-
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
WEEKLIKSE/DAAGLIKSE LESPLAN
TEMA: Tuin, See KWARTAAL: 4 WEEK: 1
TYD: 2 ure minimum/3 ure maksimum GRAAD: 1 DATUM:___________________
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Luister en praat 1 uur (daaglikse aktiwiteite)
12 min per dag
Reageer op eenvoudige groetvorme bv. Totsiens. Sien jou more. Rig eenvoudige versoeke bv. Wat is dit?
Wys na voorwerp in klaskamer. Noem sommige voorwerpe (Gebruik ook WOORDESKAT woorde)
Reageer op eenvoudige mondelinge instruksie. Reageer op eenvoudige vrae.
Begin eenvoudige taalstrukture in kontek te verstaan, Identifiseer ‘n persoon/ dier/ voorwerp.
Neem aan aksieliedjies en rympies deel. VISSE IN DIE SEE
Gefokusde luister en praat
aktiwiteite: Begrippe, Woordeskat en taalstrukture 30 min (15 min 2xper week)
Luister met genot na kort-fiksie of nie-fiksie tekste. DIE GROOT RAAP
Brei mondelinge woordeskat uit. Verstaan en reageer op intruksies.
Lees en Klanke
Fonemiese bewustheid (geïntegreerd met Luister en Praat) 1-5 min per week
Hersien die beginklanke s m r l t k e
Klap op lettergrepe van ‘n woorde bv. Maat-jie Herken meervoude wat eindig op ‘n s en e bv. Honde,varkies
Lees en Klanke Gedeelde Lees Min 25-30 min per week
Maks 1 uur en 15 min per week
Luister na en volg storie saam met die onderwyser. Praat oor die prentjies. Leer mondelinge woordeskat aan. DIE GROOT RAAP. Leerders teken die hoofgedagte van die storie.. Indien van minimum tyd gebruik gemaak word, gaan die storie klassikaal gelees en bespreek word. Indien van maksimum tyd gebruik gemaak word gaan die onderwyser die leerders in groepe verdeel tydens lees en een groep op ‘n dag vir 15 minute aan aandag gee en luister. ( groepe word volgens vermoëns ingedeel)
Blootstelling aan gedrukte media in die omgewing (1 of 2 keer per kw)
STOP, SPAR, Pick n Pay, Checkers, Game
Skryf Min - Geen Maks - 15 min per week
1 x per week
Leerders skryf sinne oor en plaas woorde in korrekte volgorde. (aktw. voorsien) Lees bl. 9. Knip woorde los en maak nuwe sinne. Doen skryfaktiwiteit
Sigwoorde, Reën, hardloop
Woordeskat See, vis, dolfyn, krap, skulpe, haai, pikkewyn
Hoëfrekwensiewoorde ek, jy, is, die, ‘n, dit, was, wees, sien, wil, lief, hou, van, beste, eet, vrugte, groente, kos, diere, troeteldiere, plaasdiere, wilde diere, vriend, maatjie, deel, help, speel, dra, klere, plaas, op, nat, donker, lig, skyn, plant, water, grond swem in
ASSESSERING Informeel
-
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
WEEKLIKSE/DAAGLIKSE LESPLAN
TEMA: Tuin, See KWARTAAL: 4 WEEK: 2
TYD: 2 ure minimum/3 ure maksimum GRAAD: 1 DATUM:___________________
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Luister en praat
1 uur (daaglikse aktiwiteite) 12 min per dag
Reageer op eenvoudige groetvorme bv. Hoe gaan dit? Rig eenvoudige versoeke bv. Wat is dit? Dit is ‘n bal.
Wys na voorwerp in klaskamer. Noem sommige voorwerpe (Gebruik ook WOORDESKAT woorde)
Reageer op eenvoudige mondelinge instruksie. Reageer op eenvoudige vrae.
Begin eenvoudige taalstrukture in konteks te verstaan, Identifiseer ‘n persoon/dier/voorwerp.
