FROM THE OFFICE
ONDERRIGGELD
Die totale skoolgeld word gehef op 1 Februarie 2013 en die VOLLE BEDRAG is betaalbaar
voor of op 28 Februarie 2013, tensy addisionele reëlings getref word by die finansiële
kantoor.
Tans ondervind ons dat daar ‘n groot getal ouers is, wat nie hulle verpligting t.o.v. die
betaling van skoolgeld teenoor die skool nakom nie. Dit bring mee dat daar elke maand
‘n al hoe groter tekort aan fondse is en dit skep ‘n GROOT uitdaging om die begroting te
laat klop en die beste onderrig aan die leerders van Hugenote Laerskool te verskaf.
Baie dankie aan ons staatmaker ouers wat so getrou hulle skoolgeld betaal.
TUITION FEES:
The annual tuition fees are raised on 1 February 2013 and THE FULL fees are payable
before or on 28 February 2013, unless you have additional arrangements with the
financial office.
There are at present a large number of parents, who have not fulfilled their
responsibilities in terms of their payment of school fees. The result is that the deficit of
funds increases each month, which leaves us with the enormous challenge of balancing
our books and staying within our budget. It also hinders our ability to provide the best
education possible for the learners of the Huguenot Primary School.
Many thanks to all our reliable parents who regularly pay school fees.
KANTOORURE: FINANSIES / ADMIN
Maandag – Vrydag : 07:00 – 14:45
NUWE LEERLINGE
Welkom aan die volgende leerlinge wat by ons skool aangesluit het:
Wilmari Olivier 7A2
Jurie Prinsloo 1A3
Sornia Kanfer 5A1
De Waal Prinsloo 5A1
ONDERWYSERS ONDERWYSERS ONDERWYSERS
Baie geluk aan juffrou Dalene en Charlie Muller wat op die
16de Februarie in die eg verbind is! Ons wens julle alle seën toe!
Juffrou Marelize Germishuis se seuntjie Janú word die einde Maart
gebore! Sterkte Juffrou Marelize ons is saam met jou opgewonde!
Mr Carl Cooper has passed the IRB coaching Level 2 exam. This
international certificate recognizes that he has completed all
requirements for accreditation as a Level 2 rugby coach.
Well done!
COUNCIL BADGES
Congratulations to the following learners who received their council
badges:
7E- Wayne Preüss, Carly Apollis, Emma Crous, Shuneez Harris, Reeve Johnson, TJ
Joka, Antonio v.d. Westhuizen and Chaeli Wellman.
7A1- Willem Badenhorst, Kayla Walters en Githe Manual
7A2- Hanel Thesnaar, Carl Carstens, Mandi Franken Lize Ferreira Niléne Horrel, Nina
van der Merwe en Cilmie Geyer.
CERTIFICATES:
The following learners’ received certificates:
Mienke Doubell and Ilne von Wielligh: Modern Dancing
Wilhelm Broodryk: Tennis
André van der Westhuyzen: ExperiMaatjies
Ons pa en kind kamp
vind jaarliks plaas op ons
rugbyveld en het weer
vir hope opwinding
gesorg. Ons kamp op die
Hugenote manier!
SWIMMING
Wian Lützeler and Willem Badenhorst took part in the Walmers gala at UWC on 2
Februarie.
Ons grondslagfase swemmers het op 5 Februarie aan die Laerskool Gimnasium se 1,2,3
Gala deelgeneem.
Well done to all our swimmers who competed against the best of the best at Boys
Primary School Gala in Paarl on Tuesday 12 February 2013.
On 9 February Sian Maart GR
3E and Jaime Cupido GR 6E took
part in the Nelson Mandela
Freedom walk.
BOYS PRIMARY SCHOOL GALA u/9 Breaststroke: Bradli Cloete - Silver Medal u/7 Backstroke: Christiaan Joubert - Silver medal u/8 Backstroke: Roux Strauss - Silver Medal u/9 Backstroke: Jakobus Smit - Bronse Medal u/10 Backstroke: Simeon van Rooyen - BronseMedal
CRICKET
Our Mini Cricket teams took part in a mini cricket day at CPUT fields on 15 February. This was
also the first time that our u/7 teams played a match. The following children received an award
for the player of the match for their respective games:
u/7: André van der Westhuyzen & Alco Binneman
u/8: Charlton Manual & Jacques Vermeulen.
u/9: William Sudell, Ethan Voster, Jean Coetzee & Sian Maart.
