beloftes van god b eloftes - wordpress.com · god se woord te bestudeer in ‘n geïsoleerde...
TRANSCRIPT
Beloftes' N L O V E G O D G R E A T L Y A F R I K A A N S J O E R N A A L
B E L O F T E S V A N G O D
Het jy al ooit die gesegde: 'beloftes word gemaak om gebreek te word,' gehoor? Ongelukkig het ons almal vriende, familie en geliefdes wat al beloftes gemaak het wat hulle nie kon nakom nie. Vir baie van ons is ons lewens vir altyd verander in daardie oomblikke, en met elke teleurstelling begin ons voel dat niemand deesdae meer hulle beloftes hou nie.
Maar dis nie waar nie. Terwyl ander beloftes mag maak en dan breek, doen GOD dit nooit nie. Wat Hy belowe, doen Hy.
In hierdie vier-weke studie oor die beloftes van God sal ons kyk na hoe God belowe om: met jou te wees, jou te lei, jou te help en jou te onderhou.
Moet nooit vergeet dat God heilig is nie, en omdat Hy heilig is, is dit nie moeilik vir Hom om sy beloftes na te kom nie. Hy is die ware Beloftehouer. God se beloftes is onfeilbaar, onveranderlik en waar.
“maar dié wat op die Here ver t rou, kr y nuwe krag . Hul l e v l i eg met arendsv l erke , hul l e hardloop en word nie moeg nie , hul l e loop en raak nie a fgemat nie ." - Je sa ja 40:31
Love God Greatly se missie is om die wêreld te help om God lief te hê met hulle lewens ... een Bybelstudie, een vertaling, een vrou op 'n keer. Ons breek finansiële- en taalgrense af deur jou aankoop van hierdie joernaal. Dankie dat jy met ons deel in die verspreiding van die Evangelie! Vir meer inspirasie, sluit aanlyn by ons aan waar jy 'n diepgaande blik kan kry op ons bediening, ons ondersteunende gemeenskap en ons insiggewende inhoud wat jou tyd met God se Woord sal komplimenteer.
L O V E G O D G R E A T L Y . C O M
L I E F G O D G R O O T L I K S . W O R D P R E S S . C O M
Beloftes van God
BELOFTES VAN GOD
Kopiereg © 2018 deur Love God Greatly Bediening
Toestemming word verleen om hierdie dokument te druk en te herproduseer vir die doel om die Beloftes van God aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie dokument op enige manier verander nie. Alle regte voorbehou.
Gepubliseer in Dallas deur Love God Greatly.
BY LOVE GOD GREATLY VIND JY
WARE, LEWENSEGTE VROUENS.
VROUENS WAT ONVOLMAAK,
MAAR TOG VERGEWE IS.
Vrouens wat minder van hulself, en baie meer van Jesus begeer. Vrouens wat graag vir God
deur Sy Woord wil leer ken, want ons weet dat die Waarheid ons verander en vry maak. Vrouens wat beter is wanneer hulle saam is, deurdrenk in God se Woord en in ‘n gemeenskap met mekaar.
Welkom vriendin. Ons is so bly dat jy hier is…
I N H O U D S O P G AW E
W E L K O M
H U L P B R O N N E
L O V E G O D G R E A T L Y
S O A P S T U D I E
G E T U I E N I S
I N L E I D I N G
L E E S P L A N
J O U D O E L W I T T E
W E E K 1
W E E K 2
W E E K 3
W E E K 4
K E N H I E R D I E W A A R H E D E
0 1
0 2
0 3
0 4
0 7
1 0
1 1
1 3
1 4
3 3
5 2
7 1
9 0
1
Ons is verheug dat jy by ons aangesluit het vir hierdie Bybelstudie! Eerstens, weet dat daar vir jou gebid is! Dit is geen toeval dat jy aan hierdie studie deelneem nie.
Ons gebed vir jou is eenvoudig: dat jy nader aan God sal groei soos wat jy elke dag in Sy Woord delf! Soos jy die dissipline ontwikkel om daagliks in God se Woord te wees, bid ons dat jy Hom meer sal liefkry soos jy tyd spandeer om die Bybel te lees.
Elke dag, voordat jy begin om die aangewese Bybelverse te lees, bid en vra God om jou te help om dit te verstaan. Vra Hom om met jou te praat deur Sy Woord. Luister dan. Dit is Sy werk om tot jou te spreek, en jou werk om te luister en te gehoorsaam.
Neem tyd om die verse oor en oor te lees. Ons word in Spreuke geleer om te soek en ons sal vind: “Soek vir dit soos jy silwer sou soek, spoor dit op soos ‘n verborge skat. Dan sal jy weet hoe om die Here te dien, sal jy ontdek wat dit is om God te ken.” (Spreuke 2:4)
Almal van ons hier by Love God Greatly kan nie wag vir jou om te begin nie, en ons hoop om jou by die wenstreep te sien. Volhard, druk deur—en moenie opgee nie! Eindig sterk met dít waarmee jy vandag begin. Ons sal elke tree van die pad hier wees om jou aan te moedig! Ons is saam in hierdie proses. Streef daarna om vroeg op te staan, om die spanning van die dag opsy te skuif, om alleen te sit en tyd in God se Woord te spandeer! Kom ons sien wat God vir jou wil leer in hierdie studie! Reis saam met ons soos ons leer om God heelhartig met ons lewens lief te hê!
