blomtuin of droë rangskikking?

36
Blomtuin of droë Blomtuin of droë rangskikking? rangskikking? soos om in ‘n Museum te soos om in ‘n Museum te lewe…..alles was, alles het, alles in lewe…..alles was, alles het, alles in die verlede…. die verlede….

Upload: alagan

Post on 09-Jan-2016

86 views

Category:

Documents


9 download

DESCRIPTION

Blomtuin of droë rangskikking?. … soos om in ‘n Museum te lewe…..alles was, alles het, alles in die verlede…. Kyk dis alles hier (in die museum) Kom saam ek wys jou Dit is alles hier Hier regs staan ‘n beeld van ‘n grys ou Hy was ‘n groot man vol vuur En as ons aanstap na die oorkant - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Blomtuin of droë rangskikking?

Blomtuin of droë rangskikking?Blomtuin of droë rangskikking?

… … soos om in ‘n Museum te lewe…..alles was, alles soos om in ‘n Museum te lewe…..alles was, alles het, alles in die verlede….het, alles in die verlede….

Page 2: Blomtuin of droë rangskikking?

Kyk dis alles hier (in die museum)

Kom saam ek wys jouDit is alles hier

Hier regs staan ‘n beeld van ‘n grys ouHy was ‘n groot man vol vuur

En as ons aanstap na die oorkantKan jy kyk na nog ‘n groot saak

Hier kan jy sien teen die bergrantHet ons die vyand klaar gemaak

Dan beweeg ons verderEn in die kamertjie daar

Sien jy ‘n leier soos ‘n herderHet die volk gelei deur gevaar

O, daardie groot gebouDit is die monument

Dit wys ons voorouers het‘n Gelofte daar gehou

Page 3: Blomtuin of droë rangskikking?

En hierso is ‘n naambordVan straat, of stad of land

Dit wys ons was eens aant grootwordMaar nou is alles afgebrand

Wat wil jy nog sienKom kyk dis alles hier

Ons het, ons was, ons souAs ons maar op “wat was” kon bou

Maar heellaas die toer is nou verbyJy het van alles wat mooi was te sien gekry

Ongelukkig moet jy nou gaanWant dit alles was, en is nou gedaan

Geen roem in ou geboueGeen heil in name of simbole

As dit sonder lewe daar moet staanSoos blomme gepluk om dood te gaan

Page 4: Blomtuin of droë rangskikking?

Sulke dooie blomme Gedroog tot hard

Staan mooi in die rangskikkingVerlede tyd se kleur, hedetyd se smart

Soos grafte se steneMooi in ‘n ry

Staan as gedagte aan die geneWat nie meer op aarde bly

Dis bewys van wat verby is‘n Aanklag van wat kon weesMaar wys ook wat te kry is

Sou ons die rug keer op die vlees

Sonder lewe – geen nut in verlangeNa wat ons eens gehad

Sonder Gees - geen sin in volk weesdit sou ons dan niks baat

Page 5: Blomtuin of droë rangskikking?

Nasionalisme – dat ons is en staan en hoortIs net ‘n halwe waarheid

En ander halfpad ook maar leun so grootMaar hier volg duidelik klarigheid

Geen eie reg om volk te weesGeen mense reg of wêreld hofOns is, of was, of sal slegs wees

Wat Vader sê is laaste skof.

As Hy sê – jul bly in stryd,Al trekkend deur woestyn so wyd –

Dan is dit so,Ons wil ten spyt

Maar as Hy sê – Ek is genadig en het nie vergeetEk sal jul as banier hier hef

Sodat elk volk kan sien en weet - Jahweh is God – dit weer besef.

Dan sal ons juig, en bly wees nogDat ons kan dien as berg basuinWat roep vir Israel’s laaste togStaan op uit stof en as en puin.

Page 6: Blomtuin of droë rangskikking?

Ons praat vandag oor die vraag:

Sal ons as Boervolk weer vry Sal ons as Boervolk weer vry wees in ‘n eie land - as die wees in ‘n eie land - as die

tyd verwyl tot die tyd verwyl tot die wederkoms?wederkoms?

Page 7: Blomtuin of droë rangskikking?

Ons beantwoord nie die vraag nie, maar praat oor die vraag –

Is dit ‘n relevante vraag om oor te praat?

Wat bepaal die antwoord op die vraag?

Mag mens ook hoop op iets anders as redding – iets wat meer betrekking het op die tydelike

lewe?

En as mens se hoop nie tot stand kom nie?

Is dit beter om te weet, of beter om nie te weet nie?

Page 8: Blomtuin of droë rangskikking?

Is dit ‘n relevante vraag om oor te praat?

Jou daaglikse hoop en handeling

Hoofsaaklik ‘n kwessie by behoudende mense – ‘n ondenkbare nagmêrrie gedagte by die

liberale gehoor

Wat sê jy vir jou kinders?

Page 9: Blomtuin of droë rangskikking?

Wat bepaal die antwoord op die vraag?

