2 J
un
ie
2019
BAIE WELKOM!!
Nuwe geloofsfamilies wat by die bediening hier wil in-skakel kan die Gasvryheidsbediening met die goue hoedjies onder die Koinonia-afdak ontmoet vir meer inligting en alle vrae.
Kom drink ’n koppie koffie/tee!
EREDIENSTE
09:00 Oggenddiens (09:00 winter-en somertyd)
Sonja en Tjokker Tema: Soos ‘n kind
18:00 Centre of Faith Volgende Sondag:
Henco Venter 09:00 Japie Marais Scripture: Luke 15:11-32 18:00 Naresh Mahabeer
Deurkollekte: Sonja en Tjokker kostes
Pastorale spreekkamer : Die leraars is na die erediens beskikbaar vir enige
pastorale gesprekke. Meld gerus aan by die kantoor.
Neem asseblief kennis dat daar ’n fout is op die jaarprogram. Pinkster is 2 tot
6 Junie en nie 12 tot 16 Mei nie. Pinkstersondag is 9 Junie.
Identiteit: Ons is ’n inklusiewe geloofsentrum wat biddend daarna
streef om die Woord van God volgens Skrifbeginsels eietyds en suiwer
aan gelowiges met verskillende spiritualiteitsbehoeftes te bedien. So kom
die Koninkryk deur Woord en Heilige Gees vir almal.
Unikids-erediens GEEN
Gebedsgeleentheid vir gemeente en ons bedienings:
Dinsdae: 13:00 in die kerkkantoor.
Sondae: 08:00 in die kerkkantoor.
Skakel Minette du Preez by 082 920 1907.
Elkeen ervaar die een of ander tyd fisieke, emo-
sionele of geestelike nood, of het sommer net
bemoediging of versorging nodig. In die ge-
meente probeer ons deur verskeie omgee-
aksies mekaar ondersteun en versorg. Stel ons asseblief in kennis, indien daar enige lidmate siek, of in die
hospitaal is. Die hospitale stuur nie meer vir ons die naamlyste nie,
omdat hulle kragtens die wetgewing op die beskerming van persoonlike inligting, dit nie mag
beskikbaar stel nie.
Siekes en meelewing:
Bernard Buys, Von Bondestraat 8, Tel 082 332 0259.
Mercia vd Merwe, Tel 066 213 3546.
Martina van der linde, Stellenryk 8, 083 246 3824
Mag die Here sy liefdevolle hand van sorg en heling oor jul hou.
Ons kom weekliks bymekaar om ons verlossing
in Jesus Christus te vier en God passievol te
aanbid. Die erediens is vir ons die sentrale punt
van feesviering, versorging, bemagtiging en
mobilisering.
The English ministry, Centre of Faith, with a service every Sunday
at 18:00 during the academic periodes of the university. We focus on
ministry to the student community in the vicinity.
Renaldo Meyer (Cell 084751 0011) is the ministry leader of the Cen-
tre of Faith.
Ons en ons kinders word hier toegerus om
geestelik te groei.
Groeigoggas 1: 2jr tot 5jr in grot
Groeigoggas 2: Gr.R en Gr. 1 in grot
Gr. 2 en Gr. 3: in Oppersaal gedurende diens
Unikids: in Oppersaal gedurende diens
Gr. 7: in kantoor na erediens
Tieners: in Oppersaal na erediens
Belydenis groep: in kantoor na erediens
Jeug-koördineerder: Zilke Mahabeer 071 491 6496
Inligting vir volgende tema sal binnekort volg.
Ons dien die gemeenskap en die wêreld.
Wil jy betrokke raak in die gemeente?
Kom kuier en gesels met ons.
Kombersprojek:
Liewe gemeente, ek vra dat u die komberspro
jek ondersteun. Ons beoog om behalwe die
haweloses, ook vir Jade-huis en ander armes
van komberse te voorsien. Ons vra regtig nie nuwe komberse nie.
Bruikbare komberse is welkom. Kom ons kyk of ons „n verskil in
iemand se lewe kan maak hierdie winter. Genade in aksie is ook
„n intansie wat veral in armer dele van Hilton omgewing werk.
Vir meer inligting kontak Annette Raath 0832357659.
Preke is op die web-
werf beskikbaar.
K
AN
TO
OR
INL
IGT
ING
Gesels ook saam op Facebook.
NG Universitas.
Gemeentedata
Indien u van adres of telefoon-
nommer verander, laat weet
asseblief die kerkkantoor ter
wille van „n effektiewe bediening.
Tel: 051 522 4911 E-pos [email protected]
Web www.universitasng.co.za
Preke is op die webwerf beskikbaar.
Dankoffers Bankbesonderhede vir Internet-
betalings:
Absa Brandwag. Rek no.1570580066.
Tak 632005
Verwysing: Naam en Dankoffer
Tjeks moet asseblief uitgemaak word
aan Geloofsentrum Universitas. Telefoonnommers
Leraars
Retief Botha 082 564 0830
André Oosthuizen 082 378 3081
Bertie Haasbroek 083 440 4955
Japie Marais 082 782 8834
Jeugwerkers
Zilke Mahabeer 071 491 6496
Renaldo Meyer 072 033 6782
WhatsApp vanaf kerk
Hoe werk dit? Jy moet die kerk se nommer 081828
9536 by jou selfoon se kontaknommers voeg, om „n
WhatsApp te kry.
Dit is „n “broadcast list” om inligting aan die gemeente te stuur. Jy kan daarop
“reply”, MAAR jou boodskap sal NET by die kerkkantoor gesien kan word. So…
daar sal nie kort kort boodskappe op jou selfoon deurkom nie.
Preek op Youtube: Die oggenddiens kan lewendig op die inter-
net gekyk word. Hoe doen mens dit? Gaan na jou internet en tik
Youtube in. Kliek op Youtube. Gaan soek dan in Youtube vir
“Geloofsentrum Universitas”. Kliek dan daarop. Die laaste ere-
dienste word tans as “live stream” aangedui. Dit bly beskikbaar as jy later
daarna wil kyk. Beveel dit ook vir ander aan.