W E L K O M
Maak gebruik van die vo lgende
hulpbronne terwyl jy die studie vo lg:
Weeklikse Blogs •
Weeklikse Memoriseerverse •
Weeklikse Uitdagings •
Facebook, Twitter, Instagram •
LoveGodGreatly.com •
l iefgodgrootl iks.wordpress.com •
Hashtags: #LoveGodGreatly • #LiefGodGrootl iks
2
H U L P B R O N N E
A A N LY N
l o v e g o d g r e a t l y . c o m
l i e f g o d g r o o t l i k s .w o r d p r e s s . c o m
W I N K E L
l o v e g o d g r e a t l y . c o m /s t o r e
FA C E B O O K
f a c e b o o k . c o m / L o v e G o d G r e a t l y
f a c e b o o k . c o m / L i e f - G o d -
G r o o t l i k s - 7 1 7 6 2 3 2 2 5 0 0 0 3 3 5
I N S TA G R A M
i n s t a g r a m . c o m / l o v e g o d g r e a t l y o f f i c i a l
i n s t a g r a m . c o m / l i e f g o d g r o o t l i k s
T W I T T E R
@ _ L o v e G o d G r e a t l y
L A A I D I E A P P A F
K O N TA K O N S
i n f o @ l o v e g o d g r e a t l y . c o m
l i e f g o d g r o o t l i k s @ g m a i l . c o m
S K A K E L B Y O N S I N
# L o v e G o d G r e a t l y
# L i e f g o d g r o o t l i k s
Sluit By Ons Aan
3
L O V EG O D G R E AT LY
Love God Greatly (LGG) is ‘n pragtige gemeenskap van vrouens wat ‘n verskeidenheid soorte van tegnologie gebruik om mekaar verantwoordbaar te hou in God se Woord. Ons begin met ‘n eenvoudige Bybel leesplan, maar dit eindig nie daar nie.
Sommige vrouens kom bymekaar in hulle plaaslike huise en kerke, terwyl ander aanlyn met vrouens van reg oor die wêreld inskakel. Watter metode ons ookal gebruik, ons neem liefdevol mekaar se hande en verenig vir hierdie doel: om God heelhartig met ons lewens lief te hê.
In vandag se vinnig-veranderende, tegnologie-gedrewe wêreld, is dit maklik om God se Woord te bestudeer in ‘n geïsoleerde omgewing wat nie aanmoedig en ondersteuning bied nie, maar dit is nie die doel hier by Love God Greatly nie. God het ons geskape om in gemeenskap met Hom en die mense rondom ons te leef.
Ons het mekaar nodig, en ons leef die lewe beter saam. Sal jy dit oorweeg om uit te reik en hierdie studie saam met iemand anders te doen?
Wees verseker dat ons saam met jou hierdie studie gaan doen—ons gaan saam met jou leer, jou aanmoedig, soete samesyn geniet en van oor tot oor glimlag soos ons sien hoe God vrouens saamsnoer—doelgerig harte en gedagtes saambind tot Sy eer.
So hier is die uitdaging: betrek jou moeder, jou suster, jou ouma, die vrou oorkant die straat, of die universiteitsvriendin aan die ander kant van die land. Betrek ‘n groep vrouens van jou kerk of jou werk, of ontmoet in ‘n koffiewinkel met vriende wat jy nog altyd beter wou leer ken.
Arm om arm en hand in hand. Kom ons doen dit…saam.
Sal jy dit oorweeg om
uit te reik en hierdie studie
saam met iemand anders
te doen?
4
S O A P S T U D I EH O E O M T E S O A P E N H O E K O M S O A P O N S
In hierdie studie verskaf ons vir jou ‘n studiegids wat saamgaan met die verse wat ons lees. Hierdie studiegids is ontwerp om jou te help om interaksie te hê met God se Woord en om jou te leer hoe om dieper te delf, deur jou aan te moedig om tydsaam te oordenk wat God vir jou sê op daardie dag.
By Love God Greatly gebruik ons die SOAP Bybelstudie metode. Voordat ons begin, wil ons graag in die volgende bladsye hierdie metode verduidelik en vertel hoekom ons aanbeveel dat jy dit gebruik tydens jou stiltetyd.
Dit is een ding om net die Skrif te lees. Maar wanneer jy interaksie het met die Woord en doelbewus jou tyd neem om waarlik daaroor te bepeins, dan staan woorde skielik uit. Die SOAP metode maak dit vir jou moontlik om dieper te delf in die verse en meer te sien as wanneer jy net eenvoudig die verse lees en dan aangaan.
Die mees belangrike bestanddele van die SOAP metode is jou interaksie met God se Woord en jou toepassing van Sy Woord in jou lewe:
Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van die goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie, maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink. Hy is soos ‘n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak. (Ps 1:1-3)
Neem asseblief die tyd om te SOAP deur ons Bybelstudies en sien vir jouself hoeveel meer jy uit jou daaglikse stiltetyd kry.
Jy sal verbaas wees.
Die mees belangr ike
bestanddele van die
SOAP metode is jou
interaksie met God se
Woord en jou toepassing van Sy Woord in
jou lewe.
5
S O A P S T U D I E (VERVOLG)
W A T B E T E K E N S O A P ?
S S T A A N V I R S C R I P T U R E ( S K R I F G E D E E L T E )
Skryf die teksverse neer.
Jy sal verbaas wees om te sien wat God aan jou sal openbaar deur net die tyd te neem om die verse wat jy lees neer te skryf!
O S T A A N V I R O B S E R V A T I O N ( O B S E R V A S I E )
Wat sien jy in die verse wat jy lees?
Wie is die gehoor? Is daar ‘n herhaling van woorde?
Watter woorde staan vir jou uit?
