Download - Kroonnuuskn 20140212
KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 11 FEBRUARIE 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA WWW.KROONNUUS.MOBI GRATIS
STEMDAG sal op Woensdag 7 Mei wees.Pres. Jacob Zuma het Vrydag dié
stemdag bekend gemaak.Kiesers kon hulle op Saterdag 8 Februa-
rie en Sondag 9 Februarie oor die landheen registreer.
Die Onafhanklike Verkiesingskommissiehet 22 263 stempunte oor die land heengehad waar kiesers hulle kon registreer.
Suid-Afrikaners wat reeds geregistreeris, kan hul besonderhede nagaan deur hulID-nommer na 32810 te SMS.
Stemdagis 7MeiRegistrasietyd nou verby
KIESERS in wyk 16 kon hulle by die Kroonheuwel Primêre Skool registreer. Dié stemlokaal is vanjaar bygevoeg. Mlindeni Mmutlanyana en Sello Mphosi van die OnafhanklikeVerkiesingskommissie (OVK) het mense wat hulle Saterdag en Sondag as kiesers hier komregistreer het, gehelp. Foto: Tharine Hurter
Lees binne:) Bl. 2: Mqwathi kap terug oor bewerings) Bl. 3: Valsrivier is toksies
LEERLINGE van die Hoërskool Kroonstad (Bloues) het verlede week hul lyf akteur gehou.MK, een van kykNET se musiekkanale, het ’n program by die Bloues opgeneem. “Dit was’n ongelooflike ervaring vir ons almal om voor die televisiekamera met ’n mikrofoon in diehand te staan en praat. Die produksiespan was ongelooflik ondersteunend en het onsbaie gehelp. ’n Onverwagse reënbui het ons laaste liedjie, Steve Hofmeyr se Blou Ballon,se opname effens gekortwiek. Die Bloues dink egter op hul voete en almal is vinnig diesaal in vir dié toneel,” vertel Letetia Engelbrecht, hoofmeisie. Hoofseun Casper van derMerwe sê: “Kom kyk gerus op Maandag 24 Februarie om 17:00 saam met duisende anderop kykNET se kanaal 146. Daar is ook heruitsendings op Woensdag 26 Februarie om16:00 en Vrydag 28 Februarie om 15:00.” Hier bespreek kameraman Ettiene Cronjé enLetetia ’n kameraskoot. Foto: AnneLize Jansen van Vuuren
Een, twee, drie, aksie!
2 KROONNUUS, DINSDAG 11 FEBRUARIE 2014
Tharine Hurter
JIHAD MOHAPI, the executive mayor ofMoqhaka, had to intervene in a situation atKroonpark on New Year’s Day and was notinvolved in the collection of gate takings.This is the reaction of Mncedisi Mqwathi,
the municipal manager of Moqhaka, toallegations that Mohapi handled cash andused his BMW as a cashier point on thepublic holiday.“These allegations are false, malicious,
vexatious and are meant to tarnish theimage of a person whose intentions were tointervene in a situation that needed urgentcontrol,” Mqwathi said.Mohapi went to Kroonpark “just like any
‘ordinary’ person whose intentions were torelax with friends and family members”.In the written response, Mqwathi said that
upon Mohapi’s arrival at Kroonpark, he sawtoo many people at the gate.“There were also many cars and individu-
als with lots of cooler bags. As if that wasnot enough, there were also many peoplewho needed to go out for one reason or theother. The situation needed urgent leader-ship and control.”All that Mohapi apparently did, was
answer a call made by visitors who had beenstanding in a queue for more than two hoursto get in. They pleaded with Mohapi to assistin controlling cars entering the park.Therefore, “he showed leadership and
assisted to normalize the situation by givingdirection that paved a smooth entrance aswell as exit. It was his intervention that sawvisitors grouping each other. The money foreach group was collected by Kroonparkcashiers (see another report on this page)”.Mqwathi said “at no stage did Mohapi
handle any money nor used his BMW tocollect the gate takings”. Furthermore,Mqwathi said that Mohapi did not keep achalet for his own use as alleged.“These are actions of people who are
desperate to play a person and not a ball aswe know that certain people and partiesengage in political chess, especially whenelections are just a stone’s throw away,” hesaid in relation to Kroonnuus’s sources.
Tharine Hurter
IN response to the article“Takings and visitors do nottally” in the Kroonnuus of 4February, Mncedisi Mqwathi,the municipal manager ofMoqhaka, denied the allegati-ons made by sources who brokethe news to Kroonnuus that thetakings on New Year’s Day atKroonpark did not add up tothe actual amount banked.Mqwathi said in his email
response that it was not truethat receipts had not beenissued on the public holiday.“The allegations are baseless
and very unfortunate,” theresponse reads.Mqwathi said it was normal
practice to issue receipts andalso provide arm bands tovisitors to the resort.“I wish to confirm that it is
our normal practice.”He said on 1 January the
issuing of receipts and armbands were strictly controlledby the cashiers at Kroonpark(Lebohang Mahonke, AlfredPresent, Olvinah Ramoejane,Mary Kotelo and ElizabethPeroko), so that visitors couldgain entry to and exit theresort. Without arm bands,
visitors were not allowed.“I must also add that arm
bands provide accurate andgood accountability becauseone can count them while theyare being issued,” Mqwathiadded.He said it was malicious and
misleading to claim that 10 000visitors entered the gates onNew Year’s Day.“Not even the famous bikers’
rally nor David Kau’s birthdayparty, which takes place everyyear in Kroonpark, has everreached that number.“To put matters in perspecti-
ve, I also advise you to alwayslook for the facts, more andabove, to always question themotive of ‘valuable/reliable’sources. The total number ofpeople on that day was 3 033.”According to Mqwathi, the
revenue at Kroonpark on 1January 2011 was R57 490, in2012 it was R77 515, in 2013 itwas R122 270 and this year itwas R126 030.Mqwathi said the “stagge-
ring” R400 000 referred to in thearticle as gate takings wereactually the profits for thewhole month of November 2013and not a single day’s collecti-ons.
