die koerier

12
(REEKS OOR ELISA SE WONDERS) Oggenddiens : ds. Christo Swanepoel Votum en seëngroet Lofpsalm: Ps. 48:1,3 Geloofsbelydenis Skb:12-3:1,2 Wet Ps. 79:5,6 Lees: 2 Konings 3 Gebed Sing: Ps. 89:6 Teks: 2 Konings 3: Hele hoofstuk Tema: God stuit menslike arrogansie deur hulle planne te laat misluk Hoofpunte: 1. God stuit menslike sondige planne. 2. Elisa kondig die mislukking aan. 3. Joram bewerk die mislukking self Sing Ps. 59:1,10 Lofverheffing en dankgebed Seëngroet Skb 13-3 Inligng oor Botswana sendinggroep sien webwerf www.botswanasending.co.za of kontak Tiddo Voogt vir navrae . Die Koerier Gereformeerde gemeente Lyttelton nuusbrief Jaargang 35 nr. 40 Sondag, 3 Oktober 2021 Stuur alle berigte vir die Koerier na [email protected] Besoek ons webwerf by www. gklyelton.org.za vir preke en inligng Meelewing Verjaarsdae Mathys Roets Basaarnuus Bakdae & Etekaartjies Koekies vir PPK Trans Oranje Skool nuusbrief Psalmfees Kamp vir jong- mense studente Kerklike kollektes Kersprogram Lees binne vandag ... AANDDIENS: Geref kerk CENTURION gesamentlike diens om 18:00 Koninkryke van Juda, Israel & Edom tydens die inval in Moab in 2 Konings 3 Polieke hoofstad Afgodsdiens Afgodsdiens en hy het gesê: So sê die Here: Daar sal damme en damme water in hierdie vallei staan. Kyk, so sê die Here: Julle sal nie wind of reën sien nie, en tog sal hierdie vallei vol water wordGeniet die kamp! Onthou Braaivleis Drinkgoed Spookgeskenkies Jou epos het al die inligng en die hekkode! Jou medisyne! Kampstoele!! Klere vir sport(s) Invalsplan van drie kante om Moab te verslaan

Upload: others

Post on 06-Dec-2021

14 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die Koerier

(REEKS OOR ELISA SE WONDERS)

Oggenddiens :

ds. Christo Swanepoel

Votum en seëngroet

Lofpsalm: Ps. 48:1,3

Geloofsbelydenis

Skb:12-3:1,2

Wet

Ps. 79:5,6

Lees: 2 Konings 3

Gebed

Sing: Ps. 89:6

Teks: 2 Konings 3: Hele

hoofstuk

Tema: God stuit menslike

arrogansie deur hulle planne te

laat misluk

Hoofpunte:

1. God stuit menslike sondige

planne.

2. Elisa kondig die mislukking

aan.

3. Joram bewerk die mislukking

self

Sing Ps. 59:1,10

Lofverheffing en dankgebed

Seëngroet

Skb 13-3

Inligting oor Botswana sendinggroep sien webwerf www.botswanasending.co.za of kontak Tiddo Voogt vir navrae.

Die Koerier

Gereformeerde gemeente Lyttelton nuusbrief Jaargang 35 nr. 40

Sondag, 3 Oktober 2021

Stuur alle berigte vir die Koerier na [email protected]

Besoek ons webwerf by www. gklyttelton.org.za vir preke en inligting

Meelewing

Verjaarsdae

Mathys Roets

Basaarnuus

Bakdae &

Etekaartjies

Koekies vir PPK

Trans Oranje Skool

nuusbrief

Psalmfees

Kamp vir jong-

mense studente

Kerklike kollektes

Kersprogram

Lees binne

vandag ...

AANDDIENS: Geref kerk CENTURION gesamentlike diens om 18:00

Koninkryke van

Juda, Israel & Edom

tydens die inval in

Moab in 2 Konings 3

Politieke hoofstad

Afgodsdiens

Afgodsdiens

“en hy het gesê: “So sê die

Here: Daar sal damme en

damme water in hierdie vallei

staan. Kyk, so sê die Here:

Julle sal nie wind of reën sien

nie, en tog sal hierdie

vallei vol water word”

Geniet die kamp!

Onthou

Braaivleis

Drinkgoed

Spookgeskenkies

Jou epos het al die

inligting en die

hekkode!

Jou medisyne!

Kampstoele!!