Dit bepaal:

• Hoe jy optree teenoor die huidige bestel• Wat jy jou kinders gee as visie op skool, universiteit ens

• Jou belsuite mbt eiendom, beroep, emigrasie ens

Word bepaal deur:

• Wil van Vader en Sy raadsplan• Vader se barmhartigheid en genade

• Terugkeer van volk tot Vader• Uurglas na wederkoms

• Eer van Vader (volke wat sê…..)

Page 10: Blomtuin of droë rangskikking?

Mag mens ook hoop op iets anders as redding – iets wat meer betrekking het op die tydelike lewe?

1Kor 15:19 As ons net vir hierdie lewe op Christus hoop, dan is ons die ellendigste van alle mense.1Kor 15:20 Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat ontslaap het. (ons hoop in

Jahshua is nie net vir uitkoms in die lewe nie, maar ook en in besonder vir die ewige lewe)

Heb 11:13 In die geloof het hulle almal gesterwe sonder om die beloftes te verkry, maar hulle het dit uit die verte gesien en geglo en begroet, en het bely dat hulle vreemdelinge en bywoners op aarde was. Heb 11:14 Want die wat sulke dinge sê, verklaar dat hulle 'n vaderland soek. Heb 11:15 En as hulle bly dink het aan dié vaderland waaruit hulle weggetrek het, sou hulle geleentheid gehad het om terug te keer. Heb 11:16 Maar nou verlang

hulle na 'n beter een, dit is 'n hemelse. Daarom skaam God Hom nie vir hulle om hulle God genoem te word nie, want Hy het vir hulle 'n stad berei.

(Sou dit beteken ons hunkering na ‘n eie land is “in konflik” met ons geloof en hunkering na die ewige stad?)

Han 27:18 En terwyl ons geweldig deur die storm geteister is, het hulle op die volgende dag van die vrag uitgegooi; Han 27:19 en op die derde dag het ons met ons eie hande die skeepsgereedskap uitgegooi. Han 27:20 En omdat die son en ook die sterre baie dae lank nie geskyn het nie, en 'n hewige storm ons gedruk het, is eindelik alle hoop om gered te word, ons ontneem. Han 27:21 En nadat hulle lank sonder ete was, het Paulus in hul midde opgestaan en gesê: Manne, julle moes na my geluister en nie van Kreta afgevaar het nie en julle so hierdie ramp en skade bespaar het. Han 27:22 Maar nou vermaan ek julle om moed te hou, want daar sal hoegenaamd geen verlies van lewe onder julle wees nie, maar alleen van die skip. Han 27:23 Want daar het in hierdie nag by my gestaan 'n engel van die God aan wie ek behoort, wat ek ook dien. Han 27:24 En hy het gesê: Moenie vrees nie, Paulus; jy moet voor die keiser staan, en kyk, God het aan jou geskenk almal wat saam met jou vaar. Han 27:25 Daarom, hou moed, manne; want ek glo God dat dit so sal wees soos aan my gesê is. Han 27:26 Maar ons moet op 'n sekere eiland strand.

Page 11: Blomtuin of droë rangskikking?

En as mens se hoop nie tot stand kom nie?

Die antwoord bly dieselfde:

Hoop op aarde = Blymoedigheid, Oorwinning oor neerslagtigheid, Volharding in geloof

As jy sterf = Wedloop voltooi, Ontvang jou beloning, Geloof gaan oor tot aanskoue

Jy het niks verloor nie, maar ‘n blymoedige lewe gewin – tot die ware lewe begin.

As jy sterf voor jou verwagting van volksvryheid tot stand kom….

Joh 21:21 Toe Petrus hom sien, vra hy vir Jahshua: Here, maar wat van hom? Joh 21:22 Jahshua antwoord hom: As Ek wil hê dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan? Volg jy My. Joh 21:23 Hierdie woord het toe onder die broeders uitgegaan dat daardie dissipel nie sou sterwe nie; en Jahshua het nie vir hom gesê dat hy nie sou sterwe nie, maar: As Ek wil hê

dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan? Joh 21:24 Dit is daardie dissipel wat van hierdie dinge getuig en hierdie dinge geskryf het, en ons weet dat sy getuienis waar is. Joh 21:25

En daar is nog baie ander dinge wat Jahshua alles gedoen het; maar as hulle een vir een beskrywe moes word, sou die wêreld self, dink ek, die geskrewe boeke nie bevat nie. Amen.

Page 12: Blomtuin of droë rangskikking?

Is dit beter om te weet, of beter om nie te weet nie?