Claims ‘malicious’
DIE vroue van die VroueLandbouunie (VLU) van die Edenvilletak het in hul kaste gekrap, gebruikte handsakke bymekaargemaak, waslappies met ’n gehekelde randjie gemaak en toiletwarevir die tuisversorgers van die Northern Free State Care Givers(NFSCG) daarin gepak. Die 18 lede van dié tak het al die toiletware uit hul eie sak vir dié projek, Handsakke vir Hoop, gekoop. Regop die oorhandiging is Wollie van Schalkwyk (links, NFSCG) enAnsie Greeff (takvoorsitter: EdenvilleVLUtak). Foto: Tharine Hurter
Gee hoop met handsakke
Mohapi’s actions atpark explained
KROONNUUS, DINSDAG 11 FEBRUARIE 2014 3
Watermassa tier deur sluiseSÓ het die water gedruis toe die sluise van die Serfonteindam Woensdag oopgemaak is. Talle inwoners hetna die damwal gestroom om die watermassa te aanskou. Besoek Kroonnuus se Facebookblad vir nog foto’swat inwoners geneem het. Foto: Jana Bekker
Tharine Hurter
AS ’n dier besoedelde water metE.coli inkry, word gifstowwe insy liggaam gevorm.Díe kiem kan dan tot die dier
se dood lei.Dr. Martin Wessels, veearts van
Kroonstad, sê die E.coli-kiem tasdie maagderm van mens en dier
aan.Dit het tot gevolg dat die dier
en mens te veel gifstowwe in dieliggaam kry en dan ontwater.As die dier nie self siek is nie,
kan dit nie die mens wat die dierslag of in aanraking daarmeekom, doodmaak nie.Wessels sê hy het kliënte wat
langs die Valsrivier boer.
Dié boere laat hul kuddegeensins toe om water uit dierivier te drink nie.Dié boere het teen groot koste
hul eiendom langs die rivierafgespan om diere van dierivierwater weg te hou.Die Groen Skerpioene is ook al
ontbied om na die rioolstortinghier te kyk.
Boere laat vee nie uit rivier drink
Tharine Hurter
DIT is in ’n wetenskaplike verslagbevestig dat die Valsrivier giftig is.Boere van Bothaville, wat afhank-lik is van die Valsrivier virwatervoorsiening, het ’n toenamein visvrektes in die rivier waarge-neem. Veevrektes het ook al langsdie rivier plaasgevind.Thys Vermeulen, VF Plus-raads-
lid in die Moqhaka-munisipaliteit,sê hy is nie verbaas oor diébevindinge nie. Hy sê twee derdesvan die rioolsuiweringsaanleg opdie dorp werk glad nie. Dit betekensowat 75% van al die rou rioolvloei regstreeks in die Valsrivier.Vermeulen beskou die onkundig-
heid en onbevoegdheid vanmunisipale amptenare as dieoorsaak hiervan. “Dit is ’n geweldi-ge gesondheidsrisiko. Mense endiere wat hierdie rivierwater drink,kan doodgaan,” sê die VF Plus in’n mediaverklaring.Water vir suiwering word uit die
Barend Wesselsdam, wat langsJukskeipark tot die Alexandria-brug op Kroonstad in die Valsriviergeleë is, onttrek.Kroonnuus het al telkens berig
oor rou riool wat by die noord-oewer, reg by die suiweringsaanleglangs Jukskeipark, by die petrolde-pot in Gunhill, naby Brentpark envan Maokeng af regstreeks in dieValsrivier gestort word. DieB-pompstasie wat die riool van diesuidelike woonbuurte moetoorpomp na die riooluitvalaanleg isetlike jare al buite werking.Terwyl talle dorpe in die Vry-
staat se krane droog is, is diehantering van die skaars water-bronne en die minagtende wysewaarop veral die Moqhaka-munisi-
paliteit water hanteer, ’n grootprobleem.Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier,
gaan dringend die saak met dieminister van waterwese enomgewingsake bespreek.“Die ANC-beheerde munisipali-
teit se onbevoegdheid stel mense selewe in gevaar en is strydig metdie Grondwet van Suid-Afrika,” sêMulder. Die VF Plus eis onmiddel-like ingryping deur die provinsialeen nasionale regering hieroor.Mulder sal die onaanvaarbaresituasie in Moqhaka met dieminister van waterwese enomgewingsake bespreek.“Dringende verandering is in
Suid-Afrika nodig. Die komendeverkiesing is belangrik om protesteen die onbevoegde en korrupteANC-regering aan te teken en teendie ANC te stem,” het WouterWessels, VF Plus-lid van dieVrystaatse wetgewer, bygevoeg.
Riool vergiftigdie Valsrivier
SAMUEL JANTJIE en Sechaba Segalo van die departement van waterwese het die vloei van die Valsrivierby Bothaville Woensdag getoets.
Foto: Jana Bekker
4 KROONNUUS, DINSDAG 11 FEBRUARIE 2014
Grondwetlike regword ondermynSUID-AFRIKA verdrink in rou riool. Berigtein die media oor oproer weens die gebrekaan basiese dienslewering en veral waterte-korte en die swak bestuur van water in talledorpe in die land raak al byna afgesaag.Dit bly ’n grondwetlike reg om op skoon
drinkwater aan te dring.Die skouspel wat hom verlede week in
Kroonstad afgespeel het toe die Valsriviergevloei het vanweë die sluise by die Serfon-teindam wat oopgemaak is, lok soos altydhonderde nuuskieriges wat die gedruis vanwater wil aanskou.Dit is ook maar goed dat die rivier
afgekom het, sê ’n inwoner langs dieAlexandria-brug toe hy die watermassaaanskou.“Dan sal al die vuil water ook weggevoer
word,” is gesê.Waarheen? Ons buurdorp?Die vraag is net: Watter nalatenskap laat
die regering vir die bate, die lewegewendeValsrivier, deur nie ’n duit om te gee of dierioolsuiweringsaanleg in die dorp metkundiges begin en dit so gehou word nie?
Inwoners kon in die 1990’s gesuiwerderioolwater vir hul tuine by strategiese punteop die dorp kry om tot die dorp se tuinpragby te dra.Ongeag die kraanwater se gehalte wat
volgens toetse deur AfriForum as veiligvir menslike gebruik beskou is, wilkenners dit hê dat chloor nie na wens by diesuiweringsaanleg toegedien word nie.Die eertydse stadsingenieur Thys Vermeu-
len is vandag ’n raadslid van Moqhaka.Sy hart is seer om die dorp se agteruitgangte aanskou en gestoomroller te word assake soos waterbestuur van die tafel geveeword.Boere wat langs die Valsrivier woon, kan
nie hul diere uit die rivier laat suip nie.Die waagstuk is net te groot.’n Mens kan net wonder of die Moqhaka-
raadslede gebottelde water op hul vergade-rings drink of kraanwater tap.Dit neem drie liter water om een liter
gebottelde water te maak. Dít terwyl diegrondwet drinkwater vir elke burgervoorhou.
