concipio - paulroos.co.za

8
Redakteur: Ruan Bruwer Ontwerp en uitleg: Daniel Botha, Matthew Buys, Migael Dannhauser, Justin Reinecke Nuus: Eric Collins, Pierre Liebenberg, Henk Neethling, Simon Brand, Julian Bock Stuurdingetjies: Willem Gous (Hoof), Jacques Hanekom Onderwyser in beheer: Hesti van der Mescht [email protected] | Instagram: @Paul_Roos_Gimnasium | Twitter: @PaulRoos_Gym | Facebook: .com/PaulRoos_Gymnasium UITGAWE/ISSUE 263 JAARGANG XIII 20 FEBRUARIE 2015 Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za. Page 2 Eric Collins & Lieb Loots D ie gevaarlike Bloemhof/PaulRoos- kombinasie het op 11 Februarie wéér met die louere van die Paarl af gekom nadat dié formidabele span Boishaai/Girls’ High en Paarl Gim vir die derde agtereenvolgende jaar die loef afgesteek het. Danksy die verbete en oor- verdowende aanmoediging van honderde BloemRoos-ondersteuners kon ons atlete die dag ’n hele paar rekords losslaan. Die BloemRoos-cheerleaders het ’n on- gelooflike gees geskep en het, saam met Bloemhof se danstroepies, Paul Roos se Drumline en die grootste bokser suid van die Noordpool, gesorg dat die byeenkoms ’n onvergeetlike geleentheid geword het. Benje Momberg spog met nie minder nie as twee rekords op die baan (in die 200m en 400m O/17). Luan van der Vyver, ook die spankaptein, het die 800m in rekordtyd afgedraf! Op Maandag 9 Februarie, met die paalspring, het Jean Fourie reeds vir die Paarliete ’n voorsmakie gegee van wat op Woensdag sou gebeur. Hy het die vorige rekord verbeter met ’n hoogte van 4,10m. ’n Hoogtepunt van die dag was Breyton Poole, (O/15), wat almal na hul asem laat snak het toe hy met amper 30cm hoër as die vorige rekord oor die dwarslat geseil het! Paul Geldenhuis het weer by die hoogspring die rekord laat spat. Bloemroos het as die ouderdomwenners vir O/15 en O/19 weggestap – ’n fantast- iese bydrae tot die oorwinningspuntetell- ing waaroor die manne baie dankbaar is. Geluk aan elke atleet wat deelgeneem het en ook aan die Patriots en die toe- skouers wat te alle tye die gees aan die (hard)loop gehou het. Driehoekkombinasie draf Paarliete vir die derde keer kaf Foto: Inus Grobler

Upload: others

Post on 31-Jul-2022

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Concipio - paulroos.co.za

Redakteur: Ruan Bruwer Ontwerp en uitleg: Daniel Botha, Matthew Buys, Migael Dannhauser, Justin Reinecke

Nuus: Eric Collins, Pierre Liebenberg, Henk Neethling, Simon Brand, Julian Bock Stuurdingetjies: Willem Gous (Hoof), Jacques Hanekom

Onderwyser in beheer: Hesti van der [email protected] | Instagram: @Paul_Roos_Gimnasium | Twitter: @PaulRoos_Gym | Facebook: fb.com/PaulRoos_Gymnasium

Uitgawe/issUe 263 Jaargang Xiii 20 FebrUarie 2015

Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za.

Concipio Page 2

Eric Collins & Lieb Loots

Die gevaarlike Bloemhof/PaulRoos-kombinasie het op 11 Februarie

wéér met die louere van die Paarl af gekom nadat dié formidabele span Boishaai/Girls’ High en Paarl Gim vir die derde agtereenvolgende jaar die loef afgesteek het. Danksy die verbete en oor-verdowende aanmoediging van honderde BloemRoos-ondersteuners kon ons atlete die dag ’n hele paar rekords losslaan.

Die BloemRoos-cheerleaders het ’n on-gelooflike gees geskep en het, saam met

Bloemhof se danstroepies, Paul Roos se Drumline en die grootste bokser suid van die Noordpool, gesorg dat die byeenkoms ’n onvergeetlike geleentheid geword het.