Num 14:27 Hoe lank sal hierdie bose vergadering aanhou dat hulle teen My murmureer? Ek het die murmureringe van die kinders van Israel gehoor waarmee hulle teen My bly murmureer. Num 14:28 Sê vir hulle: So waar as Ek leef, spreek JAHWEH, waarlik, soos julle voor my ore gespreek het, so sal Ek aan julle doen. Num 14:29 Julle lyke sal in hierdie woestyn lê, naamlik al julle geteldes, volgens julle volle getal, van twintig jaar oud en daarbo, julle wat teen My gemurmureer het. Num 14:30 Waarlik, júlle sal nie in die land kom waaroor Ek my hand opgehef het om julle

daarin te laat woon nie, behalwe Kaleb, die seun van Jefúnne, en Josua, die seun van Nun. Num 14:31 En julle kinders waarvan julle gesê het: Hulle sal 'n buit word--dié sal Ek inbring en dié sal die

land leer ken wat julle verwerp het. Num 14:32 Maar júlle lyke sal in hierdie woestyn lê.

Hulle het geweet hulle lewe sonder hoop om in die lewe uitkoms te sien….

Jak 5:5 Julle het op die aarde 'n weelderige en losbandige lewe gelei; julle het jul harte vet gevoer soos op 'n slagdag. Jak 5:6 Veroordeel, vermoor het julle die regverdige; hy versit hom nie teen julle

nie. Jak 5:7 Wees dan geduldig, broeders, tot op die wederkoms van die Here. Kyk, die landbouer wag op die kostelike vrug van die aarde en het geduld daarmee totdat dit die vroeë en die laat reën

ontvang het. Jak 5:8 Julle moet ook geduldig wees; versterk julle harte, want die wederkoms van die Here is naby. Jak 5:9 Moenie teen mekaar sug nie, broeders, sodat julle nie veroordeel word nie.

Kyk, die Regter staan voor die deur.

Hulle het nie geweet hulle sal die uitkoms in die lewe nie sien nie….

Page 13: Blomtuin of droë rangskikking?

Is daar enige Skrifte wat (moontlik) na ons verwys, of lig op die vraag kan werp?

Page 14: Blomtuin of droë rangskikking?

Beginsels wat bly staan…

2Kron 7:13 As Ek die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as Ek pes onder my volk stuur, 2Kron 7:14 en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde

vergewe en hulle land genees.

Deu 30:1 En as al hierdie dinge oor jou kom, die seën en die vloek wat ek jou voorgehou het, en jy dit ter harte neem onder al die nasies waarheen JAHWEH jou God jou verdryf het, Deu 30:2 en jy jou tot JAHWEH jou God bekeer en na sy stem luister

net soos ek jou vandag beveel, jy en jou kinders, met jou hele hart en met jou hele siel, Deu 30:3 dan sal JAHWEH jou God jou lot verander en Hom oor jou ontferm; en Hy

sal jou weer versamel uit al die volke waarheen JAHWEH jou God jou verstrooi het.

‘n Volk se land word genees….

‘n Vloek verander in Seën vir ‘n volk….

Page 15: Blomtuin of droë rangskikking?

Hoe sal ons aflei dat daar van ons Boerevolk gepraat word?

• Geografiese plasing• Tydlyn en eindtyd• Omstandighede en historiese verloop ooreenkomste• Kennis van afkoms en verbintenis met Israel• Spesifieke eienskappe of insidente wat ooreenstem• As die Heilige Gees dit op jou hart lê• Dubbele vervulling (profesie wat reeds vervul is, en weer vervul word)

Alles omstandigheids getuienis….besluit elk self

Page 16: Blomtuin of droë rangskikking?

Geografies

- Israel

- Etiopië (Kus)

Page 17: Blomtuin of droë rangskikking?

Jes 18:1 Wee die land van vlerkgegons wat anderkant die riviere van Kus lê;

Jes 18:1 Woe1945 to the land 776 shadowing (whirring / clattering) 6767 with (locust / bird / army) wings,3671 which 834 is beyond4480, 5676 the rivers 5104 of Ethiopia :3568

Geografies

H6767tsel-aw-tsal‘

a clatter, that is, (abstractly) whirring (of wings); (concretely) a cricket; also a harpoon (as rattling), a cymbal (as clanging): - cymbal, locust, shadowing, spear.

H3671kaw-nawf‘

an edge or extremity; specifically (of a bird or army) a wing, (of a garment or bed clothing) a flap, (of the earth) a pinnacle: - + bird, border, corner, end, feather [-ed], X flying, + (one an-) other, overspreading, X quarters, skirt, X sort, uttermost part, wing

H5676ay'-ber

properly a region across; but used only adverbially (with or without a preposition) on the opposite side - X

against, beyond, by, X from, over, passage, quarter, (other, this) side, straight.

Page 18: Blomtuin of droë rangskikking?

Geografies

- Profeet

- Etiopië (Kus)

- Groot mere vallei (riviere van Kus)

Page 19: Blomtuin of droë rangskikking?

Geografies

- Profeet

- Etiopië (Kus)

- Groot mere vallei (riviere van Kus)

Duskant

Anderkant

Page 20: Blomtuin of droë rangskikking?

‘n Ander opinie – hul weet ten minste dat iets uit Afrika moet kom aan die einde van die tyd….

Page 21: Blomtuin of droë rangskikking?