Lack of evidence renders article invalidEDMOND MOKOENA, Kroonstad:
I AM writing in response to your articleon Kroonpark in the Kroonnuus of 4February.As a reader and a resident of Kroonstad
I fail to understand why Kroonnuus wrotea void article about Kroonpark, the
executive mayor and the casuals, butwithout pictures of the alleged scene.It is within my understanding that
allegations must be supported by eviden-ce. We can both fully agree that yoursources are politically motivated, becausethey are targeting specific persons. In thatmatter I regard the article invalid.
KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459
HOOFARTIKEL
Tharine Hurter
DIE reënweer het die lus vir pannekoekbeslis aangewakker. Die meeste menseverkies hul pannekoek papierdun gebak.Bestanddele500 ml koekmeelblom10 ml bakpoeier2 ml sout2 eiers250 ml melk250 ml water25 ml sonneblomolie25 ml suurlemoensap, asyn of brandewyn
(opsioneel)Metode:Sif die droë bestanddele saam.Klits die eiers effens en meng met die res
van die vloeistowwe. Voeg nou die mengselgeleidelik by die droë bestanddele en mengdit tot ’n sagte beslag (die dikte van dunroom). Indien die beslag te styf lyk, voegnog ’n bietjie water by.Laat staan die beslag minstens een uur
lank of oornag.Bak elke pannekoek sowat 30 sekondes of
tot mooi bruin aan elke kant.
Dikuku tsa panekuku500 ml flouru10 ml bakpoeri2 ml letswai2 mahe250 lebese250 ml metsi25 ml oli
25 ml lero la sirilamunu/ asyn/ brandy.Mokgwa:Sefa flouru, bakpoeri le letswai.Fuduwa mahe, kopanya lebese, metsi le
oli.Tshela ditsohle motswakong.Tshela metsi hape e be bonolo.Beha ka fridge nako etelelenya.Baka ka pane hodimo setofo.
Bak gou pannekoek
AKA GROENIE, Kroonstad:
EERSTENS ’n veer in die hoed virSimoné Relling, ’n ware entrepreneur(Kroonnuus, 28 Januarie). Sy het diegeleentheid raakgesien, ’n korttermyn-werkgeleentheid geskep en geld gemaak.Groenie (briewe, 28 Januarie), ek,
Daco Conradie, die selfvoldane sakeman,het nie my vullis voor die munisipalekantoor, soos deur jou beweer, uitgestortnie, maar wel my huisvullis van vierweke in toegebinde vullissakke na ’nsentrale plek geneem waar ek weet diemunisipaliteit dit sal verwyder. Of ditnou voor my huis op die sypaadjie lê ofop die parkeerterrein by die munisipali-teit is om’t ewe. Die hoop vullissakke isdieselfde dag deur die munisipaliteitverwyder. My optrede het drie doelegedien: Een reeds genoem. Die tweedewas ek het die munisipale werkers inhul staking ondersteun teen korrupsieen swak dienslewering in die algemeen.En derdens, ek bedryf ’n eiendomsagent-skap in Kroonstad en is een van dieeerste plekke waarby moontlike beleg-gers en/of eiendomskopers aanklop. Ek
moet die dorp soos dit lyk aan kopersbemark en dit is nie maklik nie.Hulle het iets reggekry wat nie ek of
jy op ons eie kon doen nie. Dit is lekkerom oor ’n vleisbraaivuur te staan enpraat oor wat gedoen moet word om diemunisipaliteit en Kroonstad in sy eer teherstel, maar daar waar die “tekkie dieteer slaan”, is maar min mense.Groenie, is jy tevrede met die bestuur
van die Kroonstad-munisipaliteit(Moqhaka), aanstelling van onbevoegdemense, ons dorp se paaie, water en riool,ons dorp se eens pragtige tuine enparke? Word jou belastinggeld doeltref-fend aangewend? Jou antwoord is nesmyne en die munisipale werkers enmenige ander inwoner . . . Nee.As jy die godsdienskaart wil speel en
rentmeesterskap van Kroonstad aanvaar,het ek een vraag vir jou: Wat doen jy?
Wat doen jy om die dorp skoon te hou?
PIETER LATEGAN, boer vandie plaas Malana in die distrikKroonstad, is Woensdag ná ’nlang siekte op 74 jaar in syplaashuis oorlede.Lategan was veral bekend vir
die duiwe en diere waarmee hygeboer het en patente wat hyontwerp het.Hy het ook sy kennis van die
natuur mild met ander mensegedeel.“Hy sal altyd bly in die mense
wat vir hom lief was se harte,”sê Malani Reinecke, sy dogter.
Lategan het die afgelope sesjaar hartversaking gehad.Hy was 50 jaar met Cielie, ’n
verpleegkundige in die destydseVoortrekker-hospitaal, getroud.Twee kinders, Malani en Nico,is uit die huwelik gebore.Hy word deur sy vrou,
kinders, skoondogter, Anneke,en drie kleinkinders oorleef.Die teraardebestelling het
Maandag om 10:00 op die plaasplaasgevind en die troosdienshet om 12:00 in die NG Moeder-kerk op die dorp plaasgevind.
Boer sterf in plaashuis ná lang siekte
WYLE PieterLategan.
AVB KROONNUUS 1
Kroonstad TakHillstraat 18KroonstadTel: (056) 212 4129
Welkom TakMuizenstraat 38WelkomTel: (057) 352 2307
Die lewe mag wel oordie reis gaan...
...maar dit gaan ook oor hoe jyklaar maak.
Met bykans 100 jaar ondervinding in begrafnis-versekering en begrafnisdiens, verseker AVBOBdat daar goed na jou en jou geliefdes omgesiensal word.
KRY TOT R4000 KORTING OP ‘NBEGRAFNIS
Alle lewens wat deur ‘n AVBOB-polis verseker is kwalifiseer virgratis vervoer van die oorledene in Suid-Afrika en tot R4000korting op ‘n begrafnis op voorwaarde dat die begrafnis deurAVBOB Begrafnisdiens uitgevoer word.
Terme en voorwaardes geld.Onderlinge Versekeringsgenootskap AVBOB is ‘n gemagtigde finansiële diensteverskaffer.
Vir meer inligting kontak ons
Ons is hier vir jou
KROONNUUS, DINSDAG 11 FEBRUARIE 2014 5
WITH regard to the articlesabout the qualifications of themunicipal managers of Moqha-ka (Kroonnuus, 14 January and28 January), Moses Moadira,former municipal manager ofMoqhaka, wrote the followingin response to the articlespublished in Kroonnuus:
THE above article in which you
endeavoured to put matters inproper perspective in relation toyour article of 14 January isappreciated in the sense that itdepicted the reality of thesituation during my tenure.
Kindly note, however, that thefollowing is what provoked myreaction to your article of 14January and that matter remainsunresolved.