Neem aan aksieliedjies en rympies deel. VISSE IN DIE SEE
Gefokusde luister en praat aktiwiteite:
Begrippe, Woordeskat en taalstrukture 30 min (15 min 2xper week)
Luister met genot na kort-fiksie tekste. DIE GROOT RAAP
Brei mondelinge woordeskat uit. Gebruik die
WOORDESKAT woorde met prente as hulpmiddel.
Lees en Klanke Fonemiese bewustheid
(geïntegreerd met Luister en Praat) 1-5 min per week
Bekendstelling en inoefening van beginklank n Klap op die lettergrepe van bekende woorde.
Onderwyser help leerders om die rymwoorde in rympies te herken
Lees en Klanke Gedeelde Lees Min 25-30 min per week Maks 1 uur en 15 min per week
Luister na en volg storie saam met die onderwyser. Praat oor die prentjies. Leer mondelinge woordeskat aan. DIE GROOT RAAP. Leerders identifiseer voorwerpe in ‘n storie. Na herhaalde lees, neem op gepaste tye aan refrain deel. Indien van minimum tyd gebruik gemaak word, gaan die storie klassikaal gelees en bespreek word. Indien van maksimum tyd gebruik gemaak word gaan die onderwyser die leerders in groepe verdeel tydens lees en een groep op ‘n dag vir 15 minute aan aandag gee en luister. ( groepe word volgens vermoëns ingedeel)
Blootstelling aan gedrukte media in die omgewing (1 of 2 keer per kw)
STOP, SPAR, Pick n Pay, Checkers, Game. Vra leerders om van hierdie kenmerklike media uit te knip en saam te bring skool toe. Stal uit op die woordmuur en laat leerders dit in hul persoonlike woordeboeke neerskryf. Dit kan padtekens insluit.
Skryf Min - Geen Maks - 15 min per week
1 x per week
Leerders skryf sinne oor en plaas woorde in korrekte volgorde. (ontwikkel self soortgelyke aktiwiteit) Lees bl 10. Knip woorde los en maak nuwe sinne(onderwyser) Doen skryfaktiwiteit.
Sigwoorde, Reën, hardloop
Woordeskat See, vis, dolfyn, krap, skulpe, haai
Hoëfrekwensiewoorde ek, jy, is, die, ‘n, dit, was, wees, sien, wil, lief, hou, van, beste, eet, vrugte, groente, kos, diere, troeteldiere, plaasdiere, wilde diere, vriend, maatjie, deel, help, speel, dra, klere, plaas, op, nat, donker, lig, skyn, plant, water, grond, swem , in
ASSESSERING Informeel
-
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
WEEKLIKSE/DAAGLIKSE LESPLAN
TEMA: Tuin, See KWARTAAL: 4 WEEK: 3
TYD: 2 ure minimum/3 ure maksimum GRAAD: 1 DATUM:___________________
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Luister en praat 1 uur (daaglikse aktiwiteite)
12 min per dag
Reageer op eenvoudige groetvorme bv.Totsiens. Sien jou môre.Rig eenvoudige versoeke bv. Mag ek asb ‘n potlood kry?
Wys na voorwerp in klaskamer. Noem sommige voorwerpe (Gebruik ook WOORDESKAT woorde)
Reageer op eenvoudige mondelinge instruksie. Reageer op eenvoudige vrae.
Begin eenvoudige taalstrukture in konteks te verstaan, Identifiseer ‘n persoon/dier/voorwerp.
Neem aan aksieliedjies en rympies deel. VISSE IN DIE SEE
Gefokusde luister en praat
aktiwiteite: Begrippe, Woordeskat en taalstrukture 30 min (15 min 2xper week)
Luister met genot na nie-fiksie tekste.
Kies teks uit ‘n grootboek / Maak eie klas grootboek
Brei mondelinge woordeskat uit. Beantwoord eenvoudige ja/nee vrae. Noem van dinge in die prent.
