dagboek - gimmies.co.za€¦ · ryno schutte (2de) gerhard turkstra landloop die volgende atlete...

5
“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!” GEAGTE OUERS Die rekordeksamen is nou in volle swang. Baie sterkte vir ons matrieks! Skool- en koshuisgelde is vooruitbetaalbaar. Alle skoolgelde moet teen einde Oktober betaal wees. Koshuisgelde moes reeds aan die begin van die 3 de kwartaal vereffen wees. Ons versoek asseblief alle ouers om hierdie betalings te doen. Ons kan nie die skool en koshuis suksesvol bedryf sonder hierdie geld nie. Dankie vir al die ouers wat reeds hulle verpligtinge nagekom het. Baie sterkte vir die aktiwiteite wat die naweek plaasvind. Gimmie-groete RA Oosthuizen 22 Augustus 2019 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 27 Baie geluk aan die nuutverkose hoof- en onderhoofleiers van 2019/2020. SKOOL Voorsitters: Francois Wiid en Elmarie Naudé Ondervoorsitters: Seuns: Janu Brand, Gerhard Turkstra, Janco Ritchie en Anro Prinsloo Dogters: Lize van der Westhuizen, Martiné Jordaan en Malleen Pienaar KOSHUIS Voorsitters: Janu Brand en Lara Badenhorst Ondervoorsitters: Connor Doyle en Elmarie Naudé DAGBESTUUR Maandag 26 Augustus Dogterskrieket: 1ste span vs Wolmaransstad (weg) Dinsdag 27 Augustus Gr. 9-oueraand Gimmieraadopleiding (18:00 20:00) Krieket: 3de span vs Volkies (tuis) o/15C vs Volkies (weg) Woensdag 28 Augustus Muurbal: Potch-skoleliga DAGBOEK Vrydag 30 Augustus Krieket: 1ste span vs Randpark (tuis) Rugby: 7’s (Lichtenburg) Saterdag 31 Augustus Krieket: 1ste span vs Volkies (tuis) 2de span vs Volkies (weg) o/15A vs Volkies (weg) o/15B vs Wesvalia (weg) Rugby: 7’s (Lichtenburg) Sondag 1 September Krieket: 1ste span vs SA RPC

Upload: others

Post on 12-Jun-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: DAGBOEK - gimmies.co.za€¦ · Ryno Schutte (2de) Gerhard Turkstra LANDLOOP Die volgende atlete het baie goed presteer by die NWU-ASA Grand Prix en ACNW-liga. o/14-seuns Rico Leijenaar

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

GEAGTE OUERS Die rekordeksamen is nou in volle swang.

Baie sterkte vir ons matrieks!

Skool- en koshuisgelde is vooruitbetaalbaar.

Alle skoolgelde moet teen einde Oktober

betaal wees. Koshuisgelde moes reeds aan

die begin van die 3de kwartaal vereffen

wees. Ons versoek asseblief alle ouers om

hierdie betalings te doen. Ons kan nie die

skool en koshuis suksesvol bedryf sonder

hierdie geld nie. Dankie vir al die ouers wat

reeds hulle verpligtinge nagekom het.

Baie sterkte vir die aktiwiteite wat die

naweek plaasvind.

Gimmie-groete

RA Oosthuizen

22 Augustus 2019

Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 27

Baie geluk aan die nuutverkose hoof- en

onderhoofleiers van 2019/2020.

SKOOL

Voorsitters:

Francois Wiid en Elmarie Naudé

Ondervoorsitters:

Seuns: Janu Brand, Gerhard Turkstra, Janco

Ritchie en Anro Prinsloo

Dogters: Lize van der Westhuizen, Martiné

Jordaan en Malleen Pienaar

KOSHUIS

Voorsitters:

Janu Brand en Lara Badenhorst

Ondervoorsitters:

Connor Doyle en Elmarie Naudé

DAGBESTUUR

Maandag 26 Augustus

Dogterskrieket: 1ste span vs Wolmaransstad

(weg)

Dinsdag 27 Augustus

Gr. 9-oueraand

Gimmieraadopleiding (18:00 – 20:00)

Krieket: 3de span vs Volkies (tuis)

o/15C vs Volkies (weg)

Woensdag 28 Augustus

Muurbal: Potch-skoleliga

DAGBOEK

Vrydag 30 Augustus

Krieket: 1ste span vs Randpark (tuis)

Rugby: 7’s (Lichtenburg)

Saterdag 31 Augustus

Krieket: 1ste span vs Volkies (tuis)

2de span vs Volkies (weg)

o/15A vs Volkies (weg)

o/15B vs Wesvalia (weg)

Rugby: 7’s (Lichtenburg)

Sondag 1 September

Krieket: 1ste span vs SA RPC

Page 2: DAGBOEK - gimmies.co.za€¦ · Ryno Schutte (2de) Gerhard Turkstra LANDLOOP Die volgende atlete het baie goed presteer by die NWU-ASA Grand Prix en ACNW-liga. o/14-seuns Rico Leijenaar

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Die volgende atlete het baie goed presteer by

die NWU-ASA Grand Prix en ACNW-liga.

o/14-seuns

Rico Leijenaar (1st – Noordwes-wenner)

Ryno Schutte (2de)

o/14-dogters

Ilané Herbst (2de)

Anika Rossouw (5de)

o/15-seuns

Ashton Diedericks (4de)

o/16-seuns

Marco Taljaard (14de)

o/16-dogters

Danielle Verster (1ste – Noordwes-wenner)

Sunel Smit (3de)

o/17-seuns

Henrico Badenhorst (13de)

o/17-dogters

Leonore Lubbe (1ste – Noordwes-wenner)

Juniorseuns

Abrie Kruger (5de)

