die verbano tussen …die resultate het aangetoon dat daar bcduidl'nde verband (p s;o,05)...

5
Journal of /"dUStrillll'sychology, 1997,23(2), 1- 5 Tydsknfr,ir &Iryfsirlklmdr, 1997,23(2), 1- 5 DIE VERBANO TUSSEN BEROEPSBESLUITLOOSHEID, VREES VIR GEBONDENHEID EN BEROEPSIDENTITEIT LJ GOOS EN H J BRAND" &,,/u>id vir Voorligtirlgsil'iklmde Ullivrrsill'it 00 '1 Stelle.lbosch ABSTRACT The relations hip betwee n cal"('i,'r indecisiveness, fear for commitme nt and vocational ident ity. This study examined the correlation between the constructs car«r indecision,. fear of commitment and vocational identity. Ninety-eight under-graduate university students sen.-cd as research participants and completed the Career Decision Scale (CDS), the Vocational Identity Scale (VIS) and the Fear of Commitment Questionnaire (FOCQ). The results indicated that the on the CDS ,",'Cre signifICantly related (pS;O,05) to the scores on the VIS and the FOCQ. Support was obtained fo r the important role of the construct of identity in the explanation of career indecisiveness. OPSOMMING In die ondcrhawigc studie is die aard van die verband tussen die konstrukte beroepsbcsluitloosheid. VTl'CS vir gebondenheid en bcrocpsidentiteit ondersoc k. Ag-en -negentig voorgraadsc universiteitstudente is by die studie bt>trek. Die ondersoekgrocp het die Career Decision Scale (CDS), die Vocational Identity Scale (VIS) en die Fear of Commitment Questionnaire (FOCQ) voItooi. Die resultate het aangetoon dat daar bcduidl'nde verband (P S; O,05) tussen die \'CrkrC'C totaaltellings op dil' CDS, die VIS en d ie FOCQ bcstaan het. Die bcLangrike roI wat die konstruk idcntileit in die vcrklaring ,'an bcrocpsbesluitlooshcid specl word dcur die beo.indings van die onderhawige studie ondersteun Beroepsbcsluitloosheid is 'n komplekse en mu lti -dimensionl'le konstruk (Chartran d & Robbins, 1990; Fuqua, Blum & Hart - man, 1 988; Fuqua & Hartman, 1983; Hartman, Fuqua & Jl'nkin s, 1986; Salomone, 1982; Stead, Walson & Foxcroft, 1993; Winl'T, 1992) . Crites (1%9) definieer berocpsbesluitloosheid as "the inability of the individual to select, or commit himself to a particular course of action which will eventuate in his preparing for and entering a specific occupation" (p. 303) . Die aard van die verband tusscn bcroepsbeslu itloosheid en verskeie konstrukte soos angs (Newman, Fuqua &: Seaworth, 1 989), lokus van kontrole (H artman & Fu qua., 1 983; Taylor, 1982), akademiese prestasil' (Lunneborg. 1975); [oopbaanvol- wassenheid (Grad, Wells, Hyland &: Muchinsky, 1985); beroepsiden titeit (Fuqua, Seaworth & Newman, 1987; Stead, 1988); selfwaarde (Munson, 1992; Walker & Baker, 1993) en kognitiewe style (Stead, et aI., 1 993) is reeds nag<'vors. Verskl'ie na\"orscrs (Lucas & Epperson, 1990; Stead et aI., 1993) beklemtoon egter dat meer empiricsc studies nodig is oor die ondertinge \'Clwantskap tusscn relevante konstrukte sodat meer duidclikheid oar wa t beroepsbesluitloosheid werklik behels, verkry- kan word . Dit kan daa rt oe bydra dat meeT omvaUende bchandl'lings-intervensies ge"implementl'er word. Gedurende adolesscnsie bewecg individue as deel van die nonnale patroon van ontwikkeling dl'ur 'n fase van bcroeps- onsekl'rhl'id (Serling & Betz, 1990) , Die meeste ado lessente beskik nie oor 'n voldoende mate van persoonlike en berocpsinligting ten einde rea listicse beroepsbesluite te neem nil'. Die beskikbaarstelling van professionele inligting oor hul belangstellings- en aanlegprofiele stel dikwels adolesscnte in staat om weI keuses uit te oefen, alhoewe1 'n sckere persentasie steeds beslu itloos bly. In sulke gevalle word na chronicse besluitloosheid verw)'s. Vraelyste wat gl'bruik word in die asscsseringsfase van bcroepsvoorligting onderskei nonnaalweg nil' tussen besluit- onsekl'r en chroniese bcsluitonseker gl'valle nil" (Osipow, Carney & Barak, 1976) ('0 d ie \!Taag ontstaan of die tradi sionele behandelingstrategiee wat by besluitonsekerheid van toepas- tit, IljrJ",/Ih! matt gmg word """ H I 81"1111d by die frttItrid fliT Voorl.gtlllgSor/kUiadt, Unr.-..ikil "'" PnMllSolk XI , Skllntbosch 7600. 1 sing is voldoendl' ruimte laa! vir die dfektkwe hantering van chronies besluitonscker indivi d uc. Vrees vir gebondenheid (Se rl ing & Betz, 1990) is 'n wyer konsep as beroepsbesluitloosheid en verwys na die onvl'rmoC om beslu it e te neem op grond van persepsies dat die gevolge van die besluite negatiewe ui lkomste lot gevolg gaan he. Die negatiewe uilkomste stuit di e volgende in: geantisipeerde swak p res tasie; verlies van opsies; seleksie van verkeerde opsies asook die persepsie dal beteke ni svolle figure in die persoon se sielkundigl' omgewing nil" die besluit sal gocdkeur nil'. Die \!Taag ontstaan gevolglik Wat die graad van vcrwan tskap tussen die konsepte heroepsbeslui tl oosheid en vrces vir gebondenheid is. Die vennoedc bestaan dat chronicse besluit- onsekerheid wel elemente van \!Tees vir gebondenheid insluit, en oarkoepelend verband hou met beroepsidentit ei t, Ig. wat deur Holland, Godfredson en Power (1980) omskryf word as die duidelikheid of insig (Eng. clarity) wat 'n pcrsoon crvaar in tenne van sy beroepsdoelwitte, belangstellings en beroeps- waardes. TEORETIE SE BEGRONOI NG Bcroepsbesluitl oosheid word volgens Tinsley (1992) as 'n atcoretiese konstruk beskou. Hierdie gebrek aan 'n logiesc tcorehese begronding aangaande die aard van beroepsbesluit- looshl'id word as 'n betekenisvol1e problcem ervaar (finsley, 1992). Verskeie skrywers (Downing & Dowd, 1988; Galinsky & Fast. 1966; Hartman & Fuqua.,. 1 983; Holland et al ., 1 980; Tiedeman &: O' Hara.,. 1963) maak gebruik van Erikson se konsepte "ego identiteit" cn "idenliteitskrisis" om die besluit- lose persoon se onvennoe om rea listicse beslui te te neem te verklaar (Salomone, 1982). Ten spyte van die feit dat die !eorie van Tiedeman en O'Hara (1%3) reeds ouer as 30 jaar is bied dit 'n toe retiese raamwerk waarbinne die konstruk bcroepsbesluitloosheid, veral in tl'rme van die besluitnemingsproses, verkJaar kiln word (Gordon, 1981). Tiedeman en O'Hara (1963) maak gebruik van Super se sellkonsepmodel (1953), maar oak va n Erikson (1959) se teorie waarin die bclangrikhe id van identiteitsontwikkeling in be- roepskeuse bckJemloon word.

