breederivier gazette 22 oct 2013

12
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Breederivier Year 17 • 22 Oktober 2013 | Tel. 023 626 5212 Jongman sterf voor gewilde kuierplek HILDERINE SCHRÖDER Die Robertson-polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag ná die dood van ’n jong man buite ’n gewilde kuierplek op dié dorp. Deon Malherbe (25), van Goudmyn buite Ashton, is oorlede ná hy Saterdag kort ná middernag naby Greendoor deur ’n taxi raak- gery is. Volgens lt. (v) Cynthia Mngcele, polisie- woordvoerder, het beamptes ’n klagte van ’n ongeluk op die hoek van Adderley- en Kort- straat ontvang. Met hul aankoms op die to- neel omstreeks 00:05, was Malherbe reeds oorlede. Volgens Mngcele is dit in dié stadium glad nie duidelik presies hoe die ongeluk gebeur het nie. Bewerings dat die bestuurder van die taxi te voet van die toneel probeer vlug het en deur ’n omstander agterna gesit is, kon nie beves- tig word nie. “Met beamptes se aankoms was hy op die toneel,” het Mngcele gesê. Die 26-jarige verdagte het gister (Maandag) in die Robertson-landdroshof verskyn. Malherbe se ouers het versoek om nie met die media te praat nie. ’n Boesemvriend van Malherbe, wat gevra het dat sy naam nie genoem word nie, sê Mal- herbe se dood het Valleiers diep geskok. “Hy was ’n baie goeie ou wat nooit iets sleg van enigiemand gesê het nie. Hy was die mid- delpunt van die vriendekring.” MEL BOTES LAAT DIE BIESIES BEWE OP WOLWEKLOOF: Die bekende Suid-Afrikaanse sanger Mel Botes het die afgelope naweek by Wolwekloof opgetree. Sy vertoning, Dominoes, het treffers deur Dire Straits en Pink Floyd, sowel as sy eie musiek, ingesluit. FOTO: DEON VAN DEVENTER

Upload: boland-gazette

Post on 24-Mar-2016

256 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Breederivier gazette 22 oct 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Breederivier gazette 22 oct 2013

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Breederivier

Year 17 • 22 Oktober 2013 | Tel. 023 626 5212

Jongman sterf voor gewilde kuierplekHILDERINE SCHRÖDER

Die Robertson-polisie ondersoek ’n saakvan strafbare manslag ná die dood van ’njongmanbuite’ngewildekuierplekopdiédorp.

Deon Malherbe (25), van Goudmyn buiteAshton, is oorlede ná hy Saterdag kort ná

middernagnabyGreendoordeur ’n taxi raak-gery is.Volgens lt. (v) Cynthia Mngcele, polisie-

woordvoerder, het beamptes ’n klagte van ’nongeluk op die hoek van Adderley- en Kort-straat ontvang. Met hul aankoms op die to-neel omstreeks 00:05, was Malherbe reedsoorlede.Volgens Mngcele is dit in dié stadium glad

nie duidelik presies hoe die ongeluk gebeurhet nie.Bewerings dat die bestuurder van die taxi

tevoetvandie toneelprobeervlughetendeur’n omstander agterna gesit is, kon nie beves-tig word nie.“Met beamptes se aankoms was hy op die

toneel,” het Mngcele gesê.Die 26-jarige verdagtehet gister (Maandag)

in die Robertson-landdroshof verskyn.Malherbe se ouers het versoek om nie met

die media te praat nie.’n Boesemvriend vanMalherbe, wat gevra

het dat sy naamnie genoemword nie, sêMal-herbe se dood het Valleiers diep geskok.

“Hywas ’n baie goeie ouwat nooit iets slegvan enigiemand gesê het nie.Hywas diemid-delpunt van die vriendekring.”

MEL BOTES LAAT DIE BIESIES BEWE OP WOLWEKLOOF: Die bekende Suid-Afrikaanse sanger Mel Botes het die afgelope naweek by Wolwekloof opgetree. Sy vertoning, Dominoes, het treffers deur DireStraits en Pink Floyd, sowel as sy eie musiek, ingesluit. FOTO: DEON VAN DEVENTER

Page 2: Breederivier gazette 22 oct 2013

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 22 Oktober 20132

. DieSilverThreads-dienssentrumhousyalge-mene jaarvergadering Donderdag 24 Oktoberom 15:30 by Multi-save Ashton (Bloukamer-saal). Vir meer inligting, bel A. Jaftha by0 023 626 3728.. DieChennaiSuperkidshouSaterdag26Okto-ber ’n hoenderbraai byMullerstraat 37. Die etesluit ’n kwart hoender, wors en slaai in en kosR40. Borde kan van 11:30 af gehaal word. Dieklub vra die gemeenskap se ondersteuning.