Seuns van Gam se woonplekke

Kus

Put

Kanaan

Misraim

Page 22: Blomtuin of droë rangskikking?

Tydlyn (eindtyd), net voor die oes

Jes 18:4 Want so het JAHWEH vir my gesê: Ek wag rustig en aanskou uit my woonplek, soos glinsterende hitte bo die sonlig, soos 'n douwolk in die hitte van die oestyd. Jes 18:5 Want voor die oes, as die bloeisel volgroeid is en die blom 'n ryp druiwekorrel word, sal Hy die ranke afsny met snoeimesse en die lote wegkap; Jes 18:6 hulle word almal

saam oorgegee aan die roofvoëls van die berge en aan die wilde diere van die aarde; en die roofvoëls sal daarop die somer deurbring, en al die wilde diere van die

aarde sal daarop oorwinter.

Iets gebeur net voor die oes (die einde) – iets wat twee stadiums het:

• Somer (wanneer dit goed gaan) eerste – wanneer roofvoëls op die lote bly

• Winter (‘n tyd met geen vrug) tweede – wanneer die wilde diere van die aarde bo op dit oorwinter

Page 23: Blomtuin of droë rangskikking?

Ooreenkomste in historiese verloopSef 3:10 Oorkant die riviere van Kus vandaan sal my aanbidders, my verstrooide gemeente, my

offerande bring. Sef 3:11 Op dié dag hoef jy jou nie te skaam weens al jou dade waarmee jy teen My oortree het nie; want dan sal Ek uit jou midde wegruim die wat in jou oormoedig jubel, en jy sal jou

nooit hoogmoedig gedra op my heilige berg nie. Sef 3:12 En Ek sal tussen jou in laat oorbly 'n ellendige en geringe volk wat by die Naam van JAHWEH skuiling soek.

Sef 3:10 From beyond4480, 5676 the rivers5104 of Ethiopia3568 my suppliants,6282 even the daughter1323 of my dispersed,6327 shall bring2986 mine offering.4503 Sef 3:11 In that1931 day3117 shalt thou not3808 be ashamed954 for all4480, 3605 thy doings,5949 wherein834 thou hast transgressed6586 against me: for3588 then227 I will take away5493 out of the midst4480, 7130 of thee them that rejoice5947 in thy pride,1346 and thou shalt no3808 more3254, 5750 be haughty1361 because of my holy6944 mountain.2022 Sef 3:12 I will also leave7604 in the midst7130 of thee an afflicted6041 and poor1800 people,5971 and they shall trust2620 in the name8034 of the LORD.3068

H6282 - aw-thawr‘incense (as increasing to a volume of smoke); hence (from

H6279) a worshipper: - suppliant, thick.

H6327 - pootsA primitive root; to dash in pieces, literally or figuratively

(especially to disperse): - break (dash, shake) in (to) pieces, cast (abroad), disperse (selves), drive, retire, scatter (abroad),

spread abroad.H4503 - min-khaw'

From an unused root meaning to apportion, that is, bestow; a donation; euphemistically tribute; specifically a sacrificial offering (usually bloodless and voluntary): - gift, oblation, (meat) offering,

present, sacrifice.

H1346 - gah-av-aw'From H1342; arrogance or majesty; by implication (concretely) ornament: - excellency, haughtiness, highness, pride, proudly,

swelling.

H6041 - aw-nee'From H6031; depressed, in mind or circumstances (practically the same as H6035 subjectively and H6041

objectively): - afflicted, humble`, lowly`, needy, poor.

H1800 - dalFrom H1809; properly dangling, that is, (by implication) weak

or thin: - lean, needy, poor (man), weaker.

H2620 - khaw-saw'A primitive root; to flee for protection (compare H982); figuratively

to confide in: - have hope, make refuge, (put) trust.

Page 24: Blomtuin of droë rangskikking?

Kennis van fisiese Israel verbintenis

Sef 3:13 Die oorblyfsel van Israel sal geen onreg doen en geen leuentaal spreek nie, en in hulle mond sal geen bedrieglike tong gevind word nie; maar hulle sal wei en neerlê, en niemand sal hulle verskrik nie. Sef 3:14 Jubel, o dogter van Sion, juig, o Israel! Verheug jou en jubel van ganser harte, o dogter van

Jerusalem!

Page 25: Blomtuin of droë rangskikking?

Uitkenbare insidente/eienskappeJes 18:2 wat boodskappers stuur oor die groot water en in skuite van biesies oor die waters! Gaan weg, vinnige boodskappers, na die hoog uitgegroeide nasie met die blink vel, na die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur riviere deursny word.

Jes 18:2 That sendeth7971 ambassadors6735 by the sea,3220 even in vessels3627 of bulrushes1573 upon5921,

6440 the waters,4325 saying, Go,1980 ye swift7031 messengers,4397 to413 a nation1471 scattered4900 and peeled,4178 to413 a people5971 terrible3372 from4480 their beginning1931 hitherto;1973 a nation1471 meted out 6957 and trodden down, 4001 whose834 land776 the rivers 5104 have spoiled! 958

H4178 - mo-rawt'From H3399; obstinate, that is, independent: - peeled.