Upload: others

Post on 04-Aug-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: DIE VERBANO TUSSEN …Die resultate het aangetoon dat daar bcduidl'nde verband (P S;O,05) tussen die \'CrkrC'C totaaltellings op dil' CDS, die VIS en die FOCQ bcstaan het. Die bcLangrike

Journal of /"dUStrillll'sychology, 1997,23(2), 1-5 Tydsknfr,ir &Iryfsirlklmdr, 1997,23(2), 1-5

DIE VERBANO TUSSEN BEROEPSBESLUITLOOSHEID, VREES VIR GEBONDENHEID EN BEROEPSIDENTITEIT

L J GOOSEN H J BRAND"

&,,/u>id vir Voorligtirlgsil'iklmde Ullivrrsill'it 00 '1 Stelle.lbosch

ABSTRACT The relationship between cal"('i,'r indecisiveness, fear for commitment and vocational identity. This study examined the correlation between the constructs car«r indecision,. fear of commitment and vocational identity. Ninety-eight under-graduate university students sen.-cd as research participants and completed the Career Decision Scale (CDS), the Vocational Identity Scale (VIS) and the Fear of Commitment Questionnaire (FOCQ). The results indicated that the ~ on the CDS ,",'Cre signifICantly related (pS;O,05) to the scores on the VIS and the FOCQ. Support was obtained for the important role of the construct of identity in the explanation of career indecisiveness.

OPSOMM ING In die ondcrhawigc studie is die aard van die verband tussen die konstrukte beroepsbcsluitloosheid. VTl'CS vir gebondenheid en bcrocpsidentiteit ondersock. Ag-en-negentig voorgraadsc universiteitstudente is by die studie bt>trek. Die ondersoekgrocp het die Career Decision Scale (CDS), die Vocational Identity Scale (VIS) en die Fear of Commitment Questionnaire (FOCQ) voItooi. Die resultate het aangetoon dat daar bcduidl'nde verband (P S;O,05) tussen die \'CrkrC'C totaaltellings op dil' CDS, die VIS en die FOCQ bcstaan het. Die bcLangrike roI wat die konstruk idcntileit in die vcrklaring ,'an bcrocpsbesluitlooshcid specl word dcur die beo.indings van die onderhawige studie ondersteun

Beroepsbcsluitloosheid is 'n komplekse en multi -dimensionl'le konstruk (Chartrand & Robbins, 1990; Fuqua, Blum & Hart ­man, 1988; Fuqua & Hartman, 1983; Hartman, Fuqua & Jl'nkins, 1986; Salomone, 1982; Stead, Walson & Foxcroft, 1993; Winl'T, 1992). Crites (1%9) definieer berocpsbesluitloosheid as "the inability of the individual to select, or commit himself to a particular course of action which will eventuate in his preparing for and entering a specific occupation" (p. 303).

Die aard van die verband tusscn bcroepsbesluitloosheid en verskeie konstrukte soos angs (Newman, Fuqua &: Seaworth, 1989), lokus van kontrole (Hartman & Fuqua., 1983; Taylor, 1982), akademiese prestasil' (Lunneborg. 1975); [oopbaanvol­wassenheid (Grad, Wells, Hyland &: Muchinsky, 1985); beroepsidentiteit (Fuqua, Seaworth & Newman, 1987; Stead, 1988); selfwaarde (Munson, 1992; Walker & Baker, 1993) en kognitiewe style (Stead, et aI., 1993) is reeds nag<'vors.

Verskl'ie na\"orscrs (Lucas & Epperson, 1990; Stead et aI., 1993) beklemtoon egter dat meer empiricsc studies nodig is oor die ondertinge \'Clwantskap tusscn relevante konstrukte sodat meer duidclikheid oar wat beroepsbesluitloosheid werklik behels, verkry- kan word. Dit kan daartoe bydra dat meeT omvaUende bchandl'lings-intervensies ge"implementl'er word.

Gedurende adolesscnsie bewecg individue as deel van die nonnale patroon van ontwikkeling dl'ur 'n fase van bcroeps­onsekl'rhl'id (Serling & Betz, 1990), Die meeste adolessente beskik nie oor 'n voldoende mate van persoonlike en berocpsinligting ten einde realisticse beroepsbesluite te neem nil' . Die beskikbaarstelling van professionele inligting oor hul belangstellings- en aanlegprofiele stel dikwels adolesscnte in staat om weI keuses uit te oefen, alhoewe1 'n sckere persentasie steeds besluitloos bly. In sulke gevalle word na chronicse besluitloosheid verw)'s.

Vraelyste wat gl'bruik word in die asscsseringsfase van bcroepsvoorligting onderskei nonnaalweg nil' tussen besluit­onsekl'r en chroniese bcsluitonseker gl'valle nil" (Osipow, Carney & Barak, 1976) ('0 die \!Taag ontstaan of die tradisionele behandelingstrategiee wat by besluitonsekerheid van toepas-

'V~ tit, IljrJ",/Ih! matt gmg word """ H I 81"1111d by die frttItrid fliT Voorl.gtlllgSor/kUiadt, Unr.-..ikil "'" Skl~ PnMllSolk XI, Skllntbosch 7600.

