diesuid-afrikaanse stadas ruimtelike …

10
DIE SUID-AFRIKAANSE STAD AS RUIMTELIKE BASIS VIR 'N INSURGENTE- STAAT Kapt c.c. Scheepers* Persoonlike menings in die loop van 'n artikel uitgespreek, word nie noodwendig deur die SA W onderskryf nie. Opinions expressed by individual contributors do not necessarily reflect the official viewpoint of the SADF. Increasing urbanization is an important reason for the shift in accent of guerrilla activities. On the one hand the politically unsophisticated inhabitants of the rural areas are not ripe for revolution and on the other hand technological developments of the past few decades have detrimentally influenced the position of the guerrilla in this area. The South African city as spatial base for an insurgent state is analysed and discussed in the article below. Inleiding Na die Tweede Wereldoorlog het rewolusionere oorlogvoering vinnig ontwikkel, veral op die model soos deur Mao tse-Tsung uiteengesit. Mao se benadering was egter hoofsaaklik platte- lands gerig; die ontevrede kleinboere wat deur die militere baronne uitgebuit is het 'n vrugbare teelaarde vir Mao se guerrillamagte geword. Toestande in die res van die wereld, veral die Derde Wereld, is sodanig dat bevolkings teen 'n ongekende en angswekkende tempo verstedelik raak. Die tendens veroorsaak ook 'n groot pro- bleem in Latyns-Amerika waar Sao Paolo se be- volking byvoorbeeld met 8,5% per jaar toeneem. (Dwyer, 1978). Die toename in verstedeliking is 'n belangrike rede waarom guerrilla-aktiwiteite 'n klemverandering ondergaan het. Enersyds is die polities ongekunstelde bevolkings van die platte- land nie ryp vir rewolusie nie en bestaan daar in die Suid-Afrikaanse geval 'n beter verhouding tussen Blank en Swart op die platteland. Ander- syds het tegnologiese ontwikkelings in die afge- lope paar dekades die guerrilla se posisie op die platteland nadelik be'fnvloed. (Coetzee, 1981). Die Kubaanse rewolusie kan waarskynlik as die belangrikste keerpunt in guerrilla-oorlogvoering beskou word. Sedert die tydperk het verskeie denkers tov stedelik terrorisme op die voorgrond getree, onder andere mense soos Che Guevara, Regis Debray, Herbert Marcuse, Abraham Guil- len en Carlos Marighella. Guevara se invloed in stedelike terrorisme het ironies genoeg eers na sy dood tot sy reg gekom. (Theron, 1976). Gue- vara was 'n groot navolger van Mao tse-Tsung, alhoewel hy in 'n paar opsigte sy teorie moes aanpas by die situasie in Kuba. Mao het byvoor- beeld verkondig dat stede as 'n laaste vesting 47 gelos moet word, terwyl Guevara stedelike oor- logvoering in die guerrillafase voorsien het. Gue- vara het stedelike terrorisme egter as 'n aan- hangsel van die plattelandse guerrillastryd ge- sien, deurdat eersgenoemde stryd deur die plat- telandse beweging gekobrdineer moes word. (Lass, 1975; Theron, 1976). Anders as Mao het Guevara nie geglo dat op 'n gunstige klimaat vir rewolusie gewag moet word nie - so 'n klimaat moet geskep word. (Lass, 1981). Guevara stel dan voor dat stedelike operasies met vier tot vyf man bedryf moet word wat met karabyne, pistole en afgesaagde haelgewere hul aksies voortsit. Sorg moet egter gedra word dat terreur nie teen die bevolking gepleeg word nie aangesien dit hul steun sal vervreem. Guevara het na die suk- sesvolle rewolusie in Kuba sy idees en leiding na Latyns-Amerika oorgedra. (Theron, 1976). Regis Debray was sterk deur Guevara se denke bernvloed en het self ook 'n groot bydrae tot stedelike rewolusionere denke gemaak in publi- kasies soos Strategy for Revolution (1970 ge- publiseer) en Revolusion in the Revolution. Sy siening was dat Universiteite en stedelike 'ghet- tos' die fokuspunt van die stedelike terroris moet word. Sy grootste bydrae is die rol wat hy vir die student en die intellektueles voorsien het in hier- die stryd. (Theron, 1976; Lass, 1981). Die rol van die groepe sal later onder stedelike oproer in Suid-Afrika bespreek word. Marcuse het Debray gesteun in die rol wat hy vir die linkse student voorsien het. As geswore Marxis het hy dan ook groot invloed onder linkse studente in Amerika gehad. (Theron, 1976). Marcuse was egter 'n filosoof en het geen praktiese handleiding daar- gestel wat as riglyn van stedelike operasies kon dien nie. Die eerste handleiding het uit Carlos Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 12, Nr 4, 1982. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

Upload: others

Post on 30-Jan-2022

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: DIESUID-AFRIKAANSE STADAS RUIMTELIKE …

DIE SUID-AFRIKAANSE STAD ASRUIMTELIKE BASIS VIR 'N INSURGENTE-

STAATKapt c.c. Scheepers*

Persoonlike menings in die loop van 'n artikel uitgespreek, word nie noodwendig deur die SAWonderskryf nie.Opinions expressed by individual contributors do not necessarily reflect the official viewpoint ofthe SADF.

Increasing urbanization is an important reason for the shift in accent of guerrilla activities. Onthe one hand the politically unsophisticated inhabitants of the rural areas are not ripe forrevolution and on the other hand technological developments of the past few decades havedetrimentally influenced the position of the guerrilla in this area. The South African city asspatial base for an insurgent state is analysed and discussed in the article below.

Inleiding

Na die Tweede Wereldoorlog het rewolusionereoorlogvoering vinnig ontwikkel, veral op diemodel soos deur Mao tse-Tsung uiteengesit.Mao se benadering was egter hoofsaaklik platte-lands gerig; die ontevrede kleinboere wat deurdie militere baronne uitgebuit is het 'n vrugbareteelaarde vir Mao se guerrillamagte geword.Toestande in die res van die wereld, veral dieDerde Wereld, is sodanig dat bevolkings teen 'nongekende en angswekkende tempo verstedelikraak. Die tendens veroorsaak ook 'n groot pro-bleem in Latyns-Amerika waar Sao Paolo se be-volking byvoorbeeld met 8,5% per jaar toeneem.(Dwyer, 1978). Die toename in verstedeliking is'n belangrike rede waarom guerrilla-aktiwiteite 'nklemverandering ondergaan het. Enersyds is diepolities ongekunstelde bevolkings van die platte-land nie ryp vir rewolusie nie en bestaan daar indie Suid-Afrikaanse geval 'n beter verhoudingtussen Blank en Swart op die platteland. Ander-syds het tegnologiese ontwikkelings in die afge-lope paar dekades die guerrilla se posisie op dieplatteland nadelik be'fnvloed. (Coetzee, 1981).