M A A N DA G
ScriptureSKRYF DIE BYBELVERSE VIR VANDAG NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2 OPMERKINGS UIT DIE VERSE NEER.
L E E S1 T i m o t e u s 1 : 1 - 7
S O A P1 T i m o t e u s 1 : 5 - 7
Hierdie geloof en liefde is gegrond op die hoop wat vir julle in die
hemel bewaar word en waarvan julle reeds gehoor het toe die waarheid,
die evangelie, aan julle verkondig is. Die evangelie het julle bereik,
en net soos dit in die hele wêreld vrug voortbring en verder versprei,
gebeur dit ook by julle van die dag af dat julle van God se genade
gehoor het en dit leer ken het soos dit werklik is. Julle is daarin
onderrig deur Epafras, ons geliefde medewerker en ‘n getroue dienaar
van Christus in julle belang. Dit is ook hy wat ons vertel het van die
liefde wat deur die Gees in julle gewek is.
Wanneer jy geloof en liefde kombineer, kry jy hoop.
Ons moet onthou dat ons hoop in die hemel is......dit wag op ons. Die
evangelie is die Woord van Waarheid. Die evangelie dra vrugte en groei
van die eerste dag tot die laaste. Dit neem net een persoon om ‘n
hele gemeenskap te verander….Epafras.
6
A S T A A N V I R A P P L I C A T I O N
( T O E P A S S I N G )
Dit is wanneer God se Woord persoonlik word.
Wat sê God vandag vir jou?
Hoe kan jy dit wat jy nou net gelees het toepas
in jou eie lewe?
Watter veranderinge moet jy maak? Is daar
enige aksie wat jy moet neem?
P S T A A N V I R P R A Y E R ( G E B E D )
Bid God se Woord terug na Hom. Spandeer tyd om Hom te bedank.
As Hy iets aan jou geopenbaar het tydens hierdie tyd in Sy Woord, bid daaroor.
As Hy ‘n sonde in jou lewe geopenbaar het, bely dit. En onthou dat Hy jou innig liefhet.
ApplicationsSKRYF 1 OF 2 TOEPASSINGS UIT DIE VERSE NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED OOR WAT JY GELEER HET UIT VANDAG SE SKRIFGEDEELTE.
God het een man, Epafras, gebruik om ‘n hele dorp te verander! Ek
was daaraan herinner dat ons net geroep is om ander van Christus te
vertel…….. God sal die evangelie laat versprei…… om dit te laat groei
en vrugte te dra. Ek voel dat vandag se verse direk spreek to LGG…“en
net soos dit in die hele wereld vrug voortbring en verder versprei,
gebeur dit ook by julle van die dag af dat julle van God se genade
gehoor het en dit leer ken het soos wat dit werklik is.”
Liewe Here, help my asseblief om ‘n “Epafras” te wees
- om ander mense van U te vertel, en die resultate
dan in U liefdevolle hande te los. Help my asseblief
om dit wat ek gelees het, te verstaan en toe te pas
in my persoonlike lewe, sodat ek elke dag meer en
meer soos U kan word. Help my om ‘n lewe te lei
wat vrugte dra van geloof en liefde. Anker my hoop
in die hemel, nie hier op die aarde nie. Help my
om te onthou dat die BESTE nog voorlê!
7
Ek het lewe en die waarheid
gehad om met ander op my reis te deel.
L G G P O O L S E G E T U I E N I S S EK R I S T A T A Y L O R , P O L E
My naam is Krista Taylor. Ek is van Kanadese afkoms, maar woon reeds die afgelope 16 jaar in Pole. Nadat ek afgestudeer het, het ek gevoel dat die Here my roep om twee jaar vir sy koninkryk oorsee te gaan werk. Ek was op ‘n korttermyn-missie. Terwyl ek volleybal gespeel het, het ek Christus gedeel met ‘Athletes in Action’ in Pole. Dit was ‘n merkwaardige ervaring, maar ek het nie planne gehad om terug te keer nie. God het my hart laat smelt vir die Poolse mense, die gebrokenheid van die land en die mense deur die geskiedenis heen. Ek was diep geraak en het geëmpatiseer met hulle godsdienstige wyses. Ek het geglo dat God ‘n verlossingsplan vir Pole en sy mense gehad het. Nadat ek gegradueer het, het ek na Pole verhuis om te help om ‘n kerk onder universiteitstudente op die been te bring. Die Poolse taal is ongelooflik kompleks en moeilik, maar die Here het my toegelaat om dit vinnig onder die knie te kry. Siende dat mense die behoefte het om te hoor hoe Christus gekom het om ons van ons sondes te bevry, het ek gevoel dat God my vra om langer te bly as die oorspronklike twee jaar wat ek daaraan sou toewy.
Dis nou 16 jaar later en ek woon steeds in Pole! Nou met my man en vyf lieflike kinders. God was inderdaad getrou. Gedurende daardie 16 jaar kon ek twee jaar lank by die “Dallas Theological Seminary” studeer, terwyl God steeds sy hart vir die wêreld in my wakker gehou het. Ek het sy Woord meer as ooit gelees en bestudeer gedurende daardie jare! My man en ek is getroud en het na Pole teruggekeer om die kerk te dien. Ons eerste drie seuns is ‘jaar na jaar’ gebore, soos hulle in Pools sê en ek het gewonder hoe om nou tyd met God se Woord te spandeer, oorweldig deur die ‘besig-wees-van-ma-wees’.