Klere vir sport(s)

Invalsplan

van drie

kante om

Moab te

verslaan

Page 2: Die Koerier

KATKISASIE Nuus (Alta Pohl)

Geniet die vakansie en die natuurlik ons gemeentekamp!

Ns. Wie van julle kan Psalm 23 voordra?

Wie van julle gaan elke dag stukkie leer?

Laat weet tannie Alta 074 898 8547

Sondag 3 Oktober 2021 Vakansie

Sondag 10 Oktober 2021 Gemeentekamp

Sondag 17 Oktober 2021 Les 21 - Kwartaal4

Donasies vir President Paul Kruger Kinderhuis Pretoria

Ons lewer weer die komende week koekies en beskuit af by

President Paul Kruger Kinderhuis Pretoria. Die kinders gaan nie weg vir die

vakansie nie en daar is ‘n versoek om darem hulle vakansietyd aangenamer

te maak met ‘n eetdingetjie

Vir enige navrae oor die saak kontak: Anita Schutte tel: 072 360 1494

Koekies en beskuit kan in die krat vir dié doel op die verhoog geplaas word.

Gemeente-ete op Vrydagaand, 24 Septembe was ‘n groot sukses..

Dank aan almal wat gekom het

vir die heerlike vuur, gesellige

kuier en die susters vir die

heerlike bykosse .

Kersprogram: Gemeente en kinders

Sondag 5 Desember @ 8:30

Page 3: Die Koerier

Dat Naam Van Ouderdom Wyk

3/10 Pieter Pretorius 17

3/10 Samuel Van der Merwe 5 16

4/10 Josua De Wet 2 7

5/10 Johan Bloemhof 8

5/10 Kobus Briel 1

5/10 Wessel Van der Walt 13

5/10 Wilmarie Drenth 5 10

6/10 Jan Du Plessis 8

7/10 Willie Wagner 92 2

7/10 Licarni Smith 12

7/10 Marzanne Lennox 12

7/10 Carna Cloete 3

8/10 Marlette Van Rooyen 10

8/10 Melinke Steyn 2 12

Verjaarsdae

Page 4: Die Koerier

Meelewing (Trudie Grobbelaar)

Siekes

Ons is saam met tannie Lettie Malan dankbaar dat sy stelselmatig sterker word.

Sy is egter nog op suurstof. . Sy is so positief en ‘n wonderlike voorbeeld vir

almal wat met haar te doen kry.

Ons bid vir Lindie van der Walt. Sy het geval en haar stuitjie gebreek. Sy het baie

pyn en moet wag dat dit self sal aangroei.

Annatjie Engelbrecht is Dinsdag na twee weke in 1 Mil Hospitaal ontslaan na ‘n

knievervanging. Sy het nog baie pyn en ons bede is dat sy spoedig sal herstel.

Ons doen ook voorbidding vir George Lee en sy hele gesin. Sy pa het Leukemie

en sy plaatjietelling bly baie laag. Hulle vermoed boonop dat en hy nog infek-

sie het. Dit, al het hy ‘n rugmurgoorplanting gehad waarvan George die

skenker was.

Ons bid ook vir Charlotte van Dijken en haar gesin. Haar pa, ds. Lichthelm, voel

sommige dae beter na die chemo-behandeling wat hy nou in drie-weekse

reekse kry. Hy is nogtans ernstig siek weer pankreaskanker.

Voorbidding

Ons doen voorbidding vir al die ouer lidmate in ons gemeente wat baie eensaam

is gedurende hierdie moeilike tye.

Ook vir die wat sukkel met hulle gesondheid en baie moeilik beweeg.

Ons doen ook voorbidding vir almal wat in hospitale werk sodat hulle die nodige

wysheid en krag kan kry om die baie siek pasiënte te ondersteun.

Ons dra ook almal in ons gemeente wat finansieël swaar kry weens die

inperking aan ons Hemelse Vader op.