Lees en Klanke Fonemiese bewustheid
(geïntegreerd met Luister en Praat) 1-5 min per week
Hersien die beginklanke s m r l t k e n
Klap op lettergrepe van ‘n woorde bv. O-li-fant
Lees en Klanke
Gedeelde Lees Min 25-30 min per week
Maks 1 uur en 15 min per week
Luister na en volg storie saam met die onderwyser. Praat oor die prentjies. Leer mondelinge woordeskat aan. *Eie Grootboek. Leerders beantwoord eenvoudige vrae met behulp van prente. Leerders dramatiseer dele van die storie. Indien van minimum tyd gebruik gemaak word, gaan die storie klassikaal gelees en bespreek word. Indien van maksimum tyd gebruik gemaak word gaan die onderwyser die leerders in groepe verdeel tydens lees en een groep op ‘n dag vir 15 minute aan aandag gee en luister. ( groepe word volgens vermoëns ingedeel)
Blootstelling aan gedrukte media in die omgewing (1 of 2 keer per kw)
STOP, SPAR, Pick n Pay, Checkers, Game, PEP, ACKERMANS, ABSA, FNB, CHOPPIES
Skryf Min - Geen Maks - 15 min per week
1 x per week
Leerders skryf sinne oor en plaas woorde in korrekte volgorde.
Sigwoorde, Reën, hardloop
Woordeskat Spit, plant, nat maak, graaf, hark, gieter
Hoëfrekwensiewoorde ek, jy, is, die, ‘n, dit, was, wees, sien, wil, lief, hou, van, beste, eet, vrugte, groente, kos, diere, troeteldiere, plaasdiere, wilde diere, vriend, maatjie, deel, help, speel, dra, klere, plaas, op, nat, donker, lig , skyn, plant, water, grond swem, in
ASSESSERING Informeel
-
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
WEEKLIKSE/DAAGLIKSE LESPLAN
TEMA: Beroepe KWARTAAL: 4 WEEK: 4
TYD: 2 ure minimum/3 ure maksimum GRAAD: 1 DATUM:___________________
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Luister en praat 1 uur (daaglikse aktiwiteite)
12 min per dag
Reageer op eenvoudige groetvorme.Bv. Totsiens. Sien jou weer.
Rig eenvoudige versoeke bv. Mag ek asb kamer verlaat? Sit asb stil
Wys na voorwerpe in die klas en benoem dit. Maak ook gebruik van WOORDEKAT woorde se prente.
Noem sommige voorwerpe in die storie wat reeds bekend is aan leerder.
Neem aan aksieliedjies deel. Sing eenvoudige liedjies. KOEN, MAAK REG MY SKOEN
Gefokusde luister en praat
aktiwiteite: Begrippe, Woordeskat en taalstrukture 30 min (15 min 2xper week)
Luister met genot na kort-fiksie tekste. JANA EN DIE BRANDWEER
Verstaan en reageer op instruksies. Beantwoord eenvoudige ja/nee vrae.
Lees en Klanke
Fonemiese bewustheid (geïntegreerd met Luister en Praat) 1-5 min per week
Hersien die beginklanke s m r l t k e n Klap lettergrepe van woorde. Stel h bekend
Oefen beginklank k in. Herken meervoude wat eindig op ‘n s en e bv. Honde,varkies
Lees en Klanke Gedeelde Lees Min 25-30 min per week
Maks 1 uur en 15 min per week
Luister na en volg storie saam met die onderwyser. Praat oor die prentjies. Leer mondelinge woordeskat aan. JANA EN DIE BRANDWEER. Identifiseer voorwerpe in prentjie. Lees aktw 11. Indien van minimum tyd gebruik gemaak word, gaan die storie klassikaal gelees en bespreek word. Indien van maksimum tyd gebruik gemaak word gaan die onderwyser die leerders in groepe verdeel tydens lees en een groep op ‘n dag vir 15 minute aan aandag gee en luister. ( groepe word volgens vermoëns ingedeel)
Blootstelling aan gedrukte media in die omgewing (1 of 2 keer per kw)
STOP, SPAR, Pick n Pay, Checkers, Game
Skryf Min - Geen Maks - 15 min per week
1 x per week
Leerders skryf woorde en sinne oor en dan weer op hul eie. Sterre, maan. Die maan en die sterre skyn helder.(aktw. voorsien)
Sigwoorde, Reën, hardloop
Woordeskat Dokter, skoenmaker, loodgieter, onderwyser, verpleegster, kok/sjef, boer, brandweerman, polisieman
Hoëfrekwensiewoorde ek, jy, is, die, ‘n, dit, was, wees, sien, wil, lief, hou, van, beste, eet, vrugte, groente, kos, diere, troeteldiere, plaasdiere, wilde diere, vriend, maatjie, deel, help, speel, dra, klere, plaas, op, nat, donker, lig, skyn, plant, water, grond, swem, in, kliniek, waterpyp, leer, kook, kos
ASSESSERING Informeel
-
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
WEEKLIKSE/DAAGLIKSE LESPLAN
TEMA: Beroepe KWARTAAL: 4 WEEK: 5
TYD: 2 ure minimum/3 ure maksimum GRAAD: 1 DATUM:___________________
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Luister en praat 1 uur (daaglikse aktiwiteite)
12 min per dag
Reageer op eenvoudige mondelinge instruksies. Bv Gaan haal die boek. Wys vir my die hond.