Die Kubaanse rewolusie kan waarskynlik as diebelangrikste keerpunt in guerrilla-oorlogvoeringbeskou word. Sedert die tydperk het verskeiedenkers tov stedelik terrorisme op die voorgrondgetree, onder andere mense soos Che Guevara,Regis Debray, Herbert Marcuse, Abraham Guil-len en Carlos Marighella. Guevara se invloed instedelike terrorisme het ironies genoeg eers nasy dood tot sy reg gekom. (Theron, 1976). Gue-vara was 'n groot navolger van Mao tse-Tsung,alhoewel hy in 'n paar opsigte sy teorie moesaanpas by die situasie in Kuba. Mao het byvoor-beeld verkondig dat stede as 'n laaste vesting

47

gelos moet word, terwyl Guevara stedelike oor-logvoering in die guerrillafase voorsien het. Gue-vara het stedelike terrorisme egter as 'n aan-hangsel van die plattelandse guerrillastryd ge-sien, deurdat eersgenoemde stryd deur die plat-telandse beweging gekobrdineer moes word.(Lass, 1975; Theron, 1976). Anders as Mao hetGuevara nie geglo dat op 'n gunstige klimaat virrewolusie gewag moet word nie - so 'n klimaatmoet geskep word. (Lass, 1981). Guevara steldan voor dat stedelike operasies met vier tot vyfman bedryf moet word wat met karabyne, pistoleen afgesaagde haelgewere hul aksies voortsit.Sorg moet egter gedra word dat terreur nie teendie bevolking gepleeg word nie aangesien dithul steun sal vervreem. Guevara het na die suk-sesvolle rewolusie in Kuba sy idees en leiding naLatyns-Amerika oorgedra. (Theron, 1976).

Regis Debray was sterk deur Guevara se denkebernvloed en het self ook 'n groot bydrae totstedelike rewolusionere denke gemaak in publi-kasies soos Strategy for Revolution (1970 ge-publiseer) en Revolusion in the Revolution. Sysiening was dat Universiteite en stedelike 'ghet-tos' die fokuspunt van die stedelike terroris moetword. Sy grootste bydrae is die rol wat hy vir diestudent en die intellektueles voorsien het in hier-die stryd. (Theron, 1976; Lass, 1981). Die rol vandie groepe sal later onder stedelike oproer inSuid-Afrika bespreek word. Marcuse het Debraygesteun in die rol wat hy vir die linkse studentvoorsien het. As geswore Marxis het hy dan ookgroot invloed onder linkse studente in Amerikagehad. (Theron, 1976). Marcuse was egter 'nfilosoof en het geen praktiese handleiding daar-gestel wat as riglyn van stedelike operasies kondien nie. Die eerste handleiding het uit Carlos

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 12, Nr 4, 1982. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

Page 2: DIESUID-AFRIKAANSE STADAS RUIMTELIKE …

Marighella se pen gevloei. In sy 'Minimanual ofthe Urban Guerrilla' wat in Junie 1969 verskynhet, het hy die praktiese aspekte van stedelikeoperasies uiteengesit; dit wissel van die motive-ring tot die werkswyse wat gevolg moet word teneinde sukses te bereik. Marighella het op 4November van dieselfder jaar gesterf, voordatdie praktiese uitvoering in aile aspekte uitgetoetskon word. (Theron, 1976; Marighella, 1969).

Marighella was, net soos Guevara, 'n navolgervan Mao wat stedelike en plattelandse aksiesgekobrdineerd gesien het in die stryd teen diemiliter.e regering in Brasilie. Marighella het in diestede doelgerigte aksie teen die regering be-pleit. Die bevolking moes gerespekteer word.Vo/gens Marighella moet die stedelike guerrillabaie dapper en vasbeslote van aard wees, watop eie inisiatief en met die verrassingselementaan sy kant, sonder enige leiding moet kan toe-slaan. Hy moet die beweging se saak by die be-volking versterk. In sy Minimanual het hy onderandere die vervaardiging van verskillendewapentuig verduidelik, klem gele op kennis vansy terrein, hoe mobiliteit en spoed benut moetword, hoe om dokumente te vervals, watter doe/-witte nagestreef moet word en hoe groepe geor-ganiseer moet word. (Marighella, 1969). Van diedenkers wat tot dusver bespreek is, kan afgeleiword dat Guevara en Marighella teoreties enprakties ingestel was, terwyl die ander maar opdie filosofie van stedelike guerrilla-oorlogvoeringgekonsentreer he!. Vervolgens sal die Suid-Afri-kaanse situasie bespreek word.

Die Suid-Afrikaanse (SA) Stad

Struktuur

Die skeiding tussen etniese groepe in Suid-Afrika is 'n historiese kenmerk van die sosiale,ekonomiese en ruimtelike organisasie van die SAstad. Gebiedskeiding dateer sedert enkele jarena die Volksplanting aandie Kaap en dit het ge-leidelik na die binneland uitgebrei. Die ontdek-king van diamante in 1869 en goud aandie Wit-watersrand in 1888 het tot 'n toenemende stroomSwartes na Blanke gebiede gelei. Die Blanke hetdie gunstige posisie naby die dorpskern besetterwyl die Swartes periferies gevestig was op 'ngebied met laer grongwaarde. Die Suid-Afri-kaanse stad is uniek in die sin dat dit terselfder-tyd eienskappe van 'n Westerse en 'n DerdeWereldse, koloniale stad openbaar. Die sentralesakekern en sy funksies, die ruimtelike versprei-ding van industriee ens stem met die van die

48

Weste ooreen. Residensieel toon dit 'n ooreen-koms met 'n vreemde stad. Weens die wye so-siale gaping, etnies verskille en verskille in teg-nologiese ontwikkeling tussen die onderskeieetniese groepe, is die Segregasiestad gebore.Op 'n tydskaal aangestip, het die tipe stad tot dielaat veertigerjare ontwikkel en hieruit is dieApartheidstad gebore (Davies). Vervolgensword na bogenoemde twee tipes stede gekyk.