1

sing is voldoendl' ruimte laa! vir die dfektkwe hantering van chronies besluitonscker individuc.

Vrees vir gebondenheid (Serl ing & Betz, 1990) is 'n wyer konsep as beroepsbesluitloosheid en verwys na die onvl'rmoC om besluite te neem op grond van persepsies dat die gevolge van die besluite negatiewe uilkomste lot gevolg gaan he. Die negatiewe uilkomste stuit die volgende in: geantisipeerde swak prestasie; verlies van opsies; seleksie van verkeerde opsies asook die persepsie dal betekenisvolle figure in die persoon se sielkundigl' omgewing nil" die besluit sal gocdkeur nil'.

Die \!Taag ontstaan gevolglik Wat die graad van vcrwantskap tussen die konsepte heroepsbeslui tloosheid en vrces vir gebondenheid is. Die vennoedc bestaan dat chronicse besluit­onsekerheid wel elemente van \!Tees vir gebondenheid insluit, en oarkoepelend verband hou met beroepsidentitei t, Ig. wat deur Holland, Godfredson en Power (1980) omskryf word as die duidelikheid of insig (Eng. clarity) wat 'n pcrsoon crvaar in tenne van sy beroepsdoelwitte, belangstellings en beroeps­waardes.

TEORETIESE BEGRONOING

Bcroepsbesluitloosheid word volgens Tinsley (1992) as 'n atcoretiese konstruk beskou. Hierdie gebrek aan 'n logiesc tcorehese begronding aangaande die aard van beroepsbesluit­looshl'id word as 'n betekenisvol1e problcem ervaar (finsley, 1992). Verskeie skrywers (Downing & Dowd, 1988; Galinsky & Fast. 1966; Hartman & Fuqua.,. 1983; Holland et al., 1980; Tiedeman &: O'Hara.,. 1963) maak gebruik van Erikson se konsepte "ego identiteit" cn "idenliteitskrisis" om die besluit­lose persoon se onvennoe om realisticse besluite te neem te verklaar (Salomone, 1982).

Ten spyte van die feit dat die !eorie van Tiedeman en O'Hara (1%3) reeds ouer as 30 jaar is bied dit 'n toeretiese raamwerk waarbinne die konstruk bcroepsbesluitloosheid, veral in tl'rme van die besluitnemingsproses, verkJaar kiln word (Gordon, 1981). Tiedeman en O'Hara (1963) maak gebruik van Super se sellkonsepmodel (1953), maar oak van Erikson (1959) se teorie waarin die bclangrikheid van identiteitsontwikkeling in be­roepskeuse bckJemloon word.

Page 2: DIE VERBANO TUSSEN …Die resultate het aangetoon dat daar bcduidl'nde verband (P S;O,05) tussen die \'CrkrC'C totaaltellings op dil' CDS, die VIS en die FOCQ bcstaan het. Die bcLangrike

2 GOOSEN, BRAND

Loophaanont\vikkeling word dcur oedeman en O'Hara (1963) gedcfiniecr as 'n proses waartydcns berocpsidentiteite by 'n pcrsoon gcvcstig word dcur midclcl van differensiasie en intcgrasic soos wal situasies en problemI.' (met betrekking 101 bcrocpskcusc) gckonfront~r word. Oil.' proses van bcsluitnc­ming word in 'n "antisipasic fase" en 'n "irnplcmcntcnngsfase" vcrclccL Oil is 'n proses wal proJ,'Tcssicf ontwikkel vanaf 'n bcwuswording om 'n bcsluillc ncem tol en met die verbinding aan 'n bcroep en die werklike implementering van die h'use (rinsley, 1992).

NAVORSINGSOORSIG

Vcrskeic navorsers (Fuqua 1.'1 al., 1989; Graef ct aL, 1985; Stead, 1988) he! die Career Decision Scale (CDS) en die Vocational Identity Scale (VIS) gebruik om die vcrband tussen die konstrukte berocpsbcsluitlooshcid en bcrocpsidentiteit Ie be­paal.

Graef el al. (1985) het gcbruik gemaak van 'n omgekeerde nasienprosedure by die CDS en 'n beduidende posiliewe verband lussen die mate van berocpsbesluitloosheid en die kwaliteit van bcroepsidentiteit vir beide voorgraadse mans (r '" 0,63; p50,OOOl) en dames (r '" 0,67; p50,OOOl) bevind. Dieselfde nasienproscdures vi r die CDS is deur Fuqua el al. (198n locgepas om die verband tussen berocpsbesluitloosheid en angs te ondersoek. 'n Bcduidende positiewe verband (r "" 0,85; p 5 0,05) is onder andere tussen berocpsidenlitei t en berocpsbesluitloosheid bevind. Stead (1988) het beroepsbe­sluitneming by hoerskoolleerlinge ondersoek. 'n Beduidende negatielVe verband (r '" -0,66; p 5 0,00(1) is tussen berocps­besluitloosheid en berocpsidenliteil by standerd lien leeriinge bcvind. (Stead het van die voorgeskrewe CDS-nasienprose­dure gebruik gemaak, vandaar die negatie\ .... e korrelasiekoeffi­sicnt.)

Weyhing et al. (1984) het die vlak van voorgraadse studente se psigososiale ontwikkcling in vcrband gcbring mel die male van berocpsbesluilloosheid soos dil by die studente voorgekom het. 'n Bcduidend negatiewe verband (r "" -0,402; p ::;0,01) tussen ego-identiteit (soos gemeet deur die Dignan Ego Identity Scale) en bcrocpsbesluilloosheid is bcvind.

Rclatief min navorsingsbevindings wat fokus op vrees vir gebondenheid as 'n veranderlike in die proses van berocps­bcsluitneming is beskikbaar. Serling en Belz (1990) hel die Fear of Commitment Questionnaire (FOCQ) ontwikkel om vrees vir gebondenheid te meet. Hulle het bcvind dat besluillose studente deurgaans hoer lellings op die FOCQ behaal het as besluilseker studente. Hierdie bcvinding moel egter mel versigtigheid gei"nlerpretecr word aangesien die onderskeid tussen berocpsckerheid en berocpsonsekerheid afgclei is op grond van 'n enkcle vraag.. en omdat die resullale nil' empiries gevcrifieer is nil'.

