die tabernakel

16
Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Die Tabernakel

Upload: eris

Post on 05-Jan-2016

134 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Die Tabernakel. Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Ou Tempel Nuwe Tempel. Die Ou Testament Tempel. In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei en vrede te maak met God - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Die  Tabernakel

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel

Die Tabernakel

Page 2: Die  Tabernakel

Ou Tempel Nuwe Tempel

Page 3: Die  Tabernakel

In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei en vrede te

maak met God

Die tempel was buite die liggaam gewees en almal het geweet waar hy was. Dit was n uiterlike Godsdiens gewees

Die Ou Testament Tempel

Page 4: Die  Tabernakel
Page 5: Die  Tabernakel

Die ou Tempel

Page 6: Die  Tabernakel

Die Heilige plek en heilige van heiliges

Page 7: Die  Tabernakel

Die ingang - of deurDie buite erf waar al die offers gedoen was.Die Altaar.Die was skottel

Die Heilige plek Die Heilige van Heiliges

Die Tempel Funksies EX : 26

Page 8: Die  Tabernakel

Joh 2:19-21 Jesus het hulle geantwoord : “Breek hierdie tempel af en

in drie dae sal ek hom weer oprig,” toe sê die Jode “dit het ses en veertig jaar gevat om hom te bou en Jy sal hom weer oprig in drie dae? Maar Hy het gepraat van die tempel van die liggaam

1 Kor 6:19 “Of weet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel van die

Heilige Gees is nie, binne in julle wat julle van God het nie. Julle behoort nie aan julle self nie.

Die Nuwe Tempel

Page 9: Die  Tabernakel

1 Kor 15:3–4 Want in die eerste plek het ek aan julle oorgelewer wat ek ook ontvang het,

dat Christus vir ons sondes gesterf het volgens die Skrifte; 

Jesus het eens en veraltyd die Offer gebring, die Lam was op die altaar geoffer. Maar ons moet nog steed vergifnis vra deur die sonde na die altaar toe te bring.

En dan word jy gewas in die was skottel met die bloed van Jesus Die priesterskap het nou weggeval en jy het nou n priester van jou eie tempel

geword

Openbaring 1:6

“.... en van Jesus Christus, die getroue getuie, die eersgeborene uit die dode en die Owerste oor die konings van die aarde! Aan Hom wat ons liefgehad het en ons

van ons sondes gewas het in sy bloed 6 en ons gemaak het konings en priesters vir Sy God en Vader, aan Hom die

heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.

Die Lam en die Nuwe Tempel

Page 10: Die  Tabernakel

DoopOns moet nogsteeds na die was skottel toe gaan vir die

skoonmaak prosess om in te kan gaan in die heilige plek as priesters!

Oud Nuwe!

Page 11: Die  Tabernakel

Die heilige plek net soos in die ou testament bestaan nogsteeds, dit is nou net binne in ons.

Maar al die aspekte van die gedeelte van die tempel is nogsteeds dieselfde.

1: Die Menorah of kandelaar Binne in die heilige kamer was dit donker en die priesters het die kandelaar aangesteek vir

lig binne in die kamer.

Net so moet ons menorah aangesteek word sodat ons die lig van die wêreld kan wees.

2: Die tafel met brode Die tafel met die brode was daar gewees sodat die priesters kon tyd of “fellowship” hê

met ons Vader en net so moet ons ook nou fellowship en intieme tyd saam met Hom spandeer

Die Heilige plek

Page 12: Die  Tabernakel

3: Die Altaar van gebed Die Altaar van wierook was vir die gebede van die priesters

gewees. Hulle het wierook “incense” gebrand wanneer hulle vir die mense gebid het.

Net so sê die Woord dat ons gebede ook nou soos wierook voor Vader opgaan.

Psalm 141:2 2 Laat my gebed soos reukwerk voor U aangesig staan, die

opheffing van my hande soos die aandoffer. 

Openbaring 8:3-4 3 En ‘n ander engel het gekom en met ‘n goue wierookbak by die

altaar gaan staan, en baie reukwerk is aan hom gegee, om dit met die gebede van al die heiliges op die goue altaar voor die troon te lê; 

4 en die rook van die reukwerk het met die gebede van die heiliges uit die hand van die engel opgegaan voor God.

Page 13: Die  Tabernakel

Heb 8:1  Die hoofsaak nou van wat ons gesê het, is dít: Ons het so ‘n Hoëpriester wat gaan sit het

aan die regterhand van die troon van die Majesteit in die hemele, 

2 ‘n Bedienaar van die heilige dinge en van die ware tabernakel wat die Here opgerig het en nie ‘n mens nie. 

3 Want elke hoëpriester word aangestel om gawes en offers te bring. Daarom moes Hy ook iets hê om te offer. 

4 Want as Hy op aarde was, sou Hy selfs geen priester wees nie, omdat daar priesters is wat

volgens die wet die gawes offer, 

Heb 4: 14-16

14 Terwyl ons dan ‘n groot Hoëpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou. 

15 Want ons het nie ‘n Hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde. 

16 Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.

Ons het n Hoëpriester

Page 14: Die  Tabernakel

Ou Testament 1. Bring jou offer na die altaar

2. Word gewas in die was skottel

3. Die priester gaan in die heilige plek in om vir jou te bid en te fellowship.

4. Die Hoëpriester ontmoet die priesters in die heilige plek en gaan dan in die heilige in om by God intersessie te doen vir die nasies

5. Die Tempel was n Heilige plek wat skoon moes gehou word, sonder enige vuil, niks onreins was toegelaat in die tempel nie

Daaglikes LewenswysesNuwe testament1. Bring jou sonde na die

kruis toe2. Word gedoop in water en

gewas3. Jy as die priester gaan in

die Heilige plek in om te bid en te fellowship.

4. Jesus ontmoet ons in die heilige plek en gaan dan na God toe om intersessie vir ons te doen by Hom

5. Ons Liggame moet nogsteeds skoongehou word net soos die tempel in die ou testament, en dit wat God as onrein verklaar het is nie toegelaat in die liggaam nie

Page 15: Die  Tabernakel

Daaglikse lewe Ou TestamentWerk

sport

Daaglikse lewe nuwe testament

Skool

Sex

Geld

Werk

SexSport

PlesierGeld

Skool

Plesier

Page 16: Die  Tabernakel

Behalwe die Offer wat Klaar gebring is……en die plek van

die tempel

NIKSJesus Christus, dieselfde gister, vandag, môre en vir altyd.

Wat het verander?