Die Segregasiestad

Davis het Durban as 'n voorbeeld van 'n segre-gasiestad aangehaal. Struktureel bestaan 'nsegregasiestad uit die volgende komponente:i. 'n Dominante Wit sentrale sakekern (SSK);ii. 'n periferiese Iigging vir Indier- en Chinese

besigheidsentra;iii. industriele sektore binne die blanke in-

vloedsfeer;iv. Blanke residensiele gebiede op die beste

grond;v. sentraal gelee Anderskleurige residensiele

gebiede binne ouer Blanke gebiede;vi. Swart en Indier-woongebiede, barakke en

kampongs op die periferie; envii. /aastens, oorgangsones waar Swartes die

ouer Blanke gebiede infiltreer.

Hieruit kan afgelei word dat Blankes 'n domi-nante posisie beklee het tov woongebiede enafstand vanaf die SSK. Namate vervoermiddeleverbeter het en Blanke stedelike bevolkingsge-talle toegeneem het, het die Blankes radiaal uit-waartes gekring en in baie gevalle hul buite dieSwart residensiele gebied gevestig. Davis(1964) het die ooreenkoms tussen Amerikaanseen Suid-Afrikaanse stede aangetoon. Daaren-teen was Swart behuising ontoereikend en hulvestiging net toegelaat om ongeskoolde arbeidaan die Blanke ekonomie en huishouding te ver-skat. Die 1923 Wet (Nature Urban Areas Act) hetvoorsiening gemaak vir lokasies. Die 1945 wethet strenger segregasiemaatreels voorgeskryfwat veral die instroming van Swartes beheer he!.Toenemende getalle immigrante uit die platte-land het tot behuisingstekorte gelei en toestandehet verswak. Plakkerhuisies het in die proses opprivate en open bare gebiede in die stedelikeperiferie verrys. Maasdorp en Humpneys (1975)het geskat dat 34"10 van die Swart bevolking amDurban in 1957 so gevestig was. (Davis).

In die Durban-gebied het die Indiers 'n spesi-fieke 'bedreiging' vir Blankes ingehou itv handel.Verskeie statute en munisipale wette het hul mo-biliteit in Blanke gebiede beperk. Die 'Asiatic

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 12, Nr 4, 1982. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

Page 3: DIESUID-AFRIKAANSE STADAS RUIMTELIKE …

Land Tenure Act' van 1946 het Indiersegregasiein Natal en Transvaal gewettig. In die KaapseSkiereiland het Kleurlinge in die ouer Blanke ge-biede infiltreer. Daar het egter ondanks hierdieverskynsel nog 'n groot mate van segregasiebestaan. Met die Nasionale Party oorname in1948, het die regerende party geredeneer datkontak tussen rassegroepe tot konflik lei. DieGroepsgebiedswet van 1950 het die weg vir dieApartheidstad gebaan. (Davis; Scott, 1955).

Die Apartheidstad

Harmonieuse verhoudings tussen rassegroepeis as hoogs onwaarskynlik beskou en die per-sepsie was om kontakpunte tot 'n minimum tebeperk. Sosiaal en ruimtelik is daar 'n onder-skeid getref, met die Blanke steeds sentraal endie Swarte op die periferie gevestig. Dit het tothoogs gestruktureerde verbreiding gelei. Spesi-fieke gebiede is vir Swart stedelike ontwikkelingafgebaken en met fisiese en mensgemaaktestrukture van die Blanke gebiede geskei. Waartuislandgrense na aan Blanke gebiede gelee is,soos byvoorbeeld Pretoria, is stedelike gebiedehier ontwikkel wat makliker met die hinterlandkan skakel.

Beweging van Swart groepe (pendelaars) is sogereel dat dit tot 'n minimum kontak tussengroepe lei. Om konflik uit te skakel het Swartesnie direkte toegang tot industriele en nie-resi-densiele gebiede gekry nie. Die Blanke bevol-kingsgroep, soos in die segregasiestad, hetmaklik toegang tot die stad; terwyl Swartes 'nheelwat langer reisafstand het wat hoer kostesimpliseer. Die bewoners van die Swart stede washoofsaaklik eers mans wat in kampongs en losie-huise geakkommodeer is. Met die koms van dieswart vrou het die situasie verander.

Dit is eers onlangs (1980) dat Swartes volgensdie 99 jaar huurpagstelsel huise mag besit, maarnie die grond waarop die gebou is nie. (Smit;Booysen, 1981). Die Apartheidstad het die kern-periferie-verhouding van die Segregasiestadverder intensifiseer. Met die strukturele prentjiein gedagte gaan die skrywer nou poog om dietoekomstige knelpunte uit te lig.

Toekomstige Knelpunte

As in gedagte gehou word dat die Derde We-reldlande se stedelike bevolkings viervoudig saltoeneem oor die volgende twintig jaar, kan ge-

sien word dat dit 'n wereldwye probleem is. WatSA betref, is die belangrikste probleem die toe-nemende stedelike bevolkings Owerheidsbeste-ding aan behuising vir Swartes het tussen 1966en 1969 R66 miljoen per jaar beloop. Tekorte tovbehuising vir die bevolkingsgroepe beloop naraming (1977 -syfer) ongeveer 310000 wonings.Tweedens het die koste om huise te bou, feno-menaal teogeneem. Derdens word plakkery 'ngroot maakskaplike probleem met gepaard-gaande euwels soos misdaad, 'n tekort aan vol-doende sanitasie- en rioleringsgeriewe. Plakkeryis nie net 'n probleem in Blank SA nie maar komook in die nasion ale Swart state voor. Omdatdaar so 'n groot woningnood bestaan, kan plak-kery waarskynlik met sekere voorbehoude toe-gelaat word. Vierdens is die verwagting dat ver-stedliking tot 'n toenemende mate sal plaasvindweens die stagnerende posisise van die land-bou in die nasionale Swart state. Daar word ge-raam dat ongeveer 21 miljoen Swartes teen diewisseling van die eeu verstedelik sal wees.(Smit, 1981; Oosthuizen, 1979). Die implikasievan so 'n toename is voor die hand. Vyfdensveroorsaak die snelgroeiende stede op die tuis-landgrense dat die platteland ontvolk raak in diegebiede. Sesdens trek die vier metropolitaansegebiede, nl die PWV-gebied, Durban-Pinetown,Port Elizabeth-Uitenhage en die Kaapse Skierei-land 57% van die Swart stedelike bevolking, watop slegs 4% va die land se oppervlakte gevestigmoet word. Daar moet die Swart bevolking grotermate van seggenskap oor hul eie aangeleent-hede uitoefen, ten einde evolusioner in admins-trasie en beheer geskool te word. (Smit, 1981).Laastens veroorsaak die groot aantal pende-laars (hoofsaaklik mans) dat die Swart state eko-nomies geknou word weens die onttrekking vanmannekrag: dit werk nadelig op die tuislandbe-leid in (Smit, 1979).