Page 5: Die Koerier

Basaarbakprogram

Datum Tyd Program vir die dag

5/10 9-12 Karringmelkbeskuit

vlakoekies

6/10 9-12 Karringmelkbeskuit

Koffiekoekies

11/10 9-12 Karringmelkbeskuit

Romany creams

13/10 9-12 Semelbeskuit

Grondboontjie &

roosmarynkoekies

20/10 9-12 Bruin beskuit

Crunchies &

Gemmerkoekies

21/10 9-12 Diabetiese beskuit

Rice crispie koekies

Konfytblokkies

22/10 9-12 Koeksisters

27/10 9-12 Lepelsteeltjies

Tertdoppe en

verpakking

28/10 9-12 Vleispasteitjies

Verpakking

1-4 November 9-12 Gebak soos nodig

Manne ons benodig hulp met die meuletjie 5-6/10

Dank aan Marie Greyling en Cornia Robbertse vir die program

Page 6: Die Koerier

Diensbeurte

Susters :Wyk 15

Kerkraad: Wyke 21&22

Kollektes: Diens van barmhartigheid

Studentebehuising

(Snap scan gekoppel aan die Diakonie se rekening)

Waar kom al ons vrolike vlaggies vandaan? Hartlike dank aan Ina van Wyk wat al meters en meters

vlaggies vir ons gemeente gemaak het om ons terrein

feestelik op te tower vir ons komende basare en feeste.

Basaarbraai op Vrydagaand, 17:00

Pap, sous, 250g Porterhouse steak, plaasbrode en mengelslaai.

Bring eie eetgerei en drinkgoed saam

Kaartjies is vandag by jou ouderling beskikbaar.

R75

Page 7: Die Koerier

Silwerkrone hou hulle jaarlikse Lentetee

Kunstenaar: Mathys Roets

Donderdag: 14 Oktober

Tyd: 10 uur in die kerksaal

Kom kuier saam met die Silwerkrone

Bring gerus u vriende saam sodat ons ‘n vrolike en goeie

opkoms vir die geleentheid kan verseker.

Besprekings en betaling: Eric Oosthuizen

tel. 083 458 6444

(Voorgeskrewe Covid regulasies word gevolg)

R50/per person

Page 8: Die Koerier
Page 9: Die Koerier

Kollektes • Wat beteken die woord kollekte?

Dit is ‘n versameling (van die Latynse: colligere “versamel”) – ‘n versameling van geld vir godsdienstige of liefdadigheidsdoeleindes, bv soos die insameling tydens of na ‘n erediens in die Christelike kerk. •

Wat beteken die kollektes in die ere-diens? By die kollekte in/onder die ere-diens gaan dit in die eerste plek om diens aan die Here. Lees Markus 12:41-44 (die arm weduwee se gawe) en ook 2 Kor 8:1-9 (Christelike vrygewigheid). Kollektes word gebruik vir die diakonie se barmhartigheidswerk. By die deure word die kollektes ingesamel en aangewend om die koninkrykswerk in die breë kerkverband te ondersteun.

• Wie bepaal die kollektes? Vir baie jare het Sinode op Sinode verskillende verpligte en ook vrywillige kollektes vasgestel vir ‘n drie jaar termyn. Kollektes word deur die verskillende Deputategroepe aanbeveel en deur die Sinode goedgekeur sodat Depu-tategroepe hulle opdragte kan uitvoer soos deur die Sinode aan hulle opgedra. Die keuse van kollektes is dus ‘n keuse waarby alle gemeentes direkte inspraak het.

Verpligte kollektes Emeritaats-versorging (7) Om die emeri-tuspredikante, -weduwees en wese (afhanklikes) van die Gere-formeerde Kerke met lewen-sonderhoud en mediese bystand eervol te help versorg. Teologiese Studentekas (5) Om studente wat aan die Teologiese Skool te Potchefstroom studeer, finansieel met beurse te help sodat die Ger-eformeerde leer uitgebou en ver-kondig kan word. GKSA Sustenta-siefonds (5) Om kerke wat nie finansieel onafhanklik kan bestaan nie by te staan sodat die Woordverkondiging steeds daar kan voortgaan en om hulp te gee sodat die koninkryk van God deur Woordverkondiging kan uitbrei.

Bybelverspreiding (Borg ‘n Bybel) (1) Om die Bybelgenootskap van

SA by te staan met die druk en verspreiding van Bybels. Kerklike Tydskrifte (1) Om aktuele artikels met ‘n Gereformeerde grondslag te publiseer en na lidmate en an-der belangstellendes teen ‘n bil-like prys te versprei.

Kerklike Tydskrifte sluit in Die Kerk-blad, die Gereformeerde Vroueblad en die Slingervel. Ekumenisiteit Buitelands (1) Om skakeling met ander Gere-formeerde Kerke met wie die GKSA noue bande in die buiteland het, te bevorder, bv kerke in Europa, Australië en die Amerikas. 2 Jeugsorg (1) Ter bevordering van deputate Jeugsorg se projekte.