The newspaper insinuated thatI was not qualified for theposition of municipal manager. Italso stated, as a matter of fact,that I was dismissed for themismanagement of approximatelyR500 million of council funds inMatlosana (Klerksdorp).
With regards to the abovequestions of my qualifications, Ihave attached with this letter
copies of my academic andprofessional certificates in caseyou had doubts about the compre-hensive details in the CV I haveprovided you with.
Kindly be reminded that Iemphasized that there was nomention of R500 million in thecharges that were levelled againstme. There was nothing relating tothis in the audited financial state-
ments of the year in question andthat the council dissociated itselffrom this irresponsible allegationby the then-executive mayor.
(Council Resolution CC163/2010with regard to the defamation ofcharacter case I instituted againstthe then-mayor).) Kroonnuus apologises toMoadira and with this the matteris now closed.
Moadira: I have the right qualifications
DIE Kroonstadselkerk het Saterdag sy Jubelfees gehou. Alles watop ’n kerkfees gedoen konword, is gedoen. Hier verfMariskaPretorius’n meisietjie se gesig. Foto’s: Tharine Hurter
Verf gesig op Jubelfees JUMARIE SWANEPOEL van dieSentrale Volkskool Kroonstad het ’ntweede plek in SentraalSuidAfrikabehaal met haar entrepreneursprojek Iets uit my hart.Sy het op Senwesse prysuitdeling in Bloemfontein ’nkontantprys ontvang. Foto: Verskaf
MARLENÉ VORSTER, ’n gr. 8leerling aan die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad (Rooiskool), het verlede jaar aan die Senweslaerskoleentrepreneurskompetisie deelgeneem. Altesaam 187 sakeplanne is einde 2013 beoordeelen ’n groep leerlinge is vir onderhoude oor hul ondernemings naBloemfonteingenooi. Sewe ondernemings is as finaliste gekies en pryse is op ’n spoggeleentheid in Bloemfontein oorhandig. Marlené het ’n tjek van R1 000 ontvang.Die kompetisie word deur Senwes en die Universiteit van die Vrystaat (UV)se departement ekonomiese en bestuurswetenskappe aangebied. Marlenewas verlede jaar ’n gr. 7leerling aan die Sentrale Volkskool Kroonstad. Hieroorhandig Johan Grobler van Senwes haar prys aan haar. Foto: Verskaf
EiendommeEiendommeEiendomme 911
6 KROONNUUS, DINSDAG 11 FEBRUARIE 2014
1183643_390x198
We’ve given back more than
R1Billion to smart shoppers since March 2011
Haveyouswitchedyourpointstocash?
Best Customer Loyalty Programme2013*
PRICESVALID11 -16FEBRUARY2014ATPICKNPAYSUPERMARKETSANDHYPERSIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores. smart shopper points will still apply in Express and Daily stores.www.picknpay.co.za CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shopinstoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop
Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynot stocksomeof theseproducts.Please check availability.We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable forany print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smartshoppertermsandconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see instore or go online for more details.
R16DanoneYogi Sip DrinkingYoghurtAssorted 1kgEach
R23Kellogg’sCorn Flakes500g
R67PnPExtra VirginOlive Oil1 Litre
PnPBulk Lean BeefMince
R46Per kg
PnPWashed Potatoes2kg
R30
NescaféRicoffy 200g Flexi Bag
1990
PnPRoyal GalaApples1.5kg
R20
1390
PnP NO NAME™Parboiled Rice2kg
1990
CloverFreshMilkAssorted2 LitreEach
R83BobtailDry Dog FoodAssorted 7/8kgEach
R18Sta-SoftFabric SoftenerAssorted 500mlRefill Each
500g
Dinu RoseCollection2 PlyWhiteToilet Tissue18s
R7PnPInstantMashOriginal,Country Herbs, SourCream&Chives, SweetChilli or Sweet Garlic100g Each
740PnP NO NAME™Macaroni orSpaghetti 500gEach
SimbaDoritosAssorted150g
R20
R12ParmalatPureJoy Fruit JuiceBlendAssorted 1 LitreEach
BakersTennis BiscuitsAssorted 200gEach
850
Garnish and decor not included
BUYANY2FOR
BUY2FOR
R31PnP Fresh ChickenBreasts, ThighsorWingsPer kg
SAVE R12
R68SAVE 16.90
R18HeliosMedium Fat Spread1kg Tub
2180
PnPWhite Sugar2.5kg
SAVE 2.20
R28PnP NO NAME™Blended CookingOil2 Litre
SAVE 4.90
1990
SaskoCake Flour2.5kg
SAVE 3.09
JANA DU PLESSIS van Bloemfonteinhet al die kroon asMev. Bloemfontein gedra. Sy het ook kanker oorwin, het Mev.Verenigde Nasies se topvyf in 2008 gehaal, was Kansa se Hero of Hope in2011, ’n finalis in die Bloemfonteiner vandie Jaarkompetisie en Finesse se Inspirasievrou 2013. Dié motiveringsprekerlewer op Saterdag 22 Februarie om09:30 ’n praatjie in die saal van die NGMoederkerk op Kroonstad op ’n vroueteeparty. Kaartjies kos R50 per persoon,koek en tee ingesluit. Kry kaartjies by diekerkkantoor: 0562125782. Foto: Verskaf
Tharine Hurter
TALLE pensioentrekkers van Transnet endie Transport-vastevoordelepensioenfonds(TVVP) gaan binnekort stembriewe vir dieverkiesing van trustees in die pos kry.Klub 60 op Kroonstad doen ’n beroep op
hul lede en ander pensioentrekkers om virdie benoemde vier Kroonstadters – A.J.Greyling, I. J. Bester, P.M. Myburg en J.Ziebert – hul steun te wys en hul stem uitte bring.