Bogenoemde is enkele knelpunte wat in gedagtegehou moet word, maar daar kan andere weeswat net so 'n groot uitwerking op toekomstigeontwikkeling mag he. Om hierdie afdeling af tesluit wil die skrywer 'n paar punte uitlig en be-klemtoon. As die PWV-gebied as voorbeeld ge-neem kan word, kan in figuur 1 gesien word hoeBlank en Swart residensiele gebiede relatief totmekaar gelee is. Stedelike terreur kan waarskyn-lik met 'n redelike mate van sukses bedryf wordindien die bevolking militant opgesweep word.(Smit, 1981).

Bron: Smit, 1981.

Pendelaars wat daagliks tussen hul wonings in

49

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 12, Nr 4, 1982. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

Page 4: DIESUID-AFRIKAANSE STADAS RUIMTELIKE …

Flguur 2: Trekarbeiders na die Dos-Rand

,.._ ... ~

".','lAI. fl!:H.'II~ftll"'"

II

••:in

~.'::B1;,::::.rf.J:il"~

I

fJ

,"'-,:•..... ,"

..

, ._~..•'....... \

".- " .•... ' .~

,j:~Z;1~~'

/~"'(.,-

Afrika teweeg te bring. Organisasies soos dieAfrican National Congress (ANC). wat reeds in1912 ontstaan het. het in 1961 sy militante vleuelUmkonto we Sizwe gestig. Die Pan AfricanistCongress (AC) het in 1958 ontstaan en sy mili-tere vleuel Poqo in 1961 bygekry. Die AfricanResistance Movement is in 1961 gestig.(Schutte. 1978). Baie kleinere organisasies hetsaamgesmelt om die organisasies te vorm waar-van die ANC en PAC die belangrikste is. Volgensdr L.D Barnard (1981) het die Black Conscious-ness Movement (BCMSA) in die afgelope tydmeer sukses as die ANC behaal. Die Swart be-vo/king blyk ongelukkig te wees oor Blanke ledein die ANC. (Afrika Instituut Bulletin, 1979).

Die 'African National Congress'

Die ANC het in 1912 ontstaan met die politiekeontwikkeling van die Swartman. Aanvanklik washul doelstellings nie gewelddadig nie. Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) het met-tertyd binne die organisasie ingesypel enBlankes is sedert 1947 toege/aat om lede teword. Op hierdie wyse het die ANC met anderorganisasies ingeskakel en hul doel het die om-

•~ 1~ 30,

----Sh.uIJleyn~'~J 'iEREE~ IGIN'G~_km

Flguur 1: Stedellke Swart Woongeblede In PWV

die Swart state en Blank SA beweeg. kan waar-skynlik 'n terroriste-toegangsroete tot die SSKindustriele dele van die staat word. (Sien aan-hangsel B vir die 1967 syfers tov pendelaarsge-talle.) Die toename van Swart stedelike bevol-kings tussen 1960 en 1970 kan in aanhangsel Cbestudeer word. Hier moet veral gelet word opdie toename om die PWV-gebied en die Durban-omgewing; ander stedelike sentra het daarteen-oor relatief stadiger gegroei. (Smit, 1981). Nog 'naspek wat waarskynlik vir die stedelike guerrilla'n skakeling met Swart state kan gee is die trek-arbeid. Periodieke beweging van Swart migrantearbeiders. meestal mans. vind plaas soos figuur2 dit na die Oos-Rand aandui.

Implementering van Revolusie

Inleiding

Na die beeindiging van die Tweede Wereldoor-log ;s verskeie Swart organisasies in Suid-Afrikagestig om 'n rewolusionere verandering in Suid-

50

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 12, Nr 4, 1982. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

Page 5: DIESUID-AFRIKAANSE STADAS RUIMTELIKE …

verwerping van die bestaande orde en gesaggeword. Die Regering van die dag was bewusvan die verwikkeling, het opgetree en die ANCop 8 April 1960 'n onwettige organisasie ver-klaar. Dit het die ANC gedwing om sy werk on-dergronds voort te sit en hier het die beplanningvan 'n rewolusie gestalte begin kry. Op 'n verga-dering is 'The Continuation Committee of AfricanLeaders' gestig wat 'n nasionale konvensie op31 Mei 1961 moes reel. (Schutte, 1978). Die ANCkrag was egter effens afgetakel weens dieafstigting van sommige van sy lede in 1958, enwat meer nasionalisties ingestel was en die PACgevorm het. Hoe dit ook al sy, die ANC het metsy reorganisasie in veral die Oos-Kaap, in diegeheim vergader. Dier struktuur van die ANCword vervolgens bespreek. (Feit, 1970).

Struktuur

Die sameroeper va die geheime vergadering stel'n hooftoesighouer (Chief Steward) oor 'n be-paalde sone aan, en al die lede teenwoordig,word seltoesighouers. Die sone bestaan uit 'naantal straatblokke en elke straat bestaan uit 'nsel. Die seltoesighouer is verantwoordelik vir diewerf van sewe lede vir elke sel. Boontoe word diehierargie opgehou na die streekskomitees. Diehooftoesighouer moet aile besluite van diestreekskomitees weer na die laaste vlak terug-voer; die hooftoesighouer het egter geen kontakmet die leier anders as deur 'n kontak nie.Streekskomitees word dus dmv kontakte aan dieNasionale Uitvoerende Komitee gekoppel. Diehierargiese orde en kontakte is s6 ontwerp dat 'nenkele deel wei opgespoor kan word, maar niedie hele organisasie nie. Geheime vergaderingsword ook op verskillende plekke gehou sodatopsporing van selle, ens bemoeilik word. 'nSwakheid van die stelsel is die werwing vanlede: geen toets word afgeneem om die lid sebona fides te bepaal nie en sodoende word poli-sie-insypeling vergemaklik. (Feit, 1970).

Die ANC-poging om hul sogenaamde 'M' planvan Nelson Mandela te laat slaag, was nie baiesuksesvol nie. Die selorganisasie soos bv. wat indie vyftigerjare ontwikkel het, moes nou met 'nmeer kommunistiese orde, wat uit basies die-selfde struktuur bestaan het, vervang word. DieANC-Ieierskap wat weens arrestasies en swakvertoning uitgeput was, het in Junie 1961 besluitom die 'Umkonto we Sizwe', die sogenaamde'Spies van die Volk', te stig (Feit, 1970) wat op 16Desember 1961 'n werklikheid geword het.(Coetzee, 1981).

