beste ouers - laerskool mooirivier...koekemoer, jeanette nolte, nika stols, bertus van der linde,...

10
1 NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 1/2020 15 JANUARIE 2020 Beste Ouers Ons vertrou al die Tokkies en hul ouers is goed uitgerus na die heerlike feesvakansie! Baie welkom aan ons nuwe personeellede. Hulle is: Danie Breed (Departementshoof Intersen), Lizanne Breed (gr.4), Hendri Labuschagne (gr.5), Luné Labuschagne (gr.4), Nellmari Yzelle (gr.3), Nelleke du Toit (gr.1), Louré Bamberger (gr.1) en Simoné Warren (KDP-Grondslagfase). Welkom ook aan Mooirivier se nuwe nasorgpersoneel. Hulle is Theuné van der Walt (gr. 2) en Annelize Nel (gr.5). Stefan van Vuuren het gedurende Desember in die huwelik getree, asook Riana Loest se seun en Nelleke du Toit se dogter. Veels geluk met hierdie groot stap. Estelle Naudé het ‘n pragtige kleinseun ryker geword. Baie geluk aan die trotse ouma! Veels geluk aan ons personeel met hul 2019 Matrikulante se goeie uitslae. Hulle is; Charlene Swanepoel, Erine Heyns, Esmie Koornhof en Marelise de Beer. Sterkte ook met Willie Lubbe wat ʼn matriekdogter het vanjaar. Marianne Nagel se man het Maandag ʼn groot operasie ondergaan. Ons vertrou saam vir goeie herstel. Adv. Nic Laubscher, Voorsitter van die Beheerliggaam skryf: Mnr. Jacobs se aftrede beteken dat die hoof-pos by Laerskool Mooirivier vakant is vanaf Januarie 2020. Daar is verwag dat hierdie vakante pos gedurende die tweede helfte van 2019 geadverteer sou word deur die Department van Onderwys ten einde die Beheerliggaam van die skool in staat te stel om ‘n aanstelling van n nuwe hoof te bewerkstellig. Die Departement van Onderwys het egter nie in 2019 die vakante hoof-pos geadverteer nie en derhalwe kon die aanstelling van ‘n hoof in hierdie pos nog nie plaasvind nie. In die interim het die Departement van Onderwys met die goedkeuring van die Beheerliggaam vir Mnr Jakkie van Vuuren aangestel as die waarnemende hoof van Laerskool Mooirivier vanaf Januarie 2020 tot tyd en wyl die hoof se pos gevul word. Ons wens Mnr Jakkie baie geluk met hierdie aanstelling en wens hom alle sterkte toe met die verantwoordelike en groot taak wat op hom rus om die leiding by Laerskool Mooirivier te neem as waarnemende hoof.

Upload: others

Post on 24-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Beste Ouers - Laerskool Mooirivier...Koekemoer, Jeanette Nolte, Nika Stols, Bertus van der Linde, Mariné van Ravenswaay en Ankia Verster. U word hartlik uitgenooi om die skool- en

1

NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 1/2020

15 JANUARIE 2020

Beste Ouers

Ons vertrou al die Tokkies en hul ouers is goed uitgerus na die heerlike feesvakansie! Baie welkom aan ons nuwe personeellede. Hulle is: Danie Breed (Departementshoof Intersen), Lizanne Breed (gr.4), Hendri Labuschagne (gr.5), Luné Labuschagne (gr.4), Nellmari Yzelle (gr.3), Nelleke du Toit (gr.1), Louré Bamberger (gr.1) en Simoné Warren (KDP-Grondslagfase). Welkom ook aan Mooirivier se nuwe nasorgpersoneel. Hulle is Theuné van der Walt (gr. 2) en Annelize Nel (gr.5). Stefan van Vuuren het gedurende Desember in die huwelik getree, asook Riana Loest se seun en Nelleke du Toit se dogter. Veels geluk met hierdie groot stap. Estelle Naudé het ‘n pragtige kleinseun ryker geword. Baie geluk aan die trotse ouma! Veels geluk aan ons personeel met hul 2019 Matrikulante se goeie uitslae. Hulle is; Charlene Swanepoel, Erine Heyns, Esmie Koornhof en Marelise de Beer. Sterkte ook met Willie Lubbe wat ʼn matriekdogter het vanjaar. Marianne Nagel se man het Maandag ʼn groot operasie ondergaan. Ons vertrou saam vir goeie herstel.