Benje Momberg spog met nie minder nie as twee rekords op die baan (in die 200m en 400m O/17). Luan van der Vyver, ook die spankaptein, het die 800m in rekordtyd afgedraf!

Op Maandag 9 Februarie, met die paalspring, het Jean Fourie reeds vir die Paarliete ’n voorsmakie gegee van wat op Woensdag sou gebeur. Hy het die vorige rekord verbeter met ’n hoogte van 4,10m.

’n Hoogtepunt van die dag was Breyton Poole, (O/15), wat almal na hul asem laat snak het toe hy met amper 30cm hoër as die vorige rekord oor die dwarslat geseil het! Paul Geldenhuis het weer by die hoogspring die rekord laat spat.

Bloemroos het as die ouderdomwenners vir O/15 en O/19 weggestap – ’n fantast-iese bydrae tot die oorwinningspuntetell-ing waaroor die manne baie dankbaar is.

Geluk aan elke atleet wat deelgeneem het en ook aan die Patriots en die toe-skouers wat te alle tye die gees aan die (hard)loop gehou het.

Driehoekkombinasie draf Paarliete vir die derde keer kaf

Foto: Inus Grobler

Page 2: Concipio - paulroos.co.za

Uitgawe/issUe 263 ConCipio page 2

Van Agter die LessenaarFrom Behind the Desk

Deur Jannie van der Westhuizen

SPESIFIEK VIR OUERS / ESPECIALLY FOR PARENTS

SEKURITEIT / SECURITYOns het vanaf 1 Februarie 2015 na ’n ander maatskappy oorgeskakel vir die lewering van sekuriteitsdienste aan die skool. Hierdie

stap bring noodwendig bepaalde verandering mee.Daar sal voortaan van alle ouers verwag word om ’n plakker by Kamer 14 te verkry en aan die regterkant van u mottorruit te

plak. U sal sodoende toegang deur die hoofingang kan verkry. Alternatiewelik sal u die hekregister moet voltooi. Plakkers sal vanaf Maandag

23 Februarie beskikbaar wees.We request all parents to be patient, and to respect these arrangements. Effective security requires all involved to accept inconven-

ience and to make sacrifices.Theft happens on a regular basis – and we know that it is in the most cases caused by strangers to the premises.

JAGKOMPETISIE’n Groep oud-studente het ’n jagkompetisie geloods, ten bate van die PRG-150 Trust. Die prys van die kompetisie is ‘n jagpakket

terwaarde van R50 000. Dit sluit verblyf van twee nagte en alle etes vir vier jagters in.Belangstellendes kan gerus www.prgjag.co.za besoek vir meer inligting.Moedig asseblief ook kennisse of vriende aan om hierdie groep oudstudente se poging, ten bate van die 150-Trustfonds, te onder-

steun. Die trekkingsdatum is 27 Maart 2015.

GOVERNING BODY ELECTIONThe election of a new Governing Body will take place on the 20th of March 2015. [Not on the 8th of March as originally planned.]

Please see the formal notice attached.The term of office of a Governing Body is three years.The Governing Body has the following sub-committees: * Finance * Infrastructure * Human Resources * HostelIt is always valuable to have continuity on a Governing Body, but also to have expertise to serve on the specific committees.The election will take place in the Paul Roos Centre. Bloemhof will have their elections on the same day at the same venue.For the convenience of our parents:The election will take place from 06:45 – 18:00. This requires that the nomination process of candidates will take place between

23rd of February and the 5th of March [08:00]. On the 20th of March there will be no opportunity to make further nominations.Please see the formal notice attached.

Sien asseblief die formele kennisgewing aangeheg.

NOMINATIONS / NOMINASIEFrom / Van 23 Feb 2015 – 09:00Until / Tot 5 Mar 2015 – 08:00

OUERS / PARENTSThe biological or adoptive parent or legal guardian of a learner;

The person legally entitled to custody of a learner;The person who undertakes to fulfil the obligations of a person referred to in the abovementioned towards the learner’s educa-

tion at the shool, including providing a home, feeding, clothing, providing educational, extra mural en medical support for the learner, paying school fees, receiving a school report and acting in loco parentis while the learner is at school.