Skuldgevoelens het my oorweldig, en soms was ek selfs te lam om my Bybel oop te maak. My man was in die taalskool in Krakow, en gedurende daardie tyd het ‘n dierbare vriendin van my universiteitsdae Love God Greatly leesplanne met my gedeel. Dit was so prakties en eenvoudig, en die SOAP-metode was een wat ek op kweekskool geleer het. Daar is nie baie Bybelstudies wat in Pools vertaal is nie, en dit kan soms moeilik wees om een te vind wat nie vol Amerikaanse kultuur is nie. Ek was mal oor die fokus op die Skrif, en die verbintenis tot ‘n 4/6/8-week studie. Dit het my gehelp om weer daagliks met die Woord om te gaan, en hoewel ek nie ure spandeer het met die Woord nie, het ek daagliks met God ontmoet.
Dit was soos om elke dag ‘n sent in ‘n spaarbussie te gooi. Ek het geweet dat my spaarbussie oor ‘n paar jaar vol sal wees! Maar selfs meer, ek het lewe en waarheid gehad om met ander op my reis te deel. Gou het ek besluit om een van die studies te doen met ‘n meisiestudent wat ek gementor het. Ek het aan LGG geskryf en gevra of dit reg sal wees as ek hierdie studie in Pools vertaal. Ek was verheug toe hulle “Ja!” gesê het, en my terselfdertyd ook gevra het om by hulle span vertalers aan te sluit!
8
Ek weet dat God al
my gebede beantwoord
het en my altyd gewys
het hoeveel ek Hom nodig
het.
Wat ‘n geskenk is hierdie materiaal nie aan Poolse-vroue nie. Om die Woord van God op jou eie in jou eie taal te kan bestudeer is wonderlik. Ek is so dankbaar om deel te wees van die beskikbaarstelling van hierdie hulpbronne aan Poolse vroue!
D O R O T A B I A L Y , P O L E
Ek het myself altyd as ‘n goeie en hulpvaardige persoon beskou. Ek was nie ‘n gelowige nie, en dit het vir my gelyk of ek God nie nodig sou hê nie. Toe die tyd van my huwelikseremonie nader gekom het, het ek begin wonder oor die waardes wat belangrik was in ‘n gesin en hoe my gesin moes lyk. Ek het met die predikant in ons kerk gepraat, wat voorgestel het dat ek met God praat en Hom vra vir ‘n teken. ‘n Teken wat my sou wys hoeveel ek Hom in my lewe nodig het. Ek het op my eie manier begin bid, soos ek kon. God het my gebede vinnig beantwoord. Twee maande later het my pa ‘n beroerte gehad en is in die hospitaal opgeneem. Op daardie stadium het ek so ywerig en vurig gebid en God in trane gesmeek om my pa te genees. Toe ek uitgeput was, het ek vir ‘n oomblik opgehou en my ma het van die hospitaal af gebel om te laat weet dat, omdat daar was geen tyd oor was nie, my pa ‘n koronêre angiografie sonder narkose ondergaan het, maar dat alles goed afgeloop het.
Vandag weet ek dat God al my gebede beantwoord het en my altyd gewys hoe nodig ek Hom het. Toe ek by ons kerk aangesluit het, het ek nie geweet hoe om bruikbaar vir ander te wees nie. Hoe kan ek dien? Ek het ook daaroor gebid, en God het my die weg gewys. Ek het ‘n wonderlike vrou, ma en vriendin ontmoet - Krista Taylor, wat my die Love God Greatly joernale gewys het. Aanvanklik het ek gehelp om individuele sinne en bladsye te vertaal. Nou is ek betrokke by ‘n wonderlike gemeenskap, waardeur vroue van regoor die wêreld na die Heilige Bybel kan reik en so hulle lewens kan verander.
Om met LGG se Poolse Tak in aanraking te kom:
• facebook.com/KochajBogaNiezmiernie/
• instagram.com/kochajboganiezmiernie/
• kochajboganiezmiernie@gmail .com
Ken jy iemand wat kan baat by ons Love God Greatly Bybelstudies in Pools? Indien wel, maak seker dat jy hulle vertel van LGG Pools en al die wonderlike Bybelstudiehulpbronne wat ons bied om hulle te help om met God se Woord toegerus te word!
9
K o m o n s b e g i n
B E L O F T E S V A N G O D
10
I N L E I D I N GB E L O F T E S V A N G O D
Dit is moeilik om te vertrou in ‘n God wat sy beloftes hou wanneer diegene rondom ons dit nie doen nie. Dis waarom ‘n studie oor die beloftes van God so belangrik is. Ons almal ken die gesegde: “Beloftes word gemaak om gebreek te word.” Ongelukkig het ons almal vriende, familie en geliefdes wat al beloftes gemaak het wat hulle nie kon nakom nie. Vir baie van ons is ons lewens vir altyd verander deur iemand wat nie hulle beloftes gehou het nie. Met elke teleurstelling na teleurstelling, begin ons voel dat niemand deesdae meer hulle beloftes hou nie.
Maar dis nie waar nie.
Terwyl ander beloftes mag maak en dit weer breek, doen God dit nooit nie. Wat Hy belowe, doen Hy.
God verbreek nooit sy belof tes aan ons nie. Deur die geskiedenis heen het God gedemonstreer dat Hy uiters betroubaar is. - R.C. Sproul
In hierdie komende studie is ons hoop en gebede dat, soos jy leer oor die beloftes wat God aan jou gemaak het, jy ook sal leer om Hom meer te vertrou. En soos jy leer om Hom meer te vertrou, sal jy in jou geloof groei terwyl jy begin om te “lewe deur geloof, nie deur sien nie.” (2 Korintiërs 5:7)
Dit kan moeilik wees om God te vertrou terwyl ons Hom nie sien nie. Deur ons studie bid ons dat jy die getrouheid van God ‘n bietjie meer duidelik sal ervaar soos jy sy Woord en die beloftes wat Hy vir jou het daarin begin bestudeer.