Adv. Nic Laubscher, Voorsitter van die Beheerliggaam skryf: Mnr. Jacobs se aftrede beteken dat

die hoof-pos by Laerskool Mooirivier vakant is vanaf Januarie 2020. Daar is verwag dat hierdie

vakante pos gedurende die tweede helfte van 2019 geadverteer sou word deur die Department van

Onderwys ten einde die Beheerliggaam van die skool in staat te stel om ‘n aanstelling van n nuwe

hoof te bewerkstellig. Die Departement van Onderwys het egter nie in 2019 die vakante hoof-pos

geadverteer nie en derhalwe kon die aanstelling van ‘n hoof in hierdie pos nog nie plaasvind nie. In

die interim het die Departement van Onderwys met die goedkeuring van die Beheerliggaam vir Mnr

Jakkie van Vuuren aangestel as die waarnemende hoof van Laerskool Mooirivier vanaf Januarie

2020 tot tyd en wyl die hoof se pos gevul word. Ons wens Mnr Jakkie baie geluk met hierdie

aanstelling en wens hom alle sterkte toe met die verantwoordelike en groot taak wat op hom rus om

die leiding by Laerskool Mooirivier te neem as waarnemende hoof.

Page 2: Beste Ouers - Laerskool Mooirivier...Koekemoer, Jeanette Nolte, Nika Stols, Bertus van der Linde, Mariné van Ravenswaay en Ankia Verster. U word hartlik uitgenooi om die skool- en

2

Die skool se huissport word DV op Vrydag, 17 Januarie by die Puk McArthur Stadion gehou. Briefwisseling oor die huissport sal Donderdag aan die deelnemende atlete gegee word waarin al die reëlings uiteengesit word en waarin die program verskyn. Let wel dat die byeenkoms in die oggend sal plaasvind. Gr 1-2 leerders word by die skool afgelaai soos elke dag. Hulle sal per bus aangery word na die Stadion en weer terug gevat word skool toe na hul deelgeneem het. Ouers kom haal dus hul graad 1 en 2 leerder weer by die skool, normale sluitingstyd. Gr 3-7 leerders word Vrydagoggend direk by die Stadion afgelaai en weer opgelaai om 13:40. Die leerders meld aan by hul voogonderwysers, wat dan register sal neem. Die leerders wat nie deelneem nie, gaan wel sing op die pawiljoen en hul mede Tokkies aanmoedig. Die leerlinge kan vir die huissport enige klere in hulle bokspanne se kleure aantrek. Leerlinge is ook welkom om in hulle speelpakkies deel te neem met ‘n lint, strik, kaartjie of pet, ens. in hulle spankleure. Dit is ʼn lang en warm dag, pak dus jou sonskerm, hoed, kosblik en geldjie in. Die spankleure is soos volg: Koedoes Blou Duikers Wit Impalas Geel Steenbokke Groen Die bokspanindeling is in klasverband, d.w.s. al die leerlinge in een klas is almal in dieselfde bokspan. Koedoes: Gr. 1:43 (Louré Bamberger), Gr. 2:37 (Hanlie Krüger), Gr. 2:23 (Marianne Nagel), Gr. 3:52 (Gerda de Jager/Nelmari Yzelle), Gr. 4:3 (Luné Labuschagne), Gr. 5:1 (Stefan van Vuuren), Gr. 6:21 (Stephan Spamer), Gr. 7:19 (Annelize Rostron) en Erma Loggenberg. Impalas: Gr. 1:27 (Nelleke du Toit), Gr. 1:26 (Lynette Smit), Gr. 2:24 (Marida van Eeden), Gr. 3:38 (Marelise de Beer), Gr. 4:4 (Lizanne Breed), Gr. 5:20 (Esmie Koornhof), Gr. 6:30 (Edwin Warren), Gr. 7:5 (Willie Lubbe), Erine Heyns en Dianie Enslin. Duikers: Gr. 1:41 (Riana Loest), Gr. 2:25 (Rozelle Greeff), Gr. 3:39 (Sarie Wessels), Gr. 3:51 (Willemien van der Linde), Gr. 4:31 (Mariaan van Vuuren), Gr. 5:46 (Hendri Labuschagne), Gr. 6:49 (Jako Malan), Gr. 7:11 (Jackie Golden), Trishka Longweni en Gerda Nel. Steenbokke: Gr. 1:42 (Beula Aucamp), Gr. 2:36 (Chrizel Jordaan), Gr. 3:40 (Michelle Hendriks), Gr. 4:32 (Estelle Naude), Gr. 5:35 (Sarien Bartlett), Gr. 6:50 (Elize Jansen van Rensburg), Gr. 7:12 (Christa van Zyl) en Danie Breed. U word vriendelik uitgenooi na die skool se oueraande. Die oueraande begin om 18:00 in die skoolsaal. Daarna verdaag die ouers na die leerlinge se voogklasse sodat die ouerkomitee gekies kan word.