Stemdag viroues ál nader
KROONNUUS, DINSDAG 11 FEBRUARIE 2014 7
EiendommeEiendommeEiendomme 911
8 KROONNUUS, DINSDAG 11 FEBRUARIE 2014
ALGEMENEKENNISGEWINGS
GEMEENSKAPS-KENNISGEWINGS
1210
KENNISGEWING:PALMS
TUISVERPLEGINGSENTRUM -
Hou 'n Potpourri aand die28ste Februarie in
Sentrale Volkskool saal.Bekende kunstenaars treeop. Kaartjies by Tips en
Toes. Volwassenes - R 50.Kinders 7 tot 10jr - R 25 en
7jr en onder gratis
PERSOONLIKEDIENSTE
SPYSENIERING& LOKALE
1401
FME WEDDING &PARTY PLANNER
Onthaal, spyseniering,dekor, tafels, stoele,stoeloortreksels,
kandelare, 'underplates',breekware, tafeldoeke,
rooitapyt - 079 515 8814
KINDERVERMAAK
1405
SPRINGKASTELE ENGLYBANE TE HUUR(Nog in baie goeie
toestand)Skakel 082 889 5392
FINANSIEEL
1420
GESONDHEID &SKOONHEID
1430
Heaven@hand“Your feet are my
business“Still just R80.00
*Pamper foot wash*Skin care programme*10 min per foot hand
massage* After care cream pamperValentines special: the1st 10 customers to bookfrom 10 to the 13th get aFull body chair massageFREE. Book today at
Planet Nails- 056 215 2025
OPLEIDING &OPVOEDING
1480
EKSTRA KLASSE:WISKUNDE & SKEINAT
GRAAD 8 - 12Skakel
078 934 2686
OP SOEK NA
1485
I am looking for knittingmachines: Empisals andPassaps, in any condition.Will pay cash. ContactCecilia 082 482 4686.
TE KOOP
BOUMATERIAAL
1610
KLEIBAKSTENEIS BETER -
BERTS BRICKS(Potchefstroom)Kleipleisterstene,Kleisierstene,
Kleiplaveiselstene,Sement maxi stene,Sementpleisterstene,Sementplaveiselstene,Minimum vragte in
Kroonstad en omgewing10 000 bakstene.018 292 1615
www.bertsbricks.co.za
ALLERLEI
1655
2ND HAND BUCCACANOPY FOR 1400NISSAN BAKKIE
R 1 500 onco056 212 2961076 151 8334
2 LIASSEERKABINETTE te koop
R 475 elk.INDUSTRIELE DUBBELWASBAK te koop
Wydte 1.8m Hoogte 920R 1 600
Skakel 056 777 1740082 566 2750
056 777 1180 na ure
KLEIN JONG ROOIROOSKAM. Swart
hoendertjies kuikentjiesR 50 stuk - 056 212 2961
076 151 8334
NEW STOCK &SPECIALS -
Top Tile056 212 5507
WERKSWINKELUITVERKOPING -
Saterdag 15 Februarie(8:00 tot 18:00)
Navrae: 072 243 0157 of056 212 7700
GESOEK OMTE KOOP
1675
GESOEK:MASSEY- FERGUSONSKOTTELPLOEG
Skakel082 550 7191
TE KOOP GEVRA:Enige elektriese en
handgereedskap asookhoutwerkgereedskap en-toerusting, meubels,
yskaste, antieke goedereen enige ander artikels.Skakel 056 212 5418of 076 168 1921.
ALGEMENE &HUISDIENSTE
BOUWERK &KONSTRUKSIE
1801
BOUWERK: Aanbouings,herstel en opknapping -kraakvry gewaarborg.Verf en teël. Afdakke.Waterdigting vir dakke.
072 396 8231.
TE HUUR
1820
"Scaffolding" te huurR 170.00 p /dag.
Skakel 078 383 8897Saterdae en
vakansie dae ingesluit.
TUIN &BESPROEIING
1825
GARDEN SERVICES/LANDSCAPING
All garden cleaning,layouts, cutting grass.Remove of all garden
rubble.Pieter 072 420 4848
ALLERLEI
1845
JUMPING JACKSPRINGKASTELE
BEKOSTIGBAAR. GEENDEPOSITO NIE. KONTAK:DAVID 083 410 9202
SOEK, KOOP, VERKOOP
ww
w.aucor.com
INTERNET-VEILING
ATLAS COPCO ROC L8 BOORMASJIENE •NUWE KAAKVERGRUISERS •TRANSFORMATORSHILUXE&QUANTUMS •TUNGSTEN BOORPUNTE • MANGAANVERGRUISVOERINGS
REGISTEER, BESIGTIG & BIE by: www.aucor.com
VOORWAARDES: Elke koper moet registreer om te bie. ‘n Terugbetaalbare registrasiedeposito van R20 000 is betaalbaar per bank- of bankgewaarborgde tjek of EFO.GEEN KONTANT! Alle aanbiedinge sluit BTW uit. Bekragtigingsperiode 24 uur na sluitingsbod. Bewys van adres & ID bdnodig vir FICA registrasie. Onderhewig aan veran-dring sonder voorafkennisgewing. Reëls van die veiling, registrasievorm & volledige besonderhede beskikbaar by www.aucor.com.
ON SITEVIEWING: 17 & 18 FEB. BY APPOINTMENT ONLYONLINEVIEWING: www.aucor.com
Jacques: 082 444 4088
BieëryOpen: 17 FEBRUARIE OM 08H00 BESIGTIGING OPTERREIN: 17 & 18 FEB. (SLEGS PER AFSPRAAK)Bieëry Sluit: 19 FEBRUARIE OM 12H00 AANLYNBESIGTIGING: www.aucor.com
KROONNUUS, DINSDAG 11 FEBRUARIE 2014 9
LEKKENDE DAK?Skakel die spesialis-waterdigter. Gratis
kwotasie. Meer as 22 jaarondervinding. 10 jaar-
waarborg. Skakel LutherCronje 082 891 4052
VOORSIEN &INSTALLEER VANALLE BLINDERS
Top Carpets056 212 5507
MIGHTY & DRPLUMBING: Building,welding, plumbing,
geysers, gutters, paving,drains, leaking roof
repairs, tiling, painting.Low, low prices.Managing director:
Daniels. 073 361 1552.Email: danielntholengda
@gmail.com
TAXIDIENSTE:Vir u en u pakkies.Skakel 076 215 2914
SKUUR & VERNIS VANHOUTVLOEREKontak Dawie082 558 8741
WAS VAN VOLVLOER-/LOS MATTE,
banke & motorsitplekkeTop Carpets056 212 5507
VERVOER &BERGING
1870
HARNO VERVOER4- en 8-ton-trokbeskikbaar vir die verwy-dering van bourommelen algemene vervoer-werk - 073 157 7248.
JEF'S ALGEMENEVERVOER & NUTSMAN
Verwydering vanbourommel, takke en enigeiets uit erwe ens. 083 4945877 Faks 056-212 1322
BOME
1871
HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568
Afsaag, 'trim' en verwydervan bome.
Kaggelhout te koop.