Tydens hierdie studie sal ons fokus op hoe God belowe om: by jou te wees, jou te lei, jou te help en jou te onderhou.
Liewe vriendin, moet nooit vergeet dat God heilig is en omdat Hy heilig is, hou Hy sy beloftes. Hy is die ware Beloftehouer.
God se beloftes is onfeilbaar, onveranderlik en waar.
"maar dié wat op die Here ver trou, kry nuwe krag. Hulle v lieg met arendsv lerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie." - Jesaja 40:31
Ons weet dat die lewe moeilik kan wees. Ons loop almal deur verskillende storms in ons lewens en het ‘n stewige fondament nodig om op te staan wanneer die golwe van ontmoediging, gebroke beloftes en hartseer teen ons begin spat. Daarom moet ons na die Rots van die Eeue draai om ons krag te vind. Dis waarom ons na sy beloftes moet draai om ons te onderhou en te help om ons voete stewig te hou. Hoewel storms mag kom, moet ons nie deur hulle ontmoedig word nie. Ons hoop is in Jesus en die beloftes wat Hy aan ons gemaak het. Maak nie saak wat ons in die gesig staar nie, ons weet deur God se Woord dat ons dit nie alleen in die gesig staar nie. God is met ons.
11
S O A P L E E S P L A N
WEEK 1
G O D I S M E T J O U
M a a n d a g - M o e n i e B a n g We e s N i eLees: Jesaja 41:10 SOAP: Jesaja 41:10D i n s d a g - We e s S t e r k E n Va s b e r a d e Lees: Josua 1:9 SOAP: Josua 1:9Wo e n s d a g - H y L e i J o u Lees: Psalms 1:6 SOAP: Psalms 1:6D o n d e r d a g - N a d e r To t G o dLees: Jakobus 4:8SOAP: Jakobus 4:8Vr y d a g - E k I s B y J o u To t D i e Vo l e i n d i n g Va n D i e Wê r e l dLees: Matteus 28:20 SOAP: Matteus 28:20
WEEK 2
G O D S A L J O U L E I
M a a n d a g - J o u We r k I s N i e Te v e r g e e f s N i e Lees: 1 Korintiërs 15:58SOAP: 1 Korintiërs 15:58D i n s d a g - G o d S a l J o u L e iLees: Jesaja 58:11SOAP: Jesaja 58:11Wo e n s d a g - Ve r t r o u O p D i e H e r eLees: Spreuke 3:5-6SOAP: Spreuke 3:5-6D o n d e r d a g - W y s h e i d V i r D i é Wa t Vr aLees: Jakobus 1:5SOAP: Jakobus 1:5Vr y d a g - G o d S e Wo o r d I s V i r E w i gLees: Jesaja 40:8SOAP: Jesaja 40:8
12
WEEK 3
G O D S A L J O U H E L P
M a a n d a g - N i k s I s V i r G o d O n m o o n t l i k N i eLees: Jeremia 32:27SOAP: Jeremia 32:27D i n s d a g - Vr y h e i d I n B e l y d e n i sLees: 1 Johannes 1:9SOAP: 1 Johannes 1:9Wo e n s d a g - G o d L a a t A l l e s Te n G o e d e M e e w e r kLees: Romeine 8:28SOAP: Romeine 8:28D o n d e r d a g - G o d I s M e t J o u i n J o u Ve r s o e k i n g sLees: 1 Korintiërs 10:13SOAP: 1 Korintiërs 10:13Vr y d a g - H y I s O n s B e s k e r m i n gLees: Psalms 91:4SOAP: Psalms 91:4
WEEK 4
G O D S A L J O U O N D E R H O U
M a a n d a g - D e u r H o m B l y A l l e s I n S t a n dLees: Kolossense 1:15-16SOAP: Kolossense 1:15-16D i n s d a g - N u w e O n t f e r m i n g E l k e O g g e n dLees: Klaagliedere 3:22-23SOAP: Klaagliedere 3:22-23Wo e n s d a g - H y S a l O n s R u s G e eLees: Matteus 11:28SOAP: Matteus 11:28D o n d e r d a g - G o d I s N a b y D i e G e b r o k e n e sLees: Psalms 34:19SOAP: Psalms 34:19Vr y d a g - O n s V i n d K r a g I n G o dLees: Jesaja 40:31SOAP: Jesaja 40:31
13
1.
2.
3.
Handtekening:
Datum:
JOU DOELWITTE
Ons glo dat dit belangrik is om
doelwitte neer te skryf vir hierdie studie.
Neem nou tyd en skryf drie doelwitte neer
waarop jy wil fokus soos jy elke dag opstaan
en in God se Woord delf. Maak seker dat jy terugverwys na hierdie
doelwitte tydens die volgende paar weke, om jou te help om gefokus te bly. Jy kan dit doen!
W E E K 1
14
G o d I s M e t J o u
Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek
hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.J E S A J A 4 1 : 1 0
15
M A A N D A G
D I N S D A G
W O E N S D A G
D O N D E R D A G
V R Y D A G
G E B E DS K R Y F J O U G E B E D S V E R S O E K E E N L O F P R Y S I N G S V I R E L K E D A G N E E R .
Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou familie te bid.
U I T DA G I N G*Jy kan dit vind in ons Maandag blog.
16
M A A N DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 1
J e s a j a 4 1 : 1 0Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.
