hulle nie die inligting reeds ’n maand voor die finaal se datum van die ATKV-projekorganiseerder ontvang het nie.Die beslissing van die beoordelaars is finaal. Geen persoonlike of direkte gesprekke mag met enige beoordelaar gevoer word nie. Alle gesprekke moet deur middel van die ATKV-streeksorganiseerder of -projekorganiseerder gevoer word.Enige dispuut moet binne drie (3) dae ná afloop van die kompetisie skriftelik aan die ATKV-projekorganiseerder gestuur word. Die dispuut moet skriftelik op ’n amptelike briefhoof van die betrokke skool wees wat deur die skoolhoof onderteken is.

1.2.

3.

4.

5.

6.7.

8.9

10.

11.

12.

13.

14.

15.

Wenner: R2 000Naaswenner: R1 500Derde prys: R1 250Beste taalgebruiker R650

Page 22: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

Onreëlmatighede wat tot diskwalifikasie kan lei:• Indien ’n deelnemer tydens enige ronde beoordeel word deur ’n afrigter, onderwyser, familielid, goeie vriend of enige sodanige persoon. • Indien enige deelnemer op enige wyse hulp ontvang met die voorbereiding van die onvoorbereide toesprake.• Onwelvoeglike taalgebruik en inhoud.• Die lewering van gedupliseerde toesprake. Deelnemers sal gediskwalifiseer word indien een of meer van dieselfde toesprake gelewer word.• Indien ’n deelnemer tydens die lewering van sy/haar toespraak geheel en al vashaak; dus nie dadelik kan aangaan nie, word hy/sy gediskwalifiseer. Die leerder kry later weer ’n geleentheid om die toespraak te lewer, maar sonder enige beoordeling.Die punte van die deelnemers word nie bekend gemaak nie. Die name van die Top-10-deelnemers verskyn wel ná afloop van die semi- en finale rondes op die ATKV-webwerf, www.atkv.org.za.Leerders neem deel in hulle skooldrag.Die ATKV-Redenaarskompetisie vereis ’n oorredende en beredeneerde toespraak. Dit is nie ’n praatjie, preek, lesing of gedramatiseerde monoloog nie. Die hoofdoel is om die gehoor te beïnvloed en te oorreed tot die standpunt wat die spreker stel. Temas word voorgeskryf en ’n beredeneerbare onderwerp op die vlak van die deelnemer moet uit een van die temas geformuleer word. As die tema byvoorbeeld opvoeding is, kan die onderwerp moontlik soos volg geformuleer word: Kinders moet in hulle moedertaal onderrig word. Of: Kinders van vandag het nie goeie maniere nie.Die tydsduur van toesprake wissel na gelang van die kategorie waarin deelgeneem word. Vir elke tien (10) sekondes of gedeelte van tien (10) sekondes wat die deelnemer langer of korter as die voorgeskrewe tyd praat, sal een (1) strafpunt van die deelnemer se totale punt afgetrek word.Die onvoorbereide toespraak is ’n belangrike aspek van die kompetisie en die hoofdoel is om die gehoor te beïnvloed en te oortuig/oorreed. Daar sal dus by alle vorme van die onvoorbereide toespraak van die deelnemer verwag word om standpunte met behulp van argumente (redes) en toepaslike bewyse te staaf.Geen woordeboeke of boeke met aanhalings mag ingeneem word in die voorbereidingslokaal vir die onvoorbereide toesprake nie. Die nodige boeke sal in die lokale verskaf word. Die bronne waaruit feite en inligting verkry is, moet vermeld word.Hulpmiddels mag gebruik word met die voorbehoud dat dit net ondersteunend tot die gesproke woord mag wees en geen spesiale toerusting daarvoor nodig is nie. Geen toerusting word deur die organiseerder verskaf nie. Tablette mag slegs by die voorbereide toesprake in die plek van notas gebruik word. Dieselfde reëls wat vir notahantering geld, is ook van toepassing op ’n elektroniese toestel. Natuurlike gebruik bly ’n voorvereiste.Alle inligting, asook die beoordelaarstate, sal op die ATKV-webwerf by www.atkv.org.za beskikbaar gestel word.Die skakelonderwysers van die leerders wat deurdring na die volgende rondes sal so gou as moontlik van die nodige reëlings verwittig word.Geen foto’s mag geneem word nie en geen video- en/of klankopname of enige ander beeldmateriaal mag tydens die ATKV-Redenaarskompetisie sonder die toestemming van die ATKV-projekorganiseerder gemaak word nie. Dié reël geld vir al die rondes.Die ATKV behou die reg voor om die beeldmateriaal en foto’s wat gedurende die ATKV-Redenaarskompetisie geneem word vir bemarkingsmateriaal te gebruik.

16.

17.

18.19.

20.

21.

22.

23.

24.25.

26.

27.

28.

29.

Page 23: BELANGRIKE DATUMS INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS · NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van

12. KONTAKBESONDERHEDEMelanie Marais Projekorganiseerder Telefoonnommer: 011 919 9015 Faksnommer: 086 263 2356E-posadres: [email protected]