H3372 - yaw-ray'A primitive root; to fear; morally to revere; causatively to

frighten: - affright, be (make) afraid, dread (-ful), (put in) fear (-ful, -fully, -ing). (be had in) reverence (-end), X see, terrible (act,

-ness, thing).H6957 - kav, kawv

From H6960 (compare H6961); a cord (as connecting), especially for measuring; figuratively a rule; also a rim, a

musical string or accord: - line. Compare H6978.

H4001 - meb-oo-saw'From H947; a trampling: - treading (trodden) down (under foot).

H5104 - naw-hawr'From H5102; a stream (including the sea; especially the Nile,

Euphrates, etc.); figuratively, prosperity: - flood, river.

H958 - baw-zaw'A primitive root; probably to cleave: - spoil.

revereverb (used with object), -vered, -vering.

to regard with respect tinged with awe; venerate: The child revered her mother

Page 26: Blomtuin of droë rangskikking?

Uitkenbare insidente/eienskappeSef 3:19 Kyk, in dié tyd sal Ek met al jou verdrukkers handel; en die wat kreupel is, sal Ek red; en die

wat verjaag is, versamel; en Ek sal hulle maak tot 'n lof en tot 'n roem wie se skande oor die hele aarde was.

Jes 18:7 In that1931 time6256 shall the present 7862 be brought2986 unto the LORD3068 of hosts6635 of a people5971 scattered4900 and peeled,4178 and from a people4480, 5971 terrible3372 from4480 their beginning1931

hitherto;1973 a nation1471 meted out6957, 6957 and trodden under foot,4001 whose834 land776 the rivers5104 have spoiled,958 to413 the place4725 of the name8034 of the LORD3068 of hosts,6635 the mount2022 Zion.6726

Apaaarthaaid…..sins against humanity…..

H7862shah'ee

Probably from H7737; a gift (as available): - present.

Page 27: Blomtuin of droë rangskikking?

Maar wat sê die gedeeltes oor die vraag? Jer 18

1) Woe1945 to the land776 shadowing6767 with wings,3671 which834 is beyond4480, 5676 the rivers5104 of Ethiopia:3568

2) That sendeth7971 ambassadors6735 by the sea,3220 even in vessels3627 of bulrushes1573 upon5921, 6440 the waters,4325 saying, Go,1980 ye swift7031 messengers,4397 to413 a nation1471 scattered4900 and peeled,4178 to413 a people5971 terrible3372 from4480 their beginning1931 hitherto;1973 a nation1471 meted out6957, 6957 and trodden down,4001 whose834 land776 the rivers5104 have spoiled!958

3) All3605 ye inhabitants3427 of the world,8398 and dwellers7931 on the earth,776 see7200 ye, when he lifteth up5375 an ensign5251 on the mountains;2022 and when he bloweth8628 a trumpet,7782 hear8085 ye.

4) For3588 so3541 the LORD3068 said559 unto413 me, I will take my rest,8252 and I will consider5027 in my dwelling place4349 like a clear6703 heat2527 upon5921 herbs,216 and like a cloud5645 of dew2919 in the heat2527 of harvest.7105

1) Wee die land van vlerkgegons (met oorlogs geraas/ratel van spiese en swaarde) wat anderkant die riviere van Kus (groot mere) lê;

2) wat boodskappers (en boodskappe) stuur oor(see) die groot water en in skuite (met tuig en papier) van biesies oor die waters! Gaan weg, vinnige boodskappers (en boodskappe), na (‘n groep wat verspreid en onafhanklik leef en wat van die begin af, tot nou toe morele respek afgedwing het) die hoog uitgegroeide nasie met die blink vel, na (‘n volk wat afgemeet is en onderdruk word) die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur (rykdom vernietig en verniel is) riviere deursny word.

3) Al julle bewoners van die wêreld en bewoners van die aarde, as 'n banier opgehef word op die berge, kyk! En as die basuin geblaas word, luister!

4) Want so het JAHWEH vir my gesê: Ek wag rustig en aanskou uit my woonplek, soos glinsterende hitte bo die sonlig, soos 'n douwolk in die hitte van die oestyd.

Page 28: Blomtuin of droë rangskikking?

Maar wat sê die gedeeltes oor die vraag? Jer 18

5) For3588 before6440 the harvest,7105 when the bud6525 is perfect,8552 and the sour grape1155 is1961 ripening1580 in the flower,5328 he shall both cut off3772 the sprigs2150 with pruning hooks,4211 and take away5493 and cut down8456 the branches.5189

6) They shall be left5800 together3162 unto the fowls5861 of the mountains,2022 and to the beasts929 of the earth:776 and the fowls5861 shall summer6972 upon5921 them, and all3605 the beasts929 of the earth776 shall winter2778 upon5921 them.

