bevolkings-en gemeenskapsekologie

22
Bevolkings-en gemeenskapsekologie Bevolkingsekologi e

Upload: artie

Post on 13-Jan-2016

182 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

Bevolkings-en gemeenskapsekologie. Bevolkingsekologie. Terminologie. Spesie Habitat Bevolking Gemeenskap Ekostelsel Ekologie Ecologiese nis. Grootte van ‘n bevolking. Definisie en impak op bevolkingsgrootte: Nataliteit Mortaliteit - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Bevolkingsekologie

Page 2: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Terminologie

Spesie Habitat Bevolking Gemeenskap Ekostelsel Ekologie Ecologiese nis

Page 3: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Grootte van ‘n bevolking

Definisie en impak op bevolkingsgrootte: Nataliteit Mortaliteit Verspreiding(insluitend immigrasie, emigrasie and migrasie)

Aspekte van bevolkingsfluktuasie en -regulering: Dravermoë Omgewingsweerstand/beperkende faktore en hul impak op

bevolkingsgroei. Die effek van jaarlikse en seisoenale fluktuasies op

bevolkingsgrootte.

Page 4: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Grootte van ‘n bevolking

Kenmerke van die volgende groeipatrone/-vorme: Geometriese groeivorm(J-vormige kurwe) Logistiese groeivorm (S-vormige kurwe)

Metodes om bevolkingsgrootte, bevolkingsdemografie en bevolkingsbewegings te bepaal:

Direkte tegniek (sensus) Indirekte tegniek– eenvoudige monsterneming en merk-en-

hervang

Page 5: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Aktiwiteit 1- Terminologie

InstruksiesVerduideliking van aktiwiteit.In pare/groepe definieer die terme op die

gegewe wekkaart.Na 10 minute gee elke paar/groep

terugvoering.

Page 6: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Terminologie

Spesie – Groep organismes met soortgelyke kenmerke wat kan inteel om vrugbare nageslag

te produseer Habitat – Spesifieke tipe omgewing(area) waarin ‘n

plant of dierspesie normaalweg leef Bevolking – Groep organismes van dieselfde

spesiewat in ‘n bepaalde gebied voorkomop ‘n

gegewe tyd sodat kruisteling kan plaasvind.

Page 7: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Terminologie

Gemeenskap – Groep bevolkingswat in ‘n bepaalde gebied voorkom bv. leeus, sebras en kameelperde in ‘n Nasionale park.

Ekosisteem – Interaksie tussen biotiese en abiotiese faktore in ‘n bepaalde gebied

Ekologie – Studie van die wisselwerking tussen lewende organismes onderling en die omgewingwaarin hul leef.

Page 8: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Terminologie

Ekologiese nis – Elke spesie het ‘n spesifieke rolin ‘n gemeenskap. Elke spesie benodig ‘n spesifieke stel omgewingstoestande en bronne om te oorleef en voort te plant in hul habitat.

Page 9: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Bevolkingsgrootte en bevolkingsdigtheid

Bevolkingsgrootte – verwys na die aantal individuein ‘n bevolking

Bevolkingsdigtheid – die aantal individue van die bevolking per oppervlakeenheid

Page 10: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Bevolkingsparameters

Nataliteit – geboortetempo van ‘n bevolking uitgedruk as die getal lewende geboortes per duisend individue per jaar.

Mortaliteit – sterftetempovan ‘n bevolking uitgedruk as die aantal sterftes per duisend individueper jaar.

Immigrasie – eenrigting beweging van organsimes in ‘n gebied in met die doel om permanent daar te vestig.

Emigrasie – eenrigting beweging van individue uit ‘n gebied uit om elders permanent te vestig.

Migrasie – beweging van individue van een plek na ‘n ander maar keer terug na die oorspronklike plek.

Page 11: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Impak van bevolkingsparameters

Nataliteit en immigrasie veroorsaak ‘n toename in bevolkingsgrootte.

Mortaliteit en emigrasie veroorsaak ‘n afname in bevolkingsgrootte.

Geen immigrasie en emigrasie in ‘n geslote bevolking bv. diere op ‘n eiland.