Reageer op eenvoudige vrae. Bv Watter kleur is jou hemp?
Begin eenvoudige taalstrukture in konteks te verstaan.
Identifiseer ‘n persoon as daar na die prente gewys word.
Sing eenvoudige liedjies. KOEN, MAAK REG MY SKOEN Speel Raai-Raai taalspeletjie.
Gefokusde luister en praat
aktiwiteite: Begrippe, Woordeskat en taalstrukture 30 min (15 min 2xper week)
Luister met genot na kort-fiksie tekste. JANA EN DIE BRANDWEER
Verstaan en reageer op instruksies. Beantwoord eenvoudige ja/nee vrae.
Lees en Klanke
Fonemiese bewustheid (geïntegreerd met Luister en Praat) 1-5 min per week
Hersien die beginklanke s m r l t k e n h Klap lettergrepe van woorde. Stel p bekend
Oefen beginklank p in. Klap lettergrepe van verskillende woorde.
Lees en Klanke Gedeelde Lees Min 25-30 min per week
Maks 1 uur en 15 min per week
Luister na en volg storie saam met die onderwyser. Praat oor die prentjies. Leer mondelinge woordeskat aan. JANA EN DIE BRANDWEER. Na herhaalde lees, teken die hoofgedagte van die storie. Leerders dramatiseer die storie. Indien van minimum tyd gebruik gemaak word, gaan die storie klassikaal gelees en bespreek word. Indien van maksimum tyd gebruik gemaak word gaan die onderwyser die leerders in groepe verdeel tydens lees en een groep op ‘n dag vir 15 minute aan aandag gee en luister. ( groepe word volgens vermoëns ingedeel)
Blootstelling aan gedrukte media in die omgewing (1 of 2 keer per kw)
STOP, SPAR, Pick n Pay, Checkers, Game, Pep, OK,
Skryf Min - Geen Maks - 15 min per week
1 x per week
Leerders skryf woorde en sinne oor en dan weer op hul eie. Hoed, son, Jan dra sy hoed in die son. (aktw. voorsien)
Sigwoorde, Reën, hardloop
Woordeskat Dokter, skoenmaker, loodgieter, onderwyser, verpleegster, kok, sjef, boer, brandweerman, polisieman
Hoëfrekwensiewoorde ek, jy, is, die, ‘n, dit, was, wees, sien, wil, lief, hou, van, beste, eet, vrugte, groente, kos, diere, troeteldiere, plaasdiere, wilde diere, vriend, maatjie, deel, help, speel, dra, klere, plaas, op, nat, donker, lig, skyn, plant, water, grond, swem, in, kliniek, waterpyp, leer, kos, kook
ASSESSERING Informeel
-
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
WEEKLIKSE/DAAGLIKSE LESPLAN
TEMA: Winkels, Biblioteek KWARTAAL: 4 WEEK: 6
TYD: 2 ure minimum/3 ure maksimum GRAAD: 1 DATUM:___________________
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Luister en praat 1 uur (daaglikse aktiwiteite)
12 min per dag
Reageer op eenvoudige groetvorme.Bv. Hoe was jou dag gewees?