7) In that1931 time6256 shall the present7862 be brought2986 unto the LORD3068 of hosts6635 of a people5971 scattered4900 and peeled,4178 and from a people4480, 5971 terrible3372 from4480 their beginning1931 hitherto;1973 a nation1471 meted out6957, 6957 and trodden under foot,4001 whose834 land776 the rivers5104 have spoiled,958 to413 the place4725 of the name8034 of the LORD3068 of hosts,6635 the mount2022 Zion.6726

5) Want voor die oes, as die bloeisel volgroeid is en die blom 'n ryp druiwekorrel word, sal Hy die ranke afsny met snoeimesse en die lote wegkap;

6) hulle word almal saam oorgegee aan die (geldmagnate van die volke) roofvoëls van die berge en aan die wilde diere (primitiewe skepsels wat aards is) van die aarde; en die roofvoëls (geldmagnate) sal (in die goeie tye wanneer daar veel minerale te myn is) daarop die somer deurbring (hul tuiste daar maak), en al (daarna wanneer die oorvloed verby is en die land nie meer vrug het nie, sal) die (skepsels) wilde diere van die aarde sal daarop oorwinter (heers daaroor).

7) In dié tyd (wanneer hierdie dinge gebeur) sal aan JAHWEH van die leërskare geskenke (eer en erkenning gegee) gebring word deur (die groep wat verspreid en onafhanklik leef en wat van die begin af, tot nou toe morele respek afgedwing het) die hoog uitgegroeide nasie met die blink vel, van (‘n volk wat afgemeet is en onderdruk word) die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur (rykdom vernietig en verniel is) riviere deursny word, na die plek van die Naam van JAHWEH van die leërskare, na die berg Sion.

Page 29: Blomtuin of droë rangskikking?

Maar wat sê die gedeeltes oor die vraag? Sef. 3

10) From beyond4480, 5676 the rivers5104 of Ethiopia3568 my suppliants,6282 even the daughter1323 of my dispersed,6327 shall bring2986 mine offering.4503

11) In that1931 day3117 shalt thou not3808 be ashamed954 for all4480, 3605 thy doings,5949 wherein834 thou hast transgressed6586 against me: for3588 then227 I will take away5493 out of the midst4480, 7130 of thee them that rejoice5947 in thy pride,1346 and thou shalt no3808 more3254, 5750 be haughty1361 because of my holy6944 mountain.2022

12) I will also leave7604 in the midst7130 of thee an afflicted6041 and poor1800 people,5971 and they shall trust2620 in the name8034 of the LORD.3068

13) The remnant7611 of Israel3478 shall not3808 do6213 iniquity,5766 nor3808 speak1696 lies;3577 neither3808 shall a deceitful8649 tongue3956 be found4672 in their mouth:6310 for3588 they1992 shall feed7462 and lie down,7257 and none369 shall make them afraid.2729

14) Sing,7442 O daughter1323 of Zion;6726 shout,7321 O Israel;3478 be glad8055 and rejoice5937 with all3605 the heart,3820 O daughter1323 of Jerusalem.3389

15) The LORD3068 hath taken away5493 thy judgments,4941 he hath cast out6437 thine enemy:341 the king4428 of Israel,3478 even the LORD,3068 is in the midst7130 of thee: thou shalt not3808 see7200 evil7451 any more.5750

10) Oorkant die riviere van Kus vandaan sal my aanbidders, my verstrooide gemeente, my offerande bring.

11) Op dié dag hoef jy jou nie te skaam weens al jou dade waarmee jy teen My oortree het nie; want dan sal Ek uit jou midde wegruim die wat in jou oormoedig jubel, en jy sal jou nooit hoogmoedig gedra op my heilige berg nie.

12) En Ek sal tussen jou in laat oorbly 'n ellendige en geringe volk wat by die Naam van JAHWEH skuiling soek.

13) Die oorblyfsel van Israel sal geen onreg doen en geen leuentaal spreek nie, en in hulle mond sal geen bedrieglike tong gevind word nie; maar hulle sal wei en neerlê, en niemand sal hulle verskrik nie.

14) Jubel, o dogter van Sion, juig, o Israel! Verheug jou en jubel van ganser harte, o dogter van Jerusalem!

15) JAHWEH het jou oordele opgehef, jou vyand weggeveeg; die koning van Israel, JAHWEH is by jou, jy sal geen kwaad meer vrees nie.

Page 30: Blomtuin of droë rangskikking?