Die biologiese of aanneemouer of wettige voog van ‘n leerder;Die persoon met wettige aanspraak op sorg vir ‘n leerder;

Die persoon wat onderneem om die verpligtinge van ‘n persoon in bogenoemde 2 punte ten opsigte van die leerder se opvoed-ing op skool na te kom.

QUORUM / KWORUM185 -

We need your vote!Kom stem asseblief!

Page 3: Concipio - paulroos.co.za

Uitgawe/issUe 263 ConCipio page 3

Sportuitslae 16 FebruarieTENNISHier volg die uitslae van die skoleligatenniswedstryde waarby Paul Roos die afgelope week betrokke was:

1. PRG O/19 B: Wen 6 - 0  teen Parel Vallei2. PRG O/19 C: Wen 6 - 0 teen Bridge House3. PRG O/15 A: Wen 4 - 2 teen HJS Boishaai4. PRG O/15 B: Wen 6 - 0 teen Parel Vallei A

Die eerste span word sterkte toegewens vir die komende Gerrie Berner tennistoernooi wat op ons bane plaasvind vanaf Donderd-ag 19 Februarie tot Saterdag 21 Februarie.

Die span is Jan-Louise Maritz, Weyers Meintjies, Christian van der Wath, Gerbrand Smit, Hannes Vorster, Jean Smit en Charles Morkel.

KRIEKETSpan Opponente Uitslag14C Wynberg Verloor met 6 lopies14D Wynberg Wen met 51 lopies14E Wynberg Wen met 9 paaltjies15C Wynberg Gelykop15D Wynberg Wen met 57 lopies15E Wynberg Wen met 4 paaltjies14B Parel Vallei 14A Gelykop14F Wynberg Wen met 10 paaltjies19D Wynberg 19C Verloor met 54 lopies19E Wynberg 19D Verloor met 15 lopies19F Wynberg 19E Wen met 40 lopiesPine Pienaars Wynberg 19F Wen met 23 lopies19A Grey High Verloor met 6 paaltjies19B Grey High Gelykop15A Grey High Gelykop14A Grey High Gelykop14A Wynberg Wen met 6 paaltjies14B Wynberg Wen met 2 paaltjies15A Wynberg Wen met 1 paaltjie15B Wynberg Verloor met 14 lopies19A Wynberg 19A Gelykop19B Wynberg 19B Gelykop19C Wynberg 17A Verloor met 23 lopies

Foto: Ben Barnard

Foto: George CarinusFoto: Ben Barnard

Page 4: Concipio - paulroos.co.za

Uitgawe/issUe 263 ConCipio page 4

WP Xco Championship round 1, held at RheebokskloofO/14: Jamie Penfold 2nd O/16: Rossouw Bekker 1st

Round 3 and final round of the Eliminator series:O/14: Jamie Penfold 2ndO/16: Niel Olivier 1st

Overall after 3 rounds:O/14: Andrew Wyatt 3rdO/14: Jamie Penfold 2ndO/16: Niel Olivier 2nd

MULTISPORT 4de Vyfkamp  by Tokai en 5de Vyfkamp by Paul Roos Seuns O/15                       By   Tokai               By   Paul RoosTimon Machtelinckx                     2de                              1stJaco van Schalkwyk                     1ste                              2de Seuns O/17  Juha van Lill                                 -                                  5de Dylan Styger 3de                               4de Ralf Horstmann 2de                   3deShaun Styger 1ste                   1ste Seuns O/19Curt Human   5de                              5deJacobus Mostert -                                 4deHerculaas Lamprecht -                                 3deFloris Machtelinckx -                                  2deStephan Basson 2de                              -Duan van Schalkwyk 1ste                              1ste 4DE BIATHLé BY PAUL ROOSSeuns O/15Erik Nielsen                                   3deJamie Penfold                                2deBenno van den Berg                     1ste Seuns O/17Gideo Joubert 4deBreyton van der Merwe 3de Seuns O/19Hendrik Venter 2deNick Quenet 1ste

JAARLIKSE INTER-PROVIN-SIALE TWEEKAMP BY

OUDTSHOORN460 provinsiale tweekampatlete

van Boland, WP, SWD, OP en Grens neem deel.