Page 3: Beste Ouers - Laerskool Mooirivier...Koekemoer, Jeanette Nolte, Nika Stols, Bertus van der Linde, Mariné van Ravenswaay en Ankia Verster. U word hartlik uitgenooi om die skool- en

3

Aanvangstyd: 07:15 (personeel) 07:30 (leerlinge) Sluitingstyd: 13:00 (Gr. 1 & 2) – Dinsdae & Vrydae 13:20 (Gr. 1 & 2) – Maandae, Woensdae & Donderdae 13:20 (Gr. 3) – Woensdae 13:40 (Gr. 3 – 7) Skoolvakansies: 11:00 die dag waarop die skool sluit Wagklasse tot 12:00 Eindjaareksamen: Skool sluit vir alle grade om 13:00 Baie geluk aan die gr. 7-leerlinge wat as hoofleiers vir die eerste kwartaal aangewys is. Hulle is: Gr. 7:5 Edrich van Onselen en Gheerde Kempen Gr. 7:11 Reuben Dreyer en Xandri Palmer Gr. 7:12 Christiaan Krüger en Amoné Oelofse Gr. 7:19 Walt Esterhuysen en Mia Kok

Baie geluk aan die skool se top akademiese presteerders aan die einde van 2019. Die leerlinge se name wat gemeld word se promosiepunt was 85% of hoër.

Gr. 4: Nico Smit, Daniël van Romburgh, Hendrik Jansen van Rensburg, Heinrich Raubenheimer, Pieter Kruger, Schalk Coetzee, Ruan Botha, Tiaan Slabbert, Willem Retief, Annabel Odendaal, Elri van Vuuren, Luca Adlam, Jahnie van Zyl, Joshua Strydom, Johané Lubbe, Daniella Loubser, Ruhann Steenkamp, Anke Bornman, Karien van Wyk, Durandt Human, Ricus Jansen van Vuuren, Durand du Plooy, Petro Calitz en Laila Adlam.

Gr. 5: Zietske Brits, Lana Laubscher, Mathilda Liebenberg, Anke Jacobs, Anienke Herbst, Lehani Vorster, Antoinette de Lange, Jandirk Deacon, James Ludwig, Annalia Smit, Carmi van der Walt, Timari Jonker, Riané Lessingh, MeLizté Botha, Lijanke Mostert, Ewan Willemse en Anke Garbers. Gr. 6: Christiaan Krüger, Xandri Palmer, Ilanka Verster, Lea Verster, Frederik van der Westhuizen, Luané Scheepers, Jean Venter, Ilze Nolte, Kari Goede, Erik Human, Ankia Verster, Gheerde Kempen, Jacques van Straaten, Deidré Olivier, Nika Viljoen, Evan Seddon, Nic Laubscher, Leonèze Liebenberg, Edrich van Onselen, Twayn Maartens en Petrus-Jacq du Toit.