Maar wat sê die gedeeltes oor die vraag? Sef. 3

16) In that1931 day3117 it shall be said559 to Jerusalem,3389 Fear3372 thou not:408 and to Zion,6726 Let not408 thine hands3027 be slack.7503

17) The LORD3068 thy God430 in the midst7130 of thee is mighty;1368 he will save,3467 he will rejoice7797 over5921 thee with joy;8057 he will rest2790 in his love,160 he will joy1523 over5921 thee with singing.7440

18) I will gather622 them that are sorrowful3013 for the solemn assembly,4480, 4150 who are1961 of4480 thee, to whom the reproach2781 of5921 it was a burden.4864

19) Behold,2009 at that1931 time6256 I will undo6213 (853) all3605 that afflict6031 thee: and I will save3467 (853) her that halteth,6760 and gather6908 her that was driven out;5080 and I will get7760 them praise8416 and fame8034 in every3605 land776 where they have been put to shame.1322

20) At that1931 time6256 will I bring935 you again, even in the time6256 that I gather6908 you: for3588 I will make5414 you a name8034 and a praise8416 among all3605 people5971 of the earth,776 when I turn back7725 (853) your captivity7622 before your eyes,5869 saith559 the LORD.3068

16) In dié dag sal aan Jerusalem gesê word: Vrees nie, o Sion, laat jou hande nie slap hang nie!

17) JAHWEH jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel.

18) Die wat bedroef is, ver weg van die fees, versamel Ek; hulle hoort by jou, die smaad druk swaar op hulle.

19) Kyk, in dié tyd sal Ek met al jou verdrukkers handel; en die wat kreupel is, sal Ek red; en die wat verjaag is, versamel; en Ek sal hulle maak tot 'n lof en tot 'n roem wie se skande oor die hele aarde was.

20) In dié tyd sal Ek julle aanbring, ja, in die tyd wanneer Ek julle versamel; want Ek maak julle tot 'n roem en tot 'n lof onder al die volke van die aarde, wanneer Ek voor julle oë julle lot verander, sê JAHWEH.

Page 31: Blomtuin of droë rangskikking?

Maar wat sê die gedeeltes oor die vraag? Sef. 3

10) Vêr suid, van anderkant die groot mere van Afrika sal my verjaagde aanbidders my roem en eer besing.

11) Dan hoef julle jul nie meer te skaam vir die vertroue wat jy in mense, eerder as in Ek, jul God, gestel het nie. Want ek sal onder jou almal verwyder wat op mense roem en reken hul eie planne sal hul red. Jy sal weer bely dat net Ek jou uitkoms is en nooit weer in jou eie krag handel teenoor My nie.

12) Al wat van jou sal oorbly, is hulle wat by My kom skuiling soek en vir wie ek beskerming gee.

13) Die laaste wat oorgebly het van Israel – julle sal geregtigheid bedryf en eerlik wees en ophou met slim en misleidende planne; julle sal my Woord eet en bepeins, en jul rus sal nie versteur word nie.

14) Wees bly o nageslag van Israel! Verheug jou en jubel van ganser harte, o afstammelinge van Jerusalem!

15) JAHWEH het jou oordele opgehef, jou vyand weggeveeg; die koning van Israel, JAHWEH is by jou, jy sal geen kwaad meer vrees nie.

16) In dié dag sal aan Jerusalem gesê word: Hou op bang wees, o Sion, raak besig, spring aan die werk!

17) JAHWEH jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel.

18) Die ander wat hartseer is, en nie saam met julle kan feesvier en bly wees nie, omdat hulle nog vêr weg is, versamel Ek; hulle hoort eintlik ook by jou, die vervolging druk nog swaar op hulle daar vêr.

19) Kyk, in dié tyd sal Ek met al jou verdrukkers handel; en die van julle wat verwond en seer is, sal Ek red; en die wat verjaag en vervolg is, versamel; en Ek sal julle wat eens deur die hele wêreld as swartskape en skandalig beskou is voor almal se oë uitwys as regverdig en reg – dat My lof en roem deur julle besing word.

20) In dié tyd sal Ek julle aanbring van vêr, ja, in die tyd wanneer Ek julle bymekaarmaak en weer terugbring; want Ek maak julle tot 'n roem en tot 'n lof onder al die volke van die aarde, wanneer Ek voor julle oë (en hulle oë) julle lot verander, sê JAHWEH.

Page 32: Blomtuin of droë rangskikking?

‘n Deurbreker…..wat voor die res uit gaan, ‘n basuin, ‘n vaandel, ‘n teken vir ander om te sien. Een wat

voor die Keiser staan – tot veroordeling van baie, tot bemoediging van die regverdiges.

Is daar ‘n korrelasie tussen Jer. 18, Sef. 3, en Miga 2?

Mig 2:12 Gewis sal Ek jou geheel en al versamel, o Jakob! Gewis sal Ek vergader die oorblyfsel van Israel; almal bymekaarbring soos skape in 'n kraal,

soos 'n kudde in sy weiveld; en dit sal dreun van mense. Mig 2:13 Die deurbreker (????) sal optrek voor hulle uit:

hulle (die res van Israel) sal deurbreek en deur die poort intrek en daardeur uittrek; en hulle koning (Jahshua op die troon van

Dawid) sal voor hulle uit gaan, en JAHWEH heeltemal vooraan.

Page 33: Blomtuin of droë rangskikking?