VOLWASSENES
PRIVAAT
2015
LANDBOU
LEWENDE HAWEEN PLUIMVEE
2210
Dr CHRIS KINGSLEY IS14 FEBR 2014 dieoggend by TWEETYPETS om voëls te seks.Vir enige navrae byTiesa 073 894 2716
VAKANSIE& REIS
SELFSORG
2626
SELFSORG VAKANSIEVERBLYF (100m vanafstrand) 3 Slpk, 2 Badk,
Sit/Eet/Komb inJeffreysbaai. Billike
tariewe - 078 446 6818
VOERTUIE
MOTORS TE KOOP
3025
2005 CORZA SEDAN1.7 DTI, WIT
"Fullhouse", FSH,150 000km. Baie
ekonomies - 082 4234 207
EIENDOMME
SAKEPERSELE
3215
PERSEEL TE HUURBY TAXI RANK
Skakel082 908 9555.
PERSELE TE HUUR:Skakel
082 908 9555.
WOONSTELLETE HUUR
3250
2 Slaapkamer +stoepkamer woonstel in
middedorp.Beskikbaar 1 Maart 2014
Plesseymeter.Gratis water. Geen kinders
of troeteldiereSkakel 056 215 1897
ROOMS AND FLATSTO LET.Contact
082 908 9555.
RUIM EENSLAAPKAMERSANDIRI HOF
Kroonheuwel - R 1930 pmJames 082 579 2761
1 SLAAPKAMERWOONSTEL sitkamer,kombuis, badkamer inmiddedorp. Parkering in
kompleks vir1 motor. Plesseymeter.
Geen troeteldiere.Beskikbaar
1 Maart. R 1 700 pm.Skakel 078 446 6818
TE KOOP
3201
GEBOU TE KOOP TEWELKOM STATEWAY -
Kontak Dawie082 558 8741
vir meer inligting
MOTORHUISE/BERGING
3260
TE HUUR:1 x Toesluitmotorhuis7 x 3.5 m - Sentraal geleë
Dadelik beskikbaar.R 350 pm -
Francois 082 563 3227
TUINWOONSTELLETE HUUR
3265
TUINWOONSTELte huur.Elandia
Skakel 082 471 7470
HUISE TE KOOP
3275
HOUSE FOR SALEin Sentraal. House is ingood condition and isvery neat. 3 Bedroomsand 3 Bathrooms.
Contact 072 634 2111or 082 908 9555
EDENVILLE HUISTE KOOP OF TE HUUR(R 1 600 - WaterIngesluit, Koopkrag)EIENAAR VERHUIS -Sluitingsdatum - 15 Feb
2 Slpk, 2 Badk2 Stoepk. Afdak 2 motors.R 200 000. Stil woongebied
Skakel 079 800 6077
3 SLPK HUISGroot kombuis met kasteMotorhuis aan die huis.
Gevestigde tuinR 400 000 - 073 816 6358
MÔREWAG - 3 Slpk huismet aparte toilet. Boorgat.
Gevestigde tuin metbesproeiing. Netjies
omhein met veiligheidskameras en nog vele meer.
R 650 000 ohb.Skakel eienaar na ure
056 215 1848
HUISE TE HUUR
3270
HUIS BUITE DORP -3 Slpk, 2 Badk en afdak.R 3 000 pm en Dep vanR 3 000. Krag uitgesluitSkakel 073 369 8861
STUDENTE-AKKOMMODASIE
3323
Studentebehuising binneloopafstand van Pukke-hoofhek. Naby 'Die Bult'.Steve Biko 128. VanafR2 300 p.m 082 805 [email protected]
MEENTHUISETE HUUR
3325
3SLPK MEENTHUISmet dubbel geriewe enbraaiplek, in gesogte
kompleks. Dadelik beskikR 4 300 pm. 056 213 -3651 of 082 553 4559
BETREKKINGS
3600
ALGEMEEN
3680
CALIE ENGELBRECHTMAKELAARS
Benodig dringend diedienste van 'n
ADMINISTRATIEWEASISSTENT
Die pos behels -OntvangsTelefoniste
Administrasieen onderskrywing vanKorttermynversekering.Stuur u CV per e-pos [email protected] of faks na
086 548 5599Indien u nie voor18 Februarie 2014
gekontak word nie beskouu aansoek as onsuksesvol.
DOEN ADMIN WERKVANAF JOU HUIS.SMS naam en adres vir
volledige info na071 511 6597
Northmec Kroonstadhet ‘n vakante pos vir ‘ngekwalifiseerde TrekkerWerktuigkundige.Vereistes: Gepastekwalifikasie en
ondervinding op Landboutoerusting.
Faks CV’s na 086 519 0110.Sluitings datum:14 Feb 2014.
OPSOEK NASTOORMAN METONDERVINDING
Om met parte te werkKROON PANEELKLOPPERS
Tel: 056 212 8197Navrae Jacques Els
UPHOLSTERER ORSEAMSTRESS NEEDED
Contact083 996 5716
VAKATURE: ADMINPOSISIE. HardwerkendRekenaarvaardig. Konflikhantering. Vriendelik.Verantwoordelik.
Ouderdom 18 - 28. SMSnaam na 076 315 7881
VERKOELINGS-TEGNIKUS (28 - 35) metvyf jaar of meer kennisvan Lugversorging enKoel/ Vrieskamers sedienste word dringendbenodig. Salaris en
bonusse onderhandelbaar.Geen kansvatters asb.Rhino Cold Rooms -
Lichtenburg.Tel: 018-632 5186Sel: 084 556 2633
Faks CV aan: 018 632 5188
DAME GESOEK(Môrewag) Netjieseflukse dame om met my
teetuin te help.Marlette 056 212 2092
GESOEK
3601
HUISWERKERSOEK WERK.
Bereid om hard te werk.Maandag tot VrydagSkakel 071 930 5059
BETROUBAREHUISWERKER METBAIE GOEIE
VERWYSING SOEKVOLTYDSE WERKSkakel 082 828 5650
BOEDELKENNIS-GEWINGS
BOEDELS:LIKWIDASIE ENDISTRIBUSIE
4205
BOEDEL WYLE:ESMÉ FERNSBOEDELNOMMER:8336/2013
KENNISGEWING
In die boedel van wyleESMÉ FERNS,gebore 27 April 1936Identiteitsnommer360427 0015 080Datum van afsterwe8 Augustus 2013Huwelikstatus: getroud buitegemeenskap van goedereAdres: Fouriestraat 33A,KroonstadBoedelnommer: 8336/2013
Kennis geskied hiermee datdie Eerste en finalelikwidasie- en distribusierekening in die boedel in diekantore van die Meester vandie Hooggeregshof,Bloemfontein en die Landdros,Kroonstad, vir 'ntydperk van een en twintig(21) dae vanaf 14 Februarie2014 ter insae lê vir allepersone wat daarbybelang het.Indien geen beswaardaarteen by die Meester vandie Hooggeregshof ingedienword binne die gemeldetydperk nie, sal dieEksekuteur tot uitbetalingdaarvolgens oorgaan.