Sinne die Suid-Afrikaanse konteks het Bolha (1993) in 'n ondersock oor die rol wat selfkonscp en idenliteitsvorming in beroepskeuse sped, 'n beduidende verband (r '" 0,51; p50,05) lussen vrees vir gebondenheid en die neem van 'n realistiese berocpskeuse by slanderd nege skoliere gcvind.

In verwanle studies hel Grolevant cn Thorlx>cke (1982) 'n bctekenisvolle vcrband gevind tussen beroepsidentiteil (soos gcmeet deur 'n vroee weergawe van die VIS) en beroepsge­bondenheid. 'n Beduidende positiewe verband vir hoerskool­$Cuns (r = 0,49; p 50,001) en vir hoerskoolmeisies (r '" 0,42; p 5 0,01) is gerapportecr.

Taylor (1 982) hel die onderlinge verband tussen die konstrukte vrees vir sukses ('n komponent van vrees vir gcbondenheid), lokus van kontrole en bcroepsbcsluitloosheid ondersoek. Die resultate van die ondersock hel onder andere aangctoon dat bcroepsbesluitlosc studenle bcduidend hoer le!lings (X '" 108,3) op vrecs vi r sukscs as berocpscker studente (X -= 104,8) behaal het. Die \'Crskil (t(l99) "" -1,91) was bcduidend op die 5%-pcil.

Teoreties gesproke blyk daar voldoende oovyse te bestaan ten einde die aanname te maak <lat die konstrukte bcroepshcsluil­loosheid, berocpsidentileit en vn.'CS vir gcbondenheid onderling positief behoort te korreleer. Geen studie kon op~;poor word wat gcnoemde drie konstrukte empiries onderling in verband gebring hel nil'. Binne die Suid-Afrikaansc konteks bcstaan daar dus 'n leemle in terme van cmpiriesc navorsing oor konstrukte wat aan beroepsbcsluilloosheid verwant is. Slegs in twce Suid-Afrikaanse studies (Stead, 1988; Stead et aI., 1993) is aanveT\vante konstrukle mel beroepsbesluitloosheid gckorre­leer.

DOELSTELLING

Die primere doclstelling van hierdie sludie was gew)lglik om die aard van berocpsbesluitloosheid Ie ondersoek deur die onder­linge veroond tussen berocpsbcsluitloosheid, beroepsidentileit en vrees vir gebondenheid te bepaal. Bcnewens genocmde doelslelling is spesifieke biografie$C veranderlikes soos gcslog. herkoms, huistaal en skolastiese prestasie gcbmik om die invloed daaIVan op beroepsbcsluitloosheid, vrees vir gcbonden­heid en beroepsidentileil te kontroleer. Die volgende nulhipo­tescs is dcrhalwe gcformuleer:

Ho (i): Daar bestaan geen ondcrlinge verband tussen die konslrukle bcroepsbesluitloosheid, beroepsidentitcit en vrees vir gebondenheid nil'.

Ho (ii): Biografiesc faklore het geen invlocd op die drie genoemde konslrukte nie.

METODE

Steekproefneming Eerstejaar sie!kunde studente is as subjekte by die ondersock belrek ten einde die resullate van die huidigc ondersoek in verband te bring met vorige navorsingsbevindings op hierdie terrein.

Die finale stcekproef het uil 98 subjekle bestaan. Daar was 18 mans en 80 dames. Die gcmiddelde oudcrdom was 19,4 jaar (s.a. = 15,65 maande). Die laagsle ouderdom was 17,4 jaar en die hoogste ouderdom was 25 jaar. Die subjekte was oorwegend Afrikaanssprekend (n '" 70), 17 was Engelssprekend en 11 was tweetalig.

In lerme van die loopbaanontwikkelingsteorie van Supcr (1980) het die subjekte almal reeds die beroepseksplorasie-sladium (15-24 jaar) betree. 'n Subfase van die eksplorasiestadium is die oorgangsfase (18-21 jaar) wanneer die individu vcrdere oplei­ding ontvang en sodocnde uiting gee aan sy bcrocpsidentileil. Omdat die gemiddelde ouderdom van die steekprocf 19 jaar was kon met 'n redelike mate van sekerheid aanvaar word ciat 'n normale verspreiding len opsigte van beroepsidentiteil reeds by die steekproef aanwesig was.

Vraelyste Die Career Decision Scale (CDS), die Vocational ldenlity Scale (VIS) en die Fear of Commitmenl Questionnaire (FOCQ) is as meetinstrumente gcsclekteer ten einde die doelstellings Ie opcrasionaliscer. Aile vraelyste was in beide tale beskikbaar.

Die Career Decision Scale (CDS) Die hoofdoel mel die CDS is om beroepsbestuitloosheid by universiteilstudentc Ie meet (Osipow, Carney & Barak, 1976).

Die items van die CDS word beoordeel op 'n 4-punt Likert tipc skaal met respons-al ternatiewe wat .vissel van 1 ("Glad nil' soos ek nil''') tot 4 ("Presies soos ek").

Wal gcldigheid belrcf is met behulp van die CDS suksesvol gediskrimineer tussen besluilonseker en bcsluitscker sludente in verskeie Suid -Afrikaanse studies (Smith, 1982; Taylor, 1986; Stead, 1988; Slead el al., 1993). In vcrband met die betroubaar­hcid van die CDS het Oosthuizen (1991) 'n inteOle konsek­wentheidskoeffisient van r '" 0,88 by eerslcjaar universileil-

Page 3: DIE VERBANO TUSSEN …Die resultate het aangetoon dat daar bcduidl'nde verband (P S;O,05) tussen die \'CrkrC'C totaaltellings op dil' CDS, die VIS en die FOCQ bcstaan het. Die bcLangrike

DIE VERBANO TUSSEN BEROEPSBESLUITLOOSHEID, VREES VIR GEBONOENHEID EN BEROEPSIDENTITEIT 3

studente (N = 473) aan die Universiteit van Port Elilabcth bcvind. Watson, Foxcroft en Stead (1991) he! 'n interne konsekwentheidsbctroubaarhcid van r = 0,85 in die geval van standerd nesc en tien hoerskoollcerlingc (N '" 312) in Port Elizabeth gcrapportcer.