En Openbaring….? Open 12:1 En 'n groot teken het in die hemel verskyn: 'n vrou wat met die son bekleed was, en die maan was onder haar voete, en op haar hoof 'n kroon van twaalf sterre; Open 12:2 en sy was swanger en het uitgeroep in haar weë en barensnood. Open 12:3 En 'n

ander teken het in die hemel verskyn, en daar was 'n groot vuurrooi draak met sewe koppe en tien horings, en op sy koppe sewe krone; Open 12:4 en sy stert het die derde van die sterre van die hemel meegesleep en hulle op die aarde gegooi. En die draak het gestaan voor die vrou wat op die punt was om te baar, sodat hy haar kind sou verslind sodra sy

gebaar het. Open 12:5 En sy het 'n manlike kind gebaar, wat al die nasies met 'n ystersepter sou regeer; en haar kind is weggeruk na God en sy troon (dit was Jahshua –

wie se moeder, die vrou, Israel was). Open 12:6 En die vrou het na die woestyn (eenkant, apart in die wildernis) gevlug waar sy 'n plek het wat deur God gereed gemaak is (Jahweh was dus self betrokke by die aanloop en stigting van die “plek” wat vêr en eenkant is), dat hulle haar daar sou onderhou duisend twee honderd en sestig dae lank. Open 12:7 En

daar het oorlog in die hemel gekom: Mígael en sy engele het oorlog gevoer teen die draak, en die draak en sy engele het oorlog gevoer; Open 12:8 en hulle kon nie oorwin nie, en

hulle plek was in die hemel nie meer te vinde nie. Open 12:9 En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word duiwel en Satan, wat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is saam met hom neergewerp. Open 12:10 Toe hoor ek 'n groot stem in die hemel sê: Nou het die heil en die krag en die koningskap die eiendom van onse God geword, en die mag van sy Christus; want die aanklaer van ons

broeders is neergewerp, hy wat hulle aanklaag voor onse God, dag en nag. Open 12:11 En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis, en

hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie.

Page 34: Blomtuin of droë rangskikking?

En Openbaring….? Open 12:12 Daarom, wees verheug, o hemele en die wat daarin woon; wee die

bewoners van die aarde en die see, want die duiwel het na julle neergedaal met groot woede, omdat hy weet dat hy min tyd het. Open 12:13 En toe die draak sien dat hy

neergewerp is op die aarde, het hy die vrou vervolg wat die seuntjie gebaar het; (verlede tyd – die seun is klaar gebore, dus na die jaar 0) Open 12:14 maar die twee vlerke (is daar ‘n korrelasie met “vlerkgegons” in Jer 18?) van die groot arend is aan die vrou gegee, sodat

sy na die woestyn, na haar plek, kon vlieg, waar sy uit die gesig van die slang (eenkant waar die slang haar uit oog verloor) onderhou word, 'n tyd en tye en 'n halwe tyd. Open 12:15 En die slang het uit sy bek water (die beeldspraak van woorde, lering, ideologie)

soos 'n rivier agter die vrou aan uitgegooi, om haar te laat wegvoer deur die rivier (sy het die valse lering geglo en haar daardeur laat lei). Open 12:16 En die aarde het die vrou te hulp

gekom, en die aarde (die aardse skepsels, wilde diere van die aarde) het sy mond oopgemaak en die rivier opgesluk (het die valse lering en ideologie verteer en openbaar as nutteloos – dit het die vrou losgebreek van uit die stroom en krag van die valse leringe), wat

die draak uit sy bek uitgegooi het. Open 12:17 En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge (wat

nog vêr van haar af is – hulle wat vêr is, op wie die vervolging dan rus – wat bedroef is ) wat die gebooie van God bewaar en die getuienis van Jesus Christus hou.

G2048 - er'-ay-mos

Of uncertain affinity; lonesome, that is, (by implication) waste (usually as a noun, G5561 being implied): - desert, desolate, solitary, wilderness

Page 35: Blomtuin of droë rangskikking?

Maar na alles gesê en gedaan is – is dit nie bepalend nie.

Behou jou hoop in Jahweh, en laat niemand jou wysmaak jy mag nie hoop nie!

Rom 8:24 Want ons is gered in hoop; maar die hoop wat gesien word, is geen hoop nie; want wat iemand sien, waarom hoop hy dit nog? Rom 8:25

Maar as ons hoop wat ons nie sien nie, dan wag ons daarop met volharding. Rom 8:26 En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, maar die Gees self tree vir ons in met

onuitspreeklike sugtinge. Rom 8:27 En Hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die wil van God vir die

heiliges intree. Rom 8:28 En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede

meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.

Page 36: Blomtuin of droë rangskikking?

Ten slotte –

Vir die moontlikheid dat dit nie te vêrgesog is nie…

Gaan hierdie Desember op die 16de, en bring ‘n lewende geskenk van lof en eer

aan Jahweh…elke dag as persoon, maar as volk, op die 16de.