Rig eenvoudige versoeke bv. Gee asb vir my die boek?
Wys na voorwerpe in die klas en benoem dit. Maak ook gebruik van WOORDEKAT woorde se prente.
Noem sommige voorwerpe in die storie wat reeds bekend is aan leerder.
Neem aan aksieliedjies deel. Sing eenvoudige liedjies. AS EK EENDAG GROOT IS
Gefokusde luister en praat
aktiwiteite: Begrippe, Woordeskat en taalstrukture 30 min (15 min 2xper week)
Luister met genot na kort-fiksie tekste. JUDY WIL ‘N TROETELDIER Hê
Verstaan en reageer op instruksies. Beantwoord eenvoudige ja/nee vrae.
Lees en Klanke Fonemiese bewustheid (geïntegreerd met Luister
en Praat) 1-5 min per week
Hersien die beginklanke s m r l t k b e n h p Klap lettergrepe van woorde. Stel f bekend
Oefen beginklank e in. Herken meervoude wat eindig op ‘n s en e bv. Hande hoenders
Lees en Klanke Gedeelde Lees Min 25-30 min per week
Maks 1 uur en 15 min per week
Luister na en volg storie saam met die onderwyser. Praat oor die prentjies. Leer mondelinge woordeskat aan. JUDY WIL ‘N TROETELDIER Hê. Identifiseer voorwerpe in prentjie. Indien van minimum tyd gebruik gemaak word, gaan die storie klassikaal gelees en bespreek word. Indien van maksimum tyd gebruik gemaak word gaan die onderwyser die leerders in groepe verdeel tydens lees en een groep op ‘n dag vir 15 minute aan aandag gee en luister. ( groepe word volgens vermoëns ingedeel)
Blootstelling aan gedrukte media in die omgewing (1 of 2 keer per kw)
STOP, SPAR, Pick n Pay, Checkers, Game, Pep, OK
Skryf Min - Geen Maks - 15 min per week
1 x per week
Knip woorde uit en maak nuwe sinne. Skryf sin oor.(aktw. voorsien)
Sigwoorde, Dryf, warm, water
Woordeskat Slaghuis, bakkery, kruidenierswinkel, supermark, troeteldierwinkel, groentewinkel, biblioteek, bibliotekaresse, boeke
Hoëfrekwensiewoorde ek, jy, is, die, ‘n, dit, was, wees, sien, wil, lief, hou, van, beste, eet, vrugte, groente, kos, diere, troeteldiere, plaasdiere, wilde diere, vriend, maatjie, deel, help, speel, dra, klere, plaas, op, nat, donker, lig skyn, plant, water, grond, swem, in, kliniek, waterpyp, leer, kook, kos, koop, betaal, kies, lees
ASSESSERING Informeel
-
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
WEEKLIKSE/DAAGLIKSE LESPLAN
TEMA: Winkels, Biblioteek KWARTAAL: 4 WEEK: 7
TYD: 2 ure minimum/3 ure maksimum GRAAD: 1 DATUM:___________________
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Luister en praat 1 uur (daaglikse aktiwiteite)
12 min per dag
Reageer op eenvoudige mondelinge instruksies. Bv Het jy lekker geslaap?
Reageer op eenvoudige vrae. Bv Waar slaap die skaap?
Begin eenvoudige taalstrukture in konteks te verstaan.
Identifiseer ‘n dier as daar na die prente gewys word.
Sing eenvoudige liedjies. AS EK EENDAG GROOT IS. Speel Raai-Raai taalspeletjie.
Gefokusde luister en praat
aktiwiteite: Begrippe, Woordeskat en taalstrukture 30 min (15 min 2xper week)
Luister met genot na kort-fiksie tekste. JUDY WIL ‘N TROETELDIER Hê.