51

Umkonto we Sizwe

Die meesterplan wat 'Umkonto we Sizwe' (UWS)beplan het, sou drie stadia behels: eerstens dieopbou van die mag ondergronds, tweedens 'nvlaag van sabotasie terwyl van die lede in diebuiteland opgelei word en laastens 'n volskaalseguerrilla-oorlogvoering op die Guevara-modelgeskoei. (Feit, 1970; Schutte, 1978). Om dit alleste bereik, is hul optredes as volg beplan: sabota-sie sal teen regerinsgeboue en strategiese ny-werhede geloods word, die swart massas poli-ties gestimuleer word, buitelandse opgeleideterroriste gebruik word om leiding in die landvoort te sit. Indien dit nie sou werk nie, sal tot 'nguerrillafase oorgegaan word. UWS het gehoopdat die skrikbewind die Blankes sou beweeg omdie Swartes te steun. Indien die guerrillafasenoodsaaklik blyk te wees, sou Kommunistiesetroepe in die finale stadium ingryp om die rege-ring tot 'n val te bring. (Feit, 1970; Coetzee,1981). Met lede soos Joe Siovo, Harold Wolpe,Goldreich, Heppele, (blankes) Mandela, Sisulu,Mlangeni ens, het Operasie Mayibue vorm aan-geneem. (De Villiers, 1964; Strydom, 1964).

Die Tweede fase van Operasie Mayibuye

Terwyl opleiding van terroriste in die buitelandplaasgevind het, het 'n vlaag van geweld dieland in die vroee sestigerjare getref. In die PortElizabeth-omgewing is majoor O'Kelvie vermoortoe hy ANC lede wou stuit en bomontploffingshet in Johannesburg, Durban en Kaapstad op 16Desember 1961 voorgekom. Opstande het inSharpeville en Langa plaasgevind. Die kommu-nisties ge'(nspireerde optrede het selfs na dieTranskei uitgebrei. (Shay & Vermaak, 1971). Bo-genoemde is slegs enekele voorbeelde van ge-weld, maar daar kan afgelei word dat dit land-wyd georganiseer was. Operasie Mayibuye isegter nooit voltooi nie, want op 11 Julie 1963 hetdie SAP die Rivonia-klopjag uitgevoer en diegrootste gros van die leiers gevange geneem.(Coetzee, 1981). Dade van terreur het nog spo-radies voorgekom soos die bomontploffing op24 Julie 1964 op 'n vol Johannesburg-stasie.(Strydom, 1964).

Die ANC se aktiwiteite het egter nie hiermee totstilstand gekom nie; die benaderingswyse hetmeer sielkundig van aard geword. Sedert 1975het hulle weer aktief geword en hul rol in dieSoweto-opstande (1976) sal later bespreekword.

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 12, Nr 4, 1982. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

Page 6: DIESUID-AFRIKAANSE STADAS RUIMTELIKE …

Die Pan African Congress

Die organisasie het sy ontstaan te danke aan 'nskeuring van die ANC. Die PAC wat in April 1959gestig is, het hul beywer vir die herlewing vanSwart nasionalisme en die omverwerping van dieregering. Die PAC se militere vleuel wat as Poqobekend staan, het in 1961 met onwettige verga-derings begin. Anders as die ANC, is die PAC enPoqo se leiers dieselfde mense. )Die twee nameverwys dus na dieselfde beweging.) Poqo sedoelstelling is om die Blankes en Asiers deurmoord en terrorisme die land uit te dryf. Verkry-ging van populere Swart steun is ook een van diegrootste doelstellings en selfs die inboesemingvan vrees is gebruik om dit te bewerkstellig.Verder is lede van die organisasie aangemoedigom wapens in die hande te kry en self te vervaar-dig. (Schutte, 1978).

Terroriste-aanslag

Die aanslag wat deur Poqo geloods is, het ook indie vroee sestigerjare plaasgevind. VolgensSchulte (1978) het dit op drie fronte plaasgevind:dade van terreur was toegespits op die Swartbevolking, die staat en Blankes. In eersge-noemde geval was die doel om te intimideer enIg geval om die Blankes ooreenkomstig hul doe 1-stellings bevrees te maak. Die dade teen dieBlankes is met die grootste wreedheid toegepas.Aanvalle is onder andere in die Paarl, die Trans-kei, Johannesburg en King Williams Town ge-doen. Daarbenewens was daar anti-pasboekopstande in Vereeniging en Kaapstad. Poqo semeesterplan om Suid-Afrika in 'n bloedbad teomskep, is egter deur die Polisie onderskep wattot Robert Sobukwe en sy leierskader se arresta-sie gelei hel. Wat Poqo so gevaarlik gemaak het,is die feit dat hulle pogings aangewend het omdie Blankes dmv hul bediendes te vergiftig enmet ander metodes te vermoor. (Shay, 1971). Indie tydperk van geweld (Sept 1962-3 April1963) is egter net tien Blankes vermoor en vierbeseer, wat daarop dui dat die poging nie baiesuksesvol was nie. (Schutte, 1978).

Ter nabetraging was die ANC en Pac optredesnie baie suksesvol nie. Uitgesonder die verliesaan menselewens, (wat onbetaalbaar is), wasdie skade in die Oos-Kaap ongeveer R120 000.(Feit, 1970). Met die stukkie geskiedenis in ge-dagte, sal vervolgens op die ANC en PAC op-tredes in die onlangse verlede gelet word, veraltov Stedelike operasies

52

Stedelike oproer in Suid-Afrika

Inleiding

Die vlaag van stedelike opstande wat Suid-Afrikain 1976 getref het, word in die algemeen naverwys as die Soweto-opstande. Dit is egter 'nverkeerde opvalting aangesien die hele geogra-fiese gebied van SA deur betogings, geweld-pleging en onrus beetgepak was. Weens diegroot omvang van die gebeurtenis, sal daarslegs na gebeure in Soweto en die KaapseSkiereiland gekyk word.

Tegnieke Aangewend

Na die skrywer se interpretasie blyk dit heel een-voudig te wees, nl om 'n massahisterie bySwartes te ontwikkel. Die ANC, PAC en andergroepe se bydrae sal later bespreek word. me-todes wat gebruik is, was klipgooiery, brandstig-ting, aanranding, aanhitsing tot gewelddadigeoptrede, oprigting van padversperrings, sta-kings en boikolte teen skole en aanvalle teen diepolisie (in persoon en op polisiestasies). 'n Be-langrike aspek van die opstande in Soweto enelders was die gebruikmaking van die kind.Tsietsi Mashini het bv die kinders aangemoedigom skole te boikol. Die tegniek om vroue enkinders tegebruik in klipgooiery en boikotaksies,is heel eenvoudig. Sou die polisie teen hulleoptree, word die polisie voorgestel as die wredemonster van onderdrukking. Verdere tegnieke isom buitelandse simpatie te kry soos die beto-gings en gewelddadige optrede met dr Kis-singer se besoek. (Cillie, 1977).