17
M A A N DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :J e s a j a 4 1 : 1 0
S O A P :J e s a j a 4 1 : 1 0
18
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
19
D I N S DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 1
J o s u a 1 : 9Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.
20
D I N S DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :J o s u a 1 : 9
S O A P :J o s u a 1 : 9
21
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
22
W O E N S DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 1
P s a l m s 1 : 6Waarlik, die Here lei die regverdiges op hulle pad, maar die pad van die goddeloses lei tot ondergang.
23
W O E N S DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :P s a l m s 1 : 6
S O A P :P s a l m s 1 : 6
24
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
25
D O N D E R DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 1
J a k o b u s 4 : 8Nader tot God en Hy sal tot julle nader. Was julle hande, sondaars, en reinig julle harte, huigelaars.
26
D O N D E R DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :J a k o b u s 4 : 8
S O A P :J a k o b u s 4 : 8
27
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
28
V RY DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 1
M a t t e u s 2 8 : 2 0“leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”
29
V RY DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :M a t t e u s 2 8 : 2 0
S O A P :M a t t e u s 2 8 : 2 0
30
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
31
O O R D E N K I N G S V R A E
1. Wat laat jou ver van God af voe l ?
2 . Hoe laat d ie vers taan van d ie nabyheid van God jou vrese verdwyn?
3. Hoekom is God a l tyd met jou?
4. Hoe kan jy tot God nader?
5. Gee voorbee lde van hoe God se teenwoordigheid jou a l ledaagse lewe behoor t te be ïnvloed.
32
N O TA S
W E E K 2
33
G o d S a l J o u L e i
Die Here sal jou altyddeur lei; selfs in dor streke sal Hy in jou
behoeftes voorsien. Hy sal jou sterk maak. Jy sal wees soos ‘n tuin met volop water, soos ‘n fontein
waarvan die water nie opdroog nie.J E S A J A 5 8 : 1 1
34
M A A N D A G
D I N S D A G
W O E N S D A G
D O N D E R D A G
V R Y D A G
U I T DA G I N G*Jy kan dit vind in ons Maandag blog.
G E B E DS K R Y F J O U G E B E D S V E R S O E K E E N L O F P R Y S I N G S V I R E L K E D A G N E E R .
Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou land te bid.
35
M A A N DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 2
1 K o r i n t i ë r s 1 5 : 5 8Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie.
36
M A A N DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :1 K o r i n t i ë r s 1 5 : 5 8
S O A P :1 K o r i n t i ë r s 1 5 : 5 8
37
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
38
D I N S DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 2
J e s a j a 5 8 : 1 1Die Here sal jou altyddeur lei; selfs in dor streke sal Hy in jou behoeftes voorsien. Hy sal jou sterk maak. Jy sal wees soos ‘n tuin met volop water, soos ‘n fontein waarvan die water nie opdroog nie.
39
D I N S DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :J e s a j a 5 8 : 1 1
S O A P :J e s a j a 5 8 : 1 1
40
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
41
W O E N S DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 2
S p r e u k e 3 : 5 - 65 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. 6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.
42
W O E N S DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :S p r e u k e 3 : 5 - 6
S O A P :S p r e u k e 3 : 5 - 6
43
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
44
D O N D E R DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 2
J a k o b u s 1 : 5As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt.
45
D O N D E R DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :J a k o b u s 1 : 5
S O A P :J a k o b u s 1 : 5
46
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
47
V RY DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 2
J e s a j a 4 0 : 8Gras verdor en blomme verwelk, maar die woord van ons God bly vir ewig.
48
V RY DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :J e s a j a 4 0 : 8
S O A P :J e s a j a 4 0 : 8
49
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
50
O O R D E N K I N G S V R A E
1. Soms kan ons roepings saa i of onbelangr ik lyk. Hoe kan ons ons ingeste ldheid op hierdie gebied verander?
2. Wat gebruik God om jou te le i ?
3 . Op watter maniere “maak jy op jou e ie ins igte s taat”? Hoekom is d i t n ie ‘n goeie idee nie?
4. Wat i s wysheid en waarom moet jy God vra daarvoor?
5. Watter doel het God se Woord in jou bes lu i tneming?
51
N O TA S
W E E K 3
52
G o d S a l J o u H e l p
Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik?
J E R E M I A 3 2 : 2 7
53
M A A N D A G
D I N S D A G
W O E N S D A G
D O N D E R D A G
V R Y D A G
U I T DA G I N G*Jy kan dit vind in ons Maandag blog.
G E B E DS K R Y F J O U G E B E D S V E R S O E K E E N L O F P R Y S I N G S V I R E L K E D A G N E E R .
Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou vriende te bid.
54
M A A N DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 3
J e r e m i a 3 2 : 2 7“Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik?”
55
M A A N DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :J e r e m i a 3 2 : 2 7
S O A P :J e r e m i a 3 2 : 2 7
56
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
57
D I N S DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 3
1 J o h a n n e s 1 : 9Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.
58
D I N S DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :1 J o h a n n e s 1 : 9
S O A P :1 J o h a n n e s 1 : 9
59
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
60
W O E N S DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 3
R o m e i n e 8 : 2 8Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is.
61
W O E N S DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :R o m e i n e 8 : 2 8
S O A P :R o m e i n e 8 : 2 8
62
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
63
D O N D E R DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 3
1 K o r i n t i ë r s 1 0 : 1 3Geen versoeking wat meer is as wat ‘n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan.
64
D O N D E R DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :1 K o r i n t i ë r s 1 0 : 1 3
S O A P :1 K o r i n t i ë r s 1 0 : 1 3
65
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
66
V RY DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 3
P s a l m s 9 1 : 4Hy beskut jou onder sy vleuels en is vir jou ‘n veilige skuilplek. Sy trou beskerm jou aan alle kante.