Die Fear of Commitment Questionnaire (FOCQ) Die FOCQ bcstaan uit 40 selfbcoordelende ilems. Response word op 'n 6-punl Likert-skaal aangedui wal lvissel van 1 ("verskil grOOlliks") tot 6 ("stem grootliks saam").

Die interne konsekwentheidsontleding van die 40 iterns het 'n korrelasiekoeffisicnt van 0,92 opgelewer. Die stabiliteit van die vraelys was hoog (r = 0,91) asook die van die tocts-hertocts bclroubaarheid (r = 0,93). Die korrelasiek6effisicnt tussen die aanvanklike tocpassing en die hertoepassing was gelyk aan 0,89.

Die Voca tional Identity Scale (VIS) Die hoofdocl met die VIS is om die mate van sekerheid van 'n persoon se berocpsdoelwitle en selfpersepsies ten opsigte van sy doelwitte, belangstellings, pcrsoonlikheid en talente Ie mcct (Holland et aI., 1980). Beroepsidentiteil is ook verwant aan 'n afwesighcid van besluitnemingsprobleme en sclf .... ertroue in die ncem van besluite (Holland el aI., 1980).

Die interne konsekwentheid vir hoerskoolleerlinge (r = 0,86) blyk aanvaarbaar Ie wees asook die vir universileitsludenle (r = 0,88) (Hoiland et .1 1., 1980).

Die Biografiese Vraelys 'n Vertroulike biografiese vraelys is deur die navorscr self opgestel om die volgende addisionele inligting in verband met die ondersockgrocp Ie verkl)': geslag.. huistaal, oudcrdom, hcrkoms, gcmiddelde skolasticsc prestasie in die matriek­eindeksamen, die belangrikste rcde waarom die subjckte vir die gckosc studierigting ingesktyf het, en die mate van sckerheid in verband met die gek05e studierigting.

PROSEDURE

Die toetsing van die subjekte het gedurende Mei 1995 plaasgcvind onder leiding van die navorser. Die subjekle is gemotivccr deurdat hulle ingelig is dat hulle dcelname sielkundiges aan universiteite in staat kan stel om beter berocpsvoorli!,>ting Ie docn veral omdat die navorsingsprojck handel oor faktorc wal die neem van beroepskeuses kan bernvloed.

RESV LTATE

Ten einde die .lard van die verband tussen die konstrukle berocpsbesluilloosheid, berocpsidentileit en vrees vir gebon­denheid soos gcmcet deur die CDS, die VIS en die FOCQ Ie bcpaal. is die Pearson korrelasiekoeffisiente tusscn die totaal­tellings bereken. Die resultate word in Tabel 1 wccrgegcc.

TABEL 1 BRAVAIS PEARSON KORRELASIEKO£FFISIENTE

TUSSEN DIE CDS, VIS EN FOCQ (N :;: 98)

FOCQ VIS

"p 50,05

CDS 0,410·

-0,742"

FOCQ

Tabel 1 toon dat daar 'n bcduidende negatiewe verband (r = -0,742; p <0,05) tussen die tellings op die CDS en die VIS bestaan. Vit Tabel 1 blyk dit dat daar 'n beduidend positiewe vcrband (r '" 0,410; p<0,05) beslaan russcn die CDS en die FOCQ.

Daar bestaan 'n beduidend negatiewe verband (r == -0,447; p <0,05) tussen die tellings op die FOCQ en die VIS (kyk Tabel 1)

Meervoudige variansieontledings is ui tgcvoer om die invloed van die spesifickc biografiese vcranderlikes op ond()rskeidelik bcrocpsbesluitloosheid, beroepsidentileit en vrees vi r gebon­denheid Ie bepaa!. Die resullale van die ontledin&i word in onderskeidelik TabclJe 2, 3 en 4 opgcsom.

TABEL 2 MEERVOUDlGE VARIANSIEONTLEDlNG: CDS MET BETREKKING TOT BIOGRAFIESE VERANOEHUKES

Biograficsc $om van Kwadrate Veranderlikes GV kwadrate van gcmid. , p

Gcslag 1 55,17 55,17 0,73 0,397 Taal 3 96,15 32,05 0,42 0,738 Herkoms 1 2221,64 221,64 2,92 0,091 Prestasie 4 454,62 113,65 1,49 0,211 Ouderdom 1 38,54 38,54 0,51 0,478

Soos blyk uit Tabcl 2 toon geen biografiesc veranderlike 'n statistiese beduidende invloed op berocpsbesluitloosheid nie,

TABEL 3 MEERVOUOIGE VARIANSIEONTLEDlNG: VIS MET BETREKKING TOT BIOGRAFIESE VERANDERLIKES

Biograficse $om van Kwadratc Vcranderlikes GV kwadralc van gemid. , p

Geslag I 48,13 48,13 3,00 0,87 Taal 3 53,02 17,67 1,10 0,353 Hcrkoms I 46,11 46,11 2,87 0,094 Prestasic 4 41,81 10,45 0,65 0,628 Ouderdom 1 1,56 1,56 0,10 0,756

In Tabel3 word aangctoon dat geen biografiese vcranderlikes 'n statistics bcduidende invlocd op berocpsidenliteit gchad het nie.

TABEL 4 MEERVOUDlGE VARJANSIEONTLEDlNG: FOCQ MET

BETREKKING TOT BIOGRAFIESE VERANDERLIKES

Biograficsc $om van Kwadrate Vcrandcrlikes GV kwadratc van gemid. , p

Geslag 1 3024,4 3024,4 4,41 0,039" Taal 2 363,2 181,6 0,27 0,768 Herkoms I 428,1 428,1 0,62 0,431 Prestasie 4 1815,2 453,8 0,66 0,620 Ouderdom 1 1346,5 1346,5 1,97 0,165

Op grond van die rcsultate van Tabel 4 is dit duidelik dat cen biograficse veranderlike, naamlik geslag 'n beduidende invloed op vrees vir gcbondenheid gehad het (p<O,OS). Vroulike subjckte het 'n beduidcnde hoer gcmiddelde telling op die FOCQ behaal O? = 108,19), as manlike subjekte O? = 92,63). Die laasle vraag op die Biografiese Vraclys het gehandel oor die mate van sekerheid van die subjekte in terme van hu! gekosc studicrigting. Die subjekte moes hul mate van sckerheid op 'n vierpuntskaal bcoordcel wat gclvissel het van (1) on~ker tot (4) baie seker. Hierdie vraag is beant\ ... oord voor die CDS voltooi is met die doe! om die verband tussen sclfverklaarde sekerheid en die totaaltcllings op die CDS Ie bepaal. 'n Ncgatiewe vcrband (r = -0,546; p 50,05) tussen selfverklaarde mate van sekerheid en beroepsbesluitloosheid is I'erkl)'.