Ons o/13A seunskrieketspan het hul wedstryd teen Boys met 24 lopies gewen!
Reinard Reitsma het 5 paaltjies vir 15 lopies en Justin Cilliers het 48 lopies aangeteken waarvan
hy 4 sesse geslaan het. Ons hou julle dop, manne!
BOLAND SENTRAAL KRIEKET
Francois Marais en JJ Lambrechts is vir die Boland Sentraal
o/13 krieketspan en Matthew Thomson vir die o/11
Boland-Sentraal krieketspan gekies. Veels geluk!
TWEEKAMP
Johannè van der Westhuizen en Jana Lützeler het
Saterdag 16 Februarie aan dieTweekamp Boland
kampioenskappe deelgeneem.
Johannè het ‘n 4de plek gekry vir dogters 0/13 en het
gekwalifiseer om aan die SA kampioenskappe einde
Maart deel teneem.
Jana Lützeler het 1ste gekom vir ogters 0/8 en sodoende ‘n goue medalje gewen. Sy het ook weer haar vorige Boland rekord gebreek.
BIATHLE
Johanné van der Westhuyzen het op 9 Februarie ‘n eerste plek behaal by ‘n die Biathle
byeenkoms wat by Paul Roos Gimnasium plaasgevind het.
PERDRY
Op 16 Februariehet die eerste SANESA byeenkoms op Robertson plaasgevind.
Alicia Stemmet(7A2) en haar perd Rocky het pragtig presteer. Hulle het vier eerste
plekke en een derde plek verwerf.
Haar sussie Izelle en haar perd, Little Cameo, het ook pragtig presteer en het vyf eerste
plekke en 2 tweede plekke verwerf.
TENNIS
Janu Gous Boland teen die WP verteenwoordig in 'n toernooi op Ceres. Hy het twee
enkels, twee dubbels en twee gemengde dubbels gespeel. Janu het vyf van sy ses
wedstryde gewen en slegs die dubbels verloor.
PERDRY
Alicia en Izelle
Stemmet.
TENNIS
Janu Gous
ATHLETICS
Sian Maart, Yorique
Agullas and Luther
Springbok.
Suzaan en Thalita Janse van Vuuren het Saterdag, 23 Februarie, aan die Rox-
tennistoernooi deelgeneem. Suzaan het in die o/13A-afdeling deelgeneem. Sy het 'n
eerste plek uit 16 dogtersbehaal. Talitha het in die o/11A-afdeling deelgeneem en 2de
plek uit 20 dogters verwerf.
Margaux Marice Lategan en Reinardt Reitsma het ook aan die Rox Paarl toernooi
deelgeneem het, en beide het in die finale kompetisiegeëindig. Reinardt die 7de plek en
Margaux Marice in die 8ste plek algeheel behaal.
CYCLING
SKAAK
Vier van onsleerlinge het Saterdag 23 Februarie by
Wellington Sekondêr aan die Boland Sentraal proewe
deelgeneem.
Kyle van Schoor het ‘n 2de plek behaal. Kyle en Luciean
Thevan is albei vir die Boland-Sentraal skaakspan gekies.
Ashleigh Parsons took part in the WP Track
Championships at the Belville Velodrome on 22-24
February. She had a good start to the season by
winning 3 gold medals in her age category u/14
boys & girls.
She was also awarded SWD Provincial Colours for
Road and Track. We wish her best of luck for her
the preparations for the SA Championships taking
place in March.
ATLETIEK
Dertig van ons atlete het Saterdag, 16 Februarie, aan die Boland Sentraal proewe
deelgeneem. Drie van ons atlete is vir die Boland-Sentraalspan gekies.
Baie geluk aan Yorique Agullas, Sian Maart en Luther Springbok!!!!!!!!!!!