Langeberg se mooiste bruid steeds gesoekDie Breederivier Gazette se Bruidskompetisieis volstoom aan die gang. Bruide wat van 1Oktober 2012 tot 28 September vanjaar getroudis, mag inskryf.Omin te skryf, stuur ’nvollengtefoto van jou

in joutrourokmetdie [email protected], of dit aflewer bydieGazet-te se kantoor by Paul Krugerstraat (Absa-ge-bou) langs Foto First.PrysesluitdriegeskenkpakkevanVanLove-

ren(borg) inwatbestaanuit ’nbottelFourCou-sinsRosé, FourCousinsBlushBubbly enFourCousins Strawberry. Beds B’us borg twee ge-skenkbewyse ter waarde van R100 en Bed &Pine City borg twee Cloud Nine-kussings.AvonCosmetics gee ’n geskenkpakmet skoon-heidsprodukte ter waarde van R1 500, twee ge-skenkbewyse van Hair Illusions en Leo-gaste-huis borg verblyf vir ’n nag vir die wenpaar.Inskrywingskoste is R80. Foto’s van deelne-

mers sal elke week geplaas word. Die wennerword op 19November in dieGazette aangewys.Om in te skryf of vir inligting, bel AnneldaGrootboom by 0 023 626 5212.

Om vir jou gunsteling te stem, SMS diewoord“Bride”asookdienaamenvanna45527.SMS’e kos R1,50. Die sluitingstyd vir vandees-week se SMS’e is Sondag 27 Oktober om 11:00.

Om verlede week se inskrywings te sien, be-soek ons webwerf en klik op Galleries/PhotoGalleries.Die eerste week se finalis is Anke Jacobs.

Jean-Mari Smit (née Van Zyl), Robertson. Alicia Khana (née Stuart) van Montagu.

101 reasons to spend time at Grand CaféQuality, traditionaldishesandawarmrelax-ing atmospherewith local districtwines andfree wi-fi are what makes Grand RestaurantandCaféaspecialplaceforanyget-togethers.Here are some more reasons:What item on the menu is definitely

worth a try?Lamb shanks, oxtail, pork belly and mar-

row bones.Doyouhaveinsideandoutsideseating?Yes, we seat 24 inside and 12 on-

deck.Do you cater for small functions

such as parties?Yes, and we do outside catering as

well.Do you do take-aways?Yes, anydishon themenu isavaila-

ble for take-away.Do you serve alcohol?Yes,weare fully licensedand serve

wine, beer and spirits.Are children welcome?Yes, there is a kiddie’s corner with

colouring books and clay.Opening hours:Tuesday to Sunday 08:00 – 17:00.Wednesday to Saturday evenings

for dinner.In what price range is the main cours-

es?

R40 – R100 depending on the dish served.Main dishes are available from 11:00.Contact details:32 Voortrekker Street (next to Sleeping

Beauty Traders).Tel: 0 023 626 5783 or 083 962 9653 (Hans

and Helena Adendorff).Note: Every first Thursday of the month

we have a pensioner’s special served witha free coffee.

Inligting gesoekDieSAPDinAshtonisdringendopsoeknamen-se wat inligting kan verskaf oor die brand watop 30 September by Langeberg Ashton Foodsuitgebreek en hul koelkamers vernietig het.Miljoene rande se skade is tydens die brand

aangerig.’n Beloning word uitgeloof aan enigiemand

wat inligting oor die brand kan verskaf wat tot’n arrestasie kan lei. Bel ao. Jonathan Fransevan die Ashton-speurdiens by 0 079 894 1798.

Page 3: Breederivier gazette 22 oct 2013

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 22 Oktober 2013 3

Owner sentenced for neglectHILDERINESCHRÖDER

A Robertsonman received aR1 000 fine andhasbeen forbid-den to own anyanimals for thenext five yearsafter beingfound guilty ofanimal crueltyand neglect inthe Robertsonregional court.

GodfreyPaulsen recentlypleaded guilty tothe chargesagainst him aftercharges werelaid by the Wine-lands SPCA afterit found a severely underfed dog inPaulsen’s possession.