Verstaan en reageer op instruksies. Beantwoord eenvoudige ja/nee vrae.
Lees en Klanke
Fonemiese bewustheid (geïntegreerd met Luister en Praat) 1-5 min per week
Hersien die beginklanke s m r l t k b e n h p f Klap lettergrepe van woorde.
Klap lettergrepe van verskillende woorde.
Lees en Klanke Gedeelde Lees Min 25-30 min per week
Maks 1 uur en 15 min per week
Luister na en volg storie saam met die onderwyser. Praat oor die prentjies. Leer mondelinge woordeskat aan. JUDY WIL ‘N TROETELDIER Hê. Na herhaalde lees, teken die hoofgedagte van die storie. Leerders dramatiseer die storie. Indien van minimum tyd gebruik gemaak word, gaan die storie klassikaal gelees en bespreek word. Indien van maksimum tyd gebruik gemaak word gaan die onderwyser die leerders in groepe verdeel tydens lees en een groep op ‘n dag vir 15 minute aan aandag gee en luister. ( groepe word volgens vermoëns ingedeel)
Blootstelling aan gedrukte media in die omgewing (1 of 2 keer per kw)
STOP, SPAR, Pick n Pay, Checkers, Game, PEP, OK
Skryf Min - Geen
Maks - 15 min per week 1 x per week
Leerders lees en skryf sinne oor. (aktw. voorsien)
Sigwoorde, Dryf, warm, water
Woordeskat Slaghuis, bakkery, kruidenierswinkel, supermark, troetledierwinkel, groentewinkel, biblioteek, bibliotekaresse, boeke
Hoëfrekwensiewoorde ek, jy, is, die, ‘n, dit, was, wees, sien, wil, lief, hou, van, beste, eet, vrugte, groente, kos, diere, troeteldiere, plaasdiere, wilde diere, vriend, maatjie, deel, help, speel, dra, klere, plaas, op, nat, donker, lig, skyn, plant,water, grond, swem, kliniek, waterpyp, leer, kook, kos, koop, betaal, kies, lees
ASSESSERING Informeel
-
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
WEEKLIKSE/DAAGLIKSE LESPLAN
TEMA: Kersfees KWARTAAL: 4 WEEK: 8
TYD: 2 ure minimum/3 ure maksimum GRAAD: 1 DATUM:___________________
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Luister en praat 1 uur (daaglikse aktiwiteite)
12 min per dag
Reageer op eenvoudige groetvorme bv. Hoe gaan dit? Rig eenvoudige versoeke.
Wys na voorwerp in klaskamer. Noem sommige voorwerpe
Reageer op eenvoudige mondelinge instruksie. Reageer op eenvoudige vrae.
Begin eenvoudige taalstrukture in kontek te verstaan, Identifiseer ‘n person/voorwerp.
Neem aan aksieliedjies en rympies deel. AL WAS EK NIE DAAR NIE
Gefokusde luister en praat
aktiwiteite: Begrippe, Woordeskat en taalstrukture 30 min (15 min 2xper week)
Luister met genot na kort-fiksie of nie-fiksie tekste. JESUS SE GEBOORTE/ 3 KAMELE
Brei mondelinge woordeskat uit. Verstaan en reageer op intruksies.
