blaas die fluitjie oor bedrog - western cape...2 algemene bekendmaking aan die pers, radio, sapd p...

16
SODAT ONS KORRUPSIE KAN BEVEG EN ’N STERKER GEMEENSKAP KAN BOU BETER TESAME. BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG _Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 1 2015/11/10 02:47:21 PM

Upload: others

Post on 23-Jan-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG - Western Cape...2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD p remier of lur p laaslike r egering o penbare b eskermer a lgemene o penbaarmaking

SODAT ONS KORRUPSIE KAN BEVEG EN ’N STERKER GEMEENSKAP KAN

BOU BETER TESAME.

BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG

_Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 1 2015/11/10 02:47:21 PM

Page 2: BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG - Western Cape...2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD p remier of lur p laaslike r egering o penbare b eskermer a lgemene o penbaarmaking

WA

T G

EB

EU

R I

ND

IEN

E

K D

IT N

IE A

AN

ME

LD

NIE

?

_Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 2 2015/11/10 02:47:21 PM

Page 3: BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG - Western Cape...2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD p remier of lur p laaslike r egering o penbare b eskermer a lgemene o penbaarmaking

WhAT hAppENS WhEN yOU DO REpORT

Wh

AT

hA

PP

EN

S W

hE

N I

DO

RE

pO

RT

WA

T G

EB

EU

R IN

DIE

N

EK

DIT

WE

L A

AN

ME

LD

?

_Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 3 2015/11/10 02:47:21 PM

Page 4: BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG - Western Cape...2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD p remier of lur p laaslike r egering o penbare b eskermer a lgemene o penbaarmaking

misbruik van mag

vertrouens-breuk

bewustelik saboteur

verkoop inligting

WAT IS

KORRUp-SIE?

4

_Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 4 2015/11/10 02:47:22 PM

Page 5: BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG - Western Cape...2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD p remier of lur p laaslike r egering o penbare b eskermer a lgemene o penbaarmaking

WA

T Is

KO

RR

Up

SIE

?Indien ’n persoon op enige van die volgende maniere optree of iemand anders beïnvloed om op enige van die volgende maniere op te tree, is hy/sy skuldig aan korrupsie:

Verkoop inligting of gebruik material wat op ’n onetiese, ongemagtigde, onvolledige, verkeerde of onregverdige manier bekom is.

Misbruik ’n gesagsposisie.

Verbreek vertroue deur wetlike regulasies of ’n stel reëls te verontagsaam.

saboteur ’n situasie opsetlik om ’n onregverdige uitkoms te verseker.

voorkom korrupsie: Nasionale trots word gebou deur die bevordering van ’n etiese kultuur binne ons munisipaliteite. Korrupsie druis lynreg hierteen in. Dit ondermyn effektiewe en doeltreffende Dienslewering aan die publiek.

_Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 5 2015/11/10 02:47:22 PM

Page 6: BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG - Western Cape...2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD p remier of lur p laaslike r egering o penbare b eskermer a lgemene o penbaarmaking

Ho

E K

AN

EK

K

OR

RU

pS

IE R

AA

KS

IEN

?Die volgende soorte gedrag word algemeen beskou as voorbeelde van korrupsie:

omkopery

nepotisme (begunstig familie of vriende)

verduistering (steel of wanbesteding van fondse wat aan jou toevertrou is of aan jou werkgewer behoort)

bedrog

misbruik van vertroulike inligting

binnekringhandel (tot jou eie voordeel sake doen deur toegang te hê tot vertroulike inligting)

weglating van pligte

botsing van belange

begunstiging

afpersing (die verkryging van iets van waarde deur geweld of dreigemente)

misbruik van mag

_Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 6 2015/11/10 02:47:23 PM

Page 7: BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG - Western Cape...2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD p remier of lur p laaslike r egering o penbare b eskermer a lgemene o penbaarmaking

SEE NEE VIR

MOENIE

wie kan korrupsie by munisipaliteite aanmeld? Lede van die gemeenskap Raadslede Personeel van die munisipaliteit

OMKOPERyNEPOTISMEBEDROGAfPERSINGBEGUNSTIGINGVERDUISTERINGBINNEKRINGhANDEl

PlIGTE MISBRUIK Of WEGlAAT NIE

7

_Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 7 2015/11/10 02:47:26 PM

Page 8: BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG - Western Cape...2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD p remier of lur p laaslike r egering o penbare b eskermer a lgemene o penbaarmaking

burgemeester raadslede

wykraadslede

munisipale bestuurder, senior bestuurders,

bestuurders en toesighouers

nasionale anti-korrupsie blitslyn

re

gs

pr

ak

tis

yn

1

1 Prokureur, unie, regsverteenwoordiger/winkeltoesighouer2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD

pr

em

ier

of

lu

r

pl

aa

sl

ike

re

ge

rin

g

op

en

ba

re

b

es

ke

rm

er

al

ge

me

ne

o

pe

nb

aa

rm

ak

ing

2

mu

nis

ipa

le

r

aa

ds

le

de

Jy kan korrupsie aanmeld by:

hoe maak ek dit bekend?’n Beskermde bekendmaking kan aan enige van die volgende mense gedoen word, solank dit eerlik en te goeder trou gedoen word:

8

_Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 8 2015/11/10 02:47:26 PM

Page 9: BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG - Western Cape...2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD p remier of lur p laaslike r egering o penbare b eskermer a lgemene o penbaarmaking

By

WIE

ME

LD

EK

K

OR

RU

PS

IE A

AN

By

My

MU

NIS

IPA

lIT

EIT

?

