![Page 1: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022053101/605d39189e7f7c4af1029abd/html5/thumbnails/1.jpg)
1
Laerskool DE KUILEN Primary 021 903 4160
Church Street 021 903 3560
KUILS RIVER PO Box 50
7580 [email protected]
Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020)
Liewe Ouers / Voogde
Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel is. Dit is belangrik dat saam
met hierdie werk, leerders hulle 1x- tot 12x tafels baie goed sal ken, aangesien dit ‘n groot deel
uitmaak van die vermenigvuldiging en deling wat in Kwartaal 2 behandel gaan word.
Let op die volgende: Werkbladsye hoef nie gedruk te word nie. Alle antwoorde en/of bewerkings
moet met die gegewe opskrif en datum op foliopapier gedoen en genommer word soos op die
werkblad. Aan die einde van elke week sal die memo opgelaai word en leerders sal dan hulle werk
kan merk.
U kan my gerus ‘n e-pos stuur as u enige vrae oor die werk het: [email protected]
Voorbeeld van opskrif
Plekwaarde nr. 1 - 6
2020-04-20
_______________________________________________________________
Maandag, 20 April 2020 - Plekwaarde:
![Page 2: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022053101/605d39189e7f7c4af1029abd/html5/thumbnails/2.jpg)
2
![Page 3: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022053101/605d39189e7f7c4af1029abd/html5/thumbnails/3.jpg)
3
Dinsdag, 21 April 2020 – Tel, orden en vergelyk:
![Page 4: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022053101/605d39189e7f7c4af1029abd/html5/thumbnails/4.jpg)
4
![Page 5: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022053101/605d39189e7f7c4af1029abd/html5/thumbnails/5.jpg)
5
Woensdag en Donderdag, 22 & 23 April 2020 – Getalsinne
![Page 6: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022053101/605d39189e7f7c4af1029abd/html5/thumbnails/6.jpg)
6
![Page 7: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022053101/605d39189e7f7c4af1029abd/html5/thumbnails/7.jpg)
7
Vrydag, 24 April 2020 – Optel- en aftrekfeite:
![Page 8: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022053101/605d39189e7f7c4af1029abd/html5/thumbnails/8.jpg)
8
Maandag en Dinsdag, 27 & 28 April 2020 – Woordsomme (probleemoplossing):
WYS ALLE BEWERKINGS WYS ALLE BEWERKINGS
WYS ALLE BEWERKINGS WYS ALLE BEWERKINGS
![Page 9: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022053101/605d39189e7f7c4af1029abd/html5/thumbnails/9.jpg)
9
WYS ALLE BEWERKINGS
![Page 10: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022053101/605d39189e7f7c4af1029abd/html5/thumbnails/10.jpg)
10
Woensdag, 29 April 2020 – Afronding met optelling en aftrekking
![Page 11: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022053101/605d39189e7f7c4af1029abd/html5/thumbnails/11.jpg)
11
Donderdag, 30 April 2020 – 2D vorms
![Page 12: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022053101/605d39189e7f7c4af1029abd/html5/thumbnails/12.jpg)
12
Vrydag, 1 Mei 2020 – Datahantering
a) Wat word die grafiek genoem?
b) Gee ‘n moontlike titel vir die
grafiek?
c) Watter voedsel word die minste
geëet?
d) Watter voedsel word die meeste
geëet?
e) Rangskik die voedsels van
minste tot meeste geëet.
f) Skryf die volgende as breuke:
• Aartappels
• Pampoen + wortels
(teltabel)