Dankbaarheidsfonds (1) Om dankbaar-heid teenoor die Here te betoon dat Hy die Gereformeerde Kerke 150 jaar be-waar het en nog steeds bewaar en ver-sorg. Die opbrengs word as ‘n ad-disionele inspuiting bestem om die Emeritaatversorgingstrust te versterk, kerke wat nie voldoende finansiële mid-dele het nie, te help en historiese ge-boue van die GKSA in stand te hou. Die kollekte ingesamel word teen die naaste Sondag aan 11 Februarie (stigtingsdatum van die GKSA). Thusofonds (2) Om die emeriti uit die jonger kerke (voormalige Sinode Mid-dellande en Klassis Capricorn) te help versorg. Expando (1) Om ‘n sentrum vir bedieningstoerusting en begeleiding onder die toesig van die Kuratore en in samewerking met Fakulteit Teologie te vestig.

• Vrywillige kollektes Bystandsfonds vir Diakonie, KO, art. 25 (1) Om predikan-te wat uit die bediening is (of afgesette predikante) en in nood verkeer te help. TSP Biblioteekfonds (1) Om boeke vir studiedoeleindes en naslaanwerke by die Jan Lion Cachet-biblioteek van die Teologiese Skool van Potchefstroom aan te koop. TSP Publikasiesfonds (1) Om die publikasie van akademiese boeke vir die opleiding van teologiese studente en vir die bekendstelling van die Gereformeerde leer plaaslik en in die buiteland te steun. Instituut vir Christelike onderwys [ICO] / lesmateri-aal (1) Bevordering onafhanklike Gere-formeerde skole en onderwys. Eku-menisiteit – Gereformeerde bediening

in London (1) (slegs 1 jaar) Om die Gere-formeerde jeug wat in London verkeer met Woordbediening en pastorale hulp by te staan. Kerklike Tydskrifte (1) (soos nodig) Om aktuele artikels met ‘n Gere-formeerde grondslag te publiseer en na lidmate en ander belangstellendes teen ‘n billike prys te versprei. Teologiese behuising

(1) Hulp aan teologiese studente. • Ander kollektes Op die jaarpro-gram van kerke verskyn daar ook nog ander kollektes, bv ‘n kollekte aan die Transoranje In-stituut vir Buitengewone Onderwys of vir ander liefdadigheidsorganisasies in 3 jou gemeente se grense – kyk ‘n bietjie watter ander kollektes buiten die wat hier genoem word samel jou gemeente in. • Wie samel die kollektes in? Dit vorm deel van die amp van die diakens. Lees die formulier van die bevestiging van diakens.

(2) • Hoe gaan ek weet watter kollekte Sondae ingesamel word? Dit word aanbeveel dat die doel van die kollektes elke Sondag volledig afgekondig word. Dit sal verder baie nuttig wees as die kollektes wat op ‘n bepaalde Sondag opgeneem gaan word, reeds die vorige Sondag afgekon-dig word, of in die gemeente se nuusbriewe gepubliseer word. Volledige bekendmaking en voor-afbekendmaking werk mee om lidmate te motiveer om mede-eienaarskap te neem/aanvaar vir ‘n bepaalde saak waarin elkeen geleentheid kry om deel te voel van die betrokke saak.

(3) • Wat gebeur met die kollekte nadat dit ingesamel is? Alle ver-pligte en vrywillige kollektes word na dit ingesamel is deur die di-akens getel en daarna aan die Administratiewe Buro in Potchefstroom oorbetaal waar dit aangewend word vir die doel waarvoor die kollekte ingesamel word.

Page 10: Die Koerier

GEREFORMEERDE JEUGVERENIGING PRETORIA Kamp 2021

Op ‘n Rots gebou

Waar? Warthog Inn (Brits)

Wanneer? 22-24 Oktober 2021

Kostes? R400 per persoon

Wie? Studente en jongwerkendes (18-30 jaar)

Program

Vrydag: 16:00 Aankoms

18:00 Aandete

20:00 Kenmekaar

21:00 Aandgodsdiens

Saterdag: 07:00 Koffie en Beskuit

07:30 Natuurwandeling

10:00 Brunch

11:00 Werkswinkel – Op ‘n Rots gebou!