Seuns O/15 Boland B-span, Adam Hubbard Strydom 12de

Seuns O/17 Boland A-span, GJ Bezuidenhoudt. Hy wen die Goue medalje vir 1ste plek en Junior Victor Ludorum trofee vir die hoogste punte van alle junior seuns tot en met O/19 seuns by die interprovinsiale byeen-koms.

Paul Roos was the team of the series and won the PRIZE. Prize was R10 000 kit voucher and an Action Camera. Well done, Guys!

Tour de Stellenbosch Road raceRuderick Heuer came 5th overall

Fietsry

Page 5: Concipio - paulroos.co.za

Uitgawe/issUe 263 ConCipio page 5

ATLETIEKPRESTIGE ATLETIEKBYEENKOMS 2015

Op 11 Februarie 2015 het ons jaarlikse Prestige byeenkoms by Dal Josephat plaasgevind. With more than a 1000 spectators to cheer the team on, Bloemroos proved to be the best team for the day. On the

track, as well as on the stands, great performances were delivered. Throughout the day, wonderful performances were presented by all the competing schools.

Die volgende rekords is verbeter: Jean Fourie: Paalspring O/17- 4.10mPaul Geldenhuis: Hoogspring O/17 – 1.86mBenje Momberg: 200m O/17 -22.37 400m O/17 – 49.20Luan vd Vyver: 800m O/19 – 1:56.42Breyton Poole: Hoogspring O/15- 1.98mWinners of the age divisions:u/14 – Paarl Gimnasiumu/15 – Bloemroosu/17 – Paarl Gymnasiumu/19 – BloemroosCongratulations on every athlete’s performance that contributed to Bloemroos’ winning total of 837 points. This en-

sured that Bloemroos was victorious for the third consecutive year.

TOP 20 SENTRAAL NWU-PUKKE SE TOP 20-ATLETIEKBYEENKOMS VIR SKOLE AANGEBIED DEUR DIE HOËRSKOOL SENTRAAL, BLOEMFONTEIN

Baie geluk aan die Paul Roos atlete met hul puik prestasies by die Top 20-atletiekbyeenkoms op 13 Februarie 2015.

OUDERDOM   NAAM  &  VAN   ITEM  15   Dimitri  Mngolo   300m  Hekkies,  2de           100m  Hekkies,  1ste  15   Breyton  Poole   800m,  2de           Hoogspring,  1ste  17   Philip  van  Dyk   Gewigstoot3  17   Benje  Momberg   200m,  1ste  

 David-­‐‑Ley  Moses   100m,  3de  

    Jean  Fourie   Paalspring,  1ste  19   Luan  van  der  Vyver   800m,  1ste  Ope   Medley   1000m,  2de  

 Paul Roos het ‘n sewende plek onder die seunskategorie behaal. Baie geluk aan Benje Momberg wat die tweede beste presteer het in sy ouderdomsgroep (baanitems) met sy prestasie in die 200m, en aan Breyton Poole wat die rekord gebreek het vir hoogspring O/15 met sy prestasie van 1.90m.

Page 6: Concipio - paulroos.co.za

Uitgawe/issUe 263 ConCipio page 6

Pronto!A few Concipio editions ago I was

pondering over the right words to use for my first editorial, and now we are racing towards the last month of the first quarter of 2015!

Since then so much has happened that has the school all excited and on the edge of its seat. You cannot blame me for mentioning the Prestige athletics event, which took place on 11 February, when Bloemroos arrived at the Dal Josaphat Stadium as the defending champions. We, in unison with Bloemhof, certainly competed like true champions. At the end of the day, we were once again crowned as

the champions for a third consecutive year!

A huge number of sports matches and events have taken place or are about to take place as part of our summer sports program.

In the meantime the rugby training program has commenced and the hockey trials are imminent.

This time of the year something that features frequently is the official “Learners” sign in the back of mom and dad’s cars. A common feature of these cars is the frantic-looking par-ents who keep glancing at the steer-ing wheel, just waiting for any sign of

trouble. What signifies these “Learn-ers” even more is that in this week, 50 years ago, the legendary John Lennon passed his Drivers’ Licence at the age of 24.