Lees en Klanke
Fonemiese bewustheid (geïntegreerd met Luister en Praat) 1-5 min per week
Hersien die beginklanke s m r l t k b e n h p f
Klap op lettergrepe van ‘n woorde bv. Maat-jie, o-li-fant Herken meervoude wat eindig op ‘n s en e bv. Honde,varkies
Lees en Klanke
Gedeelde Lees Min 25-30 min per week
Maks 1 uur en 15 min per week
Luister na en volg storie saam met die onderwyser. Praat oor die prentjies. Leer mondelinge woordeskat aan. JESUS SE GEBOORTE/ 3 KAMELE. Leerders teken die hoofgedagte van die storie. Indien van minimum tyd gebruik gemaak word, gaan die storie klassikaal gelees en bespreek word. Indien van maksimum tyd gebruik gemaak word gaan die onderwyser die leerders in groepe verdeel tydens lees en een groep op ‘n dag vir 15 minute aan aandag gee en luister. ( groepe word volgens vermoëns ingedeel)
Blootstelling aan gedrukte media in die omgewing (1 of 2 keer per kw)
STOP, SPAR, Pick n Pay, Checkers, Game, PEP, OK
Skryf Min - Geen Maks - 15 min per week
1 x per week
Skryf die sinne oor . (aktw. voorsien)
Sigwoorde, kamele
Woordeskat Kersfees, Jesus, krip, Kersvader, kersboom, geskenke, presente
Hoëfrekwensiewoorde ek, jy, is, die, ‘n, dit, was, wees, sien, wil, lief, hou, van, beste, eet, vrugte, groente, kos, diere, troeteldiere, plaasdiere, wilde diere, vriend, maatjie, deel, help, speel, dra, klere, plaas, op, nat, donker, lig, skyn, plant, water, grond, swem, in, kliniek, waterpyp, leer, kook, kos, koop, betaal, kies, lees, sien uit na, kuier, familie, onder die boom.
ASSESSERING Formeel
-
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
WEEKLIKSE/DAAGLIKSE LESPLAN
TEMA: Kersfees KWARTAAL: 4 WEEK: 9
TYD: 2 ure minimum/3 ure maksimum GRAAD: 1 DATUM:___________________
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Luister en praat
1 uur (daaglikse aktiwiteite) 12 min per dag
Reageer op eenvoudige groetvorme bv. Hoe gaan dit? Rig eenvoudige versoeke bv. Hoe gaan dit?
Wys na voorwerp in klaskamer. Noem sommige voorwerpe (Gebruik ook WOORDESKAT woorde)
Reageer op eenvoudige mondelinge instruksie. Reageer op eenvoudige vrae.
Begin eenvoudige taalstrukture in konteks te verstaan, Identifiseer ‘n persoon/dier/voorwerp.
Neem aan aksieliedjies en rympies deel. AL WAS EK NIE DAAR NIE
Gefokusde luister en praat aktiwiteite:
Begrippe, Woordeskat en taalstrukture 30 min (15 min 2xper week)
Luister met genot na kort-fiksie tekste. JESUS SE GEBOORTE/3 KAMELE
Brei mondelinge woordeskat uit. Gebruik die
WOORDESKAT woorde met prente as hulpmiddel.
Lees en Klanke Fonemiese bewustheid
(geïntegreerd met Luister en Praat) 1-5 min per week
HERSIEN ALLE ENKEL KLANKE
Onderwyser help leerders om die rymwoorde in rympies te herken
Lees en Klanke Gedeelde Lees Min 25-30 min per week
Maks 1 uur en 15 min per week
Luister na en volg storie saam met die onderwyser. Praat oor die prentjies. Leer mondelinge woordeskat aan. JESUS SE GEBOORTE/ 3 KAMELE. Leerders identifiseer voorwerpe in ‘n storie. Na herhaalde lees, neem op gepaste tye aan refrain deel. Indien van minimum tyd gebruik gemaak word, gaan die storie klassikaal gelees en bespreek word. Indien van maksimum tyd gebruik gemaak word gaan die onderwyser die leerders in groepe verdeel tydens lees en een groep op ‘n dag vir 15 minute aan aandag gee en luister. ( groepe word volgens vermoëns ingedeel)
Blootstelling aan gedrukte media in die omgewing (1 of 2 keer per kw)
STOP, SPAR, Pick n Pay, Checkers, Game. Vra leerders om van hierdie kenmerklike media uit te knip en saam te bring skool toe. Stal uit op die woordmuur en laat leerders dit in hul persoonlike woordeboeke neerskryf. Dit kan padtekens insluit.
