![Page 1: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/1.jpg)
![Page 2: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/2.jpg)
Hallo gesinne!
Baie geluk! Sonder dat julle dit besef vorm julle deel van ‘n geskiedkundige oomblik.
Hierdie tydskapsule is ontwerp om gesinne te bemagtig om hierdie grendeltyd te
onthou in die toekoms. Sekere dinge staan dalk nou uit, maar met tyd gaan dit
vervaag. Gebruik hierdie blaaie om oor 10 of 20 jaar terug te kyk op ‘n tyd wat
almal se lewens drasties verander het
Druk een hele dokument vir die gesin uit, of gebruik dit as ‘n riglyn en teken dit
sommer op ‘n lyntjies- of afval papier
Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie
tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte
vir brood kan saam met hierdie kapsule bewaar word. Onthou ook om julle
maskers hierby in te sit asook ‘n “slippie” om te onthou hoe duur kos was en
hoe goedkoop die brandstof is
Party bladsye moet vir elke lid van die gesin gedruk word sodat elkeen hulle
beurt kry om ‘n brief te skryf of te sê wat hulle gunsteling is
Onthou ook dat gesinne nie net mense met kinders is nie, maar elkeen van
ons vorm deel van ‘n gesin. Ouma en Oupa kan hierdie kapsule vir hulle
kleinkinders los. Dink net hoe waardevol ‘n brief sal wees om ver in die toekoms
te lees, veral as daardie persoon nie meer met ons is nie.
Laastens moet julle hierdie gebruik om pret te hê en almal in die grendelspan
te betrek wat saam met jou in die huis is.
![Page 3: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/3.jpg)
![Page 4: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/4.jpg)
Naam: _________________________
Wie is ek in hierdie tyd? Ek is
jaar oud
My beste maats is:
_______________________
_______________________
_______________________
My gunsteling…
Boek: __________________________
Kos: ___________________________
Liedjie: _________________________
Kleur: __________________________
Plek: ___________________________
Ding om te doen: __________________
TV-program: _____________________
Bordspeletjie: _____________________
Fliek: ___________________________
Wat noem mense my
graag? _____________
My Sel nommer:
___________________
My ouers is vir my…
______________________
______________________
Ek is: (beskryf jouself)
______________________
______________________
![Page 5: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/5.jpg)
Hoe lyk ‘n tipiese dag tydens die grendel-tyd?
7vm ___________________________________________
8vm ___________________________________________
9vm ___________________________________________
10vm __________________________________________
11vm ___________________________________________
12nm ___________________________________________
1nm ____________________________________________
2nm ___________________________________________
3nm ___________________________________________
4nm ___________________________________________
5nm ___________________________________________
5nm ___________________________________________
7nm ___________________________________________
8nm ___________________________________________
![Page 6: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/6.jpg)
Huiskerk Aan watter kerk behoort ons?
_________________________
Ons Dominee is…
__________________________
Hoe hou ons tans kerk? __________________________________
_______________________________________
Wat is ons ervaring van kerk so hou? _______________________________________
_______________________________________
_______________________________________
________________________________________________________________________________
________________________________________
‘n Skets van waar die Here is in hierdie tyd
![Page 7: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/7.jpg)
Tuisonderrig
Wat dink jy is die voordele van tuisonderrig?
________________________________
________________________________
________________________________
Wat dink jy is die nadele van tuisonderrig?
____________________________
___________________________
___________________________
Naam:
![Page 8: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/8.jpg)
Ek mis jou! Ek skryf vir jou ‘n brief want ek verlang...
Liewe _______________________________________
_____________________________________________________________________________
_____________________________________________________________________________
_____________________________________________________________________________
_____________________________________________________________________________
_____________________________________________________________________________
_____________________________________________________________________________
_____________________________________________________________________________
_____________________________________________________________________________
_____________________________________________________________________________
Groete ______________________________________
![Page 9: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/9.jpg)
Vir die grootmense… Wat is vir jou die grootste verandering? Wat is na jou mening die grootste problem met grendeltyd?
Watter emosies ervaar jy? Wat is vir jou die grootste
uitdaging?
Hoeveel dae is ons al tuis?
Die drie beste oomblike van hierdie Grendel-tyd… Ek is die dankbaarste vir…
Watter aktiwiteite
was die lekkerste in
hierdie tyd?
Wat gaan julle na
hierdie tyd altyd
onthou?
Ons doelwitte vir na
die Grendel-tyd is…
![Page 10: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/10.jpg)
COVID 19
En my
Mense wat siek word / siek is.
Om heeltyd by die huis te wees.
Om nie jou vriende te sien nie.
Tuisonderrig (homeschooling)
Die virus.
Om nie winkels toe te gaan nie.
Om heeltyd in jou gesin se geselskap te wees.
Meer familietyd.
Bly
Kwaad
Harteer
Opgewonde
Bang
Ongelukkig
![Page 11: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/11.jpg)
‘n Brief aan jou kinders
______________________
_________________________________
_________________________________
_________________________________
_________________________________
_________________________________
_________________________________
_________________________________
_________________________________
_________________________________
_________________________________
![Page 12: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/12.jpg)
Gebeurtenis Datum Hoe het ons dit gevier
Mylpale/gebeure wat tydens
grendeltyd gevoer is… Paasfees, verjaarsdae, Moedersdag (dalk nog Vadersdag), grootword mylpale, ens
![Page 13: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/13.jpg)
![Page 14: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/14.jpg)
al die dinge wat ek mis.
..
‘n Restaurant
‘n Vriend
‘n Plek
![Page 15: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/15.jpg)
`
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________ Amen
![Page 16: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/16.jpg)
Dagboekinskrywing Hoe voel ek vandag?
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
___________________________________________
_____________________________________
___________________________________
________________________________
_______________________________
_____________________________
___________________________
___________________________
___________________________
___________________________
![Page 17: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/17.jpg)
‘n Brief aan myself om in
die toekoms te lees
Alles voel nou so onwerklik, skryf dié brief om jouself te herinner hoe Grendeltyd was
_______________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________
![Page 18: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/18.jpg)
COVID 19
Grendeltyd Sal ek ok wees
om eendag weer afgesonder te wees
Het jy fiks gebly? Hoe?
Is daar iets wat ek van hierdie tyd sal
mis?
![Page 19: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/19.jpg)
Ons drome ‘n Aanhaling wat ons geïnspereer het in
Grendeltyd Hoe ons onsself gemotifeer het
Ons gunsteling teksvers
![Page 20: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/20.jpg)
Kuns-aktiwiteite vir grendeltyd
Onthou om al julle kunswerke saam met hierdie capsule te bêre
![Page 21: Hallo gesinne! · Kry ‘n boks om dit in te bêre. Onthou om al jou kunswerke wat jy in hierdie tyd maak, alles van inkleurprentjies, “arts and crafts”, gebreide goed, resepte](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022060602/6057190e5444ce3777455b20/html5/thumbnails/21.jpg)