die herder baan vir my ‘n weg met betekenis en rigting · joy pretorius, cillie swart, estelle...

4
Die herder baan vir my ‘n weg met betekenis en rigting Voorspel Verwelkoming en afkondigings Voorafsang TOETREDE Stilgebed Staande Voorganger: Die Here het opgestaan! Gemeente: Die Here het werklik opgestaan! Toetredelied: ‘k Het Jesus life Hy is my lig en krag (LvdK 491: 1,2,3,4,5) Votum: Johannes 10: 14 Jesus is nie sommer net enige Herder nie. Hy is ons Goeie Herder. Hy ken Sy skape en Sy skape ken Hom. Seëngroet: Genade en vrede vir julle van God ons Vader, van Jesus Christus die Here, en van die Heilige Gees Lofsang: Hoor jy die Paasfeesklokke (LvdK 409: 1,2,3) Sittend Woord van God Skriflesing: Johannes 10: 11 – 18 Vierde Sondag na die Opstanding Erediens - Sondag 12 Mei 2019 - 09:00 Liturg: ds Hendrik Odendaal

Upload: others

Post on 22-Jan-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die herder baan vir my ‘n weg met betekenis en rigting · Joy Pretorius, Cillie Swart, Estelle Greyling en Sannie Greef Innige meëgevoel met familie en vriende van oom Joggie Van

Die herder baan vir my ‘n weg met betekenis en rigting

Voorspel Verwelkoming en afkondigings Voorafsang TOETREDE Stilgebed

Staande

Voorganger: Die Here het opgestaan! Gemeente: Die Here het werklik opgestaan! Toetredelied: ‘k Het Jesus life Hy is my lig en krag (LvdK 491: 1,2,3,4,5) Votum: Johannes 10: 14 Jesus is nie sommer net enige Herder nie. Hy is ons Goeie Herder. Hy ken Sy skape en Sy skape ken Hom. Seëngroet: Genade en vrede vir julle van God ons Vader, van Jesus Christus die Here, en van die Heilige Gees Lofsang: Hoor jy die Paasfeesklokke (LvdK 409: 1,2,3)

Sittend

Woord van God Skriflesing: Johannes 10: 11 – 18

Vierde Sondag na die Opstanding Erediens - Sondag 12 Mei 2019 - 09:00

Liturg: ds Hendrik Odendaal

Page 2: Die herder baan vir my ‘n weg met betekenis en rigting · Joy Pretorius, Cillie Swart, Estelle Greyling en Sannie Greef Innige meëgevoel met familie en vriende van oom Joggie Van

Skuldbelydenis en genade Lied 247 Geloofsbelydenis word voorgelees in die woorde van Lied 577, ‘n beryming van Psalm 23

Staande

Loflied Psalm 23 (Lina Spies) : 1,2,3,4

Sittend

Verkondiging: Gebed vir die opening van die Woord Skriflesing: Psalm 23

Die Herder baan vir my ‘n weg met betekenis en rigting

WEGSENDING Gebed

Staande

Slotsang: Die Here Jesus lewe Lvdk 421: 1 – 3 Seën: Amen (LvdK 315)

Gemeentelike Inligting

PREDIKANTE: Ds Heloïse Herbst 083 302 1828 / [email protected] Ds Hendrik Odendaal 0823217403 / [email protected]

Spreekure per afspraak: Woensdae - 16:30-18:30 Admin Beampte: Lauren Gouws (vanaf 1 Mei 2019) [email protected] Rekenkundige: Bernice Marnewick [email protected] Kantoorure: Maandae tot Donderdae 08:00 – 14:00 Kantoor: tel 012 345 3143 / faks 086 589 4846 / [email protected] Bankbesonderhede: NHG Rietvallei ABSA Tjekrekening 3490 169 341 - Tak Woodlands (632005) Bewys van betaling aan: [email protected] Koster en Faktotum: Lily en Dawie de Nysschen 012 345 4774 / 072 400 3942 Orrelis: Henry van Dyk 082 374 7083 / [email protected] Tegnies: Jaco Viljoen 083 306 4458 / [email protected] De Wet Naudé 082 894 4043 / [email protected] Blomme: Annalie Nel 083 454 8462 / [email protected]

Page 3: Die herder baan vir my ‘n weg met betekenis en rigting · Joy Pretorius, Cillie Swart, Estelle Greyling en Sannie Greef Innige meëgevoel met familie en vriende van oom Joggie Van

Dagboek

SONDAG 12 Mei - ds Hendrik 09:00 Erediens Biddag vir gesaaides 09:00 Kleuter- en Kinderkerk 10:15 Kategese Begeleiding Hannetjie Klank De Wet Gasvryheid Gf1+2 Manie Jooste SONDAG 19 Mei - ds Heloïse 09:00 Erediens 09:00 Kleuter- en Kinderkerk 10:15 Kategese Begeleiding Cecilia Klank De Wet Gasvryheid Bapsf- Marina Pierneef SONDAG 26 Mei - ds Hendrik 09:00 Nagmaal en Dank (Doop) 09:00 Kleuter - en Kinderkerk Begeleiding Henry Klank De Wet DONDERDAG 30 Mei - ds Hendrik 18:30 Hemelvaart-erediens

Lief & Leed

Ons vra voorbidding vir persone wat siek is:

Joy Pretorius, Cillie Swart, Estelle Greyling en Sannie Greef

Innige meëgevoel met familie en vriende van oom Joggie Van Zweel wat in die week oorlede is.