Paulsen had adopted the boerbulltype pup, called Bruno, in 2011 andtook it to the SPCA for its initial inoc-ulation.Thedogwas,however,nevertaken back to the SPCA for follow-upinoculations.

Inspectors fromtheSPCAfollowedup on the case and found Bruno inshocking conditions.

The severely emaciated dog wasfound locked in a metre square dis-used back shed. It was suffering fromricketts due to inadequate diet andlack of exercise and food andweighed less than half its expectedweight.

The shed where it was kept wasfilthy, according to Lesley Beviss-

Challinor, inspector at the Wine-lands SPCA.

Upon an examination by a vet, itwas found that a mealie cob was em-bedded in the dog's intestines. It wasdecided to put the animal down.

Although Beviss-Challinor wel-comed the verdict handed down toPaulsen, she is not happy about hissentence. “Everything the animalwent through wasn’t consideredwhen the sentence was handeddown. The animal didn’t only sufferphysical abuse, but also mentalabuse.”

According to Beviss-Challinor theSPCA wanted to lay formal chargesagainst Paulsen in the beginning oflast year but a settlement out of courthad been reached and Paulsen

agreed to do 100hours of com-munity serviceat the BreedeValley SPCA.He, however,nevergotroundto doing this.

According toPaulsen he hadexplainedtotheparties in-volved that hewas workingfull time duringthe week aswell as from08:00 to 13:00 onSaturdays andwas thus una-ble to performcommunityservice.

Paulsen fur-ther stated that

he didn’t deliberately neglect hisdog. The animal, he said, usually atea certain type of dog food, but the lasttime he tried to buy the particularbrand it was out of stock. He boughta different kind of food, but this, headded, caused the animal to get con-stipated.

The animal was kept in its enclo-sure for its own safety, he further ex-plained. “There are other dogs in theyard as well and it was the only placewhere he could be under a roof aswell as safe. I didn’t want to keep himon a chain outside.”

The family is saddened by the lossof their pet, Paulsen stated. “Thechildren were starting to get at-tached to him. I never meant for thisto happen.”

Bruno, a boerbull-cross, had to be put down after he was found severely malnourishedby the Winelands SPCA. PHOTO: SUPPLIED

Constitution Road WineGrowers kry ’n hupstootJOLINE VAN DER MERWE

Montagu Foods het verlede Donder-dag (17 Oktober) ’n donasie vanR175 000 aan die Constitution RoadWine Growers op hul plaas Klipdrift,net buite Robertson, geskenk.

Constitution Road Wine Growersis ’n vrouebemagtigingsprojek watin 2008 van stapel gestuur is en toe-sien dat 183 swart vroulike plaaswer-kers ’n 66%-aandeel in die plaas het.

Marta Fielies, ’n toesighouer, lidvan die onderbestuur asook ’n aan-deelhouer op die plaas, sê die donasiewat sy as verteenwoordiger van diegroepvroueontvanghet,salvirhulle’n groot hupstoot gee.

Fielies werk sedert 2004 op Klip-drift en is sedertdien ook ’n aandeel-houer. “Ek is trots dat ek ’n aandeel-

houer is en die geleentheid het omvir my kinders ’n nalatenskap agterte los,” vertel Fielies.

Die skenking van Montagu Foods,wat deel van die Libstar-groep is, salaangewend word om 10 ha perskeswat reeds aangeplant is, in stand tehou en later uit te voer.

“Omdat Montagu Foods ’n swart-bemagtigingsmaatskappy is, glo onssterk daarin om vroue, en veral diéwat voorheen benadeel is, te bevor-der,” sê Ingrid Uys, finansiële be-stuurder van Montagu Foods.

Die Constitution Road Wine Gro-wers toon nog nie ’n wins nie, dusword enige geldelike steun, soos diévan Montagu Foods, verwelkom.

Skenkings word gebruik om win-gerde, appelkoos en perskebome so-wel as groentetuine, aan te plant.

