degnos konferensie~deel 2

36
DEGNOS DIENS EN GETUIENIS NOORD–OOS SENTRUM (NOORDE RING) ‘n Plek van Bedieninge Deel 2

Upload: universitasrif

Post on 12-Jul-2015

379 views

Category:

Education


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Degnos konferensie~deel 2

DEGNOSDIENS EN GETUIENIS NOORD–OOS SENTRUM (NOORDE RING)

‘n Plek van BedieningeDeel 2

Page 2: Degnos konferensie~deel 2

Waarheen nou? Dr Jan Woest kom help dink.

Page 3: Degnos konferensie~deel 2

Dit kos deeglike kopkrap.

Page 4: Degnos konferensie~deel 2

Chris Smit word as projekbestuurder aangestel

Page 5: Degnos konferensie~deel 2

Die grondpad eis sy tol

Page 6: Degnos konferensie~deel 2

Hulp word ontbied

Page 7: Degnos konferensie~deel 2

Die vrag word oorgelaai en 2 uur later gaan die reis voort

Page 8: Degnos konferensie~deel 2

Johannes Kapanza beduie

wat gedoen

kan word

Page 9: Degnos konferensie~deel 2

Erediens op Oerwoud

Page 10: Degnos konferensie~deel 2

Kerk op Tsinsabis: Karel Ganseb tree op as tolk.

Page 11: Degnos konferensie~deel 2

Geskenke al die pad van George af!!!

Page 12: Degnos konferensie~deel 2

Die behoefte aan klere is groot

Page 13: Degnos konferensie~deel 2

En behoefte aan ‘n sakdoek nog groter!

Page 14: Degnos konferensie~deel 2

Soek vir jou ‘n paar skoene uit...

Page 15: Degnos konferensie~deel 2

Dan bind ek vir jou

die veters

vas, hoor.

Page 16: Degnos konferensie~deel 2

Eetgoed word uitgedeel...

Page 17: Degnos konferensie~deel 2

Sommiges kry lekkers...

Page 18: Degnos konferensie~deel 2

Maar die tweeling kry net melkies!!!

Page 19: Degnos konferensie~deel 2

‘n Dankbare hart!

Page 20: Degnos konferensie~deel 2

Ds Koos bedank die besoekers

Page 21: Degnos konferensie~deel 2

‘n Skenking van hout

vir die bou van

kerke

Page 22: Degnos konferensie~deel 2

Oornaggaste vanaf Worcestor,

Page 23: Degnos konferensie~deel 2

...en Oostersee...

Page 24: Degnos konferensie~deel 2

...en Caledon...

Page 25: Degnos konferensie~deel 2

...en Robertson...

Page 26: Degnos konferensie~deel 2

... en Bloemfontein!!!

Page 27: Degnos konferensie~deel 2

Ons pas net-net in!

Page 28: Degnos konferensie~deel 2

Ons eet saam...

Page 29: Degnos konferensie~deel 2

...speel saam...

Page 30: Degnos konferensie~deel 2

...bid saam...

Page 31: Degnos konferensie~deel 2

... en werk saam.

Page 32: Degnos konferensie~deel 2

Tot die dames kry ‘n beurt!

Page 33: Degnos konferensie~deel 2

Ons kuier ‘n hond uit ‘n bos!!!

Page 34: Degnos konferensie~deel 2

So meet ons

mekaar se krag.

Page 35: Degnos konferensie~deel 2

Die dames bly nêrens agter nie.

Page 36: Degnos konferensie~deel 2

Genoeg proviand vir die harde werk wat wag.