Maandag 20 Januarie Gr. 2 & 3

Dinsdag 21 Januarie Gr. 4

Woensdag 22 Januarie Gr. 5 – 7

Donderdag 23 Januarie Gr. 1 (+ braai)

Page 4: Beste Ouers - Laerskool Mooirivier...Koekemoer, Jeanette Nolte, Nika Stols, Bertus van der Linde, Mariné van Ravenswaay en Ankia Verster. U word hartlik uitgenooi om die skool- en

4

Baie geluk aan die gr. 7-leerlinge wat aangewys is as snoepieleiers vir die jaar.

Gr.7-5: Michael Barnardo, Logan Botes, Esther Buys, Suné Coetzee, Kari Goede, Gheerde Kempen, Leonéze Liebenberg, Deidré Olivier, Anchen Schutte en Frederik van der Westhuizen.

Gr.7-11: Zara Bezuidenhout, Reuben Dreyer, Henriette Jansen van Vuuren, Brandon Rutherford, Ataya van den Berg, Annemarie van der Westhuizen, Jacques van Straaten, Karla van Wyk, Ilanka Verster en Lucia Yssel.

Gr.7-12: Shiné Gustafson, Jay-Jay Henning, Erik Human, Lucan Kock, Morgan Lessing, Suriesé Loubser, Amoné Oelofse, Carine Saayman, Luané Scheepers en Francois Visagie.

Gr.7-19: Dané Badenhorst, Renzo Combrinck, Walt Esterhuysen, Madelé Harding, Kyle Koekemoer, Jeanette Nolte, Nika Stols, Bertus van der Linde, Mariné van Ravenswaay en Ankia Verster.

U word hartlik uitgenooi om die skool- en / of nasorgsentrumgeld per internet te betaal. Kontant by die skool bly ʼn veiligheidsrisiko. Elke familie het ‘n familiekode (sien agterop skoolgeldkoevert) wat te alle tye as verwysing gemeld moet word. Die familiekode bestaan eerstens uit ‘n paar syfers en u van. Let wel dat die verwysing baie belangrik is vir kantoorgebruik. Daar sal op die laaste dag van elke maand elektronies ʼn rekeningstaat aan u gestuur word. Die “rekeningverwysing” aan die linkerkant ís u familiekode.

Dis vir die skool aangenaam om aan te kondig dat die skoolgeld vir 2020 soos volg is: Gr. 1 - 6 R8 900 per leerling vir die jaar / R890 per maand Gr. 7 R12 000 per leerling vir die jaar / R1200 per maand. (Dit sluit die Laeveldtoer en gr. 7-afskeid in) Nasorg R4800 per leerling vir die jaar / R480 per maand Die skoolgeld moet voor / op 31 Oktober ten volle betaal wees. Indien u reken dat u kwalifiseer vir subsidie, maak ‘n afspraak met die hoof voor einde Februarie en bring alle relevante inligting / dokumente saam.

Die skool se klerebank is Dinsdae en Donderdae vanaf 07:15 tot 08:00 oop. Die klerebank se ingang is by die agterste deur aan die suidekant van die saal (by juffrou Nelleke du Toit se klas). Klere kos nou R30 per item. Baie dankie aan Mari Strydom wat die verlore klere wat nie opgeëis word nie, was en netjies maak vir die klerebank.

Page 5: Beste Ouers - Laerskool Mooirivier...Koekemoer, Jeanette Nolte, Nika Stols, Bertus van der Linde, Mariné van Ravenswaay en Ankia Verster. U word hartlik uitgenooi om die skool- en

5

Die splinternuwe graad 1’s sal môre, Donderdag 16 Januarie, hul eerste amptelike individuele skoolfoto’s neem. Pak die glimlagte in!