Marta Fielies ontvang hier ’n tjek van R175 000 van J.D. van Deventer, Ingrid Uys enJack Friendman van Montagu Foods. FOTO: JOLINE VAN DER MERWE

Page 4: Breederivier gazette 22 oct 2013

Breederivier Gazette Schools - Skole Dinsdag 22 Oktober 20134

ACHIEVERS: Three pupils of the Lo-gos Christian School in Robertson,Kirsten Slaney, Armand Cilliers andAltus Cilliers, have recently partici-pated in the Northern Boland Tennistrials and Altus was chosen as no.1 for the Northern Boland Tennisteam. Another pupil, Daniel Slaney,participated at the recent All AfricaStudent Convention, where ACEhigh school pupils participated invarious categories such as art, mu-sic, sport and academics. Daniel re-ceived a USA nomination to repre-sent the ACE schools in tennis inthe United States in 2014. Here are(from left) Altus Cilliers, KristenSlaney and Armand Cilliers withDaniel Slaney at the back.

PHOTO: ZELDA KLOPPERS

TENNIS: Drie leerlinge van dieHoërskool Robertson het on-langs aan die Noord-Boland-tennisproewe deelgeneem enis daarna in die Noord-Bo-landspan opgeneem. CheslinArendse is no. 5 vir seunso.14, Madri Conradie is no. 3en Margarete van Eeden no.4 vir meisies o.17. Van linksis Madri, Cheslin en Margare-te.

GOEIE TIKKIE KUL-TUUR: Dié leer-linge van die Hoër-skool Montagu isas algehele wen-ners in verskillen-de kategorieë byvanjaar se Monta-gu Jeugkunste-fees aangewys.Agter is Elma Bur-ger (fotografie),Karla van Rens-burg (Engelse lite-ratuur) en JanaGroenewald(gr. 8-kuns). Vooris Lourens Strauss(gr. 11-kuns) enJayam du Preez(gr. 9-kuns).

GOEIE PUNT: Die Hoërskool Montagu se Junior Redenaarskompetisie het op 12 September in die skoolse biblioteek plaasgevind. Die deelnemers is geprys vir hul goeie en deeglike voorbereiding. Die gehooris vermaak met pittige idiomatiese uitdrukkings deur Karla van Rensburg (links) en oor die vingers getikdeur Alexa Esterhuyse (middel) oor swak toeskouergedrag by sportbyeenkomste. Die wenner van die aand,Franco van Deventer (naaslinks) het geredeneer dat tienertaal nie Afrikaans skade aandoen nie. Hy hetdie gehoor daaraan herinner dat Afrikaans destyds ontstaan het as ’n mengsel van ’n klomp ander tale,wat as kombuistaal bekend gestaan het. Die taal wat tieners vandag gebruik, sal dus nie aanleiding daartoegee dat Afrikaans as taal sal verdwyn nie, maar eerder Afrikaans sal verryk deur nuwe woorde wat geskepword. Van die ander deelnemers was Annabella du Plessis (voorsitter, naasregs) en Lillisia Jonas.

Page 5: Breederivier gazette 22 oct 2013

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 22 Oktober 2013 5

Inbrake stygANITA DE KOCK

HuisinbrakeinRobertsonhetdieafgelopetwee tot drie maande drasties toegeneem.

Volgenskapt.M.A.KlaastenvandieRobert-son-polisie is hulle deeglik bewus van die ten-densenwordhardgewerkomdievlaag inbra-ke in veral Van Zyl- tot en met Konstitusie-straat, aan bande te lê.Die inbrekers is tussen 18 en 36 jaar oud

en tree waaghalsig op deur die misdrywe ge-durende die dag te pleeg.Klaasten sê dit is ’n nuwe tendens, want in

die verlede het die meeste inbrake snagsplaasgevind. Die rede daarvoor kan wees datbaiemense bedags werk. Gevalle waar inbra-ke plaasvind terwyl die inwoners in die huiswas, het egter ook voorgekom. In dié gevallehet diemisdadigers op die vlug geslaan sodrahulle besef het daar ismense in die huis. Hoe-welverskeieverdagtesreedsgeïdentifiseeris,kon die polisie nog geen beskrywings van dieinbrekers kry nie.Sedert die toename in inbrake het die poli-

sie hul patrollies in dié gebied opgeskerp enis hulle ook besig om buurwagte te organi-seer.Nóg ’n kommerwekkende probleem is in-

brake in motors wat in die strate geparkeerstaan. Klaasten doen ’n beroep op mense omhul motors te sluit en nie pakkies of anderitems op die sitplekke te los nie. Tans blykdit dat veral besoekers aandie dorp semotorsgeteiken word.Kettingwinkels word versoek om hul klan-

te, veral oornawekewanneerdaarbaiebesoe-kers in die dorp is, te waarsku teenmotordie-we. Die diewe gebruik elektroniese toerus-ting ommotors wat elektronies gesluit word,oop te sluit.Tot nou toe is niemand nog in enige van die

voorvalle beseer nie. Die gemeenskap wordgevra om hul huise se deure en vensters tesluit, alarms te stel of enige ander metode inte span om inbrake te voorkom.Bel die Robertson-polisie by 023 626 8340 as

jy inligting het wat hulle met hul ondersoekekan help.