Nataliteit en mortaliteit kan bevolkingsgrootte in ‘n geslote bevolking beïnvloed.

Page 12: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Impak van bevolkingsparameters

Page 13: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Bevolkings fluktuasie en regulering

Dravermoë– maksimum aantal individue van ‘n spesie wat ‘n ekostelsel aanhoudend kan onderhou.

Sekere faktore verhoed dat ‘n bevolking net onbepaald kan groei en sy maksimum groeitempo oorskry – faktore staan bekend as beperkende faktore en word gesamentlik omgewingsweerstand genoem.

Seisonale fluktuasies – Swaeltjies vlieg gedurende koue Europese winter na Suidelike Afrika waar die somertemperatuur meer gunstig is.

Jaarlikse fluktuasies – Migrasie van miljoene wildebeeste in Oos-Afrika. Die verskynsel word bepaal deur die beskikbaarheid van weiding wat weer afhanklik is van reënval.

Page 14: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Groeipatrone/vorme– Geometriese of J – vormige kurwe

Bevolkinggroei is aanvanklik stadig maar neem dan oor ‘n tydperk baie vinnig toe.

Die bevolking kan sy volle voortplantingspotensiaal bereik a.g.v. genoegsame voedsel, water en geen predatore.

Omgewingsweerstand neem toe wanneer getalle van bevolking toeneem.

Bevolkingsgrootte kan vinnig afneem a.g.v. beperkende faktorte.

Page 15: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Grafiek van herhaalde groeipatroon

Page 16: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Logistiese groeivorm (S – vormig)

Sloerfase: Bevolking akklimatiseer, individue

word geslagsryp en soek paarmaats.

Vesnellende groeifase Bevolking groei vinnig en bereik

maksimum groeitempo.Afnemende groeifase Groeitempo neem af a.g.v ‘n

toename in omgewingsweerstand.Ewewigsfase Bevolkingsgetalle bereik dravermoë

en stabiliseer rondom hierdie waarde.

Page 17: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Geometriese en logistiese groeivorme

Page 18: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Metodes om bevolkingsgrootte te bepaal – direkte tegniek (sensus)

Tel alle individue in ‘n bevolking en sluit in sensusopname by mense.

Lugfotografie kan gebruik word om groter diere in natuurreservate te tel.

Page 19: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Indirekte tegniek– eenvoudige monsterneming(kwadraatmetode)

‘n Vierkantraam (kwadraat) word gebruik. Plaas dit op die grond en tel die aantal individue in

die kwadraat. Dit gee die aantal individue (digtheid) per

eenheidsarea. Herhaal in verskillende plekke ewekansig en bepaal

die gemiddelde digtheid. Metode word gebruik vir plante en stadig bewegende

diere.

Page 20: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Merk-en -hervangtegniek(Peterson)

Baken ‘n bepaalde gebied af. Vang ‘n aantal individue, tel en merk hulle (eerste monster). Laat die gemerkte individue vry in die gebied. Laat toe dat gemerkte individue met ongemerktes in gebied

meng. Vang ‘n tweede aantal individue en tel hulle (tweede monster). Tel die aantal oorspronklik gemerktes in die tweede monster.

Page 21: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Merk-en hervang tegniek

Gebruik die inligting en bereken die totale grootte van die bevolking d.m.v. die volgende formule:

P = m x s

t P = beraamde bevolkingsgrootte. m = totale aantal individue gevang en gemerk in eerste

monster. s = totale aantal individue gevang in tweede monster. t = totale gemerkte individue in tweede monster.

Page 22: Bevolkings-en gemeenskapsekologie

Merk-en-hervangtegniek - geldigheid

Merkmetode moet nie die organisme beseer nie. Merk moet vir die duur van die ondersoek duidelik sigbaar

wees. Mermetode moet nie die dier se gedrag of beweing beïnvloed

nie. Genoeg tys moet toegelaat word vir gemerktes om met die res

van die bevolking te meng. Bevolking moet geslote wees. Tydperk tussen twee monsternemings moet kort genoeg wees

sodat geen geboortes of sterftes plaasvind nie.