Stel asb die kantoor in kennis indien jul weet van iemand wat siek is of operasies moet/moes ondergaan.

Verjaarsdae 12 Mei - Vandag 1943 Lily De Nysschen 0724003942 13 Mei - Maandag 1943 Joy Pretorius 0823201245 1935 Aurora Nagel 0820401476 15 Mei - Woensdag 1943 Tokkie Hanekom 0834270129 1947 Johann Bekker 0832930231 1955 Rina De Swardt 0725188003 1990 Swart Chantal 0848501990 2002 Lizamé Erasmus 0123456489 2014 Daniël Pritchard 16 Mei - Donderdag 1938 Kotie Van Den Berg 0723647165 17 Mei - Vrydag 1947 Jan Janse Van Rensburg 0823718063

1954 Annemarie Staudinger 0721504224

1990 Christine Pretorius 0723706833 18 Mei - Saterdag 1952 Rina Huyser 0825837480

NHSV

RIETVALLEI

2de Algemene Vergadering

Sondag

19 Mei ’19 10:00 in saal

DOEL:

Verkiesing van nuwe bestuurslede

BESTUURSPOSTE VAKANT:

Voorsitter

Onder-Voorsitter

Onder Tesourier (nou reeds vakant)

Groep leier RUT

Groep leier RAGEL (nou reeds vakant)

Addisionele lid – Funksies

Addisionele lid – Algemeen

VOORSTELLE WORD GEVRA.

Stuur aan NHSV sekretaris: Lauren Gouws - [email protected]

Page 4: Die herder baan vir my ‘n weg met betekenis en rigting · Joy Pretorius, Cillie Swart, Estelle Greyling en Sannie Greef Innige meëgevoel met familie en vriende van oom Joggie Van

Afkondigings

1. STEMDAG 8 MEI & BASAAR 11 MEI Ons sê baie dankie aan almal wat hulp

verleen het en verkope ondersteun het.

2. NOODSPENS/BARMHARTIGHEID Daar is deurgaans blikkieskos nodig

om mense in nood te help. Bring asb enige bydraes na die kombuis.

Kontakpersoon: Marina Pierneef 082 757 9224

3. “MOEDERS BUITE AKSIE”

Die vat-hande-aksie wat etes verskaf waar daar trauma soos siekte en dood binne 'n gesin ontstaan.

Indien jy self in nood is, moenie huiwer hulp te vra nie! Indien jy ietsie kan bydra, bring asb enige gevriesde gereg na die kombuis.

Kontak asb vir Lizette van der Walt (083 272 5245 / [email protected]) as jy hier betrokke wil raak.

~ ACF FINANSIëLE DIENSTE ~ Etienne Prinsloo CA(SA)

[email protected]

~ JAN OBERHOLZER / KABINETMAKER ~ [email protected]

082 950 1221 / (012) 345 2578

~ NATURAL EDEN TRAVEL SPA ~ Verskeie masserings in gerief van jou eie huis of by my in Elarduspark omgewing.

Yolandi Pieterse - 0615031719

~ ARTINO ~ Jordaan Plantscaping and Hiring

Afsaag en verwydering van bome Lourens 072 309 1827

~ WILLEM HECKROODT ~

ONAFHANKLIKE FINANSIËLE ADVISEUR. 654 Pirokseen Str, Elardus Park.

Sel 083 707 0162. Bel vir Afspraak.

~ KOOS NAUDé TUINDIENSTE ~ Vir ‘n kwotasie - 082 644 1684

~ TROETELDIER VERSORGER ~ Troeteldierversorging

Kan ook by hulle slaap in die huis. Verwysings kan verskaf word.

Elize - 084 800 9696

~ ONS BAK WEER! ~ Kleinkoekies R220 vir 2 kg.

Soet,Gemmer,Klapper, Vla, lavender en koffie. Karringmelk beskuit 2 kg R240. Mince samoosas R50 dosyn Hoender

samoosas R45 n dosyn. Annalie Nel: 083 454 8462

Lag ‘n Bietjie Wat my ma my geleer het...

Ma het my geleer hoe om te bid : "Jy moet bid dat daardie kol op die mat uit is as ek

vanaand by die huis kom"

Sy het my geleer oor plantkunde : Lyk dit vir jou of geld op my rug groei?

Sy het my van die weer geleer :

Dit lyk of 'n orkaan jou kamer getref het!

Sy het my geleer van uithouvermoë : Jy sal by daardie tafel sit totdat jy jou spinasie

opgeëet het!

Sy het my geleer van sintuie : Kinners word gesien en nie gehoor nie!

Sy het geleer dat daar 'n plek en 'n tyd vir alles is :

As julle mekaar wil vermoor, gaan doen dit buite! Ek't nou net hier skoongemaak!

Sy het my logika geleer :

Want ek sê so, dis hoekom!

Sy het my wiskunde geleer : Sit jy alweer en tanne tel?