)DieMontagu-polisie is dringend op soek naAshwin Sebastiaan wat hulle moontlik metdie ondersoek van ’n huisbraak- en diefstal-saak kan help. Hy is ongeveer 19 jaar oud enwasvoorheenvanOlienlaan27. Indienenigie-mand weet waar hy hom bevind, kan hullesp.ao. Frikkie Conradie by 0 079 894 1784 of023 614 8306 bel.

IS THIS YOURS? The Robertson Police need informa-tion regarding the owner of the items in this trolley.The itemswere foundabandonedor in thepossessionof suspects. Proof of ownership must be provided.Contact WO Jupeter Smith on 0 084 749 1742 orWO Julian Stevens at 023 626 8354.

Armed robberyThe police in Robertson are investigating arobberyattheHabipiMiniMarketinNkqube-la on 29 September. According to the com-plainant, three unknown suspects, two ofthem armed, entered the shop. While theyheld the owner and his assistant at gunpoint,they tookR7 000 fromthe cash register aswellas cigarettes from the shelves. The owner andhis assistant were locked up before the sus-pects ranaway.Anyonewith informationcancall detective WO Williams on 023 626 8349.

Page 6: Breederivier gazette 22 oct 2013

Breederivier Gazette Advertisement - Advertensie Dinsdag 22 Oktober 20136

Roodezandt vier 60 uitnemende jareRoodezandtWynkelderinRobert-son het op 18 September vanjaarsy 60ste bestaansjaar gevier. DiewynkelderisdeurledewateersbySonskyn Wynkelder gepars het,met slegs 14 000 pond en uit ge-huurde geboue begin.

In 1954, net voor parstyd, is daarbesluit dat die wynkelder se naamRoodezandt sal wees, verkry van dieplaas Over het Roodezandt waaropdie eerste erwe in Robertson toege-ken is.

Soos die onderneming gegroei het,is die geboue, toerusting en grond la-ter deur Roodezandt Wynkelder oor-gekoop. Die wynkelder is een van diegrootste wynverskaffers vir geselek-teerde handelsmerke wêreldwyd.Goeie kwaliteit wyne word hier vol-gens kliënte se spesifikasies gemaakteen billike pryse.

Vandag het Roodezandt meer as 60

lede in ’n 30km-radius rondom diekelder. Meer as 33 000 ton druiweword jaarliks hier gepars. Ondankshierdie groot volume, val die klemsteeds op gehalte en hou Roodezandttred met die behoeftes van sy kliënte.

Lede is oor ’n groot gebied verspreiwat verseker dat druiwe van goeiegehalte jaarliks ontvang word. So-doende word wisselende gehalte inproduksie en kwaliteit uitgestryk.Verskillende grondtipes en mikro-klimate veroorsaak dat interessantevariasies in die karakter van diedruiwe en wyn voorkom.

As aansporing vir verskaffers omhoë kwaliteit druiwe te oes, gee diekelder ’n merietesertifikaat aan ledewat aan sekere vereistes voldoen.

Moderne toerusting word voortdu-

rend aangeskaf om te verseker datdie beste kwaliteit wyne produseerword.

By wynskoue en wynveilings isRoodezandt altyd ’n kelder om meerekening te hou. Die kelder neem ge-reeld aan die Nederburgveiling, Ve-ritas en internasionale wynskouedeel en behaal altyd goeie sukses.

Die kelder se wyne word hoofsaak-likuitgevoerenaangroothandelaarsgelewer. Hulle het wel ’n reeks watonder die Roodezandt-handelsmerkgeproduseer word waaronder Bal-thazar Methode Cap Classique, sau-vignon blanc, chenin blanc, spesialelaat oes, Keizer’s Creek Droë Rooi,syrah, cabernet sauvignon, rooimuskadel en druiwesap asook die 5FBag in a Box-reeks.

Roodezandt Wynkelder is in Voortrekkerstraat, Robertson geleë. FOTO’S: VERSKAF

Die eerste balansstaat pryk op die murevan Roodezandt Wynkelder. Die kelder is60 jaar gelede met 14 000 pond begin.

