Transcript

I

Grvotg vin b|. 23

die geld gepos word instededat vroue dit elke maandmoet gaan afhaal; wanneerdit bepaal word dat 'n manwerklbos is en dat hY niefinansie€l kan bYdra nie,moet hY bY die huis blY en nadie kinders kYk terwYl dievrou bY die werk is; en datvroue die.mans se betaling-strokies in die hande moetkry terwYl hulle nog saam i.s'aangesien dit later moeilik isom die stand van sY inkomstete bePaal.

Die vroue het verdersevoel dat informasie oorinderhoud hand in handmoet gaan met 'n oPvoed- -inesveldtog sodat vroue ookmler beheer oor hul liggamekan kry. Jong meisies,bwooibeeld, moet weet datdit oraait is vir hulle om NEEte sO vir seks.

'n Veldmg wat mans severantwoordelikhede enhoudings teenoor kinderonderhoud besPreek, wasook voorgestel.

f-=1v kan onderhoud viri I lj* kinders van hul PaI at leis,ongeagvan]ou*huweliksiaat.

Die Pa van joukinders het 'n Plig om

eeld verdien jY? Wat is 1ouiraandelikse uitgawes?Hoeveel geld sPandeer jY oPhuur, en oP kruideniersware?o Watse geld en besittingshet jy? Het jY'n sPaar-rekening? Besit jY 'n motorof 'n huis?

onderhoud te betaal indien:iv eetroud is in 'n burgerlikehuivelik, jY geskei ofvervreemd is, en as jY'nenkel-ouer is.Stap 1: Dien 'n klag in bYdie onderhouds amPtenaar' .

Daar is 'n onderhoudsamptgnaar bY elke landdros-kantoor. JY kan na dieonderhouds amPtenaar gaanom uit te vind hoe om jouklag in te dien. DieonJerhouds amPtenaar saldie volgende vrae oorjouvra:r Wat is jou naam en adres?o IsiY enkel, getroud ofgeskei?. ttrt jy 'n werk? Hoeveel

Die onderhouds amPtenaargaan die volgende vrae oorIi" pu van jou kinders vra:o Woon hy met jou?o Wat is sy naam en adres?o Werk hy? Ken jY die adresvan die Plek waar hY werk?o DraiY enige kennis van sYlewens-onkostes?o Ondersteun hY enige anderfamilie lede?r Is hy getroud met 'n andervrou? Betaal hY onderhoudaan'n ander vrou?

Die onderhouds amPtenaarsal die volgende vrae oor joukinders vra:

r tO. f.l'.'l'

D r I

G

s t s f E R i! . S m a t t s a l a r y . - l : ^ A + i ^ ^ + a . Q ' i c t c r C o | l e c t i v e ' T r t P iI A;;; v*iappucation to: sister;:'f::'ffJ S I S I C .r ii p o B o x 4 o o e 2 N A M I B I A !t windhoek Ii

. r - r - - r r r - r r - - , t - r r - : l - - r r r r r r r J

i t -ookingforastudentto m ii * t i ka t -S is te r l l l l ii ,rlr*i"d fbmate students must applv in writing, togetherwith a

I IrA l. ,l I !lff;'Frel:- lllr:\l::l I i! iealir"Igl::1 ^.,ai,ah,a rnr horidav work. I ht!''"lf I i| . nn'nr'"ant must P" iY:1i:1",^Y,:1i:t"1,:'j", ooritics / the 1 lr?; r . l: I ii : ffiffi ili oe activerv involved in student politics / the

I '?,

.. 'a 'i,

I ii * o r " t t ' r m o v e m e n t I r - r . a l Ii w e o f f e r : r - ^ r : ^ ^ . - ^ - ^ h a r 6 l ' l t r r i | !| . Opportunitytoworkin aparticipatorydemocraticatmosphere' I I I t f |

:

I

.-a'!.g

\)t

\ s.oo\\s

ON{b\r

6

o Wat is hul name enouderdomme?r Benodig hulle geld vir huledaaglikse lewens uitgawes?o Woon hulle 'n skool of

'

heuterskoolby?o Wat is die kinders selewens onkostes? Hoeveelkos ditvir behuising, kos,klere, skoolfondse, uniforms,bus en taxi tar[ewe, medieseuitgawes, ensovoorts?

Die amptenaar sal dieinformasie wat jy gegee hetneerskryf en jou vra om'need te neem dat dit waar is.

" Jy sal dan gevra word om dit.te teken. Dit word 'nbeOdigde verklaring genoem.Jy salook ges6 wordwanneer om terug te kom nadie hof toe.

'Stap 2: Die dagvaardiging.'n "Dagvaardiging" is 'n

bevel om hof toe te kom.Die onderhoudshof sal 'n

dagvaardiging uitreik aan dieman van *ie jy onderhoudeis.'Die dagvaardiging salverduidelik.wat die

tonderhoudsgeld wat jy vra,behels. Dit sal ook die datumgiee waarop die hof oor diesaak sal besluit.Die polisie sal persoonlik

die dagvaardiging na die manse huis of sy werksplek neem

om seker te maak dat hy ditkry

As jy die man se adres ken,sal die polisie probeer onihom te vind. As jy nie dieman se adres ken nie,. sal diepolisie nie vir hom soek nie.Jy moet probeer uitvind waarhy woon.

As die man nie gevind kanword nie, kan die hof nie 'nonderhouds-bevel uitreik nie.

Stap 3: Die ondersoek.'n "Ondersoek" is 'n bietjie

soo.s 'n verhoor. Dit iswanneer die onderhoudsamptenaar na al die kantevan die storie luister en danbesluit wat om te doen.Onderhouds ondersoekeword privaat gehou. Slegsdie mense wie direk betrokkeis, word toegelaat om ,teenwoordig te wees.. Dis nie nodig om 'nadvokaat te kry om jou tehelp nie, maar jy wordtoegelaat om 'n advokaat tevra om saam te kom, as jy ditverlang. Dieselftle geld virdie man van wie jy onder-houd eis. Die onderhouds.amptenaar hanteer die saakgratis. Maar as jy 'nprokureur kry om jou tehelp, sal jy gevra word om syof haar gelde te betaal.

Stap 4: Die OnderhoudsBevel.

Nadat die hof na al dieinligting van beide kantegeluister het, sal hulle besluitof die man van wie jyonderhoud eis, moet betaal.As die antwoord ja is, sal diehof 'n "onderhoudsbevel"uitreik wat sd hoeveel dieman vir elke kind moetbetaal.

Die maandeliksepaaiemente moet uitgemaakword aan die onderhoudshof. Jy moet dit elke maandby die hof kom fhaalStap 5: Appel.

As jy ongelukkig is met diebesluit van die onderhoudshof, kanjy appel aanteken bydie Hoerhof Die Hoerhofisaldie besluit slegs verander asdaar'n fout was; of as dieonderhoudshof swak oordeelin die uitspraak'gebruik het.

Jy kan terug gaan na dieonderhouds hofasjy virmder geld wil vra. Maar jysal moet bewys waarom jymeer geld wil h6. O

@ie inligting in die artikelkom vqn 'n pamflet oorOnderhoud wat deur DianneHubbard opgestel is. Diepamflet sal binnekort by dieLegal Assistance Centrebeskikbaar wees.)


Top Related