Ten einde die ekonomie te ontwrig, het die intimi-dasie van arbeiders vry algemeen plaasgevind.Veral die 'Tsotsi's' het hier 'n groot bydrae ge-lewer. Enige persoon wat saam met die polisiegewerk het, of om orde gepleit het, is ge'fntimi-deer, soos bv Swart konstabels wie se huise inSoweto afgebrand is. Om te verseker dat diejeugdiges hul terreur voortsit, is hulle in baiegevalle van sterk drank en petrol voorsien. Tenslolte kan genoem word dat die Swartmagsaluutvoortdurend gebruik is om eenheid onder dieSwartes aan te moedig. (Cillie, 1977).

Die tegnieke in die Kaapse Skiereiland is basiesdieselfde. Die Kleurlinge, veral van die Universi-teit van Wes-Kaapland, het hier leiding gegeedeur hul meegevoel met Soweto te betuig.Swartmagslagspreuke is op die mure van skolein Blanke gebiede opgemerk. 'n Publikasie vandie Universiteit van Wes-Kaapland, UWC-So-

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 12, Nr 4, 1982. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

Page 7: DIESUID-AFRIKAANSE STADAS RUIMTELIKE …

we to, wat in die Swart gebiede van Langa,Nyanga en Guguletu verskyn het, het opstand-vure aan die brand gesteek. Cillie (1977) meendat groepe soos die ANC en SAKP se rol moeilikvasgepen kan word. Bewyse van pamflette watdeur die organisasies versprei was, is gevind.Hy meen egter dat die kern van die opstokerswaarskynlik uit die ANC voortspruit.

Relatiewe Suksesse

Na die skrywer se mening het hulle die aandagvan die wereld op die 'wrede' (sic) onderdruk-king van die Swartmense in stedelike gebiedegevestig. Daar is in geslaag am in sekere eise teslaag byvoorbeeld dat die voertaal nie meer Afri-kaans moet wees nie. Verder meen hy dat dieBlanke Suid-Afrikaner meer bewus gemaak isvan die stedelike Swarte en die probleem wat syteenwoordigheid verteenwoordig. Laastens, die1976 opstande het baie persone vanaf die stedelaat uitwyk na die buiteland. Die mense sal beslisdeur die ANC gebruik en opgelei word am diestryd later aan te knoop. (Coetzee, 1981).

Toekomstige Ontplooiing

Die stedelike gebiede in Suid-Afrika word deurinsurgente leiers as maklike teikens beskouomdat in elke stedelike gebied duisende 'angryand oppressed Blacks' teenwoordig is binne 'nkart afstand daarvandaan. (Hitchcock, 1973).Hoe die stryd in die stede gaan verloop, kanslegs oar gespekuleer word. Een van die terro-riste se grootste doelwitte is publisiteit. SoosCoetzee (1979) dit gestel het '... a terrorist in theWest has a 50 persent chance of having some orall his demands met, an 80 persent chance ofescaping death or capture, and a 100 persentchance of getting the publicity he sought.' Daarkan verwag word dat enige staking deur 'n Swartvakbond waarskynlik deur 'n buitegroep ge"llni-sieer kan word, soos die geval in Port Elizabethwaar Swartes in pamflette wat onder die naamvan die Uitvoerende bestuur van die SA Vak-bond vir Motormonteer- en Onderdelewerkersuitgereik is, gevra word am niks wit aante hou, teeet of te drink nie. Babas moet 'Coke' drink enselfs tande moet swart gemaak word. (Die Bur-ger, 27 Augustus 1981). Aan die anderkant worddaar periodiek aanvalle teen 'sagte teikens' soosdie teen die leerkollege in Pretoria, (Die Burger,14 Augustus 1981) en die bank in Silverton ge-loads. Die stedelike terreuraksies sal toenemenddeur guerrilla-aktiwiteite in die platteland afge-wissel word soos die gevalle by Barkly-Oos en

53

(Burger, 14 Augustus 1981) Elliot bewys. (DieBurger, 8 Augustus 1981).

Dit is am hierdie rede dat die regering periodiekdie bevolking bewus maak van die gevare vandie rewolusionere aanslag. Hulle bekommernisis dat ons oorwinnings oar SWAPO 'n valse ge-rustheid kan skep. (Die Burger, 15 Augustus1981). Ter illustrasie van die tipe gevaar watSwart Stedelike gebiede kan inhou, kan 'n paral-lel tussen die Amerikaanse 'ghetto' en ons Swartstede getrek word. Slegs die ligging tov die SSKverskil tussen die gebiede. Salisbury (1971)meen dat voortbestaan 'n kritieke faktor tov dieskepping van 'n insurgente staat is. Oat Swartbewustheid geweldig vinnig toeneem, kan afge-lei word van tekens soos swartmagsalute (ge-balde vuis in die lug). Blankes word as onder-drukkers uitgekryt. Die Swart stad het grense en'n kernarea. Deur slegs die paar voorbeelde tenoem word die gevare aangedui. Dit is egter sodat die Swart bevolking in SA grootliks vreed-saam is en dat daar nie 'n absolute homogeniteitin ons Swart gebiede is nie. Aan die anderkanttel bg feit oak nie as teen 'n gemeenskaplikevyand opgetree moet word nie. Vervolgens wordna 'n paar teenmaatreels gekyk.

Teen-revolusie in die stad

Die bekamping van guerrilla-optrede in die stadis onlosmaaklik aan die op die platteland gekop-pel. In die bree gesien, sal Suid-Afrika op vierterreine aandag moet gee ten einde 'n effektieweteenvoeter vir terrorisme te wees. Genl Viljoen(1981) meen dat die bekamping van guerrilla-oorlogvoering op vier aspekte moet konsentreerwaarby die strategie in die stede aansluitingvind. Eerstens is hy van mening dat SA staatkun-dig diplomatiek sterk moet wees. Die doelwittevan die regering moet deur doeltreffende admi-nistrasie uitgevoer en ge"lmplimenteer word. Ver-der moet aile situasies wat tot konflik lei, doeltref-fend anti ant word. 'n Baie belangrike doelwit,staatkundig gesproke, is am 'n aanvaarbare bin-nelandse bedeling te skep. Die Swartman in diestede het gekom am te bly en tot tyd en wyl systeun en tevredenheid nie verkry word nie, isdaar 'n teelaarde vir kommunistiese idees. OmSuid-Afrika staatkundig te versterk is elke burgervan die land se plig ongeag sy taal, ras kleur ofberoep.