Baie geluk aan die leerders wat Noordwes-

kleure vir landloop verwerf het:

o/14: Rico Leijenaar, Ryno Schutte, Ilané

Herbst en Anika Rossouw

o/15: Ashton Diedericks

o/16: Gerrit de Kock, Danielle Verster en

Sunel Smit

o/17: Leonore Lubbe

Seniors: Abrie Kruger

LANDLOOP

Uitslae van die Noordwes-skoleliga wat op 20

Augustus plaasgevind het:

1ste span 4de plek

Louis Fourie Michael Botha Hardus Henning Landré Gustafson

2de span 4de plek

Martin van Onselen Joshua Gerber Gerhard Turkstra Phillip Jonker

3de span Gesamentlik

2de plek

Coenraad van Graan Aldo de Wet Martin van Onselen Francois Viviers

4de span 1ste plek

Renier Vermaak Franco Naude JP Frauendorf Michael Fourie

o/15-span 6de plek Franco van Dyk Hanno Geldenhuys

Dogters 3de plek Michelle Ackermann

GHOLF

Baie geluk aan die eerste krieketspan wat

Maandag teen KHS gespeel en met twee

paaltjies gewen het.

Baie geluk aan Tiaan Brandt en Martin

Landman wat elk drie paaltjies geneem het.

Franco Boshoff het 140 lopies aangeteken.

Mooi so, seuns!

KRIEKET

Page 3: DAGBOEK - gimmies.co.za€¦ · Ryno Schutte (2de) Gerhard Turkstra LANDLOOP Die volgende atlete het baie goed presteer by die NWU-ASA Grand Prix en ACNW-liga. o/14-seuns Rico Leijenaar

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Baie geluk aan die fietsryers wat die naweek

tydens die Spur Schools Mountain bike

league Gimmies se naam hoog gehou het.

Gimmies lê tans sesde. Dit is baie goed!

Sterkte met die res van die byeenkomste.

o/14-seuns

Ernie Roets – 1ste

Paul Viljoen – 16de

Francois Harding – 18de

o/15- & o/16-seuns

Marco Taljaard – 8ste

Christiaan Smith – 18de

o/17- & o/18-dogters

Joné van Eeden – 1ste

Natasha Roets – 2de

o/17- & o/18-seuns

Meyer Leeb – 7de

Emile Kotze – 22ste

FIETSRY

Beide Gimmies se toneelgroepe het

Vrydagaand aan die ATKV-Tienertoneelfees

se Noordwes-streekfees deelgeneem.

Die volgende akteurs ontvang sertifikate:

Francois Wiid – silwer

Lize van der Westhuizen – brons

Philip Human – brons

Ben-nico Lottering – brons

Ivan Reckling – brons

Adriaan Minneé – brons

Die “Donker kamer” ontvang ʼn

silwersertifikaat vir ensemble en ʼn brons-

sertifikaat vir die algehele produksie. “Die

lewe tussen blaaie” ontvang ʼn brons-

sertifikaat vir die algehele produksie.

TONEEL

Baie geluk aan Bronwyn Eastes, Buhle

Molefi, Driekus Redelinghuys en Daru

Pretorius wat provinsiale kleure in

cheerleading verwerf het.

Mooi so! Julle hou Gimmies se naam hoog.

CHEERLEADERS

Uitslae van Woensdag 21 Augustus se

wedstryde is as volg:

Span Uitslag Opponent

Dogters A-span

Verloor PGH 2

Dogters B-span

Verloor Ferdies A

Gemengde A-span

Wen Gemengde

B-span

MUURBAL

Page 4: DAGBOEK - gimmies.co.za€¦ · Ryno Schutte (2de) Gerhard Turkstra LANDLOOP Die volgende atlete het baie goed presteer by die NWU-ASA Grand Prix en ACNW-liga. o/14-seuns Rico Leijenaar

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Alle leerders wat in eksterne musiek-

eksamens (prakties, sowel as teorie)

presteer, ontvang ‘n toekenning by die

prysuitdeling. Die eksameninstansies wat

erken word, is UNISA, ABRSM (Associated

Board of the Royal Schools of Music),

TRINITY COLLEGE en ALMSA.

Leerders wat reeds eksamen afgelê het,

asook leerders wat nog vanaf September tot

November eksamen gaan aflê, moet hulle

name op Maandag 26 Augustus gedurende

pouse by me. De Wet in kamer 76 gaan gee.

Uitslae moet, sodra dit beskikbaar is, by me.

De Wet ingehandig word.

EKSTERNE MUSIEKEKSAMEN

Baie geluk aan die volgende leerders wat

Noordwes-kleure verwerf het en ingesluit is

in die span wat aan die South African Junior

Chess Championships 2019 gaan deelneem.

o/16

Juan-Naudé Aslett

Danica Herselman

o/18

Anaïs Saayman

Wiehan Jonker

Christiaan Cloete

(Afwesig: Juan-Naudé Aslett)

SKAAK

Die gasspreker, Jannie Putter, het die

belangrikheid van kommunikasie in ’n

pa/dogter-verhouding uitgewys en ook

verduidelik hoe verskillende persoonlikhede

mekaar moet aanvul.

Elke pa en dogter kon definitief iets van die

aand ter harte neem. Dankie aan almal wat

gehelp het om die aand spesiaal te maak.

PA-EN-DOGTER-FUNKSIE

Page 5: DAGBOEK - gimmies.co.za€¦ · Ryno Schutte (2de) Gerhard Turkstra LANDLOOP Die volgende atlete het baie goed presteer by die NWU-ASA Grand Prix en ACNW-liga. o/14-seuns Rico Leijenaar

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Kaartjies kan ook gekoop word by juf. Mariëtte van

Vuuren by [email protected].