CULTURE
Janie Loedolf (3A2) was awarded Initial Violin with Distinction for the Trinity Collage
London examination.
REDENAARSKOMPETISIE
Maandag 18 Februarie, het 10 leerlinge aan ons jaarlikse redenaarskompetisie
deelgeneem.
Die eerste 5 plekke is as volg: Cilmie Geyer (1ste), Francois Marais (2de), Reinard
Reitsma (3de), Suzaan Janse van Vuuren (4de) en Johanné van der Westhuyzen (5de).
Die eerste 4 leerlinge het deurgedring na die ATKV redenaarskompetisie wat op 16
Maart by Laerskool De Kuilen plaas vind. Ons wens julle alle sterkte toe!
Ons is baie trots op hierdie leerders!
REDENAARSKOMPETIESIE JANIE LOEDOLF
ATLETIEK
KUMON WISKUNDE
LEERLINGRAAD 2013
Ons is baie trots op ons leerlingraad van 2013 wat so hard werk!
Die volgende leerlinge van Hugenote Laerskool is tot die leerlingraad vir 2013 verkies:
V.l.n.r: Cassidy Mellem, Suzaan Janse van Vuuren (onder-hoofdogter), Ashleigh Parsons, Gawie
van Wyk, Dylan Swart, Erin O’ Dowd.
M.l.n.r: Nathan Bezuidenhout, Marco De Beer, Lida Groenewald, Alexandra Gerber, Francois
Marais, Damien Adendorff.
A.l.n.r: Henk Slabber, Carien Rossouw, Reinard Reitsma, Michelle Smuts, Thomas Linnegar,
(hoofseun) Corné Smith, Willie Rossouw.
Anje en Roosje Grobbelaar het elk 'n goue medalje
gekry vir hul uitstekende prestasie in Kumon
Wiskunde. Hulle voltooi elke dag hul Wiskunde-
boekies getrou en het uitsonderlike vordering en
deursettingsvermoë getoon.
Die twee dogters doen tans fundamentele wiskunde
wat twee tot drie jaar bokant hul graadvlak is volgens
Suid-Afrikaanse standaarde.
Onthou ons Kaskarre 8 Maart!!!!!!!!!!!!!!!!!
Dit gaan groot pret wees!
Waterspeletjies begin reeds om 14:00 die middag gevolg deur die GROOT
KASKAR KOMPETISIE om 15:00 uur!
Then it is time for the CARNIVAL from 18:00-21:00
We hope that your family is excited for a day filled with fun and excitement!
Program sal teen volgende week beskikbaar wees.
Maart 2013
Vr1 UITNAWEEK // Entrepreneurs
Ma 4 Krieket vs HR: 0/11A (W), 0/11B (T)
Di 5 Atletiek: Eikestad Byeenkoms (Coetzenburg)
Wo6 Atletiek: WA Joubert GF Byeenkoms //Krieket vs HR: 0/13A (T),
0/13B (W)
Do 7 Tenniswedstryde // Somer sport stop
Vr 8 Kaskarre // Entrepreneurs
Sat 9 Atletiek: Wes-Kaap
Di 12 Swem: Drakenstein GF gala
Do 13 Rugby: 0/13A Aandtoernooi, Eikestad
Vr 15 Rugby: 0/13A Rugbydag, Boland Landbou
Sa 16 Eerste rondte, ATKV Redenaars
Ma 18 Hokkie: Bol. Streekproewe (Dogters)
Di 19 Verjaarsdag: Cherezaan van Zyl
Wo 20 Hokkie: Bol. Streekproewe (Seuns)
Do 21 PubliekeVakansiedag (Menseregte dag)
Vr 22 Skole Vakansiedag // Verjaarsdag: Franklin McCarthy
Ma 25 GF Rapportbespreking // Hokkie: Bol. Streekproewefinaal
(Dogters)
Wo 27 Hokkie: Bol. Streekproewefinaal (Seuns)
Do 28 SKOLE SLUIT
Vr29 Verjaarsdag: Strelza Steyn& Marné Louw
So 31 Verjaarsdag: Andriëtte Smit