Tweedens moet Suid-Afrika ekonomies sterk bly.Ekonomiese vooruitgang is een van die belang-rikste aspekte in de uitskakeling van kommu-

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 12, Nr 4, 1982. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

Page 8: DIESUID-AFRIKAANSE STADAS RUIMTELIKE …

nisme. In die verband moet die vooruitgang naaile mense in die land uitgedra word. Werkloos-heid skep groot probleme. Brittanje kan hier asvoorbeeld aangehaal word met 'n geskatte 3miljoen werkloos en die eise om 'n sosialistiesebedeling. (TV Nuus, 20 September 1981). Werk-loosheid moet tot 'n minimum beperk word. Diederde aspek het betrekking op die veiligheid vandie land: 'n doeltreffende weermag moet opge-bou en in stand gehou word. Daardeur wordverseker dat nie aileen die staat nie maar ook diebevolking beskerm kan word. Die Weermag (Po-lisie hier ingesluit) moet kan verhoed dat dieplaaslike bevolking ge'fntimideer word en datdade van terreur teen hulle gepleeg word. Sekereen van die belangrikste aspekte is om te ver-hoed dat die mense die indruk kry dat die terro-riste nie deur die veiligheidsmagte beheer kanword nie. Om die land weerbaar te maak, iskennis van jou vyand nodig - die belangrikstevoorvereiste is nie tot die veiligheidsmagte be-perk nie, maar tot die hele bevolking. Laastensmoet die bevolking maatskapliklsielkundig weer-baar wees. In SA kan dit in twee kategorieeingedeel word. Die aanslag teen die Blanke isom vrees te skep, 'n gevoel dat dit nodeloos isom te stry. Teen die anderskleurige is die pogingom 'n rewolusionere klimaat te skep, maw dat diehuidige evolusionere veranderings nie vol-doende is nie. (Viljoen, 1981).

Die teen-rewolusionere strategie moet deur elkelandsburger toegepas word. Voorkomingsmaat-reels is noodsaaklik, maar dit moet nie ge'fso-leerd wees nie. Kobrdinasie tussen die regering,polisie en maatskappy is van kritieke belang.Stedelike guerrilla-optredes kan nie totaal uitge-skakel word nie (Schutte, 1978) en daarom is ditook noodsaaklik dat die werkgewer in die stadalles in sy vermoe moet doen om sy werkers enkliente te beskerm. Publisiteit ivm 'n aanslag watafgeslaan is deur doeltreffende sekerheid, diennie die saak van die stedelike terroris nie. Om dieaspek beter uit te lig, moet 'n mens kyk wat deurwerkgewers, maatskappye gedoen behoort teword om enige aanslag die hoof te bied.Eerstens behoort 'n goeie sekerheidstelsel inge-stel te word wat deur persone wie se bona-fidesbo verdenking is, bedryf word. Tweedens moetdeskundige raad deur maatskappye ingewinword tov sekerheidsmaatreels. Derdens moetdoeltreffende maatreels teen brand ingestelword. Vierdens is waaksaamheid iets wat bywerknemers ingeprent moet word. Siagoffersvan bomaanvalle in open bare geboue meen datdie belangrikste aspek die besoeker aan dieinstansie is. Vyfdens kan verklikkers, soos X-

54

strale aangewend word om enige wapens watingebring word, aan te dui. (Shannon, 1979;Flood, 1979). Die sekerheidsmaatreels en 'nmagdom ander kan aangewend word om diegebruiker en die gewone man op straat te be-skerm en indirek die staat se saak te sterk ofandersyds die stedelike guerrilla se saak te be-lemmer. Daar moet egter beklemtoon word datstedelike terrorisme in sy volle totaliteit baiemoeilik gekeer kan word. 'n Doeltreffende poli-sie- en weermag, die beskerming van die bevol-king teen intimidasie en weerwraak, en die instei-ling van 'n doeltreffende burgerlike beskerming-sorganisasie is van die belangrikste onderdelevan die teen-rewolusie. (Schutte, 1978).

In die bekamping van stedelike terrorisme _veral sou so 'n stad as 'n insurgente basis ge-bruik word - is dit belangrik dat dit doeltreffendge'fsoleer kan word. Omdat 'n stad nie die ruimtehet om landboukundig selfstandig te wees nie, ishy van die platteland afhanklik. Om hierdie redekan 'n stad (wereldwyd) nie dien as 'n ruimtelikebasis vir 'n insurgente staat nie, want dit is nie instaat om in 'n verlengde stryd te wen nie.

Gevolgtrekking

Tot op hede is anti-Suid-Afrikaanse rewolusio-nere groepe, in die geheel beskou, nog baieondoeltreffend. Die optredes deur die ANC enander groepe in die vroee sestigerjare het groot-Iiks agv die volgende gefaal.

• Die bevolking, veral die Blankes, is bewusgemaak van 'n gevaar en hulle het saamge-staan.

• Die Suid-Afrikaanse regering het beslis opge-tree en het sake goed georganiseer.

• Die vyand was tot 'n groot mate oneffektief enge'fsoleerde gevalle het voorgekom wat niegoeie aansluiting met mekaar kon vind nie.(Feit, 1970).

Vandag het die situasie nie veel verander nie.Die veiligheidsmagte het steeds goeie beheermaar allerwee word besef dat dit na die man opdie straat oorgedra moet word. Dit blyk ook datdaar in die leierskap van die rewolusioneregroepe verdeeldheid bestaan. Die stryd is tus-sen die jonger geslag en die huidige leierskapwat van verstokte idees en 'n gebrek aan daad-krag veral in PAC geledere beskuldig word. Indie ANC is die jongeres se beskuldiging datdaar geen domokratiese beginsels tov leierskapin die beweging bestaan nie en dat die leiers nietred hou met die huidige situasie nie.

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 12, Nr 4, 1982. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

Page 9: DIESUID-AFRIKAANSE STADAS RUIMTELIKE …

f

J; .; i i ~j ~ ,i

PENDELAARSAanhangselABy die Suid.Afrlkaanse Sladas ruimlefike basis vir 'nInsurgenle Slaal

AANTAl PENDHAARS

'''''''$""".•...--IIl(IO !lO 1) 'OC XlO 3«<

•.............. -..._~_ ...•....._ ..__ .__ .