EKSEKUTEURGrimbeek van Rooyen &Vennote IngPosbus 1282Kroonstad 9500Tel. 056 212 5197Verwysing: R. Minnie
BOEDEL WYLE:JJAG CLAASSENBOEDELNOMMER:9943/2012
KENNISGEWING
In die boedel van wyleJOHANNA JACOBA ALETTAGERTRUIDA CLAASSEN,gebore 17 April 1935Identiteitsnommer350417 0058 083Datum van afsterwe4 April 2012Huwelikstatus: weduweeAdres: Arboretum Aftree-oordno. 18, Keeveystraat,KroonstadBoedelnommer: 9943/2012
Kennis geskied hiermee datdie Eerste en finalelikwidasie- en distribusierekening in die boedel in diekantore van die Meester vandie Hooggeregshof,Bloemfontein en die Landdros,Kroonstad, vir 'ntydperk van een en twintig(21) dae vanaf 14 Februarie2014 ter insae lê vir allepersone wat daarbybelang het.Indien geen beswaardaarteen by die Meester vandie Hooggeregshof ingedienword binne die gemeldetydperk nie, sal dieEksekuteur tot uitbetalingdaarvolgens oorgaan.
EKSEKUTEURGrimbeek van Rooyen &Vennote IngPosbus 1282Kroonstad 9500Tel. 056 212 5197Verwysing: R. Minnie
SOEK, KOOP, VERKOOP
10 KROONNUUS, DINSDAG 11 FEBRUARIE 2014
www.saauctiongroup.co.za• veilings • waardasie • berging • verkope
Bestorwe Boedelveiling
Voertuig, Meubels en Losgoed
14 Februarie 2014 om 14:00
Katalogus beskikbaar op diedag van veiling
In opdrag van:
17 Contreau, Boerneefstraat
Langenhovenpark, Bfn
Besigtiging:
Web # :
Dag van veiling
140 • Marna 079 339 5915
Mazda Non-Runner2 x Yskaste1 x TV1 x Slaapkamerstel Bed - kopstuk
- spie ltafel1 x Enkelbed2 x 2 Sitplek banke3 x Hout Sitkamerstoele1 x Riempiesbank1 x Boekrak1 x KoffietafelTuingereedskapKat vervoerboks
ë
Bepalings: Geen registrasiedeposito. 10% koperskommissie plus BTWbetaalbaar. ID en bewys van woonadres word vereis. SA Auction Group mag
namens die verkoper tot by die reserweprys bie. Items word voetstootssonder waarborg verkoop. Bepalings en voorwaardes geld. Items kan sonder
kennisgewing onttrek word. Veilingreëls is op die webwerf beskikbaar.Afslaer: Rudi Herbst 082 695 6658SA
AUCTIONGROUP
Schoeman Maree Inc
Boedel: PR Nel
Erf 18 Wesselsbron: 2 974m²Kombuis, sit-/eetkamer, 2x slaapk,badk & rondawel. Baie groot erf.Afs laersnota Vir meer besoekwww.omniland.co.za VoorwaardesFICA dokumente vereis. 10% Deposito
met val van hamer. Bekragtiging binne 14 dae. Waarborge binne 30 dae.OpdraggewerDieEksekuteur Best BdlMMMolutsi M/Verw4271/13
ITUTESTIN..AS
OF A UCT IONE
ERS
012 804 2978 / 082 960 1881www.omniland.co.zaOMNILAND
INSOLINSOLVENTE BOEDELVENTE BOEDEL
2-SLAAPK WONINGDINS 18 FEB 2014 om 11:00 byWESSELSBRON17 DE VILLIERSSTRAAT
BOEDEL WYLE:E JANSEN VAN VUURENBOEDELNOMMER:13924/2011
KENNISGEWING
In die boedel van wyleELIZABETH JANSENVAN VUUREN,gebore 12 Februarie 1929Identiteitsnommer290212 0034 082Datum van afsterwe25 Augustus 2011Huwelikstatus: weduweeAdres: Fullardstraat 42,KroonstadBoedelnommer: 13924/2011
Kennis geskied hiermee datdie Eerste en finalelikwidasie- en distribusierekening in die boedel in diekantore van die Meester vandie Hooggeregshof,Bloemfontein en die Landdros,Kroonstad, vir 'ntydperk van een en twintig(21) dae vanaf 14 Februarie2014 ter insae lê vir allepersone wat daarbybelang het.Indien geen beswaardaarteen by die Meester vandie Hooggeregshof ingedienword binne die gemeldetydperk nie, sal dieEksekuteur tot uitbetalingdaarvolgens oorgaan.
EKSEKUTEURGrimbeek van Rooyen &Vennote IngPosbus 1282Kroonstad 9500Tel. 056 212 5197Verwysing: R. Minnie
BOEDEL WYLEWAV VAN NIEKERKBOEDELNOMMER:9397/2013
KENNISGEWING
In die boedel van wyleWILLEM ADRIAAN VENTERVAN NIEKERKgebore op 8 Julie 1935;Identiteitsnommer:350708 5010 081in lewe boer,datum van dood:31 Augustus 2013Huwelikstatus: getroud binnegemeenskap van goedere metJohanna Maria van NiekerkIdentiteitsnommer:340311 0023 085Adres: Plaas Roodekrans,Distrik, Kroonstad;Boedelnommer: 9397/2013
KENNIS GESKIEDHIERMEE dat dieEERSTE EN FINALELIKWIDASIE- ENDISTRIBUSIE-REKENING in bogemeldeboedel in die kantore van dieMeester van dieHooggeregshof,BLOEMFONTEIN en dieLanddros KROONSTAD vir 'ntydperk van EEN-EN-TWINTIG(21) DAE vanaf datum vanafpublikasie hiervan ter insae sallê vir alle persone wat daarbybelang het.
INDIEN geen beswaardaarteen by die Meester vandie Hooggeregshof binne diegemelde tydperk ingedienword nie, sal dieEKSEKUTEUR(S) totuitbetaling daarvolgensoorgaan.