67
V RY DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :P s a l m s 9 1 : 4
S O A P :P s a l m s 9 1 : 4
68
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
69
O O R D E N K I N G S V R A E
1. As God a l le s kan doen, waarom i s jy soms huiwer ig om Hom te vra om jou te he lp?
2. As God ons hulp i s , hoe behoor t d i t jou sondebelydenis te be ïnvloed?
3. Ons sê dat God a l le s ten goede v i r ons laat meewerk. Wat beteken di t wanneer jy deur moei l ike tye gaan?
4. Hoe he lp God wanneer ons versoek word?
5. Hoe beskerm God se hulp ons?
70
N O TA S
W E E K 4
71
G o d S a l J o u O n d e r h o u
Deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut.
U trou is groot. K L A A G L I E D E R E 3 : 2 2 - 2 3
72
M A A N D A G
D I N S D A G
W O E N S D A G
D O N D E R D A G
V R Y D A G
U I T DA G I N G*Jy kan dit vind in ons Maandag blog.
G E B E DS K R Y F J O U G E B E D S V E R S O E K E E N L O F P R Y S I N G S V I R E L K E D A G N E E R .
Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou kerk te bid.
73
M A A N DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 4
K o l o s s e n s e 1 : 1 5 - 1 6Die Seun is die beeld van God, van God wat self nie gesien kan word nie. Die Seun is die Eerste, verhewe bo die hele skepping. God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan word nie, konings, heersers, maghebbers, gesagvoerders. Alles is deur Hom en vir Hom geskep.
74
M A A N DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :K o l o s s e n s e 1 : 1 5 - 1 6
S O A P :K o l o s s e n s e 1 : 1 5 - 1 6
75
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
76
D I N S DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 4
K l a a g l i e d e r e 3 : 2 2 - 2 3deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut. U trou is groot.
77
D I N S DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :K l a a g l i e d e r e 3 : 2 2 - 2 3
S O A P :K l a a g l i e d e r e 3 : 2 2 - 2 3
78
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
79
W O E N S DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 4
M a t t e u s 1 1 : 2 8“Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee.”
80
W O E N S DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :M a t t e u s 1 1 : 2 8
S O A P :M a t t e u s 1 1 : 2 8
81
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
82
D O N D E R DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 4
P s a l m s 3 4 : 1 9Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses.
83
D O N D E R DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :P s a l m s 3 4 : 1 9
S O A P :P s a l m s 3 4 : 1 9
84
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
85
V RY DA GS k r i f g e d e e l t e s v i r W e e k 4
J e s a j a 4 0 : 3 1maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.
86
V RY DA G
ScriptureSKRYF DIE
BYBELVERSE
VIR VANDAG
NEER.
ObservationsSKRYF 1 OF 2
OPMERKINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
L E E S :J e s a j a 4 0 : 3 1
S O A P :J e s a j a 4 0 : 3 1
87
ApplicationsSKRYF 1 OF 2
TOEPASSINGS
UIT DIE VERSE
NEER.
PraySKRYF ‘N GEBED
OOR WAT JY GELEER
HET UIT VANDAG
SE SKRIFGEDEELTE.
88
O O R D E N K I N G S V R A E
1. Hoe hou God a l le s bymekaar? Wat beteken di t v i r jou lewe vandag?
2. Ons lees dat God se genade e lke oggend nuut i s . Wat i s h ierdie genade?
3. Ons sa l u i tbrand as ons probeer om die Chri s te l ike lewe in ons e ie krag te le i . Ons moet leer om in God te rus . Hoe lyk di t ?
4 . Watter t roos kan jy put ui t God se volgehoue krag wanneer jy har t seer, oorweldig , verward of u i tgeput i s ?
5 . Hoe ontvang ons die krag van God?
89
N O TA S
90
K E N H I E R D I E WA A R H E D Eu i t G o d s e W o o r d
G o d h e t j o u l i e f . Selfs wanneer jy onwaardig voel en voel of die wêreld teen jou is, God het jou lief - ja, vir jou - en Hy het jou vir ‘n groot doel geskape.
God se Woord sê, “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê” (Johannes 3:16).
O n s s o n d e s k e i o n s v a n G o d . Ons is almal van nature en deur keuses sondaars, en as gevolg van dit is ons geskei van God, wat heilig is.
God se Woord sê, “Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie” (Romeine 3:23).
J e s u s h e t g e s t e r f s o d a t j y d i e l e w e k a n h ê .Die gevolg van sonde is die dood, maar jou verhaal hoef nie daar te eindig nie! God se gratis geskenk van verlossing is aan ons beskikbaar, want Jesus het die straf vir ons sonde gedra toe Hy aan die kruis gesterf het.
God se Woord sê, “Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus” (Romeine 6:23); “Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was” (Romeine 5:8).
J e s u s l e e f !Die dood kon Hom nie vashou nie, en drie dae nadat Sy liggaam in die graf geplaas is, het Hy opgestaan, en sonde en die dood vir ewig oorwin! Hy leef vandag in die hemel en is besig om ‘n plek in die ewigheid voor te berei vir almal wat in Hom glo.
God se Woord sê, “In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie. En as ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is” (Johannes 14:2-3).