Come see, taste for yourselfRoodezandt, situated in the centre ofRobertson on the R60 between CapeTown/Worcester and Ashton/PortElizabeth, also hosts cellar tours forwhich appointments are required.The cellar tours are as follows: Mon-day to Friday 09:00 – 12:00 and 14:00– 17:00. Appointments are requiredfor cellar tours during harvestingand pressing season and are recom-mended, but not compulsory, duringthe rest of the year.

For details on group tastings, con-tact the cellar on 0 023 626 1160 or al-ternatively send email to [email protected].

Wine can be purchased at The Roo-dezandt Wine Cellar from Mondaysto Friday between 09:00 and 17:00.ThecellarisclosedonSaturdays, butits wines are available at La VerneWine Boutique at cellar prices. Roo-dezandt is also closed on Sundaysand public holidays.

Abé Rossouw (al-gemene bestuur-der), Christie Steyt-ler (produksiebe-stuurder) en BenKriel (voorsitter vandie direksie). FO-TO’S: JOLINE VANDERMERWE

’n Nuwe stoor en gisstoorword tans by RoodezandtWynkelder aangebou.

Page 7: Breederivier gazette 22 oct 2013

Breederivier GazetteAdvertisement - AdvertensieDinsdag 22 Oktober 2013 7

Roodezandt reg vir wynpretRoodezandt neem elke jaar deel aan ver-skeie feeste wat in die Robertson-omge-wing aangebied word, soos die WackyWi-ne Weekend en Wine on the River.

Roodezandt Wynkelder is bekend vir sy out of thebox-denkwyse. Elke jaar kan feesgangers die geleent-heid kry om edelstene (ja, edelstene!) te wen. Hullehet selfs al ’n diamant weggegee!

By Roodezandt drink jy nie net die wyn nie, jy swem ook daarin.

Een van die grootste trekpleisters, wat sommiges laatinduik en ander laat gril, is die rooiwyn-bad. Hordes mense woon elke jaar die Wacky Wine Weekend in en om Robertson by.

Page 8: Breederivier gazette 22 oct 2013

Breederivier Gazette Advertisement - Advertensie Dinsdag 22 Oktober 20138

Roodezandt moving in newdirection with Cap ClassiqueIn October 2009 Roodezandt Winery launchedits Chardonnay fermented Methode Cap Clas-sique (MCC) 2007.

The Balthazar Brut 2007 (MCC) was namedafter Johannes Balthazar Kloppers, fondlyknown to all in the Robertson area as “OomBaltus,” formerchairpersonof theRoodezandtboard.

The yeast’s contact time to create this re-freshing sparkling wine was two years and itwas then left to mature in the bottle. All thegrapes used to create Roodezandt’s first MCCwere specially chosen for this purpose. Thischardonnay vineyard yields a light harvestand is planted on well drained Karoo soil.

The Balthazar Brut 2007 (MCC) was the only

cooperative winery MCC that received anaward at the Wine Magazine Amorim CapClassique Challenge in 2010. It also receiveda silver medal at the Veritas awards.

This is the first MCC made by a co-op in theRobertson area and only the second made bya co-op in SA.

This sparkling wine was hailed by promi-nent MCC experts because of its refreshing ap-ple flavours with a yeasty richness and finebubble.

“This is truly a new direction that Roode-zandt is moving in,” was the comment of oneof the MCC experts.

This sparkling wine can be ordered fromRoodezandt Winery.

The award-winning Roodezandt Balthazar Brut 2007(MCC) was named after Oom Baltus, former Roode-zandt chairman. PHOTO: SUPPLIED

Page 9: Breederivier gazette 22 oct 2013

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 22 Oktober 2013 9

KOSBARE HERINNE-RING: ’nGazette-leserhet dié fotobydie kan-toor op Robertson in-gehandig. Hy het ’n oufotoraam gekoop metdié foto daarin. Daaris geen besonderhedeop die foto nie afge-sien van die datum30Februarie 1949. In-dien enigiemand diepaartjie op die fotoherken of meer inlig-ting oor hulle het, belAnita de Kock by0 023 626 5212.