DE HART, KRUGER,BASSON, SCHOEMANINGELYFPOSBUS 250KROONSTAD9500TELNR. (056) 2122131VERW.: FJ Schoeman
GEREGTELIKEVEILING
4501
HERMANUS CROUSBOERDERY (EDMS) BPK/LETTIE MOFOKENGSAAKNOMMER:57/2011_KENNISGEWING VANGEREGTELIKE VERKOPING
In die Landdroshof vir diedistrik van Kroonstad gehou teKroonstad.In die saak no: 57/2011tussen:
HERMANUS CROUSBOERDERY (EDMS) BPKEksekusieskuldeiser
en
LETTIE MOFOKENGIdentiteitsnommer onbekendEksekusieskuldenaar
Ingevolge 'n Vonnis gelewer op3de dag van Mei 2012, in dieKroonstad Landdroshof en'n Lasbrief van Eksekusiedaarna uitgereik, word diegoederehieronder beskryf ineksekusie verkoop te(ongeveer 13km op dieLindley/Steynsrus pad,draai links af) op 5de dag vanMaart 2014 om 11:00, aan diehoogste bieër:
GOEDERE:
8 BEESTE (ROOI BRUIN KRUISRAS KOEIE EN VERSE)
GEDATEER te Kroonstad op29 Januarie 2014
BC VAN ROOYENGrimbeek, van Rooyen &VennotePresidentstraat 42,Kroonstad, 9499Posbus 42, Kroonstad,9500Telnr: 056 212 5198Faksnr: 056 213 2548Docex 4, KroonstadVerw: B04106/BC VAN ROOYEN/EJ/EJ
Adres vanEksekusieskuldenaar:Mev Lettie Mofokeng vanPlaas Wilton,Distrik Steynsrus
GEKLASSIFISEERDB
E
T
R
E
K
K
I
N
G
S
B
E
T
R
E
K
K
I
N
G
S
SOEK, KOOP, VERKOOP
KROONNUUS, DINSDAG 11 FEBRUARIE 2014 11
DIE Hoërskool Kroonstad (Blouskool) het verlede Woensdag sy kleureatletiekbyeenkomsgehou. Aangesien dié skool se sportvelde niebetyds klaar was nie, is die byeenkoms opLoubserpark gehou.WilliamDrinkwater, skoolhoof, het die leerlinge geluk gewensmet hul positiewe gesindheid en bereidheid om deel teneem. Selfs leerlinge wat nie sportmanne envroue is nie, het net vir die ervaring en diespangees aan verskeie nommers deelgeneem.Die aflosspanne van die vroue en manspersoneellede het die vierde jaar agtereenvolgensdié baannommer teen diematrieks gewen.Hieris Philru Wepener in aksie in die verspringput.
Foto: AnneLizé Jansen van Vuuren
OP die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad (Rooiskool) se kleureatletiekbyeenkoms is Izelle Cilliers asdie victrix ludorum en DylanStiemie as die victor ludorum aangewys.
Foto: Tinkie Hattingh
Beste opatletiekdag
Spring metoorgawe
SKOLEATLETIEK
12 KROONNUUS, DINSDAG 11 FEBRUARIE 2014
KROONSTAD-FIETSRYERS hetpuik gevaar in die Rhino RiverRun oor 60 km.Op 25 Januarie het 61 fietsry-
ers van die plaas Inloop, geleë op
die R34-pad, weggespring. DirkBiggs van Kroonstad het diederde plek in die 60 km-mansaf-deling losgetrap.Die Rhino River Run bied ’n
5 km-, 10 km-, 15 km-, 30 km- en’n 60 km-roete aan. Die katego-riewenners is:) 5 km – eerste Wessel Steyn,tweede Waldo Marais en derdeRudolf van der Westhuizen.) 10 km – Erna Els) 15 km – eerste Ruben Steyn,
tweede Kenshiro Muller en derdeLuzahn van Tonder) 30 km-vroue-wenners – eersteLelanie Loubser, tweede GuilianaGrobler en derde CorneliaSerfontein) 30 km-mans-wenners – eersteMarco Steyn tweede Cobus vanden Berg en derde Willie Delport) 60 km-mans-wenners: eersteJuan van der Merwe, tweedeAlwico Lesch en derde DirkBiggs
Kroonstadters kry plek in ren
DIE fietsryers wat die Rhino RiverRun 5 km gewen het, is van linksWessel Steyn (eerste), Waldo Marais (tweede) en Rudolf van derWesthuizen (derde). Nog foto’sby www.kroonnuus.co.za.
Tharine Hurter
GEE vir Kriek van Niekerk vanKroonstad ’n visstok en hy maakdadelik die lyne nat.Etlike jare al is hy die spanbestuur-
der van die Vrystaatse kushengelspanse junior en senior hengelaars.Vanjaar het hy saam met die ouer
manne as die Vrystaatse kushengelbe-stuurder op Jeffreysbaai in dieOos-Kaap diens gedoen.Dié meesterskampioenskapsbyeen-
koms van die Suid-AfrikaanseKushengelvereniging (SASAA) hetvan 29 tot 31 Januarie plaasgevind.Hy sê vanjaar was dit baie beson-
ders vanweë die voorkoms van dierooi gety honderde kilometer al langsdie Suid-Afrikaanse kus af.Dít skep besonderse omstandighede
en byna alle deelnemers het geen ofmin ondervinding van hengel in sulkeomstandighede.“Die Vrystaatse span het van die
begin af ingespring en yweriggehengel. Ek en die gids, JacoCoetzer, moes agter die spanlede
verbybeweeg en kyk waar die plekkeis waar die visse makliker gevangword. My hooftaak was om die regteinligting deur te gee sodat diehengelaars moet weet watter aas diegeskikste is om die groot visse meeuit te trek.“Die inligting moes die hengelaar
ook lei om te weet hoe ver hy moetingooi,” vertel Kriek.Ná drie dae van hengel van
minstens agt uur per dag was dieVrystaatse span in die tweede plek.Dit is ’n uitsonderlike prestasie;
veral omdat die span oor al drie daenooit swakker as die derde plek virelke dag se deelname gepresteer hetnie. Grens was in die eerste plek metKwaZulu-Natal derde.Twee van die Vrystaters het
erkenning vir hul prestasies ontvang.Hulle is Chris Theron wat Protea-
kleure verwerf het en wat latervanjaar teen die span van Namibiëgaan hengel.Johan Helm is vir die President-
span gekies. Albei die hengelaars islede van die Virginia-kushengelklub.
Vrystatersnaasbeste
CHRIS THERON (middel) het op die SuidAfrikaanse Kushengelvereniging (SASAA) se kampioenskapsbyeenkoms as lid van die Vrystaatse kushengelspan dié groot vlinderrog (Diamond Ray) op Kabeljoustrand, Jeffreysbaai, uitgetrek. Die vis het ’n vlerkspan van 2,05 m en het 79,80 kg geweeg. Dit was diegrootste nieeetbare vis wat op die byeenkoms gevang is. Hier is van links die gids Jaco Coetzer (Despatch), Theron en Kriek van Niekerk (spanbestuurder van Kroonstad). Foto: Verskaf