PR

OT

OK

Ol

VIR

AA

NM

El

DIN

G?

waarteen word ek beskerm? Jy word beskerm teen die volgende onregverdige optrede deur die werkgewer, algemeen na verwys as “beroepsbenadeling”:

Dissiplinêre optrede

ontslag, skorsing, demovering, teistering of intimidasie

Verplasing teen jou wil

Weiering van versoek vir ‘n verplasing of bevordering

onregverdig onderwerp aan ‘n term of voorwaarde van indiensneming wat verander word

‘n Getuigskrif geweier

Aanstelling in enige beroep/amp geweier

op enige wyse met enige van bogenoemde aksies gedreig

_Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 9 2015/11/10 02:47:26 PM

Page 10: BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG - Western Cape...2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD p remier of lur p laaslike r egering o penbare b eskermer a lgemene o penbaarmaking

pR

OT

OK

OL

VIR

A

AN

ME

LD

ING

follow protoCol If a Councillor discovers corruption, he/she must bring it to the attention of the speaker, who shall, in terms of Rule 13 of the Municipal systems Act, put a motion to Council. Councillors are protected in terms of the Privileges and Immunities contained in section 28 of the Municipal structures Act (117 of 1998) in terms of any disclosures made in Council.

National Anti-Corruption

hotline

SApS

public protector

speaker

premier or meC local

government

municipal Council

municipal staff

RE

Po

RT

ING

p

RO

TO

CO

L

volg protokol Wanneer ‘n raadslid bewus word van korrupsie, moet hy/sy dit onder die aandag van die speaker bring, wat, ingevolge Artikel 13 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale stelsels, ‘n mosie aan die Raad sal voorlê. Raadslede is beskerm ingevolge die Voorregte en Immuniteite vervat in artikel 28 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale strukture (117 van 1998) wat enige inligting wat aan die Raad bekend gemaak word, betref.

Nasionale anti-korrupsie

blitslyn

SApD

openbare beskermer

speaker

premier of lp van plaaslike regering

munisi-pale raad

munisipale personeel

_Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 10 2015/11/10 02:47:26 PM

Page 11: BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG - Western Cape...2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD p remier of lur p laaslike r egering o penbare b eskermer a lgemene o penbaarmaking

National Anti-Corruption

hotline

municipalmanager

mayor and/or

Councillors

immediate supervisor

senior manager or manager

municipal staff

11Nasionale anti-korrupsie

blitslyn

munisipale bestuurder

burge-meester en/of raadslede

onmiddellike toesighouer

senior bestuurder of bestuurder

munisipale personeel

11

_Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 11 2015/11/10 02:47:26 PM

Page 12: BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG - Western Cape...2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD p remier of lur p laaslike r egering o penbare b eskermer a lgemene o penbaarmaking

SAL EK BESKERM WORD INGEVOLGE DIE WET Op

DIE BESKERMING VAN BEKENDMAKING INDIEN EK

BEWERINGS VAN KORRUpSIE AANMELD?

Jy sal beskerm word!Werknemers kan slegs deur die Wet beskerm word indien hulle die bekendmaking doen aan ‘n persoon wat in die Wet gelys word. sodra die openbaarmaking aan die regte persoon gedoen is, is die werknemer beskerm teen beroepsbenadeling.

*DIE WET OP BESKERMENDE BEKENDMAKING (WET 26 VAN 2000)

12

_Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 12 2015/11/10 02:47:30 PM

Page 13: BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG - Western Cape...2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD p remier of lur p laaslike r egering o penbare b eskermer a lgemene o penbaarmaking

*DIE WET OP BESKERMENDE BEKENDMAKING (WET 26 VAN 2000)

Vo

oR

Ko

M K

OR

RU

pS

IE

_Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 13 2015/11/10 02:47:33 PM

Page 14: BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG - Western Cape...2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD p remier of lur p laaslike r egering o penbare b eskermer a lgemene o penbaarmaking

AA

NM

EL

DIN

GS

KA

NA

LE

_Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 14 2015/11/10 02:47:34 PM

Page 15: BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG - Western Cape...2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD p remier of lur p laaslike r egering o penbare b eskermer a lgemene o penbaarmaking

die gebruik van enige van hierdie kanale om korrupsie aan te meld: Nasionale anti-korrupsie blitslyn 0800 701 701

Openbare beskermer 0800 11 20 40

Suid-Afrikaanse polisiediens 10111

Spesiale Ondersoekeenheid 012 483 00 00

15

_Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 15 2015/11/10 02:47:35 PM

Page 16: BLAAS DIE FLUITJIE OOR BEDROG - Western Cape...2 Algemene bekendmaking aan die pers, radio, SAPD p remier of lur p laaslike r egering o penbare b eskermer a lgemene o penbaarmaking

DIE WES-KAApSE REGERING VooRsIEN U, DIE MUNIsIPALE AMPTENAAR, VAN ALLEs WAT U MoET WEET oM KORRUpSIE TE BEVEG. MoENIE sTILBLY NIE.

‘n Anonieme wenk kan gelaat word deur die

Korrupsie Blitslyn te skakel by 0800 701 701 of www.

publicservicecorruptionhotline.org.za te besoek vir meer

inligting. Vir raad oor die sDK blitslyn-prosedures, skakel

gerus 021 483 4109/3791.

_Anti Corruption_Booklet_Afrikaans.indd 16 2015/11/10 02:47:35 PM