FESTIVAL: The opening of the annual Christ Festival recently took place in the Robertson CorrectionalCentre’s dining hall. Inmates also took part in this spiritual event. Pictured here are members of theorganising committee and M. Joseph (CC Operational Support) and H.F. Arendse (Spiritual and MoralDevelopment Coordinator). PHOTOS: SUPPLIED

OUTREACH: Members of the Dutch Reformed Congregation visited the Robertson Correctional Centreas part of their spiritual outreach programme. The church group was led by Bertha Bosman. The groupmembers taught the offenders some new Christian songs and also encouraged them with a scribturefrom the Bible. Among the group are W.L. Pienaar (head of the Centre) and H.F. Arendse (Spiritual andMoral Development Coordinator).

PIENK BOME VIR PAULINE-PROJEK: Leerlinge van dieWillem Buchholz Primêre Skool het ook by die PienkBome vir Pauline-projek aangesluit. Dié projek hetverlede jaar in Graaff-Reinet afgeskop en sedertdienna tientalle dorpe uitgebrei. Dit behels dat mensepienk materiaal koop om óm boomstamme te draai.Die projek is deur Carol-Ann van Jaarsveld begin inherinnering aan haar ma en ouma wat sy aan kankerafgestaan het. Altwee het Pauline geheet. Carol-Annhet die niewinsgewende organisasie gestig om geldvir kankerlyers in te samel. Hierdie projek het gegroeitot op nasionale vlak met bykans 80 dorpe in Suid-Afrika wat daaraan deelneem. Dit vind elke Oktober-maand plaas siende dat Oktober ook kankerbewus-makingsmaand is. Hier (voor) is Erin-Lee Valentein,Fredel Konstabel, Cindy Wildschut en Jay-Dene Jan-tjies met (agter) Poshia Hart, Waranice van Wyk enChenone Hart. FOTO: VERSKAF

Page 10: Breederivier gazette 22 oct 2013

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 22 Oktober 201310

FAMILIE-KENNISGEWINGS

FAMILYNOTICES

08

Sterfgevalle

Death Notices

PAPP LENIEGeb.24/04/1975-Gest.15/10/2013Begrafnisdiens vind plaasSondag, 27 Oktober om11vm by die huis in VanNiekerkstraat 5 en 12 nmin die VGK kerk, Kerkstraatin Mcgregor.

PAGE CHRISGeb.15/05/1954-Gest.17/10/2013Sag heengegaan in die ou-derdom van 59 jaar. Be-grafnisdiens Saterdag, 26Oktober 2013 om 8vm bydie huis in Tweedelaan 15,Mcgregor en 9vm in dieNuwe Apostoliese kerk.Sal onthou word deur vrou,kinders, kleinkinders, enagterkleinkinders & Page-familie.

ADENDORFFAARONGeb.25/10/1946-Gest.20/10/2013Die Roudiens vind plaasDonderdag, 24 Oktober2013 om 7nm. Begrafnis-diens Sondag27 Oktober 2013 om 12nmby die huis inLangebergstraat 88 en1nm by die Rooms Katolie-ke kerk (Vader Saal).Vrydag, 25 Oktober sal joueerste verjaarsdag wegwees van ons. Ons gaanjou baie mis, maar gun joudie rus. Van jou vrouMakkie, kinders Henry, Ar-nold, Murtell, Jenovan,kleinkinders en agterklein-kinders.

11

In Memoriam

JANSENMAGRIETA(Maggie)Geb.22/10/1926-Gest.07/06/2011Met liefde dink ons vandagaan ons Moeder met haar3de verjaarsdag weg vanons. Van kinders enkleinkinders.

TEKOOPFORSALE

76

Landbou

Agriculture

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

1141

Algemene

Dienste

General Services

INJONGO YETHUCONSTRUCTION &PROJECT. Painting,cabinetmaking. For perfectbuild in cupboards, ceiling,brick laying & renovations.Also do repairs ofcupboards & wall drops.25 Burwanastreet,Nkquebela, Robertson0788197628 email:mandla2012nokia.com

MOTORSVEHICLES

154

Voertuie te Kooponder R50 000

Vehicles for Saleunder R50 000

VWMIKROBUS, pad-waardig. Lopend het taxisitplekke in,R26 000 (o.h.b),voetstoots. Kontak0836804880/0781368481.

BESIGHEIDBUSINESS

194

Sake Geleenthede

Business

Opportunities

BESIGHEIDGELEENT-HEID! Kontak my as jysakke vol geld wil maakmet Avon! Sulene 078 3013771.

BLOMME VIR DIEGROOT DAG:Collete Vos, vanLilies & Lavender,het dié spesialeruiker vir ’n bruidop haar troudaggemaak.