,..,.. ..--!~:fj....~I.'i;-;.../ ...:._.'.:._;.:_:::'..:.'_.~.':."'.:."'.. ~ :"":~t~i!!:' I.r'- ••...........•..•.,.,",.1

) ... :'.~~,~!"'~\•.....~-l/<,,>< """7' .••

~

~.~.... 1",_,V" r:r-0,,:." ~\

~_ G••••••••aJ «aiI>olI_I ••~ ••••• ,.',.••

1976

o.p",t_~ C.-o,,,,f••\}f»_.'1.'~ ""'.to, ••

.r,.-_---'~-

EJ .••••••

t"\\

"/ ./

l..-..- ....i-.

1111

f!!i1jT_

INKOMSTE

/f'

"--'- ..J

TIPE VERVOER_.( '"'

~:

f(W<JlU~U

Bophuthatswana

~ Cl~e,

Lebowa

r.:.~JGuankuh;

ill"""'"• Kangwane

~ QwaQw3

~ Nde-bele

I .1+• Bioi.

Pendelaars uit die Nasionale State

STEOELlKE S\\:>\RT BEVOLKING1960

~~-

r..( .'~- ., .'.\: ',:...."".M"~'?'i''\' t...;,.•.•.

'(

"J

...~".~'.

.'

.0

~,",.~~

Aanhangsel BBy die Suld.Afrlkaanse Sledas rulmlefike basis vir 'nInsurgenle Slaal

'----_.'-~,_..;..--~....--'

Stedellke Swart bevolking 1960

55

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 12, Nr 4, 1982. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

Page 10: DIESUID-AFRIKAANSE STADAS RUIMTELIKE …

Stedellke Swart bevolklng 1970

°Kapt C.C. Scheepers het in 1980 die graad B.Mil (Geesteswetenskappe)aandie Universiteit van Stellenbosch cum laude verwerf en studeer tans in diegraad B.Mili (Honneurs in Geografie) aan dieselfde universiteit. Hy dien tansas opleidingsoffisier aan die Militere Akademie.

Blbliografie1. Boeke

De Villiers, H.HW. 1964. Rivionia, Operation Mayibuye. Johannesburg:Afrikaanse Pers-Boekhandel. pp. 1-118.Hitchcock, B. 1973. Bwana Go Home. Kaapstad: Citadell Press,Londsdowne. pp. 136-140.Lass, H.R. 1975. Die Grondleggers van Rewolusionere Oortogvoering.Potchefstroom: Potchefstroom Herald Bpk. pp. 149-156.Maasdorp, B. & AS.B. Humphreys. 1975. From Shantytown to Township.Johannesburg. Juta and Company.Schutte, S.H. 1978. Polisiologiese benadering van Terrorisme in Suid-Afrika. Ongepubliseerde M.A. Verhandeling UNISA Pretoria. pp. 75-79en pp. 171-217.Shay, R. & C. Vermaak. 1917. The Silent War. Salisbury: Galaxie Press.pp.79-151.Smit, P. & J.J. Booysen. 1981. Swart Verstedeliking. Kaapstad:TafelbergUitgewers Beperk. pp. 46-107.Strydom, L. 1964. Rivionia, Masker At. Derde druk. Johannesburg:Voortrekkerpers. pp. 11-162.Theron, W.A. 1976. Stedelike Terrorisme. Ongepubliseerde MA Verhan-deling U.O.V.S. Bloemfontein. pp. 48-70.

2. Periodieke PublikasiesAfrika Inslituut Bulletin, 1979. Vol. 19, NO.7. pp 73-73.Burger, Die. 14 Augustus 1981. p. 1.

15 Augustus 1981. p. 1.27 Augustus 1981. p. 1.

Coetzee, P.J. 1979. What Industry and Commerce should be doing toProtect themselves against Civil Disturbance. People and Profits. Vol. 6,pp.24-25.Coetzee, P.J. 1981. Stedelike Terrorisme: Die Suid-Afrikaanse Situasie.Simposium oar die Internasionate Politieke Sentrum vir InternasionalePolitiek. PU vir CHO. pp. 16-34.

56

Davis, R.J. (sine anno). The Spatial formation of the South African City.Bron van Prof Barnard ontvang. pp. 1- 24.Davis, R.J. 1964. Social Distance and the Distribution of OccupationalCategories in Johannesburg and Pretoria. South African GeographicalJournal, Vol. 46.Dwyer, D.J. 1978. The Third World City. Geographical Magazine. pp.519-522.Feit, E. 1970. Urban Revolt in South Africa: a Case Study. Journal ofModem African Studies, Vol. 8, NO.1, pp. 55-71.Flood, K. 1979. Preventing a Terrorist Attack. Security and Protection ofSA. Oktober. pp. 11-12,Lass. H,R. 1981, Terrorisme binne die Breer verband van RewolusionereOorlogvoering. Sentrum vir Internasionale Politiek. PU vir CHO. pp.1-15,Oosthuizen, AJ.G. Die Geograaf se bydrae tot die Beplanningsuitdagingsvan die Suid-Afrikaanse Stad. Suid-Afrikaanse Geograat.Vol. 7, NO.2, pp.107-115.Salisbury, H.G. 1971. The State Within a State: Some Comparisonsbetween the Urban Ghetto and the Insurgent State. Professional Geogra-pher. Vol. 23, NO.2, pp, 105-112.Scitt, P. 1955. CapeTown: A Multi-Racial City. Geographical Journal, Vol.21. pp. 149-157.Shannon, R. 1979. Violent Crime. Security and Protection of SA. Junie/Julie. pp. 3-7.Smit, P. Urbanization in Africa: Lessons for Urbanization in the Home-lands. SA Geographical Journal, Vol. 61. pp 1-6.Viljoen, C.L., Genl, 1981. Suid-Afrika se Antwoord en Optrede. Simpo-sium oar die Internasionale Politiek Sentrum vir Internasionale Politiek.PU vir CHO. pp. 48-65,

3. AnderBarnard, L.D. 1981, Lesing te Militere Akademie aangebied mbt SA seVeiligheidsituasie,Cillie, P.M. 1977. Verslag van die Kommissie van Ondersoek oor dieOproer in Soweto en Elders van 16 Junie 1976 tot 28 Februarie 1977. Vol.1, Pretoria: Die Staatsdrukker, pp. 40-590.Marighella, C. 1969. Minimanual of the Urban Guerrilla. Publikasie vandie SAW Sentrale Biblioteek ontvang.

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 12, Nr 4, 1982. http://scientiamilitaria.journals.ac.za