BESPREKING VAN RESVL TATE

Die hoofdoelsleHing van die onderha\vige Sludie was om die aard van die verband russen beroepsidentiteit, vrccs vi r gebondenheid en berocpsbesluitloosheid te ondcrsoek. Die bevinding (fabeI1) was dal daar bcduidende verband onderling tusscn die drie konstrukle bestaan (p 5 0,05). Nulhipotcse cen word gevo!g!ik verwerp. Die rasionaal van Tiedeman en O'Hara (1963) se model naamlik die bcrocpsbcsluilneming -strategicc

Page 4: DIE VERBANO TUSSEN …Die resultate het aangetoon dat daar bcduidl'nde verband (P S;O,05) tussen die \'CrkrC'C totaaltellings op dil' CDS, die VIS en die FOCQ bcstaan het. Die bcLangrike

4 GOOSEN, BRAND

ontwikkcl namate cgo-identitcitc onlwikkcl (Stead, 1988) wat weer vcrband hOll met hoer vlakkc van gcbondenhcid word dellr hicrdie resulta!e ondcrslcun (Grolevant & Thorbcckc, 1982). Blustein, Dcvenis ('n Kidney (1989) sc bcvinding dal cksplorasic van bindingsprosesse in identi teitsvonning en [oopooanonhvikkeling noue leorcticse en cmpiriesc vcrbandc toon, word ook onderstclIn.

Die bcvinding dal 'n beduidcnd ncgalicwc vcrband tusscn bcrocpsbcsluitlooshcid en bcrocpsidcntitcit (p 5- 0,05) by 'n grocp universitcilstudcnle bestaan, word ondersh~un deur vorige navorsingsresultate (Fuqua ct aI., 1987; Graef et aI., 1985). Die resultale van die ondcrhawigc studie stem oorcen met die wcrk van Conneran en Hartman (1993); Holland en Holland (1977); Slaney (1988) en Ttedcman en O'Hara (1963) wat 'n beduidende verband tussen bcrocpsbesluitloosheid en laer vlakke van identi teitsontwikkcling bcvind het. Die bcvin­ding kan moontlik verklaar word vanui t Galinsky en Fast (1966) se opmerking dOlt "one of the most clear cut avenues through which identity concerns arc expressed is Ihe process of making a vocalional choice" (p. 89) asook vanuit Constantinople (aangehaal in Weyhing e t al. 1984) se aanname dat idenhteits­ven ... arring geassosiccr word met bcrocpsbesluitloosheid aan ­gesien 'n volwasse berocpskeuse deur 'n IJ('rsoon 'n gocd gedcfiniccrde sdfkonsep en idenlileil vereis.

Die bcvinding dat 'n bcduidend posiliewe vcrband (p 50,05) lussen bcrocpsbesluitloosheid en vrees vir gcbondenheid bestaan sluit aan by die studie van Serling en Belz (1990) wat die aanname maak dal vrces vi r gcbondenheid 'n bclangrike sielkundigc vcranderlike is wal bcrocpsbesluilloos­held kan onderhou en dus die loopbaanontwikkelingsproses verlraag. Op grond van 'n studie wat die verband tussen persoonlikheidseienskappe en bcroepsbcsluitlooshcid onder­sock maak Tango en Dziuban (1984) die aflelding dat besluitloosheid en vrees vir gebondenheid ven ... ant is. Hierdie afleiding word beveslig deur die bcvindingc van die onderha ­wige studie.

Die heduidend ncgaliewe verband (p 50,05) tussen bcrocps­idenlilell en vrccs vir gcbondenheid (Tabel 1) bied ondersteu ­ning vir die aannames wat op grond van tcartee en vorige navorsingsTesultate gevorm is. Die afleidings van Bordin (1984) en Snvickas (1985) dat identitcil 'n bclangrike annduider van die vlak van berocpsgcbondenheid is, sowel as Bester (1992) se opmerking dat 'n persoon hom nie aan 'n bcrocp kan verbind voor hy nie weet wie hy is nie, bied 'n moontlike verklaring vir die rcsuitale. Kilpatrick (aangchaal in Ik-ster, 1992) se opmer­king is ook hier ter sprake, naamlik "identity is experienced in the commitment, not in the polenl ial" (p. 14).

'n Verdere doelstelling van die onderhawige studie was om die invloccl van verskeie biografiesc vcranderlikcs op bcrocpsbe­sluitloosheid, vrces vir gebondenheid en bcrocpsidenliteit na te gaan. Die bcvinding dOlt geen bcduidende verband tussen skolastiese prestasie en bcroepsbcsluitloosheid bestaan nie ondersteun die resultate van Baird (aangchaal in Stead, 1988), maar is teenstrydig met die resul tnte 'Inn Lunneborg (1975) . Geen bcduidende verband is gevind tussen herkoms en bcroepsbesluitloosheid nie. Die versock van Rojewski (1994) dus dat aandag geskenk moel word aan herkoms aangesien verskitle lussen plattdandsc en steddike jeugdiges gedoku­mentC<'r is, word nie deur die resultate van die huidige ondersock bcvestig nie. Dit is egter noodsaaklik om Ie besef dat die huidige ondersock Suid-Afrikaans van aard is en die slcekprocf nie gcstratifiscer van .lard was nie en dus nie noodwendig ooreenstemming met Amerikaans gedokumen­teerde resultate hod te toon nie. Die bcvinding dat gecn bcduidcnde verband tussen huistaal en beroepsbcsluilloosheid bestaan nie, verskil van die bevindings van Van Vuuren (1975) en Stead (1988). Van Vuuren (1975) het bcvind dat Afrikaans­sprckendc studente minder bcsluitloos is as Engclssprekende studentc. Stead (1988) het die teenoorgestelde bcvind en verklaar dat teenstrydige bevindings op grond van Van Vuuren (1975) sc gebruik van 'n enkc!e vraag om beroepsbesluitloos­heid te bcpaal.