12:00 Verkiesing GJV bestuur vir 2022

15:00 Actio Activae

18:00 Aandete

19:00 Bekendstelling bestuur

20:30 Aandgodsdiens

21:00 Sterrekyk

Sondag: 07:00 Koffie en beskuit

09:30 Oggenddiens

12:00 Afsluiting en vertrek

Paklys:

Bring jou eie beddegoed

Page 11: Die Koerier

Gemeentesake

Eredienstye: Sondagoggende ; Erediens in die kerk, Audio-opname word op die webwerf uitgesaai.

Sondagaande 18h00 op GK Centurion se webwerf.

Predikant: Ds. Christo Swanepoel, Burgerlaan 113, Lyttelton Manor.

Kontaknommer: 012 664 2195 en selnommer: 083 263 7641.

E-posadres: [email protected]

Katkisasie vind tans tuis plaas. Neem les af en stuur per WhatsApp aan onderskeie kategete.

Bedieningskommissie: Ouderling Kobus Erasmus: Selnommer: 082 334 1845

Bedryfskommissie: Helgard Cronjé: Selnommer: 084 336 8561

Diakonie Voorsitter: Diaken Johan van Rooyen: Selnommer: 083 430 5884

Susters

Voorsitter: Griet Swanepoel: Kontaknommer 012 664 2195 en Selnommer: 083 746 2646

Emosionele ondersteuningsgroep: Trudie Grobbelaar: 084 589 5965 (pastorale terapeut en koördineerder)

Die Silwerkrone Voorsitter: Jan Plomp: Kontaknommer: 012 667 3003 en Selnommer: 084 767 4880

Orrelis: Jaco Viljoen: Selnommer: 076 554 6527

Koster: Mike Muller: Kontaknommer: 012 667 3241

Kerkkantoor: Dirk Schoeman: Selnommer: 082 473 9135 [email protected]

Bankrekening van die Kerk: ABSA Bank Lyttelton, Takkode 335045, Rekeningnommer: 0600 340 077

Die Kassier: Ouderling Kobus Robbertse: Selnommer: 079 820 1329

Bankrekening van die Diakonie: ABSA Bank, Takkode 632005, Rekeningnommer: 600 280 031

Bankrekening van die Susters: Gereformeerde Susters Komitee, ABSA Bank Lyttelton,

Takkode 335045, Rekeningnommer: 600 340 239

Die Koerier: Griet Swanepoel tel. 0837462646 epos: [email protected]

Attes skriba: Henry Engelbrecht, Selnommer: 076 181 9233. Epos: henryengel7@gmailcom.

Skribas: Oudl. Gerrie van Rooyen: tel: 082 680 6821

Oudl. Carl Pohl Selnommer: tel: 082 469 1620

Diak. Nikki Prnsloo: tel. 083 384 9869

Page 12: Die Koerier

Ons eie geel bladsye…

ALTOKLEEN: Skoonmaak van matte, meubels (leer en materiaal),

matrasse, vensters, geboue, kantore, store en huise. Kontak Alta

Venter by 082 395 6449.

ANNIQUE:

Kontak Griet Swanepoel by 083 746 2646.

AVON: Kontak Marianne van Rooyen by 071 538 9788.

BEGINNER MUSIEKLESSE in Monumentpark: Kontak ons of besoek ons webtuiste vir meer

inligting. Mev. Eljé Oosthuizen (BMus, NWU) 076 630 7006; [email protected]/

www.beginnermusiek.wixsite.com/ beginner.

CAPE COOKIES: Skakel George Lee gerus by 082 778 5511 om jou bestelling te plaas.

IT’S MY PARTY: Kinderpartytjies Elize Pretorius by 082 356 6603 of 012 663 6142. Al die be-

nodighede vir die partytjie word verskaf.

JOU NUTSMAN:

Skakel vir Hendrik van der Linden by 071 220 5683.

KOOP EN VERKOOP, hout braai/kaggel:

Skakel Petrus Mulder by 072 964 0781 indien jy iets het wat jy wil koop of verkoop.

KOUEVLEIS, KAAS, EIERS ENS. Kan teen goeie pryse bestel word by Louise Oosthuizen by

082 875 7667.

REPERASIES en instandhouding, bv. herstel van dakke, verf:

Kontak gerus vir Heinrich Bloemhof by 081 741 0580, e-pos: [email protected] .

RIEMPIES: Riempies gebreek? Stoele en 2 sitplekbanke.

Kontak Jan Plomp by 012 667 3003 of 084 767 4880