ASEMROWENDE VENUE: Janine en Christo is op 16Maart vanjaar by die Olivae Landgoed in Worcestergetroud. Vir enige navrae, kontak Helmare Morkelby 082 5320641 of 023 341 2436, of stuur ’ne-pos na [email protected].

Page 11: Breederivier gazette 22 oct 2013

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 22 Oktober 2013 11

Tell your story on our website and become part of the Citizen Journalism trendIn the know. A writer at heart. Embracing thedigital era. If this is you, there’s nothing keep-ing you from becoming our next citizen jour-nalist. With our Citizen Journalism drive, theGazette and its sister papers are encouraging

you to publish your news, views and photos,directly to our extensive community of read-ers. No matter the topic. No matter the length.As long as it’s local, legal, in good taste andnot an advert, we’ll publish it on our website.

Of course the cream of the crop might alsomake it into our print edition.

We would love regular contributions, butdon’t hesitate to send in once-offs either. If youwere in the right place at the right time and

filmed that once-in-a-lifetime video or took astriking photo, we want it too. Simply go towww.bolandgazette.co.za, click on the TellYour Story/Upload your Photo button on thehome page and fill out the provided template.

Page 12: Breederivier gazette 22 oct 2013

Breederivier

Year 17 • 22 Oktober 2013 | Tel. 023 626 5212

Langeberg biedsy eie driekampFietsryers en ander adrena-lienverslaafdes kan in No-vember aan die LangebergValley Xtri-reeks, ’n kombi-nasie van fietsry, swem enhardloop, deelneem wat byGoudmyn en die Breederi-vier-omgewing aangebiedgaan word.

Die driekamp vind op 16 en 17November plaas en sluit inswem in die Breederivier, ’n ritper fietsop ’nroetewatdeurSte-phen Weyers (wat ook help metdie beplanning van die bekendeCape Epic) gekies is en laastens’n wedloop deur die pragtigewynlande van die omgewing.Die totale item bestaan uit 1,5

km swem, 27 kilometer op ’nbergfiets en 12 kilometer hard-loop. Korter afstande word ookaangebied.

Volgens die organiseerder,Rainier Kloos, is die pragtigeomgewing, die ongereptheid endie gasvryheid van die mensevandieValleidie ideale toestan-de vir ’n driekamp. Hulle beoogom dit ’n jaarlikse gebeurteniste maak.’n Totaal van 50 spanne kan

aan die driekamp deelneem enskole word ook aangemoedigom spanne in te skryf.Registrasie vir die driekamp

vind op 15 en 16 November om17:30 by die Excelsior Landgoedplaas en gaan gepaard met ’npastaparty.Belangstellendes kan ook op

die internet registreer. Inlig-ting oor die roetes en ander be-sonderhede is bywww.xtri.co.za of by [email protected] beskikbaar ofdeur 0 082 449 7666 te skakel.

ROBERTSON-SKAAKVAAR GOED: Tweespanne van die Robert-son Skaakklub het op12 en 13 Oktober aandie Wes-Kaapse Span-kampioenskap in Ci-trusdal deelgeneem enbaie goed gevaar. Diespelers het ook die ge-leentheid gekry om dieinternasionale skaak-meester van Amerika,Gerald Times, en die vi-sepresident van SkaakSA, adv. Lydon Bouah,te ontmoet. ’n Totaalvan 130 spelers vanverskeie klubs in dieprovinsie het aan diekampioenskap deelge-neem en die mededinging was taai. Robertson se A-span het so goed gespeel dat hulle ’n uitnodigingontvang het om aan die Belhar Knights se ope in November deel te neem. Skaak SA het by mondevan Bouah gehoor dat Robertson dalk een of ander tyd ’n skaaktoernooi kan aanbied. Skaak is baiegewild in Robertson en die klub is in die proses omweer ’n naskoolse programby dieMountainview-biblio-teek te begin vir enigeen wat graag aan die sport wil deelneem. Belangstellendes kan die voorsitterby 0 072 228 6847 of per e-pos by [email protected] kontak. Hier verskyn die ledewat aan die kampioenskapstoernooi deelgeneem het. Agter isw Henrico Meyer, Jonathan October,Jacqueline Fritz en Henrich Bothman (president). Voor sit Johney Mouries, Benjamin Pietersen, HeinrichMouries en Peter Fortuin.

BOLAND-KRIEKET:Chamber Josephvan Laerskool Ash-ton het Boland-kleure (o.12) inkrieket verwerf.