Die bcvinding dat geen beduidende vcrband tussen gcslag en berocpsbesluitloosheid bestaan nie word in die literatuur ondersteun (Lunneborg.. 1975; Stead, 1988; Van Vuuren. 1975). Die beduidende "erband tussen geslag en vrccs vir gcbondenheid (p 5 0,05) is 'n interessante bevinding wat venier nJgcvors bchoort Ie word. Nulhipotesc twec word derhahve verwerp. Vroulike subjekle het bcduidend meer vrC<'s vir gebondenheid (X", 108,19) getoon as manlike subjekte (X '" 92,63). Hierdie bevinding ondersteun die navorsingsresuitatc van Serling en Betz (1990) wat bevind hel dal vroulike subjekte haef tellings (X == 133,2) as manlike subjekte (X == 123,7) op die FOCQ bchaal he!. Hierdie bevindings kan moontlik vcrklaar word vanuit die konslruk vrecs vir sukscs (Fitzgerald & Criles, 1980; Taylor, 1986) wal ecn aspck van vrees vir gebondenheid is (Serling & Betz. 1990). Fitzgerald en Crites (1980) bcvind dat sommige vroue 'n problcem elVaaT in lenne van bcrocpskeusc vanwee die vrees vi r sukses wat afkomstig is van konflikterende gcvoclens aangaande gci"nlcmaliseerde, tradisionele rolle. Taylor (1 986) het bcvind dat vrees vir sukses bydraend is tot bcrocpsbcsluitloosheid onder vroue.

Samevattend kan dus gese word dat die resulwe van die huidige studie grootliks oorcenstem met die standpunte wat vanuil die li te ratuur verkry is. 'n Bclangrike bydrac van die onderha\vigc studie was die ondersteuning wat dit bied vir die konstruk vrees vir gebondenheid. Hicrdie konstruk kan 'n bclangrike bydrae lewer lot die bevordering van insig in bcrocpsbesluitloosheid en die bclangrike rol wat identiteit­vonning in die besluitnemingsproses specl.

Bcroepsbcsluitloosheid word deur verskeie skrywers (Cri tes, 1981; Krumboltz, 1992; Tilley & Titley, 1980) as 'n natuudike en gesonde aspek van die student se Iewe gesien. Aan die anderkant kan di t ook 'n meer komplekse verskynscl wccs wat 'n simptoom van 'n diepcrliggende sielkundige probleem (soos b}'voorbccld 'n swak ontwikkelde idenliteit) kan wccs (Hariman & Fuqua, 1983). Hartman en Fuqua (1983) se berocp op sielkundigcs om spcsiale aandag Ie skenk aan individue 1I'3t chroniesc beroepsbesluitloosheid ervaar en om te waak tccn die geredelike aanvaarding van 'n student se onsckerheid kan dus nie ligtclik opgeneem word nie. Die gcvaar bestaan dat indicn slegs van berocpscksplorasietegnieke gebruik gcmaak word om bcroepsbcsluitloosheid by 'n klient Ie hanteer, die aanwesigheid van 'n onderliggende globale identiteitsdiffuusheid totaal gci"g­norecr kan word (Weyhing et aI. , 1984).

Dit is die taak en professionele veran tv.oordelikheid van die praktiserende sielkundigc om bcdag Ie wees op kliente W3t andersoortige hulp bcnodig as blote bcrocpseksplorasie.

BRONNELY$

Bester, G. (1992). ldenti teitsdiffuusheid: Omskl)'\ving en opvocdkundige hulpverlening. Journal of T«hnical mId Vocational BehavioJlr, 133, 10-14.

Blustcin, D.L., Devenis, L.E. & Kidney, BA (1989). Relation­ship between identity formJ tion process and Cilreer development. Jounwl of Coul1selil1g Psychology, 36(2), \96-202.

Bordin, E.5. (1984). Psychodynamic model of career choice and satisfaction. In D. Brown & L. Brooks (Eds.). Carrer choi(f' alld deue/opmrllt (pp. 94-136). San Francisco: Jossey-Bass.

Botha, J.H. (1993). Die rol van sclfkonscp en idenliteit in beroepskeusc. Ongepubliscerde doktorale proefskrif. POlchefstroomsc Univcrsiteit vir Christelike Hoer QndCf­"')".

Chartrand, J.M. & Robbins, s.B. (1990). Using multidimensional career decision instruments to assess career decidedness and implementJtion . Career Deue/opml'llt Quarlrriy. 39(2), 166-177.

Conneran, J.M. & Hartman, B.W. (1993). The concurrent validity of the self-directed search in identifying chronic career indecision among vocational education students. Journal of Career Droelopmrllt, 19, 197-208.

Crites, J.D- (1969). Vocatiollall1Sycho/ogy. New York: McGraw­Hill.

Page 5: DIE VERBANO TUSSEN …Die resultate het aangetoon dat daar bcduidl'nde verband (P S;O,05) tussen die \'CrkrC'C totaaltellings op dil' CDS, die VIS en die FOCQ bcstaan het. Die bcLangrike

DIE VERBANO TUSSEN BEROEPSBESLUITLOOSHEID, VREES VIR G EBONDENH EID EN BEROEPSIDENTITEIT 5

Downing. K.R. & Oowd, E.T. (1988). Career indecision: A summary of the research and implic.ltions for counseling. British jOllnml oj GllidanCl' alld Cmlllsellillg. 16(2). 145-156.

Erikson, E. H. (1959). Identity and the life cycle. Psychological ISSIII'S, 1, 1-171.

Fi tzgerald, L.r. & Crites, J.D. (1980). A career pyschology of women: What do we know? What do we need to know? jOllmal of Comrseiing I'sydlOlogy, 27, 44 -62.

Fuqua, O.R., Blum.. CR. & Hartman.. B.W. (1988). Empirical support for the differential diagnOSis of career indecision. Career Dtwlopllll'lrt Qrmrlerly, 36 365-373.

Fuqua, D.R. & H<lrtm<ln, B.W. (1983). Differential di<lgnoses and treatment of carC(!r indecision. TIl(' Personnel alld Gllidalla' jOllmal, 62, 27-29.

ruqua, D.R., Seaworth, T.B. & Newman.. J.t. (1987). The relationship of career indecision and anxiety. A multivariate examination. jmmmi of Vocational BelmuiO/lr, 30, 175-186.

