Download - Afkondigings 3 April 2011
Tyd Diens Predikant Tema
08:30 Biduur Gebedskamer 09:00 Erediens Ds Corneil du Plessis
18:30 INPAS Ds Corneil du Plessis “… in U hande gee ek my gees oor”
Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of
kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf
www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons
na 011 869-1072 in die kerkkantoor.
03 APRIL 2011
2
Vergaderings Kerkraadsvergadering, 11 April 2011 om 19:00 in die ou konsistorie
INPAS diens 27 Maart 2011 tot 17 April 2011
Sondagaand 18h30 tot 19h00: In Pas... Meditatiewe diens met nagmaal. Kom ontmoet die Here in 'n besondere gewyde atmosfeer in aanloop tot die
Groot Lydingsweek, Goeie Vrydag en Paassondag. Ons tema vir hierdie dienste is “… in U hande gee ek my gees oor …”
Pak ‘n Sak 2011: Die pak ‘n sak word uitgedeel voor skoolvakansie. Moenie jou sak vergeet nie asseblief. Ons benodig ongeveer 100 sakke voor! Ondersteun asseblief hierdie projek en help ons om ‘n verskil te maak!! Inhoudslysies sal altyd by die deure, Kerkkantoor of Webwerf wees! Vir enige navrae skakel Kobie 084 582 8630. Alberton-Suid Dagboekie: Die Alberton-Suid dagboek is nou beskikbaar in die kerkkantoor teen R40. Al die nodige inligting is in die dagboek beskikbaar rondom ons aktiwiteite van die gemeente en daar is baie plek vir jou persoonlike aantekeninge ook. Caritas: Enige persone wat weet van iemand wat kan doen met ’n besoekie of ’n oproep, meld asb. die name by Ilva Strauss of Amanda by die kerkkantoor aan. Caritas wil graag persone ondersteun met siekte, kanker of wat ’n geliefde verloor het. Ons kan net omgee as ons weet van jou! ASB! Laat weet ons sodat ons jou kan opdra in gebed en telefonies kan kontak of selfs ‘n besoekie bring! Sopkombuis: Die sopkombuis benodig dringend bekers om sop te bedien weekliks. Bekers kan afgelewer word by Ilva Strauss. Kerkkantoor: Die Kerkkantoor sal gesluit wees vanaf 22 Maart 2011 tot 10 April 2011. Indien nodig kan Ds Willem gekontak word op (011) 907-5758 of 082 779 4389. Webwerf: Het u gesien die gemeente webwerf is pas oorgedoen en lyk sommer baie goed. Ons nooi almal om te registreer op die webwerf. Daar is plek vir jou eie blog en jy kan onder andere interaktief met ander verbruikers.kommunikeer. Gebruik die kans – leef jou uit op ons nuwe webtuiste! Pos vir 'n Musiekleier in Alberton Suid Gemeente: Die doel van die pos is om tydens die Sondagaand erediens vir tieners ‘n orkes te begelei. Ons poog om ‘n geleenrheid te skep waarin elke persoon wat die geleenthede bywoon ‘n gelyke kans het om God met vrymoedigheid en kreatiwiteit te aanbid. Daar is ook verskeie ander geleenthede waar die persoon verantwoordelikhede sal hê (kampe en uitreike ens.) Om aansoek te doen of vir meer inligting skakel gerus vir Jaques Grobler (0822993118 / [email protected]) Jong Volwassenes: Ons besoek op ‘n anderse manier die Lydenstyd vanaf 11-15 April. Die tema: Gebreek. Vir meer info Kontak asb. vir Werner Schroeder (0826881562).
3 . By u
Dagboek van die week
Datum Tyd Gebeurtenis
04 April Maandag
17:00 18:00 19:00
Creative Lite Creative Tannie Ali gebedsgroep (082 463 5101)
10 April Sondag
09:00 18:30
Erediens, Doop – Ds Werner Schroeder INPAS – Ds Jaques Grobler
Lief en Leed Willie Beneke is geopereer verlede week en daar was bietjie komplikasies na die operasie maar dit gaan goed met hom en hy is waarskynlik by die huis. Tannnie Susan Roode is verlede week skielik oorlede. Innige meegevoel aan Hester en Willie en die Beneke gesin. Haar roudiens is Maandag 11:00 uit ons kerkgebou. Tannie Hettie Haarhoff het 'n stent in haar hartaar gekry by 'n vernoude aar en is hopelik ook terug tuis.
Die volgende persone is gediagnoseer met kanker of reeds besig met kankerbehandeling: Ellen van Deventer: 011 869-7277 / 073 530 9428
Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319 Wessel Strydom: 011 908-5616
Verjaarsdae Hartlik geluk aan die volgende persone.
03 April Sondag
Christo van der Merwe, Sonia van der Merwe, Connor Macdonald, Tannie
Magda Ackermann, Anru Bezuidenhout, Herman Labuschagne, Bianca
Schmidt, Marianne van Wyk, Linda Strydom, Lianka Botha, Janke Beetge,
Leone Greeff, Monique Labuschagne, Oom Hans Hattingh.
04 April Maandag
Daniel Louw, Chanel van Staden, Mary Strauss.
05 April Dinsdag
Adri Swanepoel, Wynand Steenberg, Nicole Olivier, Dewald de Jager, Iris
Strydom, Nevanya Lubber, Francois Laubsher, Xavier Ramage, Rico Botha,
Jo-Ann Erasmus, Hettie le Roux, Sally le Roux, Oom Louis Britz, Lynette
Kampman.
06 April Woensdag
Rentia Erasmus, Jessica Botha, Corneil du Plessis, Sarett Venter,
Cecile Myburgh, Jan Phyffer, Tannie Anne Oosthuizen, Renze Klut.
07 April Donderdag
Alma Terblanche, Tiaan Kuhn, Rene Bradbury, Natasha Botha, Petrus du
Plooy, Yvonne-Ann le Roux, Bennie Jordaan, Amique van Dyk, Lorraine
Oosthuizen, Dries Appelgryn, Deon Toerien, Toetie Meyer, Paul Malan.
08 April Vrydag
Johan Smit, Etiene Calitz, Valmari du Plooy, Ronel van Tonder, Sanja
Swanepoel, Helena Ströhmenger, Wian Steenkamp.
09 April Saterdag
Andy Swart, Karin Blignaut, Carien Espag, Suzette Joubert, Joey Erasmus,
Deon Alberts.
4