EERSTE KWARTAAL JANUARIE

Woensdag 1 Nuwejaarsdag

Donderdag 2

Vrydag 3

Saterdag 4 Johanette van Tonder verjaar

Sondag 5

Maandag 6 Trishka Longweni verjaar

Luné Labuschagne verjaar

Dinsdag 7

Woensdag 8 Jakkie van Vuuren verjaar

Donderdag 9

Vrydag 10

Saterdag 11

Sondag 12 Tania Erasmus verjaar

Maandag 13 Skool begin vir onderwysers - Vakvergaderings

Personeelverwelkomingsfunksie (Personeelgroep 2)

Dinsdag 14 Gr.1 Verwelkoming en klasindeling 12:00

Personeelvergadering om 08:00

Woensdag 15 Skool begin

Opening: Ds.Kok

Tema van die week: Sê altyd asseblief en dankie!

Snoepiediens en –verkope: Benje Ouwencamp

Terreindiens: E Heyns, M de Beer, S Wessels

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1

Donderdag 16 Gr. 1-skoolfoto’s word geneem

Vrydag 17 Atletiek: Huissport by die PUK McArthur Stadion (08:00)

Netbal: Beplanningsvergadering (KHS)

Saterdag 18

TOETSROOSTER VIR 2020 1STE

KWARTAAL

2DE

KWARTAAL

3DE

KWARTAAL

4DE

KWARTAAL AFRIKAANS 30 Januarie 16 April 23 Julie 8 Oktober

ENGELS 4 Februarie 23 April 30 Julie 15 Oktober

WISKUNDE 11 Februarie 30 April 6 Augustus 22 Oktober

NW 20 Februarie 13 Augustus

EBW GR. 7 25 Februarie 18 Augustus

SW (GESK) 27 Februarie 20 Augustus

TEG GR. 7 3 Maart 25 Augustus

SW (AARD) 5 Maart 27 Augustus

Page 6: Beste Ouers - Laerskool Mooirivier...Koekemoer, Jeanette Nolte, Nika Stols, Bertus van der Linde, Mariné van Ravenswaay en Ankia Verster. U word hartlik uitgenooi om die skool- en

6

Sondag 19

Maandag 20 Stefan van Vuuren verjaar

Oueraand Gr.2 en 3 om 18:00

Opening: J van Vuuren

Tema van die week: Respek

Snoepiediens en –verkope: Annelize Rostron

Terreindiens: E Loggenberg, L Labuschagne, M Hendriks

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 2

Dinsdag 21 Oueraand Gr.4 om 18:00

Woensdag 22 Oueraand Gr.5,6 en 7 om 18:00

Donderdag 23 Oueraand en braai Gr.1 om 18:00

Vrydag 24

Saterdag 25 Rozelle Greeff verjaar

Atletiek: Mooirivier Prestige by die PUK McArthur Stadion

Sondag 26

Maandag 27 Opening: B Ouwencamp

Tema van die week: Moenie ander se besittings begeer nie!

Snoepiediens en –verkope: Christa van Zyl

Terreindiens: W vd Linde, N Yzelle, L Breed

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 3

Korttermynkontrole

Rep en Roer oueraand 18:00 in Laerskool Mooirivier skoolsaal

Dinsdag 28 Korttermynkontrole

Marelise de Beer verjaar

Woensdag 29 Gr. 2-7 Individuele foto's

Korttermynkontrole

Donderdag 30 Kwartaaltoets: Afrikaans gr. 4 - 7

Korttermynkontrole

Vrydag 31 Rep en Roer pretloop

FEBRUARIE

Saterdag 1 Mariaan van Vuuren verjaar

Sondag 2

Maandag 3 Opening: D Breed

Tema van die week:Die verskil tussen goed en uitstekend is net ‘n bietjie moeite.

Snoepiediens en –verkope: Jackie Golden

Terreindiens: M van Vuuren, E Naude en M Nagel

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 4

Dinsdag 4 Ilze Combrinck verjaar

Kwartaaltoets: Engels gr.4-7

Woensdag 5 Atletiek: Potchefstroom kringbyeenkoms (PUK McArthur)

Donderdag 6 Skoolredenaars: Slegs die finale groep van 2019

Vrydag 7

Saterdag 8

Sondag 9

Maandag 10 Opening: G de Jager

Tema van die week: ‘n Boom word aan sy vrugte geken.