C<llinsky, M.D. & Fast, I. (1966). Vocational choice as a focus of the identi ty search. joumal of Coullselillg PSYChology, 13, 89-92.

Gordon, V.N. (1981). The undecided student: A developmental perspective. TIre Pt'TSOlllrf'1 alld Gr/idmrCl' jormral. 59, 433-439.

Graef, M.l., Wells, D.L., Hyland, A.M. & Muchinsky, P.M. (1985). Ufe history antecedents of vocational indecision. jormral of Vocatiollal Behaviour, 27, 276-297.

Crites, T.J. (1 981). Being "undecided" might be the best decision they could make. TIre Sclrool Cormselor, 29, 41 -46.

Grotevant, H.D. & Thorbecke, W.L. (1982). Sex differences in styles of ocrupational identity fonnation in late adolescence. Deveiopme'ltal Psychology, 18, 3%-405.

Hartman, B.w. & Fuqua, D.R. (1982). The construct validity of the Career Decision Scale adapted for graduate students. Vocational Guidanet' Quarlerly, 31, 69-77.

Hartman, 8.W. & Fuqua, OX (1983). Career indecision from a multidimensional perspective: A reply to Crites. TI,e School Coullselor, 30(5), 340-346.

Holland, J.L., Cottfrcdson, D.C & Power, P.C. (1980). Some diagnostic scales for research in decision making and personality: Identity, information and barriers. joumal of Personality and Social Psychology, 39(6), 1191-7200.

Holland, J.L & Holland, J.E. (1977). Vocational indecision: More evidence and speculation. joumal oj Counseling PSycllOlogy, 24, 404 -414.

Krumboltz, J.D. (1992). The wisdom of indecision. jOllmal oj Vocational Behaviorlr, 41, 239-244.

Lucas, M.S. & Epperson.. D.L. (1990). T)'pcs of vocational undecidcdness: A replication refinement. jOlmlll1 of COllllse/­iug Psychology, 37(4), 382-388.

Lunneborg. P.W. (1975). Interest differentiation in high school students and vocational indecision in college. jormllll of Vomtional BehaviOllr, 7, 297-303.

Munson, W.S. (1992). Self-esteem, vocational identity and career salience in high school students. Career Developmf'1lt Qllarterly, 40(4), 361-368.

Newman, J. L., Fuqua, O.R & Seaworth, T.B. (1989). The role of anxiety in career indedsion: Implications for diagnOSiS and treatment. TI,e Career Deve/opml'llt Qr/arlerly, 37(3), 201-230.

Oosthuizen, K. (1991). A Jador analytic study of tile Career Derision Scale. Ongepublisccrde mecsterstesis, Universiteit van Port El izabeth.

Osipow, S.H., Carney, CG. & Barak. A. (1 976). A scale of educational-voc.ltional undecidedness: A typolOgical approach. jOllmal oj Vocational Behaviorlr, 9, 233-243.

Rojewsk~ l.W. (1994). Career indecision types for rural adolescents from disadvantaged and nondisadvantaged b.lckgrounds. Jounlll i of COImseliug PSYChology, 41(3), 356-363.

Salomone, P.R (1982). Difficult cases in career counseling: li ­The indecisive client. The PersO/mel alld Gllidance joumal, 60, 4%-500.

Sav;c!<ns, M.L. (1985). Identity in vocational development. JOllmal of VocatiOlral Behaviour, 27, 329-337.

Serling. D.A. & Bet7 .. N. E. (1990). Development and evaluation of a measure of fear of commitment. JOllmal of Cormselillg Psychology, 37(1), 91-97.

Slant')', R.B. (1 988). The assessment of career decision making. In W.B. Walsh & S. H. Osipow (Eds.), Career decisioll makillg (pp 33-76). Hillsdale, N J: Erlbaum

Smith, D.M.J. (1982). Microcolll1seling as an approach to faci litating vocational decisiOlHakillg. Ongepubliscerde meesterstesis, Universiteit van Suid-Afrika, Pretoria.

Stead, G.B. (1988). Ctlreer decisional states and their comlates amongst white high school PI/pils. Ongcpublisccrde mees­terstesis, Universiteit van Port Elizabeth .

Stead, G.B., Watson, M.B. & Foxcroft, CD. (1993). The relation betv.een career indecision and irrational beliefs among university students. journal of Vocational Behaviour, 42, 155-169.

Super, D.E. (1 980). A life-spaw, life-space approach to career development. jormral of Vocational BehaviOllr, 76, 282-298.

Tango, RA & Dziuban, CD. (1984) . The use of personali ty components in the interpretation of career indecision. joumal oJCollege Stl/dl'llt Persomlri, 25(6), 509-512.

Taylor, K.M. (1982). An investigation of vocational indecision in college students: Correlates and moderators. joumal of Vocational Behaviorlr, 21, 318-329.

Taylor, S.C (1986). Towards a systematic reconseptualizatioll oj career indecision. Ongepubliseerde meesterstesis, Universi­teit van Suid-Afrika, Pretoria.

Tiedeman, O.Y. & O'Hara, RP. (1%3). Ctlreer dl!"lXlopment: Clroice and adjl/shlll'llt. New York: College Entrance Examination Board.

Tinsley, H.E.A. (1992). Career decisionmaking and career indecision . joumal of Vocational Behaviol/r, 41, 209-211.

Titley, R.W. & Titley, B.S. (1980). Initial choice of college major: Are only the "undecided" undecided? joumal of College Sllidefft Personllel, 21, 293-298.

Van Vuuren, D.P. (1975). 'II Psigodillgtlostiese studil! van 'n groep leerlinge met bt'roepskeuse probleme. Pretoria: RCN.

Walker, M. & Baker, M. (1993) . The relationship between seXTole orientation and vocational undecidedness: An exploratory study. British jOllmal oj GliidallC/! and Counsel­lillg. 21(3), 290-299.

Watson, M.B., Foxcroft, CD. & Stead, C.B. (1991). Factor analysis of the career decision scale on South African high school students. Psychological Rf'port, 69, 1083-1088.

Weyhing. RS., Bartlett, W.E. & Howard, G.S. (1984). Career indecision and identity development. joumal oj Psychology and Christianity, 3(1), 74-78.

Winer, J.t. (1992). The early history of the career decision scale. Career Deve/opmellt Quarterly, 40, 369-375.