The only small difference between him and us is of course the fact that he by then already owned a Rolls-Royce and was planning to buy him-self an Aston Martin DB5!

For those celebrating success after a stressful driving test, be safe and remember the 1.5m passing distance request from cyclists. To the pedestri-ans among us: watch out for those “L Vehicles”! – RED.

Die kans dat jy 'n vakansie gaan laat verby gaan sonder om ten minste een keer jou LO broekie te dra is ’n bietjie onwaarskynlik. Dus het van die ouers met dié briljante idee vorendag gekom: Paul Roos-handelsware by die Old Boys-kantoor, waar jy alles kan koop – van 'flatcaps' tot rugsakke vir die kinders, en bekers, komberse en voorskote vir die ouers. So, as jy iets anders wil dra as jou PRG-plakkies of LO-broekie, kyk gerus na die bestel-vorm en kom koop! Só hou jy die skool se naam hoog waar jy ook al gaan. Foto’s: Brandin Sutherland

Page 7: Concipio - paulroos.co.za

Uitgawe/issUe 263 ConCipio page 7

Henk Neethling

’n Groep gretige Paul Roosers was bevoorreg om op 6 en 7 Febru-

arie ’n noodhulpkursus by Markött er by te woon.

Die seuns het albei dae van 08:00-17:00 by die Longroom aangemeld om opleiding in Vlak 1-noodhulp te ontvang. Die opleiding is deur me. D. Martins van Noodhulp SA behartig en sy het die Paul Roosers geleer hoe hulle ’n waardevolle bydrae tot die lewens van ander kan lewer.

Hulle is geleer hoe om KPR soos ’n ervare paramedikus toe te pas; hoe om die verskillende maniere van bloeding te stop, hoe om frakture te behandel – en nog baie ander vaar-dighede en tegnieke wat handig te pas

sal kom by ’n saak van lewe of dood. Die eerste dag het afgeskop met ’n

teoriesessie, waartydens die seuns meer gehoor het van die noodhulp-prosedure en hoe om die gesondheid van ’n pasiënt te verseker. Hierdie ses-sie is afgewissel met praktiese demon-strasies, soos die toedien van KPR, die gebruik en vou van verbande en die maak van spalke om moontlike frakture te immobiliseer. Gedurende die dag is die leerders gereelde blaas-kanse gegun. ’n Paar het rugbybal rondgegooi, terwyl sommige seniors honger was na al die inspanning en Burger King vir lafenis besoek het. Daar het ’n paar interessante dinge gebeur, insluitend Robert Conradie wat sy episode met die slang vertel het en ’n oorstelpte jong man wat

tydens ’n les oor bloed flou geword het. Die volgende dag se opleiding het behels die toepassing van wat daar geleer is.

Elke leerder moes ’n assesserings-toets van ’n honderd veelkeusevrae voltooi en moes daarna die prak-tiese assessering slaag om die Vlak 1-noodhulpkursus suksesvol af te handel en ’n sertifikaat te ontvang.

Almal het geslaag en sal hulle sertifi-kate tydens ’n saalperiode ontvang.

Hierdie leerders sal inskakel by PRG sportgeleenthede om na alle Paul Roosers se pyne en skete om te sien.

Laastens moet daar net baie dankie gesê word aan me. Hanlie Horne vir al die reëlings wat sy getref het om die kursus op geslaagde en gesellige wyse aan te bied.

The newly established Free Thinkers Club was privileged enough to meet the world-famous Afrikaans poet Breyten Breytenbach at the InZync poetry slam an Amazink in Kayamandi last Thursday, 12th February 2015. Seen next to him are two star-struck teach-ers, Ms. Kate Ellis-Cole and Ms. Dalene Vermeulen. From left to right: Stehan Odendaal, Julian Bock, David Wolfswinkel, Ms. Ellis-Cole, Breyten Breytenbach, Ms. Vermeulen, Curt Gordon and Lazlo Pschorn).

– Julian Bock Photo: Sebastian Uys

Noodhulp

Page 8: Concipio - paulroos.co.za

Uitgawe/issUe 263 ConCipio page 8