Snoepiediens en –verkope: Willie Lubbe

Terreindiens: M van Eeden, R Greef en S van Vuuren

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1

Netbalvergadering: JB Marks 15:00

Dinsdag 11 Willemien vd Linde verjaar

Kwartaaltoets: Wiskunde gr. 4-7

Woensdag 12 Atletiek: JB Marks (PUK McArthur)

Welpierugby: Noordwes vergadering (Olënpark)

Donderdag 13 Wintersportvergadering en Ouerbraai (rugby, netbal, hokkie, landloop, skaak,

tennis, welpierugby en mini-netbal) 18:00

Vrydag 14

Saterdag 15 Krieket: Noordwes jeugklub liga

Page 7: Beste Ouers - Laerskool Mooirivier...Koekemoer, Jeanette Nolte, Nika Stols, Bertus van der Linde, Mariné van Ravenswaay en Ankia Verster. U word hartlik uitgenooi om die skool- en

7

Sondag 16

Maandag 17 Opening: Erma Loggenberg

Tema van die week: Wie nie waag nie sal nie wen nie.

Snoepiediens en –verkope: Stephan Spamer

Terreindiens: C Jordaan, S Bartlett en E Koornhof

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 2

Finansiële komitee 17:30

Dinsdag 18

Woensdag 19 Potch Sirkel Rugby: Inligtingsvergadering (L/S Mooirivier) 14:00

Hokkie afrigtersvergadering

Donderdag 20 Curro swemgala (weg)

Kwartaaltoets: Natuurwetenskap gr.4-7

Beheerligaamvergadering 17:30 (Personeelgroep 1)

Vrydag 21 Netbalkamp te Venterskroon (spanne)

Saterdag 22 Netbalkamp te Venterskroon (spanne)

Atletiek: Kenneth Kaunda (PUK McArthur)

Krieket: Noordwes jeugklub liga

Sondag 23

Maandag 24 Opening: Chrizel Jordaan

Tema van die week: Hoe om boelies te hanteer.

Snoepiediens en –verkope: Jako Malan

Terreindiens: L Smit, H Kruger en H Labuschagne

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 3

Anje Snyman verjaar

Hokkie proewe

Dinsdag 25 Rugby en Netbal vs RAM (Randfontein)

Kwartaaltoets: EBW gr.7

Woensdag 26 Klasfoto’s gr.1-7

Hokkie proewe

Donderdag 27 Rugby en Netbal vs Kollegepark (Vanderbijlpark)

Kwartaaltoets: Sosiale Wetenskap (Gesk) gr.4-7

Vrydag 28 Potch Sirkel Rugby skeidsregters eksamen en practise (L/S Mooirivier)

Saterdag 29 Krieket: Noordwes jeugklub liga

MAART

Sondag 1 Sarie Wessels verjaar

Maandag 2 Opening: Marianne Nagel

Tema van die week: Wees dankbaar!

Snoepiediens en –verkope: Edwin Warren

Terreindiens: N du Toit, J Malan en E Janse van Rensburg

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 4

Dianie Enslin verjaar

Hokkie proewe

Dinsdag 3 Riana Loest verjaar

Kwartaaltoets: Tegnologie gr.7

Woensdag 4 Hokkie proewe

Donderdag 5 Kwartaaltoets: Sosiale Wetenskap (Aardr) gr.4-7

Rugby en Netbal vs Krugersdorp-Noord (tuis)

Vrydag 6 Atletiek: Nowessa (PUK McArthur)

Swem: Noordwes skole (Potchefstroom)

Super 12 Redenaars (Constantiapark)

(Personeelgroep 4)

Saterdag 7 Super 12 Redenaars (Constantiapark)

Swem: Noordwes skole (Potchefstroom)

Sondag 8 Estelle Naudé verjaar

Maandag 9 Opening: Willemien vd Linde

Tema van die week: Wees ‘n trotse Tokkie!