J a , j y k a n W E E T d a t j y v e r g e w e i s .Aanvaar Jesus as die enigste weg na verlossing…
Om Jesus as jou Verlosser te aanvaar gaan nie oor wat jy kan doen nie, maar eerder om geloof te hê in wat Jesus alreeds gedoen het. Dit verg dat jy herken dat jy ‘n sondaar is, dat jy glo dat Jesus vir jou sondes gesterf het, en dat jy vergifnis vra, deur jou volle vertroue te plaas in Jesus se werk aan die kruis om jou onthalwe.
91
God se Woord sê, “As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word. Met die hart glo ons, en word ons vrygespreek; en met die mond bely ons, en ons word gered” (Romeine 10:9-10).
H o e l y k d i t p r a k t i e s ? Met ‘n opregte hart kan jy ‘n eenvoudige gebed soos hierdie bid:
God,Ek weet dat ek ‘n sondaar is. Ek wil nie nog ‘n dag leef sonder om die liefde en vergifnis wat U vir my het met ope arms aan te neem nie. Ek vra vir U vergifnis.Ek glo dat U vir my sondes gesterf het en uit die dood opgestaan het. Ek gee alles wat ek is oor, en vra U om die Here van my lewe te wees. Help my om weg te draai van my sonde en U te volg. Leer my om te weet wat dit beteken om in vryheid te wandel soos ek onder U genade leef,en help my om te groei in U weë, soos ek daarna streef om U beter te ken. Amen.
As jy nou net hierdie gebed gebid het (of iets soortgelyks in jou eie woorde), sal jy ons e-mail by [email protected]?
Ons sal jou graag wil help om te begin met hierdie opwindende reis as ‘n kind van God!
Love God Greatly bestaan om vrouens reg oor die wêreld te inspireer, aan te moedig en toe te rus om God se Woord ‘n prioriteit in hulle lewens te maak.
I N S P I R E R I N G van vrouens om God se Woord ‘n prioriteit te maak in hulle daaglikse lewens deur ons Bybelstudie hulpbronne.
A A N M O E D I G I N G van vrouens in hulle daaglikse wandel met God deur ‘n aanlyn gemeenskap en persoonlike aanspreeklikheid.
T O E R U S T I N Gvan vrouens om in hulle geloof te groei, sodat hulle effektief ander mense vir Christus kan bereik.
Love God Greatly bestaan uit ‘n pragtige gemeenskap van vrouens wat ‘n verskeidenheid van tegnologie gebruik om mekaar verantwoordbaar te hou in God se Woord.
Ons begin met ‘n eenvoudige Bybelleesplan, maar dit eindig nie daar nie.
Sommige vrouens kom bymekaar in hulle huise en plaaslike kerke, terwyl ander aanlyn met vrouens reg oor die wêreld inskakel. Watter metode ookal gebruik word, ons vou liefdevol ons arms om mekaar en verenig vir hierdie doel…om God heelhartig met ons lewens lief te hê.
By Love God Greatly sal jy ware, lewensegte vrouens vind. Vrouens wat onvolmaak, maar tog vergewe is. Vrouens wat minder van hulleself, en baie meer van Jesus begeer. Vrouens wat verlang om God deur Sy Woord te ken, want ons weet dat Waarheid ons hervorm en vrymaak. Vrouens wat beter is wanneer hulle saam is, versadig in God se Woord en in ‘n gemeenskap met mekaar.
Love God Greatly is ‘n 501 (C) (3) nie-winsgewende organisasie. Bevondsing vir Love God Greatly kom van donasies en opbrengste van ons aanlyn Bybelstudie joernale en boeke. LGG is toegewyd om kwaliteit Bybelstudie materiaal te voorsien en glo dat finansies nooit in die pad moet staan van ‘n vrou om te kan deelneem in een van ons studies nie. Alle LGG joernale en vertaalde joernale is beskikbaar om gratis afgelaai te word van LoveGodGreatly.com vir diegene wat nie kan bekostig om dit te koop nie. Ons joernale en boeke is ook te koop op Amazon. Soek vir “Love God Greatly” sodat jy al ons Bybelstudie joernale en boeke kan sien. 100% van die opbrengs gaan direk terug in die ondersteuning van Love God Greatly en help ons om vrouens reg oor die wêreld te inspireer, aan te moedig en toe te rus met God se Woord.
DANKIE dat jy ‘n deelgenoot met ons is!
W E L KO M V R I E N D I N
O n s i s s o b l y
d a t j y h i e r i s
W A T O N S A A N B I E D :
1 8 + Ve r t a l i n g s | B y b e l l e e s p l a n n e | A a n l y n B y b e l s t u d i e
L o v e G o d G r e a t l y A p p | 8 0 + L a n d e B e d i e n
B y b e l s t u d i e Jo e r n a l e & B o e k e | G e m e e n s k a p s g r o e p e
E L K E L G G S T U D I E S L U I T I N :
D r i e O o r e e n s t e m m e n d e B l o g I n s k r y w i n g s
M e m o r i s e e r v e r s e | We e k l i k s e U i t d a g i n g | We e k l i k s e L e e s p l a n
O o r d e n k i n g s v r a e E n M e e r !
A N D E R L O V E G O D G R E A T L Y
S T U D I E S S L U I T I N :
D a w i d | P r e d i k e r | G r o e i D e u r G e b e d | Na m e Va n G o d
G a l a s i ë r s | P s a l m 1 1 9 | 1 & 2 Pe t r u s | G e m a a k V i r Ve r h o u d i n g s | E s t e r
D i e Pa d n a K e r s f e e s | D i e B r o n Va n D a n k b a a r h e i d | J y I s G e l i e f d
B e s o e k o n s a a n l y n b y
L O V E G O D G R E A T L Y . C O M
L I E F G O D G R O O T L I K S . W O R D P R E S S . C O M