Skryf Min - Geen
Maks - 15 min per week 1 x per week
Skryf sin oor in die blokkies. (ontwikkel self soortgelyke aktiwiteit)
Sigwoorde, Kamele
Woordeskat Kersfees, Jesus, krip, Kersvader, Kersboom, geskenke, presente
Hoëfrekwensiewoorde ek, jy, is, die, ‘n, dit, was, wees, sien, wil, lief, hou, van, beste, eet, vrugte, groente, kos, diere, troeteldiere, plaasdiere, wilde diere, vriend, maatjie, deel, help, speel, dra, klere, plaas, op, nat, donker, lig, skyn, plant, water, grond, swem, in, kliniek, waterpyp, leer, kook, kos, koop, betaal, kies, lees, sien uit na, familie, kuier, onder die boom
ASSESSERING Formeel
-
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
WEEKLIKSE/DAAGLIKSE LESPLAN
TEMA: Kersfees KWARTAAL: 4 WEEK: 10
TYD: 2 ure minimum/3 ure maksimum GRAAD: 1 DATUM:___________________
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Luister en praat 1 uur (daaglikse aktiwiteite)
12 min per dag
Reageer op eenvoudige groetvorme bv. Hoe was jou dag? Rig eenvoudige versoeke bv. Waar is dit?
Wys na voorwerp in klaskamer. Noem sommige voorwerpe
Reageer op eenvoudige mondelinge instruksie. Reageer op eenvoudige vrae.
Begin eenvoudige taalstrukture in konteks te verstaan, Identifiseer ‘n persoon/dier/voorwerp.
Neem aan aksieliedjies en rympies deel. AL WAS EK NIE DAAR NIE
Gefokusde luister en praat
aktiwiteite: Begrippe, Woordeskat en taalstrukture 30 min (15 min 2xper week)
Luister met genot na nie-fiksie tekste. Hersien: 3 KAMELE
Brei mondelinge woordeskat uit. Beantwoord eenvoudige ja/nee vrae.
Lees en Klanke
Fonemiese bewustheid (geïntegreerd met Luister en Praat) 1-5 min per week
Hersien ALLE beginklanke
Klap op lettergrepe van ‘n woorde bv. O-li-fant
Lees en Klanke Gedeelde Lees Min 25-30 min per week
Maks 1 uur en 15 min per week
Luister na en volg storie saam met die onderwyser. Praat oor die prentjies. Leer mondelinge woordeskat aan. DRIE KAMELE. Leerders beantwoord eenvoudige vrae met behulp van prente. Leerders dramatiseer dele van die storie. Indien van minimum tyd gebruik gemaak word, gaan die storie klassikaal gelees en bespreek word. Indien van maksimum tyd gebruik gemaak word gaan die onderwyser die leerders in groepe verdeel tydens lees en een groep op ‘n dag vir 15 minute aan aandag gee en luister. ( groepe word volgens vermoëns ingedeel)
Blootstelling aan gedrukte media in die omgewing (1 of 2 keer per kw)
STOP, SPAR, Pick n Pay, Checkers, Game, PEP, ACKERMANS, ABSA, FNB, CHOPPIES, OK
Skryf Min - Geen Maks - 15 min per week
1 x per week
Knip woorde uit en plak dit in die regte volgorde.
Sigwoorde, Kamele
Woordeskat Kersfees, Jesus, krip, Kersvader, Kersboom, geskenke, presente
Hoëfrekwensiewoorde ek, jy, is, die, ‘n, dit, was, wees, sien, wil, lief, hou, van, beste, eet, vrugte, groente, kos, diere, troeteldiere, plaasdiere, wilde diere, vriend, maatjie, deel, help, speel, dra, klere, plaas, op, nat, donker, lig, skyn, plant, water grond, swem, in, kliniek, waterpyp, leer, kook, kos, koop, betaal, kies, lees, sien uit na, familie, kuier, onder die boom
ASSESSERING Formeel
-
Graad 1 Kw 4 Week 1Graad 1 Kw 4 Week 2Graad 1 Kw 4 Week 3Graad 1 Kw 4 Week 4Graad 1 Kw 4 Week 5Graad 1 Kw 4 Week 6Graad 1 Kw 4 Week 7Graad 1 Kw 4 Week 8Graad 1 Kw 4 Week 9Graad 1 Kw 4 Week 10