Snoepiediens en –verkope: Elize Janse van Rensburg

Terreindiens: B Aucamp, R Loest en E Warren

Page 8: Beste Ouers - Laerskool Mooirivier...Koekemoer, Jeanette Nolte, Nika Stols, Bertus van der Linde, Mariné van Ravenswaay en Ankia Verster. U word hartlik uitgenooi om die skool- en

8

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1

Dinsdag 10 Annelene de Kock verjaar

Rugby en Netbal: ML Fick aandreeks

Woensdag 11 Netbal reëlbespreking

Donderdag 12 Rugby en Netbal: ML Fick aandreeks

Netbal proewe werkswinkel

Vrydag 13

Saterdag 14 Rugby en Netbal: Risiville rugby-en netbaldag

Sondag 15

Maandag 16 Opening: Mariaan van Vuuren

Tema van die week: Behandel ander mense soos wat jy behandel wil word.

Snoepiediens en –verkope: Hendri Labuschagne

Terreindiens: L Bamberger, S Spamer, C van Zyl

Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 2

SOS komitee

Netbal teorie eksamen 17:00

Dinsdag 17 SOS komitee

Rugby en Netbal: ML Fick aandreeks

Woensdag 18 Sara Legodi verjaar

Oueraand gr.1-3 (briefdraers)

SOS komitee

Donderdag 19 Oueraand gr.4-7(briefdraers)

Rugby: O/11B en O/13B KOSH toernooi

Netbal: O/13A Koedoekop toernooi (Middelburg)

Vrydag 20 Skool sluit 11:00

Afsluiting: BL

Louré Bamberger verjaar

Rugby: O/11B en O/13B KOSH toernooi

Netbal: O/13A Koedoekop toernooi (Middelburg)

Rugby: Mooirivier O/9 en O/10 rugbytoernooi (tuis)

Saterdag 21 Rugby: O/11B en O/13B KOSH toernooi

Netbal: O/13A Koedoekop toernooi (Middelburg)

Rugby: Mooirivier O/9 en O/10 rugbytoernooi (tuis)

Sondag 22 Corné Aucamp verjaar

Rugby: O/13A Konka toernooi

Maandag 23 Rugby: O/13A Konka toernooi

Dinsdag 24 Rugby: O/13A Konka toernooi

Hanlie Kruger verjaar

Woensdag 25 Rugby: O/13A Konka toernooi

Donderdag 26 Sarien Bartlett verjaar

Rugby: O/11A Konka toernooi

Vrydag 27 Rugby: O/11A Konka toernooi

Atletiek: SA kampioenskappe (Pietermaritzburg)

Saterdag 28 Rugby: O/11A Konka toernooi

Atletiek: SA kampioenskappe (Pietermaritzburg)

Michelle Hendriks verjaar

Sondag 29 Rugby: O/11A Konka toernooi

Maandag 30

TWEEDE KWARTAAL

Dinsdag 31 Skool heropen vir die tweede kwartaal

………………………………… J.H. VAN VUUREN HOOF (wnd.) gn & prov

ADVERTEER IN DIE WILGERLOOT VIR SLEGS R750 VIR DIE JAAR OF R250 PER KWARTAAL. Stuur die advertensie na [email protected] en betaal die geld in die skoolfondsrekening in met die

verwysing Wilgerloot en u besigheid / diens se naam.

Page 9: Beste Ouers - Laerskool Mooirivier...Koekemoer, Jeanette Nolte, Nika Stols, Bertus van der Linde, Mariné van Ravenswaay en Ankia Verster. U word hartlik uitgenooi om die skool- en

9

Page 10: Beste Ouers - Laerskool Mooirivier...Koekemoer, Jeanette Nolte, Nika Stols, Bertus van der Linde, Mariné van Ravenswaay en Ankia Verster. U word hartlik uitgenooi om die skool- en

10